# Economics Grade 11 P2 Gauteng November 2015 QP (Afr)

> Grade 11 Economics Paper 2 question paper from the Gauteng November 2015 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr11-ecn-p2-afrikaans-november-2015-question-paper/78acbb32-4f3b-44af-8036-6da048e4105a
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Economics
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2015
- Exam period: Gauteng November
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Economics](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/economics) › [Economics Grade 11 P2 Gauteng November 2015 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr11-ecn-p2-afrikaans-november-2015-question-paper/78acbb32-4f3b-44af-8036-6da048e4105a)

## About this document

Economics · Grade 11 · Gauteng November · 2015 · Afrikaans. Question paper, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

             GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                     PROVINSIALE EKSAMEN
                            2015
                          GRAAD 11

                          EKONOMIE
                         VRAESTEL 2

PUNTE: 150
TYD: 2 uur

12 bladsye

                                                  b.o.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                                      EKONOMIE                       2
                                                      VRAESTEL 2

                      GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                                   PROVINSIALE EKSAMEN

                                                           EKONOMIE
                                                           VRAESTEL 2

                                                           PUNTE : 150
                                                           TYD : 2 uur

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.   Beantwoord VIER vrae soos volg in die ANTWOORDBOEK:

     AFDELING A:      VERPLIGTEND

     AFDELING B:      Beantwoord enige TWEE van die drie vrae.

     AFDELING C:      Beantwoord EEN van die twee vrae.

2.   Beantwoord slegs die toegelate hoeveelheid vrae. Addisionele antwoorde sal NIE
     nagesien word nie. In AFDELING B sal slegs die EERSTE twee vrae nagesien
     word en in AFDELING C slegs die EERSTE een.

3    Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel in hierdie vraestel.

4     Skryf die vraagnommer bo-aan elke antwoord.

5     Lees ALLE vrae noukeurig deur en begin elke vraag op ŉ NUWE bladsy.

6     Laat 2 – 3 reëls tussen die onderafdelings van die vrae oop.

7     Beantwoord die vrae in volsinne.

8     Gebruik slegs swart of blou ink.

9     Nie-programmeerbare sakrekenaars mag gebruik word.

10    Skryf netjies en leesbaar.

                                                                                         b.o.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                                       EKONOMIE                    3
                                                       VRAESTEL 2

AFDELING A (VERPLIGTEND)
VRAAG 1

1.1   MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

      Verskillende keuses word voorsien as moontlike antwoorde vir die
      volgende vrae. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A–C) langs die
      vraagnommer (1.1.1–1.1.8) in die ANTWOORDBOEK neer.

      1.1.1 Die dinamiek van ekonomie begin met …

            A produksie.
            B pryse.
            C markte.

      1.1.2 Die Oligopolis het …

            A nie beheer oor pryse nie.
            B Aansienlike beheer oor pryse.
            C volle beheer oor pryse.

      1.1.3 Monopolieë produseer goedere wat … van aard.

            A homogeen
            B gedifferensieërd
            C uniek

      1.1.4 As ŉ reël, sal die firma sy deure sluit wanneer…

            A MI = GVK.
            B MI = GTK.
            C MI = MK.

      1.1.5 ŉ Strategie wat daarop gemik is om die volhoubaarheid van ŉ hulpbron te
             verseker, is …

            A beskerming.
            B bewaring.
            C globalisering.

      1.1.6 Die tipe gas wat oor die langtermyn in skadelose materiaal omskep word, is …

            A CO2.
            B CFC.
            C O2.

                                                                                       b.o.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                                        EKONOMIE                        4
                                                        VRAESTEL 2

       1.1.7 … handel is nou moontlik, as gevolg van globalisering.

               A Formele
               B Digitale
               C Wettige

       1.1.8 Die instansie is verantwoordelik om lande te ondersteun met betalingsbalans
             verliese.

               A ILO
               B Wêreldbank
               C IMF                                                                (8 x 2) (16)

1.2    PASITEMS

       Kies ŉ beskrywing in Kolom B wat pas by die begrip in Kolom A.
       Skryf slegs die letter (A–J) langs die vraagnommer (1.2.1–1.2.8) in die
       ANTWOORDBOEK neer.

