# Information Technology Grade 11 P2 2016 Memo (Afr)

> Grade 11 Information Technology Paper 2 memorandum from the Eastern Cape November 2016 (Afrikaans), 8 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr11-inft-p2-n16-memo-afr/51566c8b-fdd8-43f0-bbc2-903fa0664627
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Information Technology
- Grade: Grade 11
- Document type: Memorandum
- Year: 2016
- Exam period: Eastern Cape November
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 8

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Information Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/information-technology) › [Information Technology Grade 11 P2 2016 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr11-inft-p2-n16-memo-afr/51566c8b-fdd8-43f0-bbc2-903fa0664627)

## About this document

Information Technology · Grade 11 · Eastern Cape November · 2016. Memorandum, 8 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                        NASIONALE
                    SENIOR SERTIFIKAAT

                          GRAAD 11

                      NOVEMBER 2016

               INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2
                     MEMORANDUM

PUNTE:   150

                Hierdie memorandum bestaan uit 8 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                               INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                (EC/NOVEMBER 2016)

 AFDELING A: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

 VRAAG 1

 1.1    1.1.1    B       Zero Insertion Force.                                          (1)
        1.1.2    C       Multithreading                                                 (1)
        1.1.3    A       Lae-vlak programmering                                         (1)
        1.1.4    A       Rootkit                                                        (1)
        1.1.5    B       PAN, HAN, LAN, WAN                                             (1)
        1.1.6    B       Modem                                                          (1)
        1.1.7    B       robotika.                                                      (1)
        1.1.8    C       Stiptelikheid                                                  (1)
        1.1.9    D       Kan volgens die gebruiker se behoeftes en voorkeur aanpas      (1)
        1.1.10   A       Windows RT                                                     (1)

 1.2    1.2.1    Bus                                                                    (1)
        1.2.2    Biometriese Sekuriteit                                                 (1)
        1.2.3    Protokol                                                               (1)
        1.2.4    Verspreide databasis                                                   (1)
        1.2.5    Onreëlmatighede                                                        (1)

                                                            TOTAAL AFDELING A:           15

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)              INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                                     3

 AFDELING B: STELSELTEGNOLOGIEË

 VRAAG 2

 2.1    2.1.1    ŉ Rekenaarontwerpsfilosofie wat ŉ verskeidenheid van aparte
                 rekenaarkomponente of modules insluit.                                     (1)

        2.1.2    Enige Twee van: 
                     Maklike opgradering van die rekenaar
                     Makliker om reg te maak
                     Instandhouding van onderdele (parte) is makliker                       (2)

 2.2    2.2.1    Ewekansige Toegangsgeheue                                                  (1)

        2.2.2    Alle instruksies word eers in die ETG ingelees voordat dit uitgevoer
                 word.                                                                      (1)

        2.2.3    Enige Drie van 
                     Onbestendig
                     Vinnig
                     Elektronies
                     Duur                                                                   (3)

        2.2.4    DIMM Modules                                                               (1)

 2.3    2.3.1    Die proses van stoor en toegang tot data en instruksies wat gereeld
                 gebruik word.                                                              (1)

        2.3.2    Enige Twee van: 
                     SVE
                     Berging
                     Kommunikasie                                                           (2)

        2.3.3    Enige Twee van: 
                     SVE
                     Hardeskyf
                     Webtuiste                                                              (2)

 2.4    2.4.1    Enige Twee van: 
                  Bestuur hardeware en programmatuur
                  Bestuur geheue spasie en take
                  Voorsien ŉ gebruikerskoppelvlak                                           (2)

        2.4.2    Enige Twee Voordele: 
                  Gewoonlik gratis
                  Kan programmeerkode byvoeg
                  Gewoonlik beskikbaar vir veelvuldige platforms                            (2)

        2.4.3    Enige Twee Nadele: 
                  Beperkte ondersteuning
                  Nie altyd ‘bug’-vry nie
                  Nie altyd heeltemal getoets nie                                           (2)

                                                               TOTAAL AFDELING B:            20

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                   (EC/NOVEMBER 2016)

