# Economics Grade 11 P1 Gauteng November 2015 Memo (Afrikaans)

> Grade 11 Economics Paper 1 memorandum from the Gauteng November 2015 (Afrikaans), 19 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr11-ecn-p1-afrikaans-november-2015-possible-answer/94f85e85-c7f6-4ce9-8267-b090e52164db
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Economics
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2015
- Exam period: Gauteng November
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 19

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Economics](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/economics) › [Economics Grade 11 P1 Gauteng November 2015 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/gr11-ecn-p1-afrikaans-november-2015-possible-answer/94f85e85-c7f6-4ce9-8267-b090e52164db)

## About this document

Economics · Grade 11 · Gauteng November · 2015 · Afrikaans. Memorandum, 19 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [Gr11 ECN P1 (Afrikaans) November 2015 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr11-ecn-p1-afrikaans-november-2015-question-paper/f6948d1b-63be-42ee-882c-e1e4bb7610e8) — QP · 2015 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

             GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                     PROVINSIALE EKSAMEN
                            2015
                          GRAAD 11

                          EKONOMIE
                         VRAESTEL 1

                       MEMORANDUM

19 bladsye

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                                                       EKONOMIE
                                         MEMORANDUM
                                                                        Vraestel 1

                    GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                                PROVINSIALE EKSAMEN
                                                                EKONOMIE
                                                                Vraestel 1

                                                                MEMORANDUM

VRAAG 1

1.1   MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

      1.1.1   B (goedere wat vereis dat die verbruikers ŉ prys daarvoor betaal) √√

      1.1.2   C (afnemend is as deel van die BBP) √√

      1.1.3   C (privaat inisiatief en vryheid van keuse beperk) √√

      1.1.4   C (huur) √√

      1.1.5   A (ontwikkeling) √√

      1.1.6   A (deponering van munte) √√

      1.1.7   B (die monetêre beleid van die SARB) √√

      1.1.8   B (M3) √√                                                         (8x2)      (16)

1.2   Kies ŉ beskrywing uit KOLOM B wat pas by die item in KOLOM A

      1.2.1   E √ (Die beweging van produksiefaktore vanaf een gebied na ŉ ander)

      1.2.2   A √ (Masjinerie en toerusting vervang mense in die produksie-proses)

      1.2.3   F √ (Die tempo waarteen een geldeenheid teenoor ŉ ander verwissel
                   word)

      1.2.4   B √ (Begrotingsbesteding oorsky inkomste)

      1.2.5   D   √ (ŉ Groep van twee of meer lande wat dieselfde geldeenheid gebruik)

      1.2.6   G   √ (Gedeeltelike eienaarskap in ŉ onderneming en die eienaar
                    toelaat om aan winsdeling deel te neem wanneer dividende
                    verklaar word)

      1.2.7   I √ (Die plaaslike kennis wat uniek is tot ŉ gegewe kultuur of samelewing)

      1.2.8   H √ (Die verandering in die aantal mense van ŉ land oor ŉ tydperk)
                                                                               (8x1) (8)
                                               2

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                                      EKONOMIE
                                  MEMORANDUM
                                                      Vraestel 1

1.3   IDENTIFISEER DIE KONSEPTE

      1.3.1   Mikro-ekonomie √

      1.3.2   Welvaart √

      1.3.3   Prima √

      1.3.4   Bruto toegevoegde waarde √

      1.3.5   Skaarsheid √

      1.3.6   Grondrestitusie √                                (6x1) (6)

                                               TOTAAL AFDELING A:    30

                                           3

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                                                 EKONOMIE
                                   MEMORANDUM
                                                                  Vraestel 1

AFDELING B

VRAAG 2 MAKROEKONOMIE

2.1   2.1.1   Noem TWEE kategorieë van natuurlike hulpbronne.

               Hernubare hulpbronne √
               Nie-hernubare hulpbronne √                                 (2x1)   (2)

      2.1.2   Hoekom verdien mense met skaars vaardighede hoër lone?

               Mense met skaars vaardighede is meer waardevol vir ŉ
                onderneming, en verdien dus hoër lone. √√                  (1x2)   (2)

2.2   2.2.1   Gedurende watter jare was inflasievlakke hoër as salarisvlakke?

