# Economics Grade 11 P1 Gauteng June 2018 Question Paper (Afr)

> Grade 11 Economics Paper 1 question paper from the Gauteng June 2018 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr11-ecn-p1-afrikaans-june-2018-question-paper/428e3ef8-8193-4cff-bb54-4fb99496256d
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Economics
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2018
- Exam period: Gauteng June
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 13

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Economics](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/economics) › [Economics Grade 11 P1 Gauteng June 2018 Question Paper (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr11-ecn-p1-afrikaans-june-2018-question-paper/428e3ef8-8193-4cff-bb54-4fb99496256d)

## About this document

Economics · Grade 11 · Gauteng June · 2018 · Afrikaans. Question paper, 13 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [Gr11 ECN P1 (Afrikaans) June 2018 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr11-ecn-p1-afrikaans-june-2018-possible-answers/b60960f8-7015-438a-88ca-cb43675de57f) — Memo · 2018 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

        GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                PROVINSIALE EKSAMEN
                      JUNIE 2018
                      GRAAD 11

                       EKONOMIE
                      VRAESTEL 1

TYD: 2 uur

PUNTE: 150

13 bladsye

                                             b.o.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                         EKONOMIE
                                                                                     2
                                         Vraestel 1                  GRAAD 11

                      GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                                  PROVINSIALE EKSAMEN

                                                    EKONOMIE
                                                    Vraestel 1

                                                    TYD: 2 uur

                                                    PUNTE: 150

INSTRUKSIES EN INLIGTING

 1.   Beantwoord VIER vrae soos volg in die ANTWOORDBOEK:

         AFDELING A: VERPLIGTEND
         AFDELING B: Beantwoord TWEE van die drie vrae.
         AFDELING C: Beantwoord EEN van die twee vrae.

 2.   Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
      vraestel gebruik is.

 3.   Skryf die vraagnommer bo-aan elke antwoord neer.

 4.   Lees die vrae aandagtig deur.

 5.   Begin ELKE vraag op ŉ NUWE bladsy.

 6.   Laat 2 – 3 reëls tussen onderafdelings van vrae oop.

 7.   Beantwoord die vrae in volsinne en maak seker dat die formaat, inhoud en
      konteks van jou antwoorde aan die kognitiewe vereistes van die vrae voldoen.

 8.   Beantwoord slegs die vereiste aantal vrae. Addisionele antwoorde sal nie
      nagesien word NIE.

 9.   Gebruik slegs swart of blou ink.

 10. Jy mag ŉ nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.

 11. Skryf netjies en leesbaar.

                                                                                     b.o.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                      EKONOMIE
                                                                                 3
                                      Vraestel 1                    GRAAD 11

AFDELING A (VERPLIGTEND)

VRAAG 1 MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE                                30 PUNTE – 20 MINUTE

1.1     Verskillende opsies word voorsien as moontlike antwoorde vir die
        volgende vrae. Kies die antwoord en skryf slegs die letter A – D langs
        die vraagnommer (1.1.1 – 1.1.8) in die ANTWOORDBOEK neer.

        1.1.1     Nominale lone is ŉ maatstaf vir die …

                  A bedrag geld wat ŉ arbeider ontvang.
                  B aantal ure wat arbeiders werk.
                  C toestande waaronder arbeiders werk.
                  D welvaart van arbeiders.

        1.1.2     Ekonomiese groei is ŉ toename in die …

                  A besteding deur verbruikers.
                  B invoere vanaf oorsese lande.
                  C die produksie van die land.
                  D besteding deur die owerhede.

        1.1.3     Individue wat produksiefaktore gebruik om ŉ besigheid te
                  begin en te bestuur is bekend as …?

                  A kapitaal
                  B entrepreneurs
                  C verbruikers
                  D huishoudings

        1.1.4     In die vergelyking van die BBP van een jaar met die van ŉ
                  volgende jaar word die ... gebruik.

                  A BBP teen heersende pryse
                  B BBP teen markpryse
                  C BBP teen konstante pryse
                  D nominale BBP

        1.1.5     Produksie waarby slegs die permanente inwoners van ŉ land
                  betrokke is, staan bekend as ... produksie.

