# Geography Grade 11 Eastern Cape November 2015 Memo (Afr)

> Grade 11 Geography memorandum from the Eastern Cape November 2015 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr11-geog-1-n15-memo-afr/d1a94ace-7251-470a-9322-0a2b48713f17
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Geography
- Grade: Grade 11
- Document type: Memorandum
- Year: 2015
- Exam period: Eastern Cape November
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Geography](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/geography) › [Geography Grade 11 Eastern Cape November 2015 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr11-geog-1-n15-memo-afr/d1a94ace-7251-470a-9322-0a2b48713f17)

## About this document

Geography · Grade 11 · Eastern Cape November · 2015. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                        NASIONALE
                    SENIOR SERTIFIKAAT

                          GRAAD 11

                      NOVEMBER 2015

                       GEOGRAFIE V1
                       MEMORANDUM

PUNTE:   225

               Hierdie memorandum bestaan uit 12 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                       GEOGRAFIE V1                          (EC/NOVEMBER 2015)

    AFDELING A:         DIE ATMOSFEER EN GEOMORFOLOGIE

    VRAAG 1

    1.1 1.1.1   Sonstilstand 
        1.1.2   Straalstroom 
        1.1.3   Föhn 
        1.1.4   Moeson 
        1.1.5   Degradeer 
        1.1.6   Maritieme klimaat 
        1.1.7   Orografies 
        1.1.8   Intertropiese Konvergensie Sone                                     (8 x 1)       (8)

    1.2 1.2.1   D    Struktuur-terrasse 
        1.2.2   G    Laagvlak 
        1.2.3   I    Eskarp 
        1.2.4   B    Plaatvloei 
        1.2.5   H    Skiervlakte 
        1.2.6   C    Canyon 
        1.2.7   A    Tektoniese opheffing                                           (7 x 1)       (7)

    1.3 1.3.1   Planetêre/Globale/Primêre winde                                     (1 x 1)       (1)

        1.3.2   Coriolis-krag                                                       (1 x 1)       (1)

        1.3.3       Dit ontstaan nie binne 5° vanaf die ewenaar nie 
                    Dit is afhanklik van die sterkte van die wind/krag is sterker wanneer
                     die winde sterker is 
                    Dit veroorsaak dat winde afwyk van ŉ noord-suid rigting 
                    Hoe hoër die drukgradiënt, hoe groter is die afwyking 
                                                                               (Enige 3 x 1)       (3)

        1.3.4       By die ewenaar sit warm lug uit en styg in konveksiestrome 
                    Lug vanaf die subtropiese hoogdruk gebiede word na die laagdruk
                     getrek om die stygende lug te vervang                       (2 x 1)          (2)

        1.3.5   Hadley sel
                 Warm lug styg vanaf die aardoppervlakte 
                 Die stygende lug divergeer in die bolug en beweeg na die pole en
                   koel af 
                 Die afgekoelde lug daal by ongeveer 30° noord en suid 
                 Op die oppervlakte divergeer die dalende lug en sommige lug keer
                   terug na die ewenaar 
                Ferrel sel
                 Lug daal by 30°, verhit en divergeer op die opervlakte 
                 By ongeveer 60°, ontmoet poolwaarts bewegende warm lug die
                   koue lug vanaf die pole 
                 Kouer lug forseer warmer lug om te styg en veroorsaak die
                   poolfront by om by 60° noord en suid te ontstaan 

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2015)                      GEOGRAFIE V1                                       3

                   Konvergensie veroorsaak dat lug styg op die oppervlakte, en in die
                    bolug divergeer die stygende lug 
                  Die divergerende lug beweeg na die ewenaar en daal by 30° noord
                    en suid 
                 Polêre sel
                  Koue lug daal oor die pole 
                  Dit ontmoet warme lug vanaf die Ferrel sel by ongeveer 60° 
                  Konvergerende lug by 60° styg en beweeg poolwaarts 
                 [ENIGE VIER. MOET NA DRIE SELLE VERWYS. AANVAAR ANDER
                    REDELIKE ANTWOORDE]                                  (Enige 4 x 2)         (8)

  1.4 1.4.1      (a)      A – Hoog 
                          C – Laag                                              (2 x 1)       (2)