               2002√ en 2008 √                                                    (2)

      2.2.2   Wat is arbeid-produktiwiteitsgaping?

                Die gaping tussen salarisverhogings en die inflasiekoers. √√
                Werkers wil hoër salarisse hê, maar produktiwiteit neem af. √√
                 (Aanvaar enige ander relevante antwoord)                          (2)

      2.2.3   Noem ŉ rede waarom salariesverhogings hoër was as inflasie
              tussen 2009 en 2011.

                Lewenskoste styg. √√
                Styging in elektrisiteit/brandstof, ens.
                 (Aanvaar enige ander korrekte antwoord)                           (2)

                                          4

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                                                   EKONOMIE
                                     MEMORANDUM
                                                                    Vraestel 1

      2.2.4   In jou opinie, wat is die gevolge wanneer salarisverhogings
              aanpassings vinniger is as inflasie?

                Verhoging in die vraag na goedere en dienste √√
                Inflasie neem toe√√
                Werkloosheid neem toe.√√
                 (Aanvaar enige ander relevante antwoord)                     (2x2)    (4)

2.3   2.3.1   Watter ekonomiese stelsel word in die uittreksel geïllustreer?

                   Markekonomie/vrye ekonomie      √                                  (1)

      2.3.2   Noem enige ander ekonomiese stelsel.

                   Sentraal beplande stelsel/kommunistiese stelsel √
                   Gemengde ekonomie √                                                (1)

      2.3.3   Wat beteken gesentraliseerde rigting?

               Die regering neem alle besluite op ŉ sentrale vlak. √√
               Die regering is in beheer van alle produksiefaktore. √√
               Die regering besluit oor hoe, wat en waar om te produseer. √√
                (Aanvaar enige ander relevante antwoord)                   (2x2)       (4)

      2.3.4   Waarom beskryf Adam Smith die markekonomie as ŉ
              onsigbare hand?

                   Produksie vind plaas sonder ŉ meester plan. √√
                   Die “Wat” “Vir Wie” en “Waarom” word deur ŉ onsigbare mag
                    beheer.√√
                   Mark kragte reguleer outomaties √√
                    (Aanvaar enige ander relevante antwoord)                (2x2)      (4)

2.4   Onderskei tussen werklike beleggings en finansiële beleggings.

             Werklike belegging of bruto vaste kapitaalvorming behels die
              uitgawes of byvoegings tot die kapitaalvoorraad. √√
               Voorbeelde sluit in masjienerie, strukture en voorrade. √√
               Die hoofdoelwit is om in die toekoms wins te maak. √√

             Finansiële belegging behels beleggings in aandele en ander
              finansiële instrumente. √√
                Dit behels ŉ bate waartoe geld gevoeg word met die
                  vooruitsigte dat dit sal groei en vermeeder tot ŉ groter bedrag
                  geld. √√                                                     (2x4)   (8)

                                            5

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                                                 EKONOMIE
                                  MEMORANDUM
                                                                 Vraestel 1

2.5   Bespreek die hoofredes vir privatisering.

            Toenemende mededinging. √√
            Groter effektiwiteit in die gebruik van skaars hulpbronne en laer
             produksiekostes. √√
            Mededinging bied die verbruikers ŉ groter keuse van goedere. √√
            Geen politieke inmenging by die bestuur van ondernemings nie. √√
            Privaat instansies is aanspreeklik vir aandeelhouers en is dus wins-
             geörienteerd. √√
            Die winste van privaat ondernemings is belasbaar, dus kry die staat
             meer belasting inkomste. √√
             (Aanvaar enige ander toepaslike antwoord)                 (Enige 4x2) (8)
                                                                                   [40]

                                         6

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                                                EKONOMIE
                                  MEMORANDUM
                                                                 Vraestel 1

VRAAG 3

3.1   3.1.1   Noem TWEE bronne vir welvaartskepping.