              KOLOM A                                KOLOM B
      1.2.1 Duopolie               A     ŉ Verskeidenheid lewende organismes

                                   B     Wanneer ewewig bereik word in die
      1.2.2 Patente                      langtermyn

                                   C     Markstruktuur wat deur twee besighede
      1.2.3 Skaalvoordele                gedomineer word

                                   D     Produksiekoste daal as uitsette vermeerder
      1.2.4 Dooie verlies
                                   E     Lande wat die swakste ontwikkel is, baat
                                         nie by globalisering nie
      1.2.5 Biodiversiteit
                                   F     Baie skadelik vir menslike gesondheid

      1.2.6 Aardverwarming         G     Hoeveelheid produksie is onder die sosiaal
                                         effektiewe vlak

      1.2.7 Besoedeling            H     Wettige regte wat die ontwerper beskerm
                                         teen kompetisie

      1.2.8 Marginalisering        I     Uitlaatgasse en klimaatsverandering

                                   J     Uiters belangrik vir ontwikkelende lande

                                                                                     (8 x 1) (8)

                                                                                            b.o.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                                     EKONOMIE                      5
                                                     VRAESTEL 2

1.3   BEGRIPPE

      Gee EEN begrip vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs die begrip langs
      die vraagnommer( 1.3.1 – 1.3.6 ) in die ANTWOORDBOEK neer.

      1.3.1    Die verwantskap tussen die verandering in die prys van een produk en die
               hoeveelheid gevra van ŉ ander goed

      1.3.2    ŉ Omgekeerde verhouding tussen die prys van ŉ goed en die hoeveelheid
               gevra

      1.3.3    Die bevrediging wat uit die verbruik van ŉ gegewe hoeveelheid ekonomiese
               goedere verkry word

      1.3.4    Internasionale sakeondernemings wat goedere en dienste in verskeie lande
               produseer

      1.3.5    Ontwikkelde lande het ooreengekom om finansiële bystand aan
               ontwikkelende lande te verleen aangesien hulle minder besoedeling
               veroorsaak

      1.3.6    Die vermoë van die omgewing om ekonomiese aktiwiteite te oorleef.

                                                                                (6 x 1) (6)

                                                              TOTAAL AFDELING A: 30

                                                                                       b.o.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                                      EKONOMIE                     6
                                                      VRAESTEL 2

AFDELING B

Beantwoord enige TWEE van die drie vrae in hierdie afdeling in die ANTWOORDBOEK.

VRAAG 2 (MIKRO-EKONOMIE)

2.1   Beantwoord die volgende vrae.

      2.1.1 Noem enige TWEE monopolistiese nywerhede in Suid-Afrika.            (2 x 1) (2)

      2.1.2 Wat gebeur met die hoeveelheid vraag as die inkomste elastisiteit
            van vraag 2 is en die inkomse styg met 7%?                          (1 x 2) (2)

2.2   Bestudeer die onderstaande grafiek en beantwoord die vrae wat volg.

      2.2.1 Identifiseer die markstruktuur in bogenoemde grafiek.                       (2)

      2.2.2 Wat is die markprys?                                                        (2)

      2.2.3 Volgens jou mening, watter tipe wins sal bogenoemde markstruktuur
            op die langtermyn maak                                                      (2)

      2.2.4 Bepaal of die besigheid ŉ normale/ekonomiese wins of ŉ verlies maak.
            Toon ALLE berekeninge.                                                      (4)

                                                                                       b.o.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                                             EKONOMIE                     7
                                                             VRAESTEL 2

2.3    Bestudeer die onderstaande tabel en beantwoord die vrae wat volg.

      UITSET PRY        GI    MI       TI         GK         MK            TK
         1    21        21    21       21         24         24            24
         2    18        18    15       36          A         14             8
         3    15        15     9       B          15          7            45
         4    12        C      3        8         14         11            56
         5     9        9     D        45         15         19            75
                                [Koste en Inkomste vir ŉ monopolistiese onderneming]

