# Geography Grade 11 P1 Eastern Cape November 2016 Memo (Afr)

> Grade 11 Geography Paper 1 memorandum from the Eastern Cape November 2016 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr11-geog-p1-n16-memo-afr/aa27028e-59fc-4b71-878c-eb2899b1158c
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Geography
- Grade: Grade 11
- Document type: Memorandum
- Year: 2016
- Exam period: Eastern Cape November
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 13

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Geography](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/geography) › [Geography Grade 11 P1 Eastern Cape November 2016 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr11-geog-p1-n16-memo-afr/aa27028e-59fc-4b71-878c-eb2899b1158c)

## About this document

Geography · Grade 11 · Eastern Cape November · 2016. Memorandum, 13 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                     NASIONALE
                 SENIOR SERTIFIKAAT

                         GRAAD 11

                     NOVEMBER 2016

                      GEOGRAFIE V1
                      MEMORANDUM

PUNTE:   225

               Hierdie memorandum bestaan uit 13 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                     GEOGRAFIE V1                        (EC/NOVEMBER 2016)

 AFDELING A: FISIESE GEOGRAFIE: DIE ATMOSFEER EN GEOMORFOLOGIE

 VRAAG 1

 1.1   1.1.1   B     millibar
       1.1.2   C     isobare.
       1.1.3   B     1030
       1.1.4   A     kloksgewys.
       1.1.5   C     saal.
       1.1.6   C     sub-tropiese hoogdruk
       1.1.7   C     coriolis-krag en drukgradiëntkrag in balans is.
       1.1.8   B     ITKS is op die Kreefskeerkring                            (8 × 1)     (8)

 1.2 1.2.1     C
     1.2.2     D
     1.2.3     B
     1.2.4     A
     1.2.5     F
     1.2.6     C
     1.2.7     E                                                               (7 × 1)     (7)

 1.3 1.3.1     Ekwatoriale laag                                                (1 × 1)     (1)

       1.3.2   Tropiese oostewinde/Passaatwinde                                (1 × 1)     (1)

       1.3.3      Beweeg in ŉ westelike rigting onder die invloed van die coriolis-
                   krag 
                Wyk af na regs in die noordelike halfrond en na links in die
                   suidelike halfrond volgens die wet van Ferrel 
               (Enige EEN)                                                      (1 × 2)     (2)

       1.3.4      Die tropiese streke is warm, soos die wind oor die oseaan waai
                   versamel dit vog 
                Konvergeer by die ekwatoriale laag 
                Intensiewe verhitting veroorsaak verdamping en kondensasie, dus
                   ontstaan cumulonimbuswolke 
               (Enige TWEE)                                                   (2 × 2)       (4)

       1.3.5      Intensiewe verhitting rondom die ewenaar (0°), veroorsaak
                   vertikale styging van lug 
                Die lug bereik die bopunt van die troposfeer en divergeer
                   poolwaarts 
                By 30° noord en suid daal die lug omdat dit afgekoel het 
                Hoogdruksone ontwikkel 
                Die lug divergeer op die oppervlakte, waar sommige na die
                   ewenaar terugbeweeg 
               (Enige VIER)                                                  (4 × 2)        (8)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)                      GEOGRAFIE V1                                         3

