# Economics Grade 11 P2 Gauteng November 2016 Memo (Afrikaans)

> Grade 11 Economics Paper 2 memorandum from the Gauteng November 2016 (Afrikaans), 22 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr11-ecn-p2-afrikaans-june-2016-possible-answer/b0758827-afcb-4e5f-9b9c-9bfd27f47e7b
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Economics
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2016
- Exam period: Gauteng November
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 22

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Economics](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/economics) › [Economics Grade 11 P2 Gauteng November 2016 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/gr11-ecn-p2-afrikaans-june-2016-possible-answer/b0758827-afcb-4e5f-9b9c-9bfd27f47e7b)

## About this document

Economics · Grade 11 · Gauteng November · 2016 · Afrikaans. Memorandum, 22 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

             GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                     PROVINSIALE EKSAMEN
                      NOVEMBER 2016
                          GRAAD 11

                          EKONOMIE

                         VRAESTEL 2
                        MEMORANDUM

22 bladsye

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                           MEMORANDUM             EKONOMIE VRAESTEL 2 GRAAD 11

                     GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                                 PROVINSIALE EKSAMEN

                                                        EKONOMIE
                                                        (Vraestel 2)

                                                        MEMORANDUM

AFDELING A (VERPLIGTEND)

VRAAG 1                                                 30 PUNTE – 20 MINUTE

1.1   MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

      1.1.1   C Kruiselingse elastisiteit van vraag

      1.1.2   B homogene

      1.1.3   B die wet van dalende meeropbrengste

      1.1.4   B normale

      1.1.5   C Dit verkoop produkte in baie lande.

      1.1.6   A maatskaplike toelaes

      1.1.7   C Omgewingsake en Toerisme

      1.1.8   A Omgewingsagteruitgang                                (8x2) (16)

                                           2

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                           MEMORANDUM           EKONOMIE VRAESTEL 2 GRAAD 11

1.2   PASITEMS

      1.2.1   H   Die markprys word bepaal deur vraag en aanbod.

      1.2.2   F   ŉ Kombinasie van volmaakte mededinging en onvolmaakte
                   mededinging

      1.2.3   D   Mense wat ŉ belang in die sukses van die besigheid het

      1.2.4   B   Dalende gemiddelde koste soos wat die koste verdeel word oor
                   meer uitseteenhede

      1.2.5   C   Verandering van wette, regulasies of gebruike in verband met
                   grondeienaarskap

      1.2.6   G   Tydelike werksgeleenthede geskep vir die werkloses, deur
                   gebruik van openbare-sektor besteding

      1.2.7   A   Dit veroorsaak dat die temperatuur van die aarde verhoog.

      1.2.8   E   Die proses waar die hoeveelheid mense wat in landelike
                   gebiede woon verminder en hulle na stede toe trek en bly
                                                                            (8x1) (8)

1.3   EEN WOORD ITEMS

      1.3.1   Samespanning / sameswering

      1.3.2   Ongereguleerde markte

      1.3.3   Implisiewe koste

      1.3.4   Armoedegaping

      1.3.5   Ontbossing

      1.3.6   Bewaring                                                       (6x1) (6)

                                                          TOTAAL AFDELING A: 30

                                          3

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                            MEMORANDUM          EKONOMIE VRAESTEL 2 GRAAD 11

AFDELING B.

Beantwoord TWEE van die drie vrae in hierdie afdeling in die ANTWOORDBOEK.

VRAAG 2 MIKRO-EKONOMIE                                  40 PUNTE – 30 MINUTE

2.1   2.1.1   Gee TWEE voorbeelde van normale goedere.

              •     Vakansies 
              •     Motors 
              •     Handelmerks-modes
              •     Tegnologiese produkte 
              •     Diamante
                    (Enige relevante antwoord wat wys wat normale goedere is of
                    enige goedere waarvoor die vraag na is en die inkomste
                    verhoog)                                               (2x1) (2)

      2.1.2   Watter pryselastisiteit sal ŉ aanbod-kurwe hê as dit die
              horisontale (hoeveelheid) as kruis?

              •     Perfekte elastiese aanbod                             (1x2) (2)

2.2   2.2.1   Is Uber ŉ substituut of ŉ komplement vir metertaxi’s?

              •     Substituut                                                   (1)

      2.2.2   Hoe is die Gautengse Vervoerdepartement van plan om die
              hoeveelheid Uber-taxi’s in Gauteng te beheer?

              •     Uber-bestuurders sal geregistreer en gelisensieer word.      (1)

      2.2.3   Wat is ŉ substituut goed?

              •     Substitute is goedere wat vervang kan word deur ander
                    soortgelyke goedere. (Oplossings vir almal Ekonomie) 
              •     Die vraag verhouding tussen goedere wat mekaar kan
                    vervang. (Fokus Ekonomie)
              •     Substitute word gebruik in die plek van ander goedere of
                    dienste om begeertes en behoeftes te bevredig. (Via
                    Afrika) 
                    (Enige ander relevante antwoord)                              (2)

                                          4

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                       MEMORANDUM           EKONOMIE VRAESTEL 2 GRAAD 11

2.2.4   Hoekom sal die taxigebruiker voordeel trek wanneer Uber-taxi’s
        die mark betree?

        •     Kompetisie tussen die meter taxi’s en Uber sal lei tot laer
              pryse.
        •     Die verbruiker het nou ŉ groter keuse van vervoer.
              (Enige ander relevante antwoord)                              (2)

2.2.5   Teken ŉ benoemde grafiek wat sal wys wat gebeur met die
        vraagkurwe van metertaxi’s as die prys van Uber-taxi’s
        veminder.

