# Economics Grade 11 P1 Gauteng November 2016 Memo (Afrikaans)

> Grade 11 Economics Paper 1 memorandum from the Gauteng November 2016 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr11-ecn-p1-afrikaans-june-2016-possible-answer/753516f9-980c-4bdd-8c87-2348fd27c8a2
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Economics
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2016
- Exam period: Gauteng November
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 16

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Economics](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/economics) › [Economics Grade 11 P1 Gauteng November 2016 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/gr11-ecn-p1-afrikaans-june-2016-possible-answer/753516f9-980c-4bdd-8c87-2348fd27c8a2)

## About this document

Economics · Grade 11 · Gauteng November · 2016 · Afrikaans. Memorandum, 16 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [Gr11 ECN P1 (Afrikaans) November 2016 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr11-ecn-p1-afrikaans-november-2016-question-paper/91e20f00-6ef9-4ef8-8081-0d27e05df676) — QP · 2016 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

             GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                     PROVINSIALE EKSAMEN
                      NOVEMBER 2016
                          GRAAD 11

                          EKONOMIE
                         VRAESTEL 1

                        MEMORANDUM

16 bladsye

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                                        EKONOMIE
                                    MEMORANDUM VRAESTEL 1                   GRAAD 11

                     GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                                 PROVINSIALE EKSAMEN

                                                         EKONOMIE
                                                         (Vraestel 1)

                                                         MEMORANDUM

AFDELING A (VERPLIGTEND)

VRAAG 1

MEERVOUDIGE KEUSE VRAE

1.1   1.1.1   B√√   (produksie)
      1.1.2   B√√   (finale goedere)
      1.1.3   B√√   (volle indiensneming )
      1.1.4   A√√   (Reële ekonomiese groeikoers)
      1.1.5   B√√   (lewensstandaard)
      1.1.6   A√√   (monetêre beleid van die SARB )
      1.1.7   C√√   (nasionale paaie)
      1.1.8   C√√   (die Menslike Ontwikkelingsindeks / MOI)               (8x2) (16)

1.2   KOLOMME

      1.2.1 C√      (Mense wat geen deelname het in die ekonomiese aktiwiteite
                    van ŉ land nie)
      1.2.2   E√    (ŉ Maatstaf van lewensstandaard)
      1.2.3   F√    (Meet die vlakke van ekonomiese ontwikkeling in lande)
      1.2.4   H√    (Vryemark-ekonomie)
      1.2.5   B√    (Om in staat te wees om in ŉ land voorspoedig te wees sonder
                    inmenging van die Regering)
      1.2.6 G√      (Om agteruit te beweeg na ŉ minder ontwikkelende land)
      1.2.7 D√      (Die verhouding tussen inset en uitset)
      1.2.8 A√      (ŉ Manier om ŉ kwalifikasie te kry wat bestaan uit ŉ
                    gestruktureerde onderrigkomponent tesame met ondervinding
                    in die werkplek)                                        (8x1) (8)

1.3   KONSEPTE

      1.3.1         Parastatale / SBOe √
      1.3.2         Fiskale Beleid√
      1.3.3         Duursame goedere
      1.3.4         Teko koers / Terugkoopkoers √
      1.3.5         Verstedeliking√
      1.3.6         Ontwikkelingsbank van Suider-Afrika √                  (6x1) (6)

                                                         TOTAAL AFDELING A: [30]
                                          2

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                                        EKONOMIE
                                      MEMORANDUM VRAESTEL 1                 GRAAD 11

AFDELING B

Beantwoord enige TWEE vrae uit hierdie afdeling.

VRAAG 2 MAKROEKONOMIE                                          40 PUNTE – 30 MINUTE

2.1   Beantwoord die volgende vrae.

      2.1.1 Noem TWEE voorbeelde van gratis gesubsidieerde basiese
            huishoudelike dienste aan huishoudings wat deur die plaaslike
            regering verskaf word.

            •   Water√
            •   Sanitasie√
            •   Elektrisiteit√
            •   Vullisverwydering √                                      (Enige 2x1)(2)

      2.1.2 Verduidelik hoe verbruiksbesteding tot werkskepping lei.

            •   As verbruik toeneem, neem produksie toe en meer mense word benodig
                om in die fabrieke te werk. √√                                    (2)

2.2   Lees die volgende uittreksel en beantwoord die vrae wat volg.

      2.2.1 Watter ander organisasie, behalwe Statistiek SA, publiseer statistieke in
            SA?

            Suid Afrikaanse Reserwe Bank / SARB √                                   (1)

      2.2.2 Watter metode word hierbo gebruik om BBP te bereken?

            Bestedingsmetode√                                                       (1)

      2.2.3 Voltooi die item wat deur die letter (A) in die tabel verteenwoordig
            word.

            Bruto Binnelandse Besteding √√                                          (2)

      2.2.4 Verduidelik die konsep BBP.

            Totale waarde van finale goedere en dienste geproduseer binne die
            grense van die land vir ŉ spesifieke tydperk √√                         (2)

