# Economics Grade 11 P2 Gauteng June 2019 Question Paper (Afr)

> Grade 11 Economics Paper 2 question paper from the Gauteng June 2019 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr11-ecn-p2-afrikaans-june-2019-question-paper/ddfc168f-627b-47e9-9cb5-e8074dfc6898
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Economics
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2019
- Exam period: Gauteng June
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 14

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Economics](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/economics) › [Economics Grade 11 P2 Gauteng June 2019 Question Paper (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr11-ecn-p2-afrikaans-june-2019-question-paper/ddfc168f-627b-47e9-9cb5-e8074dfc6898)

## About this document

Economics · Grade 11 · Gauteng June · 2019 · Afrikaans. Question paper, 14 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [Gr11 ECN P2 (Afrikaans) June 2019 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr11-ecn-p2-afrikaans-june-2019-possible-answers/8406f1d8-0d8f-4ab3-bbc9-7734cfbc83f0) — Memo · 2019 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

             GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                     PROVINSIALE EKSAMEN
                         JUNIE 2019
                          GRAAD 11

                          EKONOMIE
                         VRAESTEL 2

TYD: 2 uur

PUNTE: 150

14 bladsye

                                                  b.o.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                                 EKONOMIE                               2
                                                 (VRAESTEL 2)              GRAAD 11

                       GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                                    PROVINSIALE EKSAMEN

                                                            EKONOMIE
                                                            (Vraestel 2)

                                                            TYD: 2 uur

                                                            PUNTE: 150

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.    Beantwoord VIER vrae in die ANTWOORDBOEK, soos volg:

      AFDELING A: VERPLIGTEND.
      AFDELING B: Beantwoord enige TWEE van die drie vrae.
      AFDELING C: Beantwoord enige EEN van die twee vrae.

2.    Beantwoord SLEGS die aantal vrae benodig. Addisionele antwoorde sal NIE
      gemerk word NIE. In AFDELING B sal slegs die eerste TWEE vrae gemerk word
      en in AFDELING C slegs die eerste EEN.

3.    Nommer die antwoorde volgens die nommeringstelsel wat in die vraestel gebruik
      is.

4.    Skryf die vraagnommer bo-aan elke antwoord.

5.    Lees AL die vrae noukeurig.

6.    Begin elke vraag op ŉ NUWE bladsy.

7.    Laat 2 – 3 lyne oop tussen onderafdelings van die vrae.

8.    Beantwoord die vrae in vol sinne en verseker dat die formaat, inhoud en konteks
      van jou antwoorde voldoen aan die vereistes van die vrae.

9.    Gebruik slegs swart of blou ink.

10.   Nie-programmeerbare sakrekenaars mag gebruik word.

11.   Skryf netjies en leesbaar.

                                                                                        b.o.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                                 EKONOMIE                               3
                                                 (VRAESTEL 2)             GRAAD 11

AFDELING A: (VERPLIGTEND)

VRAAG 1                                                      30 PUNTE – 20 MINUTE

1.1 MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

    Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae voorsien. Kies
    die antwoord en skryf slegs die letter (A – D) langs die vraagnommer
    (1.1.1 – 1.1.8) in die ANTWOORDBOEK neer.

    1.1.1   ŉ Verandering in inkomste wat lei tot ŉ verandering in vraag staan bekend
            as …

            A     kruis-elastisiteit.
            B     prys-elastisiteit.
            C     inkomste-elastisiteit.
            D     vraag-elastisiteit.

    1.1.2   ŉ Volmaakte markfirma moet dit oorweeg om te sluit wanneer …

            A     MI = MK.
            B     TI = TK.
            C     MI = GTK.
            D     MI = GVK.

    1.1.3   Monopolieë produseer goedere wat … is in natuur.

            A     homogeen
            B     uniek
            C     gediffirensiëerd
            D     soortgelyk

    1.1.4   ŉ Markstruktuur wat normale wins op die lang termyn maak, staan bekend
            as ŉ …

            A     oligopolie.
            B     monopolie.
            C     volmaakte mark.
            D     duopolie.

