# Economics Grade 11 P2 Gauteng November 2019 Memo (Afrikaans)

> Grade 11 Economics Paper 2 memorandum from the Gauteng November 2019 (Afrikaans), 18 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr11-ecn-p2-afrikaans-november-2019-possible-answers/3da2c64d-9c52-4050-b623-b23413f7d393
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Economics
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2019
- Exam period: Gauteng November
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 18

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Economics](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/economics) › [Economics Grade 11 P2 Gauteng November 2019 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/gr11-ecn-p2-afrikaans-november-2019-possible-answers/3da2c64d-9c52-4050-b623-b23413f7d393)

## About this document

Economics · Grade 11 · Gauteng November · 2019 · Afrikaans. Memorandum, 18 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [Gr11 Ecn P2 (Afrikaans) November 2019 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr11-ecn-p2-afrikaans-november-2019-question-paper/5439f8b1-e96c-4dbf-8e67-3bc1809214bf) — QP · 2019 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/Graad 11                   1              GP/November 2019
                              Nasienriglyne

              GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                         PROVINSIALE EKSAMEN
                           NOVEMBER 2019
                              GRAAD 11

                              EKONOMIE
                              VRAESTEL 2

                           NASIENRIGLYNE

18 bladsye

Kopiereg voorbehou                                   Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/Graad 11                             2                               GP/November 2019
                                        Nasienriglyne

AFDELING A (VERPLIGTEND)
VRAAG 1

1.1    MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

       1.1.1 B ✓✓ (inkomste)
       1.1.2 C ✓✓ (oneffektiewe allokering van hulpbronne is)
       1.1.3 A ✓✓ (veranderlike koste te deel deur die aantal eenhede
                   geproduseer)
       1.1.4 B ✓✓ (komplementêre)
       1.1.5 D ✓✓ (IMF)
       1.1.6 A ✓✓ (vrye beweging van goedere en dienste)
       1.1.7 D ✓✓ (maatskaplike toelaes)
       1.1.8 B ✓✓ (Ultravioletstrale)                                               (8 x 2) (16)

1.2    PAS-ITEMS

       1.2.1 F ✓     (In staat om die markprys te beïnvloed deur die hoeveelheid beskikbaar
                     aan die mark te verander)
       1.2.2   D✓    (Versperrings tot marktoetrede)
       1.2.3   G✓    (Maak soveel wins as moontlik)
       1.2.4   E✓    (Periode wat lank genoeg is sodat die insette verander kan word)
       1.2.5   B✓    (ŉ Lae bevolkingsdigtheid en baie van die grond is aan landbou
                     toegewy)
       1.2.6 C ✓     (Kom voor wanneer ŉ land meer van ŉ produk kan produseer as ŉ ander
                     land wat dieselfde hoeveelheid hulpbronne gebruik)
       1.2.7 H ✓     (Uitlaatgasse en klimaatsverandering)
       1.2.8 I ✓     (Mense gee om vir flora en fauna indien hulle regte gegee word om dit te
                     besit)                                                         (8 x 1) (8)

1.3    GEE EEN TERM

       1.3.1 Kruiselinge elastisiteit ✓
       1.3.2 Relatiewe prys ✓.
       1.3.3 Monopolistiese mededinging ✓
       1.3.4 Volhoubaarheid / Omgewingsvolhoubaarheid ✓
       1.3.5 Invoervervanging ✓
       1.3.6 Verstedeliking ✓                                                         (6 x 1) (6)

                                                                     TOTAAL AFDELING A: 30

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/Graad 11                           3                              GP/November 2019
                                      Nasienriglyne

AFDELING B

Beantwoord TWEE van die drie vrae in hierdie afdeling in die ANTWOORDBOEK.

VRAAG 2: MIKRO-EKONOMIE

2.1    Beantwoord die volgende vrae.

       2.1.1 Noem enige TWEE monopolistiese nywerhede in Suid-Afrika.
             Eskom✓ / Rand Water✓ / enige ander relevante antwoord ✓  (2 x 1) (2)

       2.1.2 Hoe het skaarsheid ŉ impak op totale nut?
             Die individu moet kies watter goedere en dienste moet gekoop word met hulle
             beperkte hulpbronne om maksimum bevredigend te kry. ✓✓
                                                                             (1 x 2) (2)

2.2
       2.2.1 Hoe word monopolieë beskerm?
             • Deur wetgewing ✓✓
             • Versperring soos ŉ patent ✓✓                                         (2)

       2.2.2 Identifiseer TWEE van die drie staatsmonopolieë geïmpliseer in die
             uittreksel
             • SAL ✓
             • Eskom ✓
             • Transnet ✓                                          (Enige 2 x 1) (2)

       2.2.3 Verduidelik die rol van ŉ monopolie as prysmaker
             Die monopolis word beskou as ŉ prysmaker omdat dit in staat is om die markprys
             te beïnvloed deur die hoeveelheid beskikbaar aan die mark te verander. ✓✓
             (Enige ander relevante antwoord)                                        (2)

       2.2.4 Waarom dink jy behoort Suid-Afrika die monopolieë in die bogenoemde
             uittreksel te beëindig?
             • Ondepresteerders: Belastinggelde word aangewend om hierdie monopolieë
                 se onderprestasie teen te werk.✓✓
             • Geen plaasvervangers: Die verbruiker word met geen ander keuse gelaat nie
                 aangesien hulle die enigste verskaffers van hierdie spesifieke dienste /
                 produkte is. ✓✓
             • Beperkte mededinging: Meer mededinging sal lei tot meer doeltreffendheid en
                 billiker pryse. ✓✓
             • Beperkte toegang: Toegang tot die mark vir alternatiewe mededinging word
                 versper. ✓✓
                 (Enige ander relevante antwoord)                               (2 x 2) (4)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/Graad 11                                 4                                GP/November 2019
                                            Nasienriglyne

2.3
       2.3.1 Waarvoor staan die afkorting TveK?

