# Economics Grade 11 P1 Eastern Cape November 2016 QP (Afr)

> Grade 11 Economics Paper 1 question paper from the Eastern Cape November 2016 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr11-econ-p1-n16-qp-afr/584f738b-6eaa-4b15-8441-7528d7b8613d
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Economics
- Grade: Grade 11
- Document type: Question paper
- Year: 2016
- Exam period: Eastern Cape November
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Economics](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/economics) › [Economics Grade 11 P1 Eastern Cape November 2016 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr11-econ-p1-n16-qp-afr/584f738b-6eaa-4b15-8441-7528d7b8613d)

## About this document

Economics · Grade 11 · Eastern Cape November · 2016. Question paper, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                       NASIONALE
                   SENIOR SERTIFIKAAT

                         GRAAD 11

                    NOVEMBER 2016

                       EKONOMIE V1

PUNTE:   150

TYD:     2 uur

                 Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                    EKONOMIE V1                       (EC/NOVEMBER 2016)

 INSTRUKSIES EN INLIGTING

 1.    Beantwoord VIER vrae soos volg:
       AFDELING A: VERPLIGTEND
       AFDELING B: Beantwoord TWEE van die drie vrae.
       AFDELING C: Beantwoord slegs EEN vraag.

 2.    Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
       vraestel gebruik word.

 3.    Skryf die vraagnommer boaan elke antwoord neer.

 4.    Lees die vrae sorgvuldig deur en begin ELKE vraag op ŉ NUWE bladsy.

 5.    Laat 2–3 reëls tussen onderafdelings van vrae oop.

 6.    Beantwoord vrae in volsinne en maak seker dat die uitleg, inhoud en konteks
       van jou antwoorde aan die kognitiewe-vlakke van die vrae voldoen.

 7.    Beantwoord slegs die vereiste aantal vrae. Antwoorde meer as die vereiste
       aantal sal NIE nagesien word NIE.

 8.    Gebruik slegs blou of swart ink.

 9.    Nieprogrammeerbare sakrekenaars mag gebruik word.

 10.   Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)                       EKONOMIE V1                                       3

 AFDELING A (VERPLIGTEND)

 VRAAG 1                                                     30 PUNTE – 15 MINUTE

 1.1    Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae voorsien.
        Kies die korrekte antwoord en skryf slegs die letter (A tot C) langs die
        vraagnommer (1.1.1 tot 1.1.8) neer in die ANTWOORDEBOEK, bv. 1.1.9 C.

        1.1.1    Die vergoeding vir minerale regte is …

                 A    wins.
                 B    tantieme.
                 C    huur.

        1.1.2    Die waarde van die finale uitsette vervaardig deur die inwoners van ŉ
                 land ongeag waar hulle is, is die …

                 A    bruto plaaslike produk.
                 B    bruto nasionale produk.
                 C    bruto nasionale inkomste.

        1.1.3    Watter van die volgende is ŉ kenmerk van ŉ vrye-mark ekonomie?

                 A    Innovasie
                 B    Motivering
                 C    Keuse

        1.1.4    Die sekondêre sektor in SA, volgens die nasionale rekeninge,
                 bestaan uit die...-industrieë.

                 A    elektrisiteit
                 B    vervoer
                 C    mynbou

        1.1.5    Die staat se rykdom sluit ongespandeerde gelde en saldo’s in soos …

                 A    beleggings.
                 B    paaie.
                 C    bank deposito’s.

        1.1.6    ŉ Doelgeboude nywerheidslandgoed in SA wat van invoertariewe
                 vrygestel is, word ŉ ... genoem.

                 A    ROI
                 B    NOS
                 C    MOD

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                      EKONOMIE V1                           (EC/NOVEMBER 2016)

        1.1.7   Die prys wat leners betaal om geld te geniet wat hulle nie besit nie:

                A     Repo-koers
                B     Rentekoers
                C     Prima koers

        1.1.8   Die wisselkoers met buitelandse valuta is dieselfde vir alle lede van
                die unie:

                A     Vryhandegebied
                B     Doeane unie
                C     Monetêre unie                                                (8 × 2)    (16)

 1.2    Kies ŉ beskrywing uit KOLOM B wat pas met ŉ terme in KOLOM A. Skryf
        slegs die letter (A tot I) neer langs die vraagnommer (1.2.1 tot 1.2.8) in die
        ANTWOORDEBOEK, bv. 1.2.9 J.

