# Economics Grade 11 P2 Eastern Cape November 2015 Memo (Afr)

> Grade 11 Economics Paper 2 memorandum from the Eastern Cape November 2015 (Afrikaans), 17 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr11-econ-p2-n15-memo-afr/311aa391-bb02-4b35-96d8-d53cb17b9578
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Economics
- Grade: Grade 11
- Document type: Memorandum
- Year: 2015
- Exam period: Eastern Cape November
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 17

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Economics](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/economics) › [Economics Grade 11 P2 Eastern Cape November 2015 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr11-econ-p2-n15-memo-afr/311aa391-bb02-4b35-96d8-d53cb17b9578)

## About this document

Economics · Grade 11 · Eastern Cape November · 2015. Memorandum, 17 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                       NASIONALE
                   SENIOR SERTIFIKAAT

                            GRAAD 11

                    NOVEMBER 2015

                     EKONOMIE V2
                     MEMORANDUM

PUNTE:   150

               Hierdie memorandum bestaan uit 17 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                  EKONOMIE V2                          (EC/NOVEMBER 2015)

AFDELING A (VERPLIGTEND)

VRAAG 1

1.1    MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

       1.1.1   B     geleentheidskoste. √√
       1.1.2   A     hoër pryse tot hoër winste lei. √√
       1.1.3   C     konstante opbrengs tot skaal. √√
       1.1.4   B     volmaakte en monopolistiese √√
       1.1.5   A     ekosisteem. √√
       1.1.6   C     beter na die omgewing omsien. √√
       1.1.7   A     Dit verskaf finansiële hulp aan ontwikkelende lande. √√
       1.1.8   C     Me. Edna Molewa. √√                                  (8 x 2)     (16)

1.2    PAS-ITEMS

       1.2.1     D    Gemik op verbetering van ekonomiese groei, ontwikkeling
                      en vermindering van werkloosheid √
       1.2.2     E    Ontwikkelde lande in die Noorde het onderontwikkelde
                      lande in die Suide gekoloniseer √
       1.2.3     F    Die hoeveelheid gevra deur die huishoudings is gelyk aan
                      die hoeveelheid aangebied deur besighede √
       1.2.4     A    Investering in ŉ ander land in die vorm van geboue en
                      kapitaaltoerusting √
       1.2.5     B    ŉ Formele ooreenkoms tussen lande √
       1.2.6     H    Vergelyking tussen pryse van goedere √
       1.2.7     I    Aangevra in kleiner hoeveelhede wanneer inkome styg √
       1.2.8     C    Goedere en dienste word verhandel √               (8 x 1)        (8)

1.3    1.3.1    Eenheid elasties √
       1.3.2    Absolute voordeel √
       1.3.3    Marginale nut √
       1.3.4    Klimaatsverandering √
       1.3.5    Totale koste √
       1.3.6    Ontbossing √                                              (6 x 1)       (6)

                                                          TOTAAL AFDELING A:            30

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2015)                  EKONOMIE V2                                            3

AFDELING B

VRAAG 2: MIKRO-EKONOMIE

2.1    2.1.1     Noem enige TWEE voorbeelde van monopolistiese markte.
                  Restaurante √
                  Haarkappers √
                  Petrol stasies √
                  Aanvaar enige toepaslike voorbeeld.        (Enige 2 x 1)                (2)

       2.1.2     Verduidelik wat bedoel word met oorskot vraag.
                  Is ŉ situasie waar die markvraag vir ŉ produk groter is as die
                    mark aanbod, daarom veroorsaak dit dat die markprys styg. √√           (2)

2.2    2.2.1     Wat is ŉ monopolie?
                  Monopolie is ŉ enkele verkoper in die mark, dit is ŉ industrie op
                   sy eie. √√                                                              (2)

       2.2.2     Sal jy die taxi-industrie in Suid-Afrika as ŉ monopolie
                 beskryf? Verduidelik.
                  Nee. √√
                  In die taxi-industrie is daar baie passasiers (kopers) en baie taxi
                    eienaars (verkopers). √√                                               (4)

       2.2.3     Noem enige TWEE voordele van mededinging soos uitgelig in
                 die uittreksel.
                  Daar is ŉ keuse √
                  Vergelyking van pryse √                                                 (2)

       2.2.4     Identifiseer TWEE van die Suid-Afrikaanse Lugdiens se
                 mededingers.
                  Kulula √
                  1time √                                                                 (2)