              –   Besparings √
              –   Erflatings √
              –   Skenkings √
              –   Appresiasie van bates √                            Enige (2x1) (2)

      3.1.2   Hoe sal die geldvoorraad beïnvloed word as die SARB
              staatseffekte op die opemark verkoop?

              Geldvoorraad sal verminder. √√
              (Aanvaar enige ander relevante antwoord.)                    (1x2) (2)

3.2   3.2.1   Definieer die konsep Lorenz-kurwe.

               Dit is ŉ grafiese voorstelling van die kumulatiewe verdeling van
                inkomste of welvaart in ŉ land. √√
               Die Lorenz kurwe is ŉ kurwe wat wys hoe ongelyk die verdeling
                van inkomse of rykdom tussen huishoudings is. √√            (1x2) (2)

      3.2.2   Wat is die aanwysers van die Gini-koëffisiënt?

              (0√ – 1√)                                                           (2)

                                            7

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                                                            EKONOMIE
                                                 MEMORANDUM
                                                                             Vraestel 1

                  3.2.3   Gebruik die inligting vanaf die tabel en trek die Lorenz kurwe.

                 100

% van inkomste
                  80

                  60

                  40
                                                   Lorenz kurwe A

                  20

                           20       40          60         80       100
                                         % van huishoudings

                          Puntetoekening

                          1 punt vir die benoeming van die asse
                          1 punt vir die benoeming van die asse
                          2 punte vir die gelykheidslyn
                          2 punte vir die Lorenz kurwe                                      (6)

                                                         8

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                                               EKONOMIE
                                  MEMORANDUM
                                                                Vraestel 1

3.3   3.3.1   Waarvoor staan die afkorting SAOG?

              Suider Afrikaanse Ontwikkelings Gemeenskap. √√                     (2)

      3.3.2   Noem enige TWEE lidlande van die SAOG.

              Mauritius √
              Seychelle √
              Lesotho √
              Swaziland √
              Botswana √
              Namibië √
              Zimbabwe √
              Mosambiek √
              Zambië √
              Malawi √
              Angola √
              Tanzanië √
              Demokratiese Republiek Van Die Kongo √
              Suid Afrika √                                              (2x1)   (2)

      3.3.3   Volgens die uittreksel hoe kan ŉ land sy nywerheidsvermoë
              onder die SAOG verbeter?

               Die produksie van waarde-toegevoegde goedere. √√
               Meer uitvoere van kwaliteitsgoedere. √√
                (Aanvaar enige ander relevante antwoord)                 (2x2)   (4)

      3.3.4   Hoekom kan nywerheidsontwikkeling beskou word as die hoof
              dryfveer vir streeksontwikkeling?

               Nywerheidsontwikkeling skep werksgeleenthede in streke. √√
               Nywerheidsontwikkeling kan lei tot ekonomiese groei en
                ontwikkeling. √√
               Nywerheidsontwikkeling kan lei tot verhoogde
                uitvoere/buitelandse valuta kan verdien word. √√         (2x2)   (4)

                                         9

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                                                   EKONOMIE
                                   MEMORANDUM
                                                                   Vraestel 1

3.4   Differensieer tussen ŉ ontwikkelende ekonomie en ontwikkelde
      ekonomie.

       Ontwikkelende ekonomie behels ŉ ekonomie waar alle burgers nog nie
        beskik oor al die beskikbare hulpbronne om vry, gesond en ook nie veilig
        kan leef nie. √√
       Die gaping tussen die rykes en armes is baie hoog in die tipe
        ekonomie. √√
       Die lande bevind hulle meestal in die suidelike halfrond. √√

       Ontwikkelde ekonomie behels ŉ ekonomie waar al die burgers ŉ
        lewenstandaard geniet wat hulle in staat stel om gesond, veilig en in
        vryheid te lewe. √√
       Die lande is in die noordelike halfronde. √√
        (Aanvaar enige ander relevante antwoord)                              (2x4) (8)

