# Mathematics Grade 11 P2 National Exemplar November 2019 Memo

> Grade 11 Mathematics Paper 2 memorandum from the National Exemplar November Exam 2019 (Afrikaans), 8 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr11-math-p2-afrikaans-november-2019-possible-answers/d5138457-8292-415c-8ae5-52ff1920ee97
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2019
- Exam period: National Exemplar November Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 8

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/mathematics) › [Mathematics Grade 11 P2 National Exemplar November 2019 Memo](https://www.hlayiso.com/library/gr11-math-p2-afrikaans-november-2019-possible-answers/d5138457-8292-415c-8ae5-52ff1920ee97)

## About this document

Mathematics · Grade 11 · National Exemplar November Exam · 2019 · Afrikaans. Memorandum, 8 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [G11 Math P2 (Afrikaans) November 2019 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/g11-math-p2-afrikaans-november-2019-question-paper/ef5d8a14-92a5-4e9c-ba98-30f5140b04de) — QP · 2019 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                   testpapers.co.za

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V1 2 DBE/November 2019

KABV - Graad 11

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat jy die vrae beantwoord.

1.

2.

3.

Hierdie vraestel bestaan uit NEGE vrae.
Beantwoord AL die vrae.

Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel
gebruik is.

Toon duidelik ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ens. wat jy gebruik het om
jou antwoorde te bepaal.

Slegs antwoorde sal NIE noodwendig volpunte verdien NIE.

Jy mag 'n goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en
niegrafies) gebruik, tensy anders aangedui.

Rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders aangedui.
Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.

Skryf netjies en leesbaar.

————— CA Blas om asebli
EASTERN CAPE

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V1 3 DBE/November 2019
KABV - Graad 11

VRAAG 1
1.1 Los op vir x in elk van die volgende:

11d 2x(x-3)=0 (2)

1.1.2 3x? —2x=4 (korrek tot TWEE desimale plekke) (4)

1.1.3 (x-1(4-x)20 @)

1.1.4 y5-x=x+l (5)
1.2 Los gelyktydig op vir x en y as:

x+4=2y en y?—xyt+21=0 (6)
1.3 Bespreek die aard van die wortels van die vergelyking 2x -3/ +2=0 (2)
1.4 Bepaal die waarde(s) van p indien g(x)= -2x? — px+3  'n maksimum waarde

1
van 3— het.
8" 4)
[26]
VRAAG 2
2x41 15233
2.1 Vereenvoudig volledig, SONDER om 'n sakrekenaar te gebruik: ByAignge (4)
2.2 Los op vir x:
1
2.2.1 —| =32 GB)
2
1
2.2.2 Jo a4 (3)
x
2.2.3 gig (5)
2
, v2.4
2.3 SONDER om 'n sakrekenaar te gebruik, toon dat t=—+—= tot 2+ v2
V2 +1 2
vereenvoudig. G6)
[20]

———— IMA Biaalomassebis
EASTERN CAPE

### Page 4

Wiskunde/V1

VRAAG 3

Downloaded from hlayiso.com

4 DBE/November 2019

KABV - Graad 11

Gegee die liniére patroon: -5;0;5;...

3.1 Bepaal die algemene term, 7,,, van die liniére patroon.
i Pe] Bereken die waarde van 7p.
3.3 Watter term in die patroon het 'n waarde van 130?
VRAAG 4
4.1 Die volgende getalpatroon word gegee: 13 ; 27; 45; 67;...
4.1.1 Is dit 'n kwadratiese getalpatroon? Regverdig jou antwoord met relevante

berekeninge.

4.1.2 Bepaal die algemene term, 7,,, van die kwadratiese getalpatroon.

4.1.3 Bereken die waarde van Tio0.

4.1.4 Die eerste verskil tussen twee opeenvolgende terme van die kwadratiese
getalpatroon is 110. Bepaal die waarde van hierdie twee terme.

4.1.5 Toon dat AL die terme van hierdie kwadratiese getalpatroon onewe
getalle sal wees.

4.2 4;x;y;-11 is die eerste vier terme van 'n kwadratiese getalpatroon.
2p-4; pas is die eerste drie eerste verskille van dieselfde kwadratiese
getalpatroon.

Bereken die waardes van p, x en y.

