# Mathematics Grade 11 P1 National Exemplar November 2016 QP

> Grade 11 Mathematics Paper 1 question paper from the National Exemplar November Exam 2016 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr11-math-p1-afrikaans-november-2016-question-paper/ead9a628-e57e-40b7-90ea-789395b04114
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2016
- Exam period: National Exemplar November Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/mathematics) › [Mathematics Grade 11 P1 National Exemplar November 2016 QP](https://www.hlayiso.com/library/gr11-math-p1-afrikaans-november-2016-question-paper/ead9a628-e57e-40b7-90ea-789395b04114)

## About this document

Mathematics · Grade 11 · National Exemplar November Exam · 2016 · Afrikaans. Question paper, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com
                testpapers.co.za

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V1 2 DBE/November 2016
KABV - Graad 11

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat jy die vrae beantwoord.

1. Hierdie vraestel bestaan uit 10 vrae.

2. Beantwoord AL die vrae.

3. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel
gebruik is.

4. Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke ensovoorts wat jy gebruik het om die

antwoorde te bepaal, duidelik aan.
5. Volpunte sal nie noodwendig aan slegs antwoorde toegeken word nie.

6. Jy mag 'n goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en
niegrafies) gebruik, tensy anders aangedui.

7. Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders aangedui.
8. Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.
9. Skryf netjies en leesbaar.

Kopieres voorbshou FUN ANAC UO A EE A Blasi omassebie

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V1 3 DBE/November 2016
KABV - Graad 11

VRAAG 1
11 Los op vir x in elk van die volgende:
1.1.1 3x? —5x—1=0 (los jou antwoord korrek tot TWEE desimale plekke) (3)
1.1.2 x’ -6x+8 =0 GB)
1.1.3 4x—2x? <0 (4)
1.1.4 214 2 =12 (4)
1.1.5 vx-1+3=x-4 (6)
1.2 Los gelyktydig op vir x en y:
3x—y+2=0 en y=—-x?+2x+8 (6)
1.3 Toon dat die wortels van 3x?+(k+2)x=1-k reéel en rasioneel vir alle waardes
van k is. (4)
[30]
VRAAG 2
2.1 Vereenvoudig volledig, SONDER om 'n sakrekenaar te gebruik:
50? . 20?
Ta 5
211 10°10" ©)
V27m° — V48m°
212 oe @)
12m°
2.2 SONDER om 'n sakrekenaar te gebruik, toon dat 2 _ 3S =-2 (4)
‘ 8 , 14/2 V8
[12]

Kopiees voorohow FUN ANAC UO A EE A Blasi om ascii

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V1 4 DBE/November 2016

KABV - Graad 11

VRAAG 3

Beskou die kwadratiese patroon: —9;-6;1;12;x;...

3.1 Bepaal die waarde van x.
3.2 Bepaal 'n formule vir die n® term van die patroon.
3.3 ‘n Nuwe patroon, P,, word gevorm deur 3 by elke term in die gegewe

kwadratiese patroon te voeg. Skryf die algemene term van P, neer in die vorm

P.=an’+bnte.

3.4 Watter term van die ry wat in VRAAG 3.3 gevind word, het 'n waarde van 400?
VRAAG 4
4.1 Die lineére patroon word gegee: 18; 14; 10; ...

4.1.1 Skryf die vierde term neer.

4.1.2 Bepaal 'n formule vir die algemene term van die patroon.

4.1.3 Watter term van die patroon sal 'n waarde van — 70 hé?

4.1.4 Indien hierdie lineére patroon die eerste verskille van 'n kwadratiese

patroon, Q, , vorm, bepaal die eerste verskil tussen Qso9 en Qsi0.

4.2 'n Kwadratiese patroon het 'n konstante tweede verskil van 2 en 7, =7,, =29.