              Totale Veranderlike Koste ✓                                                           (1)

       2.3.2 Hoekom is die TVK-kurwe horisontaal?

              •      Totale Vaste Koste bly konstant. ✓
              •      Totale Vaste Koste is ŉ vaste bedrag en nie gekoppel aan die produksie of
                     uitsette nie. ✓
                     (Enige ander korrekte relevante antwoord)                                 (1)

       2.3.3 Gee die formule vir totale koste soos gesien in die grafiek hier bo.

              Totale Koste = Vaste Koste + Veranderlike Koste ✓✓                                    (2)

       2.3.4 Verduidelik die term korttermyn in terme van vaste en veranderlike insette.

              •      Die korttermyn is die produksietydperk waartydens slegs die
                     veranderlike produksiefaktore kan verander, terwyl vaste insette konstant bly.
                     Die tydperk is te kort vir vaste insette om te verander.✓✓
              •      ŉ Periode waar sommige vaste produksiefaktore nie kan verander
                     nie. ✓✓                                                                      (2)

       2.3.5 Wat behels die marginale koste van ŉ besigheid?

              •      Die verhoging in totale koste wanneer een addisionele eenheid geproduseer
                     word. ✓✓
              •      Die verandering in totale koste, as gevolg van ŉ verandering in die hoeveelheid
                     uitsette geproduseer deur ŉ firma. ✓✓
              •      As jy die marginale koste ken, sal jy weet hoeveel dit kos om ŉ addisionele
                     eenheid te produseer. ✓✓
              •      Marginale koste moet bereken word en saam met marginale inkomste bepaal
                     dit die winsmaksimeringspunt van ŉ besigheid. ✓✓
                     (Enige ander korrekte relevante antwoord)                             (2 x 2) (4)

2.4    Bespreek nie-prysmetodes om markaandeel te verhoog.

       •   Om lojaliteit aan ŉ handelsnaam te skep ✓✓
       •   Om langer winkel- en sake-ure te hê ✓✓
       •   Om sake oor die internet te doen (bankdienste en inkopies) ✓✓
       •   Om goeie naverkoopdienste te verskaf ✓✓
       •   Om bykomende dienste te verskaf (soos gratis reisversekering deur banke) ✓✓
       •   Om klante te beloon vir lojaliteit ✓✓
       •   Om deur-tot-deur-aflewering aan te bied ✓✓                        (Enige 4 x 2) (8)

Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/Graad 11                                5                             GP/November 2019
                                           Nasienriglyne

2.5    Watter redes sal jy verskaf vir die reaksie van verbruikers tot
       prysveranderinge?

       •
       Die beskikbaarheid van substitute – hoe groter die hoeveelheid plaasvervangers is en
       hoe nader die substitute aan mekaar is, hoe makliker is dit vir huishoudings om
       alternatiewe goedere te begin gebruik. ✓✓
    • Die tydperk wat ter sprake is – Huishoudings het tyd om aan te pas by
       prysveranderinge deur hulle gedrag op die lang termyn te verander; hoe langer
       prysverhogings bly voortduur hoe meer sal verbruikers hul vraag na die produk
       aanpas. ✓✓
    • Die mate van noodsaaklikheid of luuksheid van die produk – Goedere wat
       huishoudings as noodsaaklik beskou, is geneig om meer prysonelasties te wees. ✓✓
    • Die proporsie van inkomste wat aan die produk gespandeer word – Hoe kleiner die
       proporsie van inkomste is wat aan ŉ produk gespandeer word, hoe meer
       prysonelasties sal die vraag na die produk wees. ✓✓                          (4 x 2) (8)
                                                                                          [40]
VRAAG 3: KONTEMPORÊRE EKONOMIESE KWESSIES

3.1    Beantwoord die volgende vrae.

       3.1.1 Noem twee aanwysers wat gebruik word om armoede te meet.

              •      Koopkragpariteit ✓
              •      Koste van basiese behoeftes-metode ✓
              •      Kos-energie inname metode ✓
                     (Enige ander korrekte relevante antwoord)                         (2 x 1) (2)

       3.1.2 Waarom is dit voordelig vir ŉ land om by vryhandel betrokke te raak?

              Dit bevorder internasionale handel ✓ en bevorder ook direkte buitelandse
              beleggings. ✓
              (Enige ander korrekte relevante antwoord)                               (1 x 2) (2)
3.2
       3.2.1 Waar kry die regering die fondse om maatskaplike toelaes te
             betaal?

