# Mathematics Grade 11 P2 Gauteng June 2016 QP (Afr)

> Grade 11 Mathematics Paper 2 question paper from the Gauteng June 2016 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr11-math-p2-afrikaans-june-2016-question-paper/d7bc8f62-0072-4373-b493-8734b1c8e9ea
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2016
- Exam period: Gauteng June
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/mathematics) › [Mathematics Grade 11 P2 Gauteng June 2016 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr11-math-p2-afrikaans-june-2016-question-paper/d7bc8f62-0072-4373-b493-8734b1c8e9ea)

## About this document

Mathematics · Grade 11 · Gauteng June · 2016 · Afrikaans. Question paper, 11 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

             GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                             PROVINSIALE EKSAMEN
                                 JUNIE 2016
                                   GRAAD 11

                                  WISKUNDE
                                (Tweede Vraestel)

TYD: 2 uur

PUNTE: 100

9 bladsye + 2 diagramvelle

                                                    b.o.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                                        WISKUNDE                       Graad 11         2
                                                        (Tweede Vraestel)

                        GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                                      PROVINSIALE EKSAMEN

                                                                    WISKUNDE
                                                                    (Tweede Vraestel)

                                                                    TYD: 2 uur

                                                                    PUNTE: 100

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende instruksies sorgvuldig deur voordat die vrae beantwoord word.

1.   Die vraestel bestaan uit 7 vrae. Beantwoord AL die vrae.

2.   Nommer jou antwoorde ooreenkomstig met die nommering van die vrae in die vraestel.

3.   Gebruik ŉ goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nie-programmeerbaar en nie-grafies) tensy
     anders aangedui.

4.   Rond die finale antwoord korrek tot 2 desimale plekke, tensy die instruksies iets anders aandui.

5.   Toon ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ens. wat jy gebruik het om by jou antwoord uit te
     kom.

6.   Volpunte sal nie noodwendig toegeken word vir slegs die antwoord nie.

7.   Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken nie.

8.   Die stellings in Vrae 5, 6 en 7 moet ŉ verduideliking hê by elkeen.

9.   Dit is in jou eie belang om leesbaar (in blou pen) te skryf en jou antwoorde netjies en logies
     uiteengesit aan te bied.

10. Gebruik die diagramvelle op Bladsy 10 en 11 vir addisionele konstruksies en benoeming.
    (HANDIG hierdie velle saam met jou ANTWOORDBOEK in.)

                                                                                                        b.o.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                                       WISKUNDE                      Graad 11          3
                                                       (Tweede Vraestel)

VRAAG 1

In die diagram hieronder, vorm K(-5 ; 1) , P(7 ; -2) en T(1 ; 6) die hoeke van ∆KTP. A en B is punte
op die y-as en C en D is punte op die x-as.

                                                y
                                                         T (1 ; 6)
                                                          θ

                                            A

               K (-5 ; 1)
                                                                                 C
                   
                                    2                                    1                   x
                            1
                                        3                                    2
                                D
                                            B

                                                                                         P (7 ; -2)

1.1     Bereken die lengte van KT. (Los die antwoord in die eenvoudigste wortelvorm.)                      (3)

1.2     Bepaal die vergelyking van Lyn KP in die vorm y = mx + c.                                          (3)

1.3     Bereken die lengte van AB.                                                                         (4)

1.4     Bereken die grootte van KT̂P.                                                                      (6)
                                                                                                           [16]

                                                                                                       b.o.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                                      WISKUNDE                     Graad 11        4
                                                      (Tweede Vraestel)

VRAAG 2

In die onderstaande diagram gaan die sirkel met die middelpunt M deur die oorsprong. AB is die
deursnee van die sirkel waar punt B(8 ; 0) is.

