# Economics Grade 11 P2 Gauteng June 2016 Memo (Afrikaans)

> Grade 11 Economics Paper 2 memorandum from the Gauteng June 2016 (Afrikaans), 17 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr11-ecn-p2-afrikaans-june-2016-possible-answer/c670185c-e9d2-4132-bf15-4e499cf70976
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Economics
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2016
- Exam period: Gauteng June
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 17

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Economics](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/economics) › [Economics Grade 11 P2 Gauteng June 2016 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/gr11-ecn-p2-afrikaans-june-2016-possible-answer/c670185c-e9d2-4132-bf15-4e499cf70976)

## About this document

Economics · Grade 11 · Gauteng June · 2016 · Afrikaans. Memorandum, 17 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

             GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                     PROVINSIALE EKSAMEN
                            2016
                          GRAAD 11

                          EKONOMIE

                         (VRAESTEL 2)

                        MEMORANDUM

16 bladsye

                              1

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                                                     EKONOMIE
                                      MEMORANDUM
                                                                   (VRAESTEL 2)

                    GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                               PROVINSIALE EKSAMEN

                                                          EKONOMIE
                                                          (VRAESTEL 2)

                                                          MEMORANDUM

AFDELING A (VERPLIGTEND)                                  30 PUNTE – 20 MINUTE

VRAAG 1

1.1   MEERVOUDIGE KEUSE VRAE

      1.1.1   B (volmaakte en monopolistiese markstrukture)
      1.1.2   B (normale winste)
      1.1.3   A, B, C (intermediêre goedere)
      1.1.4   A, C (oligopolie)
      1.1.5   A (marginale)
      1.1.6   B(veranderlike koste)
      1.1.7   C (rook benadeel die gesondheid van passiewe rokers)
      1.1.8   A (geleentheidskoste)                                          (8x2)   (16)

1.2   PAS ITEMS

      1.2.1 F- verkope maksimalisering
      1.2.2 A - die verandering in die prys van een produk en die gevolglike
            verandering in die vraag vir ŉ ander produk
      1.2.3 H - normale winste
                 TI
      1.2.4 G -      GI 
                 H
      1.2.5 B - TKK + TVK
      1.2.6 D - verandering in prys het geen uitwerking op aanbod
      1.2.7 C - prys
      1.2.8 E - die enigste produseerder van die produk in die mark.          (8x1)   (8)

1.3   GEE EEN TERM

      1.3.1   Die Lang termyn
      1.3.2   Eksplisiete koste
      1.3.3   Monopolie
      1.3.4   Kartel
      1.3.5   Monopolistiese mededinging
      1.3.6   Volmaakte mark                                                  (6x1)   (6)

                                                          TOTAAL AFDELING A:           30

                                            2

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                                                         EKONOMIE
                                          MEMORANDUM
                                                                       (VRAESTEL 2)

AFDELING B

Beantwoord TWEE van die drie vrae in die afdeling in die ANTWOORDEBOEK.

VRAAG 2                                                       40 PUNTE – 30 MINUTE

2.1     2.1.1    Noem enige TWEE voorbeelde van monopolistiese markte.

                    Restaurante
                    Haarkappers
                    Petrol stasies
                     (Aanvaar ander enige toepaslike voorbeeld)                   (2x1)   (2)

        2.1.2    Wat verstaan jy onder die wet van dalende opbrengs.

                 *       Wet van dalende opbrengs stel dit dat as meer van ŉ
                         veranderlike inset by ŉ vaste inset gevoeg word, sal die
                         opbrengs van die veranderlike inset afneem. 
                         (Aanvaar enige relevante antwoord)                       (1x2)   (2)

2.2     DATA RESPONS

        2.2.1    Noem enige TWEE voordele van mededinging, soos
                 uitgebeeld in die bogenoemde uittreksel.

                    Daar is ŉ groter keuse / opsies van goedere
                      Daar is vergelyking van pryse 
                      Doeltreffende dienste
                      Verminder diefstal
                      (Aanvaar enige relevante antwoord)
                        (2x2)(4) 

