# Economics Grade 11 P2 Gauteng June 2017 Memo (Afrikaans)

> Grade 11 Economics Paper 2 memorandum from the Gauteng June 2017 (Afrikaans), 21 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr11-ecn-p2-afrikaans-june-2017-possible-answers/5975bf34-03af-4bd2-bcb3-da6ecc7ce502
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Economics
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2017
- Exam period: Gauteng June
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 21

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Economics](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/economics) › [Economics Grade 11 P2 Gauteng June 2017 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/gr11-ecn-p2-afrikaans-june-2017-possible-answers/5975bf34-03af-4bd2-bcb3-da6ecc7ce502)

## About this document

Economics · Grade 11 · Gauteng June · 2017 · Afrikaans. Memorandum, 21 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

         GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                 PROVINSIALE EKSAMEN
                     JUNIE 2017
                      GRAAD 11

                      EKONOMIE

                      VRAESTEL 2

                     MEMORANDUM

21 bladsye

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                                      EKONOMIE
                                 MEMORANDUM
                                                      (Vraestel 2)               Graad 11

                    GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                                 PROVINSIALE EKSAMEN

                                                                 ECONOMICS
                                                                 (Paper 2)

                                                                 MEMORANDUM

AFDELING A (VERPLIGTEND)

VRAAG 1

1.1   MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

      1.1.1       C Tyd
      
      1.1.2       B nut

      1.1.3       A elasties

      1.1.4       D Relatiewe

      1.1.5       C afwaardse neiging

      1.1.6       D gemiddelde inkomste

      1.1.7       A Ekonomiese skaal

      1.1.8       B Goederemark

                                                                                (8 x 2) (16)

1.2   PASITEMS

      1.2.1 H    Wanneer iets ondervoorsien word of nie geredelik beskikbaar
                  is nie

      1.2.2 F    Die verandering van vraag van produk A as die prys van
                  produk B verander

      1.2.3 D    Enige mark wat nie die karaktereienskappe van ŉ volmaakte
                  mark voldoen het nie

      1.2.4 B    Groot mededingers wat probeer om mekaar se markaandele
                  oor te neem deur die stelselmatige vermindering van pryse

                                            2

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                                       EKONOMIE
                                MEMORANDUM
                                                       (Vraestel 2)          Graad 11

      1.2.5 C   Versperrings tot marktoetrede

      1.2.6 G   Algemene besigheidsuitgawes wat nie deel is van wat
                 geproduseer is nie

      1.2.7 A   Vaste koste plus veranderlike koste

      1.2.8 E   Toenemende gemiddelde koste soos wat die bydrae van die
                 veranderlike insette duurder word

                                                                             (8 x 1) (8)

1.3   EENWOORD-ITEMS

      1.3.1      Eenheidselasties

      1.3.2      Inkomste elastisieteit van vraag

      1.3.3      Markaandeel

      1.3.4      Heterogene produk/ gedifferensieërde produkte

      1.3.5      Marginale inkomste

      1.3.6      Eksternaliteite
                                                                             (6 x 1) (6)

                                                               TOTAAL AFDELING A:    30

                                           3

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                                         EKONOMIE
                                    MEMORANDUM
                                                         (Vraestel 2)                Graad 11

AFDELING B

Beantwoord TWEE van die drie vrae in hierdie afdeling in die ANTWOORDBOEK.

VRAAG 2

2.1   2.1.1 Gee TWEE voorbeelde van komplimentêre goedere.

      •    Tennisballe en ŉ tennisraket 
      •    Brood en botter 
      •    Shampoe en kondisioner
          (Aanvaar enige relevante voorbeeld.)
                                                                                      (2x1)(2)
      2.1.2 Hoe sal die verlaging van relatiewe pryse mense se lewenstandaard
            beïnvloed?

      •  Vermindering in relatiewe pryse is ŉ aanduididing dat inflasie afneem en dat die
         mense meer besteebare inkomste het om te spandeer. 
                                                                                       (1x2)(2)
2.2   DATARESPONS
      2.2.1 Watter maatskappy betrokke by ŉ oorname in die artikel hierbo genoem
            is ŉ Suid-Afrikaanse maatskappy en in watter industrie is hulle betrokke?
      • SABMiller 
      • Vervaardig bier
                                                                                            (2)
      2.2.2 Noem TWEE voorbeelde van Oligopolie industrieë wat genoem word in die
            artikel hierbo.

