# Economics Grade 11 P2 Gauteng June 2018 Memo (Afrikaans)

> Grade 11 Economics Paper 2 memorandum from the Gauteng June 2018 (Afrikaans), 21 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr11-ecn-p2-afrikaans-june-2018-possible-answers/6b67e6d2-13b6-4ae0-82b3-20b6593e609b
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Economics
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2018
- Exam period: Gauteng June
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 21

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Economics](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/economics) › [Economics Grade 11 P2 Gauteng June 2018 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/gr11-ecn-p2-afrikaans-june-2018-possible-answers/6b67e6d2-13b6-4ae0-82b3-20b6593e609b)

## About this document

Economics · Grade 11 · Gauteng June · 2018 · Afrikaans. Memorandum, 21 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

             GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                     PROVINSIALE EKSAMEN
                         JUNIE 2018
                          GRAAD 11

                          EKONOMIE
                         VRAESTEL 2

                       NASIENRIGLYNE

21 bladsye

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                                   EKONOMIE
                             MEMORANDUM            (Vraestel 2)              GRAAD 11

                  GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                             PROVINSIALE EKSAMEN

                                                              EKONOMIE
                                                              (Vraestel 2)

AFDELING A (VERPLIGTEND)

VRAAG 1

1.1   MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

      1.1.1   C      totale 
      1.1.2   A      Verlaging in die prys van ŉ produk en ŉ verhoging in die
                     vraag van die substituutproduk 
      1.1.3   C      swart 
      1.1.4   D      konstante terugkeer tot skaal 
      1.1.5   B      MK = MI 
      1.1.6   D      monopolie 
      1.1.7   B      onelasties 
      1.1.8   A      inkomste                                       (8 x 2)      (16)

1.2   PASITEMS

      1.2.1   D  ŉ Gevoel van waardeloosheid; ŉ gebrek aan waarde; die
                  nadelige effek wat saam met ŉ spesifieke aktiwiteit kom.
      1.2.2   A  Goedere met ŉ negatiewe inkomste vraagelastisiteit
      1.2.3   I  Daar is baie besighede wat soortgelyke produkte, maar nie
                  identiese produkte produseer nie.
      1.2.4   B  Vereniging van vervaardigers of verskaffers wat geskep
                  word om hoё pryse en beperkte mededinging te skep.
      1.2.5   C  Die besigheid se totale inkomste minus die eksplisiete koste
      1.2.6   H  Produksiemetodes wat meer masjinerie en toerusting
                  gebruik as arbeiders om die produk te produseer
      1.2.7   E  Die hoeveelheid uitsette waar totale inkomste gelyk is aan
                  totalE koste en die besigheid verdien geen ekonomiese
                  wins nie
      1.2.8   G  Pryselastisiteit van vraag                             (8 x 1)   (8)

1.3   GEE EEN TERM

      1.3.1   Komplimentêre goedere 
      1.3.2   Relatiewe pryse 
      1.3.3   Heterogene / gedifferensieerde 
      1.3.4   Eksplisiete koste 
      1.3.5   Marginale koste 
      1.3.6   Pryselastisiteit van aanbod  (6 x 1)                                (6)

                                                        TOTAAL AFDELING A:         30

                                         2

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                                       EKONOMIE
                                MEMORANDUM             (Vraestel 2)             GRAAD 11

AFDELING B

Beantwoord TWEE van die drie vrae van hierdie afdeling in die ANTWOORDBOEK.

VRAAG 2: MIKROEKONOMICS

2.1     2.1.1    Gee enige TWEE voorbeelde van monopolieë in Suid-Afrika.

                      Eskom 
                      Telkom 
                      Denel 
                      Spoornet 
                      Suid-Afrikaanse Posdienste 
                      De Beers 
                       (Aanvaar enige ander korrekte relevante voorbeeld) (2 x 1)      (2)

        2.1.2    Watter effek sal ŉ verhoging in die absolute pryse hê op die
                 verbruiker se spanderingsmag?

                 ŉ Negatiewe effek, want as die prys verhoog sal die verbruiker
                 minder geld hê om te spandeer om behoeftes en begeertes te
                 bevredig. 
                 (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord)           (1 x 2)   (2)

2.2     DATARESPONS

        2.2.1    Hoekom sal die verkoper nie ŉ uitverkoping gebruik as daar ŉ
                 eenheidselastisiteit van vraag is nie?