3.5   Evalueer gratis basiese huishoudelike dienste wat deur plaaslike
      regerings verskaf word.

      - Watertoevoer: ŉ publieke, vaste pyptoevoer of gemeenskaplike
        verskaffingsbron word gratis verskaf. √√
      - Sanitasie: basiese sanitasiedienste word gratis verskaf, met addisionele
        betalings op eiendomme van hoër waarde. √√
      - Elektrisiteit: verbruiksgebaseerde tarief, met die eerste 50 kW/u wat
        gratis verskaf word per maand. √√
      - Vullisverwydering: die heffing is gebaseer op eiendomswaarde, met
        addisionele dienste-heffings vir diegene wat meer as die vereiste
        basiese dienste benodig. √√
      - Nie alle gemeenskappe ontvang gratis dienste√√
      - Gemeenskappe lewer gedurig optoge en betoë. √√
      - Hulle is nie altyd tevrede met hierdie dienste nie. √√
      - Dit blyk te wees dat daar ŉ tekort van hierdie dienste in sekere
        gemeeskap is√√
        (Aanvaar enige ander relevante antwoord)                              (4x2)   (8)
                                                                                      [40]

                                          10

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
                                                                       EKONOMIE
                                      MEMORANDUM
                                                                       Vraestel 1

VRAAG 4

4.1   4.1.1   Noem TWEE groepe mense wat in Suid-Afrika gemarginaliseerd
              is.

                   Swart mense √
                   Vroue √
                   Immigrante/vlugtelinge √
                   Gestremdes √                                                (2x1) (2)

      4.1.2   Hoe sal die prys van ŉ produk die winste van ŉ entrepreneur
              beïnvloed?

               Indien die prys styg kan die entrepreneur groter winste maak. √√
               Koste stygings kan winsgrense negatief beïnvloed. √√
                (Aanvaar enige ander relevante antwoord)                    (1x2)       (2)

4.2   4.2.1   Definieer duursame goedere.

              Dit behels die goedere wat ŉ leeftyd het van langer as een jaar/
              Goedere wat oor ŉ lang tydperk gebruik kan word. √√                       (2)

      4.2.2   Op watter kategorie van die duursame goedere spandeer die
              huishoudings die meeste van hulle inkomste in 2014?

                   Persoonlike vervoer / toebehore. √√                                 (2)

      4.2.3   Verduidelik wat “teen konstante pryse” beteken.

                   Die huishoudelike verbruikersbesteding syfers voor inflasie/
                    Die onaangepaste huishoudelike verbruikersbesteding-
                    syfers.√√                                                   (2x1) (2)

      4.2.4   Wat is die tendens in die klerasie en skoenkategorie oor die
              tydperk sedert 2012? Motiveer jou antwoord.

                   Verbruikersbesteding neem jaarliks toe. √√

              Redes:

              –      Bevolkingstoename in die land. √√
                    Werkers verdien hoër salarisse. √√
                    Prysstygings op klerasie en skoene/inflasie. √√
                    Inflasie vlakke het toegeneem                              (2x2)   (4)

                                               11

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
                                                                  EKONOMIE
                                    MEMORANDUM
                                                                   Vraestel 1

4.3   4.3.1   Noem TWEE redes, volgens die spotprent, waarom Afrika in
              toenemende armoede verkeer.

                 Hoë skuldvlakke. √
                 Hongersnood √
                 Vigs √
                 Korrupsie √                                               (1x2)    (2)

      4.3.2   Definieer die konsep armoede.

                  Dit behels die onvermoë van mense om ŉ basiese
                  lewenstandaard te bereik en te handhaaf. √√                        (2)

      4.3.3   Wat is ŉ armoede gaping.

                 Die verskil tussen die inkomste van die armes en die armoede
                  perk.                                                              (2)

      4.3.4   Verduidelik hoe sosiale toelae gebruik kan word om armoede
              in Suid-Afrika te verlig.

              - Ouderdoms pensioene word betaal om in mense se behoeftes te
                voorsien. √√
              - Kindertoelaes voorsien in behoeftige kinders se basiese
                noodsaaklikhede. √√
              - Pleegsorg toelaes voorsien in hawelose kinders se behoeftes. √√
                (Aanvaar enige ander relevante antwoord)                  (2x2)      (4)