 1.4 1.4.1      Lang periode van abnormale reënval wat tot watertekorte lei. 
                (Konsep)                                                       (1 × 1)        (1)
       1.4.2        Dit is meteorologies as gevolg van abnormale lae reënval 
                    Dit is landboukundig omdat die watertekorte die landbouproduksie
                     beïnvloed                                                 (1 + 1)       (2)
       1.4.3     Daling in produksie 
                 Voedselpryse neem toe 
                (Enige EEN)                                                       (1 × 1)     (1)
       1.4.4      Styging in voedselpryse sal veroorsaak dat die armes minder kos
                   koop. 
                 Plaaswerkers kan hulle werk verloor. 
                 Afname in voedselinname kan tot hongersnood onder die armes
                   lei. 
                (Enige TWEE – Aanvaar ander relevante response)              (2 × 2)          (4)
       1.4.5      Deur die publiek in te lig deur middel van
                   waterbeperkingsveldtogte 
                 Deur die inleiding van nood bewaringsprogramme 
                 Deur waterbeperkingsdienste te verskaf 
                 Deur die implimentering van noodpryse tydens droogtes 
                 Waterwisselingsprogramme 
                 Verbetering van watersisteme (bv. lekkasie-ontdekking) 
                 Identifisering van noodbronne van aanvraag (bv. nood
                   interverbindings, boor van nuwe boorgate) 
                 Behoorlike bestuur van beskikbare waterbronne (bv.
                   noodbanke) 
                 Soek nuwe waterbronne 
                (Enige DRIE)                                                (3 × 2)           (6)
 1.5 1.5.1      Stollingsgesteentes                                              (1 × 1)     (1)
       1.5.2    Westelike Ghats 
                Oostelike Ghats                                                  (2 × 1)     (2)
       1.5.3    Basaltiese lawa wat oor die aardoppervlakte vloei  koel af en
                stol                                                          (2 × 2)       (4)
       1.5.4    Harde weerstandbiedende kaprots is moeilik om afwaarts te erodeer,
                dus maak laterale (sywaartse) erosie dit smaller, maar nie laer nie. 
                                                                                  (1 × 2)     (2)
       1.5.5    Die hoogte van die berge sny vogtigheid vanuit die kusgebiede af. 
                                                                               (1 × 2)        (2)

       1.5.6      Veeboerdery vir katoen- en wolindustrie in droër streke. 
                  Verweerde stollingsgesteentes is vrugbare grond, wat dit geskik vir
                   akkerbou maak. 
                 Toeriste-aantrekkingskragte 
                 Gelykheid van die gebied maak dit geskik om groente aan te
                   plant. 
                (Enige TWEE)                                                   (2 × 2)        (4)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                    GEOGRAFIE V1                        (EC/NOVEMBER 2016)

 1.6 1.6.1     Batoliet 
               Lakkoliet 
               (Enige EEN)                                                     (1 × 1)    (1)

      1.6.2    Kernstene                                                      (1 × 1)    (1)

      1.6.3    Graniet                                                        (1 × 1)    (1)

      1.6.4       Die gebied bestaan uit harde- en minder harde
                   weerstandbiedende gesteentes 
                By die hoër gebiede is die gesteentes meer weerstandbiedend tot
                   erosie en erodeer dus moeiliker 
                Die hoër gebiede neem langer om deur agente van erosie en
                   verwering afgebreek te word 
                By die laer gebiede bestaan die gebied uit minder
                   weerstandbiedende gesteentes en dus word dit makliker
                   geërodeer 
               (Enige TWEE)                                               (2 × 2)         (4)

      1.6.5    Krake en nate ontwikkel in graniet onder die grond  en word wyer
               gemaak deur chemiese verwering,  meganiese verwering en erosie
               verwyder die oppervlakmateriaal, en ontbloot die kernstene.  Die
               los materiaal tussen die kernstene word deur meganiese erosie
               geërodeer.  Die basis van die stapelrots is nogsteeds aan die
               oorspronklike intrusie verbind. 
               (Enige VIER)                                                   (4 × 2)     (8)
                                                                                         [75]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)                     GEOGRAFIE V1                                         5

 VRAAG 2

 2.1 2.1.1      lykant 
     2.1.2      Droë adiabaties 
     2.1.3      0,5 ⁰ C per 100 m 
     2.1.4      500 m 
     2.1.5      18 ⁰ C 
     2.1.6      Europa 
     2.1.7      bergwind                                                        (7 × 1)     (7)

 2.2 2.2.1      A
     2.2.2      E
     2.2.3      G
     2.2.4      X
     2.2.5      A
     2.2.6      Y
     2.2.7      X
     2.2.8      D                                                               (8 × 1)     (8)