                 Dit skep min of meer dieselfde verhoging in die vraag na die
                 produk                                                               (1)

        2.2.2    Gee ŉ voorbeeld van ŉ produk met ŉ eenheidselastisiteit van
                 vraag.

                 Klere / klerebedryf                                                  (1)

        2.2.3    Verduidelik kortliks die konsep elastisiteit.

                 Die meting van die sensitiwiteit of beweging tussen twee
                 veranderlikes wat verwant is. 
                 (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord)          (1 x 2)    (2)

                                            3

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                                      EKONOMIE
                             MEMORANDUM               (Vraestel 2)          GRAAD 11

      2.2.4   Bereken die pryselastisiteit van vraag deur gebruik te maak
              van die grafiek. Toon ALLE berekeninge.

              e = % Verandering in hoeveelheid gevra
                  % Verandering in die prys                   

              e=      

              e = 1                                                            (6)

2.3   DATARESPONS

      2.3.1   Volgens die artikel, hoe lank is die korttermyn?

              Daar is geen spesifieke tydduur nie                               (1)

      2.3.2   Identifiseer die totale vaste koste in die grafiek.

              R50 / 50                                                          (1)

      2.3.3   Beskryf die konsep totale veranderlike koste.

              Die koste wat verander soos wat produksie / uitsette verander 
              (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord)                  (2)

      2.3.4   Hoekom is alle koste in die langtermyn veranderlik?

              Alle pryse verander oor ŉ tydperk as gevolg van inflasie 
              (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord)                  (2)

      2.3.5   Die prys van die produk wat verkoop word in die grafiek
              hierbo is R100. Wat sal die wins / verlies wees as GEEN
              produkte vervaardig word NIE.Toon ALLE berekeninge.

              Wins / verlies = totale inkomste – totale koste
                                                of
                      = (prys x hoeveelheid) – (totale vaste koste + totale
                                                  veranderlike koste) 
                      = (100 x 0) – (50 + 0) 
                                                of
                      = 0 – 50
                      = -R50 (verlies)  (moet die verlies aantoon om 2 punte
                                            te kry)                              (4)

                                         4

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                                        EKONOMIE
                                 MEMORANDUM             (Vraestel 2)              GRAAD 11

2.4   Vergelyk die prysbeheer van ŉ monopolie teenoor die van ŉ volmaakte
      mededinger.

      Monopolie
         Die monopolie het totale of volle beheer oor die prys 
         Die monopolie is ŉ prysmaker 
         Die monopolie kan die prys verander sonder om ander markkragte te
           oorweeg 
         Die monopolie kan nie die prys verhoog bo die verbruiker se vermoeё
           om die produk te koop nie                                 (Maks 4)

      Volmaakte mededinging
          Individuele besighede in volmaakte mededinging kan nie die prys op
           hulle eie verander nie 
          Hulle is prysnemers 
          Markkragte van vraag en aanbod bepaal die prys van die produk 
          Daar is te veel verskaffers vir individuele verskaffers om die prys te
           beïnvloed                                                        (Maks 4)
                                                                               (2 x 4)   (8)
           (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord)
           (Ken ŉ maksimum van 4 punte toe as feite / voorbeelde net genoem is

2.5   Hoe sal sameswering tussen maatskappye ŉ negatiewe impak op
      verbruikers hê?

      Sameswering sal ŉ negatiewe impak op die verbruiker hê omdat
       dit die prys van goedere en dienste verhoog. 
       dit die hoeveelheid aangebied verlaag, dit lei tot tekorte en skaarstes. 
       dit lei tot oneffektiewe gebruik van produksiefaktore, lei tot vermorsing, en
          produktiewe ondoeltreffendheid. 
       dit lei tot die skep van monopolieё. 
       dit lei tot allokasie ondoeltreffendheid – verkeerde kombinasie van
          produkte voorsien om behoeftes te bevredig.
         (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord)
          (Ken ŉ maksimum van 2 punte toe as feite / voorbeelde net genoem is)           (8)
                                                                                         [40]

                                             5

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                                    EKONOMIE
                             MEMORANDUM             (Vraestel 2)             GRAAD 11

VRAAG 3: MIKROEKONOMIE

3.1   3.1.1   Noem enige TWEE karaktereienskappe van ŉ volmaakte
              mededinger.

                 Baie kopers en verkopers 
                 Produk is homogeen 
                 Prysnemers 
                 Geen owerheidsinmenging 
                 Vryelike toetrede en uittrede tot die mark
                 Volledige markinligting 
                 Geen sameswering moontlik nie 
                 Individuele besighede het ŉ horisontale vraagkurwe
                  (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord)                 (2) (2 x 1)

      3.1.2   Hoe kan skaalekonomie die prys van ŉ produk beïnvloed?

              Skaalekonomie sal die prys positief beïnvloed, want soos meer
              produkte vervaardig word so sal die produksiekoste verminder en
              dus sal pryse ook verminder.                             (1 x 2)    (2)
              (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord)

