# Geography Grade 11 P1 Eastern Cape November 2016 QP (Afr)

> Grade 11 Geography Paper 1 question paper from the Eastern Cape November 2016 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr11-geog-p1-n16-add-afr/159d155e-843a-4d7a-8bfc-842d03db6ca3
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Geography
- Grade: Grade 11
- Document type: Question paper
- Year: 2016
- Exam period: Eastern Cape November
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 13

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Geography](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/geography) › [Geography Grade 11 P1 Eastern Cape November 2016 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr11-geog-p1-n16-add-afr/159d155e-843a-4d7a-8bfc-842d03db6ca3)

## About this document

Geography · Grade 11 · Eastern Cape November · 2016. Question paper, 13 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

        NASIONALE
    SENIOR SERTIFIKAAT

            GRAAD 11

       NOVEMBER 2016

         GEOGRAFIE V1
           BYLAAG

              *IGEOGA3*

    Hierdie bylaag bestaan uit 13 bladsye

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
 2                           GEOGRAFIE V1 (BYLAAG)                  (EC/NOVEMBER 2016)

FIGUUR 1.1: SINOPTIESE WEERKAARTVERSKYNSELS

                                                       [Bron : Aangepas uit Geography for All]

FIGUUR 1.2: MASSIEWE STOLLINGSGESTEENTES

                                                 [Bron : Aangepas uit Spot On Geography Gr11]

 Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)              GEOGRAFIE V1 (BYLAAG)                                       3

 FIGUUR 1.3: GLOBALE LUGSIRKULASIE

                                                                    [Bron: Eksaminator se eie skets]

FIGUUR 1.4: DROOGTE IN SUID-AFRIKA

Landbou minister het hernude hoop dat SA die droogte sal oorleef
Johannesburg – Landbou minister Senzeni Zokwana het gesê dat hy hernude hoop het dat
die land die huidige droogte sal oorleef, as gevolg van onlangse goeie reënval. Die departement
sê dat die geskatte oes 7,4 miljoen ton sal oplewer – dit is ŉ tekort van 3,8 miljoen ton van die
stapel voedsel.
Die minister sê dat hy uiters bekommerd is oor die stygende voedselpryse, wat aan die droogte
gekoppel kan word.
Zokwana het verder gesê dat die onlangse reënval wat broodnodig in die provinsies was, die
land se donker prentjie rondom mielie voorrade verander het. Aanvanklik sou ons rondom
November/Desember genoodsaak was om tussen vyf tot ses miljoen ton in te voer, maar hierdie
het aansienlik gedaal as gevolg van die goeie reënval.
Hy sê dat die droogte die armes die hardste getref het, iets wat hulle wou vermy.
Zokwana sê ook dat die regering en aandeelhouers in die landbou industrieë met nuwe idees
vorendag moet kom, om die huidige boerdery metodes te verander om gronderosie en ander
droogte-verwante kwessies te vermy.
                                                                                     [Bron: News24]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
 4                               GEOGRAFIE V1 (BYLAAG)                                       (EC/NOVEMBER 2016)

FIGUUR 1.5: BASALTIESE PLATO

                                                                                        Oostelike Ghats
                                                         Westelike Ghats

                                                                                          bergreeks
                                                           bergreeks

Die Dekkan plato is ŉ groot plato in Indië, wat die grootste gedeelte van die suidelike deel
van die land beslaan. Dit styg 100 meter (330vt) in die noorde, en tot meer as 1 kilometer
(0,61mi) in die suide, en vorm ŉ verhoogde driehoek binne die afwaarts wysende driehoek
van die Indiese subkontinent se kuslyn.
                                                  [Bron: http://wikipedia.org/wiki/File:indianhills.png]

FIGUUR 1.6: STAPELROTSE

                                                                           [Bron: http://www.google.co.za/url]

 Kopiereg voorbehou                                                                           Blaai om asseblief.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/NOVEMBER 2016)          GEOGRAFIE V1 (BYLAAG)                          5

FIGUUR 2.1: FÖHNWINDE

                                                     [Bron: Eksaminator se eie skets]

FIGUUR 2.2: STRUKTUUR LANDSKAPPE

                                                     [Bron: Spot On Geography Gr11]

 Kopiereg voorbehou                                        Blaai om asseblief.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
 6                           GEOGRAFIE V1 (BYLAAG)          (EC/NOVEMBER 2016)

FIGUUR 2.3: MOESONTOESTANDE OOR INDIË

                                                     {Bron: Eksaminator se eie skets]
FIGURE 2.4: EL-NINO TOESTANDE

                                                     [Bron: www.google.co.za/images/]

 Kopiereg voorbehou                                          Blaai om asseblief.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/NOVEMBER 2016)            GEOGRAFIE V1 (BYLAAG)                                    7

FIGUUR 2.5: HELLINGS

                                                              [Bron: Aangepas uit Google images]

FIGUUR 2.6: MASSA-BEWEGING

            Grondverskuiwing
                                                       Moddervloei

                                         Rotsstortings

                                                                       [Bron: Google images]

 Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief.