4.4   Onderskei tussen finansiële banke en mikroleners.

      Finansiële banke:
      - Verskaf klein en groot bedrae krediet aan indiwidue, klein en medium
         ondernemings en groot korporasies. √√
      - Verskaf lenings aan minder riskante kliënte. √√
      - Verskaf ŉ wye reeks van finansiële dienste, bv. kredietkaarte. √√
      - Gereguleer deur die Bankwet. √√

      Mikroleners:
      - Verskaf klein bedrae krediet aan indiwidue vir verskeie redes. √√
      - Verskaf lenings aan meer riskante kliënte. √√
      - Verskaf ŉ beperkte reeks van finansiële dienste, meestal lenings en
        versekering. √√
      - Gereguleer deur die Nasionale kredietwet
        (Aanvaar enige ander relevante antwoord)                       Enige (2x4)   (8)

                                          12

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
                                                                  EKONOMIE
                                   MEMORANDUM
                                                                   Vraestel 1

4.5   Bespreek die oogmerke van GEAR.

      - Om die uitvoere drasties te verhoog vir ekonomiese groei. √√
      - Om die fiskale tekort te verlaag tot 3% van die BBP. √√
      - Begrotingshervorming gemik op die versterking van die
        verspreidingseffek. √√
      - Belastinghervorming ter verbetering van internasionale
        mededingendheid. √√
      - Belasting- en ander aansporings ter bevordering van indiensneming.√√
      - Uitbreiding van infrastruktuur en verhoging van staatsinvestering. √√
      - ŉ Verbintenis om inflasie binne die teiken-area te hou. √√
        (Aanvaar enige ander relevante antwoord)                       Enige (4x2)   (8)
                                                                                     [40]

                                                         TOTAAL AFDELING B:          80

                                          13

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
                                                                        EKONOMIE
                                      MEMORANDUM
                                                                        Vraestel 1

AFDELING C

Beantwoord slegs EEN vraag uit die afdeling in die ANTWOORDBOEK.

STRUKTUUR VAN OPSTEL:                                                   PUNTE
                                                                        TOEKENNING
Inleiding                                                                   Maks. 2
Liggaam:
Hoofgedeelte: Bespreek breedvoerig/in-diepte bespreking/                      Maks. 26
ondersoek/Bespreek krities/vergelyk//ontleed//evalueer/onderskei/
differensieer/verduidellik/ assesseer/debateer
Addisionele gedeelte: Gee eie mening/bespreek krities/                        Maks. 10
evalueer/evalueer krities/teken „n grafiek en verduidelik/gebruik die
gegewe grafiek en verduidelik/voltooi die gegewe grafiek en
verduidelik/bereken/gevolgtrekkings/vergelyk/verduidelik/onderskei/
interpreteer/debateer kortliks

Gevolgtrekking:
Enige hoër-orde samevatting behoort die volgende te behels:
    ŉ Kort opsomming van wat bespreek is, sonder om feite te                 Maks. 2
      herhaal
    Enige mening of waarde-skatting oor die bespreekte feite
    Addisionele ondersteunende inligting om die
      bespreking/ontleding te ondersteun
    ŉ Teenstrydige standpunt met motivering, indien benodig
Aanbevelings
TOTAAL                                                                           40

                                             14

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
                                                                     EKONOMIE
                                     MEMORANDUM
                                                                      Vraestel 1

VRAAG 5 MAKRO-EKONOMIE                                      40 PUNTE – 40 MINUTE

Die infrastruktuur vervul ŉ belangrike rol in die ontwikkeling van die ekonomie.

   Bespreek die volgende aspekte van die Suid-Afrikaanse infrastruktuur
    volledig.

