# Life Sciences Grade 11 P2 Eastern Cape November 2016 Memo

> Grade 11 Life Sciences Paper 2 memorandum from the Eastern Cape November 2016 (Afrikaans), 8 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr11-lfsc-p2-n16-memo-afr/f7a9a82e-69ca-4dbf-9e4c-202f74f95eac
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Life Sciences
- Grade: Grade 11
- Document type: Memorandum
- Year: 2016
- Exam period: Eastern Cape November
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 8

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Life Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/life-sciences) › [Life Sciences Grade 11 P2 Eastern Cape November 2016 Memo](https://www.hlayiso.com/library/gr11-lfsc-p2-n16-memo-afr/f7a9a82e-69ca-4dbf-9e4c-202f74f95eac)

## About this document

Life Sciences · Grade 11 · Eastern Cape November · 2016. Memorandum, 8 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                        NASIONALE
                    SENIOR SERTIFIKAAT

                          GRAAD 11

                     NOVEMBER 2016

               LEWENSWETENSKAPPE V2
                   MEMORANDUM

PUNTE:   150

                Hierdie memorandum bestaan uit 8 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                              LEWENSWETENSKAPPE V2                       (EC/NOVEMBER 2016)

 BEGINSELS MET BETREKKING TOT DIE NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE 2016

 1.   Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word.
      Hou op merk nadat die maksimum punte behaal is, en trek ŉ kronkellyn en dui 'maks'-
      punte in die regterkantse kantlyn aan.

 2.   Indien, byvoorbeeld, drie redes vereis en vyf gegee word.
      Merk slegs die eerste drie ongeag of almal of sommige korrek/nie korrek is nie.

 3.   Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs ŉ deel vereis word.
      Lees alles en krediteer die relevante deel.

 4.   Indien vergelykings vereis word, maar beskrywings word gegee.
      Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is.

 5.   Indien tabulering vereis word, maar paragrawe word gegee.
      Kandidate sal slegs punte verbeur omdat hulle nie die tabel getrek het nie.

 6.   As geannoteerde diagramme geteken word, terwyl beskrywings vereis word.
      Kandidate sal punte verbeur.

 7.   Indien vloeidiagramme (of diagramme) i.p.v. beskrywings aangebied word.
      Kandidate sal punte verbeur.

 8.   Indien die volgorde vaag is en skakelings nie sin maak nie.
      Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings nie
      korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde en skakelings weer korrek is, gaan
      voort om te krediteer.

 9.   Onherkenbare afkortings
      Aanvaar indien dit aan die begin in die antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf is
      nie, moenie die onherkenbare afkorting krediteer nie, maar krediteer die res van die
      antwoord indien dit korrek is.

 10. Verkeerd genommer
     Indien die antwoord ooreenstem met die regte volgorde van die vrae, maar die
     verkeerde nommer word gegee, is dit aanvaarbaar.

 11. Indien die taal gebruik, die eintlike betekenis verander
     Moenie aanvaar nie.

 12. Spelfoute
     Aanvaar as dit herkenbaar is, mits dit nie iets anders in Lewenswetenskappe beteken
     nie of as dit buite konteks is.

 13. Indien gewone name in terminologie gegee word
     Aanvaar, mits dit by die nasionale memobespreking aanvaar is.

 14. Indien slegs die letter vereis word, maar slegs die naam gegee word (en
     andersom)
     Moenie krediteer nie.

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)              LEWENSWETENSKAPPE V2                                        3

 15. As eenhede nie in afmetings aangedui word nie
     Kandidate sal punte verbeur. Memorandum sal afsonderlik punte vir eenhede aandui.

 16. Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord, wat soms op verskillende
     maniere aangebied kan word.

 17. Opskrif
     Alle illustrasies (diagramme, grafieke, tabelle, ens.) moet ŉ opskrif hê.

 18. Vermenging van amptelike tale (terme en konsepte)
     ŉ Enkele woord of twee wat in enige amptelike taal voorkom anders as die leerder se
     assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde aangebied word, moet
     gekrediteer word, indien dit korrek is. ŉ Nasiener wat in die relevante amptelike taal
     vaardig is, moet geraadpleeg word. Dit geld vir alle amptelike tale.

 19. Veranderinge aan die memorandum
     Geen veranderinge mag aan die goedgekeurde memorandum aangebring word
     sonder dat daar met die provinsiale interne moderator beraadslaag is.