      •   Die energie-industrie
      •   Bank industrie
      •   Supermark industrie
      •   Telekoms en radio industrie
      •   IT dienste
      •   Rekenkundiges
                                                                                            (2)
      2.2.3 Verduidelik kartelle.

          •   ŉ Assosiasie wat vervaardigers of verskaffers vorm om hoë pryse te handhaaf en
              kompetisie te beperk. 
              (Aanvaar enige relevante antwoord.)
                                                                                           (2)

                                                 4

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                                          EKONOMIE
                                    MEMORANDUM
                                                          (Vraestel 2)                 Graad 11

      2.2.4    Watter effek het “onkompenterende industrieë” op die ekonomie? Motiveer
               jou antwoord.

         •  Nie-kompeterende industrië het ŉ negetiewe effek op die ekonomie.
         •  Gebrek aan kompetisie lei tot hoë pryse wat gevra word deur vervaardigers omdat
            daar geen kompetisie is nie.
         • Dit lei ook tot onproduktiwiteit en vermorsing van hulpbronne.
            (Aanvaar enige relevante antwoord.)
                                                                                         (4)
2.3   DATA RESPONS
      2.3.1 Watter wins is die grootste volgens die diagram?

         •    Rekenkundige wins
                                                                                              (2)
      2.3.2 Gee TWEE voorbeelde van implisiete kostes.

         •    Die salaris wat hy kon verdien het 
         •    Die huurinkomste op sy eiendom wat hy kon verdien het
              (Aanvaar enige relevante voorbeeld.)
                                                                                              (2)
      2.3.3 Verduidelik eksplisiete koste.

         •  Eksplisiete koste is betaling van geld vir die produksiefaktore en ander insette wat
            in die produksieproses gebruik is 
         • Eksplisiete koste is kostes vir die verkryging van die produksiefaktore van buite
            die besigheid
            (Aanvaar enige relevante antwoord)
                                                                                              (2)
      2.3.4 Hoekom word implisiete koste slegs deur Ekonome gebruik en nie
             Rekenmeesters nie?

         •    Implisiete kostes is die kostes vir die gebruik van die produksiefaktore van die
              eienaar of entrepreneur
         •    Die koste vir die gebruik van die eienaar se produksie faktoreeerder as om van
              buite bronne gebruik te maak
         •    Die eienaar se geleentheidskoste word in berekening gebring.  (2 x 2)(4)

2.4      Onderskei tussen langtermyn koste en korttermyn koste.
         Langtermyn koste
         • Dit is die termyn waartydens die besigheid alle uitsette kan verhoog, geen
           produksiefaktore is vas nie.
         • Hulle is nie beperk tot die verhoging van veranderlike insette nie.
         • Die termyn waarin geen insette vas is nie, alle insette is veranderlik.
         • In die langtermyn kan besighede probeer om op grootskaal te produseer.
           (Aanvaar enige relevante antwoord)
           (Maks 4 Punte)

                                               5

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                                          EKONOMIE
                                   MEMORANDUM
                                                          (Vraestel 2)                 Graad 11

        Korttermyn koste
         • Die tydperk waarin die besigheid gekonfronteer word met ten minste een van die
            produksiekostes wat vas is.
         • Een van die insette kan nie verhoog word nie.
         • Vaste insette verander nie in die korttermyn nie, veranderlike insette
            verander.
         • As ŉ besigheid sy produksie wil verhoog in die korttermyn, kan hy slegs die aantal
            arbeiders verhoog.
            (Aanvaar enige relevante antwoord.)
            (Maks 4 Punte)

                                                                                       (2 x 4)(8)

2.5   Verduidelik die belangrikheid van pryselastisiteit van vraag vir die produsent.
      •    Dui vir ŉ produsent aan dat elke aksie ŉ reaksie het.
      •    Deur die bestudering van pryselastisiteit van vraag, kan ons voorspel wat die
            verandering in prys sal wees vir die vervaardiger. 
      •    Pryselastisiteit van vraag word gebruik om besighede te help om te besluit hoe om
            hulle totale inkomste te verhoog. 
      •    Om totale inkomste vir die produsent te verhoog kan (1) prys verhoog word en
            meer inkomste verkry word; en die verlaging van prys kan die hoeveelheid
           verkope verhoog. 
      •    As die koper prys sensitief is (elastiese vraag), sal hulle meer koop as die prys
            verlaag so die produsent behoort sy prys te verlaag. 
      •    As die koper nie prys sensitief (onelastiese vraag) is nie sal hulle nie minder koop
            as die prys verhoog nie,  so die produsent behoort die prys te verhoog. 
      •    Om verkope te verhoog, verhoog die prys as die vraag onelasties is,  of
            verlaag die prys as die vraag elasties is. 
      •    Produsente wil weet hoe sensitief die markaanbod is vir ŉ verandering in die prys
            van ŉ produk.                                                           (4 x 2)(8)
                                                                                             [40]

                                               6

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                                          EKONOMIE
                                    MEMORANDUM
                                                          (Vraestel 2)              Graad 11

VRAAG 3

3.1   3.1.1 Gee TWEE karaktereienskappe van ŉ volmaakte mark.