                          Vraag kurwe vir meter taxi’s

             Prys                                 V1

                                                        V
                                           

                   0             Q1          Q             Hoeveelheid

                                                                            (4)

                                      5

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                             MEMORANDUM           EKONOMIE VRAESTEL 2 GRAAD 11

2.3   2.3.1   Waarvoor staan die afkorting TveK?

              •    Totale Veranderlike Koste                                         (1)

      2.3.2   Hoekom is die TVK-kurwe horisontaal?

              •    Totale Vaste Koste bly konstant. 
              •    Totale Vaste Koste is ŉ vaste bedrag en nie gekoppel aan die
                   produksie of uitsette nie.
                   (Enige relevante antwoord)                                         (1)

      2.3.3   Verduidelik die term langtermyn.

              •    Die langtermyn verwys na die periode wat lank genoeg is sodat
                   die insette veranderlik kan word. (Via Afrika Ekonomie)  
              •    Daar is geen vaste koste in die langtermyn nie. (Via Afrika
                   Ekonomie) 
              •    In die langtermyn kan die besigheid sy arbeid, kapitaal en grond
                   verhoog om uitsette te verhoog (Fokus Ekonomie) 
                   (Enige relevante antwoord)                                         (2)

      2.3.4   Gee die formule vir totale koste soos gesien in die grafiek
              hierbo.

              •    Totale Koste = Vaste Koste + Veranderlike Koste                  (2)

      2.3.5   Verduidelik marginale koste volledig.

              •    Die verhoging in totale koste wanneer een addisionele eenheid
                   geproduseer word.
              •    Die verandering in totale koste, as gevolg van ŉ verandering in
                   die hoeveelheid uitsette geproduseer deur ŉ firma.
              •    As jy die marginale koste ken, sal jy weet hoeveel dit kos om ŉ
                   addisionele eenheid te produseer.
              •    Marginale koste moet bereken word en saam met marginale
                   inkomste bepaal dit die winsmaksimeringspunt van ŉ
                   besigheid.
                   (Enige relevante antwoord)                                   (2x2) (4)

                                            6

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                MEMORANDUM        EKONOMIE VRAESTEL 2 GRAAD 11

2.4   Verduidelik die term prysmaker en heeltemal geblokkeerde toegang in
      terme van ŉ monopolie.

      PRYSMAKERS 
      •  Die monopolis het heelwat beheer oor die prys van die produk.
      •  Hulle sal neig om die prys op so ŉ vlak te stel dat dit hulle eie voordeel
         maksimeer.
      •  Terwyl die monopolis ŉ prysmaker is, bedoel dit nie hulle kan beide die
         prys en die hoeveelheid geproduseer beheer nie, want die wet van vraag
         is nog steeds van toepassing.
         (Enige relevante antwoord)
         (Maks 4 Punte)

      HEELTEMAL GEBLOKKEER
      •  Geen ander firma mag toetree tot die mark nie.
      •  Die monopolie word normaalweg beskerm.
      •  Voorbeelde van beskerming: Wetgewing, patente, lisensies, eksklusiewe
         eienaarskap, ens.  (Voorbeelde 1 punt elk – maks 2 punte)
         (Enige relevante antwoord)
         (Maks 4 Punte)                                                    (2x4) (8)

2.5   Deur gebruik van grafieke, verduidelik hoe ŉ tekort van grond die
      produksie van voedsel sal beïnvloed.

        Prys                    A1                    Prys                  A1

           P1                        A                                            A
                                                         P1
           Pe                                            Pe

                                     V
                                                                               V
            0              Qe    Hoeveelheid              0      Q1    Qe   Hoeveelheid
                    Q1

                         Land                                    Kos

      Punte toekenning
      1 punt Prys & Hoeveelheid
      1 punt Aanbodkurwe
      1 punt Vraagkurwe
      1 punt vir verandering in aanbodkurwe
      (Totaal 4 punte per grafiek)                                                    (8)
                                                                                      [40]

                                           7

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                             MEMORANDUM           EKONOMIE VRAESTEL 2 GRAAD 11

VRAAG 3 KONTEMPORÊRE EKONOMIESE KWESSIES                        40 PUNTE – 30 MINUTE

3.1   3.1.1   Gee TWEE aanwysers wat gebruik word om armoede te bepaal.

              •    Koopkragpariteit 
              •    Koste van basiese behoeftes-metode
              •    Kos-energie inname metode
                   (Enige relevante antwoord)                                 (2x1) (2)

      3.1.2   Hoe help internasionale protokolle volhoubare ontwikkeling?

              •    Dit fokus die wêreld se aandag op die probleem en forseer lande
                   om die probleem aan te spreek.
                   (Enige relevante antwoord)                                  (1x2) (2)

3.2   3.2.1   Watter Suid-Afrikaanse Departement het die UNFCCC
              bygewoon?