        2.2.2    Definieër ŉ monopolie.

                       ŉ Monopolie is ŉ enkele verkoper in die mark; dit is ŉ
                        industrie op sy eie.
                     (Aanvaar enige relevant karaktereienskap van die monopolie)
                                                                                          (2)

        2.2.3    Hoekom sal jy die taxi-industrie in Suid-Afrika as ŉ monopolie
                 beskryf? Verduidelik.

                    Die taxi-industrie is die grootste vervoer organisasie in privaat
                     besit. 
                    Die taxi-industrie oorheers die privaat vervoer-industrie, en laat
                     nie maklik ander vervoer toe nie, bv. busdienste. 
                     (Aanvaar negatiewe response)                                (2x2)   (4)

                                               3

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                                                      EKONOMIE
                                       MEMORANDUM
                                                                    (VRAESTEL 2)

2.3   Data respons

      2.3.1   Definieer komplementêre goedere.

              *      Komplementêre produkte is verskillende produkte wat
                     gelyktydig gebruik word om ŉ behoefte te bevredig. (1x2)       (2)

      2.3.2   Hoekom is dit belangrik vir die produsent om die verhouding
              tussen komplementêre goedere te verstaan?

                    Stel produsente in staat om te voorspel watter invloed ŉ
                     prysverandering in komplementêre goedere op die vraag na
                     hul produk sal hê. 
                    Hulle sal dan maatreëls kan instel om die uitwerking van die
                     prysverandering teen te staan in ŉ poging om te probeer om
                     hulle wins te maksimeer. 
                    Bv.koste-effektiewe maatreëls soos om meer uitsette te
                     produseer met dieselfde aantal insette.                (2x2)   (4)

      2.3.3   Wat is die effek op Produk X indien die prys van Produk Y
              verminder?

                    Die aanbod sal afneem / daal as die aanbod kurwe na die
                     linkerkant beweeg 
                    Hoeveelheid van produk X gaan afneem van Q0 na Q1
                    Vraag vir produk X gaan toeneem / styg
                    Die prys van produk X sal toeneem van P0 na P1       (2x2)      (4)

                                            4

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                                                     EKONOMIE
                                      MEMORANDUM
                                                                   (VRAESTEL 2)

2.4   Bespreek kortliks die eienskappe van nut.

           Bevrediging is abstrak omdat nut nie gemeet kan word nie. 
            –   Daar is geen standaard manier om iemand se bevrediging of nut
                te meet nie, daarom ken ekonome soms eenvoudig net ŉ waarde
                toe en noem hierdie maateenheid “utils”. 

           Nut is subjektief want dit verskil van person tot person 
            –    Omdat dit van person tot person verskil - die bevrediging wat
                 twee mense verkry uit die verbruik van dieselfde produk verskil,
                 afhangende van persoonlike voorkeure, bv.sommige mense sal
                 voel dat roomys groot nut het, terwyl ander weer koeldrank sal
                 verkies. 

           Nut verskil van een situasie tot ŉ ander (van tyd tot tyd) 
            –    Warm klere verskaf bevrediging in die winter in teenstelling met
                 somer. 

           Nut verskil van plek tot plek 
            –    ŉ Swembroek sal bevrediging bied op ŉ strand, maar nie ŉ
                 klaskamer nie.                                   Enige (4X2)       (8)

2.5   Verduidelik hoe die prys meganisme werk onder toestande van
      volmaakte markte.

           By die ewewigsprys is vraag en aanbod gelyk en daar is geen mark
            tekorte of surplusse nie. 
           As die prys styg, koop die verbruikers minder goedere en die
            hoeveelheid gevra sal afneem. (daal) 
           Wanneer aanbod vraag oorskry, veroorsaak dit ŉ surplus in die
            mark. 
           Produseerders sal dan hulle pryse verlaag en die pryse keer terug na
            die ewewig / markprys.
           As die pryse laer daal as die markprys / ewewigsprys, sal vraag
            toeneem en daar sal ŉ tekort in die mark ontstaan as vraag aanbod
            oorskry. 
           Dit sal meebring dat die pryse weer styg en die prys keer terug na die
            oorspronklike ewewigsprys / markprys. 
           Die firma is die prysnemer in die volmaakte mark.
           Geen individuele produseerder kan die markprys beinvloed nie.
           Individuele produseerders kan nie bo of onder die markprys verkoop
            nie.
                                                                             (4x2)   (8)
                                                                                      [40]