 AFDELING C: KOMMUNIKASIE- EN NETWERKTEGNOLOGIEË
 VRAAG 3
 3.1    3.1.1   ŉ Netwerk is ŉ versameling van rekenaars of ander
                rekenaartoestelle  wat deur middel van ŉ kommunikasiemedium aan
                mekaar gekoppel is  om gebruikers toe te laat om hulpbronne te
                deel  en te kommunikeer.                                                    (3)
        3.1.2   ŉ Manier om kabelloos aan ŉ bestaande netwerk te koppel                      (1)
        3.1.3   Voordele (enige TWEE) 
                   Geen fisiese kabels
                   Goedkoper
                   Mobiliteit van rekenaars
                Nadele (enige TWEE) 
                   Beperkte reikwydte
                   Variasie van spoed
                   Kan ingebreek word op (‘hacked’)                                         (4)
 3.2    3.2.1   Netwerk koppelvlakkaarte:
                Wi-Fi adapters voorsien konneksies aan die lokale area netwerk
                (LAN) in die huis of kantoor.                                               (1)
        3.2.2   ŉ ADSL-modem verander die data  vir hoëspoed dataoordrag 
                oor digitale telefoonnetwerke deur van ŉ gewone telefoonlyn gebruik
                te maak  en het ŉ permanente koppeling.                                     (3)
        3.2.3   ŉ Wi-Fi-warmkol is ŉ area, wat ŉ publieke area kan wees,  waar
                mense toegang tot die Internet kan verkry deur ŉ Wi-Fi
                toegangspunt.                                                               (2)
 3.3    3.3.1   Vlog – ŉ vorm van ŉ blog wat video as medium gebruik 
                MikroBlog – verwys na die plaas van kort inskrywings via ŉ
                selfoon/slimfoon                                                           (2)
        3.3.2   Vlog – Twitter 
                MikroBlog – Youtube                                                         (2)
 3.4    3.4.1   Hulle moet saamgepers word om die oordrag/stuur daarvan oor die
                Internet moontlik te maak,  of om die lêer kleiner te maak.                 (1)
        3.4.2   Videos  (aanvaar ook prente)                                                (1)
        3.4.3   ‘Lossy Compression’ – kompakteer data deur sommige van die data
                te verloor. 
                ‘Lossless compression’ – kompakteer data sonder om enige van die
                data te verloor.                                                           (2)
        3.4.4   .jpg of jpeg                                                                (1)
 3.5    3.5.1   Intranet is ŉ organisasie se private netwerk  en is ŉ omgewing
                soortgelyk aan die Internet omgewing                                        (2)
        3.5.2   Extranet laat kliënte toe om toegang tot die Intranet te verkry  +
                kliënte kan vryelik deur die produkte soek                                   (1)
                                                               TOTAAL AFDELING C:            26

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)              INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                                   5

 AFDELING D: DATA- EN INLIGTINGSBESTUUR

 VRAAG 4

 4.1    4.1.1    ŉ Databasisveld is ŉ enkele feit  of kleinste eenheid van data.         (2)

        4.1.2    ŉ Databasisrekord is ŉ versameling van velde  wat die inhoud van
                 ŉ spesifieke inskrywing/entiteit bevat.                                  (2)

        4.1.3    ŉ Databasistabel bestaan uit rye en kolomme,  elke kolom
                 verteenwoordig ŉ veld  en ŉ ry verteenwoordig ŉ rekord.                 (3)

 4.2    4.2.1    Desktop Databasis                                                        (1)

        4.2.2    Enige Een van: 
                  MS Access
                  Base                                                                    (1)

        4.2.3    Bediener DBMS                                                            (1)

        4.2.4    Enige Twee van: 
                  Blackfish
                  Oracle
                  MySQL                                                                   (1)

 4.3    Enige 4  + verduideliking 
         Formaat toets – spesifieke datatipe moet ingesleutel word
         Reeks toets – toets om te sien dat die data binne ŉ spesifieke reeks val
         Datatipe toets – toets om te sien dat die regte datatipe ingesleutel is
         Huidigheid toets – verpligte velde
         Toets syfers– unieke syfers om personeel of kliënte te identifiseer             (8)