              •    Die Departement van Omgewingsake ✓✓                              (1)

      3.2.2   Hoeveel Afrika-lande is verteenwoordig by die UNFCCC?

              •    77                                                               (1)

      3.2.3   Noem TWEE probleme wat in die artikel genoem word oor
              klimaatsverandering in Afrika.

              •    Onomkeerbare effek van klimaatsverandering op water- en
                   voedselsekuriteit, gesondheid en infrastruktuur                (2)

      3.2.4   Verduidelik volhoubare ekonomiese ontwikkeling.

              •    Volhoubare ekonomiese ontwikkeling is die ontwikkeling van ŉ
                   gebied deur die gebruik van tegnieke en benaderinge wat die
                   omgewing sal beskerm vir toekomstige gebruik.                 (2)

                                           8

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                             MEMORANDUM           EKONOMIE VRAESTEL 2 GRAAD 11

      3.2.5   Wat kan die regering doen om die onvolhoubare gebruik van die
              omgewing te voorkom?

              •    Gepaste owerheidsbeleide kan lei tot ŉ verhoging in die
                   beskerming van die omgewing. ✓✓(Fokus Ekonomie)
              •    Verwyder skadelike bymiddels van petrol soos lood.✓✓
              •    Moedig die gebruik van omgewingsvriendelike energiebronne
                   soos wind, golf, en son-energie aan teenoor die energie verwek
                   deur fossielbrandstowwe.✓✓
              •    Deur seker te maak dat alle nuwe geboue energiedoeltreffend
                   is. ✓✓
              •    Maak regulasies wat besoedeling sal bekamp, soos die
                   suksesvolle beleid om winkel plastieksakke te verminder.✓✓
                   – (Oxford Suksesvolle Ekonomie & Oplossing vir Ekonomie)
                   (Enige relevante antwoord)                                  (2x2) (4)

3.1   3.3.1   Identifiseer EEN land wat deel vorm van BRICS.

              •    Brasilië 
              •    Rusland 
              •    Indië 
              •    China 
              •    Suid-Afrika 
                   = BRICS                                                           (1)

      3.3.2   Watter lidland stel daarin belang om ŉ kernkragooreenkoms met
              Suid-Afrika aan te gaan?

              •    Rusland                                                         (1)

      3.3.3   Verduidelik die begrip opkomende ekonomieë.

              •    Dit het ekonomieë in wat nog nie volledig ontwikkel het nie
                   betrek.
              •    Dit behels daardie ekonomieë wat steeds grootliks van primêre
                   sektor afhanklik is.
              •    Dit behels onstabiele ekonomieë 
                   (Aanvaar enige ander relevante korrekte antwoord)           (2x2) (4)

                                           9

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                               MEMORANDUM            EKONOMIE VRAESTEL 2 GRAAD 11

      3.3.4     Verduidelik hoekom handelsooreenkomste soos BRICS Suid-
                Afrika bevoordeel.

                •    Nuwe direkte Buitelandse Beleggings in Suid-Afrika 
                •    Bemarkingsgeleenthede vir Suid-Afrikaanse uitvoerprodukte 
                •    Goedkoper invoer van goedere en dienste. 
                •    Groter keuse van produkte. 
                •    Suid-Afrika verdien buitelandse valuta met uitvoere. 
                •    Die herbalansering van die Betalingsbalans. 
                     (Enige relevante antwoord)                               (2x2) (4)

3.4   Verduidelik die basiese bewaringsmetodes wat gebruik word om globale
      natuurlike hulpbronne te beskerm.

      •       Bewaring van biodiversiteit: ✓ help ekosisteme om te reageer op
              beskadiging en verandering.✓✓ Plantspesies in natuurlike gebiede
              kan aanpas by natuurlike omgewingsverandering, soos veldbrande,
              droogtes of siektes.✓
      •       Woudbewaring: ✓ Groot gebiede van woude in die wêreld is vernietig vir
              brandhout, petrol, houtprodukte, landbou en lewende hawe.✓✓
              Optrede om ontbossing te stop, sluit in wetgewing en die boikot van
              MNKs verantwoordelik vir oorbenutting.✓✓
      •       Grondbewaring: ✓mense het wind- en reënerosie aangehelp deur die
              wat ontwikkeling van land en die verwydering van plantegroei wat water
              en grond in plek moet hou.✓✓
      •       Waterbewaring: ✓Die globale voorraad van varswater is oneweredig
              versprei. ✓✓chroniese watertekorte bestaan in die meeste van Afrika en
              droogtes is algemeen ✓✓Waterbesoedeling is ŉ groot probleem.✓✓
      •       Energiebewaring: ✓ Energie word gebruik vir vervoer, verwarming,
              verkoeling, om te kook, beligting en industriële produksie. ✓Die
              energieaanbod van die wêreld hang af van baie verskillende bronne. ✓✓
              Daar is ŉ wêreldwye behoefte om energiebewaring te verhoog en die
              gebruik van hernubare energiebronne. ✓✓
              (Enige relevante korrekte antwoord)                                 (4x2)   (8)

                                              10

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
                                 MEMORANDUM             EKONOMIE VRAESTEL 2 GRAAD 11

3.5       Wat is die verskil tussen absolute armoede en relatiewe armoede.                (8)

          Absolute armoede                               Relatiewe armoede
      •   Mense wat so arm is dat hulle nie die     •    Mense het genoeg om hulle basiese
          basiese behoeftes van kos,                     behoeftes te dek, maar hulle
          huisvesting en klere kan bekostig nie,         lewenstandaard, vergelykend met die
          lewe in absolute armoede.                    inwoners van hulle land of ander
      •   Dit beteken hulle lewe onder die               lande, is laer. 
          armoedelyn of minimum                     •    Hulle kan bekostig om basiese
          lewenstandaard.                              goedere te koop maar niks meer
      •   Absolute armoede verwys na die                 nie. 
          gedeelte van die gemeenskap wat nie       •    Mense is relatief arm as hulle
          kan bekostig om goedere en dienste             inkomste laer is as die samelewing
          te koop om hulle basiese behoeftes te          waarin hulle woon. 
          bevredig nie.                           •    Dit is armoede gedefinieer deur te
      •   Dit word gemeet deur die werklike              verwys na die lewenstandaard van
          waarde van geld.                             die gegewe gemeenskap. 
          (Enige ander relevante antwoord)               (Enige relevante antwoord)
          (Maks 4 punte)                                 (Maks 4 punte)
                                                                                   (2x4) (8)
                                                                                           [40]

                                               11

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
                            MEMORANDUM           EKONOMIE VRAESTEL 2 GRAAD 11

VRAAG 4 MIKRO-EKONOMIE & KONTEMPORÊRE EKONOMIESE KWESSIES

                                                          40 PUNTE – 30 MINUTE

4.1   4.1.1   Gee TWEE kenmerke van monopolistiese kompetisie.