2.3    2.3.1     Gee die waardes van A en C.
                  A = 20 √
                  C=5√                                                                    (2)

       2.3.2     Beskryf die verhouding tussen gemiddelde totale koste en
                 skaalvoordele.
                  Skaalvoordele kom voor wanneer die koste per eenheid
                    (gemiddelde totale koste) daal terwyl die hoeveelheid
                    geproduseer styg. √√
                  A.g.v. skaalvoordele, hel die langtermyn gemiddelde totale-
                    kostekurwe afwaarts van links na regs. √√
                  (Aanvaar enige toepaslike verhouding.)                   (2 x 2)        (4)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                 EKONOMIE V2                         (EC/NOVEMBER 2015)

       2.3.3    Noem enige TWEE voorbeelde van konstante koste.
                 Huur √
                 Versekeringpremies √
                 Terugbetalings van lenings √
                 (Aanvaar enige toepaslike voorbeeld)        (Enige 2 x 1)                (2)

       2.3.4    Waarom verander veranderlike koste met uitset?
                 Veranderlike koste verander met uitset omdat wanneer uitset
                  verhoog, word meer van spesifieke insetfaktore gebruik,
                  byvoorbeeld elektrisiteit, arbeid. √√
                 As minder geproduseer is, is minder insette gebruik. √√
                                                                     (Enige 1 x 2)         (2)

2.4    Onderskei tussen kostes oor die korttermyn en kostes oor die
       langtermyn.
       Korttermyn
         ŉ Periode wat so kort is dat ander produksiefaktore onveranderd sal bly
          en nie kan verander nie. √√
         Oor die korttermyn sal totale koste gelyk wees aan totale konstante
          koste plus totale veranderlike koste. √√                          (2 x 2)        (4)
       Langtermyn
        ŉ Periode wat lank genoeg is sodat alle produksiefaktore en
          intermediêre insette, veranderlik kan raak √√
        Alle produksiefaktore en intermediêre insette kan as uitsetveranderinge
          verander word √√
        Oor die langtermyn is daar nie vaste produksiefaktore of ander vaste
          intermediêre insette nie √√
        Daarom is totale koste gelyk aan totale veranderlike koste oor die
          langtermyn. √√                                              (Enige 2 x 2)        (4)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2015)               EKONOMIE V2                                          5

2.5     Met behulp van ŉ grafiek, verduidelik die verhouding tussen
        gemiddelde en marginale inkomste wanneer die prys dieselfde by alle
        vlakke van uitset is.
        Marginale inkomste (MI) verwys na die addisionele inkome wat die
           besigheid kan verdien, met die verkoop van ŉ addisionele eenheid. √
        MI kan as volg bereken word: MI = Verandering in totale inkome       √
                                              Verandering in eenhede verkoop
        In besighede waar die prys konstant is, sal ŉ addisionele eenheid wat
           verkoop word, die totale inkomste met dieselfde bedrag toeneem as wat
           die prys is. √√
        Gemiddelde inkomste (GI) is die inkomste per eenheid.
           GI word soos volg bereken: Totale inkomste        √
                                         Aantal eenhede
        Omdat die prys konstant is, sal die inkomste ontvang vir elke eenheid
           gelyk wees aan die prys. √√
        Daarom is MI en GI gelyk aan die prys. P=MI=GI. √√
        Die vraagkurwe is dieselfde as die GI en MI kurwes. √√

                 Prys

                     √ P                      VV=MI=GI √√

                      0                        Hoeveelheid √

                                                                                      (8)
                                                                                     [40]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                 EKONOMIE V2                        (EC/NOVEMBER 2015)

VRAAG 3:       KONTEMPORÊRE EKONOMIESE KWESSIES

3.1    3.1.1   Noem enige TWEE positiewe gevolge van globalisasie.
                Ekonomiese groei √
                Werkgeleenthede √
                Buitelandse direkte investering √
                Betalingsbalans √
                Armoede verligting √
                Verhoogde mededinging √
                Verspreiding van kultuur √
                Verspreiding van onderwys √
                Verhoogde vloei van data √
                Vrye beweging van mense √
                (Aanvaar enige ander positiewe gevolg)           (Enige 2 x 1)           (2)