      2.2.5 Bereken besteding op BBP teen markpryse (B).
            (Toon alle berekeninge)

            R3 571m√ + R854m √– R872m √= R3 553m√                                   (4)

                                           3

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                                         EKONOMIE
                                     MEMORANDUM VRAESTEL 1                      GRAAD 11

2.3   Lees die volgende uittreksel en beantwoord die vrae wat volg.

      2.3.1   Watter sektor word deur die droogte geaffekteer?

              •   Die primêre sektor√                                                 (1)

      2.3.2   Watter effek sal die droogte hê op Suid Afrikaanse landbou uitvoere?

              •   Landbou uitvoere sal afneem√                                        (1)

      2.3.3   Verduidelik die impak van die onlangse rentekoersverhogings op
              verbruikers wat alreeds kontantvloei probleme ondervind.

              •  Meer skuld sal deur verbruikers gemaak word. √√
              •  Verbruikers wat nie kan bekostig om voedsel te koop nie, sal
                 hongersnood en armoede ondervind. √√
              (Aanvaar enige relevante feit.)                                         (2)

      2.3.4 Hoe sal ŉ daling in rentekoerse die verbruiker beïnvloed?

              •   Besteding sal toeneem√√
              •   Spaar sal afneem√√
              •   Krediet sal toeneem√ / lenings sal toeneem√√
              •   Investering en belegging sal toeneem√√
              •   Rentekoerse sal depresieer √√                                       (2)

      2.3.5   Verduidelik TWEE soorte bedrywighede wat in die primêre sektor
              plaasvind en verskaf voorbeelde.

              •   Genetiese werksaamhede, √ waar aan die natuur teruggegee kan word
                  wat daaruit geneem is, √ bv. Boerdery of bosbou. √
              •   Eksplorerende (ontginnende) werksaamhede, √ waar aan die natuur
                  teruggegee kan word wat daaruit geneem is, √ bv. Mynbou en
                  visserye. √                                                 (2x2)(4)

                                           4

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                                                EKONOMIE
                                        MEMORANDUM VRAESTEL 1                          GRAAD 11

2.4     Verduidelik die verskil tussen ekonomiese groei en ekonomiese ontwikkeling.

             EKONOMIESE GROEI                             EKONOMIESE ONTWIKKELING
•     Toename in produksie kapasiteit van die       •   ŉ Toename in lewenstandaard√√
      land√√                                        •   Wanneer ontwikkeling plaasvind sal
•     Word gemeet in terme van Reële BBP                mense meer goedere en dienste kan
      oor ŉ periode van minstens 1 jaar√√               bekostig soos, huise, elektrisiteit, motors,
•     Groei moet plaasvind in ontwikkelende             onderrig en gesondheidsorg wat hul
      lande sodat dit moontlik kan wees vir             lewens makliker en meer gerieflik kan
      mense om werksgeleenthede te bekom                maak. √√
      om sodoende ŉ inkomste te verdien en          •   Ekonomiese ontwikkeling dui ŉ
      sodoende hul lewenstandaard te                    verbetering in materieële kwaliteit en
      verbeter√√.                                       welvaart aan. √√
•     Fokus op produksie √√                         •   Fokus op mense √√

      (Enige 2x2)(4)                                (Enige 2x2)(4)                      (2x4)(8)
(Aanvaar enige relevante antwoorde.)

2.5     Hoe effektief is die Suid-Afrikaanse Regering in sosio-ekonomiese
        dienslewering?

        Evaluering van die verskaffing van maatskaplike dienste
        • Die Staat verskaf maatskaplike dienste om individuele welsyn te bevorder en om
           die ekonomiese vooruitsigte van die land te verbeter. √√
        • Dit sluit welsynsfunksies asook openbare goedere soos onderwys en
           gesondheidsorg in. √√
        • Die staat spandeer meer as 50 % van die totale begroting op maatskaplike
           dienste. √√

        •   Die onderwys en opleidingsfunksie om geletterdheid te verbeter
            bv. skole, universiteite en tegnologie-universiteite. ŉ Doelwit van die regering is
            om die aantal jong volwassenes met formele onderwys te verhoog. √√
        •   Die behuisingsfunksie, wat die verskaffing van behuising vir behoeftiges insluit√√
        •   Die bestaansbeveiligingsfunksie
            wat poog om in die behoeftes van sommige individue te voorsien deur
            staatspensioene en ongeskiktheidstoelae. √√
        •   Die gesondheidsfunksie om basiese gesondheidsdienste aan die hele
            gemeenskap te verskaf√√
            bv. MIV/Vigs-programme wat ARV medisyne vrylik verskaf aan MIV positiewe
            pasiënte√√
            (Aanvaar die Negatiewe en die Positiewe.)                                   (4x2)(8)
                                                                                            [40]

                                                5

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                                         EKONOMIE
                                     MEMORANDUM VRAESTEL 1                     GRAAD 11

