# Mathematics Grade 11 P1 Gauteng June 2017 QP (Afr)

> Grade 11 Mathematics Paper 1 question paper from the Gauteng June 2017 (Afrikaans), 7 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr11-math-p1-afrikaans-june-2017-question-paper/2ee51778-cf1b-4466-b439-9206563906cc
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2017
- Exam period: Gauteng June
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 7

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/mathematics) › [Mathematics Grade 11 P1 Gauteng June 2017 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr11-math-p1-afrikaans-june-2017-question-paper/2ee51778-cf1b-4466-b439-9206563906cc)

## About this document

Mathematics · Grade 11 · Gauteng June · 2017 · Afrikaans. Question paper, 7 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [Gr11 Math P1 (Afrikaans) June 2017 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr11-math-p1-afrikaans-june-2017-possible-answers/b8504619-0cb6-476d-944d-f53d2ea22f72) — Memo · 2017 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

             GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                             PROVINSIALE EKSAMEN
                                 JUNIE 2017
                                  GRAAD 11

                                  WISKUNDE

                                 VRAESTEL 1

TYD: 2 uur

PUNTE: 100

6 bladsye + 1 antwoordblad

                                                   b.o.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                                       WISKUNDE                                  2
                                                       Vraestel 1                 Graad 11

                        GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                                      PROVINSIALE EKSAMEN

                                                              WISKUNDE
                                                              (Vraestel 1)

                                                              TYD: 2 uur

                                                              PUNTE: 100

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat jy die vrae antwoord.

   1. Hierdie vraestel bestaan uit SEWE vrae. Beantwoord AL die vrae.

   2. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is.

   3. Jy mag ŉ goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nie-programmeerbaar en nie-grafies) gebruik,
      tensy anders aangedui.

   4. Indien nodig, rond antwoorde af tot TWEE desimale plekke, tensy anders vermeld.

   5. Toon ALLE berekeninge, diagramme, grafieke ens. wat jy gebruik het om jou antwoorde te
      bepaal, duidelik aan.

   6. Volpunte sal nie noodwendig aan slegs antwoorde toegeken word nie.

   7. Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.

   8. Skryf netjiese en leesbaar in BLOU ink.

                                                                                  b.o.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                                 WISKUNDE                               3
                                                 Vraestel 1                  Graad 11

VRAAG 1                                                                                 [19]

1.1   Los op vir x:

      1.1.1   𝑥 2 − 2𝑥 = 15                                                              (3)

      1.1.2   4𝑥 2 − 𝑥 − 5 < 0                                                           (3)

      1.1.3   √2𝑥 − 1 + 2 = 𝑥                                                            (5)
                2
      1.1.4   2𝑥 3 − 8 = 0                                                               (3)

1.2   As a𝑥 2 + b𝑥 + c = 0 en 𝑎 + 𝑏 + 𝑐 = 0, bereken EEN numeriese waarde van x.         (5)

VRAAG 2                                                                                 [15]

2.1   Los x en y gelyktydig op

               3𝑦 + 𝑥 = 2
               𝑦 2 + 𝑥 = 𝑥𝑦 + 𝑦                                                          (6)

2.2   Bewys dat

              √𝑏√𝑎 − 𝑏 . √𝑏√𝑎 + 𝑏 = 𝑏√𝑎 − 1.                                             (4)

2.3   As 3a = 21b en 7c = 21b , toon aan dat

                      ac
              b=              waar a + c ≠ 0.                                            (5)
                    a+c

                                                                             b.o.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                                          WISKUNDE                               4
                                                          Vraestel 1                  Graad 11

VRAAG 3                                                                                          [18]

3.1      Gegee die ry −3 ; 1 ; 5 ; ... .

         3.1.1   Skryf die 5de term in die ry neer.                                               (1)

         3.1.2   Bepaal die algemene term van die ry.                                             (2)

         3.1.3   Toon aan dat 394 NIE ŉ term in die ry is NIE.                                    (3)

3.2      Die kwadratiese ry 0 ; 5 ; 12 ; ... het ŉ algemene term van, 𝑇𝑛 = 𝑛2 + 2𝑛 + 𝑐.

         3.2.1   Toon aan dat c = −3.                                                             (2)

         3.2.2   Bereken die 10de term in die ry.                                                 (2)

         3.2.3   Bepaal watter term in die ry het ŉ waarde wat groter as 360 is.                  (4)

3.3      Die tabel hieronder verteenwoordig die totale aantal kere wat ŉ handdruk tussen mense
         uitgeruil word.
         Elke persoon skud die hand van ŉ ander persoon slegs een keer.

          Aantal mense                      2         3          5        100
          Aantal handdrukke                 1         3          a         b

         3.3.1   Bepaal die waarde van a.                                                         (1)

         3.3.2   Bepaal die waarde van b.                                                         (3)

VRAAG 4                                                                                           [6]

                      √𝑥−2
Gegee:     𝑘 =2+
                        4

4.1      Vir watter waarde(s) van x is k reël?                                                    (2)

4.2      Bepaal die minimum waarde van k.                                                         (1)

4.3      As x = 3, bereken g(k) as g(a) = 𝑎2 − 1 .                                                (3)

                                                                                     b.o.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                                         WISKUNDE                          5
                                                         Vraestel 1             Graad 11

VRAAG 5                                                                                    [12]

Gegee: h(x) = 3𝑥 - 1

5.1    Bepaal die x en y-afsnitte van h.                                                    (3)

5.2    Teken die grafiek van h op die ANTWOORDBLAD wat op bladsy 7 voorsien is. Dui
       die snypunte met die asse duidelik aan asook die asimptote van die grafiek.          (3)

