# Geography Grade 11 P2 Eastern Cape November 2016 Memo (Afr)

> Grade 11 Geography Paper 2 memorandum from the Eastern Cape November 2016 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr11-geog-p2-n16-memo-afr/fc67ea0d-face-4db5-9b83-f16d095d91f5
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Geography
- Grade: Grade 11
- Document type: Memorandum
- Year: 2016
- Exam period: Eastern Cape November
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Geography](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/geography) › [Geography Grade 11 P2 Eastern Cape November 2016 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr11-geog-p2-n16-memo-afr/fc67ea0d-face-4db5-9b83-f16d095d91f5)

## About this document

Geography · Grade 11 · Eastern Cape November · 2016. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                         NASIONALE
                     SENIOR SERTIFIKAAT

                           GRAAD 11

                       NOVEMBER 2016

                        GEOGRAFIE V2
                        MEMORANDUM

PUNTE:   75

                 Hierdie memorandum bestaan uit 10 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                    GEOGRAFIE V2                      (EC/NOVEMBER 2016)

 AFDELING A

 VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

 Die volgende stellings is op die 1 : 50 000 topografiese kaart 2829AC HARRISMITH,
 sowel as die ortofotokaart van ŉ gedeelte van die gekarteerde gebied, gebaseer. Verskeie
 opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae verskaf. Kies die korrekte
 antwoord en skryf slegs die letter (A tot D) in die blokkie langs elke stelling neer.

 1.1    Die kontoerinterval van die ortofoto is … meter.

        A    20
        B    10
                                                                                             C
        C    5
        D    50

 1.2    Die rye bome wat naby die Secunda plaas in blok E2 aangetref word, word
        gebruik as …

        A    afbakenings.
        B    beskerming.
                                                                                             D
        C    plantasies.
        D    windskerms.

 1.3    Die koördinate van trigonometriese stasie nommer 44, in blok B13 is …

        A    28°16’10”S 29°12’50”O / 28°16,1’S 29°12,8’O.
        B    28°15’10”O 29°14’20”S / 28°15,1’O 29°14,3’S.
                                                                                             A
        C    29°13’22”S 28°16’10”O / 29°13,3’S 28°16,1’O.
        D    29°13’22”O 28°15’10”S / 29°13,3’O 28°15,1’S.

 1.4    Die provinsie waarin Harrismith aangetref word, is …

        A    Mpumalanga.
        B    KwaZulu-Natal.
                                                                                             D
        C    Gauteng.
        D    Vrystaat.

 1.5    Die verskynsel genommer 1 op die ortofotokaart is ŉ …

        A    uitloper.
        B    gholfbaan.
                                                                                             B
        C    saal.
        D    begraafplaas.

 1.6    Die gebou wat 10 op die ortofotokaart genommer is, is ŉ …

        A    skool.
        B    fabriek.
                                                                                             C
        C    hospitaal.
        D    kleinhoewe.

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)                   GEOGRAFIE V2                                       3

 1.7    Die rigting van die Sterkfonteindam Natuurreservaat gebied, in blok J2, vanaf
        Harrismith, in blok B8 is …

        A     noordwes.
        B     suidoos.
                                                                                             D
        C     noordoos.
        D     suidwes.

 1.8    Die landvorm tussen trigonometriese stasie 44 en punthoogte 2338 in blok B13,
        op die topografiese kaart is ŉ …

        A     saal.
        B     vlakte.
                                                                                             D
        C     plato.
        D     pas.

 1.9    Harrismith is ŉ dorp wat in ŉ … reënvalarea aangetref word.

        A     somer
        B     winter
                                                                                             A
        C     dwarsdeur die jaar
        D     herfs

 1.10   Die pad/paaie wat Harrismith met Witsieshoek in die suidweste verbind, op die
        topografiese kaart, is die …

        A     N5.
        B     N5, R74 en 712.
                                                                                             B
        C     R74.
        D     N3 en R74.

 1.11   Die kaartprojeksie wat op die ortofotokaart gebruik word is …

        A     Universeel Transversaal.
        B     Lambert.
                                                                                             C
        C     Gauss Conform.
        D     Mercator.

 1.12   Bewyse van ontginning van ondergrondse water in blok D1 word aangedui met
        ŉ…

        A     dam.
        B     windpomp.
                                                                                             B
        C     reservoir.
        D     voor.

