# Mathematics Grade 11 P1 Gauteng June 2022 QP (Afr)

> Grade 11 Mathematics Paper 1 question paper from the Gauteng June 2022 (Afrikaans), 7 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr11-math-p1-afr-june-2022-question-paper/6ae47133-dd30-42c2-b770-4f6994725821
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 11
- Document type: Question paper
- Year: 2022
- Exam period: Gauteng June
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 7

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/mathematics) › [Mathematics Grade 11 P1 Gauteng June 2022 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr11-math-p1-afr-june-2022-question-paper/6ae47133-dd30-42c2-b770-4f6994725821)

## About this document

Mathematics · Grade 11 · Gauteng June · 2022. Question paper, 7 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

              PROVINSIALE EKSAMEN
                         JUNIE 2022
                         GRAAD 11

                           WISKUNDE

                           VRAESTEL 1

TYD:        2 uur

PUNTE:      100

7 bladsye

                                                b.o.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                                 WISKUNDE                                     2
                                                 (Vraestel 1)                 GRAAD 11

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende instruksies aandagtig deur voor jy die vrae beantwoord.

1.    Beantwoord AL die vrae.

2.    Hierdie vraestel bestaan uit 7 vrae.

3.    Bied jou antwoorde aan volgens die instruksies by elke vraag.

4.    Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke ensovoorts duidelik aan wat jy gebruik het om die
      antwoorde te bepaal.

5.    Volpunte sal NIE noodwendig aan antwoorde alleen toegeken word NIE.

6.    Gebruik ŉ goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nie-programmeerbaar en nie-grafies), tensy
      anders aangedui.

7.    Indien nodig, moet antwoorde afgerond word tot TWEE desimale plekke, tensy anders vermeld.

8.    Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.

9.    Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel van die vraestel.

10.   Skryf netjies en leesbaar.

                                                                                                  b.o.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                                       WISKUNDE                                  3
                                                       (Vraestel 1)                GRAAD 11

VRAAG 1

                                            x+3
1.1   Vir watter waardes van x is                    reël?
                                          ( x + 1) 2                                                 (2)

1.2   Los op vir x:

      1.2.1   (x + 4)(x – 1) = 0                                                                     (1)

      1.2.2   3x2 – 2x = 14 (korrek tot TWEE desimale plekke)                                        (4)

                                   45
      1.2.3   x 2 − 2 x = 18 −                                                                       (4)
                                 x − 2x
                                     2

      1.2.4     5 − x +1 = −x                                                                        (5)

      1.2.5   32 x +1 − 4.3x = −1                                                                    (4)

      1.2.6   (a)     x 2 − 3x  0                                                                   (2)

              (b) As f ( x) = x 2 − 3x, skryf die waardes van x neer waarvoor f ( x − 3)  0 .       (2)

1.3   Die som van TWEE getalle is -10 en die produk van dieselfde twee getalle is -600.
      Bereken die waarde van hierdie twee getalle.                                                (5)
                                                                                                 [29]

                                                                                                     b.o.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                              WISKUNDE                          4
                                              (Vraestel 1)          GRAAD 11

VRAAG 2

2.1   Vereenvoudig volledig SONDER die gebruik van ŉ sakrekenaar.

      2.1.1    2 8 − 4 32 + 3 50                                                    (3)
                    1
                −
      2.1.2    3 [ 12 + 3 (3 3) ]
                    2                                                               (4)

               52006 − 52004 + 24
      2.1.3                                                                         (4)
                    52004 + 1

2.2   Gegee:        x = 6 + 6 + 6 + 6 + ...

      2.2.1 Skryf x 2 in terme van x.                                               (2)

      2.2.2 Vervolgens, bepaal die waarde van x.                                    (4)

2.3   Reghoek PQRS word gegee, met:

      ⚫   QR = 8 −1
      ⚫ RS = 8 + 1 .
      Bereken die lengte van ENIGE diagonaal van reghoek PQRS.
      (Laat die antwoord in die eenvoudigste wortelvorm).

                            P                 Q

                                                  8 −1

                            S                 R                                (3)
                                    8 +1

                                                                               [20]

                                                                                     b.o.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                                 WISKUNDE                                        5
                                                 (Vraestel 1)                    GRAAD 11

VRAAG 3

3.1    Die eerste vier terme van ŉ kwadratiese getalpatroon is   -7; 0; 9; 20.

       3.1.1 Bepaal ŉ formule om die algemene term van hierdie patroon voor te stel.                 (4)

       3.1.2 Watter term van die patroon het ŉ waarde van 128?                                       (3)

       3.1.3 Bereken tussen watter twee opeenvolgende terme van die kwadratiese
             getalpatroon sal die EERSTE verskil 599 wees.                                           (3)

3.2    Gegee die kwadratiese getalpatroon:

       5; 12; 29; 56; …

       3.2.1 Skryf die volgende term van die patroon neer.                                           (1)

       3.2.2 Toon aan dat die eerste verskille van hierdie patroon altyd onewe waardes sal hê.    (4)
                                                                                                 [15]

VRAAG 4

Die lineêre getalpatroon word gegee: 1 - p ; 2p - 3; p + 5; …

4.1    Bereken die waarde van p.                                                                     (3)

4.2    Bepaal die waarde van:

       4.2.1 Die eerste term van die patroon.                                                        (1)

       4.2.2 Die konstante verskil.                                                                  (1)

4.3    Verduidelik waarom nie een van die getalle in hierdie lineêre getalpatroon ŉ volkome
       vierkant is nie.                                                                              (2)
                                                                                                     [7]

                                                                                                     b.o.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                                     WISKUNDE                                    6
                                                     (Vraestel 1)                     GRAAD 11

VRAAG 5

Die grafieke van f ( x) = ax2 + bx + c ; a  0 en g ( x) = 6 x + k is hieronder geskets.

