# Mathematical Literacy Grade 11 P1 2016 QP (Afr)

> Grade 11 Mathematical Literacy Paper 1 question paper from the Eastern Cape November 2016 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr11-mlit-p1-n16-qp-afr/bdbef0eb-a2a6-4f37-a78d-8bcdaf2e6da9
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematical Literacy
- Grade: Grade 11
- Document type: Question paper
- Year: 2016
- Exam period: Eastern Cape November
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Mathematical Literacy](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/mathematical-literacy) › [Mathematical Literacy Grade 11 P1 2016 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr11-mlit-p1-n16-qp-afr/bdbef0eb-a2a6-4f37-a78d-8bcdaf2e6da9)

## About this document

Mathematical Literacy · Grade 11 · Eastern Cape November · 2016. Question paper, 11 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                NASIONALE
                            SENIOR SERTIFIKAAT

                                   GRAAD 11

                              NOVEMBER 2016

              WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1

PUNTE:        100

TYD:          2 uur

                                  *Iwgel1*

       Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye insluitende 1 bylaag en 1 antwoordblad.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                            WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1                 (EC/NOVEMBER 2016)

 INSTRUKSIES EN INLIGTING

 1.     Hierdie vraestel bestaan uit VYF vrae. Beantwoord AL die vrae.

        Gebruik die BYLAAG om VRAAG 1 te beantwoord.

        Beantwoord VRAAG 4.7 op die ANTWOORDBLAD wat voorsien is en handig
        dit saam met jou ANTWOORDEBOEK in.

 2.     Nommer jou antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
        vraestel gebruik word.

 3.     ŉ Nieprogrammmeerbaar en niegrafiese sakrekenaar mag gebruik word,
        tensy anders aangedui.

 4.     ALLE berekeninge en stappe moet duidelik getoon word.

 5.     Meeteenhede moet duidelik getoon word, waar nodig.

 6.     Begin ELKE vraag op ŉ NUWE bladsy.

 7.     Rond alle finale antwoorde toepaslik volgens die gegewe konteks af, tensy
        anders aangedui.

 8.     Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)           WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1                                   3

 VRAAG 1

 1.1    Sandra betaal kontant vir die diens aan haar motor by Bennie’s Service
        Station. Bestudeer die inligting in die BYLAAG en beantwoord die vrae wat
        volg:

        1.1.1    Noem die Franchise-handelaar wat Sandra se motor gediens het.              (2)

        1.1.2    Bereken die waarde van A, die bedrag wat gevra word vir arbeid.            (2)

        1.1.3    Wys, met berekeninge, dat die afslag van die battery 50% is.               (2)

        1.1.4    Bereken die totale eenheidprys van al die onderdele wat gebruik was
                 om die motor te diens.                                                     (2)

        1.1.5    Bereken die waarde van B, die BTW-bedrag wat deur Sandra betaal
                 is.                                                                        (2)

        1.1.6    Bereken die verskil tussen die grootste eenheidprys en die kleinste
                 eenheidprys.                                                               (3)

 1.2    Bestudeer die uittreksel van Sandra se tjekrekeningstaat hieronder en
        beantwoord die vrae wat volg: (Sommige inligting is weggelaat.)

        Tabel 1: Sandra se tjekrekeningstaat vanaf 23 tot 25 Maart 2016
         Datum          Itembeskrywing         Bedrag      Balans (R)   Bank se
                                                 (R)                    opgehope
                                                                        uitgawes
        23 Maart Beginsaldo                                R22 598,09
        23 Maart Selfoonoorplasing na kaart    2 000,00      24 598,09
        23 Maart Lugtydaanvulling (Airtime)
                   0633148090                    110,00 24 486,99            1,10
        24 Maart POS Aankope Tjekkaart by
                   CFR Winkel                    539,32      23 947,67
        24 Maart OTM Kontant - Hoofstraat      4 500,00      19 447,67
        24 Maart Lugtydaanvulling (Airtime)
                   0732729000                     55,00      19 391,57       1,10
        24 Maart Stuur geld na 0633148090        500,00      18 882,07       9,50
        25 Maart Tjekkaart Brandstofaan-
                   kope by Ted Garage            300,00      18 582,07
                   Eindsaldo                                 18 582,07

        1.2.1    Verduidelik die term “beginsaldo”.                                         (2)

        1.2.2    Op die 24ste van Maart 2016 was die bank se opgelope uitgawes wat
                 na 0633148090 gestuur was, sowat R9,50. Bepaal die bank se
                 opgelope uitgawes as ŉ persentasie van die bedrag wat gestuur was.         (3)

