# Economics Grade 11 P1 Eastern Cape November 2016 Memo (Afr)

> Grade 11 Economics Paper 1 memorandum from the Eastern Cape November 2016 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr11-econ-p1-n16-memo-afr/bae1fb8d-6617-4cb8-b5c3-93e968e0c149
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Economics
- Grade: Grade 11
- Document type: Memorandum
- Year: 2016
- Exam period: Eastern Cape November
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 13

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Economics](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/economics) › [Economics Grade 11 P1 Eastern Cape November 2016 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr11-econ-p1-n16-memo-afr/bae1fb8d-6617-4cb8-b5c3-93e968e0c149)

## About this document

Economics · Grade 11 · Eastern Cape November · 2016. Memorandum, 13 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                        NASIONALE
                    SENIOR SERTIFIKAAT

                          GRAAD 11

                      NOVEMBER 2016

                       EKONOMIE V1
                       MEMORANDUM

PUNYW:   150

               Hierdie memorandum bestaan uit 13 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                      EKONOMIE V1                        (EC/NOVEMBER 2016)

 AFDELING A

 VRAAG 1

 1.1    MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
        1.1.1 C  huur.
        1.1.2 A  bruto plaaslike produk.
        1.1.3 B  Motivering
        1.1.4 A  elektrisiteit
        1.1.5 B  paaie.
        1.1.6 C  MOD
        1.1.7 B  Rentekoers
        1.1.8 C  Monetêre unie                                                (8 × 2)    (16)

 1.2    PAS-ITEMS

        1.2.1        B   Betaling gemaak vir die gebruik van produksiefaktore wat
                          beperk in aanbod is
        1.2.2        D   Word verbruik of vernietig in die proses wanneer dit gebruik
                          word
        1.2.3        F   Rykdom wat oorgedra word van een generasie tot die
                          volgende generasie
        1.2.4        A   Dienste soos vervoer en kommunikasie

        1.2.5        C   ŉ Meganisme om die probleem van skaarsheid en keuses
                          aan te spreek
        1.2.6        E   Die persentasie mense wat leef op ŉ inkomste wat onder die
                          armoedelyn is
        1.2.7        H   Verwys na wat geld kan koop soos ekonomiese groei en
                          ekonomiese ontwikkeling in Suidelike Afrika
        1.2.8        I   Individu is vry om hul professie en handel sonder
                          staatsinmenging te doen                            (8 × 1)        (8)

 1.3    IDENTIFISEER DIE KONSEP
        1.3.1 Intermediêre goedere 

        1.3.2   Makro-ekonomie 

        1.3.3   Invoere 

        1.3.4   Sosiale dienste 

        1.3.5   Ekonomiese goedere 

        1.3.6   Kapitaalverbreding                                          (6 × 1)        (6)

                                                              TOTAAL AFDELING A:            30

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)                    EKONOMIE V1                                         3

 AFDELING B

 VRAAG 2: MAKRO-EKONOMIE

 2.1    Lys TWEE metodes om die BBP te bepaal.
        2.1.1  Inkomste-metode 
               Produksie-metode 
               Bestedingsmetode                                        (Enige 2 × 1)     (2)

        2.1.2 Waarom is dit belangrik vir die regering om die verkrygingstelsel
              te gebruik?
               Om diskriminasie-beleide en -praktyke aan te spreek 
               Om rykdom te herverdeel deur fondse na besighede wat deur
                  voorheen benadeelde groepe besit is, te kanaliseer 
               Om anti-diskriminasie doelwitte in die werkplek te bereik 
               Om direkte investeringsfondse in onderontwikkelde en
                  benadeelde plattelandse gemeenskappe te sit deur konvensionele
                  konstruksieprojekte 
               Om deel te neem in KMMO’s in lewering van goedere en dienste
                  vir regeringsverkrygings 
               (Aanvaar enige relevante inligting)                   (Enige 1 × 2)        (2)