              Uit belastinginkomste ✓
              (Enige ander korrekte relevante antwoord)                                        (1)

       3.2.2 Hoe beïnvloed die betaling van maatskaplike toelaes die arm mense?

              Dit verhoog hul lewenstandaard ✓ / stel hulle in staat om in basiese behoeftes te
              voorsien ✓
              (Enige ander korrekte relevante antwoord)                                       (1)

       3.2.3 Beskryf kortliks die term absolute armoede.

              Gebrek aan basiese menslike behoeftes soos kos, skuiling en skoon
              water. ✓✓(Enige ander korrekte relevante antwoord)                               (2)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/Graad 11                                 6                                GP/November 2019
                                            Nasienriglyne

       3.2.4 Identifiseer TWEE pogings deur die regering om armoede in Suid-Afrika te
             verlig.

              •      Die regering het met die volgende strategieë vorendag gekom: HOP, GEAR,
                     ASGISA, Nuwe Groeipad. ✓
              •      Die regering kan werk skep. ✓
              •      Die regering kan maatskaplike toelaes gee. ✓
              •      Die regering kan mense oplei en vaardighede leer. ✓
              •      Die regering kan die prys van basiese goedere vasstel. ✓
              •      Die regering kan sekere dienste gratis verrig. ✓
              •      Toegang tot basiese dienste.✓
              •      Werkskeppingsprogramme en inkomste hulp.✓
              •      Verandering van arbeidswetgewing. ✓
                     (Enige ander korrekte relevante antwoord)                    (Enige 2 x 1) (2)

       3.2.5 Hoe kan oneffektiewe beleide / regeringspogings tot armoede lei?

              •      Slegte owerheidsbeleide kan armoede vererger in plaas van verbeter. ✓✓
              •      Diskriminasie teen sekere etniese groepe mag voorkom as gevolg van ŉ ander
                     groep in beheer van die owerheid en dit kan lei tot armoede onder sekere
                     groepe in die samelewing. ✓✓
              •      Soms kan ŉ beleid onwetend gevolge hê, byvoorbeeld grondhervorming kan
                     daartoe lei dat grond aan onbevoegde boere gegee word. ✓✓
              •      Korrupsie kan lei tot slegte owerheidsoptrede, waar projekte ingestel word, nie
                     op grond van die goeie uitkomste vir die bevolking nie, maar as gevolg van
                     omkoopgeld. ✓✓                                                        (2 x 2) (4)

3.3
       3.3.1 Identifiseer TWEE omgewingskwessies (probleme) wat uit die strokiesprent
             afgelei kan word.

              •      Klimaatsverandering ✓
              •      Verlies van biodiversiteit ✓
              •      Energiekrisis ✓
              •      Oorbenutting van natuurlike hulpbronne ✓
              •      Agteruitgang van grond ✓
              •      Oorbevolking ✓
              •      Besoedeling ✓
              •      Afvalbestuur ✓                                                  (Enige 2 x 1) (2)

       3.3.2 Verduidelik volhoubare ekonomiese ontwikkeling.

              Volhoubare ekonomiese ontwikkeling is die ontwikkeling van ŉ gebied deur die
              gebruik van tegnieke en benaderinge wat die omgewing sal beskerm vir
              toekomstige gebruik. ✓✓                                                      (2)

Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/Graad 11                                 7                                 GP/November 2019
                                            Nasienriglyne

         3.3.3 Noem aksiestappe wat huishoudings kan neem om die hoeveelheid giftige
               materiaal wat ons gebruik, te verminder.

               •     Huishoudings kan blikkies, papier, plastiekhouers en bottels herwin✓
               •     Maak meer van saamryklubs en openbare voertuie gebruik om aantal voertuie
                     op die paaie te verminder✓
               •     Van sonkrag en waterbesparende toestelle gebruik maak✓
               •     Nie-giftige skoonmaakmiddels gebruik✓
               •     Gebruik van regte soort stortingsterreine, spesiaal toegeken vir storting✓
               •     Skep van omgewingsvriendelike tuine deur inheemse, waterbesparende plante
                     te plant, organiese afvalkompos te gebruik en giftige insekdoders en
                     onkruiddoders te vermy✓
                     (Enige relevante antwoord)                                      (Enige 2 x 1) (2)

         3.3.4 Wat kan die regering doen om die onvolhoubare gebruik van die omgewing
               te voorkom?
               • Gepaste owerheidsbeleide wat kan lei tot ŉ verhoging in die beskerming van
                   die omgewing. ✓✓
               • Verwyder skadelike bymiddels uit petrol soos lood. ✓✓
               • Moedig die gebruik van omgewingsvriendelike energiebronne soos wind, golf,
                   en son-energie aan teenoor die energie verwek deur fossielbrandstowwe. ✓✓
               • Deur seker te maak dat alle nuwe geboue energiedoeltreffend is. ✓✓
               • Maak regulasies wat besoedeling sal bekamp, soos die suksesvolle beleid om
                   plastiese inkopiesakke te verminder. ✓✓
                   (Enige relevante antwoord)                                         (2 x 2) (4)

3.4      Tabuleer TWEE verskille om die Noord-Suid-verdeling te illustreer.

                   NOORD                                           SUID
•     Hoogsontwikkelde infrastruktuur. ✓✓       •   Swak infrastruktuur. ✓✓
•     Hoë produksie en verbruikers-             •   Lae produksie en verbruikers-
      vlakke. ✓✓                                    vlakke. ✓✓
•     Geïndustrialiseerde lande ✓✓              •   Nie-geïndustrialiseerde. ✓✓
•     Gemiddelde inkomste is baie               •   Gemiddelde inkomste is baie
      hoog. ✓✓                                      laag. ✓✓