       3.1.2   Verduidelik kortliks hoe armoede lei tot omgewingsdegradering.
                Wanneer mense min het om daagliks van te oorleef, maak dit hulle
                  minder sensitief om die natuurlike omgewingshulpbronne in stand
                  te hou. √√
                Arm huishoudings is dikwels afhanklik van hout as bron van energie
                  en dit lei tot ontbossing √√
                Individue oorleef deur geërodeerde heuwels te bewerk √√
                Skoongemaakte beboste gebied maak plek vir behuising en
                  landerye en grond word gebruik sonder om dit weer van
                  voedingstowwe te voorsien. √√
                (Aanvaar enige toepaslike verduideliking)             (Enige 1 x 2)      (2)

3.2    3.2.1   Verduidelik die begrip vryhandel.
                Vryhandel beteken dat daar vrye beweging van goedere en dienste
                  tussen lande is √√
                Handelsbeperkings (invoerkwotas, invoerbelasting, ens.) tussen
                  lande word verwyder. √√                             (Enige 1 x 2)       (2)

       3.2.2   Noem TWEE negatiewe invloede van vryhandel, volgens die
               spotprent.
                Werkers verloor hulle werk √√
                Daar is groot afbetalings van werkers √√
                Swak lone (slaaf lone) word betaal. √√          (Enige 2 x 2)            (4)

       3.2.3   Omskryf kortliks die rol van die WHO.
                Fasiliteer internasionale handelsooreenkomste √√
                Verseker dat internasionale handelsooreenkomste eerbiedig
                 word. √√
                Tree as bemiddelaar in handelsdispute op. √√         (Enige 2 x 2)       (4)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2015)                 EKONOMIE V2                                            7

3.3    3.3.1     Wat beteken bewaring van water?
                 Wyse gebruik van water sodat toekomstige geslagte oor voldoende
                 reserwebronne sal beskik. √√
                 (Aanvaar enige toepaslike verduideliking.)                                   (2)

       3.3.2     Wat, volgens die uittreksel, is die rede vir die bewaring van
                 water?
                  Daar is beperkte aanbod van water. √√
                  Die enigste water wat beskikbaar is, is ondergrondse water. √√
                                                                        (Enige 1 x 2)         (2)

       3.3.3     Verduidelik kortliks enige maatreëls wat toegepas kan word om
                 water te bewaar.
                 Verminder die besoedeling deur die water, grond en lug skoon te
                    hou van besoedelaars √√
                 Mense moet net die hoeveelheid water gebruik wat hulle
                   benodig √√
                 Nywerhede kan water wat hulle tydens vervaardiging gebruik,
                   herwin of hulle afvalwater vooraf behandel, sodat dit makliker vir
                   drinkwater en ander doeleindes gesuiwer kan word √√
                 Gemeenskappe kan inwoners opvoed oor plaaslike waterbronne
                   en saamwerk om grondgebruikstrategieë te implementeer wat
                   waterverskaffing in die toekoms kan beskerm en volhoubaar
                   maak √√
                 Ontwikkel planne wat watertekorte kan hanteer sonder om te wag
                   vir ŉ waternood en wat inwoners kan help om behoorlik ontslae te
                   raak van skadelike produkte deur spesiale dae vir die afhaal van
                   hierdie gevaarlike goedere te reël. √√
                 Integreer omgewingsake in die skoolkurrikulum. √√
                 (Aanvaar enige toepaslike maatreël)                    (Enige 2 x 2)        (4)

       3.3.4     Watter regeringsdepartement het die verantwoordelikheid om te
                 verseker dat water bewaar word?
                 Departement van Waterwese (DWA) √√                                           (2)

3.4    Verduidelik die armoede gaping as ŉ maatstaf van armoede.
        Dit is die gemiddelde tekort van die totale bevolking in terme van die
          armoedelyn √√
        Diegene wat nie arm is nie, het geen tekortkoming nie √√
          Dit meet die totale bedrag wat benodig word om elkeen wat onder die
          armoedelyn lê, op te trek tot op die lyn. √√
        Dit staan ook as die internasionale veiligheidsnet bekend. √√
        Dit meet die diepte van armoede asook waar dit voorkom. √√
        Die armoedegaping word elke jaar vir alle lande bereken en op die
          armoedekoppetellingsverhouding en die gemiddelde inkomstevlak
          gebaseer. √√
        Die armoedekoppetelling is die aantal persone wat in ŉ land of streek in
          armoede lewe. √√                                              (Enige 4 x 2)         (8)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                  EKONOMIE V2                          (EC/NOVEMBER 2015)