                                           5

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                                                    EKONOMIE
                                    MEMORANDUM
                                                                  (VRAESTEL 2)

VRAAG 3                                                 40 PUNTE – 30 MINUTE

3.1   3.1.1    Noem TWEE doelwitte van sakeondernemings.

                   Om wins te maak
                   Oorlewing van die besigheid
                   Maksimeer inkome
                   Maksimeer verkope
                   Stel doelwitte vir groei
                   Effektiewe Produktiwiteit / produksie
                   Om markaandeel te verhoog
                   Verbeterde werkers bevrediging                         (2x1)    (2)

      3.1.2    Wat word bedoel met oortollige vraag?

                   Dis ŉ situasie waar die vraag na goedere in die mark groter is
                    as aanbod, dit veroorsaak ŉ styging in die prys van die
                    goedere.                                              (1x1)    (2)

3.2   Bestudeer die onderstaande spotprent en beantwoord die vrae wat volg.

      3.2.1    Noem die tipe markstruktuur wat in die spotprent uitgebeeld
               word.

                  Monopolistiese mededinging                                      (2)

      3.2.2    Verduidelik die betekenis van die kettings soos uitgebeeld in
               die spotprent.

                  ŉ Kettingwinkel is een van ŉ reeks winkels wat deur een
                   besigheid besit word wat dieselfde goedere verkoop.
                   Die spotprent-tekenaar dui daarop aan dat die verbruikers
                   gedwing word om die prys te aanvaar. 
                   Die verbruikers is vasgeketting aan die groothandelaars deur
                   die stelsel van markkapitalisme. 
                    (Aanvaar enige aanvaarbare feit)                                 (2)

      3.2.3    Hoe beskerm die Mededingingswet die verbruiker?

                  Die Wet verbied verbode handelspraktyke soos
                   prysvasstelling, uitsetbeheer of markdominering tussen
                   produsente.                                                     (4)

      3.2.4    Wat beïnvloed die verbruikers-tandense van die verbruiker?
                Die marginale nut wat die verbruiker uit die produk verkry
                  (bevrediging)
                Die prys van die goedere. 
                Seisoensfaktore / Modes / Inkomste
               (Aanvaar enige ander relevante antwoord)                  (2x2)(4)
                                          6

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                                                     EKONOMIE
                                      MEMORANDUM
                                                                   (VRAESTEL 2)

3.3   DATA RESPONS

      3.3.1     Wat word bedoel met MK = MI?

                   Winsmaksimalisering vind hier plaas/gelykbreekpunt              (2)
                   Gelykbreekpunt
                   Firma se inkomste is gelyk aan koste.

      3.3.2     Definieer die konsep marginale koste.

                 Addisionele koste vir die produsering van een addisionele
                  eenheid                                                           (2)

      3.3.3     Bereken die onderstaande waardes vanaf die tabel.

                   A=48 
                   B=4
                   C=12                                                            (6)

3.4   Onderskei tussen die begrippe absolute voordeel en
      vergelykende voordeel.

      Absolute voordeel

      -   Verwys na die vermoë van ŉ land om meer van ŉ goed of diens te
          produseer as wat hul mededingers kan produseer deur dieselfde aantal
          hulpbronne te gebruik.
      -   Ontwikkelde lande met hul groot kapitaal hulpbronne het absolute
          voordeel bo ontwikkelende lande.
      -   Bv. SA ontgin goud teen ŉ absolute voordeel.                 (Maks. 4)    (4)

