# Geography Grade 11 P2 Eastern Cape November 2016 QP (Afr)

> Grade 11 Geography Paper 2 question paper from the Eastern Cape November 2016 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr11-geog-p2-n16-qp-afr/ed957a62-67eb-4174-8f02-b7a71a245953
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Geography
- Grade: Grade 11
- Document type: Question paper
- Year: 2016
- Exam period: Eastern Cape November
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 15

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Geography](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/geography) › [Geography Grade 11 P2 Eastern Cape November 2016 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr11-geog-p2-n16-qp-afr/ed957a62-67eb-4174-8f02-b7a71a245953)

## About this document

Geography · Grade 11 · Eastern Cape November · 2016. Question paper, 15 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                NASIONALE
                            SENIOR SERTIFIKAAT

                                  GRAAD 11

                             NOVEMBER 2016

                              GEOGRAFIE V2

NAAM: _____________________________
PUNTE:      75

TYD:        1½ uur
                                                                       *IGEOGA2*
                               PUNTE    MOD
                                                              TOTALE
            V1         15                                      PUNTE
                                                                          MOD

            V2         20
            V3         25                                       75         75
            V4         15

 Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye, insluitende 1 bladsy vir rofwerk en berekeninge.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                    GEOGRAFIE V2                          (EC/NOVEMBER 2016)

 HULPBRONMATERIAAL

 1.   ŉ Uittreksel uit topografiese kaart 2829AC HARRISMITH.

 2.   Ortofotokaart 2829AC 3 HARRISMITH.

 3.   LET WEL: Die hulpbronmateriaal moet deur die skole ingeneem word vir hul
               eie gebruik.

 INSTRUKSIES EN INLIGTING

 1.   Skryf jou NAAM in die spasie voorsien op die dekblad van hierdie vraestel.

 2.   Beantwoord AL die vrae in die spasies wat op hierdie vraestel voorsien word.

 3.   Jy word voorsien van ŉ 1 : 50 000 topografiese kaart (2829AC HARRISMITH)
      en ŉ ortofotokaart (2829AC 3 HARRISMITH) van ŉ gedeelte van die gekarteerde
      gebied.

 4.   Jy moet die topografiese kaart en die ortofotokaart aan die toesighouer aan die
      einde van hierdie eksamensessie oorhandig.

 5.   Jy moet die blanko bladsy agterin hierdie vraestel vir alle rofwerk en berekeninge
      gebruik. MOENIE hierdie bladsy van die vraestel losmaak NIE.

 6.   Toon ALLE berekeninge en formules, waar van toepassing. Punte sal hiervoor
      toegeken word.

 7.   Dui die eenheid van meting aan in die finale antwoord van berekeninge. Maak
      seker dat eenhede deurgaans deur ALLE berekeninge en finale antwoord
      gehandhaaf word.

 8    Jy mag ŉ nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.

 9.   ŉ Woordelys van sommige van die Afrikaanse en Engelse woorde en hulle
      vertalings verskyn hieronder.

                                WOORDELYS
      (SOMMIGE VAN DIÉ TERME MAG EN HUL ENGELSE VERTALINGS MAG OP DIE
                              KAARTE VERSKYN.)
      AFRIKAANS                                    ENGLISH
      Uitgrawings                                  Diggings
      Karavaanpark                                 Caravan Park
      Rioolwerke                                   Sewage Works
      Gholfbaan                                    Golf Course
      Vlei                                         Wetland
      Kanaal/Voor                                  Furrow

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)                   GEOGRAFIE V2                                        3

                      ALGEMENE INLIGTING RAKENDE HARRISMITH

       Harrismith is ŉ groot dorp in die Vrystaatprovinsie van Suid-Afrika. Dit is langs die
       Wilge-rivier, op die N3-snelweg ongeveer halfpad tussen Johannesburg, sowat 300 km
       noordwes, en Durban. Die dorp is by die aansluiting met die N5-hoofweg, wat
       weswaarts by die provinsiale hoofstad, Bloemfontein, sowat 340 km suidwes vanaf
       Harrismith, aansluit. Harrismith ontvang normaalweg omtrent 529 mm reënval per jaar,
       met die meeste reënval gedurende mid-somer. Die dorp is omring met mesas en
       buttes, en is geleë by die voet van een van hierdie – bekend as Platberg.

                      Koordnate: 28°17ʹ00ʹʹS 29°08ʹ00ʹʹO/28°17,0ʹS 29°08,0ʹO

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                    GEOGRAFIE V2                          (EC/NOVEMBER 2016)

 AFDELING A

 VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

 Die volgende stellings is op die 1 : 50 000 topografiese kaart 2829AC HARRISMITH,
 sowel as die ortofotokaart van ŉ gedeelte van die gekarteerde gebied, gebaseer.
 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae verskaf. Kies die
 korrekte antwoord en skryf slegs die letter (A tot D) in die blokkie langs elke stelling
 neer.

