# Mathematics Grade 11 P2 National Exemplar November 2018 QP

> Grade 11 Mathematics Paper 2 question paper from the National Exemplar November Exam 2018 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr11-math-p2-afrikaans-november-2018-question-paper/f03680cc-8463-4fa1-84a4-4712beffac87
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2018
- Exam period: National Exemplar November Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 16

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/mathematics) › [Mathematics Grade 11 P2 National Exemplar November 2018 QP](https://www.hlayiso.com/library/gr11-math-p2-afrikaans-november-2018-question-paper/f03680cc-8463-4fa1-84a4-4712beffac87)

## About this document

Mathematics · Grade 11 · National Exemplar November Exam · 2018 · Afrikaans. Question paper, 16 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [Gr11 Math P2 (English and Afrikaans) November 2018 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr11-math-p2-english-and-afrikaans-november-2018-answer-book/fbd125bb-cb12-4a9d-b0ad-c96a47b5e035) — Addendum · 2018 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                   testpapers.co.za

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V2 2 DBE/November 2018

KABV - Graad 11

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat jy die vrae beantwoord.

1.

2.

Hierdie vraestel bestaan uit 11 vrae.
Beantwoord AL die vrae in die SPESIALE ANTWOORDEBOEK wat verskaf word.

Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ens. wat jy gebruik het om die
antwoorde te bepaal, duidelik aan.

Volpunte sal NIE noodwendig aan slegs antwoorde toegeken word NIE.
Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders aangedui.
Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.

Jy mag 'n goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en
niegrafies) gebruik, tensy anders aangedui.

Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V2 3 DBE/November 2018

KABV ~ Graad 11

VRAAG 1

‘n Skool het 'n sportdag gehou. Een van die items op die program was 'n hinderniswedloop.
Spanne van 10 ouers en leerders het aan hierdie wedloop deelgeneem. Die tabel hieronder toon
die tyd, in minute, wat dit elke lid van 'n bepaalde span geneem het om die wedloop te voltooi.

Ll

1.2

1.3

1.4

1.5

Hoe lank, in minute, het dit die vinnigste lid van die span geneem om die wedloop
te voltooi?

Bepaal hierdie span se gemiddelde tyd.
Bereken die standaardafwyking van die data.

Hoeveel lede van die span het die hinderniswedloop buite twee standaardafwykings
van die gemiddeld voltooi?

Dit het 'n ander span 'n totale tyd van x+5 minute geneem om die wedloop te voltooi.

Bereken die waarde van x as die algehele gemiddeld van die twee spanne saam
18 minute was.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Q)
(2)
Q)

(3)

(3)
[10]

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V2 4 DBE/November 2018
KABV — Graad 11

VRAAG 2

2.1 ‘n Opname is van die ouderdomme van sokkerspelers by 'n sokkertoernooi gemaak.

Die uitslae word op die kumulatiewefrekwensie-grafiek (ogief) hieronder getoon.

Kumulatiewefrekwensie-grafiek van sokkerspelers
se ouderdomme

30 >

t
i
a

&
o
|

rvs)
Co

Kumulatiewe
frekwensie
r

N
S
T
|
|
|

ay
oO

i
ik

9 —EEEEEE See Sea

0 5 10 15 20 25 30 35
Ouderdomme van sokkerspelers

2.1.1 Hoeveel spelers het aan die sokkertoernooi deelgeneem? (1)
2.1.2 Bepaal die getal spelers tussen die ouderdomme van 24 en 31 jaar. (2)
2.1.3 Voltooi die frekwensiekolom van die tabel hieronder in die
ANTWOORDEBOEK.
KLASINTERVAL | FREKWENSIE | KUMULATIEWE
FREKWENSIE

15<x<20 4

20<x<25 13

25<x<30 37

30<x%<35 47

35<x<40 50 (3)

2.1.4 Gebruik die rooster wat in die ANTWOORDEBOEK verskaf word om
'n frekwensieveelhoek vir die data te teken. (4)

Kopiereg voorbehou. Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V2 5 DBE/November 2018

2.2

KABV - Graad 11

Twee graad 11-Wiskundeklasse het dieselfde getal leerders. Die vyf-getal-
opsommings van die punte wat hierdie klasse vir 'n toets behaal het, word hieronder
getoon.

KLAS A_ (30 ; 48 ; 65 ; 82 ; 90)

KLASB (50 ; 58 ; 65 ; 75 ; 90)
Die ouers van leerders in KLAS A en KLAS B neem waar dat albei klasse dieselfde
mediaan en dieselfde maksimum punt het en beweer dus dat daar geen

prestasieverskil tussen hierdie klasse is nie.

