# Economics Grade 11 P2 Gauteng June 2016 Question Paper (Afr)

> Grade 11 Economics Paper 2 question paper from the Gauteng June 2016 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr11-ecn-p2-afrikaans-june-2016-question-paper/05669058-e4a2-4183-8de0-6d1043d1a0cb
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Economics
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2016
- Exam period: Gauteng June
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 13

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Economics](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/economics) › [Economics Grade 11 P2 Gauteng June 2016 Question Paper (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr11-ecn-p2-afrikaans-june-2016-question-paper/05669058-e4a2-4183-8de0-6d1043d1a0cb)

## About this document

Economics · Grade 11 · Gauteng June · 2016 · Afrikaans. Question paper, 13 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

             GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                      PROVINSIALE EKSAMEN
                            JUNIE 2016
                              GRAAD 11

                              EKONOMIE

                            (VRAESTEL 2)

NAAM VAN LEERDER: ___________________________________________

GRAAD: _________

TYD: 2 uur

PUNTE: 150

13 bladsye

                                                                b.o.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                                  EKONOMIE V2                  GR 11       2

                      GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                                   PROVINSIALE EKSAMEN

                                                              EKONOMIE
                                                              (VRAESTEL 2)

                                                              Tyd: 2 uur

                                                              Punte: 150

INSTRUKSIES EN INLIGTING
1.   Beantwoord VIER vrae soos volg in die ANTWOORDEBOEK:

      AFDELING A:          Verpligtend
      AFDELING B:          Beantwoord enige TWEE van die DRIE vrae.
      AFDELING C:          Beantwoord enige EEN van die TWEE vrae.

2.   Beantwoord slegs die vereiste aantal vrae. Addisionele antwoorde sal NIE nagesien
     word NIE.

3.   Beantwoord die vrae in vol sinne en die uitleg, inhoud en konteks van jou antwoorde
     moet in ooreenstemming met die kognitiewe vereistes van die vrae wees.

4.   Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel
     gebruik is.

5.   Skryf die vraagnommer boaan elke antwoord neer.

6.   Lees AL die vrae aandagtig deur.

7.   Begin ELKE vraag op ŉ NUWE bladsy.

8.   Laat 2 –        ls tussen onderafdelings van vrae oop.

9.   Gebruik slegs swart of blou ink.

10. Jy mag ŉ nie-programmeerbare sakrekenaar gebruik.

11. Skryf netjies en leesbaar.

                                                                                           b.o.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                               EKONOMIE V2                    GR 11   3

AFDELING A (VERPLIGTEND)                                    30 PUNTE – 20 MINUTE

VRAAG 1

1.1   Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee.
      Kies die mees korrekte antwoord en skryf slegs die letter (A – C) langs die
      vraagnommer (1.1.1 – 1.1.8) in die ANTWOORDEBOEK neer, bv. 1.1.9 B

      1.1.1     Vryheid tot die mark is eiesoortig aan … ma kt .

                A     volmaakte
                B     volmaakte en monopolistiese markstrukture
                C     monopolie

      1.1.2     Die minimum beloning wat die entrepreneur sal verhoed om die
                besigheid te verlaat?

                A     ekonomiese winste
                B     normale winste
                C     ekonomiese verliese

      1.1.3     Hierdie insette word deur ander ondernemings gebruik.

                A     verbruikersgoedere
                B     finale goedere
                C     intermediêre goedere

      1.1.4     Prysoorloë is kenmerkend in hierdie mark.

                A     oligopolie
                B     monopolie
                C     monopolistiese kompetisie

      1.1.5     Winsmaksimalisering vind plaas wanneer marginale winste gelyk is
                aan … kost .

                A     marginale
                B     gemiddelde
                C     totale

      1.1.6     Koste wat verander soos produksie verander.

                A     vaste koste
                B     veranderlike koste
                C     gemiddelde koste

                                                                                      b.o.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                                 EKONOMIE V2                  GR 11      4