        1.2.3    Bepaal die totale bedrag wat Sandra betaal het om lugtyd deur die
                 bank te koop.                                                              (3)

        1.2.4    Skryf neer Sandra se balans in woorde op die 25ste Maart 2016.             (2)
                                                                                           [23]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                            WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1                    (EC/NOVEMBER 2016)

 VRAAG 2

 2.1   Nonine is ŉ afgetrede onderwyseres wie gewoonlik groente in haar reghoekige
       tuin plant. Sy stuur haar grondmoster na die laboratorium om getoets te word.
       Die uitslae van die toetsmonster toon dat 2 pond van 15-15-15 (Stikstof-
       Fosfor-Kalium) kunsmis per 100 vierkante voet (𝑣𝑡 2 ) aangewend moet word
       Sy beplan om die kunsmis oor ŉ 20 x 15 voetoppervlak vir die mielies te
       versprei. Sy het drie 10-voet rye; een elk vir wortels, blaarslaai en spinasie. Sy
       het ook 10 tamatieplantjies wat individueel bemes word.

       Gebruik die prentjie hieronder wat Nonine se reghoekige tuin toon en die
       gegewe omskakelingstabel om die vrae vir VRAAG 2.1 te beantwoord.

                                       30 vt

                                                                                            25 vt
                                                                                              30 ft

                                                                                                      25 ft

                                                                                                              t

               10 voet                   10 voet                     10 voet

       1 𝑚 = 3,281𝑣𝑡
       1 𝑝𝑜𝑛𝑑 = 2 𝑘𝑜𝑝𝑝𝑖𝑒𝑠
       1 𝑘𝑜𝑝𝑝𝑖𝑒𝑠 = 250 𝑚ℓ
       1𝑚2 = 10,764𝑣𝑡 2

       2.1.1     Skryf neer die lengte en breedte van Nonine se tuin in voet.                 (2)

       2.1.2     Bereken die oppervlak van Nonine se groentetuin. Gee jou antwoord
                 in vierkante meter.
                 Jy mag die formule gebruik:
                 Oppervlak van ŉ reghoek = lengte x breedte                                   (4)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)           WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1                                   5

        2.1.3    Bereken die hoeveelheid kunsmis wat benodig word vir die mielie
                 oppervlak in die groentetuin. Gee jou antwoord in pond.
                 Jy mag die formule gebruik:
                                                      𝐎𝐩𝐩𝐞𝐫𝐯𝐥𝐚𝐤 𝐠𝐞𝐝𝐞𝐤 𝐝𝐞𝐮𝐫 𝐦𝐢𝐞𝐥𝐢𝐞𝐬
                           Hoeveelheid kunsmis = 𝐎𝐩𝐩𝐞𝐫𝐯𝐥𝐚𝐤 𝐠𝐞𝐝𝐞𝐤 𝐝𝐞𝐮𝐫 𝐤𝐮𝐧𝐬𝐦𝐢𝐬               (5)

        2.1.4    Elke tamatieplantjie benodig 0,15 pond van die kunsmis. Herlei die
                 hoeveelheid kunsmis wat benodig is vir elke tamatieplantjie en gee
                 jou antwoord in koppies.                                                   (3)

 2.2    Nonine se dogter, Mimmy, het siek geword en ŉ dokter besoek. Sy was
        medikasie gegee asook ŉ opdrag om ŉ antibiotiese behandeling te voltooi.
        Die tabel hieronder toon die medikasie wat aan haar gegee was.

        Tabel 2:Gesertifiseerde afskrif van doktersnota (sommige inligting is
                weggelaat)

        Kode      Soort medikasie                         Volume           Bedrag
        797979018 Flusin DM Neem twee                     Stroop 100 mℓ    R67,46
                  medisynemaat (10 mℓ)                    10D
                  Drie keer per dag
        756156017 Ponstan 50 mg/5 mℓ                      200 mℓ 10D       R37,70
                  Neem drie medisynemaat (15 mℓ)
                  vier keer per dag
        710041002 Augmentin ES 600 Neem twee              100 mℓ 5D        710041002
                  medisynemaat (10 mℓ) twee keer
                  per dag **volledige kursus**

        2.2.1    Bereken die aantal medisynemaat in milliliter wat Mimmy in die
                 oggend tydens ontbyt en in die aand met aandete moet neem.                 (3)

        2.2.2    Bereken die hoeveelheid Augmentin ES 600 wat op die laaste dag
                 geneem moet word.                                                          (2)
                                                                                           [19]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                           WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1                   (EC/NOVEMBER 2016)

 VRAAG 3

 3.1    Bestudeer die kaart hieronder van die Fraserriviergebied vanaf Haney tot by
        die Mond en beantwoord die vrae wat volg:

                                                               [Bron: www.env.gov.bc.ca]

        3.1.1   Bepaal die aantal sedimentmoniteringstasies wat op die kaart
                voorkom.                                                                    (2)

        3.1.2   Skryf neer die soort moniteringstasie wat “Marion (Jacobs) Lake”
                genoem word.                                                                (2)

        3.1.3   Identifiseer die sedimentmoniteringstasie wat tussen “Main Arm” en
                “North Arm” geleë is om Fraser te verbind.                                  (2)

        3.1.4   Meet die afstand (in ŉ reguit lyn) in sentimeter tussen Haney en NA-2.      (2)

        3.1.5   Gebruik jou afstand in VRAAG 3.1.4 en die gegewe skaal om die
                werklike afstand tussen Haney en NA-2 in kilometer te bereken.              (3)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)               WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1                                     7

 3.2    Die Vellem-familie het ŉ paar gaste genooi om hulle seun se gradeplegtigheid
        te vier vir die voltooiing van ŉ Diploma in Bestuur aan die Walter Sisulu
        Universiteit. Die saal was in twee verdeel deur ŉ gordyn wat tafel D en G nie
        beskikbaar maak vir gaste nie.

        Bestudeer die plan van die saal en beantwoord die vrae wat volg:

                                                                                        N
                                                                                        
        Tafels
        A – I , Hooftafel en Geskenktafel
            - sitplekke wat deur gaste en familielede beset is

        3.2.1        Een van die gaste wou nie naby ŉ venster sit nie. Identifiseer die tafel
                     waar die gas moontlike kan sit.                                              (2)

        3.2.2        Gee die algemene kompasrigting van Tafel F vanaf Tafel H.                    (2)

        3.2.3        Bepaal die waarskynlikheid dat ŉ persoon wat lukraak gekies sal
                     word, ŉ sitplek by tafel D en G sal kry tydens die seremonie.                (2)

        3.2.4        Een van die gaste was gevra om reguit vanaf die deur te loop en die
                     tweede sitplek links te beset. Noem die tafel waar die gas moet sit.         (2)
                                                                                                 [19]

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                           WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1                   (EC/NOVEMBER 2016)

 VRAAG 4

 Tabel 3 hieronder vergelyk die pryse van geselekteerde voedsel items in die
 landelike en stedelike gebiede vir Januarie 2015. Bestudeer die tabel en beantwoord
 die vrae wat volg:

 Tabel 3: Vergelyking tussen landelike en stedelike voedselpryse
          (geselekteerde voedsel items)

                                   Landelike          Stedelike
                                                                         Prysverskil
                                 voedselpryse       voedselpryse
            Produk                                                        Rand per
                                 Januarie 2015      Januarie 2015
                                                                          eenheid
                                   (in Rand)          (in Rand)
 Volroom Long Life Melk (1 ℓ)         12,03             12,59                0,56
 Bruin Brood (700 g)                  9,57              10,29                0,72
 Wit Brood (700 g)                    10,31             11,42                1,11
 Mieliemeel (5 kg)                    32,49             33,73                1,24
 Margarien (500 g)                    17,89             21,68                3,79
 Rys (2 kg)                           23,62             23,45                -0,17
 Sonneblomolie (750 mℓ)               14,59             17,25                2,66
 Ceylon/Swart Tee (62,5g)             9,89               9,68                -0,21
 Witsuiker (2,5 kg)                   29,63             26,31                -3,32
 Gemiddelde                                                                    A
                                                                    [Bron: StatsSA, 2015]

 4.1    Rangskik die landelike voedselpryse in dalende volgorde.                            (2)

 4.2    Bepaal die mediaan vir die landelike voedselpryse.                                  (2)

 4.3    Bereken die omvang vir die stedelike voedselpryse.                                  (3)

 4.4    Identifiseer die minimumprysverskil in rand per eenheid.                            (2)

 4.5    Identifiseer EEN produk met die grootste prysverskil tussen Stedelike en
        Landelike gebiede.                                                                  (2)

 4.6    Identifiseer die modus vir stedelike voedselpryse.                                  (2)

 4.7    Teken ŉ kolomgrafiek (balkgrafiek) om die laaste VYF produkte van die
        stedelike voedselpryse voor te stel. Gebruik die grafiekpapier wat op
        ANTWOORDBLAD 1 voorsien is.                                                         (6)

 4.8    Skryf jou waarneming omtrent die voedselpryse van beide stedelike en
        landelike gebiede neer.                                                             (2)