              •    Baie kopers en verkopers
              •    Gedifferensieerde produk of heterogene produk
              •    Toegang tot die mark is redelik maklik
                   (Aanvaar enige ander relevante korrekte antwoord)         (2x1) (2)

      4.1.2   Hoe dra omgewingsbelasting (groenbelasting) by tot
              volhoubaarheid?

              •    Die implementering van die Wet op Lewende Marine
                   Hulpbronne van 1998                                    (1x2)    (2)

4.2   4.2.1   By watter hoeveelheid breek hierdie firma gelyk?

              Hoeveelheid 2                                                         (1)

      4.2.2   Wat is die formule om A te bereken in die tabel?

              •    Totale inkomste = Prys x Hoeveelheid                             (1)

      4.2.3   Bereken die vaste koste in die tabel hierbo. (Gee ŉ rede vir jou
              antwoord.)

              •    Vaste koste = R10 
              •    Die totale koste vir 0 eenhede geproduseer is R10 dit kan slegs
                   die vaste koste wees omdat veranderlike koste by 0 eenhede
                   is.                                                              (2)

      4.2.4   Bereken die marginale koste van die derde item.

              MK = ∆TK/∆Q
                 =3 / 1
                 = 3                                                              (2)

      4.2.5   Watter markstruktuur word in die tabel hierbo verteenwoordig?
              Gee ŉ rede vir jou antwoord.

              •    Onvolmaakte mark
              •    Die prys verminder om hoeveelheid te vermeerder 
              •    Die prys is nie konstant of vas nie 
                   (Enige relevante antwoord)                                        (4)

                                          12

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
                          MEMORANDUM            EKONOMIE VRAESTEL 2 GRAAD 11

4.3   4.3.1   Wie baklei teen armoede in die spotprent?

              •    Die inwoners van ŉ land / verbruikers / werkers /
                   huishoudings
                   (Enige relevante antwoord)                                       (1)

      4.3.2   Watter lande word die meeste deur armoede beïnvloed?

              •    Ontwikkelende lande                                             (1)

      4.3.3   Verduidelik die term armoede.

              •    Armoede is die onvermoë om ŉ basiese lewenstandaard te
                   handhaaf. (Oplossings vir almal Ekonomie)
              •    Huishoudings lewe in ŉ staat van armoede as hulle inkomste
                   te laag is om in basiese benodighede vir lewe te kan voorsien:
                   soos kos, klere behuising. (Oxford Suksesvolle Ekonomie)
              •    Armoede beskryf ŉ situasie waar mense ŉ klein inkomste kry
                   of geen inkomste kry en dus nie hulle basiese behoeftes kan
                   bevredig nie. (Fokus Ekonomie)
                   (Enige relevante antwoord)                                       (2)

      4.3.4   Hoe kan die regering jou “ondersteun om die vyand te
              verwoes”?

              •    Die regering kan werk skep.
              •    Die regering kan maatskaplike toelaes gee.
              •    Die regering kan mense oplei en vaardighede leer.
              •    Die regering kan die prys van basiese goedere vasstel.
              •    Die regering kan sekere dienste gratis verrig.
              •    Toegang tot basiese dienste
              •    Werkskeppingsprogramme en inkomste hulp
              •    Verandering van arbeidswetgewing
                   (Enige relevante antwoord)                                       (2)

      4.3.5   Verduidelik hoe oneffektiewe beleide tot armoede kan lei.

              •    Slegte owerheidsbeleide kan armoede vererger in plaas van
                   verbeter.
              •    Diskriminasie teen sekere etniese groepe mag voorkom as
                   gevolg van ŉ sekere groep in beheer van die owerheid en dit
                   kan lei tot armoede onder sekere groepe in die
                   samelewing.
              •    Soms kan ŉ beleid onwetend gevolge hê, byvoorbeeld
                   grondhervorming kan lei dat grond aan onbevoegde boer
                   gegee word.
              •    Korrupsie kan lei tot slegte owerheidsoptrede, waar projekte
                   ingestel word nie op grond van die goeie aksies tot die
                   populasie nie maar as gevolg van omkoopgeld.          (2x2) (4)
                                         13

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
                             MEMORANDUM           EKONOMIE VRAESTEL 2 GRAAD 11

4.4   Onderskei tussen enige TWEE tipes winste.

      •     Rekeningkundige wins 
            •    Ook bekend as totale wins 
            •    Dis die verskil tussen totale wins van verkope en totale koste. 
            •    Rekeningkundige wins = Inkomste minus eksplisiete koste 
                  
      •     Normale wins 
            •    Dit is die minimum wins vereis deur die eienaar  om voort te
                 gaan met die besigheid. 
            •    Dit is die vergoeding vir die entrepreneur. 
            •    Dit sluit die totale koste van produksie in. 
            •    Wanneer inkomste gelyk is aan eksplisiete koste plus impulsiewe
                 koste. 
                 