              K                           A

                                                              M
                           T

                                           O                                B (8, 0)

2.1     Bereken die x-koördinaat van Punt M.                                                           (4)

2.2     Bereken die koördinate van Punt A, die ander y-waarde van die sirkel met die middelpunt
        M(4 ; 2).                                                                                      (3)

2.3     Bepaal die vergelyking van Lyn OK wat parallel is aan AB.                                      (3)

2.4     Bepaal die x-koördinaat van T wat op Lyn OK geleë is, sodat AT die kortste afstand van A
        met Lyn OK is.                                                                                 (4)
                                                                                                       [14]

                                                                                                   b.o.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                                          WISKUNDE                     Graad 11       5
                                                          (Tweede Vraestel)

VRAAG 3

3.1   Indien 13sin α = –5 en tan α ˃ 0, gebruik ŉ diagram om 3cos α te bepaal.                            (5)

3.2   Vereenvoudig die volgende uitdrukkings sonder die gebruik van ŉ sakrekenaar.

                 sin θ  180 . tan(360  θ) . sin(90  θ)
      3.2.1
                               cos 2 (θ  180)                                                           (6)

                  sin 210.cos400
      3.2.2
                 sin (-50).cos120                                                                       (6)

3.3   Indien (4 θ – 8) sin 30° = (θ 3 – 8) en (θ 2 + 2θ + 4) = 2 is, bepaal die waarde van tan 240°
      sonder die gebruik van ŉ sakrekenaar.                                                               (5)

                                 1                             1
3.4   3.4.1      Bewys dat :         (sin α tan α  cos α) 
                               tan α                         sin α                                        (4)

      3.4.2      Bepaal vir watter waarde(s) van α:
                       (sin α tan α  cos α) ongedefinieerd is vir   0 ; 360 .
                   1
                 tan α                                                                                    (2)
                                                                                                          [28]

                                                                                                      b.o.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                                         WISKUNDE                        Graad 11      6
                                                         (Tweede Vraestel)

VRAAG 4

Die skets hieronder verteenwoordig die grafiek van:

                      f(x) = sin ax en g(x) = cos( x + θ) , vir x   180 ; 180

                                    A (-40o, 1)                f(x)
                                                  1

                           B (-103.3o, y)

      -180       -135o   -90o       -45o                  45o          90o        135o         180o

                                                  -1                                                g(x)

4.1      Bepaal die periode van f(x) = sin ax                                                                (1)

4.2      Skryf die waardeversameling van g(x) = cos( x + θ).                                                 (2)

4.3      Skryf die waardes van θ en a neer.                                                                  (2)

4.4      Bepaal die waarde van g(180°).                                                                      (1)

4.5      Bepaal die waardes van x, as x  0;180 waarvoor:

         4.5.1    f(x) – g(x) ˃ 0                                                                            (2)

         4.5.2    g(x).f(x) > 0                                                                              (2)

4.6      Bepaal die minimum waarde van: 3cos(90°–2x)                                                         (2)
                                                                                                             [12]

                                                                                                           b.o.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                                      WISKUNDE                      Graad 11    7
                                                      (Tweede Vraestel)

STELLINGS EN REDES WORD VEREIS VIR DIE BEANTWOORDING VAN
VRAE 5, 6 EN 7.

Diagramvelle word op bladsy 10 en 11 verskaf om jou te help.
VRAAG 5

5.1   Voltooi:

      Die lyn wat deur die middel van ŉ sirkel na die middel van ŉ koord getrek word, is ....       (1)

5.2   In die diagram hieronder is AC die koord van die sirkel met middelpunt O.
      AC = 48 cm , BD = 16 cm en OB = x . B is die middelpunt van lyn AC.

                                        A

                                                                D
                                                        B

                                                                          C
                                         O

      5.2.1      Bereken die lengte van AD.                                                         (2)

      5.2.2      Bepaal die lengte van OD in terme van x.                                           (1)

      5.2.3      Bepaal die numeriese waarde van x.                                                 (4)
                                                                                                    [8]

                                                                                                b.o.

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                                    WISKUNDE                    Graad 11   8
                                                    (Tweede Vraestel)

VRAAG 6

In die diagram hieronder is KT ŉ koord van Sirkel O. OC word loodreg op KT getrek en sny
KT by P. OP = x en PC = y.

                                                       T
                           C

                                        P

             K
                                              O

6.1    Bepaal PT in terme van KT.                                                              (2)

6.2    Bewys dat: KC2 = 2xy + 2y2                                                              (6)
                                                                                               [8]

                                                                                           b.o.

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                                          WISKUNDE                  Graad 11    9
                                                          (Tweede Vraestel)

VRAAG 7

In die bygaande figuur is V en U punte op die kleiner sirkel met middelpunt S.
T en R is die snypunte van die twee sirkels. PR en TQ is koorde van die groter sirkel.