3.2   DATARESPONS

      3.2.1   Watter markstruktuur in die illustrasie, het baie mededinging
              en ŉ gedifferensieerde produk?

              Monopolistiese mededinging                                           (1)

      3.2.2   Watter beheer het ŉ volmaakte mededinger oor die prys,
              volgens die illustrasie?

              Geen                                                                 (1)

      3.2.3   Hoe is dit moontlik vir ŉ monopolie om die enigste verskaffer
              van ŉ produk of diens te wees?

               Die produk wat hulle verkoop is uniek en niemand anders
                verkoop ŉ gelyksoortige produk nie 
               Hulle word gewoonlik deur ŉ patent, kopiereg of wet
                beskerm 
               Toetrede tot die mark vereis gewoonlik baie kapitaal, en sonder
                staatsondersteuning is dit nie moontlik om so ŉ maatskappy te
                begin en met ŉ monopolie mee te ding nie 
               Monopolieë het gewoonlik groot infrastruktuur
                ondersteuning                                           (1 x 2)   (2)
                (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord)

                                         6

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                                      EKONOMIE
                               MEMORANDUM             (Vraestel 2)              GRAAD 11

      3.2.4.   Oligopolieë is die enigste markstruktuur wat kan saamspan.
               Verduidelik hoekom.

               Daar is slegs 3 of 4 (min) verkopers, wat dit maklik vir hulle maak
               om bymekaar te kom en saam te span                                    (2)

      3.2.5    Hoe sal nuwe verskaffers in volmaakte mededinging die prys
               en hoeveelheid van ŉ produk kan beïnvloed, asook die
               winsgewendheid oor die langtermyn?

                Oor die langtermyn sal meer besighede tot die mark toetree, en
                 hierdie mededinging sal lei tot laer pryse. 
                Meer verkopers sal die hoeveelheid aangebied verhoog en dit
                 mag selfs lei tot ŉ surplus aanbod. 
                Hierdie medediging lei dan daartoe dat die individuele besigheid
                 slegs normale wins in die langtermyn maak. 
                 (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord)         (2 x 2)     (4)

3.3   DATARESPONS

      3.3.1    Noem EEN mobiele datamaatskappy wat in die artikel hierbo
               genoem hierbo.

                  Vodacom 
                  MTN 
                  Cell C 
                  8ta                                                (Enige 1 x 1)   (1)

      3.3.2    Volgens die artikel, hoekom kan die huidige promosiepryse
               nie volhoubaar wees nie?

               Die pryse is onder kosprys                                             (1)

      3.3.3    Watter tipe markstruktuur word verteenwoordig in die artikel
               hierbo?

               Oligopolie                                                            (2)

      3.3.4    Verduidelik prysleierskap.

               Prysleiers kom voor as een besigheid in die industrie, gewoonlik
               die grootste een, die markprys stel. Die ander besighede volg en
               stel dieselfde pryse.                                                 (2)
               (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord)

                                           7

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                                       EKONOMIE
                                MEMORANDUM             (Vraestel 2)             GRAAD 11

      3.3.5      Watter advies sal jy Vodacom gee, anders as om hulle pryse te
                 verlaag, ten einde meer kliёnte te kry?

                  Vodacom moet nie-prys mededingingsmetodes gebruik 
                  Hulle behoort reklame te gebruik om handelsmerk-lojaliteit vir
                   die produk te kry 
                  Vodacom moet handelsmerk-lojaliteit gebruik – kliёnte moet glo
                   hulle produk is die beste 
                   (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord)         (2 x 2)   (4)
                   (Die blote noem van voorbeelde verwant aan die selfoon
                   industrie – net ŉ maksimum van 2 punte)

3.4   Bespreek die karaktereienskappe van monopolistiese mededinging.

       Aansienlike aantal kopers en verkopers 
          - Die tipe van mededinging behels ŉ groot aantal verkopers, wat tipies
            bestaan uit klein ondernemings en geen onderneming het totale
            markbeheer nie. 
         Monopolistiese mededingers het min prysbeheer 
          - Mededinging vind nie plaas deur pryse nie, maar deur gediffirensieerde
            produkte. 
         Produkte is gediffierensieerd 
          - Gediffierensieerde produkte verskil slegs in ŉ geringe mate, en die
            verkopers bemark hulle produkte as unieke produkte deur reklame /
            handelsmerk lojaliteit is ook belangrik. 
         Marktoetrede en -uittrede is relatief maklik 
          - Toetrede en uittrede is relatief maklik, aangesien daar geen wetlike
            beperkinge of patentregte is nie 
         Kopers en verkopers het onvolledige inligting 
          - Beide die kopers en verkopers het volledige kennis omtrent
            marktoestande, aangesien daar baie produkte en verkopers is (4 x 2)
          (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord)
          (Ken ŉ maksimum van 4 punte toe vir die blote noem van feite en
          voorbeelde)                                                                  (8)

                                            8

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                                           EKONOMIE
                                     MEMORANDUM            (Vraestel 2)            GRAAD 11

3.5        Gebruik ŉ grafiek en verduidelik die verhouding tussen ŉ verhoging in
           verbruik, totale nut en grensnut.