VRAAG 3 EKONOMIESE STREWES                                       40 PUNTE – 30 MINUTE

3.1   Beantwoord die volgende vrae.

      3.1.1 Noem TWEE lidlande van die SAOG.

            •   South Africa√
            •   Seychelles√
            •   Lesotho√
            •   Swaziland√
            •   Botswana√
            •   Namibië√
            •   Zimbabwe√
            •   Mosambiek√
            •   Zambië√
            •   Malawi√
            •   Angola√
            •   Tanzanië√
            •   Demokratiese Republiek van Kongo√
            •   Mauritius√                                                  (Enige 2x1)(2)

      3.1.2 Verduidelik die rol van die Suid-Afrikaanse Reserwebank met betrekking
            tot bankmislukking

            •   Die SARB tree in om te verseker dat mense nie hul vertroue in die
                banksektor verloor nie. √√
            •   Mense kan hul vertroue in die bankstelsel verloor en dit kan ŉ negatiewe
                effek op ander banke hê en tot meer bankmislukkings lei. √√
            •   Kliënte van geregistreerde banke het die versekering van die SARB dat
                hulle nie hul beleggings / deposito’s sal verloor nie. √√          (1x2)(2)

3.2   Bestudeer die onderstaande grafiek en beantwoord die vrae wat volg.

      3.2.1 Watter internasionale organisasie verskaf die data in die uittreksel
            hierbo genoem?

            •   Die Wêreldbank√                                                         (1)

      3.2.2 Wanneer het die inkome ongelykheid in Suid-Afrika drasties
            toegeneem?

            •   2009√                                                                   (1)

                                            6

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                                         EKONOMIE
                                     MEMORANDUM VRAESTEL 1                     GRAAD 11

      3.2.3 Verduidelik waarom Suid-Afrika een van die hoogste koerse van
            ongelykheid in die wêreld het.

            •   Suid Afrika se Gini-koëffisiënt was hoog as gevolg van apartheid√√
            •   Ongelykheid tussen rasse-groepe het toegeneem√√                   (2x2)(4)

      3.2.4 Wat is die verhouding tussen die Gini- koëffisiënt en die Lorenz kurwe?

            •   Die Lorenz-kurwe is ŉ grafiek wat ongelyke verdeling van inkomste tussen
                huishoudings uitbeeld. √√
            •   Die grafiek toon die inkomste verdeling tussen armes, die gemiddeldes en
                die rykste mense in die land. √√
            •   Hoe meer die Lorenz-kurwe wegbeweeg van die reguit lyn, hoe meer
                oneweredig is inkomste verdeling in die land. √√
            •   Die Gini-koëffisiënt meet die graad van ongelykheid in die verdeling van
                inkomste tussen huishoudings. √√
                (Aanvaar enige relevante antwoord.)                                (2x2)(4)

3.3   Bestudeer die gegewe uittreksel en beantwoord die vrae wat volg:

      3.3.1 Noem TWEE probleme as geld by geldskieters geleen word.

            •   Hoë rentekoerse√
            •   Gebruik van wrede metodes vir skuldinvordering√                    (2x1)(2)

      3.3.2 Noem TWEE doelwitte van die instansie wat mikro-uitleners reguleer.

            •   Om volhoubare ontwikkeling in die geld-uitleen industrie te bevorder. √√
            •   Om in die wettige behoeftes van leners te voorsien. √√
            •   Om te verseker dat verbruikers se regte beskerm word. √√ (Enige 2x2)(4)

      3.3.3 Verduidelik TWEE redes vir bankmislukking.

            •   ŉ Swak ekonomiese omgewing maak dit moeilik vir banke om wins te
                maak. √√
            •   Swak en oneerbare bestuur√√
            •   Oorblootstelling aan mikrolenery en slegte skuld√√
            •   Swak bestuur van likiditeit√√
            •   Swak kredietbeheer (byvoorbeeld deur nie die kredietwaardigheid van
                leners te bepaal nie, of deur nie lenings en bankoortrekkings noukeurig
                genoeg te monitor nie) √√                                    (Enige 2x2)(4)

                                            7

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                                         EKONOMIE
                                    MEMORANDUM VRAESTEL 1                      GRAAD 11