             KOLOM A                                 KOLOM B
        1.2.1 Ekonomiese A          Dienste soos vervoer en kommunikasie
               huur

        1.2.2   Nie-           B    Betaling gemaak vir die gebruik van
                duursame            produksiefaktore wat beperk in aanbod is
                goedere

        1.2.3   Ekonomiese C        Rykdom wat oorgedra word van een generasie tot
                stelsel             die volgende generasie

        1.2.4   Infrastruktuur D    Word verbruik of vernietig in die proses wanneer
                                    dit gebruik word

        1.2.5   Erflatings     E    Die persentasie mense wat leef op ŉ inkomste wat
                                    onder die armoedelyn is

        1.2.6   Koptelling-    F    ŉ Meganisme om die probleem van skaarsheid en
                indeks              keuses aan te spreek

        1.2.7   Omruil-        G Dek risiko’s in verband met goedere en dienste
                waarde

        1.2.8   Ekonomiese H        Verwys na wat geld kan koop
                vryheid

                               I    Individu is vry om hul professie en handel sonder
                                    staatsinmenging te doen
                                                                                 (8 × 1)       (8)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)                    EKONOMIE V1                                            5

 1.3    Identifiseer die konsep wat in elk van die volgende stellings beskryf word.
        Skryf slegs die terme langs die vraagnommer (1.3.1 tot 1.3.6) in die
        ANTWOORDEBOEK neer.

        1.3.1    Uitsette wat deur ander besighede as insette gebruik word

        1.3.2    Handel met die gedrag en besluitneming van die hele ekonomie

        1.3.3    Besteding op buitelandse goedere wat van BBP afgetrek word

        1.3.4    Die voorsiening van basiese gesondheidsdienste aan die
                 gemeenskap as ŉ geheel

        1.3.5    Skaars hulpbronne waarvoor mense bereid is om voor te betaal

        1.3.6    Gebeur wanneer die kapitaalvoorraad groei teen dieselfde koers as
                 die arbeidsmag                                             (6 × 1)           (6)

                                                               TOTAAL AFDELING A:             30

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                     EKONOMIE V1                         (EC/NOVEMBER 2016)

 AFDELING B

 Beantwoord TWEE uit hierdie afdeling in die ANTWOORDEBOEK.

 VRAAG 2: MAKRO-EKONOMIE                                     40 PUNTE – 20 MINUTE

 2.1    Beantwoord die volgende vrae:

        2.1.1 Lys TWEE metodes om die BBP te bepaal.                            (2 × 1)     (2)

        2.1.2 Waarom is dit belangrik vir die regering om die verkrygingstelsel te
              gebruik?                                                         (1 × 2)      (2)

 2.2    Bestudeer die prent hieronder en beantwoord dan die vrae wat volg.

           Vertaling: ONVOLTOOIDE MEUBELS TE KOOP

        2.2.1   Noem die industrie van die primêre sektor wat in die bogenoemde
                prent verteenwoordig word.                                                  (2)

        2.2.2   Onderskei tussen die verhouding van die primêre en sekondêre
                sektor.                                                                     (2)

        2.2.3   In jou eie opinie, verduidelik die oorsaak van die verkoop van onklaar
                meubels.                                                                    (2)

        2.2.4   Waarom is die bydrae tot BBP belangrik in die primêre sektor?               (4)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)                        EKONOMIE V1                                               7

 2.3    DATA RESPONS

        Bestudeer die tabel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

        FINALE VEBRUIKSBESTEDING
                           ITEMS                                 2013                2014
        Huishoudings                                              1,8                 0,8
        Algemene owerheid                                         0,7                 0,4
        Bruto vaste kapitaalvorming                               1,5                -0,1
        Verandering in inventarisse                              -1,2                -0,1
        Netto uitvoere                                            0,7                 0,9
        Residu                                                   -1,3                -0,4
               Bruto binnelandse besteding                     (A) 2.3.4              1,5
                                                   [Bron: SARB Kwartaallikse Bulletin Maart 2015]