      •     Ekonomiese wins 
            •    Dit is die ekstra wins wat ŉ firma maak. 
            •    Dit is die wins wat ŉ besigheid maak, addisioneel tot die normale
                 wins. 
            •    Dit is ook bekend as die surplus of ekstra wins. 
            •    Ekonomiese wins = Inkomste minus explisiewe plus implisiewe
                 koste                                                       (2x4) (8)

4.5   In watter mate beskerm internasionale ooreenkomste die omgewing?

      Die Wêreldberaad oor Volhoubare Ontwikkeling 2002
      •    Gehou in Sandton Johannesburg in 2002
      •    Bespreek uitdagings soos die verbetering van mense se lewens en die
           bewaring van natuurlike hulpbronne in ŉ wêreld met ŉ steeds groeiende
           bevolking  en toenemende vraag na voedsel, water, skuiling,
           sanitasie, energie, gesondheidsdienste en ekonomiese sekuriteit.
      •    Spesifieke prestasies:
           -    Biodiversiteit en bewaring word belangrike kwessies om die tempo
                van uitsterwing van spesies te verminder. 
           -    Toegang tot bronne van energie en water vir arm mense het
                toegeneem.
           -    Lood is verwyder uit petrol.
                (Enige relevante antwoord)

            Die Kyoto-Protokol
      •     Die Kyoto-Protokol is in 1997 onderhandel en onderteken in 2005.
      •     Die ooreenkoms is geteken deur 170 lande, Die VSA, wat die wêreld se
            hoogste uitset van koolstofdioksied en het nie die Kyoto-Protokol
            onderteken nie.
      •     Die Protokol het wetlike bindingsdoelwitte geskep om kweekhuisgasse te
            verminder.
            (Enige relevante antwoord)

                                           14

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
                 MEMORANDUM            EKONOMIE VRAESTEL 2 GRAAD 11

Die Millennium Ontwikkelingsdoelwitte
•    Die MOD is agt internasionale ontwikkelingsdoelwitte aan al 193
     Verenigde Nasies lidlande.
•    Doelwit 1:Verwydering van uiterste armoede en honger
•    Doelwit 2: Behaal universele primêre onderwys.
•    Doelwit 3: Bevorder geslagsgelykheid en bemagtiging van
     vroue.
•    Doelwit 4: Verminder kindersterftesyfers.
•    Doelwit 5: Verbeter moeders se gesondheid.
•    Doelwit 6: Beveg HIV / VIGS, malaria en ander siektes.
•    Doelwit 7: Verseker omgewingsvolhoubaarheid.
•    Doelwit 8: Ontwikkel ŉ globale vennootskap vir ontwikkeling.
•    Kommer oor die volhoubaarheid van die omgewing het die volgende
     doelstellings:
     - Integrasie van die doelwitte vir volhoubare ontwikkeling in ŉ
         land se beleid en programme om die verlies aan
         omgewingshulpbronne om te swaai.
     - Vermindering in die koers van biodiversiteitsverlies teen
         2010
     - Die vermindering met die helfte van die mense sonder toegang
         tot veilige drinkwater en basiese sanitasie
     - Die behaling van merkbare verbetering in die lewens van ten
         minste 100 miljoen krotbewoners teen 2020
     (Enige relevante antwoord)

COP 17 konferensie, Durban 2011
•   Cop 17 was die 17de Konferensie van die Partye by die Kyoto
    Protokol oor klimaatsverandering.
•   COP 17 het ŉ Groen Klimaatsfonds saamgestel om die
    ontwikkelende lande te help om skoner bronne vir energie te kry en
    aan te pas by klimaatsveranderinge.
•   Daar word gehoop dat lande sal bydra tot die fonds en dat dit in
    2012 kan begin werk.
    (Enige relevante antwoord)
                                                                   (2x4)   (8)
                                                                           [40]

                                                TOTAAL AFDELING B:         80

                                15

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
                              MEMORANDUM            EKONOMIE VRAESTEL 2 GRAAD 11

AFDELING C

Beantwoord slegs EEN van die twee vrae in hierdie afdeling in die
ANTWOORDBOEK.

                                                                                  PUNTE
                        STRUKTUUR VAN OPSTEL
                                                                                TOEKENNING
Inleiding                                                                         Maks. 2
Inhoud:
• Hoofdeel: Bespreek volledig / Verduidelik in diepte / Ondersoek /
    Bespreek krities / Analiseer / Vergelyk / Evalueer / Onderskei /             Maks. 26
    Verduidelik / Assesseer / Debatteer.

•   Addisionele deel: Gee eie opinie / Bespreek krities / Evalueer / Evalueer
    krities / Teken ŉ grafiek en verduidelik / Gebruik die grafiek verskaf en
    verduidelik / Voltooi die gegewe grafiek / Bereken / Afgelei / Vergelyk /
    Verduidelik / Onderskei / Interpreteer / Debatteer kortliks / Hoe? / Stel    Maks. 10
    voor / Gebruik die inligting en argumenteer / Debatteer / Evalueer

Gevolgtrekking

Enige relevante hoër-orde gevolgtrekking wat die volgende insluit:

•  ŉ Kortlikse opsomming van wat bespreek is / analise sonder om feite wat        Maks. 2
   reeds in die inhoud genoem is te herhaal
• ŉ Opinie of waardebeoordeling van die feite wat bespreek is
• Addisionele ondersteunende inligting om die bespreking / analise te
   versterking
• ŉ Teenstellige uitgangspunt met ŉ motivering, soos benodig
• Aanbevelings
TOTAAL                                                                              40

VRAAG 5 MIKRO-EKONOMIE                                       40 PUNTE – 40 MINUTE

Afhangend van die tipe goedere, kan ŉ vraagkurwe elasties of onelasties wees.