 2.2    DATA RESPONS

        2.2.1    Noem die industrie van die primêre sektor wat in die
                 bogenoemde prent verteenwoordig word.
                 Bosbou                                                                  (2)

        2.2.2    Onderskei tussen die verhouding van die primêre en sekondêre
                 sektor.
                  Die primêre sektor lewer rou-materiaal vir verdere
                   prosessering. 
                  Die sekondêre sektor prosesseer of vervaardig roumateriaal in
                   bruikbare produkte vir gebruik deur alle sektore. 
                  (Enige relevante inligting)                          (Enige 1 × 2)      (2)

        2.2.3    In jou eie opinie, verduidelik die oorsaak van die verkoop van
                 onklaar meubels.
                  Dit word veroorsaak deur lae vlakke van tegnologie en kapitaal. 
                  (Enige relevante inligting)                          (Enige 1 × 2)      (2

        2.2.4    Waarom is die bydrae tot BBP belangrik in die primêre sektor?
                  Primêre sektor daal in terme van direkte waarde wat dit bygevoeg
                   het 
                  Die relatiewe daling verteenwoordig ŉ strukturele verandering 
                  Dit beteken ŉ land raak minder afhanklik op die primêre sektor en
                   meer afhanklik op die sekondêre en tersiêre sektore 
                  Industrieë speel ŉ belangrike rol omdat dit voedsel aan plaaslike
                   bevolking voorsien 
                  Lewer bydrae tot werkskepping en uitvoere-verdienste 
                                                                         (Enige 2 × 2)     (4)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                    EKONOMIE V1                        (EC/NOVEMBER 2016)

 2.3    DATA RESPONS

        2.3.1    Verduidelik die term finale verbruiksbesteding.
                 Dit is die bedrag wat huishoudings gebruik om vir goedere en dienste
                 te betaal om hulle begeertes te bevredig.                                (2)

        2.3.2    Voorsien ŉ letter wat gewoonlik Bruto vastekapitaal vorming
                 aandui.
                 Letter I                                                               (2)

        2.3.3    Waarom is dit belangrik vir die ekonomie om die BBP te
                 gebruik?
                 Dit meet die vordering/groei of kontraksie van ekonomies 
                 (Enige relevante inligting)                                              (2)

        2.3.4    Bereken die BBB in die bogenoemde tabel genommer (A). Toon
                 al jou bewerkings.
                 BBB = 1,8 +0,7+1,5 -1,2 + 0,7- 1,3  = 2,2        (2 + 2)             (4)

 2.4    Verduidelik hoe natuurlike hulpbronne ons lewens verryk.
         Grond voorsien spasie om te loop en die geniet van die natuurlike
            omgewing. 
         Voorsien vis, water en ook ŉ bron van ontspanning en vermaak. 
         Die atmosfeer voorsien spasie om vliegtuie te vlieg en om elektronies te
            kommunikeer. 
         Dit voorsien ook suurstof en skoon lug. 
         Dit laat werk in die tersiêre industrieë geskep word. 
           (Aanvaar enige relevante inligting)                        (Enige 4 × 2)       (8)

 2.5    Hoe belangrik is vervoerinfrastruktuur vir die ekonomie?
         Dit laat toe dat goedere wat in een gebied geproduseer word in ŉ ander
           gebied verkoop word regoor die land. 
         Goedere kan uitgevoer word. 
         Die land kan deel wees van die globale wêreld. 
         Laat groei in toerisme toe. 
         Voorsien werkgeleenthede  en dra by tot die BBP. 
           (Aanvaar enige relevante verduideliking)                  (Enige 4 × 2)        (8)
                                                                                         [40]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)                        EKONOMIE V1                                          5

 VRAAG 3: EKONOMIESE STREWES

 3.1    3.1.1        Noem TWEE bronne om ongelykheid te meet.
                     Lorenz-kurwe 
                     Gini-koëffisiënt/ Gini-indeks                                 (2 × 1)     (2)