            •    Baie verkopers 
            •    Geen beheer oor die prys/prysnemer
            •    Homogene produk
            •    Geen hindernisse tot toetrede of uittrede
            •    Volledige inligting
            •    Geen sameswering
            •    Ongereguleerde mark
                 (Aanvaar enige relevante antwoord.)
                                                                                    (2 x 1)(2)
      3.1.2 Hoekom sal ŉ produsent van ŉ produk met ŉ prys eenheids-
            elastisiteit van vraag nie prys gebruik om sy winste te verbeter nie?

            • Die produsent sal nie sy prys verhoog omdat die vraag met dieselfde
              hoeveelheid sal verlaag en geen addisionele inkomste sal gemaak word
              nie.
              (Aanvaar enige relevante antwoord.)
                                                                                  (1 x 2)(2)
3.2   DATARESPONS
      3.2.1 Gee die waarde van A en verduidelik jou antwoord.

            •    A=20 ✓
            •    Vaste koste bly konstant ongeag van die uitsette ✓
                                                                                           (2)
      3.2.2 Gee enige TWEE voorbeelde van vaste koste.

            •    Verhurings
            •    Versekeringspremies
            •    Leningterugbetalings
                 (Aanvaar enige relevante voorbeeld.)
                                                                                           (2)
      3.2.3 Hoekom verander veranderlike koste?

            •  Veranderlike kostes verander soos wat uitsette verander, wanneer uitsette
               geproduseer word word meer van ŉ spesifieke insetfaktor gebruik, byvoorbeeld
               elektrisiteit, arbeid
            • As minder geproduseer word, word minder insette gebruik.
                                                                                         (2)
      3.2.4 Bereken die waarde van B. Wys alle berekeninge.

                B=   

                 = 
                 =3 
                                                                                           (4)
                                               7

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                                         EKONOMIE
                                   MEMORANDUM
                                                         (Vraestel 2)                 Graad 11

3.3   DATARESPONS
      3.3.1 Watter verhouding het die McDonalds Big Mac met die aartappelskyfies en
            die koeldrank?

            •   Hulle is komplimentêre produkte
                                                                                             (1)
      3.3.2 Verduidelik wat kompliment of komplimentêre goedere is?

            •  Dit is verskillende goedere wat saam gebruik word om ŉ spesifieke behoefte te
               bevredig.
                                                                                         (2)
      3.3.3 Wat sal met die vraag na die aartappelskyfies gebeur as die prys van die
            Big Mac burger verminder? Motiveer jou antwoord.

            •   Die vraag na skyfies sal verhoog
            •   As die prys van die Big Mac burger verlaag sal die vraag na die Big Mac
                burgers verhoog.
            •   As die skyfies saam met die Big Mac burger verbruik word en meer burgers
                word gevra, sal meer skyfies gevra word
                (Aanvaar enige relevante antwoord.)                                      (3)

      3.3.4 Die prys van die Big Mac burger is R23.00 en die prys van ŉ Burger
            King Whopper burger is R25.00. Verduidelik die relatiewe prys van
            die burgers en as ek die Big Mac burger kies wat sal die Burger King
            Whopper burger wees?
         • Die Big Mac burger is relatief goedkoper as die Whopper burger. ✓✓
         • ŉ Relatiewe prys is ŉ prys van ŉ goedere of diens relatief tot die prys van ŉ
            ander goedere of diens.✓✓
         • As ek die Big Mac burger kies dan word die Whopper burger my
            geleentheidkoste.✓✓
            (Aanvaar enige relevante antwoord.)                                    (2 x 2)(4)