                          MAKS: 4 PUNTE                               MAKS: 4 PUNTE
                                                                                            (2 x 4) (8)

Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/Graad 11                                8                              GP/November 2019
                                           Nasienriglyne

3.5    Hoe dra ongelyke inkomstevlakke en tekort aan onderwys by tot armoede?

       Verskil in inkomstevlakke
       • Die lone en salarisse wat verdien word vir verskeie werke is nie dieselfde nie. ✓✓
       • Daar is hoog betaalde werkers in die finansiële en tegnologiese sektore. Werkers in
          die lae-besoldigde posisies sal nie hulle basiese behoeftes kan bevredig nie. ✓✓
                                                                                  ( Maks 2 x 2)

       Tekort aan onderwys
       • Baie arm lande is nie in staat om onderwys te befonds nie. ✓✓
       • Dit lei tot ŉ groot persentasie van die bevolking wat ongeskoold is en nie die
          vaardighede besit wat in die werkplek benodig word nie. ✓✓
       • Tekort aan onderwyskwalifikasies lei gewoonlik tot laer indiensnemingsvlakke, lae
          produktiwiteit en laer inkomstevlakke. ✓✓                                 Maks (2 x 2)
                                                                                        (2 x 4) (8)
                                                                                              [40]

VRAAG 4: MIKRO-EKONOMIE EN KONTEMPORÊRE EKONOMIESE KWESSIES

4.1    Beantwoord die volgende vrae.

       4.1.1 Noem enige TWEE soorte besoedeling.

              •      Grondbesoedeling ✓
              •      Lugbesoedeling ✓
              •      Waterbesoedeling ✓
              •      Geraasbesoedeling ✓                                          (Enige 2 x 1) (2)

       4.1.2 Watter effek sal ŉ pryselastiese vraag op die produseerder hê?

              As die prys van ŉ produk vermeerder:
              • Die hoeveelheid aangevra verminder wat lei tot ŉ vermindering in totale
                 inkomste. ✓✓
              • Dit sal maklik wees vir die verbruiker om die duur produk te vervang met ŉ
                 goedkoper produk en die vervaardiger sal kliënte verloor. ✓✓
                 (Aanvaar die teenoorgestelde, dit is, die effek van ŉ daling in prys.)
                                                                                        (1 x 2) (2)

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/Graad 11                                  9                                 GP/November 2019
                                             Nasienriglyne

4.2
       4.2.1 Identifiseer die verskynsel deur die strokiesprent uitgebeeld.

              Pryselastisiteit van vraag / onelastiese vraag                                          (1)

       4.2.2 Noem EEN voorbeeld van normale goedere.

              Enige produk wat mededingend in verbruik en uitsluitbaar is bv. Mediese dienste✓
              (Enige ander relevante voorbeeld)                                             (1)

       4.2.3 Verduidelik volmaak onelastiese vraag.

              •      Pryselastisiteit is gelyk aan nul en word deur ŉ vertikale lyn voorgestel. ✓✓
              •      Dit dui daarop dat ŉ verandering in die prys geen effek op die hoeveelheid
                     gevra sal hê nie. ✓✓                                                          (2)

       4.2.4 ŉ Produk het ŉ pryselastisiteit van 1,58. Watter soort elastisiteit
             van vraag verteenwoordig dit? Motiveer jou antwoord.

              Pryselastiese vraag (Pryselastisiteit < 1) ✓
              Die hoeveelheid wat die verbruiker vra, reageer sterk op ŉ prysverandering ✓/ die
              persentasie verandering in die hoeveelheid gevra is groter as die persentasie
              verandering in prys. ✓                                                         (2)

       4.2.5 Waarom is die pryselastisiteit van vraag belangrik vir die produsent?

              •      Dui vir ŉ produsent aan dat elke aksie ŉ reaksie het. ✓✓
              •      Deur die bestudering van pryselastisiteit van vraag, kan ons voorspel wat die
                     verandering in prys sal wees vir die vervaardiger. ✓✓
              •      Pryselastisiteit van vraag word gebruik om besighede te help om te besluit hoe
                     om hulle totale inkomste te verhoog. ✓✓
              •      Om totale inkomste te verhoog kan die produsent die prys verhoog en meer
                     inkomste verkry per produk en die verlaging van prys kan die hoeveelheid
                     verkope verhoog. ✓✓
              •      As die koper pryssensitief is (elastiese vraag), sal hulle meer koop as die prys
                     verlaag so die produsent behoort sy prys te verlaag. ✓✓
              •      As die koper nie pryssensitief (onelastiese vraag) is nie, sal hulle nie minder
                     koop as die prys verhoog nie, so die produsent behoort die prys te
                     verhoog. ✓✓
              •      Om verkope te verhoog, verhoog die prys as die vraag onelasties is, of verlaag
                     die prys as die vraag elasties is. ✓✓
              •      Produsente wil weet hoe sensitief die markaanbod is vir ŉ verandering in die
                     prys van ŉ produk. ✓✓                                             (Enige 2 x 2) (4)

Kopiereg voorbehou                                                                      Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/Graad 11                                 10                                GP/November 2019
                                            Nasienriglyne

4.3
       4.3.1 Noem EEN hooffunksie van die Wêreldhandelsorganisasie (WHO).