•   Punt D(1 ; -8) is ŉ gemeenskaplike punt op f en g.
•   f sny die x-as by (-3 ; 0) en (2 ; 0).
•   g sny die grafiek van f slegs by punt D.

5.1 Vir watter waarde(s) van x is f ( x)  0 ?                                                       (1)

5.2 Bepaal die waardes van a, b, en c.                                                               (4)

5.3 Bepaal die koördinate van die draaipunt van f.                                                   (3)

5.4 Skryf die vergelyking van die simmetrie-as van h neer, indien h( x) = f ( x − 7) + 2 .           (1)

5.5 Bepaal die vergelyking van ŉ lyn q wat loodreg is op g, en deur die punt (-3 ; 0) gaan, in
    die vorm y = mx + c.                                                                          (3)
                                                                                                 [12]

                                                                                                     b.o.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
VRAAG 6

Gegee: p( x) = 4 x en h( x) = 2( x − 1) 2 − 8 .

6.1 Skets die grafieke van p en h op dieselfde assestelsel in jou ANTWOORDBOEK.
    Toon ALLE snypunte met die asse en draaipunte duidelik aan.                                     (4)

6.2 Skets die grafiek van f(x) as f(x) = p(-x). Gebruik dieselfde assestelsel as in VRAAG 6.1.      (1)

6.3 Die grafiek van h word 2 eenhede na LINKS geskuif.
    Bepaal die vergelyking van die nuwe grafiek.                                                    (1)

                               1
6.4 Toon algebraïes, dat p( x + ) = 2 p( x)                                                         (3)
                               2
                                                                                                    [9]

VRAAG 7

                                                               a
Die skets hieronder verteenwoordig die grafiek van f ( x) =        + q. T (5 ; 3) is ŉ punt op f.
                                                              x− p

7.1 Bepaal die waardes van a, p, en q.                                                              (4)
7.2 Skryf die vergelyking van h(x) neer, as h die grafiek van f is, waar a < 0.                     (1)
7.3 Skryf die waardeversameling van f neer.                                                         (1)

7.4 Indien die grafiek van f gereflekteer word in die lyn y = − x + c , en die nuwe grafiek lê op
    die grafiek van y = f (x), bepaal die waarde van c.                                             (2)
                                                                                                    [8]

                                                                                       TOTAAL:      100

                                                  EINDE

## Related documents

- [Gr11 MATH P1 (AFR) June 2022 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr11-math-p1-afr-june-2022-possible-answers/31eae199-9c0b-4a71-ab81-f769f84c7ccd) — Mathematics · Memo · 2022 · Afr
- [Gr11 MATH P2 (AFR) June 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr11-math-p2-afr-june-2022-question-paper/1fcd90d5-8dba-4271-a9ed-137098dfc983) — Mathematics · QP · 2022 · Afr
- [Gr 11 Mathematics P1 (English) November 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-mathematics-p1-english-november-2022-question-paper/35e1a85a-0c9e-4744-b794-2a0f7a262d46) — Mathematics · QP · 2022 · Eng
- [Gr11 Math P1 (Afrikaans) November 2017 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr11-math-p1-afrikaans-november-2017-question-paper/b933e467-3a29-4cbf-8117-6b05a4fc5378) — Mathematics · QP · 2018 · Afr
- [Gr11 Math P1 June 2017 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr11-math-p1-june-2017-question-paper/e60fc81c-acfd-40ef-a5a6-6dc61344c91b) — Mathematics · QP · 2017
- [Gr11 Math P1 June 2016 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr11-math-p1-june-2016-question-paper/c0be92f8-5b2d-42a2-beef-6c5ca8029155) — Mathematics · QP · 2016

## More from Grade 11 Mathematics

- [Grade 11 Mathematics P1 November 2026 Mock Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-mathematics-2026-november-mock-exam-memorandum-paper-1/470265ad-99e7-4e3e-af02-0c28a273b390) — Memo · 2026 · Eng
- [MATHS P1 MEMO GR11 NOV 2025 E+A watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-memo-gr11-nov-2025-e-a-watermark/5af2bd74-cc9d-4651-895a-310a59d8ce25) — Memo · 2025
- [MATHS P2 MEMO GR 11 NOVEMBER 2025 (ENG & AFR) watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-memo-gr-11-november-2025-eng-afr-watermark/6bc83e22-926c-4a81-95ea-4dee0141ce24) — Memo · 2025 · Afr
- [KZN Maths Grade 11 November 2025 P2 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-maths-grade-11-november-2025-p2-and-memo/a2aac931-a969-41c8-bde2-85d23035d042) — QP + Memo · 2025
- [MATHS P2 ANSWER BOOK GR11 2024 ENG AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-answer-book-gr11-2024-eng-afr-d-watermark/91fd4f6b-a252-4d30-b6b1-f8f546015336) — Addendum · 2024 · Afr
- [MATHS P2 GRADE 11 NOV 2024 ENG AFR MARKING GUIDELINE watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-grade-11-nov-2024-eng-afr-marking-guideline-watermark/0f16be7d-4a28-41e1-9e8d-57c649490c1c) — Memo · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