3.4   Bespreek die doelwitte van ŉ besigheid.

        •   Oorleweing: Die aanvanklike doel van ŉ besigheid is om net te oorleef.
             Nuwe besighede word gekonfronteer met beperkings in hulle vordering en
             sukses.
        •   Winsmmaksimering: Om so veel wins as moontlik te maak. Wins is die
             verskil tussen die inkomste en die koste van die besigheid.
        •   Inkomstemaksimering: Somige besighede het hoë kostes. As hulle ŉ groot
             arbeidsmark het, groot besigheidsperseel, ens.
        •   Verkope maksimering: Verkope verwys na die hoeveelheid goedere en dienste
             verkoop.
             Om so veel as moontlik kliënte te bereik en die gewildheid van die besigheid te
             verhoog al mag die wins van die besigheid val as laer pryse gevra word om
            hierdie doelwit te bereik.
            (Aanvaar enige relevante antwoord.)                                       (4 x 2)(8)

                                              8

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                                                EKONOMIE
                                         MEMORANDUM
                                                                (Vraestel 2)                         Graad 11

3.5    Teken ŉ grafiek om die konsep van MI en MK te verduidelik om
       winsmaksimering te bepaal.

                 Wins maksimeringspunt                             Wins maksimeringspunt

 Koste/                 (Monopolie)                  Koste/             (Volmaakte kompetisie)
 inkomste                                            inkomste
                                         MK
                                                                                             MK

                                                                                             MI=GI

                                         MI

                                              Hoeveelheid                                  Hoeveelheid

Punteallokasie vir grafiek:
Benoeming van asse                             1 punt
Korrekte tekening van MK-kurwe                 1 punt
Korrekte tekening van MI-kurwe                 1 punt
Indikasie van maksimum winspunt                1 punt
(Maksimum 4 punte vir die grafiek)

            •   Besighede kan totale inkomste gebruik – totale koste om die uitsetvlak te bepaal
                wat die wins sal maksimeer.
            •   Besighede wil presies weet hoeveel eenhede hulle moet produseer om hulle wins
                te maksimeer en kan dus die marginale inkomste – marginale koste gebruik
            •   Die wins van ŉ besigheid sal op sy maksimum wees as marginale inkomste gelyk
                is aan marginale koste(MI=MK)
            •   Die hoeveelheid wat ŉ besigheid behoort te produseer om wins te maksimeer is
                waar MK-kurwe met die MI-kurwe kruis. By hierdie punt is die laaste eenheids-
                koste presies gelyk aan die hoeveelheid geld wat dit sal inbring
                (Aanvaar enige relevante antwoord.) (Maks 4 punte vir verduideliking van grafiek)
                                                                                         (2 x 4)(8)
                                                                                               [40]

                                                        9

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                                             EKONOMIE
                                      MEMORANDUM
                                                             (Vraestel 2)                 Graad 11

VRAAG 4                                                                                 40 PUNTE

4.1   4.1.1 Noem enige TWEE tipes winste wat ŉ besigheid kan maak.

              •   Rekenkundige wins
              •   Normale wins
              •   Ekonomiese wins
                                                                                            (2x1)(2)
      4.1.2   Hoe vergelyk die goedere en die faktormarkte met mekaar?

              •
              Produksiefaktore word deur die produsent gekoop van die faktormarkte om
              goedere en dienste te vervaardig en weer op die goederemark te verkoop
                                                                                  (1x2)(2)
4.2   DATARESPONS
      4.2.1 Noem die produk met die hoogste prys onelastisiteit tot vraag.

              •   Tequila
                                                                                                 (1)
      4.2.2 Verduidelik volmaakte onelastiese vraag.

              •   Perfek elastiese vraag het ŉ elastiese koëffisiënt van nul en word deur ŉ
                  vertikale lyn voorgestel. 
              •   Dit dui daarop dat ŉ verandering in die prys geen effek op die hoeveelheid
                  gevra sal hê nie.
                                                                                         (2)
      4.2.3 Appels het ŉ prys elastisiteit van - 0.58. Watter elastisiteit verteenwoordig
            dit? Motiveer jou antwoord.

              •   Appels het ŉ meer onelastiese vraag omdat -0.58 kleiner as 1 is
              •   Die vraag vir ŉ produk is onelasties, as die hoeveelheid gevra deur die
                  verbruiker nie sterk reageer op ŉ verandering in die prys nie.
                                                                                                 (3)
      4.2.4 Verduidelik die prys elastisiteit van vraag vir sigarette.

                  •   Sigarette is ŉ gewoontevormende produk.
                  •   ŉ Verandering in die prys sal ŉ relatiewe klein verandering in die
                      hoeveelheid gevra hê.
                  •   Verbruikers is verslaaf aan die produk; hulle will voortgaan met die verbruik
                      van die pruduk al verhoog die prys.
                  •   Die vraag vir sigarette neig om prys onelasties te wees.