              •      Bevorder vryhandel ✓
              •      Voorsien die voordele van ekonomiese ontwikkeling vir alle lande
                     beskikbaar ✓
              •      Beding laer tariewe ✓
              •      Klaar handelsdispute op ✓                                              (Enige 1)

       4.3.2 Hoekom word die VSA gesien as ŉ eerstewêreld-land?

              Omdat die VSA
              • Ekonomies beter ontwikkeld is✓
              • Se inwoners ŉ hoër lewensverwagting het✓
              • ŉ Effektiewe en funksionele onderwys- en gesondheidstelsel het ✓
              • ŉ Hoogsontwikkelde infrastruktuur het. ✓
              • Hoë produksie en verbruikersvlakke het. ✓
              • ŉ Geïndustrialiseerde land is ✓
              • Se gemiddelde inkomste baie hoog is. ✓
                (Enige ander korrekte relevante antwoord)                                   (Enige 1)

       4.3.3 Verduidelik kortliks die begrip vryhandel.

              Dit is die afskaffing of vermindering van handelstariewe soos invoerkwotas en
              doeanebelasting ✓✓                                                            (2)

       4.3.4 Verduidelik die verhouding tussen vergelykende voordeel en vryhandel.

              Vryhandel lei tot spesialisasie: ŉ land sal fokus op die produkte wat hulle teen die
              laagste koste kan produseer, in vergelyking met ander lande.✓✓
              (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord)                                  (2)

       4.3.5 Watter voordeel sal lande trek uit die gebruik van ŉ vryhandelsbeleid?

              •      Verhoog toegang tot beter kwaliteit en goedere teen laer pryse ✓✓
              •      Verhoog ekonomiese groei ✓✓
              •      Verbeter doeltreffendheid en innovasie ✓✓
              •      Bevorder mededinging en regverdigheid ✓✓
                     (Aanvaar enige korrekte toepaslike antwoord)                   (Enige 2 x 2) (4)

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/Graad 11                            11                               GP/November 2019
                                       Nasienriglyne

4.4    Verduidelik met behulp van ŉ grafiek die verband tussen ŉ toename in verbruik,
       totale nut en grensnut.

                                                       TN✓

                                                                                     (Maks: 4)

       Verduideliking van grafiek
       • Aangesien die eenhede vermeerder word, neem die totale nut teen ŉ laer koers
          toe ✓✓
       • terwyl marginale nut teen ŉ vinnige koers verminder. ✓✓
       • Die totale nutkurwe se helling is opwaarts en die totale marginale nut kromme is
          afwaarts. ✓✓
       • Soos verbruik aanhou tot by eenheid 5, word marginale nut negatief terwyl totale nut
          verminder. ✓✓
          (Aanvaar enige relevante korrekte verduideliking.)                         (Maks. 4)
                                                                                            (8)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/Graad 11                            12                              GP/November 2019
                                       Nasienriglyne

4.5    In watter mate beskerm internasionale ooreenkomste die omgewing?

       Die Wêreldberaad oor Volhoubare Ontwikkeling 2002✓
       • Gehou in Sandton Johannesburg in 2002✓✓
       • Bespreek uitdagings soos die verbetering van mense se lewens en die bewaring van
          natuurlike hulpbronne in ŉ wêreld met ŉ steeds groeiende bevolking ✓✓en
          toenemende vraag na voedsel, water, skuiling, sanitasie, energie, gesondheids-
          dienste en ekonomiese sekuriteit. ✓✓
       • Spesifieke prestasies:
          o Biodiversiteit en bewaring word belangrike kwessies om die tempo van uitsterwing
             van spesies te verminder. ✓✓
          o Toegang tot bronne van energie en water vir arm mense het toegeneem. ✓✓
          o Lood is verwyder uit petrol. ✓✓
          (Enige relevante antwoord)

       Die Kyoto-Protokol✓
       • Die Kyoto-Protokol is in 1997 onderhandel en in 2005 onderteken. ✓✓
       • Die ooreenkoms is geteken deur 170 lande, Die VSA, wat die wêreld se hoogste
          uitset van koolstofdioksied het, het nie die Kyoto-Protokol onderteken nie. ✓✓
       • Die Protokol het wetlike bindingsdoelwitte getel om kweekhuisgasse te
          verminder. ✓✓
          (Enige relevante antwoord)

       Die Millennium Ontwikkelingsdoelwitte ✓
       • Die MOD is agt internasionale ontwikkelingsdoelwitte bindend aan al 193 Verenigde
          Nasies lidlande. ✓✓
       • Doelwit 1: Uitskakeling van uiterste armoede en honger✓✓
       • Doelwit 2: Behaal universele primêre onderwys. ✓✓
       • Doelwit 3: Bevorder geslagsgelykheid en bemagtiging van vroue. ✓✓
       • Doelwit 4: Verminder kindersterftesyfers. ✓✓
       • Doelwit 5: Verbeter moeders se gesondheid. ✓✓
       • Doelwit 6: Beveg HIV/VIGS, malaria en ander siektes. ✓✓
       • Doelwit 7: Verseker omgewingsvolhoubaarheid. ✓✓
       • Doelwit 8: Ontwikkel ŉ globale vennootskap vir ontwikkeling. ✓✓
       • Kommer oor die volhoubaarheid van die omgewing het die volgende doelstellings:
          o Integrasie van die doelwitte vir volhoubare ontwikkeling in ŉ land se beleid en
             programme om die verlies aan omgewingshulpbronne om te swaai. ✓✓
          o Vermindering in die koers van biodiversiteitsverlies teen 2010✓✓
          o Die vermindering met die helfte van die persentasie mense sonder toegang tot
             veilige drinkwater en basiese sanitasie✓✓
          o Die behaling van merkbare verbetering in die lewens van ten minste 100 miljoen
             krotbuurt inwoners teen 2020✓✓
       (Enige relevante antwoord)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/Graad 11                             13                               GP/November 2019
                                        Nasienriglyne