•   Verduidelik die verskillende kategorieë van vraagelastisiteit volledig, met die
    hulp van grafieke.                                                  (26 punte)

•   Debatteer kortliks of die verskaffer van sjokolade en die verskaffer van petrol
    beide ŉ verhoging in prys sal gebruik om winste te verhoog.         (10 punte)       [40]

                                            16

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
                               MEMORANDUM            EKONOMIE VRAESTEL 2 GRAAD 11

INLEIDING

Elastisiteit dui die reaksie of sensitiwiteit van een veranderlike op die verandering van
ŉ ander. Elastisiteit is formeel gedefinieer as die persentasie van verandering in die
afhanklike veranderlike, met ŉ verandering van een persent in die onafhanklike
veranderlike.
OF
Pryselastisiteit van vraag (PED) word gedefinieer as die persentasie verandering in die
hoeveelheid gevra wat veroorsaak word deur 1% persentasie verandering in die prys,
ceteris paribus.
(Enige relevante definisie)
                                                                                  (Maks 2)
INHOUD: HOOFDEEL
Perfekte onelasties
• Die hoeveelheid gevra bly onveranderd ongeag ŉ verandering in prys.
• TI verander in dieselfde rigting as die prys.
• Perfekte onelasties is die PEd = 0.
                                                        1 punt – beweging van P
     PRYS                                               1 punt – benoeming van asse

         P

                                                        
                       Q               Hoeveelheid

Onelasties
• PEd tussen 0 en 1 en PED < 1.
• Die hoeveelheid gevra reageer op ŉ verandering in die prys, maar met ŉ kleiner
  persentasie as die verandering in die prys.
• TI verander in dieselfde rigting as die prys.

    PRYS
                   V
                                                      1 punt – beweging van P
                                                      1 punt – benoeming van asse

                                          V
                                                                             
                                                             Hoeveelheid

                                              17

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
                              MEMORANDUM            EKONOMIE VRAESTEL 2 GRAAD 11

Eenheid elasties 
• PEd = 1.
• Die persentasie verandering in die hoeveelheid gevra is gelyk aan die persentasie
  verandering in die prys.
• Totale inkomste sal onveranderd bly.
 PRYS

                                                     1 punt – beweging van P
                                                     1 punt – benoeming van asse

    P

                                                               

                                                 Hoeveelheid

Elasties
• PEd tussen 1 en oneindig en PEd > 1.
• Die hoeveelheid gevra reageer met ŉ verandering in die prys,maar met ŉ groter
   persentasie as die verandering in die prys.
• Totale inkomste verander in die teenoorgestelde rigting as die verandering in die
   prys.

         PRYS

                                                     1 punt – beweging van P
                                                     1 punt – benoeming van asse

              P

                                            Hoeveelheid
                              Q

                                            18

### Page 19

Downloaded from hlayiso.com
                              MEMORANDUM              EKONOMIE VRAESTEL 2 GRAAD 11

Perfek elastisiteit
• PEd = ∞.
• Wanneer die vraag perfek elasties is sal dit lei tot verandering in die prys en ŉ
   oneindige verandering in die hoeveelheid gevra.
• Inkomste sal oneindig verhoog met ŉ vermindering in prys.
    PRYS

                                                       
                                   Hoeveelheid

                   (Opskrifte en voorbeeld maks 8 punte – maks hoof gedeelte 26)

LIGGAAM: ADDISIONELE GEDEELTE

•   Nee, die verskaffer van sjokolade en die verskaffer van petrol sal nie beide prys
    gebruik om hulle winste te verhoog nie.
• Die pryselastisiteit van vraag vir sjokolade is prys elasties
• Omdat sjokolade ŉ luukse is, en die prys te hoog word, sal mense sjokolade ophou
    eet en ŉ substituut vind vir sjokolade.
• Vervaardigers van sjokolade wat hulle inkomste wil verhoog kan dit doen deur die
    prys van sjokolade te verlaag, want die verandering in die hoeveelheid gevra sal
    proporsioneel meer wees as die persentasie verandering in die prys van die
    produk
• Die pryselastisiteit van vraag na petrol is onelasties.
• Selfs as die prys verhoog, het mense vervoer nodig om by die werk te kom en sal
    nog steeds petrol gebruik.
• Daar is geen substituut vir petrol nie, en hulle moet die duurder prys vir petrol
    betaal.
• Vervaardigers van petrol word aangemoedig om pryse te verhoog en die
    proporsionele verandering in vraag is baie kleiner as die verandering van die prys
    van die petrol.
    (Enige relevante antwoord)
                                                                               (Maks 10)
GEVOLGTREKKING
Die produsent kan nie altyd staatmaak op prys te verhoog om inkomste te verhoog nie,
want hulle moet weet hoe prysverhogings die vraag na hulle produk sal beïnvloed en
liewer nie -prys metodes te gebruik om hulle markaandeel en inkomste te
verhoog.
(Enige ander relevante antwoord)
                                                                                (Maks 2)

                                                 19

### Page 20

Downloaded from hlayiso.com
                                  MEMORANDUM           EKONOMIE VRAESTEL 2 GRAAD 11

VRAAG 6 KONTEMPORÊRE EKONOMIESE KWESSIES 40 PUNTE – 40 MINUTE

Alle lande neem deel aan internasionale handel, sommige meer suksesvol as
ander.