4.2.1 Het hierdie patroon 'n minimum of 'n maksimum waarde? Regverdig
die antwoord.

4.2.2 Bepaal 'n uitdrukking vir die n® term in die vorm T, =an? +bnte.

(1)
(4)

(1)

(4)
[10]

(1)
(2)
(2)

(2)

(3)

(5)
[15]

Keopiees voorbchow FANN AMALIA EA Blasi om asebie

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V1 5 DBE/November 2016
KABV - Graad 11

VRAAG 5

Gegee: fx) = —2x7 +x+6

5.1 Bereken die koérdinate van die draaipunt van f- (4)
5.2 Bepaal die y-afsnit van f. qd)
53 Bepaal die x-afsnitte van f- (4)
5.4 Skets die grafiek van f en toon duidelik alle afsnitte met die asse en draaipunt. (3)
5.5 Bepaal die waardes of k sodat f(x) =k gelyke wortels het. (2)
5.6 Indien die grafiek van f twee eenhede na regs en een eenheid opwaarts geskuif word

om h te vorm, bepaal die vergelyking h indie vorm y=a(x+p)’+4q. @G)

[17]

Keopiees voorbchow FANN AMALIA EA Blasi om asebie

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V1 6 DBE/November 2016
KABV - Graad 11
VRAAG 6
Die diagram hieronder toon die grafiek van f(x) = = —len g(x) =
x+
Die grafiek van f sny die x-as by A endie y-as by B.
Die grafiek van f en g sny by punte C en D.
ay
A x
iS
‘Be
f
D
&

6.1 Skryf die vergelykings van die asimptote van f neer. (2)
6.2 Bepaal die domein van f- (2)
63 Bereken die lengte van:

6.3.1 OB (2)

6.3.2 OA (3)
6.4 Bepaal die koérdinate van C en D. (6)

4: : : : 1 x+2
6.5 Gebruik die grafieke om die oplossing te vind van —— a (4)
x+
[19]

GAUTENG

Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V1 7 DBE/November 2016
KABV - Graad 11

VRAAG 7

Die skets hieronder is die grafick van f(x) =2.b°" + q.

Die grafiek van f gaan deur die punte A(1 ; 20) en B(-1; y).
Die lyn y=2 is'nasimptoot van f-

A(1; 20)

B(-1; y)
2

4

0 >
71 Toon dat die vergelyking van fis f(x)=2(3)"" +2 (3)
7.2 Bereken die y-kodrdinaat van die punt B. qd)
73 Bepaal die gemiddelde gradiént van die kurwe tussen punt A en B. (2)

TA ‘n Nuwe funksie h word verkry wanneer f om sy asimptoot gereflekteer word.

Bepaal die vergelyking van h. (2)
15 Skryf die waardeversameling van h neer. dd)

9]

Keopiees voorbchow FANN AMALIA EA Blasi om asebie

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V1 8 DBE/November 2016
KABV - Graad 11
VRAAG 8
8.1 In 2016 kos 'n masjien R25 000. Bereken die boekwaarde van die masjien na 4 jaar
indien dit teen 9% p.j. volgens die verminderdesaldo-metode depresieer. (3)
8.2 Die nominale rentekoers van 'n belegging is 12,35% p.j., maandeliks saamgestel.
Bereken die effektiewe rentekoers. (4)
8.3 Die waarde van 'n eiendom het in 6 jaar van R145 000 tot R221 292,32 toegeneem.
Bereken die gemiddelde jaarlikse koers van toename van die eiendom in die 6 jaar. (4)
8.4 Tebogo het 'n aanvanklike deposito van R15 000 in 'n rekening gemaak wat rente
betaal teen 9,6% p.j., kwartaalliks saamgestel. Ses maande later het sy R5 000 uit die
rekening onttrek. Twee jaar na die aanvanklike deposito het sy nog 'n deposito van
R3 500 in hierdie rekening gemaak. Hoeveel het sy 3 jaar na haar aanvanklike
deposito in die rekening? (5)
[16]
VRAAG 9
91 Gegee: P(A) = 0,2
P(B) = 0,5
P(A of B)=0,6 waar A en B twee verskillende gebeurtenisse is
9.1.1 Bereken P(A en B). (2)
9.1.2 Is die gebeurtenisse A en B onafhanklik? Toon jou berekeninge. (3)
9.2 ‘n Opname is onder 100 leerders by 'n skool gedoen om hulle betrokkenheid by drie

sportsoorte, sokker, netbal en vlugbal, vas te stel. Die resultate word hieronder
getoon.

ecoeoeeee

55 leerders speel sokker (S)

21 leerders speel netbal (N)

7 leerders speel vlugbal (V)

3 leerders speel net netbal

2 leerders speel sokker en vlugbal
1 leerder speel al 3 sportsoorte

Die Venn-diagram hieronder vertoon die inligting hierbo.