      Vergelykende voordeel

      -   Verwys na die vermoë van ŉ land om dieselfde uitset te produseer deur
          minder hulpbronne te gebruik.
      -   Dit gebeur wanneer ŉ land spesialiseer in ŉ produk wat hulle meer
          doeltreffend kan maak in vergelyking met ander produkte.
      -   Lande trek beter voordeel deur meer van die goedere te produseer en uit
          te voer wat hulle doeltreffend kan produseer.
      -   Bv. beide SA en Brasilië kan mielies en koffie teen ŉ vergelykende
          voordeel produseer.                                          (Maks. 4)   (4)
                                                                                      (8)

                                           7

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                                                     EKONOMIE
                                      MEMORANDUM
                                                                   (VRAESTEL 2)

3.5   Vergelyk die eienskappe van monopolistiese mededinging met
      oligopolieë.

      ŉ Monopolistiese mededinging is ŉ markstruktuur waar baie produsente 
      elk ŉ spesifieke produk produseer maar dit verskil effens.  soos bv.
      rekenaar speletjies, sellulêre fone of motors.  Elke produseerder kan sy eie
      prys en hoeveelheid bepaal sonder om die markstruktuur te affekteer. 

      Die oligopolistiese mark het ŉ paar produsente wat die mark beheer en
      die pryse beïnvloed.  Hulle produkte is ook dieselfde of verskillend. 
      Elke produseerder beïnvloed die totale uitset en markprys.  Hulle werk
      saam en vorm soms ook ŉ kartel.bv die bankwese. 

      (Aanvaar enige relevante antwoord.)                                     (2x4)   (8)
                                                                                      [40]

VRAAG 4                                                   40 PUNTE – 30 MINUTE

4.1   4.1.1     Noem TWEE soorte monopolieë.

                   Natuurlike
                   Kunsmatige
                   Plaaslike
                   Nabye
                   Tweeledige
                   Wetlike                                                  (2x1)   (2)

      4.1.2     Wat sal die produseerder doen as totale koste die totale
                winste oorskry?

                 Die produseerder sal produksie laat daal tot op ŉ punt waar
                  totale inkomste totale kostes oorskry 
                 Die punt waar marginale inkomste gelyk is aan marginale
                  koste.                                                 (1x2)    (2)

                                            8

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                                                    EKONOMIE
                                     MEMORANDUM
                                                                  (VRAESTEL 2)

4.2   Bestudeer die grafieke en beantwoord die vrae wat volg.

      4.2.1    Definieer die konsep elastisiteit van vraag.

                Die verandering in hoeveelheid gevra teenoor die verandering in
                 prys                                                               (2)

      4.2.2    Hoekom is die pryselastisiteit van vraag belangrik vir
               produsente?

                Deel ŉ produsent mee dat daar ŉ reaksie op elke aksie is.
                Deur pryselastisiteit van vraag te bestudeer, kan ons voorspel
                 wat die prysverandering vir produsente sal wees. 
                Pryselastisiteit van vraag is bruikbaar om besighede te help
                 besluit hoe om hulle totale inkome te verhoog. 
                Om sy totale inkome te laat styg, kan die produsent die prys
                 verhoog om hoër inkome per produk te ontvang en die prys
                 verlaag om hoeveelheid verkoop te verhoog. 
                As die kopers sensitief is teenoor die prys (elastiese vraag), sal
                 hulle meer koop as die prys daal, so die produsente behoort die
                 prys te verlaag. 
                As die kopers nie sensitief is teenoor die prys nie (onelastiese
                 vraag) sal hulle nie minder koop nie, selfs al styg die prys, so
                 die produsente behoort pryse te verhoog. 
                Om verkope te verhoog, verhoog die prys wanneer die vraag
                 onelasties is, of verlaag die prys wanneer die vraag elasties
                 is. 
                Produsente wil weet hoe sensitief die markaanbod is tot
                 prysverandering in die prys van die produk.             (Enige 2x2) (4)