        3.1.2        Waarom word geld as ŉ rekeneenheid gebruik?
                      Handel word vereenvoudig:  Dink aan die chaos wat sal
                       ontstaan as die prys van goedere nie in terme van geld uitgedruk
                       word nie. 
                       Al hierdie probleme word uitgeskakel as geld as ŉ rekeneenheid
                       gebruik word. 
                      Relatiewe waardes van goedere en dienste word uitgedruk:
                       Indien ŉ hemp R 120 kos en ŉ paar skoene R 240, toon hierdie
                       pryse dat ŉ paar skoene twee maal so duur as die hemp is. 
                       (Aanvaar enige relevante inligting)                 (Enige 1 × 2)        (2)

 3.2    DATA RESPONS

        3.2.1        Noem die kurwe wat die Lorenz-kurwe verteenwoordig.
                     Kurwe C                                                                  (2)

        3.2.2        Verduidelik die terme Lorenz-kurwe.
                     Is ŉ metode om die omvang van die ongelykheid van inkomste of
                     rykdomverdeling tussen huishoudings te meet.                             (2)

        3.2.3        Wat sal gebeur as die Lorenz-kurwe weg van die lyn van
                     gelykheid is?
                     Daar sal ŉ groter graad van ongelykheid wees.                            (2)

        3.2.4        Waarom is inkomste en rykdom in ŉ land soos Suid-Afrika so
                     oneweredig verspreid?
                      Suid-Afrika het nie ŉ spaarkultuur nie - beteken dat arm- en
                       middel-inkomste families nie rykdom sal verwerf nie  hulle
                       spaar nie geld nie maar spandeer alles wat hulle verdien. 
                      Arm families het groter families vergeleke met ryk mense  -
                       hulle het nie enige geld oor om te spaar nie en om rykdom te
                       genereer nie. 
                      Die onderwysstelsel in Suid-Afrika produseer ŉ groot aantal
                       studente wat nie kwalifiseer om by tersiêre instellings te studeer
                       nie  - dit beteken daar is ŉ tekort aan vaardighede in die land
                       wat nie aangespreek word nie. 
                      Geskoolde werkers sal aanhoudend hoër lone as ongeskoolde
                       werkers verdien. 
                      Met hierdie hoër lone wat geskoolde werkers verdien kan hulle
                       spaar en rykdom genereer. 
                       (Aanvaar enige aanvaarbare inligting)                  (Enige 2 × 2)     (4)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                    EKONOMIE V1                         (EC/NOVEMBER 2016)

 3.3    DATA RESPONS
        3.3.1 Verduidelik die term Verbruikersprys-indeks (VPI).
              Dit meet die geweegde gemiddelde van pryse van ŉ mandjie
              verbruikersgoedere en dienste en mediese sorg.                             (2)

        3.3.2    Noem die instansie wat die VPI gebruik om hooflyn-inflasie te
                 meet.
                 Stats SA                                                                (2)

        3.3.3    Volgens die tabel, wanneer was die VPI gepubliseer?
                 Maandeliks                                                              (2)

        3.3.4   Verduidelik kortliks hoe word VPI bereken.
                Die VPI word bereken deur die prysverandering van elke item in die
                goedere mandjie  -die goedere word gemeet in terme van hulle
                belangrikheid.                                              (2 × 2)      (4)
 3.4    Verduidelik lae lewensverwagting en tekort aan onderwys as
        eienskappe van ŉ ontwikkellende land.
         Lae lewensverwagting
             Ontwikkelende lande het ŉ lae lewensverwagting, gemiddeld 51 jaar,
              in vergelyking met 75 jaar van ontwikkelde lande.
             Beteken ŉ klein getal van ontwikkelende lande se bevolking is
              beskikbaar en effektief as ŉ werkersmag.
             Hulle baklei ŉ eindelose stryd teen siektes, swak gesondheid en
              ondervoeding.                                          (Enige 2 × 2)(4)