Stem jy met hierdie bewering saam? Gebruik ten minste TWEE verskillende
argumente om jou antwoord te regverdig.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

(3)
[13]

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V2 6 DBE/November 2018
KABV — Graad 11

VRAAG 3

In die diagram is A(-2 ; 2), B(6; 5), C(0;-3) en D(x; y) die hoekpunte van 'n vierhoek
met AD|| BC. BA verleng het 'n x-afsnit by E. BD en AC sny by M.
N(f; 0) is'n punt op AD.

x
B(6; 5)
A(-2 ; 2}
E NG; 0) 0 y
C0 ; -3)
Di; »)
3.1 Bereken die gradiént van BC. (2)
3.2 Bepaal die vergelyking van AD. (3)
3.3 Bepaal die waarde van ¢. (2)
3.4 Bereken die lengte van AN. (2)
3.5 Indien DC deur y ape 3 gedefinicer word, bepaal die kodrdinate van D. (4)
3.6 Bewys dat ABCD 'n parallelogram is. (3)
3.7 Bereken die kodrdinate van M. (3)
[19]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V2 7 DBE/November 2018
KABV — Graad 11

VRAAG 4

In die diagram is F(2 ;—2), G(S5;2) en C(6;y) die hoekpunte van AFGC. FG 1 FC.
N is'n punt op FG sodanig dat die inklinasie van NC, 104,04° is.

Die inklinasiehock van FG is # en FNC = 0.

ay
G(5;2)
fe)
F(2;-2)
v
C6: y)

4.1 Bereken die gradiént van FG. (2)
4.2 Bereken die waarde van y. (3)
43 Bereken die grootte van @. (3)
4.4 Bereken die lengte van NC. (4)

[12]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V2 8

KABV — Graad 11

VRAAG 5

5.1

5.2

5.3

5.4

DBE/November 2018

In die diagram hicronder is T(x ;15) ‘'n punt op die Kartesiese viak sodanig dat
OT=17 eenhede. P(-2;a) 18 op OT. K is 'n punt op die positiewe x-as en

TOK =0.

T(x ; 15)

P(-2;a)

|e

Bepaal, met behulp van die diagram, die volgende:
5.1.1 Die waarde van x

5.1.2 tanO

5.1.3 cos(180° — 0)

5.1.4 sin?

5.1.5 Die waarde van a.

Vereenvoudig SONDER die gebruik van 'n sakrekenaar:

sin120°.cos210°.tan315°.cos 27°
sin 63°.cos540°

Bewys die identiteit:

1 cos? |

cosO 1+sind—

an 0

Bepaal die algemene oplossing van 3sinx =2tanx

Kopiereg voorbehou

ne

Q)
qd)
(2)
(2)
(3)

%)

G)

(6)
[28]

Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V2

VRAAG 6

9

KABV - Graad 11

DBE/November 2018

Die grafieke van die funksies /(x)=acosb@ en g(x)=ctan@ vir x «[-180° 3 180°] is

hieronder getrek. Die grafieke sny by P(58°; 1,6) en Q.

if H
ae i 3, Of - i
| 8
K /
4} . ____f_____2 a ee no
(58° :1,6
3 - -L on a
| x
-180° 1 -90° 0° 90° 700
Q
| |g

6.1 Skryf die waardeversameling van / neer. Q)
6.2 Indien M(-45° ;-1) op g 1é, bepaal die waarde van c. qd)
63 Skryf die waardes van a en 6 neer. (2)
6.4 Bepaal die kodrdinate van Q. (2)
6.5 K lé op f sodanig dat KM parallel aan die y-as is.

Bereken die lengte van KM . (2)
6.6 Indien die assestelsel 45° na links geskuif word en die grafieke bly vas, skryf die

vergelyking neer van die grafiek wat nou deur grafiek f verteenwoordig word. (2)

(11)

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V2 10 DBE/November 2018
KABV — Graad 11

VRAAG 7

vat In die diagram is P=67, PQ=3 cmen PR=9,2 cm.
Bepaal die lengte van QR.

67°

3 cm .2com

Q R (3)

72 In die diagram hieronder is DCB=a, AC=h eenhede en ACB = 6.

A

q

Cc B
721 Bepaal die grootte van ACD interme van @ en a. a)
7.2.2 Bewys dat AD = /in(@~ 2) (4)
cosa
7.2.3 Bepaal die lengte van AD as h = 17 eenhede, @ = 58° en a = 23°. (2)
7.24 Bereken die oppervlakte van AADC. (3)

{13]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V2 ll DBE/November 2018
KABV — Graad 11

VRAAG 8

Die diagram hieronder toon 'n keél met 'n loodregte hoogte van h cm, 'n radius van r cm en'n
skuinshoogte van 13 cm.

Volume van keél = ah

13cm Totale buiteoppervlakte van die keél
=ai?+ars
169xh-ah?
8.1 Bewys dat die volume van die keél deur — gegee word. (4)
8.2 Indien / = 12 cm, bepaal die totale buiteoppervlakte van die keél. (3)
{7]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V2 12 DBE/November 2018
KABV -Graad 11

Gee redes vir jou bewerings en berekeninge in VRAAG 9, 10 en 11.

VRAAG 9

9.1 In die figuur is O die middelpunt van die sirkel. A, B, C, D en E 1é op die sirkel
sodanig dat koord AB en koord DC gelyk in lengte isen AEB = 39°.