      4.2.3    Onderskei tussen die TWEE tipes elastisiteit van vraag in die           
               grafieke.

               Grafiek A
                   ŉ % verandering in die prys lei tot ŉ groter % verandering in
                     die hoeveelheid gevra. 
                   Relatiewe elastisiteit

               Grafiek B                                                              (2)
                   ŉ % verandering in die prys lei tot ŉ kleiner % verandering in
                     die hoeveelheid gevra. 
                   Relatiewe onelastisiteit                                          (2)

                                          9

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                                                         EKONOMIE
                                         MEMORANDUM
                                                                       (VRAESTEL 2)

4.3   DATA RESPONS

      4.3.1       Definieër marginale nut.

                  Marginale nut is die ekstra bevrediging wat die verbruiker verkry uit
                  die gebruik van die produk.                                           (2)

      4.3.2       Identifiseer die punt waar die verbruiker maksimale nut verkry

                         vierde eenheid
                         maksimum nut word bereik waar marginale (grensnut) zero
                          is en totale nut 34 is.
                                                                                          (2)
      4.3.3       Wat gebeur met totale nut as marginale nut negatief raak?

                  Totale nut daal                                                      (2)

      4.3.4       Bereken die waardes vir A tot D. Skryf slegs die nommer
                  langs die waarde neer.

                  A       =     15
                  B       =     12
                  C       =     0
                  D       =     31                                                       (4)

4.4   Verduidelik VIER skaalvoordele.

             Indien die produksieproses uitgebrei word is dit moontlik om hulpbronne
              meer te gebruik vir spesialisasie. 
             Tegnologies gevorderde toerusting, soos rekenaars kan gebruik word
              en meer geskoolde arbeid kan benut word.
             Uitbreiding kan ook verbeteringe in die organisasie meebring, bv. motor
              monteeraanlegte.  (produksie kapasiteit kan ook verhoog word)
             Ondernemings kan ook n verlaging in produksie koste ervaar – groter
              winste.                                                          (4x2)    (8)

4.5   Bereken die kruiselingse elastisiteit van vraag vir die volgende
      voorbeeld en dui aan of die goedere komplementêre of substituut
      goedere is. (toon alle berekeninge.

      IED = % verandering in die hoeveelheid gevra van produk A
            % verandering in prys van produk B

      = 10%
        20% 

      = 0.5

       Substituut goedere                                                              (8)

                                             10

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
                               EKONOMIE
          MEMORANDUM
                             (VRAESTEL 2)

                                            [40]
                       TOTAAL AFDELING B:   80

            11

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
                                                                         EKONOMIE
                                          MEMORANDUM
                                                                       (VRAESTEL 2)

AFDELING C

Beantwoord enige EEN van die twee vrae uit hierdie afdeling in die
ANTWOORDEBOEK.

                  STRUKTUUR VAN DIE OPSTEL                           PUNTETOEKENNING
    Inleiding                                                             Maks. 2
    Liggaam:
    Hoofgedeelte: Bespreek in besonderhede / In-diepte                   Maks. 26
    bespreking / Ondersoek / Bespreek krities / Ontleed
    (Analiseer) / Vergelyk / Evalueer / Onderskei / Verduidelik /
    Assesseer / Debatteer

    Addisionele gedeelte: Gee eie mening / Bespreek krities /            Maks.10
    Evalueer / Evalueer krities / Teken ŉ grafiek en verduidelik /
    Gebruik die gegewe grafiek en verduidelik / Voltooi die
    gegewe grafiek / Bereken / Lei af / Vergelyk / Verduidelik /
    Onderskei / Interpreteer / Debatteer kortliks
    Gevolgtrekking                                                        Maks. 2

    Enige hoër-orde samevatting behoort die volgende te bevat:
     ŉ Kort opsomming van wat bespreek is, sonder om enige
      genoemde feite te herhaal.
     Enige opinie of waardeskatting omtrent die bespreekte
      feit.
     Addisionele ondersteunende inligting om die bespreking /
      analise te versterk.
     ŉ Weersprekende standpunt met motivering, indien
      vereis.
     Aanbevelings / voorstelle.
                            TOTAAL                                          40