         Kommunikasie
         Vervoer                                                          (26 maks)

   Hoe sal die selfoon industrie die uitsluiting van armes vanuit
    telekommunikasie verminder?                                            (10 maks)
                                                                                       [40]
Inleiding:

Die ekonomiese infrastruktuur van ŉ land behels die interne fasiliteite wat
ondernemings-aktiwiteite soos kommunikasie, vervoer en verspreidingsnetwerke,
finansiële instansies en energieverskaffingstelsels moontlik maak. √√
(Aanvaar enige ander moontlike antwoorde)                                MAKS.         (2)

Liggaam:

1. KOMMUNIKASIE

    Dit behels die oordrag van inligting regoor die wêreld, wat die volgende
    insluit: √√

    -   Posdienste √
        Dit word deur die SA Posdienste beheer, wat ŉ staatsbeheerde agentskap
        is. √√
        Verskeie koerierondernemings verskaf die enigste mededinging vir die
        poswese betrokke by die vinnige aflewering van goedere. √√

    -   Telekommunikasie √
        Telkom is die primêre vastelyn diensverskaffer. √√
        Kommunikasie deur middel van sellulêre netwerke het vinniger gegroei as die
        van vastelyn verskaffers. √√
        Boodskappe en data skandering kan deur die foon, sellulêre fone en
        rekenaars gestuur word. √√

    -   Internet en e-pos √
        Daar is twee nasionale punte wat die internet diensverskaffers met ŉ enkele
        network-verskaffer verbind, naamlik in Johannesburg en Kaapstad se internet
        stelsels. √√

        Meer verspreide toegang tot breëband, ADSL en 3G het internet verbindings
        ŉ hupstoot gegee. √√

                                            15

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
                                                                  EKONOMIE
                                    MEMORANDUM
                                                                   Vraestel 1

   Radio √
    Die Suid-Afrikaanse Uitsaaikorporasie (SABC) is die staats-ondersteunde
    openbare uitsaaier. √√

   Televisie √
    Die SABC bedien die nasionale televisie network, met drie volle spektrum lug-
    tot-lug kanale, asook die betaalkanaal, wat hoofsaaklik op die Afrika gehore
    gemik is. √√

   Gedrukte media √
    Suid Afrika word deur agt nasionale, verskeie streeks en hoofsaaklik plaaslike
    gemeenskapskoerante bedien. √√

2. VERVOER √

   ŉ Goed ontwikkelde en betroubare vervoerstelsel is noodsaaklik vir ŉ
    doeltreffende ekonomie. √√

   Dit bestaan uit drie filiaalmaatskappye: Spoornet, Metrorail en die Transnet-
    Nasionale Hawe-Owerheid. √√

   Padnetwerk √
    Dit vervoer goedere deur middel van padvervoer en het die afgelope jare in
    Suid Afrika geweldig toegeneem. √√

   Die SA Nasional Padagengtskap (SANRAL) is verantwooordelik vir die
    verbetering en instandhouding van die nasionale paaie. √√

   Spoornetwerk √
    Dit word deur Spoornet beheer en is hoofsaaklik bemoeid met die vervoer
    van goedere, maar daar is ook langafstand Metro passasiersdienste, en
    Metrorail wat ŉ daaglikse passasiersdiens in die groot stede verskaf. √√

   Lugdiens √
    Bestaan uit die staatsbeheerde SAL, met sy filiaalmaatskappye, soos
    SA Express, SA Airlink en Mango Airlines, wat plaaslike en internasionale
    dienste verskaf. √√
    Die lughawemaatskappy (ACSA) voorsien lughawes van wêreldstandaard √√

   Hawens: √
    Hawens kan in visvang – en kommersiële hawens verdeel word √√
    Die Transnet – nasionale hawe – owerheid beheer die kommersiële
    hawens √√

                                          16

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
                                                                   EKONOMIE
                                     MEMORANDUM
                                                                    Vraestel 1

     Pypleidings: √
      Transnet-pypleidings bedryf ŉ aantal pypleidings tussen Durban en Gauteng
      om vloeibare gasse te vervoer. √√

     Gas word van Secunda in Mpumalanga na Durban vervoer, asook per
      pypleiding van Mosambiek na Sasolburg. √√
      (Aanvaar enige ander relevante antwoord)                        MAKS. (26)

Addisioneel:

Verduidelik kortliks hoe die sellulêre foonindustrie daartoe bygedra het om die
uitsluiting van die armes vanaf telekommunikasie uit te skakel.