Kopiereg voorbehou

UN 0 Blea om asseblic
EASTERN CAPE

(2)
(2)

(2)
[6]

(2)
(4)
(2)

(5)

(2)

(5)
[20]

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V1 5 DBE/November 2019
KABV -— Graad 11

VRAAG 5
1 2x+6
Gegee: x)=——-
8 F( ) x-3 x43
5.1 Toon dat f(x) as f(x) --2 geskryf kan word. (2)
x-

52 Skryf die vergelykings van die asimptote van f neer. (2)
5.3 Bepaal die x-afsnit van f- (3)
5.4 Bepaal die y-afsnit van f- (2)
5:5 Skets die grafiek van f Toon duidelik AL die afsnitte met die asse en die asimptote. (3)
5.6 Bepaal die vergelyking van die simmetrie-as van f met 'n positiewe gradiént. (3)

5.7 Die grafiek van f word getransformeer om die grafiek h(x) = i verkry.
x

Beskryf die transformasie van f na h. (2)
5.8 Skryf die definisieversameling van / neer. (2)
[19]

Kovire voobehou UN 0 Bleaom aseblic
EASTERN CAPE

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V1 6 DBE/November 2019
KABV - Graad 11

VRAAG 6

Die diagram hieronder toon die grafieke van f(x) = —x?4+2x4+15 en g(x)=-3x+k.

Grafiek f sny die x-as by A(-3;0) en B(5;0), die y-as by C en het 'n draaipunt by D.
Grafiek g sny die x-as by B endie y-as by C. E is'npunt op g sodanig dat DE parallel
aan die y-as is.

A(-3 ; 0) +»
/ x
6.1 Toon dat k= 15. (1)
6.2 Bepaal die kodrdinate van D, die draaipunt van f- (3)
6.3 Bepaal die waardes van x waarvoor f stygend is. (1)
6.4 Bereken die gemiddelde gradiént tussen punte A en D. (3)
6.5 Bereken die lengte van DE. (2)
6.6 Indien h(x)=f(x-1)-2, bepaal die vergelyking van h in die vorm
W(x) = a(x+ py +4. 4)
6.7 Bepaal die maksimum waarde van p(x) = 3/0" @G)
6.8 Bepaal die waardes van x waarvoor f(x)+k=0 twee afsonderlike reéle wortels
sal hé. (2)

[19]

coves tn ———A
EASTERN CAPE

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V1 7 DBE/November 2019
KABV - Graad 11

VRAAG 7

Die punt A(3 ; 54) 1é op die grafiek van f(x) =3**? -27.

7A Bepaal die waarde van p.
7.2 Bepaal waardeversameling van
73 Grafiek g word verkry deur grafiek f om die x-as te reflekteer. Bepaal die

koérdinate van die y-afsnit van g.

VRAAG 8

8.1 Die aankoopprys van 'n motor was vyf jaar gelede R200 000. Die huidige boekwaarde
van die motor is R85 000. Gebruik die verminderdesaldo-metode van depresiasie en
bereken die jaarlikse depresiasiekoers.

8.2 'n Bedrag geld is teen 'n koers van 8,5% p.j., kwartaalliks saamgestel, belé. Bereken
die effektiewe rentekoers per jaar van hierdie belegging.

8.3 Susan het 'n aanvanklike deposito van R28 000 in 'n beleggingsrekening gemaak.
Sy het 3 jaar later nog 'n deposito van R12 000 gemaak. Sy het 'n onttrekking van
R6 500 uit die rekening gemaak 5 jaar nadat die aanvanklike deposito gemaak is.
Die rentekoers vir die eerste 4 jaar was 12% p.j., maandeliks saamgestel. Die
rentekoers het daarnana 12,9% pjj., halfjaarliks saamgestel, verander.

8.3.1 Bereken hoeveel Susan 2 jaar nadat die aanvanklike deposito gemaak is,
in hierdie beleggingsrekening gehad het.

8.3.2 Hoeveel sal die belegging 8 jaar nadat die aanvanklike deposito gemaak
is, werd wees?

Blaai om asseblief

—=_ UNA
EASTERN

(3)
(2)

(2)
[7]

(3)

(3)

(2)

6)
[13]

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V1 8 DBE/November 2019
KABV - Graad 11

VRAAG 9
9.1 Vir enige twee gebeurtenisse, A en B, word daar gegee dat
P(A)=0,48 en P(B)=0,26.
Bepaal:
9.1.1 P(A en B) indien A en B onafhanklike gebeurtenisse is (2)
9.1.2 P(A of B) indien A en B onderling uitsluitende gebeurtenisse is (2)
9.2 ‘n Opname is onder 130 graad 11-leerders gemaak om vas te stel watter snoephappie

hulle verkies om te eet terwyl hulle televisie kyk. Die resultate is in die Venn-diagram
hieronder opgesom. Sommige van die inligting is egter weggelaat.