 1.13   Die helling tussen C en D op die topografiese kaart is …

        A     konkaaf.
        B     konveks.
                                                                                             A
        C     getrap.
        D     uniform.

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                      GEOGRAFIE V2                        (EC/NOVEMBER 2016)

 1.14   Wat is die vernaamste plantegroeitipe wat in blok C12 aangetref word.

        A       Bebosde gebied
        B       Boorde en Wingerde
                                                                                                   A
        C       Bewerkte landerye
        D       Wild en Bewaringsgebied

 1.15   Die verwysingsnommer van die ortofotokaart direk noordoos van Harrismith is ...

        A       2829 AC 3.
        B       2829 AA 24.
                                                                                                   B
        C       2829 AB.
        D       2829 AC 7.
                                                                                    (15 × 1) (15)
                                                                                             [15]
 AFDELING B

 VRAAG 2: KAARTWERKVAARDIGHEDE EN -BEREKENINGE

 Konsulteer die topografiese kaart en beantwoord die volgende vrae. Jy mag die ortofoto
 gebruik.

 2.1    Vind die grootste dam in blok G5 op die topografiese kaart en bereken die lengte
        van die damwal in meter.

        Toon ALLE berekeninge. Punte sal vir berekeninge toegeken word.

        Lengte = 0,3 cm  × 0,5 × 1000        (0,2 tot 0,4 cm)     = 0,3 cm  × 500
                                                 OF
                 = 150 m                                         = 150 m 
                                      [Speling 100 – 200 m]
                                                                                     (2 × 1)       (2)

 2.2    Die onderstaande dwarsprofiel is geteken tussen 5 en 6 op die ortofoto.

        2.2.1    Identifiseer die verskynsels gemerk A en B op die dwarsprofiel.

                 A = Spoorlyn 

                 B = N3 Nasionale deurpad 
                                                                                     (2 × 1)       (2)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)                      GEOGRAFIE V2                                         5

        2.2.2 Bereken die vertikale vergroting van hierdie dwarsprofiel vanaf 5 tot 6.

                                             𝑉𝑒𝑟𝑡𝑖𝑘𝑎𝑙𝑒 𝑆𝑘𝑎𝑎𝑙 (𝑉𝑆)
                Gebruik die formule: 𝑉𝑉 = 𝐻𝑜𝑟𝑖𝑠𝑜𝑛𝑡𝑎𝑙𝑒 𝑆𝑘𝑎𝑎𝑙 (𝐻𝑆)

                1 cm = 20 m (dus 20 × 100 = 2 000 m)
                VS = 1 : 2000 
                HS = 1 : 10 000 

                         𝑉𝑒𝑟𝑡𝑖𝑘𝑎𝑙𝑒 𝑆𝑘𝑎𝑎𝑙 (𝑉𝑆)
                𝑉𝐸 =
                        𝐻𝑜𝑟𝑖𝑠𝑜𝑛𝑡𝑎𝑙𝑒 𝑠𝑘𝑎𝑎𝑙 (𝐻𝑆)
                         1     10000
                     =( 2000 × 1 ) 
                     = 5 keer  [Geen eenhede – geen punte vir finale antwoord]
                                                                                   (4 × 1)       (4)

        2.2.3 Verskaf EEN rede waarom die vertikale skaal in ŉ dwarsprofiel vergroot
              word.

                     Dit laat toe dat reliëfverskynsels duideliker gesien kan word 
                     As die vertikale skaal nie vergroot word nie, vertoon die
                      reliëfverskynsels plat
                (Enige EEN)                                                        (1 × 1)       (1)

 2.3    2.3.1 Gebruik die inligting op die topografiese kaart en bereken die magnetiese
              deklinasie/afwyking vir 2016.

                Toon ALLE berekeninge. Punte sal vir berekeninge toegeken word.

                                      Verskil in jare: 2016 – 2001
                                                    = 15 jaar 
                              Totale verandering:      15 × (8' W) 
                                                    = 120ˈ / 2°00ˈW 
                   Magnetiese deklinasie vir 2016:     20°28' W (+ ) 120' W (2°00' W)
                                                    = 22°28' W 
                [Geen eenhede – geen punte vir finale antwoord]
                                                                                (5 × 1)          (5)

        2.3.2 As die ware peiling vanaf trigonometriese stasie 299 (blok C9) tot by
              trigonometriese stasie 44 (blok B13) 63° is, bepaal die magnetiese peiling
              in 2016.