            Lae lewensstandaard
             Lae lewensstandaard is ook verwant aan lae vlakke van onderwys.
             Die vlak en doeltreffendheid van onderwys word deur die koers van
               volwasse geletterdheid uitgedruk.
             Dit is die persentasie mense wat 15 jaar of ouer is wat kan lees, skryf
               en praat.
             Geletterdheidskoerse in ontwikkelende lande is laag vergeleke met
               ontwikkelde lande.
             Onderwysgebreke en die apartheidstelsel het ŉ groot tekort aan
               vaardighede veroorsaak in Suid-Afrika.
             Die mees belangrikste manier om armoede vry te spring vir die
               individu, is onderrig.
             ŉ Verbeterde onderwysstelsel is noodsaaklik om groei in die ekonomie
               as geheel.                                             (Enige 2 × 2)(4)     (8)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)                    EKONOMIE V1                                        7

 3.5    Verduidelik kortliks die soorte ekonomiese gemarginaliseerde groepe.
         Die gemarginaliseerde groepe is mense wat uitgesluit word van
           betekenisvolle deelname in die gemeenskap en wie se behoeftes nie deur
           die regering aangespreek word nie. 
         Hulle sluit in:
            o Die armes, mense met spesiale behoeftes, minderheidsgroepe, mense
              met HIV/Vigs, vroue en kinders.
            o Hierdie groepe word gewoonlik ontneem van werke, kwaliteit onderwys
              en sosiale dienste en word gewoonlik uitgebuit en teen
              gediskrimineer.
            o Hulle beloftes word gedurig onderstreep en programme word stadig in
              plek gesit om hulle gelyke geleenthede gegee om deel te neem aan
              die ekonomie. 
           (Aanvaar enige relevante inligting)                             (4 × 2)        (8)
                                                                                         [40]
 VRAAG 4: MAKRO-EKONOMIE EN EKONOMIESE STREWES

 4.1   4.1.1 Lys enige TWEE kragte wat rentekoerse bepaal.
              Besparings 
              Besteding 
              Leen 
              Investering 
              Wisselkoerse                                           (Enige 2 × 1)      (2)

       4.1.2 Verduidelik die term reële lone.
             Verwys na die koopkrag van die geld verdien – die goedere en dienste
             gekoop met die geld wat verdien is. 
             (Enige relevante verduideliking)                         (Enige 1 × 2)       (2)

 4.2   DATA RESPONS

       4.2.1    Watter produksiefaktor word uit bogenoemde uittreksel
                verteenwoordig?
                Natuurlike hulpbron/Land                                                (2)

       4.2.2    Wie is die huidige Minister van Water en Sanitasie?
                Me Nomvula Makonyane  (aanvaar ŉ alternatief indien kabinet
                geskommel is)                                                             (2)

       4.2.3    Wat is die doel van die 2016-Waterweek?
                Om die belangrikheid van water te beklemtoon,  die skaarsheid van
                hierdie hulpbron  en die noodsaaklikheid om hierdie hulpbron op ŉ
                volhoubare manier te bestuur.                                            (2)

       4.2.4    Hoe word die Suid-Afrikaanse ekonomie deur droogte affekteer?
                 Droogtes los baie huishoudings sonder toegang tot water. 
                 Veroorsaak vernietiging aan gewasprodusente en lewende-hawe-
                  boerdery.                                               (2 × 2)       (4)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                     EKONOMIE V1                          (EC/NOVEMBER 2016)

 4.3   DATA RESPONS
       4.3.1 Verduidelik die term buitelandse handel.
             Is wanneer ŉ land goedere en dienste verruil oor internasionale
             grense                                                                        (2)

       4.3.2   Waar word die land se handel met ander lande opgeteken?
               Betalingsbalans/BB                                                          (2)