•   Bespreek volledig die voordele wat ŉ land het en moet hê om goedere te
    produseer in ŉ internasionale mark.                            (26 punte)

•   Tot watter mate word Suid-Afrika negatief geaffekteer deur die Noord / Suid-
    verdeling?                                                       (10 punte)          [40]
INLEIDING
Wêreldhandel is tot die voordeel van ŉ land as dit surplusproduksie kan verkoop aan
ander lande en koop wat dit self nie kan produseer nie.
OF
Globalisering is die prosesse waardeur die mense van die wêreld opgeneem word in
ŉ enkele wêreldgemeenskap.
OF
Globalisering is die afbreek van die handelsversperrings om die vrye beweging van
goedere en dienste, arbeid en kapitaal te bevorder in ŉ globale ekonomie.

(Enige relevante definisie)
                                                                             (Maks 2)
LIGGAAM: HOOFDEEL
Absolute voordeel 
• Absolute voordeel in handel ontstaan as een land goedere kan produseer deur
   minder hulpbronne (laer koste en meer effektief) te gebruik as wat ŉ ander land dit
   kan produseer.
• Sommige lande het ŉ voordeel oor ander lande as gevolg van die beskikbaarheid
   of die vermoë om goedere en dienste te vervaardig.
• ŉ Absolute voordeel is wanneer ŉ land ŉ monopolie oor ŉ produk het of dit kan
   vervaardig teen die laagste koste (of met hoër produktiwiteit).
• Om ŉ absolute voordeel te hê beteken dat iets meer effektief geproduseer word as
   in ander lande in die wêreld.
• Voorbeeld: Suid-Afrika het die wêreld se meerderheid diamante en het die beste
   metodes ontwikkel om dit uit ontgin en te verwerk. Dus het Suid-Afrika ŉ absolute
   voordeel in die handel van diamanteof Brasilië het ŉ absolute voordeel in die
   produksie van koffie en Meksiko vir silwer, ens.
• Ontwikkelde lande het gewoonlik ŉ absolute voordeel oor ontwikkelende lande in
   vervaardiging wat tegnologie behels, aangesien hulle meer kapitaal beskikbaar het
   en oor meer geskoolde arbeid beskik
Vergelykende voordeel
• Vergelykende voordeel in handel bestaan as ŉ land ŉ laer relatiewe koste van
   produksie het in die vervaardiging van goedere in vergelyking met ŉ ander
   land.
• Selfs as ŉ land geen absolute voordeel het nie, kan dit baat by handel op grond van
   ŉ vergelykende voordeel.
• Vergelykende voordeel beteken ŉ land is toegerus om produkte te produseer teen
   laer koste as die ander land as dit spesialiseer in daardie produk.
                                              20

### Page 21

Downloaded from hlayiso.com
                                  MEMORANDUM           EKONOMIE VRAESTEL 2 GRAAD 11

•   Hierdie voordeel kan voorkom as gevolg van beter tegnologiese ontwikkeling, beter
    vaardighede, goedkoper arbeid en hoër produktiwiteit.
•   Voorbeeld: Suid-Afrika het ŉ vergelykende voordeel in sekere landbouprodukte,
    edelstene en metale, wat ons ŉ belangrike handelsvennoot maak.
•   ŉ Land kan ŉ vergelykende voordeel ontwikkel oor tyd byvoorbeeld deur die kennis
    en vaardighede van arbeid te verbeter en die infrastruktuur in die land te
    verbeter.

Voordele van handel met absolute en vergelykende voordele
• Natuurlike hulpbronne is oneweredig versprei tussen lande 
     -     Sommige lande is beter as ander in die vervaardiging van sekere
           produkte/internasionale handel help met die eweredige verspreiding van
           die hulpbronne
• Lande kan spesialiseer 
     -      Hulle produseer die produkte wat hul die beste in is.
• Lande kan produkte verkry wat hulle nie het nie. 
     -     Dit verhoog die verskeidenheid van goedere beskikbaar aan
           verbruikers.
• Ekonomiese groei en ontwikkeling
     -     Hoër volumes van handel dra by tot ekonomiese groei en die
           lewenstandaard van die lande.
• Beter lewenstandaarde en groter werkverskaffing
     -     Nuwe werksgeleenthede kan geskep word as handel floreer onder
           absolute en vergelykende voordele, wat sal lei tot hoër inkomste vir
           huishoudings en beter vlakke van welsyn as beter infrastruktuur,
           gesondheidsorg en onderwys geskep word.
• Groter bewustheid van globale probleme
     -     Beklemtoon sosiale, ekonomiese en omgewingsprobleme en stimuleer
           hulp.

Nadele
• ŉ Land wat meer mag het mag as ŉ swakker land kan hom dwing om handel te
  dryf, wat minder voordelig is vir die swakker land.
• Vervoer 
   - Vervoerkoste betrokke by internasionale handel verhoog die koste van
       produksie as daar ŉ groot afstand tussen die lande is.
• Handelshindernisse 
   - Hindernisse tot handel soos tariewe, kwotas en ander onregverdige
       hindernisse kan gehef word deur lande en sal die voordeel van handel
       verminder.
• Afhanklikheid
   - As ŉ land te afhanklik word van ŉ paar industrieë en die prys daal in daardie
       industrieë, kan grootskaalse werkloosheid ontstaan.
• Beskerming van nuwe industrieë
   - Nuwe industrieë vind dit moeilik om mee te ding en te oorleef teen gevestigde
       industrieë.



