# Civil Technology Grade 11 Eastern Cape November 2016 Memo

> Grade 11 Civil Technology memorandum from the Eastern Cape November 2016 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr11-cvlt-n16-memo-afr/09873c61-987c-405d-b509-de6791baabd3
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Civil Technology
- Grade: Grade 11
- Document type: Memorandum
- Year: 2016
- Exam period: Eastern Cape November
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Civil Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/civil-technology) › [Civil Technology Grade 11 Eastern Cape November 2016 Memo](https://www.hlayiso.com/library/gr11-cvlt-n16-memo-afr/09873c61-987c-405d-b509-de6791baabd3)

## About this document

Civil Technology · Grade 11 · Eastern Cape November · 2016. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                       NASIONALE
                   SENIOR SERTIFIKAAT

                         GRAAD 11

                    NOVEMBER 2016

                SIVIELE TEGNOLOGIE
                   MEMORANDUM

PUNTE:   200

               Hierdie memorandum bestaan uit 12 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                   SIVIELE TEGNOLOGIE                  (EC/NOVEMBER 2016)

 VRAAG 1: KONSTRUKSIEPROSESSE
    1.1   FIGUUR 1.1 A en FIGUUR 1.1 B op Vel A toon muurkonstruksies sonder
          die vogweerlae.
          Teken, op Vel A, die vogweerlae onder die vloere en in die mure met
          behulp van duidelike lyne.                                                   (8)
    1.2   Enige VIER vereistes waaraan muurkonstruksies vir geboue moet
          voldoen.
             - Weerstand teen vergruising
             - Isolasie/Stabiliteit teen reën
             - Isolasie/Stabiliteit teen hitte
             - Isolasie/Stabiliteit teen koue
             - Isolasie/Stabiliteit teen geraas
             - Isolasie/Stabiliteit teen brand
             - Minimum openinge bevat                              (Enige 4 x 1)       (4)
    1.3   (1) Gaping tussen muur en dakbedekking (2) opvul/seël
          OF
          Verhoed dat wind/koue/klein diere op plafon kom                              (2)
    1.4   Dui aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is.
          1.4.1 Waar                                                                   (1)
          1.4.2 Waar                                                                   (1)
          1.4.3 Onwaar                                                                 (1)
          1.4.4 Waar                                                                   (1)
          1.4.5 Onwaar                                                                 (1)
    1.5

                                            FIGUUR 1.5
          1.5.1      Muurbind                                                          (1)
          1.5.2      Holmuur/Spoumuur                                                  (1)
          1.5.3      Muurblaaie aanmekaar te bind                                      (1)
    1.6   Kapdele te bind                                                              (1)
    1.7   Enige VIER algemene veiligheidsmaatreëls vir handgereedskap.
             - Snygereedskap moet skerp wees
             - Veiligheidsmaatreël vir spesifieke gereedskapstuk toepas
             - Gebruik vir doel waarvoor dit ontwerp is
             - Gereedskap moet volledig wees
             - Nie op kant van werksbank plaas nie
             - Nie lemme met vingers toets nie
             - Rapporteer defekte
             - Hou hande weg van snyvlakke                           (Enige 4 x 1)     (4)
    1.8   1.8.1      Draagbare figuursaag                                              (1)
          1.8.2      Sirkelsaag                                                        (1)
          1.8.3      Dikteskaafmasjien                                                 (1)
                                                                                      [30]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)                  SIVIELE TEGNOLOGIE                                      3

 VRAAG 2: GEVORDERDE KONSTRUKSIEPROSESSE
 2.1      (1) Trekkrag       (2) Drukkrag       (3) Skuifkrag                  (3 x 1)    (3)
 2.2

                                            FIGUUR 2.2
          2.2.1      Hoofstaaf/Skeerstaaf                                                 (1)
          2.2.2      Skuifkragte teen te werk                                             (1)
          2.2.3      45º                                                                  (1)
          2.2.4      Trekspanning                                                         (1)
          2.2.5      Hoëspanning staal                                                    (1)
          2.2.6      16 mm                                                                (1)
 2.3      (1) Neig om kolom korter/vetter te maak, (2) beton te skuif/buig/knik/na
          buite te bars.                                                                  (2)
 2.4      Enige DRIE oprigtingvereistes vir betonbekisting.
             - (1) Sterk genoeg om (2) kragte/vars beton te dra
             - (1) Sterk genoeg om (2) genoeg ondersteuning/nie oormatig af te
                wyk
             - (1) Maklik opgerig en (2) verwyder kan word
             - (1) Akkuraat (2) gemaak word
             - (1) Geseël wees om (2) beton verlies te voorkom
             - (1) Skoon wees (2) van vuiligheid/skaafsels         (Enige 3 x 2)          (6)
 2.5      Enige TWEE faktore wat die dekdiepte van staalwapening bepaal.
             - Dikte van wapeningstawe
             - Blootstelling toestande                                   (2 x 1)          (2)
 2.6      (1) Drukspanning word binne beton geskep (2) om trekspanning te
          balanseer/teen te werk.                                                         (2)
 2.7      Keermuur met ŉ beerstut. Enige VIER byskrifte van keermuur onderdele