 AFDELING A

 VRAAG 1

 1.1 1.1.1      C 
     1.1.2      B 
     1.1.3      C 
     1.1.4      D 
     1.1.5      C 
     1.1.6      B 
     1.1.7      A 
     1.1.8      C 
     1.1.9      C 
     1.1.10     A                                                              (10 × 2)   (20)

 1.2 1.2.1      Bakteriofaag 
     1.2.2      Flagella /flagellum 
     1.2.3      Eensaadlobbig/monokotiele 
     1.2.4      Saad 
     1.2.5      Kefalisasie 
     1.2.6      Hemoseel 
     1.2.7      Hoodia 
     1.2.8      Monokultuur 
     1.2.9      Notochord                                                                  (9)

 1.3 1.3.1      Slegs B 
     1.3.2      Geen 
     1.3.3      Slegs A 
     1.3.4      Slegs A 
     1.3.5      Slegs B 
     1.3.6      Slegs B                                                         (6 × 2)   (12)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                LEWENSWETENSKAPPE V2                     (EC/NOVEMBER 2016)

 1.4 1.4.1     (a)    Vaskulêre weefsel /geleidingsweefsel/xileem en floëem
               (b)    Sade 
               (c)    Vrugte /Blomme                                                       (3)

      1.4.2    Briofiete                                                                   (1)

      1.4.3    Besit vaskulêre/geleidingsweefsel om water op te stoot na die punte
               van lang plante/vir die versterking van/vir ondersteuning                   (2)

      1.4.4    Gimnospermsade is naak /blootgestel op ŉ keël
               Angiospermsade is bedek in ŉ ovarium/vrugbeginsel                           (2)

      1.4.5    Spermatofiete                                                               (1)
                                                               TOTAAL AFDELING A:           50
 AFDELING B

 VRAAG 2

 2.1 2.1.1     Suiker water help om die broodskimmel meer te laat groei as die ander
               faktore op brood. 
                                                  OF
               Ander faktore (kraanwater/suurlemoensap ) help om broodskimmel
               meer te laat groei as suikerwater. 
                                                  OF
               Byvoeging van kraanwater/suurlemoen water/suiker water het geen
               invloed op die groei van broodskimmel op brood nie.                        (2)

      2.1.2    Tipe voedingstof op brood                                                   (1)

      2.1.3         Suurlemoensap is suur. 
                    Sure verhinder die groei van baie alledaagse bakterieë en
                     swamme.                                                               (2)

      2.1.4    Om op te tree as ŉ kontrole om resultate te vergelyk sonder die
               onafhanklike veranderlike/veranderlikes                                      (2)

      2.1.5         Saprofitisme  tussen broodskimmel en brood.
                    Broodskimmel word bevoordeel deur kos van die brood te kry. 
                    Brood is ŉ nie-lewende stof.                                          (3)

 2.2 2.2.1     3       Selwand 
               5       Nukleoïed/chromosoom/DNA 
               6       Plasmied                                                            (3)

      2.2.2    Beskerm teen droogheid/uitdroging/beskerm teen antibiotika.                 (1)

      2.2.3         Mutasies ontstaan spontaan in bakterieë 
                    Sommige mutasies veroorsaak dat bakterieë weerstand bied teen
                     antibiotika 
                    Deur te vroeg antibiotika gedurende behandeling te stop, kan ŉ
                     mens aangeval word deur hierdie wat weerstand verwerf het.            (3)
Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)                LEWENSWETENSKAPPE V2                                       5

       2.2.4     Plasmied (6)/DNA van E.coli word verwyder.
                 Restriksie-ensieme word gebruik om DNA te sny. 
                 Menslike DNA met insulien word ook gesny en in die E.coli
                  plasmied/DNA geplaas. 
                 E.coli DNA word weer in bakteriële sel terug geplaas om menslike
                  insulien te produseer. 
                 Menslike insulien word geïsoleer en gebruik om diabete te
                  behandel. 
                MERK SLEGS EERSTE DRIE                                       (3 × 1)          (3)

 2.3 2.3.1      Platyhelminthes                                                              (1)

       2.3.2    Ontbinding                                                       (1)
                 Erdwurms/vlieg maaiers vreet verrottende organiese
                  verbindings en breek dit af in voedingstowwe  vir plante       (2)