                                              21

### Page 22

Downloaded from hlayiso.com
                                 MEMORANDUM           EKONOMIE VRAESTEL 2 GRAAD 11

•   Oorspesialisering 
    - Dit het ŉ negatiewe effek as prysoorloë ontstaan of as natuurlike rampe
       voorkom en invoere en uitvoere hou op.

•   Betalingsbalans probleme
    - As invoere meer is as uitvoere, sal die Betalingsbalans negatief word.
    (Opskrifte en voorbeelde maks 8 punte – maks hoofdeel maks 26)

LIGGAAM: ADDISIONELE DEEL
   • Suid-Afrika word steeds as ŉ ontwikkelende land beskou omdat dit nie voldoen
     aan al die eienskappe van ŉ ontwikkelde land nie.
   • Gesondheid : Die meerderheid van die populasie in Suid-Afrika het nie
     toegang tot ordentlike mediese sorg nie.
   • Industrieë: Ons ding nog nie mee met ontwikkelde lande se industrieë nie en
     moet nog meer fokus op die sekondêre en tersiêre sektore.
   • Onderwys: Alle kinders in Suid-Afrika het toegang tot skole, maar dis die
     kwaliteit van sommige skole en die gehalte van onderwys wat nie altyd meeding
     met ontwikkelde lande nie.
   • Verswakte geldeenheid: Ons rand het gedepresieer teenoor die meeste
     ander groot geldeenhede en maak internasionale mededingendheid baie
     moeilik.
   • Afhanklikheid van natuurlike hulpbronne: Suid-Afrika is nog baie afhanklik
     van natuurlike hulpbronne soos goud om die ekonomie te dra.
     As leerders slegs die eienskappe van ŉ ontwikkelende land gegee het kry hulle
     die helfte van die punte. Hulle moes gewys het hoe dit van toepassings is op
     Suid-Afrika om die volle punte te kry.
      (Aanvaar enige ander relevante korrekte antwoord.)
                                                                          (Maks 10)

SAMEVATTING

Die wêreld is ŉ globale dorp en integrasie en handel is belangrik om enige ekonomie te
laat groei. Alle lande moet met mekaar meeding vir markaandeel en die ontwikkelende
lande kan nie kompeteer met die hoogs gesubsidieerde ontwikkelde lande
nywerhede.
(Enige relevante antwoord)
                                                                              (Maks 2) [40]

                                                           TOTAAL AFDELING C:         40

                                                                         TOTAAL:      150

                                             22

## Related documents

- [Gr11 Ecn P2 (Afrikaans) November 2019 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr11-ecn-p2-afrikaans-november-2019-possible-answers/3da2c64d-9c52-4050-b623-b23413f7d393) — Economics · Memo · 2019 · Afr
- [Gr11 ECN P2 (Afrikaans) November 2017 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr11-ecn-p2-afrikaans-november-2017-possible-answers/118e2889-ffbc-4cbb-87a4-9de967bed5e1) — Economics · Memo · 2017 · Afr
- [Gr11 ECN P2 June 2016 Possible Answer](https://www.hlayiso.com/library/gr11-ecn-p2-june-2016-possible-answer/e51a24a3-e700-4888-8f2c-1282e2bb0629) — Economics · Memo · 2016
- [Gr11 ECN P1 (Afrikaans) November 2016 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr11-ecn-p1-afrikaans-november-2016-question-paper/91e20f00-6ef9-4ef8-8081-0d27e05df676) — Economics · QP · 2016 · Afr
- [Gr11 Ecn P2 (Afrikaans) November 2019 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr11-ecn-p2-afrikaans-november-2019-question-paper/5439f8b1-e96c-4dbf-8e67-3bc1809214bf) — Economics · QP · 2019 · Afr
- [Gr11 ECN (Afrikaans) June 2016 Possible Answer](https://www.hlayiso.com/library/gr11-ecn-afrikaans-june-2016-possible-answer/bf9ba336-b573-4318-8481-5953f816a08b) — Economics · Memo · 2016 · Afr

## More from Grade 11 Economics

- [ECONOMICS P2 GR11 QP NOV2025 Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-gr11-qp-nov2025-afrikaans-watermark/86767b41-58b1-48f1-8398-85ff62ae0406) — QP · 2025 · Afr
- [LP CS Economics Grade 11 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-cs-economics-grade-11-march-2025-qp-and-memo/5d9f6601-bdd5-43eb-9f96-7f2865b253de) — QP + Memo · 2025
- [ECONOMICS GRADE 11 P2 QP NOV 2024 AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/economics-grade-11-p2-qp-nov-2024-afr-d-watermark/8703b89d-9b76-462c-932b-0bec6afe2b03) — QP · 2024 · Afr
- [Gr 11 Economics P2 (Afrikaans) June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-economics-p2-afrikaans-june-2024-question-paper/286fd14c-e55e-40fd-bc7c-063349f9423e) — QP · 2024 · Afr
- [NW 11 ECONOMICS P2 QP AFR NOV 2024](https://www.hlayiso.com/library/nw-11-economics-p2-qp-afr-nov-2024/7a818f82-3a68-4706-bcd0-8984b2f584ac) — QP · 2024 · Afr
- [ECONOMICS P1 GR11 QP NOV 2023 Afrikaans D](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-gr11-qp-nov-2023-afrikaans-d/dd4b415f-de2c-47ef-b4c1-6b78f3ecc69e) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