      Nut /
      utiliteit
                                               TN 

                                                       Hoeveelheid verbruik 
                                                    GN

                                                                              (Maks 4)

       Aangesien die eenhede vermeerder word, neem die totale nut teen ŉ laer koers
        toe  terwyl grensnut teen ŉ vinnige koers verminder 
       Die totale nutkurwe se helling is opwaarts en die grensnut kromme is
        afwaarts 
       Soos verbruik toeneem tot by vyf eenhede, word grensnut negatief, terwyl totale
        nut verminder 
        (Aanvaar enige relevante korrekte verduideliking)                     (Maks 4)    (8)
                                                                                          [40]

                                                9

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                                    EKONOMIE
                             MEMORANDUM             (Vraestel 2)             GRAAD 11

VRAAG 4: MIKROEKONOMIE

4.1   4.1.1   Gee enige TWEE voorbeelde van vaste koste oor die
              korttermyn.

                 Huur 
                 Onderhoudskoste van geboue 
                 Toerusting terugbetaling 
                 Oorhoofse kostes 
                  (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord)       (2 x 1)    (2)

      4.1.2   Watter effek sal ŉ prysverhoging op sigarette hê op die
              aanvraag van rokers?

              Die effek op rokers se vraag sal klein tot geen effek hê nie omdat
              dit ŉ verslawende produk is en rokers sal nog steeds die sigarette
              aanvra, al is die prys hoog 
              (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoorde)            (1 x 2) (2)

4.2   DATARESPONS

      4.2.1   Volgens die tabel hierbo, hoeveel biere behoort ŉ persoon te
              drink voordat hy volkome bevredig is?

              3 biere                                                               (1)

      4.2.2   Wat is die formule om marginale nut te bereken?

              MN = ∆TN / ∆H (Q)                                                     (1)

      4.2.3   Verduidelik die konsep dalende marginale nut.

              Die wet van dalende marginale nut verklaar dat die marginale nut
              verkry uit die verbruik van goedere en dienste daal soos meer
              eenhede verbruik word gedurende ŉ spesifieke tydperk.                (2)

      4.2.4   Onderskei tussen ekonomiese wins en normale wins.

              Ekomomiese wins is die wins wat gemaak word bo normale wins 
              en normale wins is die minimum wins wat ŉ entrepreneur moet
              maak om in besigheid te bly. Koste word gedek maar geen
              addisionele wins word gemaak nie                                      (2)

                                        10

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
                                                    EKONOMIE
                              MEMORANDUM            (Vraestel 2)              GRAAD 11

      4.2.5   Hoekom is dit belangrik vir ŉ entrepreneur om implisiete koste
              en eksplisiete koste te dek?

               As slegs eksplisiete koste – werklike betaling vir die produksie-
                faktore wat gebruik word om goedere en dienste te
                produseer  – gebruik word sal die entrepreneur nie vergoed
                word vir sy geleentheidskoste nie
               As implisiete koste – die geleentheidskoste vir die gebruik van
                die entrepreneur se bronne in die proses om goedere en
                dienste te produseer - gedek word sal die entrepreneur nie
                sy bronne op ŉ ander plek gebruik nie, maar voortgaan met die
                besigheid 
               Dit is hoekom die rekenkundige wins van die ekonomiese wins
                verskil. Die rekenkundige wins bereken net wanneer die
                inkomste die eksplisiete koste oorskry,  ekonomiese wins
                bereken wanneer die inkomste die eksplisiete en implisiete
                koste oorskry 
                (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord)          (2 x 2)   (4)

4.3   DATARESPONS

      4.3.1   Watter prent illustreer ŉ onelastiese vraag?

              Prent B                                                               (1)

      4.3.2   Wat is die aard van die produk in prent B?

              ŉ Noodsaaklike produk                                                 (1)

      4.3.3   Gee die formule om pryselastisiteit van vraag te bereken.

              e=                     
                                                                                     (2)