                Formule:
                Magnetiese peiling (MP) = Ware peiling (WP) + Magnetiese deklinasie (MD)

                MP = 63° + 22°28'
                   = 85°28' 
                                                                                   (1 × 1)       (1)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                          GEOGRAFIE V2                                   (EC/NOVEMBER 2016)

 2.4    Peter en Zane doen ŉ avontuurreis en moet vanaf punthoogte 1794, gemerk 9,
        in ŉ reguit lyn draf tot by punthoogte 1729, gemerk 8 op die ortofotokaart.

        Bereken die gemiddelde gradiënt vir hierdie drafstappie.

        Toon ALLE berekeninge. Punte sal vir berekeninge toegeken word.

                                           𝑉𝑒𝑟𝑡𝑖𝑘𝑎𝑙𝑒 𝐼𝑛𝑡𝑒𝑟𝑣𝑎𝑙 (𝑉𝐼)
        Formule:         𝑮𝒓𝒂𝒅𝒊ë𝒏𝒕 = 𝐻𝑜𝑟𝑖𝑠𝑜𝑛𝑡𝑎𝑙𝑒 𝑒𝑘𝑤𝑖𝑣𝑎𝑙𝑒𝑛𝑡 (𝐻𝐸) 

        VI = 1794 m – 1729 m                                          VI = 1794 m – 1729 m
           = 65 m                                                       = 65 m 
              10 𝑐𝑚 𝑥 10 000
        HE =                           [9,9 cm – 10,1 cm]            HE = 10 cm × 100
                   100
            = 1000 m                  [990 m – 1 010 m]                 = 1 000 m 
                      65 𝑚                                                   65 𝑚
        Gradiënt = 1 000 𝑚                                              = 1 000 𝑚 
                                   1                                                  1
                     = 1 : 15,4 of 15,4                                = 1 : 15,4 of 15,4
                                           [Speling: 15,2 – 15,5]
                                                                                                 (5 × 1)    (5)
                                                                                                           [20]
 AFDELING C

 VRAAG 3: KAARTINTEPRETASIE EN -ANALISE

 3.1    Die dorp Harrismith het ŉ ryk kulturele erfenis. Verskaf TWEE stukke bewyse,
        vanaf die topografiese kaart, om hierdie stelling te ondersteun.

            Verskeie monumente
            42 Black Watch 
            Queen’s Hill 
            King’s Hill plantasie 
            Victoria meer 
        [Enige TWEE]
                                                                                                 (2 × 1)       (2)

 3.2    Verwys na die gedeelte van die Nuwejaarspruit in blok H/I 1 en 2 en beantwoord
        die vrae wat volg:

        3.2.1 In watter rigting vloei die Nuwejaarspruit?

               Verskaf EEN rede vir jou antwoord.

               Antwoord
               Noord / NNW / NNO                                                                (1 × 1)       (1)
               Rede
                   Die kontoer hoogtes daal noordwaarts
                   Punthoogtes daal noordwaarts
                   Posisie van die damwal 
                   Opgegaarde water suid van die damwal 
               [Enige EEN]
                                                                                                 (1 × 2)       (2)

Kopiereg voorbehou                                                                        Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)                      GEOGRAFIE V2                                        7

        3.2.2 Watter tipe rivier is die Nuwejaarspruit?

                Standhoudend 
                                                                                  (1 × 1)       (1)

 3.3    Verskaf EEN rede sigbaar op die topografiese kaart waarom daar nie aan die
        oostelike kant van die Sterkfonteindam ontwikkeling plaasgevind het nie.

               Beskermde gebied 
                                                                                  (1 × 2)       (2)

 3.4    Die uitgrawingsaktiwiteite (blokke H2, H3) in die gekarteerde gebied het
        omgewingskade veroorsaak. Stel TWEE maniere voor hoe die geaffekteerde
        gebied herstel kan word.

            Bebos of hervestig inheemse plantegroei
            Skep ŉ park deur opvullings
            Ontwikkel ŉ dam 
        [Enige TWEE]
                                                                                  (2 × 2)       (4)

 3.5    Gronderosie kom oor groot gebiede in blokke D4 en E3 voor. Stel TWEE
        strategieë voor wat kan help om hierdie probleem te oorkom.