    1.1.5   Die addisionele koste wat deur die produsent betaal word vir elke
            addisionele eenheid geproduseer.

            A     Marginale wins
            B     Marginale inkomste
            C     Gemiddelde koste
            D     Marginale koste

                                                                                        b.o.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                           EKONOMIE                                  4
                                           (VRAESTEL 2)             GRAAD 11

1.1.6   ŉ Roomys kos R5 en ŉ koeldrank kos R10. Indien ŉ verbruiker die
        koeldrank koop, wat sal sy / haar geleentheidskoste wees?

        A     2 roomyse
        B     1 roomys
        C     2 koeldranke
        D     1 koeldrank en 1 roomys

1.1.7   Indien Capitec Bank se bankkostes vermeerder, sal die vraag na FNB
        produkte …

        A     toeneem.
        B     afneem.
        C     dieselfde bly.
        D     stop.

1.1.8   Winsmaksimering is waar die vertikale afstand tussen … en TK die
        grootste is.

        A     TFK (Totale vaste koste)
        B     TI (Totale Inkomste)
        C     Totale veranderlike koste (TVK)
        D     MK (Marginale koste)
                                                                           (8 x 2) (16)

                                                                                      b.o.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                             EKONOMIE                                5
                                             (VRAESTEL 2)            GRAAD 11

1.2   PASITEMS

Kies ŉ BESKRYWING van Kolom B wat pas by die KONSEP in Kolom A. Skryf slegs
die letter (A – K) langs die vraagnommer (1.2.1 – 1.2.8) in die ANTWOORDBOEK.

                   Kolom A                              Kolom B

       1.2.1 Ekonomieë van skaal    A   Gekruisde markstruktuur wat saamgestel
                                        word vanuit ŉ monopolie en ŉ volmaakte
                                        mark.
       1.2.2 Marginale Inkomste     B   Markstruktuur wat unieke produkte
                                        verkoop.
       1.2.3 Duopolie               C   Bepaal die prys van goedere met behulp
                                        van vraag en aanbod.
       1.2.4 Relatiewe pryse        D   Produkte wat saam funksioneer.
       1.2.5 Implisiete Koste       E   Addisionele inkomste wat verkry word vir
                                        elke addisionele eenheid wat verkoop
                                        word.
       1.2.6 Samespanning           F   Markstruktuur oorheers deur twee firmas.
       1.2.7 Monopolistiese         G   Die prys van een produk wat vergelyk
                                        word met ŉ ander produk om
             Mededinging
                                        geleentheidskoste te bepaal.
       1.2.8 Mark Kragte            H   Wanneer verkopers ŉ ooreenkoms sluit
                                        wat kompetisie beperk en pryse vasstel.
                                    I   Die geleentheidskoste wanneer
                                        hulpbronne gebruik word wat in die firma
                                        se besit is.
                                    J   Die ware koste om goedere te produseer.
                                    K   Soos wat die firma meer uitset produseer,
                                        word dit meer effektief en die
                                        produksiekoste per eenheid verminder.
                                                                            (8 x 1) (8)

                                                                                      b.o.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                                  EKONOMIE                                6
                                                  (VRAESTEL 2)             GRAAD 11

1.3   KONSEPTE

      Gee EEN term vir elk van die onderstaande beskrywings. Skryf slegs die term
      langs die vraagnommer (1.3.1 – 1.3.6) in die ANTWOORDBOEK. (GEEN
      AFKORTINGS, AKRONIEME OF VOORBEELDE SAL AANVAAR WORD NIE)

      1.3.1   ŉ Toename in die prys van een produk sal die vraag na ŉ ander produk
              vermeerder.

      1.3.2   ŉ Koste wat verander volgens die produksievlakke.

      1.3.3   Die koste word bepaal deur die vaste koste en veranderlike koste saam te
              tel.

      1.3.4   Die verandering in die hoeveelheid aangevra wanneer daar ŉ spesifieke
              verandering in die prys plaasvind.