 4.9    Bereken die waarde van A, die gemiddelde prysverskil in rand per eenheid.           (3)

 4.10 Bepaal die waarskynlikheid dat ŉ produk wat lukraak gekies sal word, ŉ
      massa van 700 g sal hê. Gee jou antwoord tot die naaste persentasie.                   (3)
                                                                                            [27]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)           WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1                                   9

 VRAAG 5

 Victoria was by Sparrowwinkel en het ŉ paar items gekoop. Sy het ŉ lojale kaart
 (loyal card) wat sy gebruik om punte te verdien wanneer sy die kaart by die
 betaalpunt aanbied. Die punte wat verdien word, kan omgesit word in kontant om
 items by die winkel te koop wanneer dit nodig is. Bestudeer die kasregisterstrokie
 wat sy van Sparrowwinkel ontvang het en beantwoord die vrae wat volg: (*sommige
 inligting is weggelaat *)
                                 SPARROWWINKEL
                               Roseplace.Tel: 716 1610
 Customer: Victoria                                                      Pryse (R)
 Parm Stew F/Cus                                              1 kg               22,49
 Mc Beans (Vars Groenbone)                                    1 kg              36,99#
 A/Chix B/P 4-PCE 0,542 kg @ 53,99                            p/kg               29,26
 A/Chix B/P 4-PCE 0,474 kg @ 53,99                            p/kg               25,59
 Flora regular margarine per kg 2 @ ……..                      1 kg               99,98
 Sunday Times National                                         1’s               22,00
 Bostik Prestik L                                            100 g               17,99
 Koo PCH.Slice SR                                            410 g                9,99
 Valpre Still                                                1,5 ℓ               13,49
 Drasakkie 2 @ 0,50                                           24 ℓ                1,00
 TOTAAL VIR 12 ITEMS                                                            278,78
 Debietkaart getoon                                                             478,78
 Kontant aangevra                                                               200,00
 Punte verdien:
 Voor hierdie aankope:                    1639
 Hierdie aankope:                            13
 Aantal punte:                            1652
 BTW koers                     Uitgesluit                 Belasting       Ingesluit
 0,00%                         36,99                          0,00              36,99*
 14,00%                        212,10                        29,69              241,79
 Strokie         Betaal-punt   Kassier         Datum          Tyd
 4372            005           21              03.04.16      10:00

 5.1    Identifiseer die prys van ŉ item met nulkoers BTW (Belasting op
        Toegevoegde waarde).                                                                (2)

 5.2    Identifiseer die kontantbedrag wat Victoria van die kassier by die betaalpunt
        by Sparrowwinkel aangevra het.                                                      (2)

 5.3    Bereken die waarde van EEN punt wat deur kliënte verdien word by
        Sparrowwinkel. Gee jou antwoord tot die naaste tien rand.                           (2)

 5.4    Bereken die koste van 600 g Bostik Prestik by Sparrowwinkel BTW uitgesluit.         (2)

 5.5    Bereken die prys van 1 kg Flora Regular margarien.                                  (2)

 5.6    Bereken die totaal vir alle voedsel items waarop BTW belas was.                     (2)
                                                                                           [12]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                             WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1                              (EC/NOVEMBER 2016)

                                          BYLAAG
                                          VRAAG 1

                                  Bennie’s Service Station
 Franchise Handelaar vir           Buffalo City
 Mercedes Benz, Chrysler,          Reg.Nr. TM 1234/0 BTW Reg.Nr.10465 25987
 Jeep ,Dodge, Mitsubishi,          Billyweg, Posbus 238, Oos-Londen, 5200
 Freightliner en FUSO motors       Tel.(043) 745 1254 Faks. (043) 745 2334
 Postal Address/ Posadres          Kontant Belastingfaktuur             Deliver to/Gelewer aan
 B/Bay kontantverkope                    Faktuur nr.                    Mev. Sandra Twalo
                                          23215874                      10 Lilystraat
                                                                        Sunset Bay
                                         Op               Voertuig      5201
                                                         76416
                                                  ste
                      TDZ 652      Datum van 1                                             26304/
 REGISTRASIE                                              26/04/11           Dok nr.
                        EC          registrasie                                            132568
                      Mercedes      Verkoops-
 MODEL                                                        25A            Datum         24/03/16
                       Benz          handelaar