                 (b)      Koud                                                  (1 x 1)       (1)

        1.4.2    4 hektopascal/millibar                                         (1 x 1)       (1)

        1.4.3    Elke lang lyn verteenwoordig 10 knope en ŉ kort lyn 5 knope. Dus is die
                 windspoed by Kaapstad 15 knope en by PE 10 knope              (1 x 2)       (2)

        1.4.4    Marion-eiland                                                  (1 x 1)       (1)

        1.4.5    Die geostrofiese wind waai parallel met die isobare by Marion(1 x 2)        (2)

        1.4.6         Temperature van 30 °C 
                      Doupunt van 22 °C 
                      Windrigting van suidwes/suid-suidwes 
                      Windspoed van 10 knope 
                      Wolkdekking van ¾ 
                      Geen reënval 
                      Drukgradiënt is tussen 1012 en 1016 hektopascal    (Enige 4 x 1)       (4)

  1.5 1.5.1      Massabeweging verwys na die afwaartse beweging van verweerde
                 materiaal soos grond, klippe en gesteentes op ŉ helling as gevolg van
                 swaartekrag  [KONSEP]                                         (1 x 1)        (1)

        1.5.2    (a)      Moddervloei:
                          Hoë water inhoud  tussen 1 cm per sekonde en 10 m per
                          sekonde                                         (2 x 1)             (2)

                 (b)      Rotsstortings:
                          Lae water inhoud  tussen 1 m per sekonde en 100 m per
                          sekonde                                         (2 x 1)             (2)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                     GEOGRAFIE V1                          (EC/NOVEMBER 2015)

        1.5.3    Dun grond is onstabiel en daar is minder plantegroei en dus die
                  vinnige beweging 
                 Ongekonsolideerde sanderige grond beweeg makliker teen die
                  helling af en dus beweeg dit vinniger dun grond 
                 Grond wat nie poreus is nie, word vinniger versadig en beweeg
                  vinniger as ongekonsolideerde sanderige grond         (Enige 2 x 2)          (4)

        1.5.4    Waardevolle grond gaan verlore 
                 Dit neem jare vir plantegroei om self te herstel 
                 Habitatte van diere word verwoes 
                 Woude en grasvelde word verwoes 
                 Grondstortings en instortings kan riviervallei blokkeer en veroorsaak
                  dat riviere opdam 
                 Sedimente wat die rivier bereik verminder die waterkwaliteit wat ŉ
                  negatiewe impak op die vis in die rivier kan het 
                 Massiewe grondstortings en instortings kan die vorm van die landskap
                  verander en veroorsaak dat hange verdwyn of terug trek, berge kan
                  laer word en valleie kan opgebou word                    (Enige 3 x 2)       (6)

    1.6 1.6.1   Mesas/Tafelberge                                                  (1 x 1)       (1)

        1.6.2   Bestaan uit weerstandbiedende,  horisontaalliggende strata  (1 x 2)            (2)

        1.6.3   C het ŉ spitskop in plaas van ŉ plat kop                         (1 x 2)       (2)

        1.6.4

                                                                                   (4 x 1)       (4)

        1.6.5       Ligging van die eskarp verander oor tyd 
                    Die kaprots van plat-bedekte heuwels word nie maklik geërodeer
                     nie 
                    Die kaprots ondergaan onderkelwing en stort ineen 
                    Die talushelling word gevorm 
                    Talus word chemies- en meganies verweer en materiaal word deur
                     water en wind verwyder 
                    Die proses van onderkelwing begin van vooraf        (Enige 4 x 2)      (8)
                                                                                             [75]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2015)                     GEOGRAFIE V1                                           5

  VRAAG 2

  2.1 2.1.1      C     invloed van swaartekrag op ŉ helling.
      2.1.2      A     vorm in horisontale lae.
      2.1.3      D     die vorm van die landskap.
      2.1.4      A     belangrike toeriste-attraksies.
      2.1.5      C     ontwikkel in stollingsgesteentes met krake en nate.
      2.1.6      A     horisontaal en eenvormig tot erosie is.
      2.1.7      B     eksogeniese kragte.
      2.1.8      D     primêre erosie hellings.                                    (8 x 1)       (8)