3.4   Verduidelik hoe die Suid-Afrikaanse Regering die private sektor aanmoedig om
      te belê in welvaart skepping.

      •   Navorsing wat lei tot produksie vanŉ unieke produk √
          Lande kan voordeel uit handel trek deur goedere en dienste te produseer wat
          geen ander lande aanbied nie. √√
          Die verdienste uit handel word gebruik om bates te akkumuleer vir die
          produksie van ander goedere en dienste√√
      •   Belegging in onderwys en opleiding √
          Suid-Afrika bestee tans die grootste gedeelte van die begroting aan
          onderwys. √√
          Dit is noodsaaklik vir die ontwikkeling van die arbeidsmag se vaardighede.
          Onderwys is ŉ belegging in menskapitaal en voorsien mense van ŉ
          lewenslange vermoë om inkomste te verdien. √√
          Ten spyte hiervan is ons skoolbywoning en slaagsyfer laer as die
          wêreldgemiddelde. √√
      •   Belegging in infrastruktuur√
          Die Suid-Afrikaanse regering het onderneem om, vanaf 2008, 8 % van die BBP
          aan vervoer- en kommunikasie-infrastruktuur te bestee. √√
          Dit skep werksgeleenthede en ŉ geskikte sakeomgewing.
          Die voordele hiervan kan veral gesien word aan die verbetering van lughawens
          en paaie√√
      •   Lok beleggings √
          Plaaslike en buitelandse beleggings is nodig vir kapitaalvorming. √√
          In Suid-Afrika is daar nie genoeg spaargeld om in fabrieke te belê nie. √√
          ŉ Groot gedeelte van die produksie is op verbruikersgoedere gefokus. √√
          Op hierdie manier kan toekomstige produksiekapasiteit nie verhoog word
          nie. √√
          (Opskrifte 1 punt elk, 4x1)                                              (4x2)(8)

3.5   Wat is die oorsaak vir die volgehoue energiekrisis in Suid Afrika sedert 2008?

      •   Eskom is die enigste verskaffer van elektrisiteit in Suid-Afrika. √√
      •   Eskom het nie genoegsaam belê in nuwe kragstasies nie.√√
      •   Die prys van elektrisiteit is laag en dit verhoed die aanbou van nuwe
          kragstasies.
      •   Om nuwe kragstasies te bou is baie duur.√√
      •   Huishoudings wat op ŉ onwetlike manier krag bekom en nie daarvoor betaal
          nie.
          (Onwettige kragaansluitings) √√
      •   Dit is nie maklik vir nuwe maatskappye om hierdie mark te betree nie. Toetrede
          tot hierdie mark word verbied. √√
      •   Die gebruik van hernubare energiebronne wat krag kan voorsien aan
          huishoudings en besighede, soos bv. sonkrag, word stadig geïmplementeer. √√
      •   Maatskappye wat baie krag gebruik betaal spesiale tariewe. √√
          (Aanvaar enige relevante antwoord.)                                    (4x2)(8)
                                                                                     [40]

                                           8

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                                          EKONOMIE
                                     MEMORANDUM VRAESTEL 1                      GRAAD 11

VRAAG 4 MAKRO-EKONOMIE & EKONOMIESE STREWES                       40 PUNTE – 30 MINUTE

4.1   Beantwoord die volgende vrae.

      4.1.1 Noem TWEE ekonomiese aanwysers wat gebruik word om ekonomiese
            bedrywighede in verskillende lande te vergelyk.

            •    Bevolkingsgrootte√
            •    Infrastruktuur (elektrisiteitsvoorsiening en waterdienste) √
            •    Produksie√
            •    Verbruik, armoede en welvaart√
            •    Regeringsfinansies√
            •    Buitelandse handel√
            •    Ekonomiese vryheid en mededingendheid√                       (Enige 2x1)(2)

      4.1.2 Waarom is dit belangrik dat Suid-Afrika ekonomiese groei moet
            bevorder?

            •    Ekonomiese groei is belangrik omdat die bevolking toeneem. √√
                 Meer mense gaan op soek wees na werk om hul behoeftes te
                 bevredig. √√
            •    Meer goedere en dienste moet geproduseer word om die algemene
                 welvaart van die gemeenskap te verseker. √√
                 (Aanvaar enige relevante feit.)                         (Enige 1x2)(2)

4.2   Bestudeer die spotprent en beantwoord die vrae wat volg.

      4.2.1 Verduidelik die ekonomiese boodskap wat deur die spotprent uitgebeeld
            word.

            •    Werkloosheid√√
                 (Aanvaar enige ander gepaste antwoord.)                                 (2)

      4.2.2 Wat is die ouderdoms-groep van die ekonomiese aktiewe bevolking in
            Suid-Afrika?

            •    15 – 65 jaar√                                                           (1)

      4.2.3 Wat, dink jy, is die grootste gevaar vir arbeid in SA?

            •    ŉ Onproduktiewe arbeidsmag weens siekte soos bv MIV / Vigs√
                 (Aanvaar enige relevante antwoord.)                                     (1)

      4.2.4 Waarom het ontwikkelende lande ŉ ooraanbod van ongeskoolde arbeid?
            Motiveer jou antwoord.

            •    Ontwikkelende lande word gekenmerk aan hoë vlakke van
                 ongeletterdheid en lae vlakke van onderwys. √√                  (2)
            •    Groot bevolkingsgroei met ŉ gebrek aan onderwys√√

                                            9

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                                        EKONOMIE
                                    MEMORANDUM VRAESTEL 1                    GRAAD 11

      4.2.5 Onderskei tussen nominale lone en reële lone.

            •    Nominale loon – die bedrag wat die werker daagliks, weekliks of
                 maandeliks ontvang. √√
            •    Reële loon – die hoeveelheid goedere en dienste wat ŉ mens met die
                 nominale loon kan koop. √√                                      (2x2)(4)