               Bestuiwing                                                (1)
                Insekte soos bye/skoenlappers/bestuif blomme en verbeter
                  opbrengs                                               (2)

                Gronddeurlugting                                           (1)
                 Termiete/miere/erdwurms grawe in die grond en verhoog die water
                   vloei deur die grond                                    (2)
                                                                  (Enige 2 × (1+2))           (6)

 2.4 2.4.1      A       Meeldraad /Andresium                                                 (1)

       2.4.2        Die fisiese voorkoms van blomme/sy gekleurde blomblare 
                    lok bestuiwers soos insekte en voëls vir bestuiwing
                    wat reproduktiewe sukses verseker 
                    saadverspreiding meganismes help om sade te versprei oor ŉ wye
                     gebied en mededinging tussen die plante te verminder. 
                    Na bevrugting ontwikkel die vrugbeginsel in ŉ vrug wat geëet kan
                     word                                                      (5 × 1)       (5)

 2.5 2.5.1      ŉ Kladogram is ŉ tipe filogenetiese boom wat die kenmerke aantoon
                wat een groep organismes van ŉ ander onderskei.                              (1)

       2.5.2    Bilaterale simmetrie                                                         (1)

       2.5.3    1      Porifera 
                2      Cnidaria 
                3      Platyhelminthes                                                       (3)

       2.5.4        Ondeurdringbaar vir gasse  spesiale gaswisselingsorgane is
                     teenwoordig. 
                    Kan nie rek om groei toe te laat nie - maak vervelling moontlik/die
                     afwerp van die eksoskelet om groei toe te laat
                    Sagte eksoskelet ná vervelling bied geen beskerming - die dier
                     gaan wegkruip totdat die eksoskelet weer hard word  (Enige 1 × 2)       (2)
                                                                                             [40]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                 LEWENSWETENSKAPPE V2                       (EC/NOVEMBER 2016)

 VRAAG 3

 3.1    3.1.1        Daar is ŉ aansienlike afname  in opgebergde/gestoorde water in
                      damme in die land tussen Oktober 2014 en Oktober 2015. 
                                                   OF
                     Die Oos-Kaap  het ŉ 2% -verhoging in gestoorde/opgebergde
                      water ervaar.                                     (Enige 1 × 2)          (2)

        3.1.2   Wes-Kaap                                                                      (1)

        3.1.3   ŉ Baie droë somerseisoen  word gevolg deur ŉ droër as normale
                winter,  waartydens hierdie streek gewoonlik reën ontvang en sy
                damme opvul.                                                                   (2)

        3.1.4        Mense en hul lewensbestaan word geraak  omdat hulle
                      hervestig moet word as gevolg van ŉ tekort aan water. 
                     Die natuurlike balans/vloei van die rivier word ontwrig  en
                      sodoende verlaag biodiversiteit. 
                     Groot oppervlakte verhoog die hoeveelheid water wat verloor
                      word deur verdamping.                                 (Enige 2 × 2)     (4)

 3.2    3.2.1   Indringerplante is plante wat nie natuurlik voorkom in ŉ bepaalde
                habitat nie/wie se oorsprong nie in ŉ bepaalde habitat/land is nie. 
                Inheemse plante is plante wat natuurlik voorkom in ŉ bepaalde
                habitat/land.                                                                 (2)

        3.2.2        Blokkeer waterweë. 
                     Lig is nie in staat om binne te dring nie. 
                     Fotosintese kan nie plaasvind nie. 
                     Plante sterf en ontbind. 
                     Bakterieë put suurstoftoevoer in water uit. 
                     Akwatiese diere sterf.                               (Enige 5 × 1)      (5)

        3.2.3        Biologiese beheer is die beheer van indringerplante deur die
                      gebruik van natuurlike peste. 
                     Dit is ŉ meer omgewingsvriendelike en veiliger  manier om
                      indringerplante te beheer.
                     Chemiese beheer is die gebruik van chemikalieë om die
                      verspreiding van indringerplante te voorkom.
                     Dit kan gewenste plant- en dierespesies doodmaak.                       (4)

 3.3    3.3.1   Onwettige jag en doodmaak van diere/onwettige verwydering van
                plante                                                                        (1)