3.5    Verduidelik waarom die teorie van vergelykende voordeel as ŉ
       argument ten gunste van vrye internasionale handel gebruik word.
        Vergelykende voordeel vind plaas as ŉ land spesialiseer in die produksie
          van die produkte wat hulle meer doeltreffend kan vervaardig (met laer
          geleentheidskoste) in vergelyking met ander lande. √√
        Lande sal meer bevoordeel word deur goedere te produseer en uit te voer
          wat hulle meer doeltreffend kan produseer, teen ŉ laer koste en deur
          minder kapitaal te gebruik, as ander goedere en dienste. √√
        As ŉ land verkies om te handel in die goedere waarin dit die beste
          vergelykende voordeel het, kan dit voordeel uit internasionale handel
          trek. √√
        Selfs as ŉ land nie absolute voordeel het in die produksie van beide
          goedere het nie, sal dit nogtans voordelig wees om slegs die goed te
          produseer waarin dit die vergelykende voordeel het (waar die minste
          hulpbronne gebruik word.) √√
        Lande wen uit handel omdat produksie doeltreffend is in beide lande en
          daar geen vermorsing van beperkte bronne plaasvind nie. √√

       Verduideliking met behulp van ŉ voorbeeld
                     Eenheiduitset van elke een eenheidhulpbron (inset)
                 √                     Tekstiel √                 Staal √
              Land A                      320                       40
              Land B                       80                       20
              Totale                      400                       60

         Land A kan vêr meer eenhede tekstiel as staal produseer deur een
          eenheid inset te gebruik. √√
         Vir Land A is die geleentheidskoste vir 1 eenheid staal gelyk aan 8
          eenhede tekstiel. √√
         Daarom sal dit beter wees vir Land A om sy hulpbronne te gebruik om
          tekstiel te produseer en daarvan te verhandel vir staal uit Land B. √√
         Land B produseer 4 minder eenhede tekstiel om 1 meer eenheid staal te
          produseer. √√
         Hieruit kan gesien word dat Land B se geleentheidskoste om eerder staal
          as tekstiel te produseer laer is as Land A s’n (alhoewel Land A meer van
          beide produkte kan produseer). √√
         As beide lande spesialiseer tot ŉ mate (Land A in die produksie van
          tekstiel en Land B in die produksie van staal) en dan met mekaar
          handeldryf, kan beide voordeel trek uit die meer doeltreffende uitset. √√
                                                                          (Enige 4 x 2)        (8)
                                                                                             [40]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2015)                 EKONOMIE V2                                            9

VRAAG 4:       MIKRO-EKONOMIE EN KONTEMPORÊRE EKONOMIESE
               KWESSIES

4.1    4.1.1     Noem enige TWEE soorte wins.
                  Rekeningkundige wins √
                  Ekonomiese wins √
                  Normale wins √                                        (Enige 2 x 1)        (2)

       4.1.2     Verduidelik EEN impak van ontbossing.
                  Lei tot verhoogde gronderosie. √√
                  Bedreig die dreinering van water in riviere en mere. √√
                                                                         (Enige 1 x 2)        (2)

4.2    4.2.1     Identifiseer en verduidelik die soort elastisiteit wat hierbo
                 geïllustreer word.
                  Volmaak onelastiese vraag. √
                  By enige prysvlak sal die hoeveelheid gevra dieselfde bly. √√
                 (Aanvaar enige toepaslike verduideliking)               Enige (1 + 2)        (3)

       4.2.2     Watter soort goedere sal onder hierdie soort elastisiteit val?
                 Gee ŉ rede vir jou antwoord.
                 Geen goedere. √
                 Niemand kan bekostig om ŉ oneindige prys vir goedere te betaal
                 nie. √√
                                                  OF
                 Goedere wat baie min substitute het. Bv. Leesbrille. √
                 Die koper kan nie daarsonder lewe nie en koop dit al is die prys baie
                 hoog. √√
                 (Aanvaar enige toepaslike verduideliking)               Enige (1 + 2)        (3)

       4.2.3     Watter voordeel hou hierdie soort elastisiteit vir die verkoper
                 in?
                  Aangesien vraag geheel en al nie reageer op prysveranderings
                    nie, koop die kopers dieselfde hoeveelheid teen enige prys. √√
                  Die verkoper kan hoër pryse vra sonder enige vrees om klante te
                    verloor, √√
                  en saam daarmee verhoog die inkome en wins. √√ (Enige 2 x 2)               (4)