        2.3.1        Verduidelik die term finale verbruiksbesteding.                                (2)

        2.3.2        Voorsien ŉ letter wat gewoonlik Bruto vastekapitaal vorming aandui.            (2)

        2.3.3        Waarom is dit belangrik vir die ekonomie om die BBP te gebruik?                (2)

        2.3.4        Bereken die BBB in die bogenoemde tabel genommer (A). Toon al
                     jou bewerkings.                                                                (4)

 2.4    Verduidelik hoe natuurlike hulpbronne ons lewens verryk.                         (4 × 2)    (8)

 2.5    Hoe belangrik is vervoerinfrastruktuur vir die ekonomie?                         (4 × 2)     (8)
                                                                                                    [40]

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                         EKONOMIE V1                        (EC/NOVEMBER 2016)

 VRAAG 3: EKONOMIESE STREWES                                    40 PUNTE – 20 MINUTE

 3.1    Beantwoord die volgende vrae:

        3.1.1          Noem TWEE bronne om ongelykheid te meet.                    (2 × 1)    (2)

        3.1.2          Waarom word geld as ŉ rekeneenheid gebruik?                 (1 × 2)?   (2)

 3.2    Bestudeer die grafiek hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                                           Lorenz-kurwe
                      100

                       75

         % Inkomste                                   B
                                                              A
                      50
                                                                  C

                       25

                            0        25          50          75             100
                                             % van bevolking

        3.2.1         Noem die kurwe wat die Lorenz-kurwe verteenwoordig.                     (2)

        3.2.2         Verduidelik die terme Lorenz-kurwe.                                     (2)

        3.2.3         Wat sal gebeur as die Lorenz-kurwe weg van die lyn van gelykheid
                      is?                                                                     (2)

        3.2.4         Waarom is inkomste en rykdom in ŉ land soos Suid-Afrika so
                      oneweredig verspreid?                                                   (4)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)                        EKONOMIE V1                                                         9

 3.3    DATA RESPONS

        Bestudeer die kolomgrafiek hieronder en beantwoord die vae wat volg.

            SUID-AFRIKAANSE VERBRUIKERSINDEKS (VPI)

                                                                                                Indekspunte

                                    Bron: www.tradingeconomics.com STATISTIEK SUID-AFRIKA

        3.3.1        Verduidelik die term Verbruikersprys-indeks (VPI).                                       (2)

        3.3.2        Noem die instansie wat die VPI gebruik om hooflyn-inflasie te meet.                      (2)

        3.3.3        Volgens die tabel, wanneer was die VPI gepubliseer?                                      (2)

        3.3.4        Verduidelik kortliks hoe word VPI bereken.                                               (4)

 3.4    Verduidelik lae lewensverwagting en tekort aan onderwys as eienskappe van
        ŉ ontwikkelende land.                                               (2 × 4)                           (8)

 3.5    Verduidelik kortliks die soorte ekonomiese gemarginaliseerde groepe.
                                                                                             (4 × 2)           (8)
                                                                                                              [40]

Kopiereg voorbehou                                                                      Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                   EKONOMIE V1                           (EC/NOVEMBER 2016)

