# Mathematics Grade 11 P1 Gauteng June 2016 QP (Afr)

> Grade 11 Mathematics Paper 1 question paper from the Gauteng June 2016 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr11-math-p1-afrikaans-june-2016-question-paper/7ea1ce61-afcd-483b-a4fa-ea2b49b96e56
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2016
- Exam period: Gauteng June
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 9

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/mathematics) › [Mathematics Grade 11 P1 Gauteng June 2016 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr11-math-p1-afrikaans-june-2016-question-paper/7ea1ce61-afcd-483b-a4fa-ea2b49b96e56)

## About this document

Mathematics · Grade 11 · Gauteng June · 2016 · Afrikaans. Question paper, 9 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

             GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                               PROVINSIALE EKSAMEN
                                   JUNIE 2016
                                    GRAAD 11

                                    WISKUNDE
                                   (VRAESTEL 1)

TYD: 2 uur

PUNTE: 100

7 bladsye + 2 antwoordblaaie

                                                     b.o.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                                       WISKUNDE                     Graad 11    2
                                                       (Vraestel 1)

                          GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                                      PROVINSIALE EKSAMEN

                                                                WISKUNDE
                                                                (Vraestel 1)

                                                                TYD: 2 uur

                                                                PUNTE: 100

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat die vrae beantwoord word.

1      Hierdie vraestel bestaan uit SES vrae.

2      Beantwoord AL die vrae.

3      Dui AL die berekeninge, diagramme, grafieke ensovoorts, wat jy in die bepaling van jou
       antwoorde gebruik het, duidelik aan.

4      ŉ Goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en niegrafies) mag
       gebruik word, tensy anders vermeld.

5      Antwoorde moet tot TWEE desimale afgerond word, tensy anders vermeld.

6      Nommer die antwoorde presies soos die vrae genommer is.

7      Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken nie.

8      Antwoordblaaie vir die beantwoording van VRAAG 5.5 en VRAAG 6.3 is voorsien aan
       die einde van die vraestel. Skryf jou naam in die spasie daarvoor oopgelaat en handig
       die antwoordblaaie in saam met jou ANTWOORDBOEK.

9      Vir antwoorde alleenlik sal nie noodwendig volpunte toegeken word nie.

10     Skryf netjies en leesbaar.

                                                                                                b.o.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                                                  WISKUNDE        Graad 11   3
                                                                  (Vraestel 1)

VRAAG 1

1.1   Die vergelyking: (            )(           )

                    Los op vir      as                                                        (2)

1.2   Los op vir

      1.2.1    √                                                                              (5)

      1.2.2         (       )       (korrek tot een desimale plek)                            (4)

      1.2.3
                                                                                              (4)

1.3   Los op vir x:

                                         (deur die voltooiing van die vierkant)               (5)
                                                                                             [20]

VRAAG 2

2.1   Vereenvoudig:

                                                                                              (4)

2.2   Vereenvoudig SONDER die gebruik van ŉ sakrekenaar:

      2.2.1         √
                √               √                                                             (4)

      2.2.2         √           √
                (                            √ )
                        √                                                                     (4)

2.3   Los vir x en y gelyktydig op:

                                          en (   )                                            (6)
                                                                                             [18]

                                                                                             b.o.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                                           WISKUNDE                  Graad 11     4
                                                           (Vraestel 1)

VRAAG 3

3.1    Bepaal die aard van die wortels van die volgende grafieke.

       3.1.1
                                              y

                                                              x

                                                                                                  (2)

       3.1.2                              y

                                                              x
                                                             x

                                                                                                  (2)

3.2.   Toon dat die wortels van die vergelyking k      (         )        rasionaal is vir alle
       rasionale waarde(s) van k.                                                                 (4)
                                                                                                  [8]

                                                                                                  b.o.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                                                             WISKUNDE                        Graad 11   5
                                                                             (Vraestel 1)

VRAAG 4

4.1                       is die          term van ŉ reeks.

      4.1.1   Skryf die eerste DRIE terme van die reeks neer.                                                            (3)

      4.1.2   Bepaal die waarde van                   as                 .                                               (3)

4.2   Gegewe die getalpatroon hieronder:

              0; 5; 12; 21; .......

      4.2.1   Watter soort getalpatroon word geïllustreer? Motiveer jou antwoord.                                        (2)

      4.2.2   Bepaal die algemene term vir hierdie getalpatroon.                                                         (4)

4.3   Bestudeer die getalpatroon hieronder:

              Ry 1:

              Ry 2:

              Ry 3:

              Ry 4:         (.......................................)

              Ry 20:        (.......................................)

              Ry      :

      4.3.1   Voltooi die patroon vir Ry 4 en Ry 20.                                                                     (2)

      4.3.2   Bepaal die waardes van                                    en    (in die nde Ry) in terme van    .

               Vereenvoudig vir                 so ver as moontlik.                                                      (3)
                                                                                                                        [17]

                                                                                                                        b.o.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                                                            WISKUNDE                   Graad 11     6
                                                                            (Vraestel 1)

VRAAG 5

In die onderstaande diagram          ( )                     waar, A (-2; 1) en B (0;-2) punte op die grafiek is.

Dit is verder gegee dat    ( )          x+2.

                                                                𝑦

                              f(x)

                                     A (-2; 1)
                                                 
                                 )

                                                 C                                             𝑥
                                                                            D

                                                               B (0; -2)

5.1    Lei die vergelykings van die asimptote van                   ( ) af.                                          (2)

5.2    Bepaal die vergelyking van ( ).                                                                               (3)

5.3    Bereken die koördinate van Punt D.                                                                            (4)

5.4    Bepaal die vergelyking van die funksie ( )                                     wat deur die Punte B, C
       en D sny waar Punte C en D die x-afsnitte van die grafiek is.
                                                                                                                     (5)
5.5    Teken ŉ netjiese skets van g( )                  x+2
                                                              op ANTWOORDBLAD 1.