                  A volskaalse
                  B internasionale
                  C binnelandse
                  D nasionale

                                                                                 b.o.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                      EKONOMIE
                                                                                     4
                                      Vraestel 1                    GRAAD 11

        1.1.6      ŉ Onderneming wat brandstof uit steenkool vervaardig is ...

                   A Caltex
                   B Sasol
                   C Engen
                   D Shell

        1.1.7      ŉ Gemengde ekonomie is een wat bestaan uit …

                   A groot en klein ondernemings.
                   B plase en fabrieke.
                   C goedere en dienste.
                   D ŉ openbare en ŉ private sektor.

        1.1.8      ŉ Mineraal wat bekend staan as „swart goud‟ is …

                   A steenkool.
                   B goud.
                   C ystererts.
                   D uranium.                                             (8x2) (16)

1.2   Kies ŉ beskrywing uit KOLOM B wat by die item in KOLOM A pas. Skryf
      slegs die letter (A – I) langs die vraagnommer (1.2.1 – 1.2.8) in die
      ANTWOORDBOEK neer, byvoorbeeld 1.2.9 J.

                   KOLOM A                                  KOLOM B

      1.2.1 Oordragbetalings                  A Uitgedruk deur reële BBP per
                                                kapita, lewensverwagting en vlakke
      1.2.2 Lewenstandaard                      van geletterdheid

      1.2.3 Reële vloei                       B Ouderdomme tussen 15 en 64 jaar

      1.2.4 Vervaardiging                     C Motors, geboue en paaie

      1.2.5 Binnelandse mark                  D Belasting en staatsbesteding

      1.2.6 Fiskale beleid                    E Sekondêre ekonomiese aktiwiteit

      1.2.7 Tasbare bates                     F Ouderdomspensioen is ŉ voorbeeld
                                                hiervan
      1.2.8 Arbeidsmag
                                              G Die vloei van goedere en dienste

                                              H Produkte wat binne Suid-Afrika
                                                verkoop word.

                                              I   Primêre ekonomiese aktiwiteite
                                                                             (8x1)          (8)

                                                                                     b.o.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                       EKONOMIE
                                                                                      5
                                       Vraestel 1                    GRAAD 11

1.3   Gee EEN term vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs die term
      langs die vraagnommer (1.3.1 – 1.3.6) in die ANTWOORDBOEK neer.
      (GEEN AFKORTINGS TOEGELAAT NIE)

      1.3.1     Lone, huur, rente en wins word verruil vir ... in die ekonomiese
                kringloop.

      1.3.2     Bestudeer die funksionering van die ekonomie as geheel.

      1.3.3     Vervoerfasiliteite soos lughawens, paaie en spoorwegstelsel.

      1.3.4     Die verwantskap tussen reële produksie en die aantal insette.

      1.3.5     Die metode wat gebruik word om nasionale inkome te bereken
                deur totale besteding op finale goedere en dienste te bereken.

      1.3.6     Die totale inkomste van die bevolking, verdeel deur die per kapita
                inkomste van die bevolking.                                   (6x1)          (6)

                                                            TOTAAL AFDELING A:               30

                                                                                      b.o.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                             EKONOMIE
                                                                                             6
                                             Vraestel 1                   GRAAD 11

AFDELING B

Beantwoord enige TWEE van die drie vrae in hierdie afdeling in die
ANTWOORDBOEK.

VRAAG 2     MAKRO-EKONOMIE                                     40 PUNTE – 30 MINUTE

2.1     Beantwoord die volgende vrae:

        2.1.1       Noem enige TWEE kategorieë van finale verbruiksbesteding deur
                    huishoudings.                                             (2x1)                 (2)

        2.1.2       Waarom is kapitaalvorming belangrik vir die ekonomie van Suid-
                    Afrika?                                                     (1x2)               (2)

2.2     Bestudeer die inligting hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

             TERSIÊRE AKTIWITEITE: GAUTENG DOMINEER
          Finansiële, vaste eiendom en
          besigheidsdiensaktiwiteite

          Persoonlike en gemeenskapsdiens-
          aktiwiteite
          Vervoer, opberging en kommunikasie
          bates
          Groot- en kleinhandel, spyseniering
          en akkommodasie aktiwiteite

          Konstruksie sektor

          Elektrisiteit en gasproduksie, asook
          wateruitsette

                                                                             [Bron: Google.co.za]