5.3    Gee die waardeversameling van h.                                                     (1)

5.4    Gegee: p(x) = h(x+ 2)

       5.4.1   Bereken die x –afsnit van p.                                                 (1)

       5.4.2   Vir watter waarde(s) van x is p(x) > 2.                                      (1)

5.5    Bepaal die x –koördinaat van punt J op h as

       3ℎ(𝑥) = 726.                                                                         (3)

VRAAG 6                                                                                    [10]

                            3
Gegee die funksie f(x) =         –2.
                           𝑥−1

6.1    Gee die vergelykings van die asimptote van f.                                        (2)

6.2    Bereken die x en y –afsnitte van die grafiek.                                        (3)

6.3    Teken die grafiek van f op die diagramvel wat voorsien is op bladsy 7.
       Dui die asimptote en die afsnitte met die asse duidelik aan.                         (3)

                                                                   −3
6.4    Beskryf in woorde, die transformasie van f na g as g(x) =         −2.                (2)
                                                                   𝑥+1

                                                                                b.o.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                                        WISKUNDE                               6
                                                        Vraestel 1                  Graad 11

VRAAG 7                                                                                        [20]

Die grafiek van 𝑘(𝑥) = 2𝑥 2 + 8𝑥 + 3 en 𝑝(𝑥) = 2𝑥 − 4 word in die onderstaande skets
aangetoon.
                                                y

                                                    k

                                                                                p

                                            0                                                  x

                 L

                            D

                            E
                  M

7.1   Bepaal

      7.1.1 die koördinate van punt D, die draaipunt van k.                                        (3)

      7.1.2 vir watter waardes van x is 𝑘(𝑥) ≥ 3.                                                  (2)

      7.1.3 die minimum lengte van LM, waar LM parallel is aan die y-as, met punt L op k
            en M op p onderskeidelik.                                                              (4)

      7.1.4 die gemiddelde gradiënt tussen k (-2) en k (3).                                        (3)

      7.1.5 die waarde van t sodat die reguitlyn, y = 2x + t, die grafiek van
            𝑘(𝑥) = 2𝑥² + 8𝑥 + 3 slegs EEN maal raak.                                               (5)
                                        1
7.2   In ŉ kwadratiese funksie f is f (1 ) = 0 , f (−4) = 0 en f (1) = -5.
                                        2
      Teken ŉ sketsgrafiek van f in jou ANTWOORDBOEK.                                              (3)

                                                                                TOTAAL:            100

                                                    EINDE

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                               WISKUNDE                            7
                                               Vraestel 1           Graad 11

                                 ANTWOORDBLAD

Skeur af en plaas binne-in jou ANTWOORDBOEK.

Naam:_____________________________________________________   Graad: 11____

VRAAG 5.2
                                   y

                                                                               x

VRAAG 6.3
                                   y

                                                                               x

## Related documents

- [Gr11 Math P1 (Afrikaans) November 2017 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr11-math-p1-afrikaans-november-2017-question-paper/b933e467-3a29-4cbf-8117-6b05a4fc5378) — Mathematics · QP · 2018 · Afr
- [Gr11 Math P1 (Afrikaans) June 2016 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr11-math-p1-afrikaans-june-2016-question-paper/7ea1ce61-afcd-483b-a4fa-ea2b49b96e56) — Mathematics · QP · 2016 · Afr
- [Gr11 Math P1 June 2017 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr11-math-p1-june-2017-question-paper/e60fc81c-acfd-40ef-a5a6-6dc61344c91b) — Mathematics · QP · 2017
- [Gr11 Math P1 June 2017 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr11-math-p1-june-2017-possible-answers/19ca7dfb-d358-4c42-bbfc-c68d580cfe21) — Mathematics · Memo · 2017
- [MATHS P1 QP GR11 NOV 2023 Afrikaans D](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-qp-gr11-nov-2023-afrikaans-d/c2f240dc-7fd6-4ceb-81c1-a511d86b6035) — Mathematics · QP · 2023 · Afr
- [Gr 11 Math P1 (Afrikaans) June 2023 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-math-p1-afrikaans-june-2023-question-paper/3a6596d1-46af-4766-9815-0901dee27aaa) — Mathematics · QP · 2023 · Afr

## More from Grade 11 Mathematics

- [MATHS P1 MEMO GR11 NOV 2025 E+A watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-memo-gr11-nov-2025-e-a-watermark/5af2bd74-cc9d-4651-895a-310a59d8ce25) — Memo · 2025
- [MATHS P2 MEMO GR 11 NOVEMBER 2025 (ENG & AFR) watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-memo-gr-11-november-2025-eng-afr-watermark/6bc83e22-926c-4a81-95ea-4dee0141ce24) — Memo · 2025 · Afr
- [KZN Maths Grade 11 November 2025 P2 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-maths-grade-11-november-2025-p2-and-memo/a2aac931-a969-41c8-bde2-85d23035d042) — QP + Memo · 2025
- [MATHS P2 ANSWER BOOK GR11 2024 ENG AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-answer-book-gr11-2024-eng-afr-d-watermark/91fd4f6b-a252-4d30-b6b1-f8f546015336) — Addendum · 2024 · Afr
- [MATHS P2 GRADE 11 NOV 2024 ENG AFR MARKING GUIDELINE watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-grade-11-nov-2024-eng-afr-marking-guideline-watermark/0f16be7d-4a28-41e1-9e8d-57c649490c1c) — Memo · 2024 · Eng
- [KZN Maths Grade 11 June 2024 P1 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-maths-grade-11-june-2024-p1-and-memo/95105f0d-8c1a-4872-b9d1-23d423531e17) — Memo · 2024

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