                                                                                         (12)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                    SIVIELE TEGNOLOGIE                 (EC/NOVEMBER 2016)

 2.8     Enige VIER faktore wat in berekening gebring moet word wanneer
         keermure ontwerp word.
            - Druk wat grond uitoefen
            - Tipe grond waarop gebou word
            - Beskikbare materiaal
            - Graad van skuifgedrag
            - Landskap
            - Water wat deurfiltreer.                              (Enige 4 x 1)       (4)

 2.9

                                           FIGUUR 2.9

         (1) Massa       (2) Onderling grendelvermoë      (3) Wrywing      (3 x 1)     (3)
                                                                                      [40]
 VRAAG 3: SIVIELE DIENSTE

 3.1     Rioleringstruktuur in FIGUUR 3.1:

                                           FIGUUR 3.1

         3.1.1       Mangat/Inspeksiekamer                                             (1)

         3.1.2       Enige TWEE funksies van die struktuur in ŉ rioolstelsel.
                        - Rioolstelsel ondersoek
                        - Rioolstelsel skoonmaak
                        - Waar twee of meer rioolpype bymekaar kom. (Enige 2 x 1)      (2)

         3.1.3       (1) Diepte en (2) grootte van stelsel.                 (2 x 1)    (2)

 3.2     (1) Spieël word aan die een kant vasgemaak (2) en ŉ flits word vanaf
         anderkant geskyn                                                              (2)

 3.3     Enige TWEE toetsmetodes om die digtheid van riole te toets.
            - Hidroliese toets
            - Lugtoets
            - Rooktoets                                             (Enige 2 x 1)      (2)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)                  SIVIELE TEGNOLOGIE                                       5

 3.4

                                          FIGUUR 3.4

          3.4.1      Inspeksie oog                                                         (1)
          3.4.2      50 mm                                                                 (1)
          3.4.3      Pypklamp                                                              (1)
          3.4.4      135º                                                                  (1)
          3.4.5      Rioolputsperder/Vetvanger                                             (1)
          3.4.6      P-sperder                                                             (1)
          3.4.7      (1) Voorkom dat slegte reuke (2) vanaf die rioolstel terugkeer        (2)

 3.5      3.5.1      Onwaar                                                                (1)
          3.5.2      Waar                                                                  (1)
          3.5.3      Onwaar                                                                (1)
          3.5.4      Onwaar                                                                (1)
          3.5.5      Onwaar                                                                (1)
          3.5.6      Waar                                                                  (1)
          3.5.7      Waar                                                                  (1)
          3.5.8      Waar                                                                  (1)

 3.6      Enige DRIE voordele van die skoppyp in ŉ elektriese stelsel.
             - Veiliger
             - Oop kabel kan nie gesien word nie
             - Kabel nie aan weer blootgestel nie
             - Minder blootgestel aan beskadiging
             - Lyk netjieser                                           (Enige 3 x 1)       (3)

 3.7      1 500 mm                                                                         (1)

 3.8      Boukontrakteur                                                                   (1)
                                                                                          [30]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                    SIVIELE TEGNOLOGIE                        (EC/NOVEMBER 2016)

 VRAAG 4: MATERIALE EN HOEVEELHEDE

 4.1     (1) Twee stukke glas word met (2) ŉ poli-viniel tussenlaag op mekaar
         vasgesit deur middel van (3) hitte en (4) druk.                                         (4)

 4.2     Enige DRIE eienskappe van vlekvrye staal.
            - Weerstand teen korrosie
            - Baie sterk
            - Hoë estetiese voorkoms/Lyk mooi
            - Duursaam
            - Higiënies                                                     (Enige 3 x 1)        (3)

 4.3     Enige VIER eienskappe van aluminium.
            - Lig
            - Rekbaar
            - Smeebaar
            - Weerstand teen korrosie
            - Maklik om te werk
            - Gelei elektrisiteit/hitte                                     (Enige 4 x 1)        (4)