VŜR  110 ; R̂ 3  20 en R̂1  30
                                                    P

                                                                                            Q

                                                                 4
                                                2             1 3
                                                               2   K
                                        1   V

                              T

                                                                   2       1
                                                        110        3
                                                    S                  4       R

                                        U
Bereken:

7.1      Û                                                                                         (2)

7.2      V̂2                                                                                        (3)

7.3      Q̂                                                                                         (3)

7.4     Gegee dat K̂ 2  90 is, bereken P̂.                                                        (4)

7.5     Bewys dat TR//PQ.                                                                        (2)
                                                                                                 [14]
                                                                                         TOTAAL: 100

                                                    EINDE

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                              WISKUNDE                Graad 11   10
                                              (Tweede Vraestel)

                                  DIAGRAMVEL 1
Naam :__________________________________________ Graad: 11____

VRAAG 5                               A

                                                         D
                                                    B

                                                                  C
                                      O

VRAAG 6

                                                T
                       C

                                  P

           K
                                          O

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
                                                 WISKUNDE               Graad 11   11
                                                 (Tweede Vraestel)

                                   DIAGRAMVEL 2

Naam :__________________________________________ Graad: 11____

VRAAG 7

                                       P

                                                                             Q

                                                      4
                                   2               1 3
                                                    2   K
                          1    V

                     T

                                                        2       1
                                           110          3
                                       S                    4       R

                          U

## Related documents

- [Gr11 Math P1 (Afrikaans) June 2016 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr11-math-p1-afrikaans-june-2016-question-paper/7ea1ce61-afcd-483b-a4fa-ea2b49b96e56) — Mathematics · QP · 2016 · Afr
- [Gr11 Math P2 (Afrikaans) November 2016 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr11-math-p2-afrikaans-november-2016-question-paper/8c810d47-4010-4894-ae81-1c209d8e67f4) — Mathematics · QP · 2016 · Afr
- [Gr11 Math P2 June 2016 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr11-math-p2-june-2016-question-paper/aa2249f8-80f3-42ba-b4b6-0ebec49b6fc6) — Mathematics · QP · 2016
- [Gr11 Math P2 (Afrikaans) June 2018 Question Paper Errata](https://www.hlayiso.com/library/gr11-math-p2-afrikaans-june-2018-question-paper-errata/f8b25236-b390-468d-a38e-7bca697a99b0) — Mathematics · Errata · 2018 · Afr
- [Gr11 Math P1 (Afrikaans) November 2016 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr11-math-p1-afrikaans-november-2016-question-paper/e18ca4fc-229b-4d0b-8b3f-ec859a499bea) — Mathematics · QP · 2016 · Afr
- [Gr11 Math P1 (Afrikaans) November 2017 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr11-math-p1-afrikaans-november-2017-question-paper/b933e467-3a29-4cbf-8117-6b05a4fc5378) — Mathematics · QP · 2018 · Afr

## More from Grade 11 Mathematics

- [MATHS P1 MEMO GR11 NOV 2025 E+A watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-memo-gr11-nov-2025-e-a-watermark/5af2bd74-cc9d-4651-895a-310a59d8ce25) — Memo · 2025
- [MATHS P2 MEMO GR 11 NOVEMBER 2025 (ENG & AFR) watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-memo-gr-11-november-2025-eng-afr-watermark/6bc83e22-926c-4a81-95ea-4dee0141ce24) — Memo · 2025 · Afr
- [KZN Maths Grade 11 November 2025 P2 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-maths-grade-11-november-2025-p2-and-memo/a2aac931-a969-41c8-bde2-85d23035d042) — QP + Memo · 2025
- [MATHS P2 ANSWER BOOK GR11 2024 ENG AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-answer-book-gr11-2024-eng-afr-d-watermark/91fd4f6b-a252-4d30-b6b1-f8f546015336) — Addendum · 2024 · Afr
- [MATHS P2 GRADE 11 NOV 2024 ENG AFR MARKING GUIDELINE watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-grade-11-nov-2024-eng-afr-marking-guideline-watermark/0f16be7d-4a28-41e1-9e8d-57c649490c1c) — Memo · 2024 · Eng
- [KZN Maths Grade 11 June 2024 P1 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-maths-grade-11-june-2024-p1-and-memo/95105f0d-8c1a-4872-b9d1-23d423531e17) — Memo · 2024

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