 1.1    Die kontoerinterval van die ortofoto is … meter.

        A    20
        B    10
        C    5
        D    50

 1.2    Die rye bome wat naby die Secunda plaas in blok E2 aangetref word, word
        gebruik as …

        A    afbakenings.
        B    beskerming.
        C    plantasies.
        D    windskerms.

 1.3    Die koördinate van trigonometriese stasie nommer 44, in blok B13 is …

        A    28°16’10”S 29°12’50”O / 28°16,1’S 29°12,8’O.
        B    28°15’10”O 29°14’20”S / 28°15,1’O 29°14,3’S.
        C    29°13’22”S 28°16’10”O / 29°13,3’S 28°16,1’O.
        D    29°13’22”O 28°15’10”S / 29°13,3’O 28°15,1’S.

 1.4    Die provinsie waarin Harrismith aangetref word, is …

        A    Mpumalanga.
        B    KwaZulu-Natal.
        C    Gauteng.
        D    Vrystaat.

 1.5    Die verskynsel genommer 1 op die ortofotokaart is ŉ …

        A    uitloper.
        B    gholfbaan.
        C    saal.
        D    begraafplaas.

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)                   GEOGRAFIE V2                                       5

 1.6    Die gebou wat 10 op die ortofotokaart genommer is, is ŉ …

        A     skool.
        B     fabriek.
        C     hospitaal.
        D     kleinhoewe.

 1.7    Die rigting van die Sterkfonteindam Natuurreservaat gebied, in blok J2, vanaf
        Harrismith, in blok B8 is …

        A     noordwes.
        B     suidoos.
        C     noordoos.
        D     suidwes.

 1.8    Die landvorm tussen trigonometriese stasie 44 en punthoogte 2338 in blok B13,
        op die topografiese kaart is ŉ …

        A     saal.
        B     vlakte.
        C     plato.
        D     pas.

 1.9    Harrismith is ŉ dorp wat in ŉ … reënvalarea aangetref word.

        A     somer
        B     winter
        C     dwarsdeur die jaar
        D     herfs

 1.10   Die pad/paaie wat Harrismith met Witsieshoek in die suidweste verbind, op die
        topografiese kaart, is die …

        A     N5.
        B     N5, R74 en 712.
        C     R74.
        D     N3 en R74.

 1.11   Die kaartprojeksie wat op die ortofotokaart gebruik word is …

        A     Universeel Transversaal.
        B     Lambert.
        C     Gauss Conform.
        D     Mercator.

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                    GEOGRAFIE V2                         (EC/NOVEMBER 2016)

 1.12   Bewyse van ontginning van ondergrondse water in blok D1 word aangedui met
        ŉ…

        A    dam.
        B    windpomp.
        C    reservoir.
        D    voor.

 1.13   Die helling tussen C en D op die topografiese kaart is …

        A    konkaaf.
        B    konveks.
        C    getrap.
        D    uniform.

 1.14   Wat is die vernaamste plantegroeitipe wat in blok C12 aangetref word.

        A    Bebosde gebied
        B    Boorde en Wingerde
        C    Bewerkte landerye
        D    Wild en Bewaringsgebied

 1.15   Die verwysingsnommer van die ortofotokaart direk noordoos van Harrismith is ...

        A    2829 AC 3.
        B    2829 AA 24.
        C    2829 AB.
        D    2829 AC 7.
                                                                                (15 × 1) (15)
                                                                                         [15]
 AFDELING B

 VRAAG 2: KAARTWERKVAARDIGHEDE EN -BEREKENINGE

 Konsulteer die topografiese kaart en beantwoord die volgende vrae. Jy mag die ortofoto
 gebruik.

 2.1    Vind die grootste dam in blok G5 op die topografiese kaart en bereken die lengte
        van die damwal in meter.

        Toon ALLE berekeninge. Punte sal vir berekeninge toegeken word.

                                                                                 (2 × 1)       (2)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)                      GEOGRAFIE V2                                        7

 2.2    Die onderstaande dwarsprofiel is geteken tussen 5 en 6 op die ortofoto.

       2.2.1    Identifiseer die verskynsels gemerk A en B op die dwarsprofiel.

                A=

                B=
                                                                                 (2 × 1)        (2)
        2.2.2 Bereken die vertikale vergroting van hierdie dwarsprofiel vanaf 5 tot 6.

