# Mathematics Grade 11 P1 Gauteng June 2019 QP (Afr)

> Grade 11 Mathematics Paper 1 question paper from the Gauteng June Exam 2019 (Afrikaans), 8 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr11-math-p1-afrikaans-june-2019-question-paper/8a92fc2a-58f8-4c91-9d87-bc71603b08cd
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2019
- Exam period: Gauteng June Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 8

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/mathematics) › [Mathematics Grade 11 P1 Gauteng June 2019 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr11-math-p1-afrikaans-june-2019-question-paper/8a92fc2a-58f8-4c91-9d87-bc71603b08cd)

## About this document

Mathematics · Grade 11 · Gauteng June Exam · 2019 · Afrikaans. Question paper, 8 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                               testpapers.co.za

             GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                              PROVINSIALE EKSAMEN
                                  JUNIE 2019
                                   GRAAD 11

                                  WISKUNDE
                                  VRAESTEL 1

TYD: 2 uur

PUNTE: 100

7 bladsye en 1 antwoordblad

                                                             b.o.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                                               WISKUNDE                          2
                                                               (Vraestel 1)     Graad 11

                        GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                                      PROVINSIALE EKSAMEN

                                                                   WISKUNDE

                                                                   TYD: 2 uur

                                                                   PUNTE:100

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende aandagtig deur voordat jy die vrae beantwoord.

1.     Hierdie vraestel bestaan uit 6 vrae.

2.     Beantwoord ALLE vrae.

3.     Nommer jou antwoorde volgens die nommeringstelsel van die vraestel.

4.     Jy mag ŉ goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nie-programmeerbaar en nie-grafies)gebruik,
       tensy anders aangedui.

5.     Rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders aangedui.

6.     Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke ensovoorts wat jy gebruik het om antwoorde te
       bepaal, duidelik aan.

7.     Volpunte sal NIE noodwendig aan slegs antwoorde toegeken word NIE.

8.     Antwoord vraag 4.4 op die diagramvel voorsien op bladsy 9. VERWYDER hierdie bladsy en
       voeg dit in jou antwoordstel

9.     Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.

10.    Skryf netjies en leesbaar.

                                                                                                 b.o.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                                               WISKUNDE                      3
                                                               (Vraestel 1)       Graad 11

VRAAG 1                                                                                      [25]

1.1    Los op vir x:

       1.1.1                                                                                  (3)

       1.1.2                      (korrek tot TWEE desimale plekke)                           (4)

       1.1.3                                                                                  (4)

       1.1.4                                                                                  (3)

       1.1.5                                                                                  (4)

1.2    Gegee:

       1.2.1    Bepaal die waarde(s) van die verhouding    .                                  (2)

       1.2.2    Vervolgens of andersins, bepaal die waardes van x en y indien                 (5)

VRAAG 2                                                                                      [17]

2.1   Indien 3 EEN van die wortels van die vergelyking                   is:

      2.1.1     Bepaal die waarde van k.                                                      (2)

      2.1.2     Bereken die waarde van die ander wortel.                                      (2)

2.2   Los vir x en y gelyktydig op:

                     en                                                                       (6)

2.3   Vereenvoudig:

      (Laat die antwoord SLEGS in positiewe eksponentvorm)                                    (4)

2.4   Bepaal die waarde(s) van m waarvoor                     ,
      twee wortels met numeries gelyke waardes MAAR verskillende tekens sal hê.               (3)

                                                                                             b.o.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                                                  WISKUNDE                              4
                                                                  (Vraestel 1)         Graad 11

VRAAG 3                                                                                           [19]

3.1    Die volgende patroon is gegee:

       7 ; 3 ; –1 ; ...

      3.1.1    Bepaal die algemene term van die patroon in die vorm        = bk + c.              (2)

      3.1.2    Watter term in die patroon sal gelyk wees aan –237?                                (2)

3.2    Gegee die kwadratiese patroon:

       0 ; p ; 2 ; 6 ; ...

      3.2.1     Bereken die waarde van p.                                                         (3)

      3.2.2     Bepaal die uitdrukking van die nde term van die patroon.                          (4)

      3.2.3     Toon aan hoekom die patroon NOOIT ŉ negatiewe term sal bevat nie.                 (3)

3.3    Anne en Jerry kyk na die volgende patrone:

       Patroon 1                  Patroon 2                    Patroon 3
         ●                           ●●                         ●●●
         ●                           ●●                         ●●●
                                     ●●                         ●●●

      Anne sê sy kan die algemene formule vir die aantal kolle aflei deur die aantal kolomme in
      elke patroon te vermenigvuldig met die aantal rye.
      Jerry sê indien hy die patroon nommer vermeerder met een, kwadreer, en dan die patroon
      nommer vermeerder met een aftrek, sal hy die algemene formule vind.
      Wie is korrek? (Motiveer jou antwoord)                                                    (5)

                                                                                                         b.o.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                                             WISKUNDE                        5
                                                             (Vraestel 1)   Graad 11

VRAAG 4                                                                                [15]

Gegee:   f (x) =         – 1

4.1   Bepaal die koördinaat van die y-afsnit van f.                                    (1)

4.2   Bereken die koördinaat van die x-afsnit van f.                                   (2)

4.3   Gee die vergelykings van die asimptote van f.                                    (2)

4.4   Teken die grafiek van f op die DIAGRAMVEL VOORSIEN. Dui ALLE asimptote en
      afsnitte met die asse duidelik aan.                                              (3)

4.5   Bepaal die waarde(s) van x waarvoor f (x) > 0.                                   (1)

4.6   Bereken die gemiddelde gradiënt van f tussen x = – 2 en x = 0.                   (3)

4.7   EEN van die simmetrie-asse van f is ŉ toenemende funksie.
      Bepaal die vergelyking van hierdie simmetrie-as.                                 (3)

                                                                                             b.o.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                                                        WISKUNDE                       6
                                                                        (Vraestel 1)       Graad 11

VRAAG 5                                                                                               [17]

Die onderstaande skets dui die grafieke van f (x) = – x 2 – 2 x + 3 en g(x) = m x + c aan.
Die grafiek van g sny die y-as by punt E, en die grafiek van f by punt C (die draaipunt van f)
en punt A onderskeidelik.
Punt A en punt B is die x-afsnitte van f . Lyn CD is die simmetrie-as van f.