        3.3.2        Vleis dien as voedsel/bied eksotiese geregte/pelse (diervelle)
                      word vir klere gebruik /as ŉ teken dat hulle ryk is.
                     Dele word gebruik vir die maak van muthi. 
                     Renosterhorings kan glo kanker genees /seksprikkel/verhoog
                      seksdrang. 
                     Onwettige handel bring baie geld in.                 (Enige 3 × 1)      (3)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)                LEWENSWETENSKAPPE V2                                       7

        3.3.3    1175 − 1004
                              × 100  = 17,03% 
                    1004                                                                      (3)

        3.3.4        Strenger wetstoepassing/Lang tronk straf vir oortreders
                     Opsporingstelsels in renosterhorings ingeplant 
                     Die behandeling van die horing met ŉ kleurstof en insekdoder 
                     Wettige oes deur die owerhede                       (Enige 3 × 1)      (3)

 3.4    3.4.1    Voedselsekuriteit is om gereeld voldoende voedsel te hê om ŉ
                 gesonde lewe te verseker. 
                                                 EN
                 Voedselonsekerheid is die risiko om nie voldoende kos vir ŉ bepaalde
                 tyd in ŉ jaar te hê nie.                                                    (2)

        3.4.2    Droogte /Twee agtereenvolgende ondergemiddelde reënseisoene                 (1)

        3.4.3    Malawi                                                                      (1)

        3.4.4        Plaagdoders maak nie net die geteikende prooi dood nie, 
                      maar roei ook die roofdiere uit. 
                     Wanneer die effek van plaagdoder uitwerk,  neem die
                      plaagbevolking vinnig toe. 
                     Sommige plaagdoders beland in die grond  en vergiftig die
                      plante wat ander trofiese vlakke in die voedselketting vergiftig. 
                     Konsentrasie van plaagdoder verhoog soos dit op beweeg in die
                      voedselketting.  Dit staan bekend as Bio-opeenhoping. 
                     Plaagdoders wat in die riviere ingespoel word veroorsaak die dood
                      van visse en voëls.  Dus is minder voedsel beskikbaar vir
                      mense / mense word vergiftig deur die giftige vis wat hulle eet.
                                                                             (Enige 3 × 2)    (6)
                                                                                             [40]
                                                                TOTAAL AFDELING B:            80
 AFDELING C

 VRAAG 4
 Oorsake van Aardverwarming
  verhoogde konsentrasie van koolstofdioksied in die atmosfeer/toename in die
    koolstofvoetspoor  as gevolg van:
  verbranding van fossielbrandstowwe vir elektrisiteit , kragvoertuie en industriële
    prosesse 
  verbranding van koolstofhoudende brandstowwe soos steenkool of plante (hout)
    stel koolstof vry as koolstofdioksied in hulle geberg was 
  ontbossing  wat die afkap van bome en die verwydering van plantegroei van
    die aarde is. Dit …
  verminder die hoeveelheid koolstofdioksied wat deur plante tydens fotosintese
    geabsorbeer word 
  lei tot ŉ toename in die hoeveelheid koolstofdioksied in die atmosfeer 
  lei tot ŉ toename in metaangas in die atmosfeer  as gevolg van
  die ontbinding van organiese materiaal in waterdeurdrenkte grond en
    stortingsterreine en ŉ toename in die aantal vee/menslike bevolking
                                                                           (MAKS. 6)
Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                               LEWENSWETENSKAPPE V2                        (EC/NOVEMBER 2016)

 Gevolge van Aardverwarming
  Verhoogde temperature kan lei:
  tot meer verdamping van water, verhoogde neerslag en oorstromings 
  stygende seevlakke wat veroorsaak word deur smeltende ys  en termiese
    uitsetting asook ŉ toename in oorstromings 
  verhoogde veldbrande verhoog die kanse vir gronderosie en
    verwoestyning/desertifikasie 
  verhoogde verlies aan biodiversiteit aangesien spesies nie kan aanpas by baie
    hoë temperature nie 
  tot verhoogde droogtes wat tot lei tot voedselonsekerheid en
    verwoestyning/desertifikasie
  daartoe dat minder water beskikbaar is vir plante en diere 
  tot gesondheidsgevare en siektes                                  (MAKS. 8)

 Oplossings vir aardverwarming
  Verminder die gebruik van fossielbrandstowwe 
  Moedig die gebruik van hernubare bronne aan bv. sonkrag en windkrag 
  Gebruik kernkrag 
  Verminder ontbossing/verwoestyning 
  Herplant woude 
  Verminder globale kweekhuisuitlaatgasse vanuit verskeie bronne 
  Streng monitering en wetstoepassing 
  Voed publiek op oor gevolge/aanbevelings 
  Beloon goeie praktyke 
  Gebruik openbare vervoer                                         (MAKS.3)