      1.3.5   Die hoeveelheid bevrediging wat ŉ verbruiker put uit die verbruik van
              goedere en dienste.

      1.3.6   Die verandering in vraag is gelykstaande aan die verandering in prys.
                                                                                 (6 x 1) (6)

                                                                TOTAAL AFDELING A: 30

                                                                                           b.o.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                                  EKONOMIE                               7
                                                  (VRAESTEL 2)             GRAAD 11

AFDELING B

Beantwoord TWEE van die drie vrae van die afdeling in die ANTWOORDBOEK.

VRAAG 2                                                      40 PUNTE – 30 MINUTE

2.1   Beantwoord die volgende vrae

      2.1.1 Noem enige TWEE metodes van nie-prys mededinging.                  (2 x 1) (2)

      2.1.2 Hoekom sal ŉ verandering in die prys van ŉ produk die vebruiker se vraag
            na die produk beïnvloed?                                           (1 x 2) (2)
                                                                                       (4)

2.2   Bestudeer die grafiek hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
                 Prys
                                                      MK

                                                     GTK
              120
                                            e
                          Ekonomiese Wins
                                                      V = MI = GI
              105

                                             50
                                                      Hoeveelheid

      2.2.1   Watter markstruktuur word deur die grafiek verteenwoordig?               (1)

      2.2.2   Wat word deur punt e op die grafiek verteenwoordig?                      (1)

      2.2.3   Verduidelik kortliks die konsep prysnemer.                               (2)

      2.2.4   Hoekom is die vraagkurwe van die markstruktuur ŉ horisontale lyn?        (2)

      2.2.5   Bepaal die ekonomiese wins wat deur die firma gemaak word. Wys ALLE
              berekeninge.                                                             (4)
                                                                                       (10)

                                                                                         b.o.

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                                     EKONOMIE                                8
                                                     (VRAESTEL 2)              GRAAD 11

2.3   Bestudeer die spotprent en beantwoord die vrae wat volg:

                                                         Kom ONS vermeeder
                                                         ons pryse vanaf
                                                         volgende maand met
                                                         20%!

                                                                       GOEIE
              Dan hoef ons nie                                         IDEE!
              te baklei om
              meer geld te
              maak nie!

                                                                     Maatskappy C
                     Maatskappy A

                                             Maatskappy B
       [https://yp.scmp.com/presented-channel/yp-exclusive/article/105732/consumers-bear-
                                                       brunt-when-businesses-collude-fix]

      2.3.1    Watter onwettige aktiwiteit word verteenwoordig in die spotprent?            (1)

      2.3.2    In watter markstruktuur is die aktiwiteit moontlik?                          (1)

      2.3.3    Beskryf kortliks die konsep kartel.                                          (2)

      2.3.4    Hoekom is dit meer voordelig vir firmas om saam te span in plaas
               daarvan om mee te ding?                                                      (2)

      2.3.5    Evalueer die impak wat die prysvasstelling van die drie maatskappye sal
               hê op die armes?                                                  (2 x 2) (4)
                                                                                         (10)

2.4   Verduidelik, met behulp van ŉ volledig benoemde grafiek, die gekinkte (gebuigde)
      vraagkurwe.                                                                      (8)

2.5   Evalueer die aard van die produk asook die toetrede / uittrede tot die mark as
      eienskappe van ŉ Monopolistiese Mededingende Mark en ŉ Oligopolie.          (2 x 4)   (8)
                                                                                            [40]

                                                                                              b.o.

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                                 EKONOMIE                                  9
                                                 (VRAESTEL 2)              GRAAD 11

VRAAG 3                                                       40 PUNTE – 30 MINUTE

3.1   Beantwoord die volgende vrae.

      3.1.1 Noem enige TWEE tipes aanbod-elastisiteite.                         (2 x 1)   (2)

      3.1.2 Hoe sal ŉ firma daarby baat om die vraag-elastisiteit van ŉ produk in ag te
            neem voordat hulle die prys verander?                                (1 x 2) (2)
                                                                                         (4)