       2.3.1 Voltooi die tabel deur die ontbrekende waardes by A–D te bereken. (4 x 1) (4)

       2.3.2 Identifiseer die winsmaksimeringsvlak.                                            (2)

       2.3.3 Volgens jou mening, waarom maak monopolistiese mededingende
             ondernemings van advertensies gebruik?                                            (4)

2.4    Verduidelik hoe regsversperrings nuwe besighede verhoed om ŉ spesifieke
       mark te betree.                                                         (4 x 2) (8)

2.5    Met behulp van ŉ goed benoemde grafiek, verduidelik hoe die monopolis
       wins maak.                                                                      (2 x 4) (8)
                                                                                             [40]

                                                                                              b.o.

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                                      EKONOMIE                            8
                                                      VRAESTEL 2

VRAAG 3 (KONTEMPORêRE EKONOMIESE KWESSIES)

3.1   Beantwoord die volgende vrae.

      3.1.1 Noem enige TWEE voordele van globalisering.                               (2 x 1) (2)

      3.1.2 Wat is die verband tussen Nepad en Afrika?                                (1 x 2) (2)

3.2   Bestudeer die onderstaande strokiesprent en beantwoord die vrae wat volg.

                                                 [Bron: Internet Globalisasie, 21 Oktober 2014]

      3.2.1 Verduidelik die akroniem NAVO?                                                        (2)

      3.2.2 Wat is die boodskap van die strokiesprent?                                            (2)

      3.2.3 Volgens jou mening, hoekom trek VS-werkers nie voordeel uit vryhandel
            nie?                                                                                  (2)

      3.2.4 Verduidelik die rol van die WHO in terme van globalisering.                           (4)

                                                                                              b.o.

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                                         EKONOMIE                        9
                                                         VRAESTEL 2

3.3 Bestudeer die onderstaande uittreksel en beantwoord die vrae wat volg.

      Globale klimaatsverandering het reeds sigbare effekte op die natuur. Gletsers
      het gesmelt, ys op riviere en damme breek vroeër op, plant- en dierspesies het
      verskuif en bome blom vroeër. Gevolge van klimaatsverandering wat vroeër
      deur wetenskaplikes voorspel is, realiseer nou: verlies aan see-ys; stygende
      seevlakke; langer en meer intense hittegolwe. Wetenskaplikes is oortuig dat
      wêreldtemperature vir dekades sal aanhou styg, hoofsaaklik as gevolg van
      kweekhuisgasse wat deur menslike aktiwiteite veroorsaak word.

                                                                  [Bron: The 11th Hour DVD]

        3.3.1 Wat is die belangrikste oorsaak van globale klimaatsverandering?                 (2)

        3.3.2 Wat is ŉ moontike gevolg van gletsers wat smelt?                                 (2)

        3.3.3 Behalwe vir mense en hulle besighede, wie anders behoort beskuldig
              te word vir omgewingsagteruitgang?                                               (2)

        3.3.4 Volgens jou mening, watter industrie in Suid-Afrika sal die meeste
              geaffekteer word deur onstabiele weerstoestande?
              Verduidelik jou antwoord.                                                        (4)

3.4     Hoe dra globalisering by tot ontwikkelende lande se finansiële
        onstabiliteit?                                                               (4 x 2) (8)

3.5     Tabuleer TWEE verskille om die Noord-Suid-verdeling te illustreer.           (2 x 4) (8)
                                                                                           [40]

                                                                                              b.o.