  2.2 2.2.1      hektopascal 
      2.2.2      isobare 
      2.2.3      drukgradiënt 
      2.2.4      (a) hoogdruk 
                 (b) laagdruk 
        2.2.5    vier 
        2.2.6    divergensie                                                       (7 x 1)       (7)

  2.3 2.3.1      Insolasie is inkomende sonradiasie (sonsbestraling)               (1 x 1)       (1)
      2.3.2      breedtegraad                                                      (1 x 1)       (1)
      2.3.3      Die hoek waarteen die sonstrale die aarde tref                    (1 x 1)       (1)
      2.3.4      Tropiese sone/Ekwatoriale laag                                    (1 x 1)       (1)

        2.3.5       Hoe kleiner die hoek, hoe meer atmosfeer moet die strale
                     deurdring 
                    Dus gaan meer radiasie verlore deur middel van adsorpsie en
                     refleksie en dus gaan minder punt Y bereik 
                    Hoe kleiner die hoek van die inkomende strale, hoe groter area
                     moet verhit word, en minder energie word deur Y ontvang 
                                                                           (Enige 2 x 2)          (4)

  2.4 2.4.1      > 10 jaar, wat minste is                                          (1 x 1)       (1)

        2.4.2    DRK                                                               (1 x 1)       (1)

        2.4.3       Swak boerderymetodes (aanvaar voorbeelde) 
                    Ontbossing 
                    Ekstensiewe stedelike landskappe 
                    Toenemende gebruik van kweekhuisgasse                  (Enige 2 x 2)       (4)

        2.4.4    As gevolg van abnormale toestande van hoë temperature op die
                 aardoppervlakte, ervaar sekere gebiede droogte toestande  (1 x 2)              (2)

        2.4.5     Verskil in bevolkingsgetalle 
                  Beter waterbestuurstrategieë 
                 (Aanvaar enige ander relevante antwoord)                     (Enige 2 x 2)       (4)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                     GEOGRAFIE V1                        (EC/NOVEMBER 2015)

        2.4.6    Verminderde wisselbou lei tot hongersnood en wanvoeding 
                 Mense sterf van hongerte en wanvoeding 
                 Vleispryse daal eerste soos boere die diere slag om die hoër pryse te
                  vermy om hierdie diere te voer 
                 Vleispryse styg skerp soos vleis voorrade skaarser word 
                 Produkte wat deur boere gekoop word, word duurder 
                 Uitvoere verminder 
                 Voedsel moet ingevoer word/Voedselonsekerheid 
                 Industrieë wat met boerderyprodukte geassosieer word, ly 
                 Werkverliese in boerdery en industrie lei tot verdere armoede 
                 Verminderde inkomste vanaf toerisme 
                 Meer mense beweeg van landelike na stedelike gebiede 
                 Stedelike oorbewoning sit meet druk op water hulpbronne in
                  stedelike gebiede 
                 Mense sterf van hitte-stres 
                 Plaas druk op die regering se finansiële hulpbronne omdat daar meer
                  voedsel ingevoer word in plaas van ontwikkelingsprojekte aan te
                  pak 
                (Aanvaar enige relevante antwoord)                         (Enige 4 x 2)       (8)

    2.5 2.5.1   A – Cuesta 
                B – Homoklinale rug 
                C – Hogsback                                                    (3 x 1)       (3)

        2.5.2   Sedimentêr                                                      (1 x 1)       (1)

        2.5.3       Hellende gesteentes met verskillende weerstand teen erosie 
                    Sagter gesteentes erodeer vinniger as harder gesteentes  (2 x 2)        (4)

        2.5.4       Die duikhellings is 10–25° tot die horisontaal 
                    Plooiing kan cuesta-komme en cuesta-koepels veroorsaak 
                                                                             (2 x 2)           (4)

        2.5.5     Boerdery kan op die duikhelling plaasvind 
                  Paaie en spoorlyn kan parallel tot hierdie landskappe aangelê
                   word 
                 Poorte tussen hierdie homoklinale rûe is geskikte areas om damme
                   te bou 
                 In Cuesta-komme kom artesiese bronne voor 
                 Olie en natuurlike gas kan by cuesta-koepels voorkom 
                 Vrugbare valleie en vlaktes tussen cuestas is geskik vir menslike
                   nedersettings 
                 Hierdie rûe word vir bosbou, toerisme. ontspanning en bewaring
                   gebruik 
                 Hierdie rûe kan vir verdedigingsdoeleindes gebruik word 
                (Aanvaar enige relevante antwoord)                               (4 x 2)       (8)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2015)                     GEOGRAFIE V1                                           7