      1.1.7      Watter van die volgende illustreer die konsep eksterne koste?

                 A     Slegte weerstoestande verminder die mielie-opbrengs.
                 B     Rook benadeel die gesondheid van die roker.
                 C     Rook benadeel die gesondheid van passiewe rokers

      1.1.8      Di opoff ing van n go d in t m van ŉ and          w   ns
                 skaarsheid is bekend as …

                 A     geleentheidskoste
                 B     skaarsheidskoste
                 C     lewenskoste                                               (8x2)   (16)

1.2   Kies die omskrywing in Kolom B wat pas by die term in Kolom A. Skryf slegs
      die letters (A – H) langs jou vraagnommer (1.2.1 – 1.2.8) in jou
      ANTWOORDEBOEK neer.

                 KOLOM A                                    KOLOM B
      1.2.1 Die onderneming beoog          A Die verandering in die prys van een
            om die hoogste omset te          produk en die gevolglike verandering in
            lewer                            die vraag vir ŉ ander produk.

      1.2.2 Kruiselingse elastisiteit      B TKK + TVK
            van vraag

      1.2.3 Die punt waar die firma        C Prys
            gelykbreek

      1.2.4 Bereken deur totale            D Verandering in prys het geen uitwerking
            inkomste deur                    op aanbod.
            hoeveelheid te verdeel.

      1.2.5 Totale koste                   E Een verskaffer van n produk

      1.2.6 Perfekte onelastisiteit van    F   Verkoops-maksimalisering
            aanbod.

      1.2.7 Onderhandelinge in                 TI
                                           G       GI
            markte                             H

      1.2.8 Monopolie                      H Normale winste
                                                                                 (8x1)   (8)

                                                                                          b.o.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                              EKONOMIE V2                    GR 11   5

1.3   Gee EEN term vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs die term
      langs die vraagnommer (1.3.1 – 1.3.6) in die ANTWOORDEBOEK.

      1.3.1     Die tydperk wanneer al die produksiefaktore veranderlik is

      1.3.2     Betalings aangegaan deur die firma vir die aankoop van
                produktiewe bronne

      1.3.3     ŉ Markstruktuur waar slegs een produseerder markkragte besit

      1.3.4     ŉ Groep produseerders wat hulle pryse en produksievlakke
                koordineer en manipuleer

      1.3.5     Burger King is ŉ voorbeeld van hierdie markstruktuur.

      1.3.6     ŉ Mark sonder enige owerheids-inmenging                      (6x1)   (6)

                                                          TOTAAL AFDELING A:         [30]

                                                                                      b.o.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                                  EKONOMIE V2                         GR 11       6

AFDELING B

Beantwoord enige TWEE van die drie vrae in hierdie afdeling in jou
ANTWOORDEBOEK.

VRAAG 2                                                        40 PUNTE – 30 MINUTE

2.1     Beantwoord die volgende vrae.

        2.1.1      Noem enige TWEE voorbeelde van monopolistiese markte.               (2x1)      (2)

        2.1.2      Wat verstaan jy onder die wet van dalende opbrengs.                 (1x2)      (2)

2.2     Bestudeer die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                 LUGHAWENSMAATSKAPPY VAN SUID-AFRIKA (ACSA)

        ACSA praat baie oor verbruiker-gesentreerde dienste, maar sy dade
        demonstreer sy minagting van kliënte. ŉ Mens hoef nie verder te kyk na die
        lugvaartindustrie om die voordele van mededinging in die mark bekend te stel
        nie. Nie almal mag hou van laekoste-rederye soos Kulula en Airfreight nie,
        maar hulle gee mense ŉ keuse en saam met prysvergelykings-webtuistes
        soos southafricato kon lugrederye se pryse dramaties afgebring word.
        Mededinging het die lugvaartindustrie getransformeer, maar tog gaan ŉ
        g gul d monopoli voo t om ŉ di ns t l w m t ŉ ind los g wag vi
        bagasie, hoë vlakke van diefstal en ontbrekende lughawe-sekuriteit.
                                                      [Bron http://southafricato/airports/ACSA]

