# Mathematics Grade 11 P1 Gauteng June 2018 QP (Afr)

> Grade 11 Mathematics Paper 1 question paper from the Gauteng June 2018 (Afrikaans), 8 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr11-math-p1-afrikaans-june-2018-question-paper/6458472b-6fa1-4c33-87cc-6d619c67c5fd
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2018
- Exam period: Gauteng June
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 8

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/mathematics) › [Mathematics Grade 11 P1 Gauteng June 2018 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr11-math-p1-afrikaans-june-2018-question-paper/6458472b-6fa1-4c33-87cc-6d619c67c5fd)

## About this document

Mathematics · Grade 11 · Gauteng June · 2018 · Afrikaans. Question paper, 8 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

             GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                    PROVINSIALE EKSAMEN
                         JUNIE 2018
                          GRAAD 11

                         WISKUNDE

                         VRAESTEL 1

TYD: 2 uur

PUNTE: 100

8 bladsye

                                                  b.o.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                                       WISKUNDE                                     2
                                                       Vraestel 1                GRAAD 11

                        GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                                      PROVINSIALE EKSAMEN

                                                              WISKUNDE
                                                              (Vraestel 1)

                                                              TYD: 2 uur

                                                              PUNTE: 100

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat jy die vrae antwoord.

1.   Hierdie vraestel bestaan uit SES vrae. Beantwoord AL die vrae.

2.   Toon ALLE berekeninge, diagramme, grafieke ens. wat jy gebruik het om jou antwoorde te bepaal,
     duidelik aan.

3.   Jy mag ŉ goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en niegrafies) gebruik,
     tensy anders aangedui.

4.   Indien nodig, rond antwoorde af tot TWEE desimale plekke, tensy anders vermeld.

5.   Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is.

6.   Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.

7.   Volpunte sal NIE noodwendig aan slegs antwoorde toegeken word NIE.

8.   Skryf netjies en leesbaar in BLOU of SWART ink.

                                                                                                    b.o.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                                      WISKUNDE                             3
                                                      Vraestel 1                GRAAD 11

VRAAG 1                                                                                    [26]

1.1 Bepaal die waarde(s) van x waarvoor die volgende uitdrukkings gedefinieerd is?

     1.1.1        x 3                                                                     (1)

               1
     1.1.2
              x3                                                                          (1)

                                         3x  1
1.2 Vir watter waarde(s) van x sal k =          nie-reëel wees nie?
                                          x 1                                             (2)

1.3 Los op vir x.

                          1
     1.3.1    (x + 1)  x   = 0
                          2                                                              (2)

     1.3.2    x2 + x – 1 = 0 (Afgerond tot TWEE desimale plekke)                           (4)

     1.3.3    x2 – 2x + 1 ≤ 0                                                              (2)

     1.3.4    x + 3 x 1 = 1                                                               (5)

     1.3.5    3x + 3x + 3x = 34                                                            (3)

1.4 Los x en y gelyktydig op.

     x2 + 2xy = 3y2

     2y – x = 6                                                                            (6)

                                                                                           b.o.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                                      WISKUNDE                               4
                                                      Vraestel 1               GRAAD 11

VRAAG 2                                                                                      [16]

2.1 Vereenvoudig sonder die gebruik van ŉ sakrekenaar.

     3 12  75                                                                                   (3)

2.2 SONDER die gebruik van ŉ sakrekenaar, toon aan dat;

     2.2.1   22010 + 22012 = 5.22010                                                             (2)

                                                 2 2010  2 2012  10
     2.2.2   Vervolgens bereken die waarde van
                                                      2 2009  1                                 (4)

2.3 Vereenvoudig:

     2.3.1   x–1 + y–1                                                                           (3)

     2.3.2   Vervolgens, bereken die som van die omgekeerdes van twee veranderlikes indien
             hulle som gelyk is aan 10 en die produk gelyk is aan 20.                            (4)

                                                                                             b.o.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                                         WISKUNDE                           5
                                                         Vraestel 1              GRAAD 11

VRAAG 3                                                                                     [20]

3.1 Beskou die volgende getalpatroon:

                                        1; –3; –9; –17; …

     3.1.1   Gee die volgende 2 terme in die ry.                                                (2)

     3.1.2   Bepaal die algemene term vir die nommerpatroon.                                    (4)

     3.1.3   Bepaal die waarde van die 30ste term in die ry.                                    (2)

     3.1.4   Watter term in die ry sal ŉ waarde van –7479 hê?                                   (3)

3.2 Beskou die volgende patroon wat vorm as onewe getalle bymekaar getel word.

                                                   1=1

                                             1+3=4

                                         1+3+5=9

                               1 + 3 + 5 + 9 + 7 = 16

             Vervolgens, bepaal die waarde van die patroon:

                    1 + 3 + 5 + 7 + … + 1001                                                    (6)

3.3 ŉ Graad 10 Wiskundetoets bestaan uit 100 meervoudigekeuse-vrae.
    ŉ Kandidaat beantwoord 5n – 2 van die vrae in die toegelate tyd.

     Hoeveel vrae het die kandidaat beantwoord?                                                 (3)

                                                                                            b.o.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                                        WISKUNDE                               6
                                                        Vraestel 1                 GRAAD 11

VRAAG 4                                                                                        [10]

Die onderstaande skets verteenwoordig die grafiek van f (x) = 3x, met      .

Punt A is die y-afsnit van die grafiek.

                                                  y

                                                                               x

4.1 Gee die koördinate van punt A.                                                                 (2)

4.2 ŉ Nuwe grafiek g word gevorm as die grafiek f om die y-as gereflekteer word.