  2.6 2.6.1      Intrusiewe stollingsgesteentes vorm wanneer gesmelte magma diep
                 onder die aardoppervlakte stol  terwyl ekstrusiewe
                 stollingsgesteentes vorm wanneer magma by die aaroppervlakte
                 uitbars/-vloei en vinnig stol soos dit in kontak met die lug kom  (2 x 1)       (2)

        2.6.2    A – Batoliet 
                 B – Lakkoliet 
                 C – Pyp                                                           (3 x 1)       (3)

        2.6.3    A – Koepels/Stapelrotse                                          (1 x 1)
                 C – Struktuurterasse/Mesas/Buttes/Plato/Canyon             (Enige 1 x 1)        (2)

        2.6.4       Wanneer magma diep onder die aardoppervlakte tussen die
                     gesteentelae ingedruk word, veroorsaak die hitte en druk van
                     hierdie massiewe liggaam van magma dat die onderliggende
                     gesteentes insak. 
                    Hierdie laat die magma toe om in ŉ pieringvormige vorm te
                     stol.                                                      (2 x 2)         (4)

        2.6.5    Bosveldlopoliet/Bosveldstollingskompleks                          (1 x 1)    (1)
                                                                                              [75]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                    GEOGRAFIE V1                        (EC/NOVEMBER 2015)

    AFDELING B: ONTWIKKELINGSGEOGRAFIE, HULPBRONNE EN
                VOLHOUBAARHEID

    VRAAG 3

    3.1 3.1.1   NIL 
        3.1.2   SOL 
        3.1.3   SOL 
        3.1.4   MOL 
        3.1.5   MOL 
        3.1.6   SOL 
        3.1.7   MOL 
        3.1.8   NIL                                                            (8 x 1)       (8)

    3.2 3.2.1   Onbetroubaar 
        3.2.2   Kioto protokol 
        3.2.3   Preservering 
        3.2.4   Humus 
        3.2.5   Bebossing 
        3.2.6   Hernieubaar 
        3.2.7   Eskom                                                          (7 x 1)       (7)

    3.3 3.3.1   Aktiwiteite wat deur ŉ sekere gemeenskap sien as toepaslik vir mans
                en vroue  [KONSEP]                                             (1 x 1)       (1)

        3.3.2       1
                33 3 %                                                          (1 x 1)       (1)

        3.3.3     Tradisioneel is vroue verantwoordelik om voedsel te kweek en te
                   produseer 
                 Vroue word gereeld by besluite uitgesluit 
                 Vroue word by hoër opvoeding uitgesluit 
                 Vroue het minder toegang tot hulpbronne soos werk 
                 Vroue word nie toegelaat om grond te besit nie 
                 Vroue word as ondergeskik teenoor mans gesien 
                (Aanvaar enige relevante antwoord)                       (Enige 2 x 2)        (4)

        3.3.4     Nuwe wette vir vroue om beter opvoeding te ontvang 
                  Vroue moet toegang tot grondeienaarskap het 
                  Vroue moet in bestuursposisies geplaas word 
                  Vroue moet beter toegang tot gesondheidsfasiliteite het 
                  Daar moet meer vroue in die regering wees om besluitneming te
                   affekteer 
                (Aanvaar enige relevante antwoord)                        (Enige 4 x 2)       (8)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2015)                      GEOGRAFIE V1                                            9

  3.4 3.4.1      Sisteme wat al die ekonomieë van verskillende lande nader aan
                 mekaar verbind  [KONSEP]                                     (1 x 1)              (2)

        3.4.2     Het die bevryding van handel aangemoedig 
                  Beter netwerke om kennis te deel en verhoudinge te versterk 
                  Het gelei tot die regulering van globale ekonomiese aktiwiteite 
                  Vrye beweging van mense, goedere en idees tussen lande 
                  Stimuleer produksie, handel en ekonomiese groei 
                  Meer mense word in ŉ globale arbeidsmag in diens geneem 
                 (Enige relevante antwoord)                                (Enige 2 x 2)            (4)