       4.3.3   Wat toon die saldo’s op die lopende rekeninge?
               Dit toon of ŉ land binne of buite sy grense leef wanneer dit ŉ surplus of
               tekort respektiewelik aandui. 
               (Enige relevante inligting)                                                   (2)

       4.3.4   Hoe balanseer meeste lande die tekort op die betalingsbalans?
                Deur kapitaaltoelae (donasie) 
                Buitelandse direkte investering (BDI) (vaste investering)
                Ander kapitaal invloei (portefeulje-belegging) 
                Lang termynlenings                                   (Enige 2 × 2)        (4)

 4.4   Verduidelik kortliks hoe doeltreffendheid en skepping van nuwe rykdom
       as belangrikheid is vir ŉ entrepreneur.
        Verhoog doeltreffendheid
            Entrepreneurs met nuwe idees en tegnologie gebruik hulpbronne
              effektief 
            Doeltreffendheid verhoog winsgewendheid wat lei tot meer
              mededinging 
            Hulle verseker dat die produksiefaktore optimaal gebruik word. 
            Hulle mors nie hulpbronne nie en is effektief.       (Enige 2 × 2)(4)

        Skep nuwe rykdom
          Entrepreneurs wat die mark vir die eerste keer betree doen dit met
            hulle en hul familie se spaargeld en die geld wat hulle geleen het. 
          Hulle skep nuwe rykdom                                        (2 × 2)(4)        (8)

 4.5   Hoe word inkomste in SA herversprei?
        ŉ Land se inkomste-verspreiding dui aan hoe die totale inkomste onder die
          bevolking versprei word. 
        Dit kan eweredig of oneweredig verspreid is. 
        As daar ŉ ongelyke verspreiding van inkomste is, is ŉ klein aantal mense
          sal ryk wees en die meerderheid sal arm wees. 
        Nie almal ontvang dieselfde inkomste nie  Bestedingspatrone sal ook
          verskil omdat die armes beperkte keuses het,  terwyl die rykes sal
          voordeel sal hê om verskeidenheid goedere en dienste tot hul beskikking
          hê 
          (Enige relevante inligting)                                  (Enige 4 × 2)         (8)
                                                                                            [40]

                                                               TOTAAL AFDELING B:            80

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)                     EKONOMIE V1                                         9

AFDELING C

PUNTETOEKENNING VIR OPSTELVRAE

STRUKTUUR VAN OPSTEL:                                                     PUNTE-
                                                                        TOEKENNING:
Inleiding:                                                                 Maks. 2
  ŉ Goeie beginpunt kan wees om die term te verduidelik of
   sleutel woord wat in die vraag voorkom.
  Sluit ander sinne in wat die onderwerp ondersteun.
  Moenie in jou inleiding enige gedeelte van die vraag insluit nie.
  Vermy om in jou inleiding te sê wat jy in die liggaam gaan
   bespreek.
Liggaam

Hoofgedeelte: Bespreek volledig / In diepte bespreking /
                  Ontleed / Krities bespreek / Analiseer / Vergelyk /
                  Verduidelik / Onderskei / Differensieer / Analiseer
                  / Evalueer / Assesseer / Debatteer                      Maks. 26
Addisionele gedeelte: Gee eie opinie / Krities bespreek /
                          Evalueer / Krities evalueer / Teken ŉ
                          grafiek en verduidelik / Gebruik die
                          gegewe grafiek en verduidelik / Voltooi
                          die gegewe grafiek / Bereken/
                          Gevolgtrekking / Vergelyk / Verduidelik /
                          Onderskei / Interpreteer / Kortliks
                          debatteer / Hoe / Stel voor / Gebruik die
                          inligting en argumenteer, debatteer.
                          evalueer …                                      Maks. 10
Slot
 Die slot is ŉ opsomming van die bespreking van die
   onderwerp in die liggaam en moet gesien word as hoë orde
   antwoorde.
 Die slot kan die vorm van ŉ eie opinie wees, voorbeelde wat
   jou bespreking ondersteun of teenstrydige standpunte oor wat
   bespreek was.
 Geen aspek van die inleiding of liggaam moet ingesluit word
   by die slot nie.                                                       Maks. 2
TOTAAL                                                                      40