              Bebossingsprogram
              Bou van teen erosie walle
              Bewusmakingsprogramme om boere te skool oor omgewings vriendelike
               volhoubare boerdery metodes 
        [Enige TWEE]
                                                                         (2 × 2)                (4)

 3.6    Verwys na beide die ortofotokaart en die topografiese kaart en identifiseer die
        verskynsels wat 12 en 13 genommer is.

        12 =     Tronk 

        13 =     Hotel 
                                                                                  (2 × 1)       (2)

 3.7    Bestudeer die landvorme wat as G (blok F4) en H (blok H13) aangedui word.

        3.7.1    Benoem die onderskeie landvorme G en H onderskeidelik.

                 G = Spitskop/Butte 

                 H = Koppie/Koniese koppe 
                                                                                  (2 × 1)       (2)

        3.7.2    Word hierdie landvorme geassosieer met massiewe stollingsgesteentes,
                 hellende lae of horisontale gesteente strata?

                        Horisontale gesteente strata 
                                                                                  (1 × 1)       (1)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                       GEOGRAFIE V2                       (EC/NOVEMBER 2016)

        3.7.3     Watter EEN van die landvorme G of H was die langste aan erosie
                  blootgestel? Verduidelik jou antwoord.

                  Antwoord: H = Koppie / Koniese koppie / heuwel

                  Verduideliking: Geen harde kaplaag meer nie
                                                                              1 + (1 × 2)        (3)

        3.7.4     Uit watter gesteentes bestaan die landvorme in VRAAG 3.7.3
                  heelmoontlik.

                         Sedimentêre gesteentes 
                                                                                     (1 × 1)    (1)
                                                                                               [25]
 AFDELING D

 VRAAG 4: GEOGRAFIESE INLIGTING STELSELS (GIS)

 4.1    Watter term word gebruik om te beskryf wanneer ŉ papierkaart omgesit word om
        in ŉ rekenaar te gebruik?

        Digitering
                                                                                     (1 × 1)     (1)

 4.2    Onderskei tussen vektor- en rasterdata.

        Vektor:      Gebruik punte, lyne en areas om data wat in ŉ rekenaar gestoor word,
                     te verduidelik

        Raster: Elke area is verdeel in reghoekige rooster selle en elke reghoekige sel
                bevat ŉ attribuut waarde asook hul ligging ko-ordinate
        [Konsep]
                                                                                (2 × 1)          (2)

 4.3    Verduidelik waarom die ortofotokaart van Harrismith ŉ hoë ruimtelike resolusie
        het.

               Die ortofotokaart het ŉ hoë graad van inligting en duidelikheid 
               Hoër resolusie kaarte het ŉ beter beeld kwaliteit 
               Die ortofotokaart het ŉ groter skaal 
               Grootskaalkaarte toon meer inligting en het beter resolusie 
                [Enige EEN]
                                                                                     (1 × 1)     (1)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)                    GEOGRAFIE V2                                         9

 4.4    Beantwoord die volgende vrae oor data-oorlegging:

        4.4.1 Verduidelik wat met die term data oorlegging in GIS bedoel word.

                     Kaarte wat verskillende inligting bevat, word op mekaar
                      geprojekteer / opmekaar gesit 
                [Konsep]
                                                                        (1 × 1)                (1)

        4.4.2 Bespreek hoe TWEE datalae boere in blok H9, op die topografiese
              kaart, beïnvloed het om die boerdery meer winsgewend te maak.

                      Infrastruktuur –paaie / geboue / plaashuise
                      Reliëf - kontoere / koppie / grondtoestand / gradiënt 
                      Dreinering – beskikbaarheid van water / damme / rivier /
                       windpomp
                [Enige TWEE]
                                                                                (2 × 2)        (4)

  4.5 Identifiseer ŉ puntverskynsel en ŉ lynverskynsel in blok I9, op die topografiese
      kaart.

        ŉ Puntverskynsel:
             windpomp 
             reservoir 
             punthoogte 
        [Enige EEN]

        ŉ Lynverskynsel:
             ander pad 
             sekondêre pad 
             kontoerlyn
             rivier 
             damwal 
             heining 
             rye bome 
        [Enige EEN]
                                                                                 (2 × 1)       (2)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                      GEOGRAFIE V2                       (EC/NOVEMBER 2016)

 4.6    Bestudeer die staafgrafiek hieronder, wat temperatuur- en reënvaldata van
        Harrismith uitbeeld. ŉ Statistiese analise van die data gaan vir die boere baie
        bruikbaar wees. Die staafgrafiek is ŉ voorbeeld van attribuutdata.