 2.3 2.3.1      Dit is ŉ gordel van laagdruk wat die Aarde omring, gewoonlik naby die
                ewenaar waar die passaatwinde van die noordelike en suidelike
                halfronde konvergeer. 
                (Konsep)                                                       (1 × 1)       (1)

       2.3.2        Gedurende somer beweeg die ITKS noordwaarts en veroorsaak
                     intensiewe verhitting met die konvergensie van die tropiese
                     passaatwinde en dit veroorsaak grootskaalse verdamping 
                    Gedurende winter het die ITKS suidwaarts migreer, dis waarom
                     die Indiese sub-kontinent koeler is en ŉ hoogdruk domineer die
                     binneland sodat lug vanaf die binneland na die oseaan beweeg en
                     droër toestande veroorsaak                                (2 × 2)     (4)

       2.3.3       Die oorsprong van die wind is in die suidelike halfrond waar die
                    afwyking na links is 
                 Soos dit die ewenaar oorsteek, verander die afwyking na regs,
                    volgens die wet van Ferrel 
                 Die invloed van Coriolis-krag 
                (Enige TWEE)                                                     (2 × 2)     (4)

       2.3.4    Seën:
                 Maak damme en putte vol 
                 Landbouprodukte steun op jaarlikse reënval 
                 Die reëns maak die harde grond sag, wat dit makliker maak om die
                    grond te bewerk 
                 Met die hoeveelheid water kan hidroëlektrisiteit opgewek word 
                Vloek:
                 Vloede verwoes huise, infrastruktuur en landbougrond 
                 Moddervloei kan boeredorpies begrawe en die oeste verwoes 
                (Enige DRIE – BEIDE ASPEKTE MOET BEANTWOORD WORD VIR
                DIE VOLPUNTE – Aanvaar ander redelike antwoorde)             (3 × 2)         (6)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                      GEOGRAFIE V1                        (EC/NOVEMBER 2016)

 2.4 2.4.1     Tropiese oostewinde/Passaatwinde                                 (1 × 1)     (1)

      2.4.2         Die wind verswak tydens die El-Niño-toestande en veroorsaak dat
                     warmer water vanaf die westelike stille oseaan ooswaarts
                     beweeg. 
                    Soos die oseaan se water warmer word, ontwikkel ŉ laagdruk oor
                     die oseaan en lugdruk verhoog oor Indonesië.            (2 × 2)       (4)

      2.4.3      Die lugdruk vermeerder, wat lei tot minder verdamping en
                  reënval 
                Droogtes word in gebiede waar daar gewoonlik reënval is,
                  ervaar 
                Hierdie lei tot misoeste en ŉ verlies aan inkomste vir boere  
                Veldbrande vermeerder, wat lewende hawe en oeste bedreig 
               (Enige EEN)                                                     (1 × 2)       (2)

      2.4.4    Skets 1
                Normale opwelling/opstuwing bring koue water wat ryk is aan
                  voedingstowwe vir plankton, na die oppervlakte 
                Plankton dien as voedsel vir visse 
                Visbedryf is normaal en floreer 

               Skets 2
                Swak opwelling/opstuwing veroorsaak ŉ tekort aan
                  voedingstowwe 
                Vis beweeg eerder na ander plekke of vrek 
                Daar is ŉ dramatiese vermindering in die vangste 
               (Enige VIER – Aanvaar ander redelike response – BEIDE
               SITUASIES MOET DEUR DIE LEERDER BESPREEK WORD) (4 × 2)                        (8)

 2.5 2.5.1     Kruin 
               Grondkruip                                                       (1 + 1)     (2)

      2.5.2    Neerlating/Deponering                                            (1 × 1)     (1)

      2.5.3    Terugwaartse/hoofwaartse erosie van die eskarphelling maak die
               gebied waar die puin val, wyer.                            (1 × 2)          (2)