                                             𝑉𝑒𝑟𝑡𝑖𝑘𝑎𝑙𝑒 𝑆𝑘𝑎𝑎𝑙 (𝑉𝑆)
                Gebruik die formule: 𝑉𝑉 = 𝐻𝑜𝑟𝑖𝑠𝑜𝑛𝑡𝑎𝑙𝑒 𝑆𝑘𝑎𝑎𝑙 (𝐻𝑆)

                                                                                  (4 × 1)       (4)

        2.2.3 Verskaf EEN rede waarom die vertikale skaal in ŉ dwarsprofiel vergroot
              word.

                                                                                  (1 × 1)       (1)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                    GEOGRAFIE V2                         (EC/NOVEMBER 2016)

 2.3    2.3.1 Gebruik die inligting op die topografiese kaart en bereken die magnetiese
              deklinasie/afwyking vir 2016.

               Toon ALLE berekeninge. Punte sal vir berekeninge toegeken word.

                                                                                 (5 × 1)       (5)

        2.3.2 As die ware peiling vanaf trigonometriese stasie 299 (blok C9) tot by
              trigonometriese stasie 44 (blok B13) 63° is, bepaal die magnetiese peiling
              in 2016.

               Formule:
               Magnetiese peiling (MP) = Ware peiling (WP) + Magnetiese deklinasie (MD)

                                                                                 (1 × 1)       (1)

 2.4    Peter en Zane doen ŉ avontuurreis en moet vanaf punthoogte 1794, gemerk 9,
        in ŉ reguit lyn draf tot by punthoogte 1729, gemerk 8 op die ortofotokaart.

        Bereken die gemiddelde gradiënt vir hierdie drafstappie.

        Toon ALLE berekeninge. Punte sal vir berekeninge toegeken word.

                                                                                 (5 × 1)    (5)
                                                                                           [20]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)                   GEOGRAFIE V2                                         9

 AFDELING C

 VRAAG 3: KAARTINTEPRETASIE EN -ANALISE

 3.1    Die dorp Harrismith het ŉ ryk kulturele erfenis. Verskaf TWEE stukke bewyse,
        vanaf die topografiese kaart, om hierdie stelling te ondersteun.

                                                                                (2 × 1)       (2)

 3.2    Verwys na die gedeelte van die Nuwejaarspruit in blok H/I 1 en 2 en beantwoord
        die vrae wat volg:

        3.2.1 In watter rigting vloei die Nuwejaarspruit?

                Verskaf EEN rede vir jou antwoord.

                Antwoord

                                                                                (1 × 1)       (1)
                Rede

                                                                                (1 × 2)       (2)

        3.2.2 Watter tipe rivier is die Nuwejaarspruit?

                                                                                (1 × 1)       (1)

 3.3    Verskaf EEN rede sigbaar op die topografiese kaart waarom daar nie aan die
        oostelike kant van die Sterkfonteindam ontwikkeling plaasgevind het nie.

                                                                                (1 × 2)       (2)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                   GEOGRAFIE V2                          (EC/NOVEMBER 2016)

 3.4    Die uitgrawingsaktiwiteite (blokke H2, H3) in die gekarteerde gebied het
        omgewingskade veroorsaak. Stel TWEE maniere voor hoe die geaffekteerde
        gebied herstel kan word.

                                                                                  (2 × 2)       (4)

 3.5    Gronderosie kom oor groot gebiede in blokke D4 en E3 voor. Stel TWEE
        strategieë voor wat kan help om hierdie probleem te oorkom.

                                                                                  (2 × 2)       (4)

 3.6    Verwys na beide die ortofotokaart en die topografiese kaart en identifiseer die
        verskynsels wat 12 en 13 genommer is.

        12 =

        13 =
                                                                                  (2 × 1)       (2)

 3.7    Bestudeer die landvorme wat as G (blok F4) en H (blok H13) aangedui word.

        3.7.1   Benoem die onderskeie landvorme G en H onderskeidelik.

                G=

                H=
                                                                                  (2 × 1)       (2)

        3.7.2   Word hierdie landvorme geassosieer met massiewe stollingsgesteentes,
                hellende lae of horisontale gesteente strata?

                                                                                  (1 × 1)       (1)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)                  GEOGRAFIE V2                                          11

        3.7.3     Watter EEN van die landvorme G of H was die langste aan erosie
                  blootgestel? Verduidelik jou antwoord.

                                                                           1 + (1 × 2)        (3)

        3.7.4     Uit watter gesteentes bestaan die landvorme in VRAAG 3.7.3
                  heelmoontlik.

                                                                                (1 × 1)     (1)
                                                                                           [25]
 AFDELING D

 VRAAG 4: GEOGRAFIESE INLIGTING STELSELS (GIS)

 4.1    Watter term word gebruik om te beskryf wanneer ŉ papierkaart omgesit word om
        in ŉ rekenaar te gebruik?

                                                                                (1 × 1)       (1)

 4.2    Onderskei tussen vektor- en rasterdata.

        Vektor:

        Raster:

                                                                                (2 × 1)       (2)

 4.3    Verduidelik waarom die ortofotokaart van Harrismith ŉ hoë ruimtelike resolusie
        het.

                                                                                (1 × 1)       (1)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                                     GEOGRAFIE V2                        (EC/NOVEMBER 2016)

 4.4      Beantwoord die volgende vrae oor data-oorlegging:

          4.4.1 Verduidelik wat met die term data oorlegging in GIS bedoel word.

                                                                                   (1 × 1)       (1)

          4.4.2 Bespreek hoe TWEE datalae boere in blok H9, op die topografiese
                kaart, beïnvloed het om die boerdery meer winsgewend te maak.