 Werking/Onderdeel nr./                  Hoeveelheid/         Eenheids-        Een-
                                                                                       Bedrag
 Beskrywing                              Tydeenhede            prys (R)        heid
 Verbruiksgoedere 0100MSH
 Enjinolie                          U               5,50                          29    159,50        S
 MA271 180 05 09 Oliefilter         X                     1         212,82      ELK       106,41      S
 MA 001 986 19 71/ 1075
                                                                                                      S
 Skoonmaakoplossing                 X                     1           4,99      ELK         2,50
 MA 000 989 08 07/13 Vloeistof      X                     1          75,87      ELK        37,94      S
 MA 204 890 2311 TS
                                                                                                      S
 Windskermveër                      X                     1      697,13         ELK      348,57
 MA 201 565 456 03 Battery          X                     1    2 469,92         ELK     1234,96       S
 MA 313 836 0319 Filter Combi       X                     1      726,16         ELK      363,08       S

                                                   Belasbare
                      Waarde van     BTW             bedrag                     NETTO
                                                                                              3390,96
                       goedere       KOERS        (insluitende                 TOTAAL
                                                     arbeid)
                                                                              VAT/BTW              B
 Onderdele   (X)        2093,46         14 %            3390,96               Afronding             0,09
 Arbeid                    A
 Onderverhuur            0,00
 Deposito                0,00                                                  TOTAAL         3865,60

 Alle goedere bly die eiendom van die verkoper totdat dit ten volle betaal is.

Kopiereg voorbehou                                                                        Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)                 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1                                           11

                                       ANTWOORDBLAD

 VAN EN NAAM

 GRAAD 11: …….

 VRAAG 4.7

  Die grafiek wat die voedselpryse van geselekteerde items in stedelike gebiede toon
                  30

                  25

                  20

    Prys (Rand)
                  15

                  10

                  5

                  0
                       Margarien      Rys          Sonneblomolie      Ceylon/Swarttee        Witsuiker
                                            Geselekteerde voedsel-items

Kopiereg voorbehou                                                                      Blaai om asseblief

## Related documents

- [Gr11 MLIT P1 N16 MEMO Eng](https://www.hlayiso.com/library/gr11-mlit-p1-n16-memo-eng/54be7c40-95e4-4fa6-ae74-b1d6f4a9828e) — Mathematical Literacy · Memo · 2016 · Eng
- [Gr11 MLIT P1 N16 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/gr11-mlit-p1-n16-memo-afr/5f180693-b1c3-4025-adb1-2758c1cd95a5) — Mathematical Literacy · Memo · 2016 · Afr
- [MATHS LIT P2 GR11 QP ENG NOV2016](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p2-gr11-qp-eng-nov2016/01bd106b-26d2-4dae-87f1-ee65cc74371b) — Mathematical Literacy · QP · 2016 · Eng
- [MATHS LIT P1 GR11 QP NOV2022 English](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p1-gr11-qp-nov2022-english/cff66dff-d8c3-4e1b-adf0-692ec2e1a58b) — Mathematical Literacy · QP · 2022 · Eng
- [MATHS LIT P1 GR11 QP NOV2020 ENG D](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p1-gr11-qp-nov2020-eng-d/991091a0-6608-4597-a228-42dcb1de4fc1) — Mathematical Literacy · QP · 2020 · Eng
- [MATHS LIT P1 GR11 QP NOV2020 English .docx](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p1-gr11-qp-nov2020-english-docx/fa0c394f-1138-4ab2-9498-7611a1f9e12f) — Mathematical Literacy · QP · 2020 · Eng

## More from Grade 11 Mathematical Literacy

- [Gr 11 Maths Lit ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-maths-lit-atp-2023-24/729b7b1d-095d-46f4-8082-c0c019b4c6c7) — ATP
- [MATHS LIT AFR GRADE 11 NOV 2025 ADDENDUM (3) watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-afr-grade-11-nov-2025-addendum-3-watermark/e7865fd3-d528-472d-a551-0585ea50cee1) — Addendum · 2025 · Afr
- [MATHS LIT P2 GR11 NOV25 ADDENDUM ENGLISH FINAL (1) watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p2-gr11-nov25-addendum-english-final-1-watermark/6d3d1a99-ee4e-4b35-9dfc-765595836d35) — Addendum · 2025 · Eng
- [MATHS LIT P2 GRADE 11 NOV 2025 MEMO ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p2-grade-11-nov-2025-memo-eng-watermark/00c7d846-499c-4c72-87d9-0b9055358bc5) — Memo · 2025 · Eng
- [FS Maths Literacy Grade 11 June 2025 P1 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/fs-maths-literacy-grade-11-june-2025-p1-and-memo/913740d3-d3f7-470f-ad0e-289f4f74f68b) — QP + Memo · 2025
- [GP JW Maths Literacy Grade 11 June 2025 P1 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/gp-jw-maths-literacy-grade-11-june-2025-p1-and-memo/4157e22a-6e42-4d3f-8ce9-579e85217581) — QP + Memo · 2025

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