        2.2.1      Noem enige TWEE voordele van mededinging, soos in die
                   uittreksel uitgelig.                                                (2x2)      (4)

        2.2.2      Definieër ŉ monopolie.                                                         (2)

        2.2.3      Waarom sal jy die taxi-industrie in Suid-Afrika as ŉ monopolie
                   beskryf? Verduidelik.                                          (2x2)           (4)

                                                                                                   b.o.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                                  EKONOMIE V2                    GR 11    7

2.3   Bestudeer die onderstaande grafieke en beantwoord die vrae wat volg:

      MARKTE: VRAAG VERWANTSKAPPE – KOMPLEMENTÊRE GOEDERE

                                                       V0
              V0

          A1
               A0                                      A0

      2.3.1         Definieer komplementêre goedere.                                      (2)

      2.3.2         Hoekom is dit belangrik vir die produsent om die verhouding tussen
                    komplementêre goedere te verstaan?                            (2x2)   (4)

      2.3.3         Wat is die effek op Produk X indien die prys van Produk Y
                    verminder?                                                   (2x2)    (4)

2.4   Bespreek kortliks die eienskappe van nut.                                  (4x2)    (8)

2.5   Verduidelik hoe die prys meganisme werk onder toestande van volmaakte
      markte.                                                             (4x2)           (8)
                                                                                          [40]

                                                                                           b.o.

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                               EKONOMIE V2                    GR 11       8

VRAAG 3                                                   40 PUNTE – 30 MINUTE

3.1   Beantwoord die volgende vrae.

      3.1.1     Noem TWEE doelwitte van sakeondernemings.                      (2x1)      (2)

      3.1.2     Wat word bedoel met oortollige vraag?                          (1x1)      (2)

3.2   Bestudeer die onderstaande spotprent en beantwoord die vrae wat volg:

                                                                       Kapitalisme

                               KETTINGWINKELS

                                            [Bron: Achieve Economics CAPS 2014 PEARSON]

      3.2.1     Identifiseer die markstruktuur wat in die spotprent uitgebeeld word.      (2)

      3.2.2     Verduidelik die betekenis van die kettings soos uitgebeeld in die
                spotprent.                                                                (2)

      3.2.3     Hoe beskerm die Mededingingswet die verbruiker? Verduidelik.              (2)

      3.2.4     Watter faktore beïnvloed die verbruiks-tendense van die
                verbruiker?                                                               (4)

                                                                                           b.o.

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                                          EKONOMIE V2                     GR 11         9

3.3            Bestudeer die onderstaande tabel en beantwoord die vrae wat volg.

      Uitset      Prys   Totale     Gemiddelde   Marginale   Totale   Marginale   Gemiddelde   Winste
                         Inkomste   Inkomste     Inkomste    Koste    Koste       koste
         0         32        0          -            0         20         -           -             0
         1         28       28         28            28        29        9           30             1
         2         24       (A)        24            20        38        9           19            10
         3         20       60         20            12        48       10           16            12
         4         16       64         16           (B)        60       (C)          15             4
         5         8        40         8            -24        75       15           15           -35
         6         4        24         4            -16       108       33           18           -84

               3.3.1     Verduidelik wat word bedoel met MK = MI?                                       (2)

               3.3.2     Definieer die konsep marginale koste.                                          (2)

               3.3.3     Bereken die waardes vir A, B en C                                              (6)

3.4            Onderskei tussen die begrippe absolute voordeel en vergelykende
               voordeel.                                                                  (2x4)         (8)

3.5            Vergelyk die eienskappe van monopolistiese mededinging en oligopolië. (2x4)              (8)
                                                                                                        [40]

                                                                                                         b.o.