3.2   Bestudeer die tabel en beantwoord die vrae wat volg:

                  Lekkergoed verbruik             TN              MN

                             0                     -               -
                             1                    31              31
                             2                    56              25
                             3                    A               20
                             4                    76              B
                             5                    71              -5

      3.2.1 Waarvoor staan die afkorting TN?                                              (1)

      3.2.2 Hoekom spandeer mense geld op goedere en dienste?                             (1)

      3.2.3 Beskryf kortliks die konsep verminderende marginale nut.                      (2)

      3.2.4 Hoekom sal ŉ verbruiker ontevrede word met die oorgebruik van ŉ produk
            of diens?                                                                     (2)

      3.2.5 Bepaal die ontbrekende waardes A en B in die tabel. Wys ALLE
            berekeninge.                                                        (2 x 2) (4)
                                                                                        (10)

                                                                                            b.o.

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                                     EKONOMIE                                        10
                                                     (VRAESTEL 2)                  GRAAD 11

3.3   Bestudeer die grafieke en beantwoord die vrae wat volg.

                     Mark vir “ i-Phones”                      Mark vir “ i-Phone” herlaaiers

                                                                                                A
                                                A

              Prys                                      Prys

                                                 V                                          V

                            Hoeveelheid                                  Hoeveelheid

      3.3.1    Watter tipe goedere word vertoonwoordig deur die grafieke hierbo?                    (1)

      3.3.2    Hoekom sal die “i-Phone” as ŉ luukse produk geklassifiseer word?                     (1)

      3.3.3    Hoe het die ontwikkeling van tegnologie die behoeftes / vraag van
               verbruikers beïnvloed?                                                               (2)

      3.3.4    Wat sal met die vraag van “i-Phone”herlaaiers gebeur as die prys van
               “i-Phones”verminder?                                                                 (2)

      3.3.5    Verduidelik die tipe elastisiteit van die “i-Phone” as die prys-elastisiteit
               van vraag se koëffisiënt 0,8 is.                                         (2 x 2) (4)
                                                                                                (10)

3.4   Bestudeer ten volle die verhouding tussen markte vir goedere en dienste en
      markte vir faktore van produksie.                                        (2 x 4) (8)

3.5   Evalueer die impak van ŉ tekort aan grond op die produksie van voedsel met
      behulp van benoemde grafieke.                                                                 (8)
                                                                                                    [40]

                                                                                                      b.o.

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
                                                     EKONOMIE                                    11
                                                     (VRAESTEL 2)              GRAAD 11

VRAAG 4                                                           40 PUNTE – 30 MINUTE

4.1     Beantwoord die volgende vrae.

        4.1.1   Noem enige TWEE faktore wat die elastisiteit van vraag beïnvloed.
                                                                                     (2 x 1) (2)

        4.1.2   Hoekom sal verbruikers voordeel trek onder ŉ volmaakte mark eerder as
                ŉ monopolie?                                                    (1 x 2) (2)
                                                                                        (4)

4.2     Bestudeer die uittreksel en beantwoord die vrae wat volg:

                                     Hoë risiko van beurtkrag

      Elektrisiteitsvoorsiener Eskom sê daar is ŉ hoë risiko van beurtkrag, veral in die aand
      tussen 17:00 en 21:00.

      Dit word toegeskryf aan die aantal kragopwekkingseenhede wat buite werking is weens
      onderhoud. Daar is ook ŉ moontlikheid dat die eenhede nie betyds elektrisiteit sal
      opwek om aan die verbruikersvraag te voldoen nie.

      “Ons moedig inwoners en besighede aan om spaarsamig te werk met elektrisiteit.” het
      Eskom gemaan in ŉ mediaberig. Verbruikers word aangeraai om die beurtkrag-
      skedules dop te hou op die munisipale webtuistes met die aanname dat beurtkrag sal
      plaasvind.