4.3   DATA RESPONS

      4.3.1 Watter organisasie bevorder ekonomiese integrasie en samewerker in
            Suider Afrikaanse lande?

            •    SAOG (Suid Afrikaanse Ontwikkelings Gemeenskap) √√                   (2)

      4.3.2 Noem TWEE bronne van inkomste vir die Doeane-Unie.

            •    Indirekte belasting√√
            •    Doeane√√
            •    Aksynsbelasting √√                                              (2x2)(4)

      4.3.3 Hoe kan die lande hierbo genoem die verlies van staatsinkomste
            hanteer?

            •   Verminder Staatsbesteding√√
            •   Staatsbegroting sal sekere uitgawes moet besnoei√√
            (Aanvaar enige relevante antwoord.)                                       (2)

      4.3.4 Waarom het die wêreldwye ekonomiese krisis ŉ effek op die inkome van
            die doeane unie?

            •    Invoere het afgeneem as gevolg van die ekonomiese
                 afswaai. √√                                                          (2)

4.4   Verduidelik arbeid as ŉ baie belangrike produksiefaktor.

      •   Produksie vereis arbeid (fisies en geestelik).√√
      •   Die ekonomie benodig ŉ geskikte arbeidsmag om te kan groei. √√
      •   Die arbeidsmag moet uit die regte aantal vaardige en minder-vaardige werkers
          bestaan. √√
      •   Opleiding en Onderwys is baie belangrik om arbeiders in ŉ land te ontwikkel. √√
      •   Hoe meer opgelei die arbeidsmag, hoe meer produktief sal die land wees. √√
      •   Meeste besighede in SA is arbeidsintensief en arbeidskoste maak ŉ groot deel
          uit van die produksiekoste. √√
      •   Arbeidersunies speel ŉ belangrike rol want hulle beskerm die regte en
          menswaardigheid van werkers, beskerm hulle lone en moedig werkers aan om
          in verdere vaardigheidsontwikkelingsprogramme te belê. √√        (Enige 4x2)(8)

                                          10

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
                                                         EKONOMIE
                                    MEMORANDUM VRAESTEL 1                     GRAAD 11

4.5   Waarom word Suid Afrika beskou as ŉ ontwikkelende ekonomie?

      •   Lae lewenstandaard√
          Meeste mense se per kapita inkomste is laag – hulle het dus toegang tot
          minder goedere en dienste / swak behuising / lae gesondheid-standaarde / ŉ
          gebrek aan onderrig√√

      •   Lae Produktiwiteitsvlakke√
          Lae vlakke van arbeidsproduktiwiteit. Hoofoorsake is lae onderrigstandaarde in
          die lande, ŉ gebrek aan belegging in fisiese kapitaal soos masjinerie, ŉ gebrek
          aan bestuursondervinding en gebrekkige toegang tot tegnologie. √√
          ŉ gebrek aan goeie gesondheidsdienste, goeie drinkwater, sanitasie en
          afvalverwydering tot ŉ hoë voorkoms van siektes wat deur water versprei word
          en ander omgewingsiektes wat veroorsaak dat werkers se gesondheid swak
          is. √√

      •   Hoë bevolkingsgroei en afhanklikheidslas√
          Ontwikkelende lande het ŉ hoë bevolkingsgroei, wat aan ŉ hoë geboortesyfer
          te wyte is. √√
          ŉ hoë bevolkingsgroeikoers veroorsaak werkloosheid, druk op behuising,
          onderwys, en gesondheidsdienste. √√

      •   Hoë werkloosheidsvlak√
          ŉ Lae vlak van onderwys, opleiding en entrepreneursvernuf dra tot hoë
          werkloosheidskoers by. √√
          Arbeid word onderbenut√√

      •   Afhanklikheid van die primêre sektor√
          Ekonomie is afhanklik van landbou- of ander bedrywighede in die primêre
          sektor.
          Baie mense werk in die primêre sektor, met min werksgeleenthede buite hierdie
          sektor. √√
          Ondoeltreffende produksiemetodes lei tot klein surplusse om te verkoop. √√

      •   Gebrekkige infrastruktuur√
          ŉ Groot problem in die meeste ontwikkelende lande is dat infrastruktuur soos
          paaie, kragopwekkingsfasiliteite en kommunikasiestelsels dikwels nie na wense
          is nie of swak in stand gehou word. √√
          Gebrekkige infrastruktuur lei tot swak toegang tot markte√√      (Enige 4x2) (8)
          (Aanvaar enige relevante antwoord.)
                                                                       (Opskrifte 4x1)(4)
                                                                                     [40]

                                          11

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
                                                           EKONOMIE
                                      MEMORANDUM VRAESTEL 1                 GRAAD 11

AFDELING C

Beantwoord slegs EEN van die twee vrae in hierdie afdeling in jou
ANTWOORDBOEK.