        2.2.1       Identifiseer die tersiêre aktiwiteit in Gauteng wat die meeste bydra
                    tot die Suid-Afrikaanse ekonomie.                                               (1)

        2.2.2       Gee ŉ rede vir die ekonomiese aktiwiteit wat die hoogste
                    persentasie bydra tot die tersiêre sektor.                                      (1)

        2.2.3       Verduidelik kortliks die term tersiêre ekonomiese aktiwiteite.                  (2)

        2.2.4       Waarom is dit verkieslik vir ŉ land om ŉ sterker tersiêre sektor as ŉ
                    primêre sektor te hê?                                                           (2)

        2.2.5       Wat is die rol van vervoer in die versterking van die tersiêre sektor
                    in Gauteng?                                                      (2x2)          (4)

                                                                                             b.o.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                         EKONOMIE
                                                                                            7
                                         Vraestel 1                      GRAAD 11

2.3     Bestudeer die inligting hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

           Toestand van Entrepreneurskap in Suid-Afrika

Die hoof uitvoerende beampte van Riversands Incubation Hub, Tzadzwa Madavo, se dat
entrepreneurs gereeld beweer dat ŉ gebrek aan bevondsing hulle terughou. Die top vyf
uitdagings wat entrepreneurs ondervind behels die volgende: om kliente en verbruikers te
vind (47%); onvermoë om fondse te genereer (43%); gebrek aan riglyne (31%); te veel
verspreide belange (30%) en stadige of verlore verkope (21%)

                      HIER IS SEKERE MOTIVERINGSASPEKTE

4% (onvermoë om werk te kry); 8% (belangstelling in hulle produkte / dienste); 10% (dit
maak my bly); 14% (ek wou my vaardighede gebruik); 22% (ek wou my eie baas gewees
het); 42% (ek het ŉ geleentheid identifiseer)

                                              Bron: [Infographic by Seed Academy: Survey 2017]

        2.3.1      Identifiseer ŉ moontlike rede vir die daling van entrepreneurskap in
                   SA?                                                                             (1)

        2.3.2      Noem EEN hoofrede waarom deelnemers hulle eie besighede
                   begin het.                                                                      (1)

        2.3.3      Beskryf kortliks die konsep entrepreneurskap.                    (2x1)          (2)

        2.3.4      Verduidelik enige faktor wat die winste van ŉ entrepreneur
                   beïnvloed.                                                                      (2)

        2.3.5      Wat is die belangrikheid van entrepreneurskap in die ekonomie van
                   Suid-Afrika?                                                                    (4)

2.4     Onderskei tussen hernubare en nie-hernubare hulpbronne.                     (2x4)          (8)

2.5     Hoe kan die ontwikkeling van kleinsakeondernemings die gemarginaliseerdes
        in Suid-Afrika bevoordeel?                                                                 (8)
                                                                                                   [40]

                                                                                            b.o.

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                        EKONOMIE
                                                                                        8
                                        Vraestel 1                         GRAAD 11

VRAAG 3 MAKROEKONOMIE                                          40 PUNTE – 30 MINUTE

3.1   Beantwoord die volgende vrae:

      3.1.1     Noem enige TWEE voorbeelde van primêre energiebronne wat in
                Suid-Afrika gebruik word.                              (2x1)                   (2)

      3.1.2     Waarom is hulpbronne so belangrik in die produksieproses? (1x2)                (2)

3.2   Bestudeer die tabel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

      SUID-AFRIKA SE BRUTO BINNELANDSE PRODUK (BBP) – 2017
                                                 R miljoen
       Vergoeding van werknemers                 1 892 721
       Netto bedryfsurplus                       1 065 200
       Vastekapitaalverbruik                       560 397
       Bruto waarde toegevoeg teen faktorkoste   3 518 318
       Ander belasting op produksie                 81 307
       Ander subsidies op produksie                  9 813
       Bruto waarde toegevoeg teen basiese pryse 3 589 812
       Belasting op goedere                        438 785
       Subsidies op goedere                         15 005
       Bruto binnelandse produk teen markpryse   4 013 592
                           [Aangepas uit die SARB Kwartaallikse Bulletin, Junie 2017]

      3.2.1     Identifiseer die metode wat gebruik is om die BBP in die tabel
                hierbo te bereken.                                             (2x1)           (2)

      3.2.2     Beskryf kortliks die term bruto binnelandse produk.                            (2)

      3.2.3     Wat is die vernaamste doelwit van subsidies op produksie?                      (2)

      3.2.4     Bereken vastekapitaalverbruik as ŉ persentasie van die BBP teen
                faktorkoste. Toon ALLE berekeninge.                                            (4)

                                                                                        b.o.