                     [Aangepas vanaf News 24 (www.fin24.com/Economy/Eskom) 27 September 2018]

        4.2.1   In watter tipe markstruktuur funksioneer Eskom?                                 (1)

        4.2.2   Watter strategie kan Eskom gebruik om beurtkrag te voorkom?                     (1)

        4.2.3   Beskryf kortliks die konsep prysvassteller.                                     (2)

        4.2.4   Hoe sal produktiwiteit beïnvloed word deur beurtkrag?                           (2)

        4.2.5   Hoe is dit moontlik vir Eskom om beurtkrag te implementeer en nie
                verbruikers te verloor nie?                                       (2 x2) (4)
                                                                                         (10)

                                                                                                  b.o.

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
                                                           EKONOMIE                           12
                                                           (VRAESTEL 2)         GRAAD 11

4.3        Bestudeer die tabel en beantwoord die vrae wat volg:

             Prys            Hoeveelheid              TI                TK            Wins

      10                   0                   0                   25           -25
      10                   5                          A            30           20
      10                   10                  100                 35           65
      10                   15                  150                 40                  B
      10                   20                  200                 45           155

           4.3.1    Identifiseer die markstruktuur in die tabel.                             (1)

           4.3.2    Wat word verteenwoordig deur die -25 in die winskolom?                   (1)

           4.3.3    Bepaal die waardes van A en B.                                           (2)

           4.3.4    Hoekom is daar ŉ waarde vir TK wanneer produksie 0 (nul) is?             (2)

           4.3.5    Met behulp van ŉ goed benoemde grafiek, verteenwoordig TI en TK op
                    dieselfde assestelsel.                                                   (4)
                                                                                             (10)

4.4        Onderskei tussen produktiewe (tegniese) doeltreffendheid en allokasie
           (toewysings) doeltreffendheid as eienskappe van volmaakte mededinging. (2 x 4)    (8)

4.5        Evalueer die impak van die wet van verminderde opbrengs op die produsent.
                                                                                  (4 x 2) (8)
                                                                                          [40]

                                                                        TOTAAL AFDELING B: 80

                                                                                               b.o.

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
                                                   EKONOMIE                                   13
                                                   (VRAESTEL 2)                 GRAAD 11

AFDELING C

Beantwoord EEN van die twee vrae in die ANTWOORDBOEK.

                      STRUKTUUR VAN DIE OPSTEL                                     PUNTE-
                                                                                 TOEKENNING
  Inleiding                                                                        Maks. 2
  Die inleiding is ŉ lae-orde antwoord.
       ŉ Goeie beginpunt sal wees om die hoofkonsep wat verband hou
         met die onderwerp, te definieer.
       Moet nie enige deel van die vraag in jou inleiding insluit nie.
       Moet nie enige deel van die inleiding in die liggaam herhaal nie.
       Vermy om in die inleiding te verduidelik wat jy in die liggaam gaan
         bespreek.
  Liggaam                                                                          Maks. 26
  Hoofdeel: Bespreek ten volle / Stel ondersoek in / Bespreek krities /
  Analiseer / Vergelyk / Evalueer / Onderskei / Verduidelik / Assesseer /
  Debateer

  Addisionele Deel: Gee eie opinie / Bespreek krities / Evalueer / Teken ŉ
  grafiek en verduidelik / Gebruik die gegewe grafiek en verduidelik /
  Bereken / Lei af / Vergelyk / Verduidelik / Onderskei / Interpreteer /           Maks. 10
  Debateer kortliks / Hoe / Stel voor / Gebruik die inligting en argumenteer,
  debateer, evalueer
  Slot                                                                             Maks. 2
  Enige toepaslike hoërorde-slot wat die volgende moet insluit:
      ŉ Opsomming van wat bespreek is / geanaliseer sonder om feite
         te herhaal wat reeds in die liggaam voorkom.
      ŉ Opinie of waarde-oordeel oor die feite wat bespreek is.
      Ekstra ondersteunende inligting wat die bespreking / analise
         versterk.
      ŉ Teenoorgestelde siening met motivering, indien nodig.
      Aanbevelings
  TOTAAL                                                                             40

                                                                                              b.o.