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                                EKONOMIE V2                   GR 11     10

VRAAG 4                                                    40 PUNTE – 30 MINUTE

4.1   Beantwoord die volgende vrae.

      4.1.1     Noem TWEE soorte monopolieë.                                   (2x1)    (2)

      4.1.2     Wat sal die produseerder doen as totale koste die totale winste
                oorskry?                                                      (1x2)     (2)

4.2   Bestudeer die grafieke hieronder en beantwoord die vrae wat volg:

                           PRYSELASTISITEIT VAN VRAAG

      4.2.1     Definieer die konsep elastisiteit van vraag.                            (2)

      4.2.2     Waarom is pryselastisiteit van vraag belangrik vir
                produsente?                                                    (2x2)    (4)

      4.2.3     Onderskei tussen die tipes elastisiteit van vraag in die bostaande
                grafieke. (Verduidelik)                                         (2x2)   (4)

                                                                                         b.o.

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
                                                EKONOMIE V2                       GR 11   11

4.3   Bestudeer die onderstaande tabel en beantwoord die vrae wat volg.

       Eenhede melk                     Totale Nut                   Marginale Nut
            1                              (A)                            15
            2                               27                            (B)
            3                               34                              7
            4                               34                            (C)
            5                              (D)                             -3

      4.3.1     Definieer marginale nut.                                                  (2)

      4.3.2     Identifiseer die punt waar die verbruiker maksimum nut ondervind.         (2)

      4.3.3     Verduidelik wat gebeur met totale nut wanneer marginale nut
                negatief word.                                                            (2)

      4.3.4     Gee die waardes van A tot D. (Skryf slegs die letter en die waarde
                neer)                                                                     (4)

4.4   Verduidelik VIER skaalvoordele.                                             (4x2)   (8)

4.5   Die prys van appels neem toe met 20 % en die hoeveelheid pere gevra styg
      met 10 %.

      Bereken die kruiselingse elastisiteit van vraag en dui aan of die goedere
      komplementêre- of substituutgoedere is. (Toon alle berekeninge)                     (8)
                                                                                          [40]

                                                            TOTAAL AFDELING B:            80

                                                                                           b.o.

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
                                                  EKONOMIE V2                  GR 11     12

AFDELING C

Beantwoord enige EEN van die twee vrae in hierdie afdeling in jou ANTWOORDEBOEK.

Jou antwoord sal as volg geassesseer word:

  STRUKTUUR VAN DIE OPSTEL                                                PUNTETOEKENNING
  Inleiding                                                                    Maks. 2
  Liggaam
  Hoofgedeelte: Bespreek in besonderhede / In-dieptebespreking /
  Ondersoek / Bespreek krities / Ontleed / Analiseer / Vergelyk/
  Evalueer / onderskei / Verduidelik / Assesseer / Debatteer.                 Maks. 26

  Addisionele gedeelte: Gee eie mening / Bespreek krities / Evalueer
  / Evalueer krities / Teken ŉ grafiek en verduidelik/ Gebruik die
  gegewe grafiek en verduidelik / Voltooi die gegewe grafiek / Bereken
  / Lei af / Vergelyk / Verduidelik/ Onderskei/ Interpreteer/ Debatteer
  kortliks / Hoe? / Voorstelle                                                Maks. 10
  Slot/samevatting:

  Enige hoër-orde samevatting behoort die volgende te bevat:

  * ŉ Ko t opsomming van wat b spreek is, sonder
    om enige genoemde feite te herhaal.
  * Enige opinie of waarde-skatting omtrent die bespreekte feit.
  * Addisionele ondersteunende inligting om die bespreking / analise
    te versterk.                                                               Maks. 2
  * ŉ W sp k nd standpunt m t motiv ing, indien vereis.
  * Aanbevelings / voorstelle.
                               TOTAAL                                            40

                                                                                         b.o.

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
                                                   EKONOMIE V2                      GR 11    13

VRAAG 5                                                         40 PUNTE – 40 MINUTE

ŉ Mark is enige organisasie of meganisme waar kopers en verkopers mekaar ontmoet
      om handel te dryf, asook om pryse en hoeveelhede te beïnvloed.