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                                        EKONOMIE                   10
                                                        VRAESTEL 2

VRAAG 4 (MIKRO EKONOMIE & KONTEMPORêRE EKONOMIESE KWESSIES)

4.1   Beantwoord die volgende vrae.

      4.1.1 Noem TWEE eienskappe van volmaakte markte.                          (2 x 1) (2)

      4.1.2 Hoe sal jy weet dat pryse in Suid-Afrika stabiel is?                (1 x 2) (2)

4.2   Bestudeer die onderstaande grafiek en beantwoord die vrae wat daarop volg.

                                 Die vraag na vars melk

      4.2.1 Gee ŉ voorbeeld van ŉ substituut vir vars melk.                              (2)

      4.2.2 Volgens jou mening, waarom het die vraagkurwe vir vars melk van V1 na V2
            verskuif?                                                               (4)

      4.2.3 Volgens die grafiek, lei die wet van aanbod af.                              (2)

      4.2.4 Met behulp van ŉ volledige benoemde grafiek, illustreer Giffen-produkte.     (4)

                                                                                        b.o.

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
                                                           EKONOMIE                          11
                                                           VRAESTEL 2

4.3   Bestudeer die onderstaande uittreksel en beantwoord die vrae wat daarop volg.

  Die nuutste renosterstropery-statistiek van Suid-Afrika toon dat 868 renosters onwettig
  gestroop is. Met ŉ totaal van 259 verwante arrestasies (soos op 14 Oktober 2014).

  Die huidige tempo waarteen renosters gestroop word, beteken dat 2014 se getalle
  verlede jaar se verlies van 1,004 renosters sal oorskry. Volgens Stop Rhino Poaching /
  SAN Parks, se projeksies sal daar teen die einde van die jaar 1, 108 renosters verlore
  wees. Dit sal Suid-Afrika se renosterbevolkings drasties verminder.

  Verlede week is die 'Help a Ranger, Save a Rhino' versoek van stapel gestuur wat
  broodnodige fondse vir veldwagterstoerusting insamel in Hluhluwe Imfolozi Park.

  Gevestig in die historiese berge van Zoeloeland, tussen die hutte-dorpies en grasgroen
  woude, lê Hluhluwe Imfolozi Park, ŉ beroemde wilds- en beskermingspark – bekend vir
  sy rol in renosterbeskerming, veral sy betrokkendheid met die bekende “Operation
  Rhino project”.
                                                      [Bron: www.safetherhino.org 21 October 2014]

      4.3.1 Gee ŉ geskikte opskrif vir die artikel.                                                  (2)

      4.3.2 Wat is belangrik omtrent Hluhluwe iMfolozi Park?                                         (2)

      4.3.3 Watter internasionale organisasie verbied onwettige handel in bedreigde
            spesies?                                                                                 (2)

      4.3.4 Watter moontlike oplossings kan jy aan SAN Parke voorstel oor hoe die
            renosters gered kan word.                                                                (4)

4.4   Vergelyk Volmaakte mededinging en die Monopolie in terme van toetrede
      tot die mark en prysbeheer.                                                         (4 x 2) (8)

4.5   Verduidelik hoe ontstaan konflik in die menslike gebruik van die
      omgewing.                                                                           (4 x 2) (8)
                                                                                                [40]

                                                                     TOTAAL AFDELING B: 80

                                                                                                  b.o.

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
                                                       EKONOMIE                     12
                                                       VRAESTEL 2

AFDELING C

Beantwoord enige EEN van die twee vrae in hierdie afdeling in die ANTWOORDBOEK.

STRUKTUUR VAN DIE OPSTEL                                         PUNTETOEKENNING
Inleiding                                                               Maks. 2
Liggaam:
Hoofgedeelte: Bespreek in besonderhede/In-diepte                       Maks. 26
bespreking/Ondersoek/Bespreek krities/Ontleed
(Analiseer)/Vergelyk/Evalueer/Onderskei/Verduidelik/
Assesseer/Debatteer

Addisionele gedeelte: Gee eie mening/Bespreek                          Maks. 10
krities/Evalueer/Evalueer krities/Teken ŉ grafiek en
verduidelik/Gebruik die gegewe grafiek en verduidelik/Voltooi
die gegewe grafiek/Bereken/Lei af/Vergelyk/Verduidelik/
Onderskei/Interpreteer/Debatteer kortliks
Gevolgtrekking                                                          Maks. 2
TOTAAL                                                                    40

VRAAG 5 (MIKRO-EKONOMIE)

“Verskeie modelle is ontwikkel om die prys en hoeveelhede in oligopolie-markte te
verduidelik.”