                                                 10

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
                                                        EKONOMIE
                                   MEMORANDUM
                                                        (Vraestel 2)                Graad 11

      4.3.1 DATARESPONS

            Gee die folmule vir GTK.

            GTK =                                                                      (2)

      4.3.2 Hoekom is die GverK altyd onder die GTK?

            •   GTK is Gemiddelde Totale Koste en sluit gemiddelde vaste koste en
                gemiddelde veranderlike koste in.                                     (2)

      4.3.3 Wat word deur punt F in die grafiek aan gedui?

            •   Sluitingspunt                                                          (2)

      4.3.4 Verduidelik die vorm van die GTK, GverK en MK.

                •   Die MK, GverK en GTK het ŉ U-vorm.
                •   Soos die hoeveelheid eenhede verhoog van nul, begin hulle by hoë
                    waardesneem af en bereik ŉ minimumpunt en vermeerder teen ŉ
                    verhogende koers.
                •   Marginale koste sny ook deur gemiddelde totale koste en gemiddelde
                    veranderlike koste by hulle minimum waardes
                    (Aanvaar enige relevante antwoord.)                             (2x2)(4)

4.4   Hoe kan oligopolies hulle markaandeel vergroot?
               • Oligopolies sal nie-prysmetodes gebruik om hulle markaandeel te
                  verhoog.
               • Oligopolie besighede neig om nie in terme van prys met mekaar te
                  kompeteer nie.
               • Hulle sal produkhandelsmerke en bemarking gebruik om groter
                  markaandeel te verkry.
               • Besighede in oligopolies is afhanklik van mekaar. Dit beteken dat elke
                  besigheid dit sal oorweeg hoe die ander besighede sal reageer oor besluite
                  wat hulle maak
               • Besighede probeer om pryskompetisie te voorkom omdat dit
                  winsgewendheid van die verskillende besighede verlaag
               • Tipes nie-prys kompetisie sluit die volgende in:
                     o Om handelsmerk lojaliteit te bou
                     o Verlengde besigheidsure 
                     o Doen besigheid deur middel van die internet
                     o Na-verkope diens
                     o Aanbieding van addisionele dienste
                     o Lojaliteitspryse vir verbruikers
                     o Deur-tot-deur aflewering
                  (Aanvaar enige relevante antwoord. Voorbeelde slegs 1 punt elk en maks
                  2 punte)                                                           (4x2)(8)

                                             11

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
                                                                        EKONOMIE
                                          MEMORANDUM
                                                                        (Vraestel 2)               Graad 11

4.5   Gebruik ŉ grafiek om die effek van ŉ prysverhoging van beesvleis aan te toon
      wanneer verbruikers beesvleis met hoendervleis kan vervang.

                Mark vir beesvleis                           Mark vir hoendervleis
                                                     Prys
              Prys                   A1                                                   A
                                                                V1
                                                    A           
                     V

                                                                    V

                     A1
                                               V
                          A                                     A                             V1

                                                                                              V
                                            Hoeveelheid                                   Hoeveelheid

                                                            (Maks 4 punte vir elke grafiek)        (2 x 4)(8)
                                                                                                       
                                                                                                   [40]
                                                                                 TOTAAL AFDELING B: 80

                                                   12

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
                                                            EKONOMIE
                                     MEMORANDUM
                                                            (Vraestel 2)             Graad 11

AFDELING C

Beantwoord slegs EEN van die twee vrae in hierdie afdeling in die ANTWOORDBOEK.

                     STRUKTUUR VAN DIE OPSTEL:                                    PUNTE-
                                                                                TOEKENNING
Inleiding                                                                         Maks. 2
Liggaam:
Hoofgedeelte: Bespreek in besonderhede / Ondersoek / Bespreek krities
                                                                                 Maks. 26
/Ontleed (Analiseer) / Vergelyk / Evalueer / Onderskei / Verduidelik /
Assesseer / Debatteer.

Addisionele gedeelte: Gee eie mening / Bespreek krities / Evalueer /
Evalueer krities / Teken ŉ grafiek en verduidelik / Gebruik die gegewe
                                                                                 Maks.10
grafiek en verduidelik / Voltooi die gegewe grafiek / Bereken / Lei af /
Vergelyk / Verduidelik / Onderskei / Interpreteer / Debatteer kortliks / Hoe?
Gevolgtrekking:
   ➢ Enige relevante hoërorde gevolgtrekking wat die volgende insluit:
   ➢ ŉ Kort opsomming van wat bespreek is / geanaliseer is sonder ŉ
       herhaling van feite wat reeds in die liggaam genoem is
                                                                                  Maks. 2
   ➢ ŉ Opinie of waarde-oordeel van die feite bespreek
   ➢ Addisionele informasie om die bespreking te ondersteun / analiseer
   ➢ ŉ Kontroversionele standpunt met motivering, indien benodig
   ➢ Aanvbevelings
                                   TOTAAL                                           40

                                                13

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
                                                          EKONOMIE
                                    MEMORANDUM
                                                          (Vraestel 2)                Graad 11

VRAAG 5

“Pryselastisiteit van aanbod sal altyd positief wees as gevolg van die wet van aanbod.”