      4.3.4   Verduidelik EEN faktor wat pryselastisiteit van vraag bepaal.

               Die beskikbaarheid van sustitute – Hoe groter die
                hoeveelheid substitute en hoe meer verwant die substitute aan
                mekaar is, hoe makliker is dit vir huishoudings om alternatiewe
                produkte te gebruik as die prys van een produk verhoog. 
               Die tydperk onder oorweging – die pryselastisiteit van ŉ
                produk neig om meer elasties te wees oor die lang termyn,
                vergelykend met die kort termyn. Huishoudings het meer tyd om
                aan te pas by prysveranderinge
               Die graad van noodsaklikheid of luuksheid  – noodsaaklike
                goedere en dienste se pryse is meer onelasties en luukse
                goedere is meer pryselasties 
               Die hoeveelheid inkomste wat op die produk bestee
                word - hoe kleiner die verhoudig van inkomste spandeer op ŉ
                produk, hoe meer prysonelasties is die vraag                       (2)
                                          11

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
                                                       EKONOMIE
                                MEMORANDUM             (Vraestel 2)              GRAAD 11

      4.3.5     Onderskei tussen normale goedere en minderwaardige
                goedere.

                Normale goedere

                -    Behels goedere wat in groter aanvraag is indien inkomste
                     vermeerder,  bv. vleis en melk 

                Minderwaardige goedere

                -    Behels goedere wat in minder aanvraag is indien inkomste
                     vermeerder,  bv. melksakkies en goedkoop toiletpapier          (4)

4.4   Verduidelik die SMART begrip wat ŉ besigheid sal volg om suksesvol te
      wees.

       Spesifiek – die idee moet geïdentifiseer en verstaan word en nie net ŉ
        toevallige idee wees nie 
       Meetbaar – dit moet moontlik wees om te toets en te meet of die doelwit
        bereik is 
       Saamstem – in ŉ klein besigheid is dit maklik om die doelwit te stel want
        net die eienaar moet saamstem, in ŉ groter besigheid is daar baie
        rolspelers wat moet saamstem 
       Realisties – die doelwit moet nie buite bereik wees nie en die besigheid
        moet ŉ wins kan maak 
       Tydspesifiek wees – daar moet ŉ tydslimiet wees waarbinne die doelwit
        bereik moet kan word                                                (4 x 2)   (8)
         (Ken ŉ maksimum van 4 punte toe as feite en voorbeelde net genoem is)

4.5   Hoe kan dit die entrepreneur help om sy / haar prys van die produk te
      verhoog of te verlaag indien hy / sy bewus is van die elastisiteit van die
      vraagkurwe?

       Volmaak onelasties – die hoeveelheid gevra sal nie reageer op enige
        verandering in die prys van die produk nie.  Vervaardigers kan die prys
        verhoog en hulle inkomste verhoog deur die prys van die produk te
        verhoog, maar die hoeveelheid gevra sal nie verander nie 
       Volmaak elasties – vraag is baie sensitief en ŉ verandering in die prys en
        die verlaging in die prys sal die vraag verhoog, asook die inkomste 
       Relatief elasties – deur inkomste te verhoog sal die pryse verhoog 
       Relatief onelasties – om inkomste te verbeter, verhoog net die prysAs
        die prys verhoog sal die inkomste verhoog en die vraag bly min of meer
        onveranderd 
       Eenheidselasties – prysverandering het geen effek op die inkomste
        nie.  Verkope en inkomste sal konstant bly
        (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord)                    (4 x 2)    (8)

                                                            TOTAAL AFDELING B:           80

                                            12

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
                                                      EKONOMIE
                                 MEMORANDUM           (Vraestel 2)             GRAAD 11

AFDELING C

Beantwoord enige EEN van die twee vrae uit hierdie afdeling in die ANTWOORD-
BOEK. Jou antwoord sal soos volg nagesien word.

VRAAG 5: MICROEKONOMIE

   Bespreek, met behulp van grafieke, die volgende korttermyn
    ewewigsposisies vir ŉ volmaakte mark:

    o Ekonomiese wins (10 punte)
    o Ekonomiese verlies (8 punte)
    o Normale wins (8 punte)                                        (26 punte)
   Hoe suksesvol sal ŉ oligopolie wees om sy markaandeel te vergroot deur die
    prys van die produk te verhoog?                                 (10 punte)

INLEIDING

ŉ Volmaakte mededinger is ŉ mark met ŉ groot hoeveelheid kopers en verkopers. 
                                         OF
ŉ Mark is die plek waar kopers en verkopers ontmoet, saamstem oor ŉ prys en om
goedere en dienste te lewer
                                         OF
Die korttermyn is ŉ periode waar een van die kostes vas moet wees       (Maks. 2)

                                            13

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
                                                         EKONOMIE
                                 MEMORANDUM              (Vraestel 2)           GRAAD 11

LIGGAAM

HOOFDEEL
                              EKONOMIESE WINS
      Prys /                                        MK
      Koste /
      Inkomste                                            
                                                          GK
                                         