-   Sellulêre fone is redelik wyd beskikbaar √√
-   Die stelsels is goedkoop om te gebruik. √√
-   Die fone kan gebruik word, selfs al het iemand nie eers ŉ vaste adres nie. √√
-   Die gebruikers hoef nie te wag vir die beskikbaarheid van lyn-verbindings nie. √√
-   Die maandelikse betalings hoef nie so hoog te wees nie. √√
    (Aanvaar enige ander relevante antwoord)                                 MAKS. (10)

Gevolgtrekking:
Kommunikasie en vervoer moet vinning en effektief plaasvind sodat ondernemings
op internasionale vlakke kan meeding, en sluit ook inligting, dienste en mense in. √√
(Aanvaar enige ander relevante antwoord)                                     MAKS. (2)
                                                                                      [40]

                                           17

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
                                                                     EKONOMIE
                                      MEMORANDUM
                                                                      Vraestel 1

VRAAG 6        EKONOMIESE STREWES                           40 PUNTE – 40 MINUTE

Geld het noemenswaardig oor ŉ tydperk ontwikkel of evolusie ondergaan. Dit
word feitlik nie erken in sy tradisionele vorm nie.

   Bespreek al die geldverwante instrumente                               (26 maks)

   Hoe effektief is die SARB beheer oor die aktiwiteite van handelsbanke in
    Suid-Afrika?                                                     (10 maks)

Inleiding:
Geldverwante instrumente is middele waardeur betalings gemaak of geld
oorgeplaas kan word, buiten note en muntstukke. √√
(Aanvaar enige ander relevante antwoord)                                      MAKS. (2)

Liggaam
Hoofdeel:

Tjeks √
- ŉ Ingevulde tjek is ŉ opdrag aan ŉ bank om ŉ som geld in kontant uit te betaal,
    of om dit na ŉ individu of sakeonderneming oor te dra. Dit is nie kontant of enige
    deposito geld nie. √√

Banktransaksiekaarte √
- Die word by OTM‟s gebruik wat menslike bankkassiere vervang om basiese
   bankfunksies uit te voer, soos deposito‟s, onttrekkings en rekeningnavrae. √√
- Die voordeel van transaksiekaarte sluit 24 uur beskikbaarheid, geen
   arbeidskoste nie en gerief van ligging in. √√

Debietkaarte √
- Dit word gebruik om fondse elektronies direk van die kaarthouer se rekening te
   onttrek of om vir goedere en dienste by ondernemimgs te betaal. √√
- Die meeste debietkaarte vereis dat ŉ PIN (persoonlike identifikasienommer)
   gebruik word om die transaksie te kontroleer. √√

Kredietkaarte √
- Dit word gebruik om geld te leen om vir goedere en dienste op krediet te
   betaal.√√
- Kaarthouers moet gewoonlik binne 30 dae na die aankope daarvoor betaal om
   die betaling van rente te vermy. √√
- Kredietkaarte het gewoonlik ŉ kredietperk, bv. ŉ minimum bedrag moet binne
   30 dae betaal word. √√

                                             18

### Page 19

Downloaded from hlayiso.com
                                                                    EKONOMIE
                                     MEMORANDUM
                                                                     Vraestel 1

Internet bankdienste √
- Die proses om finansiële transaksies by die huis uit te voer, in plaas daarvan om
    na die bank toe te gaan. √√
- Dit sluit rekeningnavrae √√, fondsoorplasings √√, rekeningbetalings √√ en
    leningsaansoeke in. √√

Mobiele bankdienste √
- Wanneer ŉ mobiele toestel soos ŉ selfoon of ŉ PDA (persoonlike digitale
   assistant) gebruik word om saldonavrae√√, rekeningtransaksies√√, betalings,√√
   kredietaansoeke√√ en ander banktransaksies uit te voer. √√              MAKS.      (26)

Addisioneel:

Hoe effektief is die SARB beheer oor die aktiwiteite van handelsbanke in Suid-
Afrika?