       COP 17 konferensie, Durban 2011
       • Cop 17 was die 17de Konferensie van die Partye by die Kyoto Protokol oor
         klimaatsverandering. ✓✓
       • COP 17 het ŉ Groen Klimaatsfonds daargestel om die ontwikkelende lande te help
         om skoner bronne van energie te kry en aan te pas by klimaatsveranderinge. ✓✓
       • Daar is gehoop dat lande sou bydra tot die fonds en dat dit in 2012 kon begin
         funksioneer. ✓✓
         (Enige relevante antwoord)                                            (Enige 4 x 2) (8)
                                                                                           [40]

                                                                    TOTAAL AFDELING B: 80

AFDELING C

VRAAG 5: MIKRO-EKONOMIE                                               40 PUNTE – 40 MINUTE

•  Verduidelik substituut en komplimentêre produkte volledig deur van grafieke gebruik te
   maak.                                                                                  (26)
• Wat is die verhouding tussen die produkmark en die faktormark?                          (10)
                                                                                          [40]
INLEIDING

ŉ Vraagverhouding vind plaas wanneer twee of meer goedere en dienste op dieselfde tyd gevra
word omdat hulle saam gebruik word. ✓✓
(Aanvaar enige relevante inleiding.)                                               (Maks 2)

HOOFDEEL

Daar is twee soorte vraag verhoudings: substituut en komplementêre. ✓✓

Substituut
• ŉ Substituutproduk is ŉ produk wat gebruik word in die plek van ŉ ander produk. ✓✓
• Sekere produkte het spesifieke verhoudings wat vraag gaan beïnvloed. ✓✓
• Byvoorbeeld: as jy beesvleis wil koop maar dit is te duur, dan sal jy geneig wees om die
  goedkoper alternatief te koop, bv. hoender. In hierdie geval is die hoender die
  substituutproduk. ✓✓

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/Graad 11                             14                               GP/November 2019
                                        Nasienriglyne

VERDUIDELIKING VAN DIE GRAFIEK

Prys van beesvleis

•   Die prys van beesvleis sal van P tot P1 styg a.g.v. ŉ daling in aanbod (aanbodkurwe sal
    skuif van AA na A1A1). ✓✓
•   Dit lei tot ŉ daling in die hoeveelheid en vraag na beesvleis van H na H1. ✓✓

Vraag na hoender

•   Die vraag na die substituutproduk, naamlik hoender, styg vanaf VV na V1V1. ✓✓
•   Omdat daar ŉ toename in vraag is, sal die prys ook van P na P1 styg. ✓✓

Dit impliseer dat ŉ toename in die prys van een produk sal lei tot ŉ toename in die vraag na
substituutprodukte. ✓✓
                                                                                       (Maks 13)
Komplementêre

Produkte is komplementêre produkte wanneer hulle saam gebruik word om ŉ behoefte te
bevredig ✓✓bv. tee en melk. ✓

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/Graad 11                             15                               GP/November 2019
                                        Nasienriglyne

VERDUIDELIKING VAN DIE GRAFIEK

Prys van tee

•   Die prys van tee styg as gevolg van ŉ daling in die aanbod. ✓✓
•   Aanbodkurwe sal skuif van AA tot A1A1, ✓✓
•   Die prys van tee styg van P tot P1✓✓
•   Hoeveelheid aangevra vir tee daal van H tot H1 ✓✓

Die vraag na melk

•   Die styging in die prys van tee sal ŉ daling in die vraag na melk veroorsaak. ✓✓
•   Mense gaan minder tee koop, daarom sal hulle minder melk benodig. ✓✓
•   Dit veroorsaak dat die vraagkurwe (VV) na links skuif tot by V1V1, en die hoeveelheid
    aangevra sal daal van H tot H1 en die prys sal daal van P tot P1. ✓✓

Vir komplementêre goedere, wanneer die prys van die een produk styg, sal die vraag na
komplementêre produkte daal. As die prys van een produk daal sal die vraag na
komplementêre produkte styg. ✓✓                                                    (Maks 13)
                                                                                   (Maks 26)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/Graad 11                             16                              GP/November 2019
                                        Nasienriglyne

ADDISIONELE GEDEELTE

•   Die faktormark is ŉ mark waar die produksiefaktore gekoop en verkoop word. ✓✓
•   Die produktemark is ŉ mark waar goedere en dienste gekoop en verkoop word. ✓✓
•   Die produktemark is afhanklik van die faktormark vir die beskikbaarheid van die
    produksiefaktore. ✓✓
•   Wanneer die aanbod van een produksiefaktor verander sal dit beide die faktormark en
    produktemark beïnvloed. ✓✓
•   ŉ Verandering in die aanbod van velle sal die velle mark negatief beïnvloed omdat daar
    minder velle aangebied word. ✓✓
•   Dit sal skoenvervaardigers beïnvloed en daar sal minder skoene en sakke beskikbaar wees
    in die produktemark vir skoene en sakke. ✓✓
•   Wanneer die vraag na skoene in die produkmark vermeerder sal die vraag na
    produksiefaktore in die faktormark ook styg. ✓✓                                   (Maks 10)