        3.4.3      Goedkoop klerasie wat vanaf China ingevoer word en meer
                    lewensvatbaar 
                  Hierdie het plaaslike besighede minder winsgewend gemaak 
                 (Enige relevante antwoord)                             (Enige 2 x 2)               (4)

        3.4.4     Bied lae salarisse 
                  Hoogs produktiewe werksmag 
                  Verkry goedkoper grondstowwe 
                  Hulle bemark goeie kwaliteit produkte 
                 (Enige relevante antwoord)                                    (Enige 2 x 2)        (4)

  3.5 3.5.1      ŉ Nie-konvensionele energiebron wat hernieubaar is                  (1 x 1)       (1)

        3.5.2       Die boeredorpie is in ŉ afgeleë gebied 
                    Dit is nie tot Eskom se elektrisiteitsrooster verbind nie 
                    Finansiële beperkinge                                    (Enige 1 x 2)       (2)

        3.5.3    Sonpanele                                                           (1 x 1)       (1)

        3.5.4     Toegang tot skoon, veilige energie tuis 
                  Die gebruik van beter kookfasiliteite 
                  Sit voedsel in die yskas om die risiko van siektes te verminder 
                  Werkskepping in die energiesektor 
                 (Aanvaar enige relevante antwoord)                         (Enige 2 x 2)           (4)

        3.5.5     Verminder die afhanklikheid op fossielbrandstof 
                  Dit is hernieubare hulpbron 
                  Dit is ŉ volhoubare hulpbron 
                  Dit beskerm die omgewing 
                  Help om energiehulpbronne uit te brei 
                  Dit is oplossing tot aardverwarming en klimaatsverandering 
                  Help om die Millenniumontwikkelingsdoelwitte te bereik 
                  Dit voldoen aan die vereistes van die Kioto-protokol 
                  Dit voldoen aan die doelwitte en doelstellings van Agenda 21 
                 (Aanvaar enige relevante antwoord)                       (Enige 4 x 2)             (8)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                     GEOGRAFIE V1                         (EC/NOVEMBER 2015)

 3.6 3.6.1     1 – O-horison 
               2 – A-horison 
               3 – B-horison 
               4 – C-horison 
               5 – R-horison                                                      (5 x 1)       (5)

       3.6.2   Daar is geen wortels en oppervlakplantegroei om die wind en water te
               keer om grond weg te voer nie                                (1 x 2)            (2)

       3.6.3        Dit verskaf water vir chemiese verwering 
                    Hierdie beïnvloed biologiese prosesse 
                    Dit los minerale en voedingstowwe op en sypel dan deur die grond
                     (bekend as uitloging)                                     (3 x 2)         (6)

       3.6.4        Laat voedingstowwe terugkeer en herstel sodoende
                     vrugbaarheid 
                    Diere wat plante op braak grond vreet sal mis tot die grond
                     toevoeg                                                     (2 x 2)    (4)
                                                                                             [75]

 VRAAG 4

 4.1 4.1.1     Hernieubaar 
     4.1.2     Hernieubaar 
     4.1.3     Nie-hernieubaar 
     4.1.4     Nie-hernieubaar 
     4.1.5     Hernieubaar 
     4.1.6     Hernieubaar 
     4.1.7     Nie-hernieubaar 
     4.1.8     Hernieubaar                                                        (8 x 1)       (8)

 4.2 4.2.1     Handelsooreenkoms 
     4.2.2     Handelsbalans 
     4.2.3     Betalingsbalans 
     4.2.4     Handelsblok 
     4.2.5     Tarief 
     4.2.6     Proteksionisme 
     4.2.7     Vryehandel                                                         (7 x 1)       (7)

 4.3 4.3.1     Armoede 
               Vigs 
               Honger 
               Skuld                                                       (Enige 2 x 1)        (2)

       4.3.2   Die strokiesprenttekenaar beeld die uitdagings as struikelblokke/
               moeilikhede uit, wat Afrika verhoed om ontwikkeling te bekom      (1 x 2)         (2)