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
 8                           GEOGRAFIE V1 (BYLAAG)                (EC/NOVEMBER 2016)

FIGUUR 3.1: ROSTOW SE EKONOMIESE ONTWIKKELINGSMODEL

                                                              [Bron: Google images]

FIGUUR 3.3: ONGELYKHEDE IN ONTWIKKELING

                                                        [Bron: Focus on Geography]

                                                     [Bron: Eksaminator se eie skets]

 Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief.

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/NOVEMBER 2016)                          GEOGRAFIE V1 (BYLAAG)                           9

FIGUUR 3.4 – GLOBALISERING

Multinasionale korporasies raak betrokke
in baie nuttige en moreel verdedigbare
aktiwiteite in Derde wêreld lande,
waarvoor hulle dikwels baie min krediet
ontvang.
Betekenisvol onder hierdie aktiwiteite is
hul uitbreiding van geleenthede om hoër
inkomste te verdien, asook die verbruik
van verbeterde kwaliteit goedere en
dienste aan die armste streke van die
wêreld.
In plaas hiervan, word maatskappye
uitgebeeld as lelik of vreesaanjaend, deur
die        voorstanders       van       die
‘afhanklikheidsteorie’.
Omdat baie van hierdie maatskappye hul
oorsprong in die geïndustrialiseerde lande
het, word hulle gesien as instrumente om
Westerse kulturele waardes op Derde
wêreld lande af te dwing, eerder as
bondgenote (vriende) in ekonomiese                                   [Bron: Google images]
ontwikkeling.
    [Bron: www.iword. nvestopedia.com/term/m/multinational]

FIGUUR 3.5: GRONDEROSIE

                                                                        [Bron: Google images]

 Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief.

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
 10                               GEOGRAFIE V1 (BYLAAG)                      (EC/NOVEMBER 2016)

FIGUUR 3.6: ENERGIEBESTUUR IN SUID-AFRIKA

Dapper plan om Suid-Afrika se energiekrisis aan te pak
13 Februarie 2015

President Jacob Zuma se staatsrede op 12 Februarie het grootliks gehandel oor die planne
wat in werking gestel gaan word om die land se energie-uitdagings aan te spreek.
In die lewering van sy staatsrede in die Nasionale vergadering te Kaapstad, het Zuma ŉ
plan onthul, wat dit ten doel stel om die kort- en langtermyn energie-uitdagings aan te pak.
Hy praat uit die agtergrond van Eskom se kragnetwerk wat ingeperk bly, met die
kragvoorsiener wat geforseer word om beurtkrag te implementeer.
“Ons het ŉ plan wat kort-, medium-, en langtermyn reaksies behels. Die kort- en
mediumtermyn-plan sluit die verbeterde onderhoud van die Eskom-kragstasies in,
verbetering van elektrisiteitsopwekkingskapasiteit en die bestuur van die
elektrisiteitsaanvraag”, het Zuma gesê.
“Die langtermynplan, behels die finalisering van ons langtermyn energie sekuriteitsmeester
plan. As prioriteit gaan ons Eskom se finansies stabiliseer om die kragopwekker in staat te
stel om die huidige jaar te bestuur. In hierdie verband sal die regering sy belofte, om Eskom
rondom R23 miljard gedurende die volgende boekjaar te gee, eerbiedig”.
Energie beperkings verhinder ekonomiese groei en was ŉ groot ongerief vir ekonomiese
groei.

 Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief.

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)              GEOGRAFIE V1 (BYLAAG)                                           11

 FIGUUR 4.2 – ENERGIE BRONNE

                                                                              [Bron: Google images]

 FIGUUR 4.3 – REGVERDIGE HANDEL

 Regverdige handel is ŉ globale handelsmodel en sertifisering lig kopers onmiddellik in oor
 die feit dat produkte op ŉ eties aanvaarbare manier geproduseer is.