      2.5.4         By B is die helling baie styl, met harde weerstandbiedende
                     gesteentes en ekstensiewe erosie, wat dit vir plante onmoontlik
                     maak om hier te groei 
                    By C is die helling meer gelyk en met die deponering van vrugbare
                     grond, is hierdie gebied ideaal vir die groei van plante  (2 × 2)     (4)

      2.5.5         Te styl vir bewerking as gevolg van oormatige erosie en die harde
                     weerstandbiedende gesteentes 
                    Kan gebruik word vir ontspanningsaktiwiteite soos abseil en
                     rotsklim                                                  (2 × 2)     (4)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)                    GEOGRAFIE V1                                         7

 2.6 2.6.1      Dit is die beweging van oppervlakmateriaal onder die invloed van
                swaartekrag. 
                (Konsep)                                                       (1 × 1)      (1)

       2.6.2    Vind veral plaas wanneer menslike nedersettings heuwelagtige
                hellings nader.                                            (1 × 2)        (2)

       2.6.3      Die grond word nie meer teen die effek van reën beskerm nie 
                  Plantwortels bind nie meer die grond nie, dus word dit makliker vir
                   grond om te beweeg of deur water weg gewas word 
                (Enige EEN)                                                     (1 × 2)     (2)

       2.6.4     Kan eiendomme beskadig of huise verwoes 
                 Kan ernstige beserings of selfs sterftes veroorsaak 
                 Rotsstortings mag huise begrawe 
                (Enige TWEE)                                                    (2 × 2)     (4)

       2.6.5      Gebruik nette om los materiaal in te perk 
                  Die bou van klipmure of mure by die basis van hellings om los
                   vallende rotse vas te vang 
                 Die sprei van sement op die kant van die helling om sodoende die
                   helling te stabiliseer 
                 Boor van skroewe en boude binne-in die helling om die helling te
                   stabiliseer 
                 Kanalisering van water uit die grond om dit droër te maak 
                (Enige VIER – Aanvaar ander relevante response)                (4 × 2)      (8)
                                                                                           [75]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                    GEOGRAFIE V1                         (EC/NOVEMBER 2016)

 AFDELING B: ONTWIKKELING EN NATUURLIKE HULPBRONNE

 VRAAG 3

 3.1 3.1.1     Voorvereistes vir vertrek 
     3.1.2     Vertrek 
     3.1.3     Dryf na volwassenheid 
     3.1.4     Tradisionele gemeenskap 
     3.1.5     Hoë massa verbruik 
     3.1.6     Hoë massa verbruik 
     3.1.7     Dryf na volwassenheid 
     3.1.8     Tradisionele gemeenskap                                         (8 × 1)     (8)

 3.2 3.2.1     C
     3.2.2     E
     3.2.3     F
     3.2.4     A
     3.2.5     B
     3.2.6     G
     3.2.7     D                                                               (7 × 1)     (7)

 3.3 3.3.1     Ontwikkelde lande het in oorvloed en ontwikkelende het minder as
               hulle basiese behoeftes 
               (Konsep)                                                      (1 × 1)        (1)

      3.3.2     Swak kwaliteit huise 
                Lae inkomste 
                Voedselonsekerheid 
                Lae lewensstandaard 
                Tekort aan werksekuriteit 
                Oorbewoonde huise 
                Tekort aan vaardighede 
                Tekort aan behoorlike opvoeding en geletterdheid 
                Bestaansboerdery domineer 
               (Enige TWEE)                                                     (2 × 1)     (2)

      3.3.3    Ekonomiese aanwyser:
               In ontwikkelende lande domineer primêre aktiwiteite met lae inkomste
               oor die algemeen, waarteen in ontwikkelde lande domineer tersiêre en
               kwaternêre aktiwiteite. 