Jou antwoord sal as volg geassesseer word:

STRUKTUUR VAN DIE OPSTEL                                           PUNTETOEKENNING
Inleiding                                                               Maks. 2
Liggaam
Hoofgedeelte:
Bespreek in besonderhede / In-diepte bespreking / Ondersoek /
Bespreek krities / Ontleed / Analiseer / Vergelyk / Evalueer /         Maks. 26
Onderskei / Verduidelik / Assesseer / Debatteer

Addisionele gedeelte
Gee eiemening / Bespreek krities / Evalueer / Evalueerkrities /
Teken ŉ grafiek en verduidelik / gebruik die gegewegrafiek en          Maks. 10
verduidelik / Voltooi die gegewegrafiek / Bereken / Lei af /
Vergelyk / Verduidelik / Onderskei / Interpreteer / Debatteer
kortliks / Hoe? / Voorstelle
Slot/samevatting:
Enige hoër-orde samevatting behoort die volgende te bevat:

*   ŉ Kort opsomming van wat bespreek is, sonder om enige
    genoemde feite te herhaal
                                                                        Maks. 2
*   Enige opinie of waarde-skatting omtrent die bespreekte feit.
*   Addisionele ondersteunende inligting om die bespreking /
    analise te versterk
*   ŉ Weersprekende standpunt met motivering, indien vereis.
*   Aanbevelings / voorstelle
                             TOTAAL                                       40

                                            12

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
                                                            EKONOMIE
                                       MEMORANDUM VRAESTEL 1                      GRAAD 11

VRAAG 5 MAKRO-EKONOMIE                                              40 PUNTE – 40 MINUTE

“Entrepreneurs in die informele sektor is werklose, arm mense wat die sakewêreld betree,
bloot om te oorleef, sonder die fondse, vaardighede en kennis om ŉ sukses van hulle
besigheid te maak.”

•   Verduidelik die ekonomiese belangrikheid van entrepreneurskap.                 (26 punte)

•   Verduidelik hoe die Suid-Afrikaanse Regering die ekonomies gemarginaliseerde
    groepe in Suid-Afrika ondersteun.                                   (10 punte)

INLEIDING
ŉ Entrepreneur is ŉ persoon wat die risiko neem om ŉ nuwe besigheid te begin en te
finansier om die behoeftes van verbruikers te bevredig deur die ander produksiefaktore
doeltreffend te kombineer om ŉ wins te maak. √√
(Aanvaar enige toepaslike inleiding wat aanvaarbaar is.)                         (Maks. 2)

LIGGAAM
Entrepreneurskap speel om die volgende redes ŉ uiters belangrike rol in die
produksieproses:

Kombineer die ander produksiefaktore: √
•   Die entrepreneur kombineer die produksiefaktore om goedere en dienste te produseer
    om in die behoeftes en begeertes van verbruikers te voorsien. √√
•   Entrepreneurs moet genoeg kapitaal, natuurlike hulpbronne en geskoolde arbeid op
    die regte tyd en plek en in die regte hoeveelhede vind om sodoende die grootste
    moontlike wins te maak. √√

Toon ondernemingsgees: √
•   Die wil om ŉ sakeonderneming te begin, kom van die entrepreneurs. √√
•   Hulle kom met ŉ nuwe sake-idee vorendag om ŉ wins op die mark te maak. √√
•   Geen entrepreneur behoort ŉ onderneming te begin sonder genoegsame navorsing
    om te bepaal of die sake-idee ŉ wins op die mark sal maak nie. √√
•   Geen entrepreneur behoort ŉ onderneming te begin sonder genoegsame navorsing
    om te bepaal of die sake-idee sal slaag nie. √√
•   Die entrepreneur moet die gelykbreekpunt bereken voordat ŉ sakeonderneming begin
    word. √√
•   Die gelykbreekpunt is die punt waar uitgawes gelyk is aan inkomste. √√
•   Enige ander of verdere inkomste is ŉ wins. √√

Aanvaar risiko’s: √
•   In ŉ markekonomie is die entrepreneur die persoon wat die risiko’s aanvaar. √√
•   Die entrepreneur is verantwoordelik vir al die verliese indien die sake-idee faal of die
    onderneming bankrot speel. √√

                                             13

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
                                                           EKONOMIE
                                      MEMORANDUM VRAESTEL 1                     GRAAD 11

Neem besluite: √
•   Entrepreneurs neem besluite oor wat om te produseer, waar om die ondernemding te
    begin en vir wie geproduseer moet word. √√
•   Hulle moet besluit oor waar die klem lê op gehalte of hoeveelheid; of grond gekoop of
    liewers gehuur moet word, by wie om voorraad of grondstowwe te koop en watter vorm
    van eienaarskap om te kies (bv. Alleeneienaarskap, vennootskap of ŉ maatskappy) √√