                                               12

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
                                                                         EKONOMIE
                                          MEMORANDUM
                                                                       (VRAESTEL 2)

VRAAG 5                                                       40 PUNTE – 40 MINUTE

   Bespreek die eienskappe van volmaakte markte volledig.                  (26 Punte)

   Analiseer en verduidelik enige twee tipes van winste.                   (10 Punte)

INLEIDING

Volmaakte markte is markte waar nóg die individuele produsent nóg die individuele
verbruiker ŉ invloed op pryse het. 
Daar is geen voorkeur waar iemand die produk koop of verkoop nie, want al die
produkte is dieselfde.

(Aanvaar enige toepaslike inleiding.)                                         (Maks. 2)

LIGGAAM

HOOFDEEL

     Groot aantal kopers en verkopers
      -Daar is baie kopers en verkopers in die mark in die sin dat elkeen ŉ prysnemer
      is.
      -Geen individuele koper of verkoper kan die prys beïnvloed / beheer nie.
     Produkte is homogeen
      -Dit beteken produkte is identies / dieselfde soort, kwaliteit en voorkoms.
      -Die mark is onpartydig en onpersoonlik
      -Geen verkoper het ŉ voordeel bo ŉ ander nie
      -Kopers gee nie om van wie hulle koop nie.
     Vryheid van toe- en uittrede
      -Die mark is totaal toeganklik, geen regs-, finansiële of tegnologiese hindernisse
      kan die vryheid van toe- en uittrede beperk nie.
     Kopers en verkopers het volmaak/volledige kennis
      -Kopers het volledige kennis oor die prys, kwaliteit en beskikbaarheid van
      goedere en dienste.
      -As verkopers pryse verhoog, sal kopers weet en by ŉ ander verkoper koop wat
      nog laer
      pryse vra.
     Daar is hoë uitset en wye keuses
      -As gevolg van baie verkopers kan verbruikers koop by wie hulle wil.
      -Daar is geen tekorte nie omdat daar baie verkopers is.
     Ongereguleerde markte
      -ŉ Ongereguleerde mark beteken dat die regering nie inmeng in die mark nie.
      Besluite
      word oorgelaat aan individuele produsente en verskaffers asook kopers.
     Geen samespanning
      -Samespanning gebeur wanneer verkopers saamwerk om mededinging te
      bepgebeur slegs in onvolmaakte markstrukture.
     (Maks: 8 punte vir opskrifte / voorbeeld maks: 18 punte vir inhoud) (Maks. 26)

                                              13

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
                                                                             EKONOMIE
                                          MEMORANDUM
                                                                           (VRAESTEL 2)

ADDISIONELE GEDEELTE

Onderskei tussen enige TWEE soorte wins.

1.     Rekeningkundige wins
       Ook bekend as totale wins
       Is die verskil tussen totale inkome uit verkope en totale koste
       Rekeningkundige wins = inkome minus eksplisiete koste

2.     Normale wins
       Is die minimum opbrengs vereis deur die eienaars om voort te gaan met die
       besigheid 
       Dit is die vergoeding van entrepreneurskap
       Dit is ingesluit in die totale produksiekoste
       Wanneer inkome gelyk is aan eksplisiete koste plus implisiete koste

3.     Ekonomiese wins
       Dit is ekstra wins wat die onderneming maak 
       Dit is die wins wat die besigheid maak addisioneel tot die normale wins.
       Staan ook bekend as surplus of ekstra wins.
       Ekonomiese wins = inkome minus eksplisiete koste plus implisiete koste.
                                                                            (Enige 2x5)    (10)

SLOT                                                                          (Maks. 10)

Volmaakte markte is werklik skaars en daar is ŉ dun lyn tussen volmaakte markte en
monopolistiese markte.