 VRAAG 4: MAKRO-EKONOMIE EN EKONOMIESE STREWES
                                           40 PUNTE – 20 MINUTE

 4.1   Beantwoord die volgende vrae:

       4.1.1 Lys enige TWEE kragte wat rentekoerse bepaal.                        (2 × 1)    (2)

       4.1.2 Verduidelik die term reële lone.                                     (1 × 2)    (2)

 4.2   Bestudeer die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

       Nasionale waterweek: Water vir mense, Water deur mense

       Die Minister van Water en Sanitasie het amptelik die Nasionale Waterweek
       bekendgestel met die tema ‘Water vir Mense Water deur mense”, wat as ŉ
       veldtog – meganisme van die Departement van Water en Sanitasie dien. Die
       doel van die Waterweek is gemik op die herbeklemtoning van die
       belangrikheid van water, die skaarsheid van die hulpbron, asook die nodigheid
       om die bestuur van die hulpbron op ŉ volhoubare manier doen wat die
       belangrikheid vir armoede verligting en onder ontwikkeling beklemtoon.
       ‘Waterweek-2016’ word gehou omdat die land ergste droogte in die gesig staar
       wat deur groot dele van die land geaffekteer was, ook talle huishoudings
       sonder watertoevoer gelaat het, asook landbou en veeboere, in besonder,
       geraak het. As gevolg van die droogte het baie Suid-Afrikaners met talle
       droogte-bestuursvoorstelle gekom en hulle het die regering by die
       noodsaaklikheid van hierdie programme, ingetrek om waterbewaring en die
       effektiewe bestuur van die skaars hulpbron, te hanteer.

                                                 [Aangepas uit P.E. express 16 Maart 2016]

       4.2.1    Watter produksiefaktor word uit bogenoemde uittreksel
                verteenwoordig?                                                              (2)

       4.2.2    Wie is die huidige Minister van Water en Sanitasie?                          (2)

       4.2.3    Wat is die doel van die 2016-Waterweek?                                      (2)

       4.2.4    Hoe word die Suid-Afrikaanse ekonomie deur droogte affekteer?                (4)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)                     EKONOMIE V1                                             11

 4.3   Bestudeer die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                              Buitelandse handel en betalings

       Die toename in globale vraag het kommoditeitspryse laat styg en Suid-
       Afrikaanse vervaardigers se ‘uitvoer-inkomste’ verhoog en dit het ŉ vaste
       verbreding van ŉ surplus op handelsrekening op die betalingsbalans gebring.

       In die eerste helfte van 2011 was invoere meer sterker as uitvoere, wat ŉ
       kleiner handelsurplus in die eerste en tweede kwartaal teweeggebring het.
       Hierdie ontwikkelings, asook ŉ matige styging in die tekort op dienste,
       inkomste en lopende rekening van die betalingsbalans, het ŉ styging op die
       lopende rekening vanaf 1% op die BBP in die vierde kwartaal van 2010 tot
       3,1% en 3,3% in die eerste en tweede kwartaal van 2011 veroorsaak.
                                                     [Aangepas uit: S.A. Jaarboek 2011/2012]

       4.3.1     Verduidelik die term buitelandse handel.                                       (2)

       4.3.2     Waar word die land se handel met ander lande opgeteken?                        (2)

       4.3.3     Wat toon die saldo op die lopende rekening?                                    (2)

       4.3.4     Hoe balanseer meeste lande die tekort op die betalingsbalans?
                                                                                    (2 × 2)     (4)

 4.4   Verduidelik kortliks hoe doeltreffendheid en skepping van nuwe rykdom as
       belangrikheid is vir ŉ entrepreneur.                                   (4 × 2)           (8)

 4.5   Hoe word inkomste in SA herversprei?                                         (4 × 2)     (8)
                                                                                               [40]

                                                                TOTAAL AFDELING B:              80

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                                    EKONOMIE V1                         (EC/NOVEMBER 2016)

AFDELING C

Beantwoord EEN van die volgende twee vrae uit hierdie afdeling in die ANTWOORDEBOEK.

PUNTETOEKENNING VIR OPSTELVRAE

                                                                       PUNTE-
STRUKTUUR VAN OPSTEL:
                                                                     TOEKENNING:
Inleiding                                                               Maks. 2
Liggaam

Hoofgedeelte: Bespreek / Onderskei / Vergelyk / Verduidelik /
              Analiseer / Differensieer / Evalueer / Assesseer           Maks. 26
Addisionele gedeelte: Gebruik / Teken ŉ grafiek / diagram … /
                       Debatteer … / Onderskei / Verduidelik
                       kortliks / Brei uit ... / Gee eie opinie          Maks. 10
Slot

Enige toepaslike hoër orde slot wat die volgende behoort in te
sluit:
 ŉ Kort opsomming van wat bespreek is / ontleed sonder om
   reeds genoemde feite, in die inhoud, te herhaal
 ŉ Mening of gewaardeerde oordeel oor die bespreekte feite
 Addisionele ondersteunende inligting om bespreking te
   versterk / ontleding
 ŉ Teenstrydige sienswyse met motivering, indien vereis
 Aanbevelings                                                           Maks. 2
TOTAAL                                                                     40

VRAAG 5: MAKRO-EKONOMIE                                      40 PUNTE – 40 MINUTE

Suid-Afrika het ŉ besluit geneem om ŉ gemengde mark ekonomiese stelsel te gebruik
wat die voordele van beide die mark en sentraal beplande ekonomiese stelsels insluit.