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
                                                   EKONOMIE                                14
                                                   (VRAESTEL 2)               GRAAD 11

VRAAG 5                                                        40 PUNTE – 40 MINUTE

   Vergelyk, ten volle, die markstruktuur van ŉ volmaakte mark met ŉ monopolie,
    met gebruikmaking van die eienskappe. (Geen grafieke word benodig nie)               (26)
   Met verwysing na die onderstaande grafieke, verduidelik hoe die prysbepalings-
    proses plaasvind in die volmaakte mark.

                   Die Mark                          Die Produsent
             V                       A

      15
                      e
      10                                   10                          V = GI = MI

      5

             A
                           100   V

                   100
                                                                                         (10)
                                                                                         [40]

VRAAG 6                                                        40 PUNTE – 40 MINUTE

   Verduidelik, ten volle, die pryselastisiteit van vraag met die hulp van grafieke.    (26)
   Evalueer hoe ŉ monopolis soos Eskom kan baat by die gebruik van
    pryselastisiteit van vraag vir hulle produk.                                         (10)
                                                                                         [40]

                                                                TOTAAL AFDELING C: 40

                                                                       GROOTTOTAAL: 150

                                             EINDE

## Related documents

- [Gr11 ECN P1 (Afrikaans) June 2019 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr11-ecn-p1-afrikaans-june-2019-question-paper/ceda42d1-302e-4a52-a36d-f6471f344c67) — Economics · QP · 2019 · Afr
- [Gr11 Ecn P2 (Afrikaans) November 2019 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr11-ecn-p2-afrikaans-november-2019-question-paper/5439f8b1-e96c-4dbf-8e67-3bc1809214bf) — Economics · QP · 2019 · Afr
- [ECONOMICS P2 GR11 MEMO NOV2019 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-gr11-memo-nov2019-afrikaans/7f1be1f6-063b-41e1-a31e-d825fe2b56c3) — Economics · Memo · 2019 · Afr
- [Gr11 Ecn P2 (Afrikaans) November 2019 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr11-ecn-p2-afrikaans-november-2019-possible-answers/3da2c64d-9c52-4050-b623-b23413f7d393) — Economics · Memo · 2019 · Afr
- [Gr11 ECN P2 (Afrikaans) June 2018 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr11-ecn-p2-afrikaans-june-2018-possible-answers/6b67e6d2-13b6-4ae0-82b3-20b6593e609b) — Economics · Memo · 2018 · Afr
- [Gr11 ECN P2 (Afrikaans) June 2017 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr11-ecn-p2-afrikaans-june-2017-possible-answers/5975bf34-03af-4bd2-bcb3-da6ecc7ce502) — Economics · Memo · 2017 · Afr

## More from Grade 11 Economics

- [ECONOMICS P1 GR11 QP NOVEMBER 2025 MARKING GUIDELINE watermark](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-gr11-qp-november-2025-marking-guideline-watermark/50dfb8cd-5e5c-4978-9147-e5988b4d7b5e) — Memo · 2025
- [LP CS Economics Grade 11 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-cs-economics-grade-11-march-2025-qp-and-memo/5d9f6601-bdd5-43eb-9f96-7f2865b253de) — QP + Memo · 2025
- [ECONOMICS GRADE 11 P2 MG NOV 2024 afrikaans moderated final(1) watermark](https://www.hlayiso.com/library/economics-grade-11-p2-mg-nov-2024-afrikaans-moderated-final-1-watermark/ee79320c-cb8c-4616-b967-4427ee8c8b49) — Memo · 2024 · Afr
- [Gr 11 Economics P1 (Afrikaans) June 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-economics-p1-afrikaans-june-2024-possible-answers/e44eaa49-7ef0-4d3f-b2fa-223500dfa0c9) — Memo · 2024 · Afr
- [MP Economics Grade 11 June 2024 P2 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/mp-economics-grade-11-june-2024-p2-and-memo/0bc69926-9b81-4107-b5e0-8db54cea1ff1) — Memo · 2024
- [ECONOMICS P1 GR11 MEMO NOV 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-gr11-memo-nov-2023-afrikaans/4d5c41a6-5016-4a68-972e-613a8b5daecc) — Memo · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