(Aanvaar enige toepaslike slot.)                                               (Maks. 2)   [40]

                                               14

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
                                                                         EKONOMIE
                                          MEMORANDUM
                                                                       (VRAESTEL 2)

VRAAG 6                                                       40 PUNTE – 40 MINUTE

     Gebruik grafieke en verduidelik die volgende pryselastisiteit van aanbod.

      -       Volmaakte onelastiese aanbod
      -       Eenheidselastisiteit van aanbod
      -       Volmaakte elastiese aanbod                                    (26 punte)

     Ontleed die faktore wat elastisiteit van aanbod bepaal.               (10 punte)

INLEIDING

Prys elastisiteit van Aanbod is die verhouding tussen veranderinge in prys en die
proporsionele veranderinge in die hoeveelheid aangebied.

(Aanvaar enige ander toepaslike inleiding)                                    (Maks.2)

LIGGAAM / HOOFDEEL

Volmaakte onelastiese aanbod

     Waarde van PEA is 0
     Ongeag wat met die prys gebeur, die aanbod bly dieselfde.
     Namate die prys styg, is daar geen verandering in die hoeveelheid aangebied
      nie.
     Bv. Toeskouers is bereid om meer vir ŉ kaartjie van die rock konsert te betaal,
      maar die aantal sitplekke is beperk en laat dit nie toe nie. 

                    A

          O             H1

      Eenheidselastisiteit van aanbod

     Die waarde van PEA is 1
     Die verandering in hoeveelheid aangebied is presies gelyk aan die verandering
      in prys.
     ŉ 10 % styging in prys sal lei tot ŉ 10 % toename in die hoeveelheid
      aangebied.
     Bv. Die vraag vir vars lemoensap sal verander as die prys tot dieselfde vlak
      daal. 

                                                15

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
                                                                           EKONOMIE
                                       MEMORANDUM
                                                                         (VRAESTEL 2)

            O   H1    H2

    Volmaak elastiese aanbod

   Ongeag wat gebeur met die prys, sal die hoeveelheid aangebied dieselfde
    bly.
   Indien die prys enigsins styg of daal, sal daar niks meer van die produk
    aangebied word nie.
   Bv. Die prys vir ŉ Van Gogh skildery is miljoene dollars werd maar daar is geen
    verandering in aanbod nie.
   Die waarde van PEA is ∞

                                           Puntetoekenning vir grafieke
                                           1 punt: Prys en kwantiteit asse
                                           1 punt: Benoeming van A-kurwe
        A                                  1 punt: Teken van A-kurwe
                                           1 punt: Aanduiding van verandering in HA
                                           (Maks. 4 punte per grafiek)

    O           H1
                                                                              (Maks. 26)

                                            16

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
                                                                           EKONOMIE
                                           MEMORANDUM
                                                                         (VRAESTEL 2)

ADDISIONELE GEDEELTE

FAKTORE WAT ELASTISITEIT VAN AANBOD BEPAAL

      Die vlak van spaar kapasiteit
       -As ŉ nywerheid onder sy vermoë produseer, sal die aanbod elasties wees.
       -Die nywerheid kan meer produseer deur meer produksiefaktore in diens te
       neem.
       * Die vlak van werkverskaffing 
       -Onder volle indiensname sal aanbod onelasties wees. 
       -Aanbod kan verhoog word deur produktiwiteit te verhoog. 
       -Aanbod in die plaaslike mark sal elasties wees as invoere beskikbaar is. 