9.2.1

9.2.2

Bepaal die waardes van a, b, c, d en e. (5)

Wat is die waarskynlikheid dat een van die leerders wat ewekansig uit
hierdie groep gekies word, netbal of vlugbal speel? (2)

Keopiees voorbchow FANN AMALIA EA Blasi om asebie

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V1 9 DBE/November 2016

KABV - Graad 11

93 Die waarskynlikheid dat die eerste antwoord in 'n wiskunde-vasvrawedstryd korrek
sal wees, is 0,4. Indien die eerste antwoord korrek is, styg die waarskynlikheid dat
die volgende vraag korrek beantwoord sal word tot 0,5. Indien die eerste antwoord
egter verkeerd is, is die waarskynlikheid dat die volgende antwoord korrek sal wees

slegs 0,3.
9.3.1 Stel die inligting op 'n boomdiagram voor. Toon die waarskynlikhede wat
met elke tak, asook die moontlike uitkomste, geassosieer word.
9.3.2 Bereken die waarskynlikheid om die tweede vraag korrek te beantwoord.
VRAAG 10

Bongani wil 'n klein groentetuintjie by sy huis begin. Hy wil 'n bestaande muur en 'n
14 m-heining gebruik om 'n reghoekige area vir die tuin af te baken. Bereken die afmetings van
die grootste reghoekige oppervlakte wat hy kan omhein.

TOTAAL:

GAUTENG

(3)

(3)
[18]

[4]

150

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com

## Related documents

- [Gr11 Math P1 (Afrikaans) June 2016 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr11-math-p1-afrikaans-june-2016-question-paper/7ea1ce61-afcd-483b-a4fa-ea2b49b96e56) — Mathematics · QP · 2016 · Afr
- [Gr11 Math P1 (Afrikaans) November 2016 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr11-math-p1-afrikaans-november-2016-question-paper/e18ca4fc-229b-4d0b-8b3f-ec859a499bea) — Mathematics · QP · 2016 · Afr
- [Gr11 Math P1 (Afrikaans and English) November 2019 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr11-math-p1-afrikaans-and-english-november-2019-possible-answers/e4962b19-d0cb-4874-a7fa-58cd8e95ab68) — Mathematics · Memo · 2019 · Afr
- [Gr11 Math P2 (Afrikaans) November 2016 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr11-math-p2-afrikaans-november-2016-question-paper/8c810d47-4010-4894-ae81-1c209d8e67f4) — Mathematics · QP · 2016 · Afr
- [G11 Math P2 (Afrikaans) November 2019 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/g11-math-p2-afrikaans-november-2019-question-paper/ef5d8a14-92a5-4e9c-ba98-30f5140b04de) — Mathematics · QP · 2019 · Afr
- [MATHS P1 QP GR11 NOV 2023 Afrikaans D](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-qp-gr11-nov-2023-afrikaans-d/c2f240dc-7fd6-4ceb-81c1-a511d86b6035) — Mathematics · QP · 2023 · Afr

## More from Grade 11 Mathematics

- [MATHS P1 MEMO GR11 NOV 2025 E+A watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-memo-gr11-nov-2025-e-a-watermark/5af2bd74-cc9d-4651-895a-310a59d8ce25) — Memo · 2025
- [MATHS P2 MEMO GR 11 NOVEMBER 2025 (ENG & AFR) watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-memo-gr-11-november-2025-eng-afr-watermark/6bc83e22-926c-4a81-95ea-4dee0141ce24) — Memo · 2025 · Afr
- [KZN Maths Grade 11 November 2025 P2 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-maths-grade-11-november-2025-p2-and-memo/a2aac931-a969-41c8-bde2-85d23035d042) — QP + Memo · 2025
- [MATHS P2 ANSWER BOOK GR11 2024 ENG AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-answer-book-gr11-2024-eng-afr-d-watermark/91fd4f6b-a252-4d30-b6b1-f8f546015336) — Addendum · 2024 · Afr
- [MATHS P2 GRADE 11 NOV 2024 ENG AFR MARKING GUIDELINE watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-grade-11-nov-2024-eng-afr-marking-guideline-watermark/0f16be7d-4a28-41e1-9e8d-57c649490c1c) — Memo · 2024 · Eng
- [KZN Maths Grade 11 June 2024 P1 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-maths-grade-11-june-2024-p1-and-memo/95105f0d-8c1a-4872-b9d1-23d423531e17) — Memo · 2024

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