 4.4    4.4.1    Primêre sleutel ŉ veld wat elke rekord met ŉ unieke waarde
                 identifiseer                                                             (1)

        4.4.2        ProdukID 
                     BestelID                                                            (2)

        4.4.3        ProdukID PS Tabel 2 koppel met ProdukID VS in Tabel – koppel
                      met mekaar
                     Teken die 1 tot baie pyltjies 
                     Korrekte veld in Tabel 1 
                     Korrekte veld in Tabel 2                                            (4)

                                                              TOTAAL AFDELING D:           26

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                              INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                    (EC/NOVEMBER 2016)

 AFDELING E: PROBLEEMOPLOSSING

 VRAAG 5

 5.1    5.1.1   1                                                                         (1)

        5.1.2

                                                                                           (9)

 5.2    Die for-lus toets die voorwaarde,  dan word die kode in die afdeling
        uitgevoer,  - dit mag dalk glad nie uitgevoer word nie
        Die while-lus voer eers die kode in die afdeling af,  toets dan die
        voorwaarde,  voer ten minste een keer af                                          (4)

 5.3    5.3.1   ŉ Skikking is ŉ datastruktuur  wat ŉ spesifieke aantal waardes in ŉ
                enkele tipe hou.                                                          (2)

        5.3.2   Names  en punte                                                          (2)

 5.4    Sintaks Foute      Foute as gevolg van die uitvoer van die Taal 
        Uitvoer Foute      Foute as gevolg van die inbehoorlike gebruik van
                            programmeringstellings 
        Logiese Foute      Foute aangesien die spesifikasies nie gevolg word nie         (6)

 5.5    Globale Scope – Veranderlikes word buite ŉ metode verklaar 
        Lokale Scope – Veranderlikes word binne ŉ metode verklaar                         (2)

                                                              TOTAAL AFDELING E:           26

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)              INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                                 7

 AFDELING F: GEÏNTEGREERDE SCENARIO

 VRAAG 6

 6.1    6.1.1    Enige Vier van: 
                  Om data te deel
                  Om hardeware te deel
                  Om programmatuur te deel
                  Om te kommunikeer
                  Sentralisasie van data
                  Oordrag van data                                                      (4)

        6.1.2     Bus 
                  Ster 
                  Ring                                                                 (3)

        6.1.3    Een van: Benoemde tekening van ŉ bus-, ster- of ringtopologie 

                 Ster

                 Bus

                 Ring

                                                                                         (3)

        6.1.4       FTP 
                    SMTP 
                    Telnet                                                             (3)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                               INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                  (EC/NOVEMBER 2016)

 6.2    6.2.1   Spam                                                                      (1)
        6.2.2   Ja 
                Enige Een van: 
                 Merk die epos-adres as gemorspos
                 Gebruik Anti-spam programmatuur                                          (2)
        6.2.3   Enige Twee van: 
                 Gebruik Anti-spam programmatuur –muisklikke word nie so maklik
                   opgetel soos op die sleutelbord nie.
                 ŉ Tweede ewekansige veranderde wagwoord
                 Enkelgebruik-wagwoorde
                 Sms-notifikasies
                 Enige ander aanvaarbare voorstel                                         (4)
        6.2.4   Enige Drie van 
                 Moenie publieke rekenaars vir bankdienste gebruik nie
                 Moet nooit persoonlike inligting uitgee nie
                 Moenie op eposse reageer wat jou inligting vra nie
                 Kyk na jou bankstate
                 Maak seker die bank se webtuiste is veilig (HTTPS)
                 Besoek altyd die bank se webtuiste deur die hele URL in te tik
                 Maak gebruik van anti-virus en firewall-programmatuur
                 Moenie die rekenaar onbeman los nie                                      (3)
 6.3    6.3.1   Enige verduideliking wat die volgende insluit:
                 Toegangsbeheer 
                 Sluit dit toe! 
                 Biometriese toestelle                                                   (3)
        6.3.2   Enige verduideliking wat die volgende insluit:
                 Sterk wagwoorde 
                 Reg van toegang                                                         (2)
 6.4    6.4.1   Telecommuting is wanneer werknemers van die huis af kan werk in
                plaas daarvan om fisies by die kantoor te wees.                           (1)
        6.4.2   Enige Twee van: 
                 Dit verwyder sosialisering en fisiese interaksie met mense van die
                   werkplek.
                 Dit mag duur wees op die sisteem op te stel
                 Bandwydte moet stabiel wees                                              (4)
        6.4.3   ŉ Mobiele kantoor verwys na ŉ situasie waar jy jou draagbare
                toestelle wat jy vir jou besigheid benodig saam jou kan ronddra asook
                die kommunikasietoestelle wat jou bereikbaar maak. 
                ŉ Virtuele kantoor verwys na ŉ situasie waar jy ŉ gedeelte van ŉ
                kantoorspasie huur wat ŉ ontvangsdame asook vergaderingkamers
                het. Dit dien ook as ŉ plek waar fisiese items afgelewer kan word. Al
                hierdie vir ŉ minimale bedrag van wat dit sal kos om ŉ regte kantoor
                te beman en te huur.                                                     (4)
                                                                 TOTAAL AFDELING F:        37
                                                                     GROOTTOTAAL:         150