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                          EKONOMIE
                                                                                         9
                                          Vraestel 1                   GRAAD 11

3.3    Bestudeer die inligting hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                         Die werkloosheidskrisis in Suid-Afrika

      Die werkloosheidkoers in Suid Afrika het toegeneem tot 27.7% gedurende die eerste
      ses maande van 2017.
      Hierdie is die hoogste koers sedert September 2006 en daar word verwag dat dit
      verder in die toekoms gaan toeneem. Dit het ŉ groot impak op die toenemende vlak
      van armoede in Suid-Afrika. Alhoewel die informele sektor baie uitdagings het, kan dit
      ŉ positiewe bydrae lewer tot die verligting van armoede, en die verbetering van die
      lewensgehalte van baie Suid-Afrikaners.

                                    Die armoede gaping …

                                 Die wat het   Die wat nie het
                                               nie

                                           ARMOEDE

                                                                 [Bron: www.tradingeconomics.com]

       3.3.1     Identifiseer die ekonomiese konsep wat deur die uittreksel
                 uiteengesit word.                                                              (1)

       3.3.2     Verskaf ŉ rede hoekom die ekonomiese konsep op byna elke
                 straathoek vertoon word.                                                       (1)

       3.3.3     Verduidelik kortlik TWEE sosiale redes vir die hoë
                 werkloosheidkoers in Suid-Afrika.                               (2x2)          (4)

       3.3.4     Hoe kan die informele sektor ŉ impak hê op die vermindering van
                 die Werkloosheidskoers in Suid-Afrika?                       (2x2)             (4)

3.4    Onderskei tussen reële beleggings en finansiële belegging.                (2x4)          (8)

3.5    Hoe kan die regering die probleem rondom grondverdeling oplos?                           (8)
                                                                                                [40]

                                                                                         b.o.

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                          EKONOMIE
                                                                                           10
                                          Vraestel 1                     GRAAD 11

VRAAG 4 MAKROEKONOMIE                                          40 PUNTE – 30 MINUTE

4.1    Beantwoord die volgende vrae:

       4.1.1      Noem enige TWEE soorte kommunikasie infrastruktuur wat in
                  Suid-Afrika gebruik word.                                 (2x1)                 (2)

       4.1.2      Hoe kan belasting gebruik word om die afwaartse tendens in die
                  ekonomie te herstel?                                        (1x2)               (2)

4.2    Bestudeer die inligting hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                           SUID-AFRIKA SE ENERGIEKRISIS
                                      AKTIWITEIT/        AANTAL      PERSENTASIE
      “Dinge gaan sommer baie         KATEGORIE          VERBRUIKERS VERBRUIK
      erger raak en daarom is dit                                         %
      belangrik dat ons ŉ beter
                                         Huishoudelik          6 846 330                    94
      insig kry oor ons land se
                                             Landbou              99 054                   1.4
      elektrisiteitstelsel, Eskom.
                                              Mynbou               2 003                  0.03
      Ons kan kyk na ons
                                        Vervaardiging             43 952                   0.6
      verbruikspatrone en pryse,
                                         Kommersieël             243 212                   3.3
      die koste van beurtkrag en
                                              Vervoer              2 153                   0.3
      hoe ons die belaglike
                                           Algemeen               36 105                   0.5
      situasie waarin ons onsself
      deesdae bevind, kan
                                               Totaal          7 272 809                   100
      ontduik.”
      – Dirk de Vos
                                                                      [Bron: dailymaverick.co.za]

       4.2.1      Identifiseer ŉ rede waarom Eskom beurtkrag implementeer het?                    (1)

       4.2.2      Noem die persentasie van krag wat deur die primêre sektor in
                  Suid-Afrika gebruik word?                                                       (1)

       4.2.3      Verduidelik kortliks die term beurtkrag in terme van elektrisiteit.             (2)

       4.2.4      Hoekom gebruik plaaslike verbruikers die meeste krag?                           (2)

       4.2.5      Hoe sal beurtkrag die Suid-Afrikaanse ekonomie beïnvloed? (2x2)                 (4)

                                                                                           b.o.