               Sosiale aanwysers:
               Beskikbaarheid van dienste soos water, elektrisiteit, opvoeding en
               gesondheidsorg is hoër in ontwikkelde lande (B) as in ontwikkelende
               lande (A). 
               In ontwikkelende lande (A) is voedsel en voeding swak, waarteen in
               ontwikkelde lande (B) in oorvloed.                             (3 × 2)     (6)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)                     GEOGRAFIE V1                                             9

       3.3.4    (a)   X                                                            (1 × 2)     (2)
                (b)    Die grafiek dui aan dat X ŉ baie hoë werkersmag in die
                        tersiêre sektor het, wat oor die algemeen ŉ aanduiding van ŉ
                        hoë BBP is. 
                       Die skets wat die ontwikkelde lande voorstel, illustreer ŉ
                        leefstyl van welgestelde mense.                        (2 × 2)         (4)
 3.4 3.4.1      Dit is ŉ korporasie/maatskappy wat hulle fasiliteite en ander
                eiendomme in ten minste een ander land as hul eie het. 
                (Konsep)                                                             (1 × 1)     (1)
       3.4.2     Dit maak derde-wêreld lande afhanklik op eerste-wêreld lande. 
                 Dit dwing Westerse kulturele-waardes op die derde-wêreld lande
                  af.                                                        (2 × 1)            (2)
       3.4.3     Die uittreksel bejeën die positiewe invloede van multinasionale
                  korporasies op ontwikkelende lande. 
                 Die skets illustreer hoe multinasionale korporasies die hulpbronne
                  van ontwikkelende lande eksploiteer.                         (2 × 2)         (4)
       3.4.4    Verbeterde Ekonomie:
                 Skep werksgeleenthede wat die BBP sal verhoog 
                 Versterk die ekonomie deur die verkryging van buitelandse valuta
                  
                 Die grootte en skaal van werkverrigtinge stel MNK in staat om laer
                  kostes vir produkte aan te bied, wat die verbruikers gaan
                  bevoordeel 
                 Winste kan gebruik word vir navorsing en verdere ontwikkeling in
                  ontwikkelende lande 
                Verbeterde dienste:
                 MNK’s sal met plaaslike maatskappye werk om hulle innovering en
                   tegnologiese bestuur te ontwikkel. 
                 MNK’s kan help om siektes soos MIV/Vigs deur navorsing te bestry
                   om sodoende die produksie te verhoog. 
                 MNK’s kan die vaardighede en kennis van plaaslike inwoners deur
                   die verskaffing van opvoedkundige en tegniese bystand
                   verbeter. 
                 Wanneer fabrieke gebou word, sal dit ŉ uitkringende effek op
                   dienste soos vervoer, elektrisiteit, opvoeding, ens. het. 
                (Enige VIER – Aanvaar ander redelike antwoorde. BEIDE
                ASPEKTE NOET BESPREEK WORD VIR DIE VOLLE PUNTE) (4 × 2)                          (8)
 3.5 3.5.1      A Terrasering 
                B Wisselweiding                                                     (2 × 1)     (2)
       3.5.2    Die vorming van grond is ŉ baie stadige proses wat miljoene jare
                neem. 
                (Konsep)                                                        (1 × 1)          (1)
       3.5.3    Goedkoop metode om die vrugbaarheid van die gebied te verhoog. 
                Die gelyke gebied maak dit moontlik om moderne masjinerie te
                gebruik.                                                   (2 × 2)             (4)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                    GEOGRAFIE V1                           (EC/NOVEMBER 2016)

      3.5.4     Onmiddellike en langtermyn produksie-verliese 
                Lei tot daling in produksie 
                Voedselpryse gaan toeneem omdat landbouprodukte ingevoer moet
                  word of hoër finansiële koste vir produksie 
                Verlies aan buitelandse valuta soos uitvoere daal 
                Negatiewe impak op die BBP van die land 
                Negatiewe uitkringende effek op die voorsiening van dienste omdat
                  geld verlore gaan t
               (Enige VIER – Aanvaar ander relevante response)               (4 × 2)          (8)

 3.6 3.6.1      Verbeterde onderhoud van Eskom-kragstasies 
                Bestuur van die elektrisiteitsaanvraag 
               (Enige EEN)                                                         (1 × 1)    (1)