4.3    4.3.1     Verduidelik in jou eie woorde die begrip omgewingsvriendelik’.
                  Omgewingsvriendelik beteken die gebruik van hulpbronne of
                    produkte wat nie die omgewing beskadig nie. √√                            (2)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                EKONOMIE V2                         (EC/NOVEMBER 2015)

     4.3.2    Watter impak sal die motor in die spotprent op die omgewing hê?
               Die motor sal lugbesoedeling veroorsaak. √√
               Die voertuig se uitlaatgasse sal ŉ uitwerking hê op:
                o klimaatsverandering √√,
                o onstabiele weer patrone, droogte,
                o oorstromings. √√
               Oormatige koolstofdioksiedbesoedeling kan ook lei tot
                aardverwarming. √√
                (Aanvaar enige toepaslike impak)                     (Enige 2 x 2)          (4)

     4.3.3    Verduidelik die maatreëls wat deur Suid-Afrika getref word om die
              impak van die voertuig, in die spotprent, te verminder.
               Suid-Afrika het ŉ belasting op voertuie se
                koolstofdioksieduitlaatgasse in 2010 ingestel. √√
               Nuwe passasiersvoertuie word op hulle gesertifiseerde CO2-
                uitlaatgasse teen R75 per g/km vir elke g/km bo 120g/km belas. √√
               Die doel is van hierdie belasting is om Suid-Afrikaners aan te
                moedig om na meer energiedoeltreffende en omgewingsvriendelike
                voertuie oor te skakel. √√                            (Enige 2 x 2)         (4)

4.4 Verduidelik kortliks die eienskappe van ŉ oligopolie.
     Elke besigheid produseer verskillende produkte, sommige produseer
      homogene produkte. √√
     Baie soortgelyke produkte word teen verskillende pryse verkoop. √√
     Besighede raak in nie-prysmededinging betrokke. √√
     Klein aantal van redelike groot produsente. √√
     Sterk versperrings verhoed besighede om tot die mark toe te tree of uit te
      tree. √√
     (Aanvaar enige toepaslike eienskap.)                         (Enige 4 x 2)            (8)

4.5 Verduidelik hoe die vraag na ŉ produk beïnvloed word deur die pryse
    van verwante goedere. Gee voorbeelde.
    Verwante goedere is of substitute of komplimentêr.
     Substitute: √
      Wanneer prys van ŉ substituut daal, raak dit goedkoper as die gegewe
        produk. So, die kliënt vervang die gegewe produk daarmee. √√
      Daarom sal die vraag na die gegewe produk daal. √√
      Soortgelyk sal ŉ styging in die prys van ŉ substituut lei tot ŉ toename in
        die vraag na die gegewe produk. √√
      Byvoorbeeld Tee en Koffie. √√
     Komplimentêr: √
      Wanneer die prys van ŉ komplimentêre produk daal, sal die vraag daarna
        toeneem en die vraag na die gegewe produk sal ook toeneem en
        omgekeerd, √√
      byvoorbeeld pen en ink. √√                            2 + (Enige 3 x 2)              (8)
                                                                                           [40]

                                                           TOTAAL AFDELING B:               80

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2015)                EKONOMIE V2                                        11

AFDELING C

Beantwoord EEN van die twee vrae uit hierdie afdeling in die ANTWOORDEBOEK.

Die antwoord sal soos volg geassesseer word:

STRUKTUUR VAN DIE OPSTEL                                              PUNTE-
                                                                    TOEKENNING
Inleiding                                                             Maks. 2
Inhoud
Hoofgedeelte: Bespreek in detail/In diepte
bespreking/Ondersoek/Bespreek                                        Maks. 26
krities/Ontleed/Vergelyk/Evalueer/Onderskei/Verduidelik/
Assesseer/Debatteer
Addisionele gedeelte: Gee eie mening/Bespreek
krities/Evalueer/Evalueer krities/Teken ŉ grafiek en
verduidelik/Gebruik gegewe grafiek en verduidelik/Voltooi die        Maks. 10
gegewe grafiek/Bereken/Lei
af/Vergelyk/Verduidelik/Onderskei/Interpreteer/Debatteer kortliks
Slot                                                                  Maks. 2
TOTAAL                                                                  40

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                                EKONOMIE V2                            (EC/NOVEMBER 2015)

VRAAG 5: MIKRO-EKONOMIE
Pryselastisiteit van aanbod sal altyd positief wees a.g.v. die wet op aanbod.