                                                            y

                                                                g
                                                        E

                                           C

                                                                f
                             A
                                            D           0           B                  x

5.1    Bepaal die koördinaat van die draaipunt van f.                                                 (3)

5.2    Bereken die lengte van lyn AB.                                                                 (3)

5.3    Bepaal die vergelyking van g.                                                                  (3)

5.4    Bereken die maksimum lengte van lyn CE.
       (Laat antwoord in eenvoudigste wortelvorm.)                                                    (2)

5.5    Bepaal die waarde(s) van x waarvoor:

       5.5.1   f(x) = g(x)                                                                            (2)

       5.5.2   f (x) . g(x) < 0                                                                       (2)

                                                                                                       b.o.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                                                    WISKUNDE                            7
                                                                    (Vraestel 1)       Graad 11

5.6     Skets ŉ netjiese grafiek van y = ax 2 + b x + c in jou ANTWOORDBOEK indien
        gegee is dat:

            a    0
            b    0
            c    0
                – 4ac = 0                                                                        (2)

VRAAG 6                                                                                           [7]

Onderstaande is die grafiek van f (x) = ax, a > 1. R is die y-afsnit van f .
T (2 ; 9) is ŉ punt op f.

                                        y

                                                T(2 ; 9)

                                            f

                                   R

                                    0                                              x

6.1      Bereken die waarde van a.                                                                (2)

6.2      Gee die vergelyking van die asimptoot van f.                                             (1)

6.3      Gee die waardeversameling van f.                                                         (1)

6.4      Gee die koördinaat van punt R.                                                           (1)

6.5      Die grafiek van g is die refleksie van f in die y-as.
         Bepaal die vergelyking van g.                                                            (1)

6.6      Indien h(x) = 3f(x), bepaal die vergelyking van die asimptoot van h.                     (1)

                                                                                       TOTAAL: 100

                                                                                                        b.o.

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                         WISKUNDE                      8
                                         (Vraestel 1)   Graad 11

DIAGRAMVEL                VRAAG 4.4

NAAM / VAN:……………………………………………………………    Graad 11:……….

                          y

                                                                   x

                              EINDE

## Related documents

- [Gr 11 Math P1 (Afrikaans) June 2023 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-math-p1-afrikaans-june-2023-question-paper/3a6596d1-46af-4766-9815-0901dee27aaa) — Mathematics · QP · 2023 · Afr
- [MATHS P1 GR11 MEMO NOV 2019 English+Afrikaans2](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr11-memo-nov-2019-english-afrikaans2/c5737a2c-1e54-41a6-8970-5bbb54f884f3) — Mathematics · Memo · 2019 · Afr
- [Gr11 Math P1 (Afrikaans and English) November 2019 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr11-math-p1-afrikaans-and-english-november-2019-possible-answers/e4962b19-d0cb-4874-a7fa-58cd8e95ab68) — Mathematics · Memo · 2019 · Afr
- [G11 Math P2 (Afrikaans) November 2019 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/g11-math-p2-afrikaans-november-2019-question-paper/ef5d8a14-92a5-4e9c-ba98-30f5140b04de) — Mathematics · QP · 2019 · Afr
- [MATHS P1 QP GR11 NOV 2023 Afrikaans D](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-qp-gr11-nov-2023-afrikaans-d/c2f240dc-7fd6-4ceb-81c1-a511d86b6035) — Mathematics · QP · 2023 · Afr
- [MATHS P1 QP GR11 NOV 2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-qp-gr11-nov-2020-afrikaans/5ca32234-93ec-4023-9309-03a2a886d110) — Mathematics · QP · 2020 · Afr

## More from Grade 11 Mathematics

- [MATHS P1 MEMO GR11 NOV 2025 E+A watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-memo-gr11-nov-2025-e-a-watermark/5af2bd74-cc9d-4651-895a-310a59d8ce25) — Memo · 2025
- [MATHS P2 MEMO GR 11 NOVEMBER 2025 (ENG & AFR) watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-memo-gr-11-november-2025-eng-afr-watermark/6bc83e22-926c-4a81-95ea-4dee0141ce24) — Memo · 2025 · Afr
- [KZN Maths Grade 11 November 2025 P2 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-maths-grade-11-november-2025-p2-and-memo/a2aac931-a969-41c8-bde2-85d23035d042) — QP + Memo · 2025
- [MATHS P2 ANSWER BOOK GR11 2024 ENG AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-answer-book-gr11-2024-eng-afr-d-watermark/91fd4f6b-a252-4d30-b6b1-f8f546015336) — Addendum · 2024 · Afr
- [MATHS P2 GRADE 11 NOV 2024 ENG AFR MARKING GUIDELINE watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-grade-11-nov-2024-eng-afr-marking-guideline-watermark/0f16be7d-4a28-41e1-9e8d-57c649490c1c) — Memo · 2024 · Eng
- [KZN Maths Grade 11 June 2024 P1 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-maths-grade-11-june-2024-p1-and-memo/95105f0d-8c1a-4872-b9d1-23d423531e17) — Memo · 2024

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