      3.6.2     Verhoog die gebruik van nie-konvensionele energie produksie om
                  die gebruik van steenkool as kragopwekker te verminder 
                Die bestuur van energie in ŉ meer volhoubare manier 
                Verhoogde regeringbeleggings om energie-pryse so laag as
                  moontlik te hou sodat dit buitelandse beleggings kan trek en
                  sodoende plaaslike ekonomiese groei stimuleer 
                Loods van ŉ opvoedkundige, inligting en bewusmakingsveldtogte
                  om alle belanghebbendes bewus te maak van meer koste-
                  doeltreffender maniere om energie te spaar 
               (Enige TWEE – Aanvaar ander relevante response)                 (2 × 2)        (4)

      3.6.3     Vertraag ekonomiese vooruitgang in die gemeenskap 
                Besighede sal meer belasting moet betaal en sal minder
                  ekonomies-lewensvatbaar raak en sal dus geforseer word om te
                  sluit 
                Werkverliese as gevolg van produksie-tekorte sal ekonomiese en
                  finansiële onstabiliteit laat toeneem 
               (Enige TWEE)                                                 (2 × 2)           (4)

      3.6.4    Nie volhoubaar nie, omdat:
                Dit verhoog die koste wat nodig is om elektrisiteit te verskaf omdat
                  dit duurder is om elektrisiteit uit diesel te genereer vergeleke met
                  steenkool 
                Koste van diesel sal verhoog en dit sal die verbruikers onregverdig
                  negatief affekteer 
                Dit plaas druk op die ekonomie omdat daar meer invoere van diesel
                  sal wees 
                Druk op finansieel-beperkte huishoudings omdat daar ŉ toename in
                  voedselpryse a.g.v. stygende elektrisiteit sal plaasvind 
               (Enige DRIE)                                                        (3 × 2)    (6)
                                                                                             [75]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)                      GEOGRAFIE V1                                      11

 VRAAG 4

 4.1 4.1.1      Ekonomiese ontwikkeling 
     4.1.2      Handelsbalans 
     4.1.3      Invoer kwotas 
     4.1.4      Embargo 
     4.1.5      Proteksionisme 
     4.1.6      Bilaterale hulp 
     4.1.7      Humanitêre hulp                                                (7 × 1)     (7)

 4.2 4.2.1      C     Natuurlike gas
     4.2.2      C     Geo-termiese
     4.2.3      A     Biomassa
     4.2.4      C     Uraan
     4.2.5      B     Son
     4.2.6      A     Uraan
     4.2.7      A     Uraan
     4.2.8      D     Steenkool                                                (8 × 1)     (8)

 4.3 4.3.1      Handel tussen maatskappye in ontwikkelde lande en produseerders in
                ontwikkelende lande waarin regverdige pryse aan die produseerders
                betaal word. 
                (Konsep)                                                      (1 × 1)       (1)

       4.3.2     Dit bied beter pryse 
                 Verbeterde handelterme 
                 Verkryging van besigheidsvaardighede wat nodig is om hoë kwaliteit
                   produkte te lewer 
                 Verbeter hulle lewens en beplan vir die toekoms 
                (Enige EEN)                                                 (1 × 1)         (1)

       4.3.3     Deur algemene ooreenkoms, hou maatskappye die pryse van
                   produkte laag en hierdeur spaar die verbruikers geld. 
                 Omdat boere nie uitgebuit word in regverdige handel nie, neig hulle
                   om die pryse van produkte laag te hou. 
                (Enige EEN)                                                    (1 × 2)      (2)

       4.3.4     Daar is geen proteksionisme 
                 Winste word gelyk verdeel 
                 Beide bevorder kompetisie wat pryse vir die verbruiker verlaag 
                 Beide verbeter verhoudinge tussen lande 
                (Enige TWEE)                                                    (2 × 2)     (4)