   •   Met behulp van grafieke verduidelik die verskillende kategorieë van
       pryselastisiteit van aanbod.                                      (26 punte)

   •   Verduidelik die pryselastisiteit van aanbod vir mielies in die kort- en
       langtermyn.                                                           (10 punte)
                                                                                           [40]

INLEIDING

Pryselastisiteit van aanbod meet hoe sensitief die markaanbod is tot ŉ verandering in die prys
van die produk.
(Aanvaar enige relevante definisie.)
                                                                                       (Maks 2)

LIGGAAM: HOOFDEEL

Pryselastisiteit van aanbod kan in die volgende afdelings verdeel word:

Perfekonelastiese aanbod 

Beskrywing

                             Perfekonelastiese aanbod
                Prys 
                                            A

                    P                                    PEA=0

                                Q                 Hoeveelheid

                                                                          (maks 6 insl. grafiek)

   •   Enige % verandering in prys sal geen uitwerking op die hoeveelheid aangebied
       hê. 
   •   Verskaffers kan nie die aanbod verhoog nie
   •   PEA = 0 
   •   Aanbodkurwe is ŉ vertikale kurwe 

                                              14

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
                                                           EKONOMIE
                                      MEMORANDUM
                                                           (Vraestel 2)                  Graad 11

Perfkete elastiese aanbod 

   •   Selfs die kleinste verandering in prys sal ŉ oneindige groot verandering in
       die hoeveelheid aangebied bring. 
   •   PEA =∞ 
   •   Aanbodkurwe is horisontaal. 

                              Perfekte elastiese aanbod
                          Prys

                                                            A

                                 0     Q1       Q2      Hoeveelheid

                                                                          (maks 6 insl. grafiek)

                                               15

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
                                                        EKONOMIE
                                    MEMORANDUM
                                                        (Vraestel 2)               Graad 11

Relatiewe elastiese aanbod 

   •   Persentasie verandering in die hoeveelheid aangebied is meer as die % verandering
       in die prys 
   •   Produsente kan maklik die produksie verhoog. 
   •   PEA> 1. 
   •   Aanbodkurwe is plat, die helling van die grafiek begin op die y-as, op ŉ vlak van
       nul. 

                               Relatiewe elastiese aanbod

           Prys

                                                     A

                       
             P2

                               

                          Q1             Q2     Hoeveelheid

                                                                        (maks 6 insl. grafiek)

                                              16

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
                                                        EKONOMIE
                                    MEMORANDUM
                                                        (Vraestel 2)                  Graad 11

Relatiewe onelastiese aanbod 

  •   Persentasie verandering in die hoeveelheid aangebied is minder as die
      persentasie verandering in die prys √√
  •   Produsente sukkel om aan te pas by ŉ prysverhoging. √√
  •   PEA< 1. √√

                          Relatiewe onelastiese aanbod

        Prys                A

          P2

                  
          P1
                         

                    Q1   Q2                  Hoeveelheid

                                                             (maks 6 insl. grafiek)

                                            17

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
                                                          EKONOMIE
                                    MEMORANDUM
                                                          (Vraestel 2)                 Graad 11

Eenheidselastiese aanbod 

   •   ŉ Verandering in die prys sal presies dieselfde wees as die verandering in
       die hoeveelheid aangebied 
   •   Die aanbodkurwe lyk presies soos ŉ normale aanbodkurwe wat opwaarts
       neig van links na regs teen ŉ 45 º helling. 
   •   PEA = 1. 