 4.4     (1) Skroeflaste          (2) Flenslas                                      (2 x 1)      (2)

 4.5
                                           GOLFYSTERBEKLEDING

                                            FIGUUR 4.5

         4.5.1       Deel 4.5 A– Haakbout         Deel 4.5 B – Hoekyster                         (2)

         4.5.2       Te dun materiaal (1) kan lei tot elastiese vervorming of (2)
                     kruip/geleidelike kompressie                                                (2)

         4.5.3       Enige DRIE voordele van die gebruik van staalbekleding.
                        - Verskeidenheid van vorms
                        - Verskeidenheid groottes
                        - Vooraf voorberei word
                        - In beheerde omgewing voorberei word
                        - Lig in gewig
                        - Enige grootte gesny word                     (Enige 3 x 1)             (3)

         4.5.4       (1) Bekleding wat uitsit en krimp (2) a.g.v. hitte of koue.                 (2)
Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)                  SIVIELE TEGNOLOGIE                                       7

 4.6

                                          FIGUUR 4.6

          Bereken die hartlyn van die strookfondament in FIGUUR 4.6.
            11 000 x 2
          + 5 000 x 2
            32 000
          -    600 x 4
            29 600                                                                         (8)
                                                                                          [30]
 VRAAG 5: TOEGEPASTE MEGANIKA

 5.1      FIGUUR 5.1 op Vel B toon ŉ raamstruktuur met puntbelasting.
          Voltooi die volgende op Vel B:

           5.1.1     Die kragtediagram op skaal 1 N = 2 mm                                (7)

           5.1.2     Die tabel deur die grootte en aard van die kragte in die dele van
                     die tabel neer te skryf                                              (9)

 5.2      FIGUUR 5.2 toon ŉ balk met puntbelasting. Gebruik die inligting op Vel C
          en bereken op Vel C die skuifkragwaardes van punt a tot c en teken die
          skuifkragdiagram op skaal 1 mm = 1 N.

                                          FIGUUR 5.2                                       (9)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                   SIVIELE TEGNOLOGIE                       (EC/NOVEMBER 2016)

 5.3     FIGUUR 5.3 toon ŉ balk met puntbelasting. Bereken die reaksiekrag van
         Steunpunt B.

                                          FIGUUR 5.3
                      Om A
                      LOM = ROM
                     (Bx6) = (140x2)+(100x6)+(40x8)
                       B6 = 280+600+320
                        B = 1200
                               6
                           = 200 N                                                         (5)
                                                                                          [30]
 VRAAG 6: GRAFIKA EN KOMMUNIKASIE
 6.1     6.1.1       Buitedeur by D1                                                       (2)
         6.1.2       Venster by V1                                                         (2)
         6.1.3       Binnedeur by D2                                                       (1)
         6.1.4       Spoelkloset by SK                                                     (2)
         6.1.5       Stort by ST                                                           (2)
         6.1.6       Opwasbak by OWB                                                       (2)
         6.1.7       Stoof by STF                                                          (2)
         6.1.8       Ligskakelaar by die buitedeur                                         (2)
         6.1.9       Enkel fluoressent lig in die middel van die leefarea                  (2)
         6.1.10      Verbindingslyn tussen ligskakelaar en fluoressent lig                 (1)
         6.1.11      Volledige maatskrywing vir Wesaansig                                 (12)
 6.2     Maak netjiese sketse om elkeen van die volgende simbole te illustreer:
         6.2.1    Beton

                                                                                           (2)
         6.2.2       Puinvulling
                                                                                           (2)
         6.2.3       Kragpunt
                                                                                           (2)
         6.2.4       Verdeelbord
                                                                                           (2)
         6.2.5       Lugpyp

                                                                                           (2)
                                                                                          [40]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)            SIVIELE TEGNOLOGIE                           9

                                                           TOTAAL:      200

   ANTWOORDBLAD              SIVIELE TEGNOLOGIE    NAAM:

    ANSWER SHEET
                         A   CIVIL TECHNOLOGY      NAME:

VRAAG/QUESTION 1.1 A                                                       (3)

VRAAG/QUESTION 1.1 B                                                       (5)

Kopiereg voorbehou                                         Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                    SIVIELE TEGNOLOGIE           (EC/NOVEMBER 2016)

     ANTWOORDBLAD                   SIVIELE TEGNOLOGIE     NAAM:

     ANSWER SHEET
                            B       CIVIL TECHNOLOGY       NAME:

VRAAG/QUESTION 5.1                                                           (16)