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                   EKONOMIE V1                        (EC/NOVEMBER 2016)

 VRAAG 5: MAKRO-EKONOMIE

Suid-Afrika het ŉ besluit geneem om ŉ gemengde mark ekonomiese stelsel te gebruik
wat die voordele van beide die mark en sentraal beplande ekonomiese stelsels insluit.

 Verduidelik kortliks die voordele van ŉ gemengde ekonomie.       (26 punte)
 Waarom word die Suid-Afrikaanse ekonomie as ŉ gemengde ekonomie beskou?
                                                                  (10 punte)

INLEIDING

Gemengde ekonomie is ŉ metode om die ekonomie te organiseer om goedere en
dienste te produseer.
(Enige relevante verduideliking aanvaar)                             Maks. 2              (2)

LIGGAAM

HOOFGEDEELTE

 Die privaatsektor 
   Private eienaarskap, die winsmotief en mededinging is die kragte wat die
      produksie van ŉ groot verskeidenheid goedere en dienste. 
   Uitvoere skep werksgeleenthede en dra by tot die ekonomiese groei. 
   Invoere vul die binnelandse verskeidenheid en keuse aan 
   Hierdie is die gunstige eienskappe wat die privaatsektor van die markstelsel
      geërf het. 

 Die publieke sektor 
   Beskerming, onderwys, gesondheidsorg, sosiale voordele en geleenthede vir
    die armes. 
   Die publieke sektor sluit ook ekonomiese kwessies soos die hantering van
    markmislukkings,  die verskaffing van voldoende infrastruktuur en die
    skepping van ŉ stabiele ekonomiese raamwerk. 

 Optimale mengsel 
   Die optimale mengsel moet verseker dat ŉ optimum lewenstandaard vir alle
    inwoners verseker word. 
   Die owerheid laat die privaatsektor voldoende ruimte om sy doelwitte na te
    streef. 
   Die privaatsektor behoort te besef dat die openbare sektor die hulpbronne en
    ruimte nodig het om sy sosiale en ekonomiese doelwitte na te streef. 

 Die omgewing en mense-regte 
   Gemengde ekonomieë het beter omgewings- en menseregte rekords as
    onderskeidelik sentraal beplande of markekonomieë. 
    (As slegs gelys word Maks. 6 punte)                          Maks. 26                (26)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)                    EKONOMIE V1                                        11

ADDISIONELE GEDEELTE

Verduidelik waarom Suid-Afrika se ekonomie as ŉ gemengde ekonomie
gereken word.

 Suid-Afrika het ŉ gemengde ekonomie omdat die regering ŉ rol speel in die
  voorsiening van kollektiewe goedere en dienste  en in regulering van die
  markte, terwyl ander ekonomiese aktiwiteite gedryf word deur besluite van kopers
  en verkopers. 
 Die uitkomste van hierdie mengsel is dat hulpbronne geallokeer word deur beide
  privaatsektor en die regering. 
 Die funksionering van die ekonomie word in die hande van die markmeganisme
  van die privaatsektor gelaat, terwyl die regering die ekonomie direk beheer deur
  fiskale en monetêre beleid en wette. 
 As die regering die myne nasionaliseer, plase, banke en ander instellings, sal die
  ekonomiese stelsel  verander na sentraal beplande ekonomie met die
  eienskappe, voordele en nadele van so ŉ stelsel. 
  (Enige relevante inligting aanvaar)                                    (Enige 5 × 2)    (10)

SLOT

Enige relevante hoër orde-slot wat die volgende moet insluit:

   ŉ Opsomming oor wat bespreek sonder om feite te herhaal wat alreeds in die
    liggaam genoem is/
   ŉ Opinie oor die feite wat bespreek was/
   Addisionele ondersteunende inligting om die bespreking te versterk/
   ŉ Teenstrydige standpunt met motivering                               Maks. 2          (2)
                                                                                         [40]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                                    EKONOMIE V1                         (EC/NOVEMBER 2016)

VRAAG 6: EKONOMIESE STREWES

In Suid-Afrika het baie klein banke uit besigheid gegaan in die afgelope jare. Hierdie
mislukkings kan toegeskryf word aan tipiese risiko’s wat banke neem en wanbestuur.

 Bespreek die verskillende redes vir mislukkings verwant aan bankrisiko’s.
                                                                           (26 punte)
 Hoe sukkel deposante en aandeelhouers as banke misluk?                  (10 punte)

INLEIDING

ŉ Bankmislukking gebeur wanneer ŉ bank nie in staat is om hul verpligtinge aan sy
deposante en krediteure na te kom nie aangesien dit insolvent is en nie sy laste kan
behartig nie.                                                                 Maks. 2       (2)

LIGGAAM

HOOFGEDEELTE

 Kredietrisiko 
   Een van die kernfunksies van banke is om geld in die vorm van lenings uit te
    leen. 
   Kredietrisiko ontstaan oor die terugbetaling van lenings deur kliënte,  en of
    die banke nog steeds die deposito’s aan kliënte terug sal kan betaal. 

 Likiditeitsrisiko 
   Banke leen oor ŉ korttermyn en leen uit oor ŉ langtermyn. 
   Indien ŉ groot deposant ŉ aansienlike bedrag onttrek en die bank moet rondval
    vir akkommodasie,  sal gerugte van ŉ likiditeitsdruk onmiddellik ander
    deposante aanmoedig om dieselfde te doen. 
   ŉ Stormloop wat baie moeilik gestuit kan word, kan ontstaan. 

 Rentekoersrisiko 
   Hoë rentekoers-fluktuasies kan probleme vir banke veroorsaak as hulle nie
    daarop voorbereid is nie.
   Hoë rentekoerse affekteer ŉ bank se deposito-tariewe en die tariewe wat
    kliënte moet dra. 
   Dit kan ŉ bank se profiel verlaag. 

 Investeringsrisiko 
   Banke investeer geld in aandele, eiendomme. 
   As die bate van ŉ markwaarde skielik waarde verloor, sal winste stadig wees
    en verliese tot gevolg sal hê. 
   Dit sal dan vanaf die profiel gesubsidieer moet word. 

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)                    EKONOMIE V1                                          13

 Kapitaalrisiko 
   Banke moet kapitaal en onverdeelde wins-reserwes handhaaf tot ŉ bedrag wat
    meer as 10 % van hulle totale laste is. 
   Indien ŉ bank se kapitaalreserwe-verhouding hierdie grens bereik, kan
    sommige aandeelhouers hul aandele verkoop. 
   Dit beteken dat die bank nuwe aandele moet uitreik. 
   Nuwe aandeelhouers sal in winste deel, wat die verdienste van bestaande
    aandeelhouers sal verwater. 
   Deposante kan ongemaklik begin voel. 
    (As slegs gelys, Maks. 5 punte)                                     Maks. 26            (26)

ADDISIONELE GEDEELTE

Verduidelik hoe deposante en aandeelhouers sukkel as banke misluk.

Deposante:
Wanneer ŉ bank misluk, bv. groot onttrekkings, sal die bank ophou om deposito’s
terug te betaal wanneer sy kontant opraak  en ook nie meer oor bates beskik om
van die Reserwebank se terugkoopfasiliteite gebruik te maak nie.  Die SARB kan
ŉ kurator aanstel om die bates te verkoop en die opbrengs aan die gevange
deposante uit te betaal.  Hulle sal, of sal nie, al hul deposito geld terugkry nie. 