                                                                                   (2 × 2)       (4)

     4.5 Identifiseer ŉ puntverskynsel en ŉ lynverskynsel in blok I9, op die topografiese
         kaart.

          ŉ Puntverskynsel:

          ŉ Lynverskynsel:

                                                                                   (2 × 1)       (2)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)                    GEOGRAFIE V2                                           13

 4.6    Bestudeer die staafgrafiek hieronder, wat temperatuur- en reënvaldata van
        Harrismith uitbeeld. ŉ Statistiese analise van die data gaan vir die boere baie
        bruikbaar wees. Die staafgrafiek is ŉ voorbeeld van attribuutdata.

        4.6.1 Verskaf TWEE attribute wat deur die staafgrafiek verskaf word.

                                                                                   (2 × 1)       (2)

        4.6.2 Verduidelik hoe jy die attribute wat deur die staafgrafiek verskaf word, kan
              gebruik.

                                                                                   (2 × 1)     (2)
                                                                                              [15]
                                                                       GROOTTOTAAL:               75

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
14                              GEOGRAFIE V2                       (EC/NOVEMBER 2016)

ROFWERK EN BEREKENINGE
(LET WEL: Moenie hierdie vanuit die antwoordeboek verwyder nie.)

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com

## Related documents

- [Gr11 GEOG P2 N16 MEMO Eng](https://www.hlayiso.com/library/gr11-geog-p2-n16-memo-eng/5581f667-79bf-43ea-a9d5-db38feadab7f) — Geography · Memo · 2016 · Eng
- [Gr11 GEOG P2 N16 MEMO Afr](https://www.hlayiso.com/library/gr11-geog-p2-n16-memo-afr/fc67ea0d-face-4db5-9b83-f16d095d91f5) — Geography · Memo · 2016 · Afr
- [Gr11 GEOG P1 N16 add Afr](https://www.hlayiso.com/library/gr11-geog-p1-n16-add-afr/159d155e-843a-4d7a-8bfc-842d03db6ca3) — Geography · QP · 2016 · Afr
- [Gr11 GEOG P1 N16 QP Afr](https://www.hlayiso.com/library/gr11-geog-p1-n16-qp-afr/9d649953-c4ac-461e-954e-8086c67806e9) — Geography · QP · 2016 · Afr
- [Gr11 GEOG P1 N16 add Eng](https://www.hlayiso.com/library/gr11-geog-p1-n16-add-eng/88536bda-bd84-4d09-bab5-2eb2c0358282) — Geography · QP · 2016 · Eng
- [GEOGRAPHY P2 QP GR11 NOV2022 English Final](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-qp-gr11-nov2022-english-final/869f0308-3589-46b1-985f-7cad292d766e) — Geography · QP · 2022 · Eng

## More from Grade 11 Geography

- [GEOGAPHY P1 MEMO GR11 NOV 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/geogaphy-p1-memo-gr11-nov-2025-eng-watermark/f4dc79b3-16ce-4c85-bce6-b0b3d628919b) — Memo · 2025 · Eng
- [GEOGRAPHY P2 GR11 NOV2025 ENGLISH MARKING GUIDELINE watermark](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr11-nov2025-english-marking-guideline-watermark/9b7f40b8-89c5-49a9-9b4b-ddaff098de70) — Memo · 2025 · Eng
- [FS Geography Grade 11 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/fs-geography-grade-11-march-2025-qp-and-memo/971937cb-0cd1-4f4b-ac7c-d89c3464de70) — QP + Memo · 2025
- [GEOGRAPHY P1 MEMO GR11NOV 2024 AFR watermark](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-memo-gr11nov-2024-afr-watermark/f29b99c3-25d5-4fea-b032-0ce54ac414f2) — Memo · 2024 · Afr
- [GEOGRAPHY P1 MEMO GR11 NOV 2023 English](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-memo-gr11-nov-2023-english/f52423da-7382-46d7-95f3-acda9a797f0e) — Memo · 2023 · Eng
- [IMG 20231013 WA0020](https://www.hlayiso.com/library/img-20231013-wa0020/f2c2375a-4a33-4c6e-a27d-95cec3c162d9) — QP · 2023

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