       4.3.5     Beskerming van natuurlike hulpbronne en natuurlike plantegroei 
                 Bevordering van landbou verskeidenheid, erosie kontrolering en die
                   gebruik van plaagdoders en bemestingstowwe 
                 Verban die gebruik van geneties gemodifiseerde organismes
                   (GMO) 
                 Vereis dat behoorlike bestuur van afval, water en energie
                   geskied 
                (Enige VIER – Aanvaar ander redelike response)                (4 × 2)       (8)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                                   GEOGRAFIE V1                        (EC/NOVEMBER 2016)

 4.4 4.4.1     Geslagsgelykheid is wanneer mans en vroue dieselfde regte en
               geleenthede oor alle sektore van die gemeenskap geniet. 
               (Konsep)                                                     (1 × 1)        (1)

      4.4.2    Ghana                                                          (1 × 1)     (1)

      4.4.3     Vroue werk vir meer ure sonder betaling 
                Vrou word minder vir werk betaal 
                Vroue werk vir meer ure as mans 
               (Enige TWEE)                                                    (2 × 2)     (4)

      4.4.4     Vroue het beperkte toegang tot gesondheidsfasiliteite 
                Vroue se toegang tot opvoeding is beperk, dus waarom daar hoë
                  vlakke van ongeletterdheid onder vroue is 
                Meeste vroue is deel van die informele sektor, as gevolg van die
                  moeilikhede wat hulle in die korporatiewe wêreld ontvang 
                Vroue het nog steeds nie stemreg in sommige lande nie 
                Vroue besit nie grond en kan ook nie betrokke raak in formele
                  transaksies nie 
               (Enige TWEE)                                                    (2 × 2)     (4)

      4.4.5     Verbeterde vaardighede en kennis deur vroue kan die produksie-
                  uitset van lande verbeter 
                Hoër betaalde werk vir vroue, beteken groter ontwikkeling deur
                  middel van hoër spandering, wat ŉ vermenigvuldigingseffek van
                  ontwikkeling veroorsaak 
                Met vroue wat meer geld verdien, het die huishouding meer om te
                  spandeer, wat kinders ŉ beter lewenskwaliteit verskaf 
               (Enige TWEE – Aanvaar ander redelike response)                 (2 × 2)      (4)

 4.5 4.5.1     Ontbossing                                                     (1 × 1)     (1)

      4.5.2    Dit kan weer aangevul word.                                   (1 × 2)     (2)

      4.5.3     Die mense gebruik die hulpbron vir daaglikse leefwyses vinniger as
                  wat dit aangevul kan word. 
                Die mense gebruik die hulpbron nie vir ekonomiese groei nie, wat
                  omgewingsagteruitgang kan veroorsaak. 
               (Enige EEN)                                                    (1 × 2)      (2)

      4.5.4     Verwydering van plante en bome sal die kweekhuisgasse in die lug
                  vermeerder en dus bydrae tot aardverwarming en
                  klimaatverandering. 
                Verwydering van bome en plante sal gronderosie vermeerder. 
                Habitatte van diere sal verwoes word. 
                Biodiversiteit en ekosisteme word versteur. 
               (Enige TWEE)                                                (2 × 2)         (4)

      4.5.5     Bosbou as ŉ industrie verskaf werk 
                Verkoop van hout verdien geld vir die plaaslike inwoners 
                Die skep van ŉ industrie wat gedenkbeelde vir toeriste maak 
               (Enige TWEE – Aanvaar ander redelike response)                (2 × 2)       (4)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)                    GEOGRAFIE V1                                      13

 4.6 4.6.1      A Kernkragstasie 
                B Termiese kragstasie 
                C. Hidro-elektrisiteit kragstasie                            (3 × 1)     (3)

       4.6.2     Spoornet 
                 Boere 
                 Huishoudelike gebruik 
                 Industrieë 
                 Ontspanningsfasiliteite 
                (Enige TWEE)                                                  (2 × 1)     (2)