                                                                   GI
                                                                   MI
                        

                                                     Hoeveelheid

                                      PUNTETOEKENNING
                  Korrekte tekening en benoeming van kostekurwe:    1 punt
                  Korrekte tekening en benoeming van inkomstekurwe: 1 punt
                  Korrekte aanduiding van die wins maksimeringspunt: 1 punt
                  Korrekte aanduiding van die ekonomiese winsgebied: 1 punt
                                                                 Maks 4 punte

    Die minimum punt waar die korttermyn gemiddelde kostekurwe (GK) laer is as
     die markprys. 
    Die besigheid is in ewewig (winsmaksimering) by punt e waar MI = MK en die
     besigheid sal hoeveelheid van 7 produseer met ŉ markprys van R10 (P1)
    Totale inkomste is gelyk aan 0Q1 x 0P1 (R10 x 7) en totale koste is gelyk aan
     0Q1 x 0C (R8 x 7)
    Die ekonomiese wins word verteenwoordig deur die gebied CP1eM (R14)(6)
                                                                           (Maks 10)
     (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord)

                                            14

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
                                                        EKONOMIE
                                MEMORANDUM              (Vraestel 2)             GRAAD 11

                           EKONOMIESE VERLIES

                                                 MK
    Prys /
    Koste /
    Inkomste                                          GK

       12 / C
                                                             GI
                                                             MI
       10 /
       P1

                                      7 / Q1                   Hoeveelheid

                                       PUNTETOEKENNING
                    Korrekte tekening en benoeming van kostekurwe:     1 punt
                    Korrekte tekening en benoeming van inkomstekurwe: 1 punt
                    Korrekte aanduiding van die wins maksimeringspunt: 1 punt
                    Korrekte aanduiding van die ekonomiese winsgebied: 1 punt
                                                                 Maks 4 punte

   Die minimum punt waar die korttermyn gemiddelde kostekurwe (GK) hoёr is as
    die markprys of GI
   Die besigheid is in ewewig (winsmaksimering) by punt e waar MI = MK en die
    besigheid sal ŉ hoeveelheid van 7 (Q1) produseer met ŉ markprys van R10
    (P1) 
   Totale inkomste is gelyk aan 0Q1 x 0P1 (R10 x 7) en totale koste is gelyk aan
    0C x 0Q1 (R12 x 7)
   Die ekonomiese velies word verteenwoordig deur die gebied P1CeB (-R14)
                                                                                 (4)
                                                                             (Maks 8)
    (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord)

                                           15

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
                                                       EKONOMIE
                               MEMORANDUM              (Vraestel 2)           GRAAD 11

                              NORMALE WINS
  Prys /
                                            MK
  Koste /
  Inkomste                                         GK

     10 /                                                  MI
     P1                                                    GI

                                  7 / Q1                        Hoeveelheid

                                      PUNTETOEKENNING
                  Korrekte tekening en benoeming van kostekurwe:     1 punt
                  Korrekte tekening en benoeming van inkomstekurwe: 1 punt
                  Korrekte aanduiding van die wins maksimeringspunt: 1 punt
                  Korrekte aanduiding van die normale winsgebied:    1 punt
                                                                 Maks 4 punte

 By punt e waar MI = MK sal die besigheid Q1 (7) hoeveelheid produseer teen ŉ
  markprys P1 (R10) 
 Die laagste punt van GK is ŉ raakpunt aan die GI / MI kurwe 
 Dit impliseer dat GK = GI en totale koste is gelyk aan totale inkomste
  (0P1eQ1 / 700)
 Normale winsverdienste wat benodig word om die entrepreneur te verhoed om
  die mark te verlaat                                                      (4)
                                                                         (Maks 8)
   (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord)                    (Maks. 26)

                                           16

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
                                                         EKONOMIE
                                   MEMORANDUM            (Vraestel 2)             GRAAD 11

ADDISIONELE DEEL
Hoe suksesvol sal ŉ oligopolie wees om sy markaandeel te vergroot deur die
prys van die produk te verander?