Neute (N)
Skyfies (C

(we Droévrugte (D)

9.2.1 Indien 29 leerders ten minste twee tipes snoephappies verkies, bereken
die waarde van x en y. (4)

9.2.2 Bepaal die waarskynlikheid dat 'n leerder wat nie neute eet nie, sal verkies
om Of 'n ander snoephappie, 6f geen snoephappie te eet nie terwyl hy/sy
televisie kyk. (3)

9.3 'n Groep van 200 toeriste het op twee opeenvolgende aande dieselfde restaurant
besoek. Gedurende beide aande kon die toeriste 6f beesvleis (B) 6f hoender (C) as
hoofmaaltyd kies. Die bestuurder het waargeneem dat 35% van die toeriste die
eerste aand beesvleis gekies het en dat 70% van hulle die tweede aand hoender
gekies het.

9.3.1 Teken 'n boomdiagram om die verskillende hoofmaaltydkeuses van die
twee aande voor te stel. Toon op jou diagram die moontlikhede wat met
ELKE tak geassosieer word asook al die moontlike uitkomste van die

keuses. (4)
9.3.2 Bereken die getal toeriste wat beide aande dieselfde hoofmaaltyd gekies
het. (3)
9.3.3 Toon dat meer toeriste verkies het om nie gedurende die twee besoeke aan
die restaurant hulle hoofmaaltydkeuse te verander nie. (2)
[20]

TOTAAL: 150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Gr11 Math P1 (Afrikaans and English) November 2019 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr11-math-p1-afrikaans-and-english-november-2019-possible-answers/e4962b19-d0cb-4874-a7fa-58cd8e95ab68) — Mathematics · Memo · 2019 · Afr
- [Gr11 Math P2 (English and Afrikaans) November 2018 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr11-math-p2-english-and-afrikaans-november-2018-answer-book/fbd125bb-cb12-4a9d-b0ad-c96a47b5e035) — Mathematics · Addendum · 2018 · Afr
- [Gr11 Math P2 (English and Afrikaans) November 2017 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr11-math-p2-english-and-afrikaans-november-2017-answer-book/b76d8c4b-9b1a-4580-a03a-7d0050e7ab92) — Mathematics · Addendum · 2017 · Afr
- [MATHS P1 GR11 MEMO NOV 2019 English+Afrikaans2](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr11-memo-nov-2019-english-afrikaans2/c5737a2c-1e54-41a6-8970-5bbb54f884f3) — Mathematics · Memo · 2019 · Afr
- [Gr11 Math P1 (Afrikaans) June 2019 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr11-math-p1-afrikaans-june-2019-question-paper/8a92fc2a-58f8-4c91-9d87-bc71603b08cd) — Mathematics · QP · 2019 · Afr
- [Mathematics P2 Grade 11 Exemplar 2013 Eng Memo](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p2-grade-11-exemplar-2013-eng-memo/8a0bed45-34d0-4649-840d-509b04e870ca) — Mathematics · Memo · 2013 · Eng

## More from Grade 11 Mathematics

- [FS Maths Grade 11 June 2025 P1 only](https://www.hlayiso.com/library/fs-maths-grade-11-june-2025-p1-only/82015d8f-bcc0-478e-ad47-d3b295dabb01) — QP · 2025
- [FS Maths Grade 11 June 2025 P2 only](https://www.hlayiso.com/library/fs-maths-grade-11-june-2025-p2-only/5d0e7dd8-cb37-419c-8fe2-0aee27fbdc84) — QP · 2025
- [KZN Maths Grade 11 November 2025 P2 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-maths-grade-11-november-2025-p2-and-memo/a2aac931-a969-41c8-bde2-85d23035d042) — QP + Memo · 2025
- [MATHS P2 ANSWER BOOK GR11 2024 ENG AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-answer-book-gr11-2024-eng-afr-d-watermark/91fd4f6b-a252-4d30-b6b1-f8f546015336) — Addendum · 2024 · Afr
- [Gr 11 Mathematics P1 (Afrikaans) June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-mathematics-p1-afrikaans-june-2024-question-paper/1a0f4a9d-f18a-4aca-af77-5a81acfb8e0c) — QP · 2024 · Afr
- [Gr 11 Mathematics P2 (Afrikaans) June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-mathematics-p2-afrikaans-june-2024-question-paper/4934c5d3-e2a1-4d6b-acf6-d00e0623d46d) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