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
                                            EKONOMIE
                                                                                             11
                                            Vraestel 1                   GRAAD 11

4.3     Bestudeer die inligting hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

        EKONOMIESE STELSELS: KAPITALISME OF SOSIALISME?

“In sy suiwerste vorm bestaan die
                                             VSA
vryemarkstelsel sonder enige inmenging                  VRYEMARK
van die regering.
                                                                                 GROOT
                                                                                 OPENING!
Adam Smith het geredeneer dat ŉ
                                                                              Saterdag
„onsigbare hand‟ die regte koers sou                                          Okt. 8
aandui vir markkragte en skaars                                               12 nm – 5 nm
produksiefaktore.                             URE
Hiermee het hy bedoel dat dit voorkom         Maandae
                                              Vrydae
asof iemand baie doeltreffende keuses         Saterdae
maak en besluite neem om die ekonomie         12 nm – 5 nm                     KOLLEGE
                                                                               SENTRA
doeltreffend te laat funksioneer, maar in                                      235!!
werklikheid gebeur dit bloot natuurlik
wanneer ŉ aantal mense in ŉ mark as
verbruikers optree”

                               [Aangepas uit VERKEN Ekonomie Graad 11, Maskew Miller Longman]

        4.3.1      Identifiseer ŉ land wat gebruik maak van bogenoemde ekonomiese
                   stelsel.                                                                         (1)

         4.3.2     Noem EEN voordeel van ŉ vryemarkekonomie.                                        (1)

        4.3.3      Verduidelik kortliks die term vrye mark-ekonomie.                                (2)

        4.3.4      Hoe is die markekonomie “self-regulerend”? Motiveer.                             (2)

        4.3.5      Hoekom is kapitalisme nie voordelig vir alle lande en verbruikers
                   nie?                                                           (2x2)             (4)

4.4     Bespreek die rol van die faktormark in die kringloopdiagram.                (4x2)           (8)

4.5     Hoe dra Swart Ekonomiese Bemagtiging by tot gemeenskapsdeelname in
        Suid-Afrika?                                                                                (8)
                                                                                                    [40]

                                                               TOTAAL AFDELING B:                   80

                                                                                             b.o.

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
                                          EKONOMIE
                                                                                           12
                                          Vraestel 1                       GRAAD 11

AFDELING C

Beantwoord enige EEN van die twee vrae uit hierdie afdeling in die
ANTWOORDBOEK

STRUKTUUR VAN OPSTEL                                                             PUNTE-
                                                                               TOEKENNING
Inleiding
 Die inleiding is ŉ laer-orde respons.
 ŉ Goeie beginpunt sal wees om ŉ begrip of sleutelwoord van die
    vraag te definieer.                                                          Maks. 2
 Moenie in die inleiding enige gedeelte van die vraag insluit nie.
 Moenie enige gedeelte van die inleiding in die inhoud / liggaam
    herhaal nie.
 Vermy deur in die inleiding te herhaal wat jy in die liggaam bespreek
    het.

Liggaam

Hoofgedeelte: Bespreek in besonderhede / Diepgaande bespreking/
Ondersoek / Bespreek krities / Analiseer / Vergelyk / Evalueer / Onderskei
/ Verduidelik / Assesseer / Debatteer                                            Maks. 26

Addisionele gedeelte: Gee eie menings / Bespreek krities / Evalueer /
Evalueer krities / Teken ŉ grafiek en verduidelik / Gebruik die gegewe
grafiek en verduidelik / Voltooi die gegewe grafiek / Bereken / Lei af /
Vergelyk / Verduidelik / Onderskei / Interpreteer / Debatteer kortliks /
                                                                                 Maks. 10
Hoe? / Stel voor

Slot
Enige hoë-orde slot behoort die volgende in te sluit:
 ŉ Kort samevatting van dit wat bespreek is, sonder die herhaling van
    enige feite wat reeds genoem is.
 Enige opinie of waarde-oordeel van die feite wat bespreek is.                  Maks. 2
 Addisionele ondersteunende inligting wat die besprekings / ontleding
    versterk.
 ŉ Teenstrydige sienswyse met motivering, indien gevra.
 Aanbevelings.
                                                                TOTAAL                40

                                                                                           b.o.