   Die oligopolie sal nie pryse gebruik om markaandeel te verhoog nie 
   Omdat daar net ŉ paar maatskappye is wat dieselfde produk verkoop, is hulle
    afhanklik van mekaar, soos in die geval van oligopolieë 
   As een maatskappy die prys verlaag sal die ander maatskappye volg, en die
    verwagte verhoging in die hoeveelheid gevra sal nie gebeur nie, of minder wees as
    verwag 
   As die maatskappy egter die prys verhoog sal die ander maatskappy nie hulle
    pryse verhoog nie en sal die verlies aan kliёnte baie groter wees as verwag. 
   Dit lei daartoe dat oligopolieë ŉ geknikte vraagkurwe het 
   Die oligopolieë sal dus nie-prys metodes gebruik om hulle markaandeel te
    verhoog 
   As die maatskappy egter die grootste maatskappy in die oligopolie is kan hulle die
    prys verhoog en die ander sal volg met prysverhogings, omdat hulle die prysleier
    is 
   As al die oligopolieë saamkom en deur sameswering die prys verhoog sal die
    verbruiker die hoёr prys moet betaal 
   Hulle kan ook ŉ kartel vorm en met hierdie “monopolie” pryse beheer 
    (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord)
                                                                           (Maks. 10)
SLOT

Besighede onder volmaakte mededinging kan slegs normale wins oor die langtermyn
maak, omdat meer besighede tot die mark toetree om winste te deel wat op die
korttermyn gemaak is
(Aanvaar enige ander korrekte relevante hoёr-orde antwoord)
                                                                          (Maks. 2)      [40]

                                              17

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
                                                         EKONOMIE
                                   MEMORANDUM            (Vraestel 2)            GRAAD 11

VRAAG 6: MIKROEKONOMIE

    Bespreek, met die hulp van grafieke, die vraag-verhouding tussen
     substituut goedere en komplimentêre goedere.                     (26 punte)
    Hoe afhanklik is die produkmark van die faktormark?             (10 punte)

INLEIDING

ŉ Substituutproduk is ŉ produk wat in die plek van ŉ ander produk gebruik kan
word
                                         OF
Komplementêre goedere is goedere wat gesamentlik gebruik word. 
(Aanvaar enige ander korrekte relevante inleiding)                          (Maks. 2)

LIGGAAM
HOOFDEEL
Vraag na substituutgoedere
    ŉ Verhoging in die prys van goedere verhoog die vraag en prys na ŉ substituut
     produk, ceteris paribus, en vice versa
    Die verbruiker kan kies tussen die twee produkte en dieselfde graad van
     bevrediging hê

                                              18

### Page 19

Downloaded from hlayiso.com
                                                          EKONOMIE
                                     MEMORANDUM           (Vraestel 2)              GRAAD 11

         PRODUK A                                      PRODUK B
                          A1
Prys                                         Prys                       Ao
                               
                                     Ao
    16                          10
             
    12             e               7                             e
                                                                     
                                                                               V1

                               Vo                                            Vo

         0     70   100        Hoeveelheid         0         Qo Q1         Hoeveelheid

                                                                               (Maks 8 )

    Die grafieke verwys na die mark van twee produkte, produk A en produk B
    Die ewewigsprys van produk A is R12, terwyl die van produk B R7 is. 
    Veronderstel daar is ŉ groot verlaging in die aanbod van produk A (Ao na A1) as
     gevolg van ŉ erge droogte. Dit sal lei tot ŉ toename in Produk A se prys tot
     R16
    Die wet van vraag bepaal dat wanneer pryse verhoog (van R12 tot R16) die
     hoeveelheid gevra verminder van (100 tot 70)
    Sommige verbruikers sal oorskakel vanaf Produk A na Produk B
    Die vraagkurwe van Produk B sal regs skuif (Vo tot V1) en die ewewigsprys sal
     skuif van R7 tot R10
    Terwyl ŉ verhoging in produk B ook sal voorkom, is dit steeds relatief goedkoper
     as produk A (R10 relatief tot R16)                                      (Maks 6)
                                                                                   (14)

                                              19

### Page 20

Downloaded from hlayiso.com
                                                           EKONOMIE
                                     MEMORANDUM            (Vraestel 2)              GRAAD 11

Vraag na komplimentêre goedere
    Volgens die wet van vraag, sal ŉ verlaging in die prys van ŉ produk ŉ verhoging in
     die hoeveelheid van die produk gevra veroorsaak 
    As meer van die produk gebruik word, sal die huishouding ook meer van die
     komplementêre goedere gebruik

                PRODUK A                            PRODUK B
                      A1
    Prys                      Ao             Prys                           Ao

       P1                    P1
           
        Po                   Po                                            

                                                                                 V1
                                  Vo                                        Vo
            0    Q1       Q0       Hoeveelheid         0          Q1      Q0 Hoeveelheid

                                                                                    (Maks 6)

   ŉ Verhoging in die prys van produk A verlaag die vraag en die prys van die
    komplementêre produk, produk B , ceteris paribus, en omgekeerd.
   Verbruikers sal minder van produk A koop en die vraagkurwe skuif links van V1 tot
    V0, en daar is ŉ afname in die ewewigsprys van produk B
   Hulle kan die besigheid verloor en inkomste verloor as die vraag na hulle produk
    verlaag, sonder dat hulle daarvan bewus is
   Daarom is dit nodig dat hulle optree as die prys van ander produkte verander en
    hulle vinnig kan beïnvloed                                   (Maks 6)
                                                                                   (12)
                                                                               (Maks. 26)

                                              20

### Page 21

Downloaded from hlayiso.com
                                                          EKONOMIE
                                   MEMORANDUM             (Vraestel 2)              GRAAD 11

ADDISIONELE DEEL
Hoe afhanklik is die produkmark van die faktormark?