    Met behulp van grafieke, beskryf die verskillende kategorieë van
     pryselastisiteit van aanbod.                                                         (26)

    Verduidelik die pryselastisiteit van aanbod vir mielies oor die kort en
     langtermyn.                                                                          (10)

INLEIDING
Pryselastisiteit van aanbod meet hoe sensitief die mark aanbod tot verandering in
die prys van die produk is. √√
(Aanvaar enige toepaslike inleiding)                                                          (2)

INHOUD
Pryselastisiteit van aanbod bestaan uit die volgende kategorieë:

Volmaak onelastiese aanbod √
 Enige % verandering in prys sal geen effek op hoeveelheid aangebied hê
   nie. √√
 Dis onmoontlik vir produsente om enigsins aanbod te verhoog.
 PEA = 0 √√
 Aanbodkurwe is ŉ vertikale kurwe. √√

                                  A√
           √Prys

                                     PEA = 0

              0                  A        √ Hoeveelheid

                                                          (maks. x 6 grafiek ingesluit)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2015)                             EKONOMIE V2                                            13

Volmaak elastiese aanbod √
 Selfs die kleinste % verandering in prys sal ŉ oneindige groot % verandering in
   hoeveelheid aangebied veroorsaak. √√
 PEA =∞ √√
 Aanbodkurwe is horisontaal. √√

                √Prys

                     A                                  A√

                      0
                                                        √ Hoeveelheid

                                                                        (maks. 6 grafiek ingesluit)

Relatief elastiese aanbod √
 Persentasieverandering in hoeveelheid aangebied is groter as die
   persentasieverandering in prys. √√
 Produsente kan maklik produksie verhoog. √√
 PEA > 1. √√
 Aanbodkurwe is plat, die helling van die kurwe begin op die y-as teen ŉ vlak bo
   nul. √√

                     √Prys

                                                             A√

                         P2       √
                              A
                                           √

                                      Q1           Q2   √ Hoeveelheid

                                                                        (maks. 6 grafiek ingesluit)

Kopiereg voorbehou                                                                      Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
14                                          EKONOMIE V2                      (EC/NOVEMBER 2015)

Relatief onelastiese aanbod √
 Persentasieverandering in die hoeveelheid aangebied is kleiner as die
   persentasieverandering in prys. √√
 Produsente sukkel om by die prysstyging aan te pas. √√
 PEA < 1. √√

             √ Prys                A√

                P2
                      √
                              √
                P1
                      A
                          Q1 Q2                   √ Hoeveelheid

                                                                  (maks. 6 grafiek ingesluit)

Eenheid elastiese aanbod √
 ŉ Persentasieverandering in prys veroorsaak dieselfde persentasieverandering in
  hoeveelheid aangebied. √√
 Die aanbodkurwe lyk presies soos die normale aanbodkurwe wat opwaarts van
  links na regs teen ŉ 45°-hoek hel. √√
 PEA = 1. √√

            √Prys
                                                 A√

                P2
                              √

                P1
                          A        √

                 0            Q1       Q2        √ Hoeveelheid

                                                                  (maks. 6 grafiek ingesluit)     (26)

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2015)                 EKONOMIE V2                                            15

ADDISIONELE GEDEELTE
Verduidelik die pryselastisiteit van aanbod vir mielies oor die kort- en langtermyn.

Korttermyn
 Oor die korttermyn is meeste aanbod kurwes onelasties √√ omdat aanbieders
  nie genoeg tyd het om op prysveranderinge te reageer nie. √√
 As die mielieprys toeneem, benodig boere ŉ volle groeiseisoen om hulle
  produksie by die prysverhoging aan te pas. √√
 ŉ Daling ŉ prys sal nie noodwendig lei tot ŉ skielike daling in die hoeveelheid
  aangebied nie. √√
 Boere met mielies sal waarskynlik nogtans gedwing wees om te oes en mielies
  teen laer pryse te verkoop eerder as om al hulle inkome te verloor. √√

Langtermyn
 Die pryselastisiteit raak oor die langtermyn elasties. √√
 Oor die langtermyn kan boere hulle produksievlakke in reaksie op die
  prysveranderinge aanpas. √√                                                            (10)

SLOT
 Die sleutel tot die voorspelling van elastisiteit van aanbod is om te weet of
  produsente hulle produksie kan verhoog. √√
 ŉ Produsent se vermoë om aan te pas by prysveranderinge hang van koste,
  beskikbaarheid en beweeglikheid van produksiefaktore af. √√
  (Aanvaar enige toepaslike slot.)                                      (Enige 1 x 2)     (2)
                                                                                         [40]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
16                               EKONOMIE V2                        (EC/NOVEMBER 2015)