9.1.1 Bepaal die grootte van O,. @)

9.1.2 Bepaal die grootte van O,. (2)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V2 13 DBE/November 2018
KABV — Graad 11

9.2 In die diagram is S die middelpunt van sirkel PQRT. PT is 'n middellyn.
RST =x-8° en PQR=2x—40°.

Bepaal die waarde van x. (4)

9.3 In die diagram is O die middelpunt van die sirkel. Koord AC is loodreg op radius
OD by B. OB=2x eenhede en AC = 8x eenhede.

A

Toon dat die lengte van BD 2x(V5 -1) eenhede is. (5)
{13]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V2 14 DBE/November 2018
KABV - Graad 11

VRAAG 10
10.1 In die diagram hieronder is O die middelpunt van die sirkel en PTSR is 'n
koordevierhoek.
P
T
Ss
Bewys die stelling wat beweer dat P +§ =180°. (5)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V2 15 DBE/November 2018
KABV — Graad 11

10.2 In die figuur is QS en PR middellyne van die sirkel met middelpunt O  sodat

PQI|SR. PS is verleng na T. N is'n punt op die sirkel sodat Q, = Q,.
SN is getrek.

RS sny QN by M. §, =48°

10.2.1 Bepaal, met redes, die grootte van:

@ Q @)

(b) R 2)

(c) M, (2)

10.2.2 Bewys dat ST 'n raaklyn aan die sirkel is wat deur M, NenS gaan. (2)
[14]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V2 16 DBE/November 2018
KABV — Graad 11

VRAAG 11

O is die middelpunt van die groter sirkel RTAP. OP is die middellyn van die kleiner
sirkel PSO. NP is 'n raaklyn aan beide sirkels by P. RN 1 NP.

Laat B, =x,

11.1 Bewys dat PR vir ORN _halveer. (5)
11.2  Bewysdat ROS = PAT. (5)
[10]

TOTAAL: 150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [G11 Math P2 (Afrikaans) November 2019 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/g11-math-p2-afrikaans-november-2019-question-paper/ef5d8a14-92a5-4e9c-ba98-30f5140b04de) — Mathematics · QP · 2019 · Afr
- [Gr11 Math P2 (Afrikaans) June 2018 Question Paper Errata](https://www.hlayiso.com/library/gr11-math-p2-afrikaans-june-2018-question-paper-errata/f8b25236-b390-468d-a38e-7bca697a99b0) — Mathematics · Errata · 2018 · Afr
- [Gr11 Math P2 (Afrikaans) November 2019 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr11-math-p2-afrikaans-november-2019-possible-answers/d5138457-8292-415c-8ae5-52ff1920ee97) — Mathematics · Memo · 2019 · Afr
- [Gr11 Math P2 (English and Afrikaans) November 2017 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr11-math-p2-english-and-afrikaans-november-2017-answer-book/b76d8c4b-9b1a-4580-a03a-7d0050e7ab92) — Mathematics · Addendum · 2017 · Afr
- [Gr11 Math P1 (Afrikaans) November 2017 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr11-math-p1-afrikaans-november-2017-question-paper/b933e467-3a29-4cbf-8117-6b05a4fc5378) — Mathematics · QP · 2018 · Afr
- [MATHS P2 QP GR11 NOV 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-qp-gr11-nov-2023-afrikaans/17065526-5498-4c8a-b44d-031e45899cfc) — Mathematics · QP · 2023 · Afr

## More from Grade 11 Mathematics

- [MATHS P1 MEMO GR11 NOV 2025 E+A watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-memo-gr11-nov-2025-e-a-watermark/5af2bd74-cc9d-4651-895a-310a59d8ce25) — Memo · 2025
- [MATHS P2 MEMO GR 11 NOVEMBER 2025 (ENG & AFR) watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-memo-gr-11-november-2025-eng-afr-watermark/6bc83e22-926c-4a81-95ea-4dee0141ce24) — Memo · 2025 · Afr
- [KZN Maths Grade 11 November 2025 P2 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-maths-grade-11-november-2025-p2-and-memo/a2aac931-a969-41c8-bde2-85d23035d042) — QP + Memo · 2025
- [MATHS P2 ANSWER BOOK GR11 2024 ENG AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-answer-book-gr11-2024-eng-afr-d-watermark/91fd4f6b-a252-4d30-b6b1-f8f546015336) — Addendum · 2024 · Afr
- [MATHS P2 GRADE 11 NOV 2024 ENG AFR MARKING GUIDELINE watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-grade-11-nov-2024-eng-afr-marking-guideline-watermark/0f16be7d-4a28-41e1-9e8d-57c649490c1c) — Memo · 2024 · Eng
- [KZN Maths Grade 11 June 2024 P1 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-maths-grade-11-june-2024-p1-and-memo/95105f0d-8c1a-4872-b9d1-23d423531e17) — Memo · 2024

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