   Bespreek die karakter eienskappe van volmaakte markte volledig.             (26 Punte)

   Analiseer en verduidelik enige twee tipes van winste.                   (10 Punte)       [40]

VRAAG 6                                                         40 PUNTE – 40 MINUTE

Volgens die wet van aanbod sal pryselastisiteit van aanbod altyd positief wees.

   Gebruik grafieke en verduidelik die volgende pryselastisiteit van aanbod.

    -   Volmaakte onelastisiteit van aanbod.
    -   Eenheidspryselastisiteit van aanbod.
    -   Volmaakte elastisiteit van aanbod.                                  (26 Punte)

   Watter faktore beïnvloed die pryselastisiteit van aanbod?                   (10 Punte)   [40]

                                                                TOTAAL AFDELING C:           40

                                                                                TOTAAL:      150

                                               EINDE

## Related documents

- [Gr11 ECN (Afrikaans) June 2016 Possible Answer](https://www.hlayiso.com/library/gr11-ecn-afrikaans-june-2016-possible-answer/bf9ba336-b573-4318-8481-5953f816a08b) — Economics · Memo · 2016 · Afr
- [Gr11 ECN P2 (Afrikaans) June 2019 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr11-ecn-p2-afrikaans-june-2019-possible-answers/8406f1d8-0d8f-4ab3-bbc9-7734cfbc83f0) — Economics · Memo · 2019 · Afr
- [Gr11 ECN P2 (Afrikaans) June 2018 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr11-ecn-p2-afrikaans-june-2018-possible-answers/6b67e6d2-13b6-4ae0-82b3-20b6593e609b) — Economics · Memo · 2018 · Afr
- [Gr11 ECN P2 (Afrikaans) June 2017 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr11-ecn-p2-afrikaans-june-2017-possible-answers/5975bf34-03af-4bd2-bcb3-da6ecc7ce502) — Economics · Memo · 2017 · Afr
- [Gr11 ECN P1 (Afrikaans) November 2016 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr11-ecn-p1-afrikaans-november-2016-question-paper/91e20f00-6ef9-4ef8-8081-0d27e05df676) — Economics · QP · 2016 · Afr
- [Gr11 ECN P1 (Afrikaans) June 2019 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr11-ecn-p1-afrikaans-june-2019-question-paper/ceda42d1-302e-4a52-a36d-f6471f344c67) — Economics · QP · 2019 · Afr

## More from Grade 11 Economics

- [ECONOMICS P1 GR11 QP NOVEMBER 2025 MARKING GUIDELINE watermark](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-gr11-qp-november-2025-marking-guideline-watermark/50dfb8cd-5e5c-4978-9147-e5988b4d7b5e) — Memo · 2025
- [LP CS Economics Grade 11 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-cs-economics-grade-11-march-2025-qp-and-memo/5d9f6601-bdd5-43eb-9f96-7f2865b253de) — QP + Memo · 2025
- [ECONOMICS GRADE 11 P2 MG NOV 2024 afrikaans moderated final(1) watermark](https://www.hlayiso.com/library/economics-grade-11-p2-mg-nov-2024-afrikaans-moderated-final-1-watermark/ee79320c-cb8c-4616-b967-4427ee8c8b49) — Memo · 2024 · Afr
- [Gr 11 Economics P1 (Afrikaans) June 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-economics-p1-afrikaans-june-2024-possible-answers/e44eaa49-7ef0-4d3f-b2fa-223500dfa0c9) — Memo · 2024 · Afr
- [MP Economics Grade 11 June 2024 P2 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/mp-economics-grade-11-june-2024-p2-and-memo/0bc69926-9b81-4107-b5e0-8db54cea1ff1) — Memo · 2024
- [ECONOMICS P1 GR11 MEMO NOV 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-gr11-memo-nov-2023-afrikaans/4d5c41a6-5016-4a68-972e-613a8b5daecc) — Memo · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