                           Eenheidselastiese aanbod

                Prys
                                                    A

                    P2
                               

                    P1
                                    

                               Q1     Q2         Hoeveelheid

                                                              (maks 6 insl. grafiek)        (26)
LIGGAAM: ADDISIONELE DEEL
Verduidelik die pryselastisiteit van aanbod vir mielies in die kort- en langtermyn.
Korttermyn

   •   In die korttermyn is die meeste aanbodkurwes onelasties  omdat vervaardigers
       nie genoeg tyd het om te reageer op die verandering van die prys nie. 
   •   As die mielieprys verhoog, het boere ŉ volle groeiseisoen nodig om hulle produksie
       aan te pas by die prysverhoging. 
   •   ŉ Verlaging sal nie noodwendig lei tot ŉ vinnige afname in die hoeveelheid verskaf
       nie. 
   •   Boere met mielies sal heel waarskynlik nog steeds verplig wees om te oes en die
       mielies teen die laer prys te verkoop en inkomste te verloor.

                                               18

### Page 19

Downloaded from hlayiso.com
                                                            EKONOMIE
                                       MEMORANDUM
                                                            (Vraestel 2)                 Graad 11

Langtermyn

   •  Die pryselastisiteit word meer elasties in die langtermyn. 
   •  In die langtermyn kan die boer sy produksievlakke aanpas as gevolg van die
      verandering in die pryse.
   (Aanvaar enige relevante antwoord.)
                                                                                        (Maks 10)
SLOT

Die sleutel tot die voorspelling van elastisiteit is om te weet of die produsente hulle produksie
kan verander.
Die produsent se vermoë om aan te pas by prysverandering hang van kostes, beskikbaarheid
en mobiliteit van produksiefaktore af. 

(Aanvaar enige relevante slot.)

                                                                                          (Maks 2)

                                                                                               [40]
VRAAG 6

“Die optrede van ekonomiese deelnemers kan beskryf word deur markstrukture.”

   •  Vergelyk volledig die eienskappe van ŉ monopolie met ŉ monopolistiese
      mededinging.
                                                                           (26 punte)
  • Hoekom sal die owerheid ŉ monopolie ondersteun of lisensieer?          (10 punte)
                                                                                  [40]
INLEIDING

Geen mark het al die eienskappe van ŉ volmaakte mark nie en word onvolmaakte markte
genoem. Dit is ook so van monopolië en monopolistiese mededingingsmarkte.

(Aanvaar enige relevante definisie.)
                                                                                          (Maks 2)

                                                19

### Page 20

Downloaded from hlayiso.com
                                                        EKONOMIE
                                 MEMORANDUM
                                                        (Vraestel 2)              Graad 11

LIGGAAM: HOOFDEEL

EIENSKAPPE                 MONOPOLIË                            MONOPOLISTIESE
                                                                MEDEDINGING
Hoeveelheid besighede in   ŉ Enkele verskaffer of besigheid     ŉ Groot hoeveelheid
die industrie             bv. Eskom.  Daar is geen           besighede of
                           kompetisie nie. Een besigheid        verskaffersbv. KFC,
                           beheer die aanbod van goedere        Nandos en Tagos. Daar is ŉ
                           en dienste van die hele              element van kompetisie.
                           mark.
Produkte                  ŉ Unieke produk word           Gedifferensieerde produkte,
                           vervaardig.  Daar is geen     is dieselfde maar nie identies
                           substituut nie.  Die produk kan
                                                          nie.  Hulle is dieselfde en
                           nie maklik vervang word nie. bevredig dieselfde behoeftes
                                                          van verbruikers.  Daar
                           Verbruikers het geen ander keuse
                           in die prys of die hoeveelheid van
                                                          mag verskille wees in die
                           die produk nie.              verpakking maar die produk is
                                                          dieselfde. 
Vryheid tot toetrede en Daar is hindernisse tot toetrede. Maklike toegang tot die
uittrede tot die mark   Toegang tot die mark is totaal  mark.  Daar is totale vryheid
                        beperk.  Die hindernisse word tot toetrede en uittrede tot die
                        veroorsaak deur patente en ander mark. 
                        vorme van intellektuele
                        eiendomsregte. 
Helling van die vraag-  Afwaardse vraagkurwe vir die      Afwaartse helling vraag-
kurwe                 besigheid en dieselfde vir die   kurwe vir die industrie, en
                        industrie.  Dit is ook          dit is elasties. 
                        onelasties. 
Kontrole oor die prys  Die besigheid is ŉ prysmaker     Besighede het min beheer
                        Die monopolis kan die mark        oor die prys.  Elke
                        beïnvloed deur die hoeveelheid    besigheid verkoop teen sy eie
                        aangebied tot die mark.         prys,  omdat ŉ enkele prys
                                                          nie bepaal kan word vir
                                                          gedifferensieerde produkte
                                                          nie
Relatiewe markaandeel  Totale mark behoort aan een       Relatiewe klein aandeel tot die
                        besigheid.                     totale mark 
Informasie             Daar is perfekte kennis en        Inligting is onvolledig. 
                        inligting is volledig. 
                        Maks. 13                          Maks. 13
(OPSKRIFTE EN VOORBEELDE MAKS 8 PUNTE)
                                                                                      (26)

                                            20

### Page 21

Downloaded from hlayiso.com
                                                          EKONOMIE
                                    MEMORANDUM
                                                          (Vraestel 2)                 Graad 11

LIGGAAM: ADDISIONELE DEEL

Hoekom sal die owerheid ŉ monopolie ondersteun of lisensieer?