Aandeelhouers:
Aandeelhouers kom laaste in aanmerking om iets na ŉ bankmislukking terug te
kry.  Hulle dividende verdwyn voor die banke misluk.  Die direksie sal egter
probeer om die bank as ŉ lopende onderneming te verkoop, sodra daar tekens van
probleme is. 

(Enige relevante inligting)                                                   Maks. 10      (10)

SLOT

Enige relevante hoër orde-slot wat die volgende moet insluit:
 ŉ Opsomming oor wat bespreek is sonder om feite te herhaal wat alreeds in die
    liggaam genoem is/
 ŉ Opinie of goeie uitspraak oor die feite wat bespreek was/
 Addisionele ondersteunende inligting om die bespreking te versterk/
 ŉ Teenstrydige standpunt met motivering. 
(Enige relevant slot is aanvaarbaar)                                  (Maks. 1 × 2)          (2)
                                                                                            [40]

                                                               TOTAAL AFDELING C:           40
                                                                   GROOTTOTAAL:             150

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

## Related documents

- [Errata - Grade 11 Economics P1 URGENT](https://www.hlayiso.com/library/errata-grade-11-economics-p1-urgent/ab6aee15-4ce1-480a-bc7f-b92592750fc2) — Economics · Errata · 2016
- [Gr11 ECON P1 N16 QP Afr](https://www.hlayiso.com/library/gr11-econ-p1-n16-qp-afr/584f738b-6eaa-4b15-8441-7528d7b8613d) — Economics · QP · 2016 · Afr
- [Gr11 ECON P1 N16 QP Eng](https://www.hlayiso.com/library/gr11-econ-p1-n16-qp-eng/7aca69ea-e936-47d8-8716-03e384804aed) — Economics · QP · 2016 · Eng
- [ECONOMICS P2 GR11 MEMO NOV2016 English](https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-gr11-memo-nov2016-english/023001bd-2c00-4d99-b37e-3347275fcb09) — Economics · Memo · 2016 · Eng
- [Gr11 ECN P1 June 2016 Possible Answer](https://www.hlayiso.com/library/gr11-ecn-p1-june-2016-possible-answer/f8203d4e-75e5-47b6-99b4-33b4023ca83d) — Economics · Memo · 2016
- [Gr11 ECN P1 June 2016 Possible Answer](https://www.hlayiso.com/library/gr11-ecn-p1-june-2016-possible-answer/67b4dd9f-0f57-44e1-b92b-fd5e51146a24) — Economics · Memo · 2016

## More from Grade 11 Economics

- [ECONOMICS P2 GR11 QP NOV2025 Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-gr11-qp-nov2025-afrikaans-watermark/86767b41-58b1-48f1-8398-85ff62ae0406) — QP · 2025 · Afr
- [LP CS Economics Grade 11 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-cs-economics-grade-11-march-2025-qp-and-memo/5d9f6601-bdd5-43eb-9f96-7f2865b253de) — QP + Memo · 2025
- [ECONOMICS GRADE 11 P2 QP NOV 2024 AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/economics-grade-11-p2-qp-nov-2024-afr-d-watermark/8703b89d-9b76-462c-932b-0bec6afe2b03) — QP · 2024 · Afr
- [Gr 11 Economics P2 (Afrikaans) June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-economics-p2-afrikaans-june-2024-question-paper/286fd14c-e55e-40fd-bc7c-063349f9423e) — QP · 2024 · Afr
- [Gr 11 Economics P2 (English) June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-economics-p2-english-june-2024-question-paper/a5bf3155-bcd3-4b96-83c6-1d36905153a9) — QP · 2024 · Eng
- [NW 11 ECONOMICS P2 QP AFR NOV 2024](https://www.hlayiso.com/library/nw-11-economics-p2-qp-afr-nov-2024/7a818f82-3a68-4706-bcd0-8984b2f584ac) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