 Die SARB bepaal die rentekoerse van die handelsbanke in Suid-Afrika. √√
 Opemark transaksies vind plaas, waardeur die geldvoorraad beheer word. √√
 Die vereiste kontantreserwes moet deur banke gehandhaaf word. √√
 Die kredietvlakke van handelsbanke word deur die SARB bepaal. √√
 Die SARB pas ŉ stelsel van krediet rasionalisering toe, waardeur die bepaalde
 leningsbedrag vasgestel word. √√
 Disiplinêre maatstawwe word toegepas, soos die weiering van verdere
  lenings. √√
 Die SARB poog om morele oorreding op die handelsbanke toe te pas. √√
                                                                          MAKS. (10)

Gevolgtrekking:

Die Bankwet is verantwoordelik vir die regulering van die banksektor in
Suid-Afrika. √√
(Aanvaar enige ander relevante antwoord)                                  MAKS. (2) (40)

                                                            TOTAAL AFDELING C: 40

                                                                  GROOTTOTAAL: 150

                                            19

## Related documents

- [Gr11 Ecn P1 (Afrikaans) November 2019 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr11-ecn-p1-afrikaans-november-2019-possible-answers/4a199273-b4f4-448e-b2e0-533b05395344) — Economics · Memo · 2019 · Afr
- [Gr11 ECN P1 November 2015 Possible Answer](https://www.hlayiso.com/library/gr11-ecn-p1-november-2015-possible-answer/80daaf1a-0365-4c61-8c0c-594b1b16f936) — Economics · Memo · 2015
- [Gr11 ECN P1 (Afrikaans) November 2018 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr11-ecn-p1-afrikaans-november-2018-question-paper/eed8879a-a090-451a-a129-f2906009b3e7) — Economics · QP · 2018 · Afr
- [Gr11 ECN P1 (Afrikaans) November 2016 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr11-ecn-p1-afrikaans-november-2016-question-paper/91e20f00-6ef9-4ef8-8081-0d27e05df676) — Economics · QP · 2016 · Afr
- [Gr11 Ecn P2 (Afrikaans) November 2019 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr11-ecn-p2-afrikaans-november-2019-possible-answers/3da2c64d-9c52-4050-b623-b23413f7d393) — Economics · Memo · 2019 · Afr
- [Gr11 ECN P2 (Afrikaans) November 2017 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr11-ecn-p2-afrikaans-november-2017-possible-answers/118e2889-ffbc-4cbb-87a4-9de967bed5e1) — Economics · Memo · 2017 · Afr

## More from Grade 11 Economics

- [ECONOMICS P2 GR11 QP NOV2025 Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-gr11-qp-nov2025-afrikaans-watermark/86767b41-58b1-48f1-8398-85ff62ae0406) — QP · 2025 · Afr
- [LP CS Economics Grade 11 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-cs-economics-grade-11-march-2025-qp-and-memo/5d9f6601-bdd5-43eb-9f96-7f2865b253de) — QP + Memo · 2025
- [ECONOMICS GRADE 11 P2 QP NOV 2024 AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/economics-grade-11-p2-qp-nov-2024-afr-d-watermark/8703b89d-9b76-462c-932b-0bec6afe2b03) — QP · 2024 · Afr
- [Gr 11 Economics P2 (Afrikaans) June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-economics-p2-afrikaans-june-2024-question-paper/286fd14c-e55e-40fd-bc7c-063349f9423e) — QP · 2024 · Afr
- [NW 11 ECONOMICS P2 QP AFR NOV 2024](https://www.hlayiso.com/library/nw-11-economics-p2-qp-afr-nov-2024/7a818f82-3a68-4706-bcd0-8984b2f584ac) — QP · 2024 · Afr
- [ECONOMICS P1 GR11 QP NOV 2023 Afrikaans D](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-gr11-qp-nov-2023-afrikaans-d/dd4b415f-de2c-47ef-b4c1-6b78f3ecc69e) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