VRAAG 6: KONTEMPORÊRE EKONOMIESE KWESSIES
ŉ Groot persentasie van ons bevolking lewe steeds onder nadelige toestande
van armoede.
    Brei uit oor die oorsake van armoede.                                           (26)
   Beklemtoon die verskeie stappe wat die regering onderneem het om die
    probleme t.o.v. armoede, tussen 1994 en 2014, aan te spreek.                     (10)
 INLEIDING
 Armoede veroorsaak dat die waardigheid van mense ondermyn word – ŉ gevoel
   van betekenisloosheid word by die meeste Suid-Afrikaners tuisgebring. √√
 Een van die hoofoorsake van armoede is werkloosheid, wat lei tot die onvermoë
   om basiese behoeftes te bevredig. √√
   (Aanvaar enige toepaslike inleiding.)                            (Enige 1 x 2)        (2)
INHOUD
 Werkloosheid √
    Sonder ŉ ordentlike inkome, kan mense nie hulle basiese behoeftes
     voorsien nie. √√
    Arme mense wat in plattelandse gebiede woon, is afhanklik van ŉ
     bestaansboerdery om van te lewe. √√
 Onvoldoende infrastruktuur: √
    Dis ŉ groot oorsaak van armoede in Suid-Afrika. √√
    Dit word veroorsaak deur ŉ groot plattelandse gebied en ŉ ongelyke
     verdeling van die meerderheid van die bevolking tussen die plattelandse en
     stedelike gebiede. √√
    Dit maak dit duur om voldoende infrastruktuur te verskaf. √√
    Dit verwys na dienste soos vervoer, skoon water en sanitasie en energie. √√
 Gebrek aan produktiewe hulpbronne: √
    Arm lande het nie produktiewe hulpbronne om ŉ volhoubare lewensbestaan
     te verseker nie. √√
    Menslike kapitaal is swak as gevolg van hongersnood, siektes en lae
     geletterdheidsvlakke.
    Natuurlike hulpbronne neem af, omdat bome afgekap word en grond
     uitgeput word. √√
    Die hulpbronne kan nie, genoeg voedsel produseer om die bevolking te
     voed nie
    Kapitaal word benodig vir die toekomstige beleggings, maar gebrek aan
     besparings maak dit onmoontlik. √√
    Entrepreneurskap bestaan nie, as gevolg van ŉ gebrek aan onderwys en
     vaardigheidsontwikkeling. √√
 Swak gesondheidstoestande: √
    Siektes verminder die aantal werk wat siek en swak mense kan verrig. √√
    Dit verlaag hul inkomste en maak hulle nog armer. √√
    Siektes soos MIV en Vigs kan sterftes veroorsaak wat broodwinners laat
     omkom en gesinne hul inkomste laat verloor. √√

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
    (EC/NOVEMBER 2015)                 EKONOMIE V2                                           17