Die ekonomiese belangrikheid van entrepreneurskap

•   Entrepreneurs speel ŉ baie belangrike rol deur tot die groei en vooruitgang van ŉ land
    se ekonomie by te dra. √√
•   SA het ŉ baie hoë werkloosheidskoers. √√
•   Die formele sektor kan nie aan die hele bevolking van SA werk verskaf nie.
•   Dus speel entrepreneurskap wat klein sakeondernemdings in die informele sektor
    begin, ŉ baie belangrike rol in inkomste- en werkverskaffing. √√
•   Provinsies sal meer fondse na klein en medium ondernemings moet afwentel om
    ekonomiese ontwikkeling aan te moedig. √√
•   Afgesien daarvan dat entrepreneurs nuwe werksgeleenthede skep, stel hulle ook nuwe
    goedere en dienste aan markte bekend, verhoog mededinging en verminder inflasie. √√
•   Die belastinginkomste van die regering styg namate die winste van entrepreneurs belas
    word. √√
•   Tegelykertyd sal die staat minder aan werkloosheidsuitkerings en ander maatskaplike
    dienste hoef te bestee aangesien welvaart ewerediger versprei sal wees. √√ (Maks 26)

ADDISIONELE GEDEELTE

Verduidelik hoe die Suid-Afrikaanse Regering die ekonomies gemarginaliseerde
groepe in Suid-Afrika ondersteun?

•   Sedert 1994 is arbeidswette ingestel om alle werkers se regte te beskerm. √√
•   Die Wet op Swart Ekonomiese bemagtiging en diensbillikheidswet van 1998
    ondersteun die proses van bemagtiging. √√
•   Regstellende aksie speel ŉ belangrike rol by nuwe aanstellings in die werkplek.
•   Vervaardigingsontwikkeling is ŉ belangrike manier om die uitsluiting van die verlede reg
    te stel. √√
•   Die Nasionale Vaardigheidsontwikkelingstrategie kon sedert 1994 meer as 3.6 miljoen
    werkers gestruktureerde indiensopleiding ondergaan en kon sowat 50 000 werklose
    jong mense in leerderskapprogramme deel. √√
•   Die Sektorale Onderwys - en Opleidingsowerhede (SOOO’s of SETA’s) lewer ŉ
    belangrike bydrae tot die vaardigheidsopleiding wat deur nywerhede in die primêre,
    sekondêre en tersiêre sektor vereis word. √√
    (Aanvaar enige ander relevante antwoord)                                (Enige 5x2)(10)

SLOT

Entrepreneurskap help om SA se hoë werkloosheidskoers teen te werk. √√
(Aanvaar enige aanvaarbare slot.)                                                  (Maks 2)
                                                                                       [40]

                                            14

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
                                                           EKONOMIE
                                      MEMORANDUM VRAESTEL 1                     GRAAD 11

VRAAG 6 EKONOMIESE STREWES                                        40 PUNTE – 40 MINUTE

“Strategieë vir ontwikkeling is vervat in die ekonomiese en ander beleide van ontwikkelende
lande.”

•    Ontleed krities die onderstaande ontwikkelingstrategieë wat in ontwikkelende
     lande gebruik word deur te verwys na
     -menslike hulpbronne
     -natuurlike hulpbronne
     -tegnologie                                                           (26 punte)
•    Waarom is Inheemse Kennis Stelsels (IKS) belangrik vir ekonomiese
     ontwikkeling in ŉ land?                                               (10 punte)

INLEIDING

Verskillende strategieë kan gebruik word om ekonomiese ontwikkeling te versnel en alle
strategieë is afhanklik van die verbetering van die kwaliteit en aanwending van die
beskikbare produksiefaktore. √√                                                     (Maks 2)
(Aanvaar enige ander gepaste inleiding.)

LIGGAAM

Menslike hulpbronne
•   Verwys na die arbeidsmag van die land. √√
•   Die kwaliteit van arbeid kan op verskillende maniere verbeter word. √√
•   Onderwys en opleiding dra by tot ekonomiese groei en ontwikkeling. √√
•   Verhoogde geletterdheidsvlakke is noodsaaklik vir opleiding. √√
•   Opgeleide werkers kan kapitaaltoerusting doeltreffend en effektief gebruik. √√
•   Die vermoë om te werk hang af van die gesondheid van die werkers. √√
•   Gesonde mense is meer produktief. √√
•   ŉ Land moet verseker dat sy bevolking ondersteun kan word deur die beskikbare
    natuurlike hulpbronne. √√
•   Onbeplande gesinne is die hoofoorsaak van armoede en werkloosheid. √√
•   Motivering is nodig sodat werkers wakker en innoverend kan wees. √√
•   Indiensname kan geskep word deur arbeidsintensiewe ontwikkelingsprogramme. √√

Natuurlike hulpbronne
•   ŉ Toename in landbou produksie lei tot ŉ toename in die koopkrag van die
    bevolking. √√
•   Aanbod van natuurlike hulpbronne kan nie verhoog word nie. √√
•   Kunsmis moet gebruik word om die produktiwiteit van grond te verhoog. √√
•   Grondeienaarskap moet gebruik word om die kwaliteit van grond te verhoog. √√
•   Sekondêre nywerhede moet opgerig word om primêre produkte te verwerk. √√