        4.6.1 Verskaf TWEE attribute wat deur die staafgrafiek verskaf word.

                        Temperatuur
                        Reënval 

                                                                                   (2 × 1)       (2)

        4.6.2 Verduidelik hoe jy die attribute wat deur die staafgrafiek verskaf word, kan
              gebruik.

                   Deur die gemiddelde temperatuur/reënval per jaar te bepaal 
                   Deur die maksimum temperatuur/reënval te bepaal 
                   Deur die minimum temperatuur/reënval te bepaal 
                   Deur maande met die hoogste temperatuur/reënval te bepaal 
                   Deur maande met die laagste temperatuur/reënval te bepaal 
                   Deur te bepaal watter tipe gewasse gekweek sal word 
                   Om te bepaal wanneer sekere gewasse gekweek sal word 
                   Om die oestyd vir die gewasse te bepaal 
               [Enige TWEE]
                                                                             (2 × 1)          (2)
                                                                                             [15]
                                                                       GROOTTOTAAL:              75

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

## Related documents

- [Gr11 GEOG P2 N16 MEMO Eng](https://www.hlayiso.com/library/gr11-geog-p2-n16-memo-eng/5581f667-79bf-43ea-a9d5-db38feadab7f) — Geography · Memo · 2016 · Eng
- [Gr11 GEOG P2 N16 QP Afr](https://www.hlayiso.com/library/gr11-geog-p2-n16-qp-afr/ed957a62-67eb-4174-8f02-b7a71a245953) — Geography · QP · 2016 · Afr
- [Gr11 GEOG P1 N16 MEMO Afr](https://www.hlayiso.com/library/gr11-geog-p1-n16-memo-afr/aa27028e-59fc-4b71-878c-eb2899b1158c) — Geography · Memo · 2016 · Afr
- [GEOGRAPHY P2 MEMO GR11 NOV2022 English](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-memo-gr11-nov2022-english/f71935c0-b238-4a88-9dd4-d11798a1a39f) — Geography · Memo · 2022 · Eng
- [GEOGRAPHY P2 QP ANNEX MEMO GR11NOV2020 Afr D](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-qp-annex-memo-gr11nov2020-afr-d/ac128e79-ef6d-481e-af4f-4fb6889a31f2) — Geography · Memo · 2020 · Afr
- [GEOGRAPHY P2 MEMO GR11 NOV2020 Afr D](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-memo-gr11-nov2020-afr-d/48df4e4f-51cf-4526-a77b-f9cd96554f2b) — Geography · Memo · 2020 · Afr

## More from Grade 11 Geography

- [GEOGRAPHY P1 QP GR11 NOV 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-qp-gr11-nov-2025-eng-watermark/caada183-967a-4820-a00e-363a8c0367cc) — QP · 2025 · Eng
- [GEOGRAPHY P2 MAP 2529CC EMALAHLENI Nov 2025 Final watermark](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-map-2529cc-emalahleni-nov-2025-final-watermark/850cf53e-1902-408c-928d-6d7ceb2466cf) — QP · 2025
- [FS Geography Grade 11 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/fs-geography-grade-11-march-2025-qp-and-memo/971937cb-0cd1-4f4b-ac7c-d89c3464de70) — QP + Memo · 2025
- [GEOGRAPHY P1 QP GR11 NOV 2024 AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-qp-gr11-nov-2024-afr-d-watermark/423e5b2a-0420-47af-8002-6e28c4f1257a) — QP · 2024 · Afr
- [GEOGRAPHY P2 GR11 QP NOV2024 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr11-qp-nov2024-eng-d-watermark/f28c449c-8c06-4f6b-8014-968ad9ec2f20) — QP · 2024 · Eng
- [NW 11 GEOGRAPHY P2 QP ENG NOV 2024](https://www.hlayiso.com/library/nw-11-geography-p2-qp-eng-nov-2024/87401783-284d-47f0-a49a-7027fb34cb4c) — QP · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