 Vir verbruikers, bied regverdige handel die geleentheid om armoede te verminder deur hulle
 daaglikse inkopies.

 Vir boere en werkers in ontwikkelende lande, bied regverdige handel beter pryse, verbeterde
 handelsooreenkomste en die besigheidsvaardighede wat benodig word om die kwaliteit
 produkte te produseer, wat met die globale mark kan meeding. Deur middel van dinamiese
 handel, kan boere en werkers hulle lewens verbeter en vir ŉ beter toekoms beplan.

 Huidiglik bevoordeel regverdige handel meer as 1,2 miljoen families in 70 ontwikkelende
 lande regoor Afrika, Asië, en Latyns-Amerika.
                                                [Bron: Vrye vertaling uit www.fairtradefederation.org]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief.

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                          GEOGRAFIE V1 (BYLAAG)                 (EC/NOVEMBER 2016)

 FIGUUR 4.4 – GESLAGSKWESSIES

                                                      [Bron: http://hdr.undp.org/en/data]

 FIGUUR 4.5 – VOLHOUBARE GEBRUIK VAN HULPBRONNE

                                                    [Bron: Google images]

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief.

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)          GEOGRAFIE V1 (BYLAAG)                                 13

 FIGUUR 4.6 – KRAGSTASIES WAT BYDRA TOT DIE NASIONALE NETWERK

                                                    [Bron: Aangepas uit Google images]

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief.

## Related documents

- [Gr11 GEOG P1 N16 QP Afr](https://www.hlayiso.com/library/gr11-geog-p1-n16-qp-afr/9d649953-c4ac-461e-954e-8086c67806e9) — Geography · QP · 2016 · Afr
- [Gr11 GEOG P1 N16 add Eng](https://www.hlayiso.com/library/gr11-geog-p1-n16-add-eng/88536bda-bd84-4d09-bab5-2eb2c0358282) — Geography · QP · 2016 · Eng
- [Gr11 GEOG P1 N16 MEMO Afr](https://www.hlayiso.com/library/gr11-geog-p1-n16-memo-afr/aa27028e-59fc-4b71-878c-eb2899b1158c) — Geography · Memo · 2016 · Afr
- [Gr11 GEOG P2 N16 QP Afr](https://www.hlayiso.com/library/gr11-geog-p2-n16-qp-afr/ed957a62-67eb-4174-8f02-b7a71a245953) — Geography · QP · 2016 · Afr
- [GEOGRAPHY P1 QP GR11 NOV 2022 English](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-qp-gr11-nov-2022-english/f5a68a16-6a2a-4b2d-ba45-65cef0f8f16a) — Geography · QP · 2022 · Eng
- [GEOGRAPHY P1 GR11 QP NOV2020 Afr D](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr11-qp-nov2020-afr-d/1aba3978-e8f3-4ca2-ad1c-7fb4e9e46738) — Geography · QP · 2020 · Afr

## More from Grade 11 Geography

- [GEOGAPHY P1 MEMO GR11 NOV 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/geogaphy-p1-memo-gr11-nov-2025-eng-watermark/f4dc79b3-16ce-4c85-bce6-b0b3d628919b) — Memo · 2025 · Eng
- [GEOGRAPHY P2 GR11 NOV2025 ENGLISH MARKING GUIDELINE watermark](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr11-nov2025-english-marking-guideline-watermark/9b7f40b8-89c5-49a9-9b4b-ddaff098de70) — Memo · 2025 · Eng
- [FS Geography Grade 11 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/fs-geography-grade-11-march-2025-qp-and-memo/971937cb-0cd1-4f4b-ac7c-d89c3464de70) — QP + Memo · 2025
- [GEOGRAPHY P1 MEMO GR11NOV 2024 AFR watermark](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-memo-gr11nov-2024-afr-watermark/f29b99c3-25d5-4fea-b032-0ce54ac414f2) — Memo · 2024 · Afr
- [GEOGRAPHY P1 MEMO GR11 NOV 2023 English](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-memo-gr11-nov-2023-english/f52423da-7382-46d7-95f3-acda9a797f0e) — Memo · 2023 · Eng
- [IMG 20231013 WA0020](https://www.hlayiso.com/library/img-20231013-wa0020/f2c2375a-4a33-4c6e-a27d-95cec3c162d9) — QP · 2023

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