 Verduidelik kortliks die voordele van ŉ gemengde ekonomie.       (26 punte)
 Waarom word die Suid-Afrikaanse ekonomie as ŉ gemengde ekonomie beskou?
                                                                   (10 punte)              [40]

VRAAG 6: EKONOMIESE STREWES                                  40 PUNTE – 40 MINUTE

In Suid-Afrika het baie klein banke uit besigheid gegaan in die afgelope jare. Hierdie
mislukkings kan toegeskryf word aan tipiese risiko’s wat banke neem en wanbestuur.

 Bespreek die verskillende redes vir mislukkings verwant aan bankrisiko’s.
                                                                           (26 punte)
 Hoe sukkel deposante en aandeelhouers as banke misluk?                  (10 punte)       [40]

                                                              TOTAAL AFDELING C:            40
                                                                  GROOTTOTAAL:             150

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

## Related documents

- [Gr11 ECON P1 N16 QP Eng](https://www.hlayiso.com/library/gr11-econ-p1-n16-qp-eng/7aca69ea-e936-47d8-8716-03e384804aed) — Economics · QP · 2016 · Eng
- [Errata - Grade 11 Economics P1 URGENT](https://www.hlayiso.com/library/errata-grade-11-economics-p1-urgent/ab6aee15-4ce1-480a-bc7f-b92592750fc2) — Economics · Errata · 2016
- [Gr11 ECON P1 N16 MEMO Afr](https://www.hlayiso.com/library/gr11-econ-p1-n16-memo-afr/bae1fb8d-6617-4cb8-b5c3-93e968e0c149) — Economics · Memo · 2016 · Afr
- [ECONOMICS P2 GR11 QP NOV2016 English](https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-gr11-qp-nov2016-english/8a0ba926-04a2-4ef2-94c1-f661f96ebf76) — Economics · QP · 2016 · Eng
- [Gr11 ECN P1 June 2016 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr11-ecn-p1-june-2016-question-paper/5cf95cac-9a06-4f33-b892-b55f7c1cf168) — Economics · QP · 2016
- [Gr11 ECN P1 (Afrikaans) November 2016 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr11-ecn-p1-afrikaans-november-2016-question-paper/91e20f00-6ef9-4ef8-8081-0d27e05df676) — Economics · QP · 2016 · Afr

## More from Grade 11 Economics

- [ECONOMICS P1 GR11 QP NOVEMBER 2025 MARKING GUIDELINE watermark](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-gr11-qp-november-2025-marking-guideline-watermark/50dfb8cd-5e5c-4978-9147-e5988b4d7b5e) — Memo · 2025
- [LP CS Economics Grade 11 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-cs-economics-grade-11-march-2025-qp-and-memo/5d9f6601-bdd5-43eb-9f96-7f2865b253de) — QP + Memo · 2025
- [ECONOMICS GRADE 11 P2 MG NOV 2024 afrikaans moderated final(1) watermark](https://www.hlayiso.com/library/economics-grade-11-p2-mg-nov-2024-afrikaans-moderated-final-1-watermark/ee79320c-cb8c-4616-b967-4427ee8c8b49) — Memo · 2024 · Afr
- [Gr 11 Economics P1 (Afrikaans) June 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-economics-p1-afrikaans-june-2024-possible-answers/e44eaa49-7ef0-4d3f-b2fa-223500dfa0c9) — Memo · 2024 · Afr
- [MP Economics Grade 11 June 2024 P2 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/mp-economics-grade-11-june-2024-p2-and-memo/0bc69926-9b81-4107-b5e0-8db54cea1ff1) — Memo · 2024
- [ECONOMICS P1 GR11 MEMO NOV 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-gr11-memo-nov-2023-afrikaans/4d5c41a6-5016-4a68-972e-613a8b5daecc) — Memo · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