       Toon al die afsnitte en asimptote van die grafiek duidelik aan.                                               (3)

5.6    Lei die vergelyking van g(                    ) af.                                                           (2)

5.7    Bepaal die waardeversameling van                  ( ).                                                        (1)
                                                                                                                    [20]

                                                                                                                    b.o.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                                            WISKUNDE                                Graad 11     7
                                                            (Vraestel 1)

VRAAG 6

Gedurende die 2015 Wêreldbeker-kriekettoernooi het die Suid-Afrikaanse kaptein
AB de Villiers die bal met al sy mag geslaan. Nadat dit sy kolf verlaat, word die
hoogte van die bal, bokant die grond in meter, na x sekondes uitgedruk as
h( x)   x2  4 x .

6.1    Bepaal die definisie versameling van h(x).                                                                 (2)

6.2    Herskryf hierdie vergelyking in die vorm h( x)  a( x  p)2  q .                                          (3)

6.3    Skets die grafiek van h(x) op ANTWOORDBLAD 2.

       Toon duidelik al die beduidende punte aan.                                                                 (4)

6.4    Die grafiek van h( ) word horisontaal met vyf eenhede na regs beweeg.

       Bepaal die vergelyking van hierdie nuwe grafiek in die vorm van y =                              .         (3)

6.5    Bepaal die vergelyking vir k(x), as k(x) die refleksie van h(x) in die lyn x  0 is.                       (2)

                                                                                (   )       (       )
6.6    Die gemiddelde gradiënt van die grafiek p(x) = x2 word gegee as                                  tussen
                                                                                        (       )
       die punte x = –3 en x = –1.

       Bepaal die waarde van die gemiddelde gradiënt                                                              (3)
                                                                                                                 [17]

                                                                                            TOTAAL:              100

                                                    EINDE

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                                      WISKUNDE       Graad 11   8
                                                      (Vraestel 1)

ANTWOORDBLAD 1

VRAAG 5.5

Maak hierdie bladsy los en plaas dit binne-in die ANTWOORDBOEK.

Naam en Van:

Graad:

                                                  y

                                                                                    x

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                                      WISKUNDE       Graad 11   9
                                                      (Vraestel 1)

ANTWOORDBLAD 2

VRAAG 6.3

Maak hierdie bladsy los en plaas dit binne-in die ANTWOORDBOEK.

Naam en Van:

Graad:

                                                  y

                                                                                    x

## Related documents

- [Gr11 Math P1 (Afrikaans) November 2016 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr11-math-p1-afrikaans-november-2016-question-paper/e18ca4fc-229b-4d0b-8b3f-ec859a499bea) — Mathematics · QP · 2016 · Afr
- [Gr11 Math P1 (Afrikaans) November 2017 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr11-math-p1-afrikaans-november-2017-question-paper/b933e467-3a29-4cbf-8117-6b05a4fc5378) — Mathematics · QP · 2018 · Afr
- [Gr11 Math P1 June 2016 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr11-math-p1-june-2016-question-paper/c0be92f8-5b2d-42a2-beef-6c5ca8029155) — Mathematics · QP · 2016
- [Gr11 Math P1 (Afrikaans) June 2017 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr11-math-p1-afrikaans-june-2017-possible-answers/b8504619-0cb6-476d-944d-f53d2ea22f72) — Mathematics · Memo · 2017 · Afr
- [Gr11 Math P1 June 2016 Possible Answer](https://www.hlayiso.com/library/gr11-math-p1-june-2016-possible-answer/8abf9959-f0c5-4918-94fd-aa3ebabec0f5) — Mathematics · Memo · 2016
- [Gr11 Math P2 (Afrikaans) November 2016 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr11-math-p2-afrikaans-november-2016-question-paper/8c810d47-4010-4894-ae81-1c209d8e67f4) — Mathematics · QP · 2016 · Afr

## More from Grade 11 Mathematics

- [MATHS P1 MEMO GR11 NOV 2025 E+A watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-memo-gr11-nov-2025-e-a-watermark/5af2bd74-cc9d-4651-895a-310a59d8ce25) — Memo · 2025
- [MATHS P2 MEMO GR 11 NOVEMBER 2025 (ENG & AFR) watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-memo-gr-11-november-2025-eng-afr-watermark/6bc83e22-926c-4a81-95ea-4dee0141ce24) — Memo · 2025 · Afr
- [KZN Maths Grade 11 November 2025 P2 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-maths-grade-11-november-2025-p2-and-memo/a2aac931-a969-41c8-bde2-85d23035d042) — QP + Memo · 2025
- [MATHS P2 ANSWER BOOK GR11 2024 ENG AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-answer-book-gr11-2024-eng-afr-d-watermark/91fd4f6b-a252-4d30-b6b1-f8f546015336) — Addendum · 2024 · Afr
- [MATHS P2 GRADE 11 NOV 2024 ENG AFR MARKING GUIDELINE watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-grade-11-nov-2024-eng-afr-marking-guideline-watermark/0f16be7d-4a28-41e1-9e8d-57c649490c1c) — Memo · 2024 · Eng
- [KZN Maths Grade 11 June 2024 P1 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-maths-grade-11-june-2024-p1-and-memo/95105f0d-8c1a-4872-b9d1-23d423531e17) — Memo · 2024

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