       4.6.3       Verbranding van fossielbrandstowwe sal die kweekhuiseffek
                    vermeerder 
                 Veroorsaak klimaatverandering en aardverwarming 
                 Produseer suurreën 
                 Ontginning van steenkool vir die opwekking van energie,
                    veroorsaak omgewingsagteruitgang 
                 Afval van kragstasies verwoes habitatte op land en mariene
                    lewe 
                (Enige TWEE)                                                  (2 × 2)     (4)

       4.6.4       Verstamping, slyp die steenkool in poeier 
                   Steenkoolpoeier word gemeng met warm lug en beweeg na die
                    vure 
                 Brandende steenkool verhit die water in ŉ stoomketel, wat stoom
                    skep 
                 Stoom wat vanuit stoomketel vrygestel word dryf die turbine
                    aan 
                 Die turbine verander die hitte-energie in meganiese energie wat
                    die turbine draai 
                 Draaiende turbine dryf ŉ generator, wat meganiese energie omsit
                    in elektriese energie 
                (Enige VIER)
                (Die HELE PROSES moet verduidelik word vir die VOLPUNTE)
                                                                              (4 × 2)     (8)
                                                                                         [75]

                                                                           TOTAAL:       225

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

## Related documents

- [Gr11 GEOG P1 N16 add Afr](https://www.hlayiso.com/library/gr11-geog-p1-n16-add-afr/159d155e-843a-4d7a-8bfc-842d03db6ca3) — Geography · QP · 2016 · Afr
- [Gr11 GEOG P1 N16 QP Afr](https://www.hlayiso.com/library/gr11-geog-p1-n16-qp-afr/9d649953-c4ac-461e-954e-8086c67806e9) — Geography · QP · 2016 · Afr
- [Gr11 GEOG P1 N16 add Eng](https://www.hlayiso.com/library/gr11-geog-p1-n16-add-eng/88536bda-bd84-4d09-bab5-2eb2c0358282) — Geography · QP · 2016 · Eng
- [Gr11 GEOG P2 N16 MEMO Eng](https://www.hlayiso.com/library/gr11-geog-p2-n16-memo-eng/5581f667-79bf-43ea-a9d5-db38feadab7f) — Geography · Memo · 2016 · Eng
- [Gr11 GEOG P2 N16 MEMO Afr](https://www.hlayiso.com/library/gr11-geog-p2-n16-memo-afr/fc67ea0d-face-4db5-9b83-f16d095d91f5) — Geography · Memo · 2016 · Afr
- [GEOGRAPHY P1 GR11 MEMO NOV2020 Eng D](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr11-memo-nov2020-eng-d/e69812a7-c679-4117-8e83-ff24ba6186e5) — Geography · Memo · 2020 · Eng

## More from Grade 11 Geography

- [GEOGRAPHY P1 QP GR11 NOV 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-qp-gr11-nov-2025-eng-watermark/caada183-967a-4820-a00e-363a8c0367cc) — QP · 2025 · Eng
- [GEOGRAPHY P2 MAP 2529CC EMALAHLENI Nov 2025 Final watermark](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-map-2529cc-emalahleni-nov-2025-final-watermark/850cf53e-1902-408c-928d-6d7ceb2466cf) — QP · 2025
- [FS Geography Grade 11 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/fs-geography-grade-11-march-2025-qp-and-memo/971937cb-0cd1-4f4b-ac7c-d89c3464de70) — QP + Memo · 2025
- [GEOGRAPHY P1 QP GR11 NOV 2024 AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-qp-gr11-nov-2024-afr-d-watermark/423e5b2a-0420-47af-8002-6e28c4f1257a) — QP · 2024 · Afr
- [GEOGRAPHY P2 GR11 QP NOV2024 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr11-qp-nov2024-eng-d-watermark/f28c449c-8c06-4f6b-8014-968ad9ec2f20) — QP · 2024 · Eng
- [NW 11 GEOGRAPHY P2 QP ENG NOV 2024](https://www.hlayiso.com/library/nw-11-geography-p2-qp-eng-nov-2024/87401783-284d-47f0-a49a-7027fb34cb4c) — QP · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