                                                                                 Inhoud      (17)
                                                                                 Sintese      (3)
                                                                                             [20]
 ASSESSERING VAN DIE AANBIEDING VAN DIE OPSTEL

  Kriterium         Relevansie (R)          Logiese volgorde (L)         Omvattendheid ( C )
 Oor die        Alle inligting wat verskaf Idees word in ŉ            Alle aspekte wat deur die
 algemeen       word is relevant tot die logiese/oorsaak-gevolg       opstel gedek word is
                onderwerp                  volgorde gegee             voldoende aangespreek.
 In hierdie     Slegs inligting met        Inligting met betrekking   Ten minste VIER korrekte
 opstel         betrekking tot die         tot die oorsake en         punte op die oorsake en
                oorsake en gevolge         gevolge van                gevolge van
                van aardverwarming         aardverwarming en          aardverwarming en
                en oplossings vir          oplossings vir             TWEE korrekte punte op
                aardverwarming word        aardverwarming word        oplossings vir
                verskaf                    in ŉ logiese volgorde      aardverwarming word in
                                           gegee                      die opstel gegee.
 Punt                        1                         1                           1

                                                               TOTAAL AFDELING C:             20
                                                                   GROOTTOTAAL:              150

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

## Related documents

- [Gr11 LFSC P2 N16 MEMO Eng](https://www.hlayiso.com/library/gr11-lfsc-p2-n16-memo-eng/02fb057c-ec0e-4e44-8851-7901b18aaf8a) — Life Sciences · Memo · 2016 · Eng
- [Gr11 LFSC P2 N16 QP Eng](https://www.hlayiso.com/library/gr11-lfsc-p2-n16-qp-eng/e3e266e3-fa29-48b6-b6a8-98cbf6fb1acb) — Life Sciences · QP · 2016 · Eng
- [LIFE SCIENCES P2 GR11 MEMO NOV2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr11-memo-nov2022-afrikaans/56b8976d-2a83-4671-af07-a62c8516e9ab) — Life Sciences · Memo · 2022 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 GR11 MEMO NOV2022 English](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr11-memo-nov2022-english/5e4f2d46-8ff1-4960-8554-4261f7558dec) — Life Sciences · Memo · 2022 · Eng
- [LIFE SCIENCES P2 QP MEMO GR11 NOV2020ENG D](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-qp-memo-gr11-nov2020eng-d/b7bbcfe8-9385-4ec1-9522-81e69ccee458) — Life Sciences · Memo · 2020
- [LIFE SCIENCES P2 MEMO GR11 NOV2020 AFR D](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-memo-gr11-nov2020-afr-d/7f5cb60e-cb8a-4743-8ce5-10187763b753) — Life Sciences · Memo · 2020 · Afr

## More from Grade 11 Life Sciences

- [Gr 11 Life Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-life-sci-atp-2023-24/4ab88214-8173-4f6e-98ea-ab509ada756b) — ATP
- [LEWENSWETENSKAPPE V1 GR11 QP NOV2025 Afrikaans 2 watermark](https://www.hlayiso.com/library/lewenswetenskappe-v1-gr11-qp-nov2025-afrikaans-2-watermark/06b74e7f-2b60-466c-b6f3-5daac44e39cb) — QP · 2025 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 QP GR11 NOV 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-qp-gr11-nov-2025-eng-watermark/0249505b-9116-4f42-870c-e7cabeed0f37) — QP · 2025 · Eng
- [KZN Life Sciences Grade 11 June 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-life-sciences-grade-11-june-2025-qp-and-memo/31a59d87-a46a-4536-91d0-2fe1264e946a) — QP + Memo · 2025
- [EC Life Sciences Grade 11 June 2024 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/ec-life-sciences-grade-11-june-2024-qp-and-memo/68ed48c4-d02f-4f7f-97fb-736190106d11) — QP + Memo · 2024
- [LIFE SCIENCES P2 GR11 QP NOV2024 ENG D](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-life-sciences-2024-eastern-cape-november-exam-question-paper-paper-2-english/4eed64dd-0499-4ee7-97e7-817805e1413f) — QP · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