SLOT

Dit is belangrik dat die produk- en faktormark nou saamwerk en mekaar verstaan omdat hulle
afhanklik is van mekaar; die een kan nie sonder die ander bestaan
nie. ✓✓
(Aanvaar enige relevante korrekte slot.)                                           (Maks 2)
                                                                                         [40]

VRAAG 6: KONTEMPORÊRE EKONOMIESE KWESSIES 40 PUNTE – 40 MINUTE

•   Bespreek die oorsake van armoede in detail.                                              (26)
•   Is die Suid-Afrikaanse regering suksesvol in hul pogings om armoede te verlig?           (10)
                                                                                             [40]
INLEIDING

Armoede is wanneer dit nie vir mense moontlik is om in hulle basiese behoeftes te voorsien nie
en hul lewenspeil laag is. ✓✓
(Aanvaar enige ander korrekte toepaslike inleiding)                             (Maks 2)

HOOFDEEL

Werkloosheid ✓
Sonder ŉ ordentlike inkomste kan mense nie hulle basiese behoeftes bevredig nie. Arm mense
steun swaar op bestaansboerdery vir ŉ lewe. ✓✓

Onvoldoende infrastruktuur ✓
Groot plattelandse gebiede en hul ongelyke verspreiding maak dit duur om voldoende
infrastruktuur te voorsien; ✓✓ dit is ŉ hoofoorsaak van armoede in Suid-Afrika. ✓✓
Die volgende moet verbeter word: vervoerstelsels en inligtingstegnologie nodig wat om
besigheid te doen, skoon water en sanitasie, energie en stedelike ontwikkeling ✓✓

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/Graad 11                            17                                GP/November 2019
                                       Nasienriglyne

Swak gesondheidstoestande: ✓
Siektes verminder die hoeveelheid werk wat swak of siek mense kan doen, dit verlaag hulle
inkome en dryf hulle dieper in armoede in. ✓✓
Siektes soos MIV en Vigs kan dood veroorsaak en dit sny die hoofbron van inkomste af vir die
gesin. ✓✓
Hoë mediese kostes wat baie arm families nie kan bekostig nie ✓✓

Gebrek aan onderwys: ✓
Dit verhoed mense om ordentlike werk te kry wat hulle en hulle families uit armoede sal lig. ✓✓
ŉ Gebrek aan onderwys vergroot die gaping tussen vaardighede wat die ekonomie benodig om
in daardie behoeftes te voorsien. ✓✓

Hoë bevolkingsgroei: ✓
Groot aantal mense met te min hulpbronne, te min werksgeleenthede en nie genoeg kos nie, is
basiese oorsake van armoede. ✓✓
Oorbevolking lei tot ŉ agteruitgang van die natuurlike omgewing, insluitende waterbronne,
grond en woude. ✓✓

Welsynsafhanklikheid: ✓
Sosiale toelaes kan dien as ŉ afskrikmiddel vir mense om te werk of werk te soek. ✓✓
Sommige mense verkies om van toelaes te lewe en so hulle basiese behoeftes te bevredig en
so bly armoede voortbestaan. ✓✓

Wanfunksionerende regering: ✓
Baie ontwikkelende lande het hulle eie ongeluk bewerkstellig, omdat hulle dikwels onstabiel en
korrup is. ✓✓
Hulle respekteer en onderhou nie altyd die begroting, prosedures en protokolle nie. ✓✓
Swak demokrasie versteur die toekenning van hulpbronne, wat lei tot nie-dienslewering, mense
ontvang nie basiese behoeftes nie. ✓✓

Oorlog en konflik: ✓
ŉ Groot gedeelte van vandag se globale armoede word aangetref in oorlog verskeurde lande en
lande waar konflik heers. ✓✓
Geld word dikwels vermors op wapens. Onderwys word ontwrig, wat lei tot meer armoede ✓✓

Gebrek aan produktiewe hulpbronne: ✓
In arm lande is daar nie genoeg produktiewe hulpbronne om volhoubare lewensbestaan te
verseker nie ✓✓
Menslike kapitaal is laag a.g.v. honger, siektes en lae geletterdheidsvlakke. ✓✓
Natuurlike hulpbronne neem af, omdat bome afgesaag word en grond uitgeput word. ✓✓
Kapitaal is nodig vir toekomstige investering, maar ŉ gebrek aan besparing maak dit
onmoontlik. ✓✓
Arm landelike nedersettings benodig teerpaaie, kragopwekkers, besproeiingskanale, trokke,
ens. ✓✓
Entrepreneurskap bestaan nie, a.g.v. ŉ gebrek aan opleiding en vaardigheidsontwikkeling ✓✓

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/Graad 11                             18                                GP/November 2019
                                        Nasienriglyne