       4.3.3   Hulp wat deur ryker lande verskaf word om groei en ontwikkeling te
               stimuleer in ontwikkelende lande                              (1 x 1)           (1)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2015)                      GEOGRAFIE V1                                           11

        4.3.4      Moedig korrupsie aan 
                   Hulp bereik nie die arme of agtergeblewe mense nie 
                   Finansiële hulp het hoë rentekoerse wat Afrika-lande vir baie jare
                    moet terugbetaal 
                  Menslike en fisiese hulpbronne word uitgebuit 
                  Dit moedig nie selfonderhoudendheid aan nie 
                  Plaaslike markte is verwronge 
                 (Aanvaar enige relevante antwoord)                        (Enige 3 x 2)            (6)

        4.3.5       Gespesialiseerde mediese personeel kan ingestuur word 
                    Ontwikkelde lande kan tot die noodtoestand reageer en kan
                     krisishulp verskaf 
                    Primêre gesondheidsorg byvoorbeeld inenting programme en
                     opleiding van verpleegsters kan verskaf word 
                    Help met die opvoeding van die virus 
                    Verskaf tegniese ondersteuning aan die regerings 
                    Kan help om menseregte te beskerm 
                    Kan water, kos, mediese voorrade, klere, skuiling, ens. verskaf. 
                    Voorbeelde van internasionale organisasies soos Die Rooikruis,
                     Dokters sonder grense, Gift of the Givers, Wêreldvoedselprogram
                     en andere kan help 
                    Hulp moet mense-gefokus wees en nie land-gefokus 
                    Lande kan soldate/weermag stuur om stasies te ontsmet 
                                                                             (Enige 4 x 2)          (8)

  4.4 4.4.1      Hulle is in die proses om nog steeds hulle ekonomieë te ontwikkel 
                 [KONSEP]                                                        (1 x 1)            (1)

        4.4.2    Gemiddelde bedrag geld beskikbaar vir elke persoon in daardie land 
                                                 OF
                 Die totale waarde van goedere en dienste geproduseer deel deur die
                 totale bevolking                                       (Enige 1 x 1)              (1)

        4.4.3       Massa industriële groei het tot groei in hul lande gelei 
                    Uitvoergerigte produkte het tot groter buitelandse inkomste
                     gelei                                                   (Enige 1 x 2)        (2)

        4.4.4    Dit het die hoogste MOI-rangorde wat geletterdheid as ŉ aanduider van
                 ontwikkeling insluit                                         (1 x 2)             (2)

        4.4.5    Kern-periferie model                                              (1 x 1)        (1)

        4.4.6       Op ŉ globale skaal is die VSA, Europa en Japan die kerngebiede.
                     Die BRICS-lande vorm die gedeelte tussen die kern en die
                     periferie 
                    Op ŉ nasionale skaal is die hoofstede van die BRICS-lande die
                     kerne en vorm die dorpe en stede die periferie waarvan hulle hul,
                     hulpbronne trek                                            (2 x 2)           (4)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                                    GEOGRAFIE V1                        (EC/NOVEMBER 2015)

 4.5 4.5.1     Die gebruik van uraan om energie te verskaf                      (1 x 1)       (1)

       4.5.2   Dit word opgewek uit uraan wat ŉ nie-hernieubare minerale hulpbron
               is                                                            (1 x 1)          (1)

       4.5.3        Daar is ŉ toename in die bevolking 
                    Steenkool is ŉ nie-hernieubare hulpbron en kan nie aan al ons
                     behoeftes voldoen nie 
                    Daar was ŉ toename in ekonomiese groei              (Enige 2 x 2)       (4)

       4.5.4     Bestraling is baie gevaarlik vir mense en die omgewing 
                 Kern-ineenstorting kan plaasvind, en sal ŉ massiewe aantal
                  bestraling vrystel 
                Kern-afval is baie moeilik om van ontslae te raak en is vir duisende
                  jare aktief 
                Daar is die gevaar van aardbewings wat kernkragsentrales kan
                  beskadig en gevaarlike bestraling kan vrystel 
                Reaktors is baie duur om te bou en te bedryf 
                Daar is die gevaar dat uraan gesteel kan word om kernwapens te
                  maak 
                Daar is die gevaar van terreuraanvalle op kernkragstasies 
               (Aanvaar enige relevante antwoord)                         (Enige 4 x 2)        (8)