      4.2.1    Gee die vergelyking van g.                                                          (2)

      4.2.2    Skets die grafiek van g in jou ANTWOORDBOEK. Toon alle afsnitte met die
               asse duidelik aan.                                                                  (3)

4.3 Die grafiek van k(x) = 3–x + 1 + 2 word gevorm as die grafiek van f getransformeer word.

     Beskryf die transformasie van die grafiek f na die grafiek van k.                             (3)

                                                                                               b.o.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                                       WISKUNDE                                     7
                                                       Vraestel 1                   GRAAD 11

VRAAG 5                                                                                             [20]

Die onderstaande skets verteenwoordig die grafieke van g (x) = –2x2 + 4x + 16 en f (x) = x
                                                                                          12 + q.
                                                                                            p
Punt Q is die draaipunt en punt D en E is die x-afsnitte van g .
Die horisontale en vertikale asimptote van f sny die grafiek van g by Q en D onderskeidelik.
                                                 y

                                                  Q
                                                                                      f
               f

                                          D      O            E                       x

                                                                  g

5.1 Toon aan dat g ook deur die vergelyking g(x) = –2(x – 1)2 + 18 voorgestel kan word.                 (4)

5.2 Vervolgens of andersins, bepaal die koördinate van punt Q.                                          (2)

5.3 Bereken die koördinate van punt D en E.                                                             (4)

5.4 Bepaal die vergelykings van die asimptote van f en vervolgens gee die waardes van p en q
    in die vergelyking van f.                                                                           (4)

5.5 Bepaal vir watter waardes van x sal die grafiek van g afneem.                                       (2)

5.6 Gee die waardeversameling van g.                                                                    (2)

5.7 Gee die definisieversameling van f.                                                                 (2)

                                                                                                    b.o.

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                                        WISKUNDE                                 8
                                                        Vraestel 1                  GRAAD 11

VRAAG 6                                                                                              [8]

Die onderstaande skets verteenwoordig die grafiek van f (x) = –2x2 + bx + c, waar D(1 ; 8) die
draaipunt van f verteenwoordig.

Die grafiek van f sny die x-as by punt P en Q onderskeidelik.

                                                    y

                                                                           x

6.1 Bepaal die waardes van b en c.                                                                   (5)

6.2 Die grafiek g verteenwoordig die translasie van f, 2 eenhede na links en 3 eenhede
    opwaarts.
    Bepaal die vergelyking van g.                                                                    (3)

                                                                                     TOTAAL:     100

                                                 EINDE

## Related documents

- [Gr11 Math P1 (Afrikaans) November 2017 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr11-math-p1-afrikaans-november-2017-question-paper/b933e467-3a29-4cbf-8117-6b05a4fc5378) — Mathematics · QP · 2018 · Afr
- [Gr11 Math P1 (Afrikaans) June 2016 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr11-math-p1-afrikaans-june-2016-question-paper/7ea1ce61-afcd-483b-a4fa-ea2b49b96e56) — Mathematics · QP · 2016 · Afr
- [Gr11 Math P2 (Afrikaans) June 2018 Question Paper Errata](https://www.hlayiso.com/library/gr11-math-p2-afrikaans-june-2018-question-paper-errata/f8b25236-b390-468d-a38e-7bca697a99b0) — Mathematics · Errata · 2018 · Afr
- [Gr11 Math P1 (Afrikaans) June 2017 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr11-math-p1-afrikaans-june-2017-possible-answers/b8504619-0cb6-476d-944d-f53d2ea22f72) — Mathematics · Memo · 2017 · Afr
- [MATHS P1 QP GR11 NOV 2023 Afrikaans D](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-qp-gr11-nov-2023-afrikaans-d/c2f240dc-7fd6-4ceb-81c1-a511d86b6035) — Mathematics · QP · 2023 · Afr
- [Gr 11 Math P1 (Afrikaans) June 2023 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-math-p1-afrikaans-june-2023-question-paper/3a6596d1-46af-4766-9815-0901dee27aaa) — Mathematics · QP · 2023 · Afr

## More from Grade 11 Mathematics

- [MATHS P1 MEMO GR11 NOV 2025 E+A watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-memo-gr11-nov-2025-e-a-watermark/5af2bd74-cc9d-4651-895a-310a59d8ce25) — Memo · 2025
- [MATHS P2 MEMO GR 11 NOVEMBER 2025 (ENG & AFR) watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-memo-gr-11-november-2025-eng-afr-watermark/6bc83e22-926c-4a81-95ea-4dee0141ce24) — Memo · 2025 · Afr
- [KZN Maths Grade 11 November 2025 P2 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-maths-grade-11-november-2025-p2-and-memo/a2aac931-a969-41c8-bde2-85d23035d042) — QP + Memo · 2025
- [MATHS P2 ANSWER BOOK GR11 2024 ENG AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-answer-book-gr11-2024-eng-afr-d-watermark/91fd4f6b-a252-4d30-b6b1-f8f546015336) — Addendum · 2024 · Afr
- [MATHS P2 GRADE 11 NOV 2024 ENG AFR MARKING GUIDELINE watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-grade-11-nov-2024-eng-afr-marking-guideline-watermark/0f16be7d-4a28-41e1-9e8d-57c649490c1c) — Memo · 2024 · Eng
- [KZN Maths Grade 11 June 2024 P1 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-maths-grade-11-june-2024-p1-and-memo/95105f0d-8c1a-4872-b9d1-23d423531e17) — Memo · 2024

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