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

## Related documents

- [Gr11 INFT P2 N16 MEMO Eng](https://www.hlayiso.com/library/gr11-inft-p2-n16-memo-eng/676641c5-ba73-4218-a029-f37877ff8b96) — Information Technology · Memo · 2016 · Eng
- [Gr11 INFT P2 N16 QP Afr](https://www.hlayiso.com/library/gr11-inft-p2-n16-qp-afr/b4c2c215-e27c-44e2-89b5-bb8488b9dfad) — Information Technology · QP · 2016 · Afr
- [Gr11 INFT P2 N16 QP Eng](https://www.hlayiso.com/library/gr11-inft-p2-n16-qp-eng/928c2370-ca8e-4a95-8052-d388653e24d1) — Information Technology · QP · 2016 · Eng
- [IT P1 MEMO GR11 NOV2016 ENG](https://www.hlayiso.com/library/it-p1-memo-gr11-nov2016-eng/10b3f308-3018-42c9-a743-51aeba25d948) — Information Technology · Memo · 2016 · Eng
- [IT P1 MEMO GR11 NOV 2016 AFRIKAANS](https://www.hlayiso.com/library/it-p1-memo-gr11-nov-2016-afrikaans/b7bff882-1173-460a-856b-d5b2953dc8aa) — Information Technology · Memo · 2016 · Afr
- [IT 2016-P2-JUNE-and MEMO](https://www.hlayiso.com/library/it-2016-p2-june-and-memo/8e2cb114-aaff-4321-9688-8199306c1f32) — Information Technology · Memo · 2016

## More from Grade 11 Information Technology

- [Gr 11 Info Tech ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-info-tech-atp-2023-24/67fc595c-646e-4c38-9951-fe5fe3a113a7) — ATP
- [IT P1 QP GR11 NOV 2022 AFR](https://www.hlayiso.com/library/it-p1-qp-gr11-nov-2022-afr/e4251ebe-2f65-4c6f-992b-f7208b36300a) — QP · 2022 · Afr
- [IT P1 QP GR11 NOV 2022 English](https://www.hlayiso.com/library/it-p1-qp-gr11-nov-2022-english/3db564bd-1d04-48ab-aedd-fae2d9f9939f) — QP · 2022 · Eng
- [IT P2 GR11 QP NOV2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-gr11-qp-nov2022-afrikaans/00d1cb8c-b0d9-41ea-9060-a94b73039d3a) — QP · 2022 · Afr
- [IT P2 GR11 QP NOV2022 English](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-gr11-qp-nov2022-english/1c12dccc-2a5b-4b41-a80c-5bd8b30f6151) — QP · 2022 · Eng
- [IT P1 QP GR11 NOV 2022 AFR](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-information-technology-2022-exemplar-november-exam-question-paper-paper-1-afrikaans/a17870ba-8fac-4013-9eda-0831f367fbca) — QP · 2022 · Afr

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