                                                                                    a

                                                   h
                                                                                b

                                i
                                                                                e
                                f

                                                                                c
SKAAL / SCALE: 1 N = 2 mm                         g

 DEEL/PART      STUT/STRUT      STANG/TIE

      AF             59 N
      BG             40 N
      CH             40 N                                                        d

       DI            59 N
       EI                           51 N
      EF                            51 N
      FG             20 N
      GH                            20 N
       HI            20 N

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)               SIVIELE TEGNOLOGIE                          11

   ANTWOORDBLAD                 SIVIELE TEGNOLOGIE    NAAM:

    ANSWER SHEET
                            C   CIVIL TECHNOLOGY      NAME:

VRAAG/QUESTION 5.2                                                            (9)

Skuifkragwaardes/Shearforce values

 a = 95 N – 20 N = 75 N

 b = 75 N – 120 N = -45 N

 c = -45 N – 40 N + 85 N = 0

Skuifkragdiagram/Shearforce diagram

Skaal/Scale: 1 mm = 1 N

Kopiereg voorbehou                                            Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                                SIVIELE TEGNOLOGIE           (EC/NOVEMBER 2016)

 ANTWOORDBLAD               SIVIELE TEGNOLOGIE         NAAM:

  ANSWER SHEET
                       D     CIVIL TECHNOLOGY          NAME:

VRAAG/QUESTION 6.1                                                          (30)

                           VLOERPLAN

 Venster                     2
 Buitedeur                   2
 Binnedeur                   1
 Stoof                       2
 Opwasbak                    2
 Stort                       2
 Waterkloset                 2
 Maatskrywing                12
 Ligskakelaar en lig         5
         TOTAAL              30

Kopiereg voorbehou                                             Blaai om asseblief

## Related documents

- [Gr11 CVLT N16 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/gr11-cvlt-n16-memo-eng/4a3f7b26-51ae-41c8-83c7-0bd41e9e729f) — Civil Technology · Memo · 2016 · Eng
- [Gr11 CVLT N16 QP Afr](https://www.hlayiso.com/library/gr11-cvlt-n16-qp-afr/563b0f1d-b70e-4824-911b-6eb33a458362) — Civil Technology · QP · 2016 · Afr
- [Gr11 CVLT N16 QP Eng](https://www.hlayiso.com/library/gr11-cvlt-n16-qp-eng/cef11d8e-8568-41f3-9315-1bc7f94a7219) — Civil Technology · QP · 2016 · Eng
- [CVLT (REVISED) - GR11 MEMO - ENG - NOV2020 - CONSTRUCTION](https://www.hlayiso.com/library/cvlt-revised-gr11-memo-eng-nov2020-construction/d40cb274-e44e-4178-a52a-e6714d55b98d) — Civil Technology · Memo · 2020 · Eng
- [ENG gr 11 nov 20 memo](https://www.hlayiso.com/library/eng-gr-11-nov-20-memo/de9d7a6b-7edf-40d5-a86e-39789472cda5) — Civil Technology · Memo · 2020 · Eng
- [AFR gr 11 nov 20 siviel memo](https://www.hlayiso.com/library/afr-gr-11-nov-20-siviel-memo/f6360f75-a7cf-4879-8d54-73dfce5e0bff) — Civil Technology · Memo · 2020 · Afr

## More from Grade 11 Civil Technology

- [Gr 11 Cons ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-cons-atp-2023-24/5adb6254-7b36-487a-a882-c42b36bf49b7) — ATP
- [Gr 11 Civil Ser ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-civil-ser-atp-2023-24/91ce1dc1-91cc-4a38-926b-b3d45f5b5305) — ATP
- [CIV TECH GR11 QP NOV2022 Civil Services Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr11-qp-nov2022-civil-services-afrikaans/195d9d88-060d-4288-a6c8-5c59a0e1f4e5) — QP · 2022 · Afr
- [CIV TECH GR11 QP NOV2022 Civil Services English](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr11-qp-nov2022-civil-services-english/ed0b5808-e643-408f-bef2-165736e1c4b6) — QP · 2022 · Eng
- [CIV TECH GR11 QP NOV2022 Construction English](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr11-qp-nov2022-construction-english/ef9cc9f6-54a4-49fb-a7b1-407a487eeec8) — QP · 2022 · Eng
- [CIV TECH GR11 QP NOV2022 Construction Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr11-qp-nov2022-construction-afrikaans/f47aab44-2dd9-4504-b76e-8fab9b0cb88a) — QP · 2022 · Afr

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