      Die vermoë om die produk te stoor
       -Aanbod sal elasties wees as die produk maklik gestoor kan word. 
       -As die produk maklik gestoor kan word, sal aanbod aangepas kan word by
       prysveranderinge. 
       * Die aard van die produk
       -Landbouprodukte sal onelasties wees oor die kort termyn. 
       -Aanbod van landbouprodukte hang af van verskeie faktore. 
       -Die aanbod van myn produkte sal ook onelasties wees
       -Dit neem ŉ lang tyd om die vermoë van myne te verhoog. 
       -Die aanbod van vervaardigde goedere sal meer elasties wees.
       -Dit is makliker vir vervaardigings nywerhede om die aanbod van goedere aan
       te pas. 
       * Tyd 
       -Tyd is ŉ belangrike faktor wat elastisiteit van aanbod beïnvloed. 
       -A.g.v. die tegniese aard van produksie, kan aanbod doeltreffend aangepas
       word oor die langtermyn.                                            (Maks. 10)

SLOT

Die sleutel tot die voorspelling van elastisiteit van aanbod is om te weet of produsente
hulle produksie kan verhoog
ŉ Produsent se vermoë om aan te pas by prysveranderinge hang af van kostes,
beskikbaarheid en beweeglikheid van produksiefaktore. 

(Aanvaar enige ander toepaslike slot.)                                         (Maks. 2)   [40]

                                                               TOTAAL AFDELING C:          40
                                                                               TOTAAL:     150

                                                17

## Related documents

- [Gr11 ECN (Afrikaans) June 2016 Possible Answer](https://www.hlayiso.com/library/gr11-ecn-afrikaans-june-2016-possible-answer/bf9ba336-b573-4318-8481-5953f816a08b) — Economics · Memo · 2016 · Afr
- [Gr11 ECN P2 (Afrikaans) June 2019 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr11-ecn-p2-afrikaans-june-2019-possible-answers/8406f1d8-0d8f-4ab3-bbc9-7734cfbc83f0) — Economics · Memo · 2019 · Afr
- [Gr11 ECN P2 (Afrikaans) June 2018 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr11-ecn-p2-afrikaans-june-2018-possible-answers/6b67e6d2-13b6-4ae0-82b3-20b6593e609b) — Economics · Memo · 2018 · Afr
- [Gr11 ECN P2 (Afrikaans) June 2017 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr11-ecn-p2-afrikaans-june-2017-possible-answers/5975bf34-03af-4bd2-bcb3-da6ecc7ce502) — Economics · Memo · 2017 · Afr
- [Gr11 ECN P1 (Afrikaans) June 2018 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr11-ecn-p1-afrikaans-june-2018-possible-answers/b60960f8-7015-438a-88ca-cb43675de57f) — Economics · Memo · 2018 · Afr
- [ECONOMIC P2 GR11 QP MEMO NOV2020 AFR D](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-economics-2020-national-exemplar-november-exam-memorandum-paper-2-afrikaans/0107d6f1-e17b-4e53-8faf-f28cc44d33df) — Economics · Memo · 2020 · Afr

## More from Grade 11 Economics

- [ECONOMICS P2 GR11 QP NOV2025 Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-gr11-qp-nov2025-afrikaans-watermark/86767b41-58b1-48f1-8398-85ff62ae0406) — QP · 2025 · Afr
- [LP CS Economics Grade 11 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-cs-economics-grade-11-march-2025-qp-and-memo/5d9f6601-bdd5-43eb-9f96-7f2865b253de) — QP + Memo · 2025
- [ECONOMICS GRADE 11 P2 QP NOV 2024 AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/economics-grade-11-p2-qp-nov-2024-afr-d-watermark/8703b89d-9b76-462c-932b-0bec6afe2b03) — QP · 2024 · Afr
- [Gr 11 Economics P2 (Afrikaans) June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-economics-p2-afrikaans-june-2024-question-paper/286fd14c-e55e-40fd-bc7c-063349f9423e) — QP · 2024 · Afr
- [NW 11 ECONOMICS P2 QP AFR NOV 2024](https://www.hlayiso.com/library/nw-11-economics-p2-qp-afr-nov-2024/7a818f82-3a68-4706-bcd0-8984b2f584ac) — QP · 2024 · Afr
- [ECONOMICS P1 GR11 QP NOV 2023 Afrikaans D](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-gr11-qp-nov-2023-afrikaans-d/dd4b415f-de2c-47ef-b4c1-6b78f3ecc69e) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