   Die faktormark is ŉ mark waar die produksiefaktore gekoop en verkoop word 
   Die produkmark is die mark waar goedere en dienste gekoop en verkoop word 
   Die produkmark is afhanklik van die faktormark vir die beskikbaarheid van
    produksiefaktore 
   As die aanbod van een produksiefaktor verander, sal dit beide die faktormark en
    die produkmark beïnvloed 
   ŉ Verandering in die aanbod van beesvelle sal die beesvelle-mark negatief
    beïnvloed nie, omdat daar ŉ afname in die aanbod van beesvelle is 
   Dit kan ook ŉ invloed op die skoenvervaardiger hê omdat minder skoene in die
    produkmark beskikbaar sal wees 
   As die vraag na skoene in die produkmark toeneem sal die vraag na die
    produksiefaktore in die faktormark ook toeneem 
    (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord)
                                                                            (Maks. 10)
SLOT

Om die verhouding tussen substituut goedere en komplimentêre goedere te verstaan
en om tred te hou met prysverandering is dit belangrik vir verskaffers van hierdie
produkte, omdat dit die winste beïnvloed
(Aanvaar enige ander korrekte relevante hoër-orde slot)
                                                                               (Maks. 2)   [40]

                                                               TOTAAL AFDELING C:          40

                                                                              TOTAAL:      150

                                               21

## Related documents

- [Gr11 ECN P1 (Afrikaans) June 2018 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr11-ecn-p1-afrikaans-june-2018-possible-answers/b60960f8-7015-438a-88ca-cb43675de57f) — Economics · Memo · 2018 · Afr
- [ECON P2 GR11 MEMO NOV2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/econ-p2-gr11-memo-nov2018-afrikaans/a15b86ad-8124-4e32-83f9-507f4410b2c1) — Economics · Memo · 2018 · Afr
- [Gr11 ECN P2 (Afrikaans) June 2019 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr11-ecn-p2-afrikaans-june-2019-possible-answers/8406f1d8-0d8f-4ab3-bbc9-7734cfbc83f0) — Economics · Memo · 2019 · Afr
- [Gr11 ECN P2 (Afrikaans) June 2017 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr11-ecn-p2-afrikaans-june-2017-possible-answers/5975bf34-03af-4bd2-bcb3-da6ecc7ce502) — Economics · Memo · 2017 · Afr
- [Gr11 ECN P2 June 2018 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr11-ecn-p2-june-2018-possible-answers/7c88b173-fe86-46f4-8af7-cc30cb7e0de3) — Economics · Memo · 2018
- [ECON P2 GR11 QP NOV2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/econ-p2-gr11-qp-nov2018-afrikaans/61f64fd7-cc78-41a8-9f45-dc47d12250ca) — Economics · QP · 2018 · Afr

## More from Grade 11 Economics

- [ECONOMICS P2 GR11 QP NOV2025 Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-gr11-qp-nov2025-afrikaans-watermark/86767b41-58b1-48f1-8398-85ff62ae0406) — QP · 2025 · Afr
- [LP CS Economics Grade 11 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-cs-economics-grade-11-march-2025-qp-and-memo/5d9f6601-bdd5-43eb-9f96-7f2865b253de) — QP + Memo · 2025
- [ECONOMICS GRADE 11 P2 QP NOV 2024 AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/economics-grade-11-p2-qp-nov-2024-afr-d-watermark/8703b89d-9b76-462c-932b-0bec6afe2b03) — QP · 2024 · Afr
- [Gr 11 Economics P2 (Afrikaans) June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-economics-p2-afrikaans-june-2024-question-paper/286fd14c-e55e-40fd-bc7c-063349f9423e) — QP · 2024 · Afr
- [NW 11 ECONOMICS P2 QP AFR NOV 2024](https://www.hlayiso.com/library/nw-11-economics-p2-qp-afr-nov-2024/7a818f82-3a68-4706-bcd0-8984b2f584ac) — QP · 2024 · Afr
- [ECONOMICS P1 GR11 QP NOV 2023 Afrikaans D](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-gr11-qp-nov-2023-afrikaans-d/dd4b415f-de2c-47ef-b4c1-6b78f3ecc69e) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