 Gebrek aan onderwys √
    Gebrek aan onderwys weerhou mense daarvan om ordentlike werk te kry, wat
      hulle en hul families sal verhef bo armoede. √√
    Dit verhoog ook die gaping tussen vaardighede wat die ekonomie benodig en
      die aanbod hiervan. √√
 Internasionale finansiële krisis: √
    Arm lande het nie geld vir investering nie en dis belangrik vir ontwikkeling en
      groei. √√
    Die wêreld se ekonomiese krisis vergroot die gaping tussen die rykes en die
      armes. √√
 Wanfunksionele regerings: √
    Baie regeringsektore word deur onstabiliteit en korrupsie gepla. √√
    Hulle respekteer en eer nie begrotingsprosedures en -protokol nie. √√
    ŉ Gebrek aan regeringsinfrastruktuur soos sosiale welsyn, skole, behuising en
      openbare sanitasie kan armes verder skade berokken. √√
 Omgewings- en klimaatsveranderinge: √
    Toenemende droogtes, oorstromings en veranderende klimaatspatrone vereis
      veranderinge in oes- en boerderypraktyke, wat mense nie maklik kan verander
      nie. √√
    Arm mense is ook swak toegerus om by veranderende reënvalpatrone en korter
      groeiseisoene aan te pas. √√
 Oorlog en konflik: √
    ŉ Groot gedeelte van vandag se globale armoede word in oorlog-
      verrinneweerde en konflikgedrewe lande aangetref. √√
    Geld word dikwels op wapens vermors. √√
    Onderwys word ontwrig, wat verdere armoede veroorsaak. √√                               (26)
ADDISIONELE GEDEELTE
 Die regering het:
    Universele toegang tot onderwys aangemoedig deur te verseker dat alle kinders
      tussen die ouderdomme van 7 en 15 jaar moet skoolgaan. √√
    Baie leerders tree toe tot universiteit-, en finansiëlebystand in die vorm van
      beurse is beskikbaar. √√
    Volwasse Onderwys aangemoedig. √√
    Met kwessies rondom infrastruktuur was daar ŉ ontwikkeling van ŉ enkele
      algemene infrastruktuur plan wat sentraal gemonitor en bestuur sal word. √√
    Daar is toegang tot elektrisiteit vir mense wat in plattelandse gebiede
      bly. √√
    Die millennium ontwikkelingsdoelwitte het onder andere geslagsgelykheid
      aangemoedig. √√
    Die bou van HOP huise vir armes, alhoewel die waglys nog lank is. √√
(Aanvaar enige toepaslike antwoord)                                          (Enige 5 x 2)   (10)
SLOT
 Armoede is ŉ groot uitdaging vir baie ontwikkelende ekonomieë soos dit ook die
  geval ook in Suid-Afrika is. √√
 Dit vereis ŉ regering wat regtig toegewyd is om armoede te verlig en vry van
  korrupsie en onstabiliteit is. √√                                       (Enige 1 x 2)       (2)
                                                                                             [40]
                                                                TOTAAL AFDELING C:            40
                                                                    GROOTTOTAAL:             150

    Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

## Related documents

- [Gr11 Econ P2 N15 MEMO Eng](https://www.hlayiso.com/library/gr11-econ-p2-n15-memo-eng/5e90f3ff-a867-4fa8-96aa-7c768fa903c5) — Economics · Memo · 2015 · Eng
- [Gr11 Econ P2 N15 QP Eng](https://www.hlayiso.com/library/gr11-econ-p2-n15-qp-eng/7eff44b0-d238-4c58-8bd2-d5e8edb60783) — Economics · QP · 2015 · Eng
- [ECONOMICS P1 MEMO AFR GR11 NOV 2015](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-memo-afr-gr11-nov-2015/52916bf4-5dff-4b0e-870a-c4b381b04e45) — Economics · Memo · 2015 · Afr
- [Gr11 ECN P2 November 2015 Possible Answer](https://www.hlayiso.com/library/gr11-ecn-p2-november-2015-possible-answer/52353b35-f092-425a-a35a-28eae9d92524) — Economics · Memo · 2015
- [ECONOMIC P2 GR11 QP MEMO NOV2020 AFR D](https://www.hlayiso.com/library/economic-p2-gr11-qp-memo-nov2020-afr-d/1a9885f7-6305-44e3-9778-5c30ab5b0e65) — Economics · Memo · 2020 · Afr
- [ECONOMICS P2 GR11 MEMO NOV2019 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-gr11-memo-nov2019-afrikaans/7f1be1f6-063b-41e1-a31e-d825fe2b56c3) — Economics · Memo · 2019 · Afr

## More from Grade 11 Economics

- [ECONOMICS P2 GR11 QP NOV2025 Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-gr11-qp-nov2025-afrikaans-watermark/86767b41-58b1-48f1-8398-85ff62ae0406) — QP · 2025 · Afr
- [LP CS Economics Grade 11 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-cs-economics-grade-11-march-2025-qp-and-memo/5d9f6601-bdd5-43eb-9f96-7f2865b253de) — QP + Memo · 2025
- [ECONOMICS GRADE 11 P2 QP NOV 2024 AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/economics-grade-11-p2-qp-nov-2024-afr-d-watermark/8703b89d-9b76-462c-932b-0bec6afe2b03) — QP · 2024 · Afr
- [Gr 11 Economics P2 (Afrikaans) June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-economics-p2-afrikaans-june-2024-question-paper/286fd14c-e55e-40fd-bc7c-063349f9423e) — QP · 2024 · Afr
- [Gr 11 Economics P2 (English) June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-economics-p2-english-june-2024-question-paper/a5bf3155-bcd3-4b96-83c6-1d36905153a9) — QP · 2024 · Eng
- [NW 11 ECONOMICS P2 QP AFR NOV 2024](https://www.hlayiso.com/library/nw-11-economics-p2-qp-afr-nov-2024/7a818f82-3a68-4706-bcd0-8984b2f584ac) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