 4.6 4.6.1     Hulpbronne is stowwe, kwaliteite of organismes wat waarde tot ŉ
               gemeenskap toevoeg                                             (1 x 1)         (1)

       4.6.2   Grond 
               Land 
               Bome 
               Lug 
               Water                                                      (Enige 3 x 1)       (3)

       4.6.3        Oorbevolking 
                    Armoede 
                    Swak metodes van hulpbrongebruik 
                    Onnodige gebruik van hulpbronne 
                    Ontwikkeling 
                    Besoedeling van hulpbronne 
                    Leemtes in ons begrip van die natuurlike prosesse betrokke 
                                                                           (Enige 2 x 2)       (4)

       4.6.4     Mense moet geskool word om hoe om vir die omgewing om te gee
                  asook om die hulpbronne te beskerm 
                Gebruik minder hulpbronne 
                Verminder afvalproduksie 
                Ontwikkel alternatiewe, minder skadelike metodes van energie 
                Ontwikkel meer omgewingsgerigte metodes van boerdery 
               (Aanvaar enige relevante antwoord)                     (Enige 3 x 2)         (6)
                                                                                           [75]

                                                                              TOTAAL:      225

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

## Related documents

- [Gr11 geog 1 N15 MEMO Eng](https://www.hlayiso.com/library/gr11-geog-1-n15-memo-eng/5125d1fe-a81e-4dd4-b4fb-de70d5842044) — Geography · Memo · 2015 · Eng
- [GEOGRAFIE P2 MEMO NOV 2015 AFR](https://www.hlayiso.com/library/geografie-p2-memo-nov-2015-afr/5f23b327-f9cd-4fc8-862e-b745c089a422) — Geography · Memo · 2015 · Afr
- [GEOGRAPHY P2 MEMO GR11 NOV 2015 ENG](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-memo-gr11-nov-2015-eng/4664687c-7a92-4673-8c75-c3ee259f6a23) — Geography · Memo · 2015 · Eng
- [Gr11 geog 1 N15 ANNEX Afr](https://www.hlayiso.com/library/gr11-geog-1-n15-annex-afr/7e82ebb1-455b-4467-a8ce-71b4407df395) — Geography · Addendum · 2015 · Afr
- [Gr11 geog 1 N15 ANNEX Eng](https://www.hlayiso.com/library/gr11-geog-1-n15-annex-eng/c3011a3b-5687-42af-a7b1-bd8d5f7f8686) — Geography · Addendum · 2015 · Eng
- [Gr11 geog 1 N15 QP Eng](https://www.hlayiso.com/library/gr11-geog-1-n15-qp-eng/6583d00b-b830-4d97-beb7-7024bcbdaca0) — Geography · QP · 2015 · Eng

## More from Grade 11 Geography

- [GEOGRAPHY P1 QP GR11 NOV 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-qp-gr11-nov-2025-eng-watermark/caada183-967a-4820-a00e-363a8c0367cc) — QP · 2025 · Eng
- [GEOGRAPHY P2 MAP 2529CC EMALAHLENI Nov 2025 Final watermark](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-map-2529cc-emalahleni-nov-2025-final-watermark/850cf53e-1902-408c-928d-6d7ceb2466cf) — QP · 2025
- [FS Geography Grade 11 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/fs-geography-grade-11-march-2025-qp-and-memo/971937cb-0cd1-4f4b-ac7c-d89c3464de70) — QP + Memo · 2025
- [GEOGRAPHY P1 QP GR11 NOV 2024 AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-qp-gr11-nov-2024-afr-d-watermark/423e5b2a-0420-47af-8002-6e28c4f1257a) — QP · 2024 · Afr
- [GEOGRAPHY P2 GR11 QP NOV2024 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr11-qp-nov2024-eng-d-watermark/f28c449c-8c06-4f6b-8014-968ad9ec2f20) — QP · 2024 · Eng
- [NW 11 GEOGRAPHY P2 QP ENG NOV 2024](https://www.hlayiso.com/library/nw-11-geography-p2-qp-eng-nov-2024/87401783-284d-47f0-a49a-7027fb34cb4c) — QP · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