   • Om die intellektuele vaardighede en regte van die produsent te beskerm
   • Sommige produkte is baie gevaarlik om te produseer, daar moet ŉ vlak van
     verantwoordelikheid wees. 
   • Om produsente te motiveer om voort te gaan met die vaardigheid, die besigheid te
     laat groei en meer mense in diens te neem 
   • Van die ekonomiese winste wat gemaak word, kry die owerheid meer
     belastinginkomste. 
   • Om die maatskappy te monitor, veral as dit noodsaaklike dienste soos elektrisieteit
     verskaf bv. pryse, voorsiening van elektrisiteit aan almal, bv in plattelandse gebiede
     en die konstantheid van die voorsiening 
     (Aanvaar enige relevante verduideliking.)

                                                                                      (Maks 10)
SLOT

Beide markte neig om onefektief te wees omdat onvolmaakte markte misluk om
hulpbronne effektief te allokeer. 
(Aanvaar enige relevante slot.)
                                                                                       (Maks 2)

                                                                                              [40]

                                                                  TOTAAL AFDELING C: 40

                                                                              TOTAAL:         150

                                               21

## Related documents

- [ECON P2 GR11 MEMO NOV2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/econ-p2-gr11-memo-nov2017-afrikaans/f0938bf9-887f-41e4-9945-7b63c2d73782) — Economics · Memo · 2017 · Afr
- [Gr11 ECN P2 (Afrikaans) November 2017 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr11-ecn-p2-afrikaans-november-2017-possible-answers/118e2889-ffbc-4cbb-87a4-9de967bed5e1) — Economics · Memo · 2017 · Afr
- [Gr11 ECN P2 (Afrikaans) June 2019 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr11-ecn-p2-afrikaans-june-2019-possible-answers/8406f1d8-0d8f-4ab3-bbc9-7734cfbc83f0) — Economics · Memo · 2019 · Afr
- [Gr11 ECN P2 (Afrikaans) June 2018 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr11-ecn-p2-afrikaans-june-2018-possible-answers/6b67e6d2-13b6-4ae0-82b3-20b6593e609b) — Economics · Memo · 2018 · Afr
- [Gr11 ECN P2 June 2017 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr11-ecn-p2-june-2017-possible-answers/6f0c25f3-565a-4021-b108-d89de9d6cc59) — Economics · Memo · 2017
- [Gr11 ECN P2 June 2017 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr11-ecn-p2-june-2017-question-paper/33d10bee-84e3-4d7b-9d8f-b22323a4926a) — Economics · QP · 2017

## More from Grade 11 Economics

- [ECONOMICS P2 GR11 QP NOV2025 Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-gr11-qp-nov2025-afrikaans-watermark/86767b41-58b1-48f1-8398-85ff62ae0406) — QP · 2025 · Afr
- [LP CS Economics Grade 11 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-cs-economics-grade-11-march-2025-qp-and-memo/5d9f6601-bdd5-43eb-9f96-7f2865b253de) — QP + Memo · 2025
- [ECONOMICS GRADE 11 P2 QP NOV 2024 AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/economics-grade-11-p2-qp-nov-2024-afr-d-watermark/8703b89d-9b76-462c-932b-0bec6afe2b03) — QP · 2024 · Afr
- [Gr 11 Economics P2 (Afrikaans) June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-economics-p2-afrikaans-june-2024-question-paper/286fd14c-e55e-40fd-bc7c-063349f9423e) — QP · 2024 · Afr
- [NW 11 ECONOMICS P2 QP AFR NOV 2024](https://www.hlayiso.com/library/nw-11-economics-p2-qp-afr-nov-2024/7a818f82-3a68-4706-bcd0-8984b2f584ac) — QP · 2024 · Afr
- [ECONOMICS P1 GR11 QP NOV 2023 Afrikaans D](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-gr11-qp-nov-2023-afrikaans-d/dd4b415f-de2c-47ef-b4c1-6b78f3ecc69e) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