                                            15

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
                                                          EKONOMIE
                                      MEMORANDUM VRAESTEL 1                    GRAAD 11

Tegnologie
•   Tegnologiese ontwikkelings kan gebruik word om kostes te verlaag en
    mededingendheid te verbeter. √√
•   Lande moet tegnologie ontwikkel wat goed is vir hulle. √√
•   Tegnologiese ontwikkelings sal produktiwiteit verhoog. √√
•   Wetenskap en bestuursopleiding is nodig vir die gebruik van tegnologie. √√
•   Inheemse Kennis Stelsels (IKS) kan ook gebruik word. √√             (Enige 13x2)(26)

Addisionele Gedeelte

Waarom is Inheemse Kennis Stelsels (IKS) belangrik vir ekonomiese ontwikkeling in
ŉ land?

•    IKS word gesien as die nuwe benadering tot volhoubare sosiale en ekonomiese
     ontwikkeling volgens die Ontwikkelings Bank√√
•    Inheemse kennis kan jou help verstaan hoe plaaslike gemeenskappe funksioneer en
     dit verskaf ŉ produktiewe raamwerk vir aktiwiteite in plaaslike gemeenskappe. √√
•    Inheemse kennis bied oplossings aan die armes in baie plaaslike gemeenskappe. √√
•    Dit verteenwoordig ŉ baie belangrike aandeel in wêreldwye netwerk van IK
     hulpbronne. √√
•    Inheemse kennis is ŉ onder benutte hulpbron in die ontwikkelingsproses. √√
     (Aanvaar enige relevante antwoord.)                                         (5x2)(10)

SLOT
Ontwikkelingstrategieë wat deur ontwikkelende lande gebruik word, verskil van land tot
land. √√
(Aanvaar enige relevante antwoord.)                                               (Maks 2)
                                                                                       [40]

                                                                           TOTAAL: 150

                                            16

## Related documents

- [Gr11 Ecn P1 (Afrikaans) November 2019 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr11-ecn-p1-afrikaans-november-2019-possible-answers/4a199273-b4f4-448e-b2e0-533b05395344) — Economics · Memo · 2019 · Afr
- [Gr11 ECN P1 June 2016 Possible Answer](https://www.hlayiso.com/library/gr11-ecn-p1-june-2016-possible-answer/67b4dd9f-0f57-44e1-b92b-fd5e51146a24) — Economics · Memo · 2016
- [Gr11 ECN P1 (Afrikaans) November 2018 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr11-ecn-p1-afrikaans-november-2018-question-paper/eed8879a-a090-451a-a129-f2906009b3e7) — Economics · QP · 2018 · Afr
- [Gr11 ECN P1 (Afrikaans) November 2015 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr11-ecn-p1-afrikaans-november-2015-question-paper/f6948d1b-63be-42ee-882c-e1e4bb7610e8) — Economics · QP · 2015 · Afr
- [Gr11 ECN (Afrikaans) June 2016 Possible Answer](https://www.hlayiso.com/library/gr11-ecn-afrikaans-june-2016-possible-answer/bf9ba336-b573-4318-8481-5953f816a08b) — Economics · Memo · 2016 · Afr
- [Gr11 Ecn P2 (Afrikaans) November 2019 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr11-ecn-p2-afrikaans-november-2019-possible-answers/3da2c64d-9c52-4050-b623-b23413f7d393) — Economics · Memo · 2019 · Afr

## More from Grade 11 Economics

- [ECONOMICS P2 GR11 QP NOV2025 Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-gr11-qp-nov2025-afrikaans-watermark/86767b41-58b1-48f1-8398-85ff62ae0406) — QP · 2025 · Afr
- [LP CS Economics Grade 11 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-cs-economics-grade-11-march-2025-qp-and-memo/5d9f6601-bdd5-43eb-9f96-7f2865b253de) — QP + Memo · 2025
- [ECONOMICS GRADE 11 P2 QP NOV 2024 AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/economics-grade-11-p2-qp-nov-2024-afr-d-watermark/8703b89d-9b76-462c-932b-0bec6afe2b03) — QP · 2024 · Afr
- [Gr 11 Economics P2 (Afrikaans) June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-economics-p2-afrikaans-june-2024-question-paper/286fd14c-e55e-40fd-bc7c-063349f9423e) — QP · 2024 · Afr
- [NW 11 ECONOMICS P2 QP AFR NOV 2024](https://www.hlayiso.com/library/nw-11-economics-p2-qp-afr-nov-2024/7a818f82-3a68-4706-bcd0-8984b2f584ac) — QP · 2024 · Afr
- [ECONOMICS P1 GR11 QP NOV 2023 Afrikaans D](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-gr11-qp-nov-2023-afrikaans-d/dd4b415f-de2c-47ef-b4c1-6b78f3ecc69e) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