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
                                              EKONOMIE                                   13
                                              Vraestel 2                   GRAAD 11

VRAAG 5 MAKROEKONOMIE                                       40 PUNTE – 40 MINUTE

   Bespreek die lewering van sosiale dienste aan Suid-Afrika in besonderhede.
                                                                           (26 punte)

   Wat kan die Suid-Afrikaanse Regering doen om die lewering van sosiale dienste
    aan landsburgers te verbeter?                                         (10 punte)    [40]

VRAAG 6 MAKROEKONOMIE                                       40 PUNTE – 40 MINUTE

   Bespreek die ekonomiese belangrikheid van die primêre sektor in die ekonomie.
                                                                           (26 punte)

   Hoe kan die ontwikkeling van meer arbeidsintensiewe nywerhede Suid-Afrika
    bevoordeel?                                                         (10 punte)      [40]

                                                            TOTAAL AFDELING C:          40

                                                                           TOTAAL:      150

                                           EINDE

## Related documents

- [Gr11 ECN P1 (Afrikaans) November 2018 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr11-ecn-p1-afrikaans-november-2018-question-paper/eed8879a-a090-451a-a129-f2906009b3e7) — Economics · QP · 2018 · Afr
- [Gr11 ECN P1 (Afrikaans) June 2019 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr11-ecn-p1-afrikaans-june-2019-question-paper/ceda42d1-302e-4a52-a36d-f6471f344c67) — Economics · QP · 2019 · Afr
- [Gr11 ECN P2 (Afrikaans) June 2018 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr11-ecn-p2-afrikaans-june-2018-possible-answers/6b67e6d2-13b6-4ae0-82b3-20b6593e609b) — Economics · Memo · 2018 · Afr
- [Gr11 ECN P1 June 2018 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr11-ecn-p1-june-2018-possible-answers/e69fb215-dd9d-4c1d-b0d2-7dc481798478) — Economics · Memo · 2018
- [ECON P2 GR11 QP NOV2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/econ-p2-gr11-qp-nov2018-afrikaans/61f64fd7-cc78-41a8-9f45-dc47d12250ca) — Economics · QP · 2018 · Afr
- [ECONOMICS P1 GR11 QP NOV2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-gr11-qp-nov2022-afrikaans/85de04f2-15fa-4ce8-97fd-be60699aec16) — Economics · QP · 2022 · Afr

## More from Grade 11 Economics

- [ECONOMICS P1 GR11 QP NOVEMBER 2025 MARKING GUIDELINE watermark](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-gr11-qp-november-2025-marking-guideline-watermark/50dfb8cd-5e5c-4978-9147-e5988b4d7b5e) — Memo · 2025
- [LP CS Economics Grade 11 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-cs-economics-grade-11-march-2025-qp-and-memo/5d9f6601-bdd5-43eb-9f96-7f2865b253de) — QP + Memo · 2025
- [ECONOMICS GRADE 11 P2 MG NOV 2024 afrikaans moderated final(1) watermark](https://www.hlayiso.com/library/economics-grade-11-p2-mg-nov-2024-afrikaans-moderated-final-1-watermark/ee79320c-cb8c-4616-b967-4427ee8c8b49) — Memo · 2024 · Afr
- [Gr 11 Economics P1 (Afrikaans) June 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-economics-p1-afrikaans-june-2024-possible-answers/e44eaa49-7ef0-4d3f-b2fa-223500dfa0c9) — Memo · 2024 · Afr
- [MP Economics Grade 11 June 2024 P2 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/mp-economics-grade-11-june-2024-p2-and-memo/0bc69926-9b81-4107-b5e0-8db54cea1ff1) — Memo · 2024
- [ECONOMICS P1 GR11 MEMO NOV 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-gr11-memo-nov-2023-afrikaans/4d5c41a6-5016-4a68-972e-613a8b5daecc) — Memo · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