•   Bespreek Oligopolieë as ŉ onvolmaakte markstruktuur en gee spesifiek aandag aan die
    eienskappe en algemene kenmerke.                                                (26)

•   Volgens jou mening, waarom is dit onwettig dat oligopolieë saamspan?                 (10)
                                                                                         [40]

VRAAG 6 (KONTEMPORêRE EKONOMIESE KWESSIES)

“Die omgewing is onder druk want menslike eise van die omgewing is baie meer as wat die
natuur op die langtermyn kan produseer.”

•   Ontleed die kwaliteit van die omgewing, met klem op die regering se beleid om
    omgewingsvolhoubaarheid te verseker.                                                 (26)

•   Verduidelik hoe jy tegnologie sal gebruik om die omgewing te beskerm.                (10)
                                                                                         [40]

                                                                TOTAAL AFDELING C: 40
                                                                         TOTAAL: 100

                                            EINDE

## Related documents

- [Gr11 ECN P1 (Afrikaans) November 2015 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr11-ecn-p1-afrikaans-november-2015-question-paper/f6948d1b-63be-42ee-882c-e1e4bb7610e8) — Economics · QP · 2015 · Afr
- [Gr11 Ecn P2 (Afrikaans) November 2019 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr11-ecn-p2-afrikaans-november-2019-question-paper/5439f8b1-e96c-4dbf-8e67-3bc1809214bf) — Economics · QP · 2019 · Afr
- [Gr11 Ecn P2 (Afrikaans) November 2019 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr11-ecn-p2-afrikaans-november-2019-possible-answers/3da2c64d-9c52-4050-b623-b23413f7d393) — Economics · Memo · 2019 · Afr
- [Gr11 ECN P2 (Afrikaans) November 2017 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr11-ecn-p2-afrikaans-november-2017-possible-answers/118e2889-ffbc-4cbb-87a4-9de967bed5e1) — Economics · Memo · 2017 · Afr
- [Gr11 ECN P2 November 2015 Possible Answer](https://www.hlayiso.com/library/gr11-ecn-p2-november-2015-possible-answer/52353b35-f092-425a-a35a-28eae9d92524) — Economics · Memo · 2015
- [Gr11 ECN P1 (Afrikaans) November 2018 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr11-ecn-p1-afrikaans-november-2018-question-paper/eed8879a-a090-451a-a129-f2906009b3e7) — Economics · QP · 2018 · Afr

## More from Grade 11 Economics

- [ECONOMICS P1 GR11 QP NOVEMBER 2025 MARKING GUIDELINE watermark](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-gr11-qp-november-2025-marking-guideline-watermark/50dfb8cd-5e5c-4978-9147-e5988b4d7b5e) — Memo · 2025
- [LP CS Economics Grade 11 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-cs-economics-grade-11-march-2025-qp-and-memo/5d9f6601-bdd5-43eb-9f96-7f2865b253de) — QP + Memo · 2025
- [ECONOMICS GRADE 11 P2 MG NOV 2024 afrikaans moderated final(1) watermark](https://www.hlayiso.com/library/economics-grade-11-p2-mg-nov-2024-afrikaans-moderated-final-1-watermark/ee79320c-cb8c-4616-b967-4427ee8c8b49) — Memo · 2024 · Afr
- [Gr 11 Economics P1 (Afrikaans) June 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-economics-p1-afrikaans-june-2024-possible-answers/e44eaa49-7ef0-4d3f-b2fa-223500dfa0c9) — Memo · 2024 · Afr
- [MP Economics Grade 11 June 2024 P2 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/mp-economics-grade-11-june-2024-p2-and-memo/0bc69926-9b81-4107-b5e0-8db54cea1ff1) — Memo · 2024
- [ECONOMICS P1 GR11 MEMO NOV 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-gr11-memo-nov-2023-afrikaans/4d5c41a6-5016-4a68-972e-613a8b5daecc) — Memo · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