Globale finansiële krisis ✓
Arm lande het nie genoeg geld vir investering nie, wat belangrik is vir ontwikkeling en groei. ✓✓
Ekonomiese groei word nie regverdig verdeel nie en die ekonomiese krisis vergroot verder die
gaping tussen ryk en arm. ✓✓
Stygende voedselpryse, vorm gedeeltelik nuwe biobrandstof beleide, wat lei tot hongerte vir
baie mense en dit vererger globale armoede. ✓✓

Verstedeliking en geforseerde hervestiging ✓
Migrasie binne ŉ land lei dikwels tot armoede. ✓✓
Sommige mense wat in landelike gebiede bly, verkies om na stede te trek, want hulle sien min
moontlikhede om ŉ inkomste in die landelike gebiede, ver van markte, te verdien.✓✓
Soms word mense geforseer om te trek om plek te maak vir ontwikkelingskemas. ✓✓
In beide gevalle, word mense dikwels gedwing om in informele nedersettings op die rand van
stede te bly. ✓✓

(8 punte indien slegs genoem en voorbeelde gegee )                                     (Maks 26)

ADDISIONELE GEDEELTE

Was Suid-Afrika suksesvol in sy pogings om die uitdagende kwessies van armoede aan
te spreek?

Die regering was suksesvol op die volgende maniere:
• Die aantal begunstigdes van sosiale toelaes het drasties toegeneem ✓✓
• Die regering het probeer om baie skole te bou ten einde die ongeletterdheidsvlakke te
   verlaag ✓✓
• Die nuwe voorgestelde nasionale ontwikkelingsplan, met die doelwit om armoede uit te roei
   en ongelykheid te verminder teen 2030 ✓✓
• Toegang tot water en formele behuising het gestyg van 63,5% tot 79,8% ✓✓
• Die meeste mense het toegang tot elektrisiteit ✓✓
• Die regering het ook ‘geen fooi’ skole, voedingskemas en ook vervoer na skole, ingestel ✓✓

Negatiewe:
• Swak gesondheid en werkloosheid is steeds ŉ probleem ✓✓
• Die land benodig die skepping van meer werksgeleenthede. bv. KMMO’s. Klem moet op
  goeie leierskap geplaas word ✓✓
  (Enige ander relevante feite)                                               (Maks 10)

SLOT

Die Suid-Afrikaanse regering het probeer om armoede te verlig, maar daar is nog steeds baie
wat gedoen kan word. ✓✓
(Aanvaar enige toepaslike slot)                                                      (Maks 2)
                                                                                          [40]

                                                                     TOTAAL AFDELING C: 40
                                                                         GROOTTOTAAL: 150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Gr11 Ecn P1 (Afrikaans) November 2019 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr11-ecn-p1-afrikaans-november-2019-possible-answers/4a199273-b4f4-448e-b2e0-533b05395344) — Economics · Memo · 2019 · Afr
- [ECONOMICS P2 GR11 MEMO NOV2019 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-gr11-memo-nov2019-afrikaans/7f1be1f6-063b-41e1-a31e-d825fe2b56c3) — Economics · Memo · 2019 · Afr
- [Gr11 ECN P2 (Afrikaans) June 2019 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr11-ecn-p2-afrikaans-june-2019-possible-answers/8406f1d8-0d8f-4ab3-bbc9-7734cfbc83f0) — Economics · Memo · 2019 · Afr
- [Gr11 ECN P2 (Afrikaans) November 2017 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr11-ecn-p2-afrikaans-november-2017-possible-answers/118e2889-ffbc-4cbb-87a4-9de967bed5e1) — Economics · Memo · 2017 · Afr
- [ECON P1 GR11 MEMO NOV2019 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/econ-p1-gr11-memo-nov2019-afrikaans/f261271c-5399-4a63-bc3b-3182b0e988ac) — Economics · Memo · 2019 · Afr
- [ECONOMIC P2 GR11 QP MEMO NOV2020 AFR D](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-economics-2020-national-exemplar-november-exam-memorandum-paper-2-afrikaans/0107d6f1-e17b-4e53-8faf-f28cc44d33df) — Economics · Memo · 2020 · Afr

## More from Grade 11 Economics

- [ECONOMICS P2 GR11 QP NOV2025 Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-gr11-qp-nov2025-afrikaans-watermark/86767b41-58b1-48f1-8398-85ff62ae0406) — QP · 2025 · Afr
- [LP CS Economics Grade 11 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-cs-economics-grade-11-march-2025-qp-and-memo/5d9f6601-bdd5-43eb-9f96-7f2865b253de) — QP + Memo · 2025
- [ECONOMICS GRADE 11 P2 QP NOV 2024 AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/economics-grade-11-p2-qp-nov-2024-afr-d-watermark/8703b89d-9b76-462c-932b-0bec6afe2b03) — QP · 2024 · Afr
- [Gr 11 Economics P2 (Afrikaans) June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-economics-p2-afrikaans-june-2024-question-paper/286fd14c-e55e-40fd-bc7c-063349f9423e) — QP · 2024 · Afr
- [NW 11 ECONOMICS P2 QP AFR NOV 2024](https://www.hlayiso.com/library/nw-11-economics-p2-qp-afr-nov-2024/7a818f82-3a68-4706-bcd0-8984b2f584ac) — QP · 2024 · Afr
- [ECONOMICS P1 GR11 QP NOV 2023 Afrikaans D](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-gr11-qp-nov-2023-afrikaans-d/dd4b415f-de2c-47ef-b4c1-6b78f3ecc69e) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
