# Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2013 Memo (Afr)

> Grade 12 Accounting Paper 1 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2013 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr12-accn-p1-s13-memo-afr/1e26f670-4505-4d8a-a9e9-adf7879e8ceb
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2013
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 15

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/accounting) › [Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2013 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr12-accn-p1-s13-memo-afr/1e26f670-4505-4d8a-a9e9-adf7879e8ceb)

## About this document

Accounting · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2013. Memorandum, 15 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                          Province of the
                         EASTERN CAPE
                         EDUCATION

                                     NASIONALE
                                 SENIOR SERTIFIKAAT

                                        GRAAD 12

                                  SEPTEMBER 2013

                                  REKENINGKUNDE
                                    NASIENGIDS
ALGEMENE REELS:

1.   Ken volpunte vir die korrekte finale antwoorde toe. Indien die antwoord verkeerd is, merk die bewerkinge.
     Indien die bewerkingsbedrag as die finale antwoord gegee word, ken die werk-met punt toe.

2.   “Metode” punte word aangedui met 

         In berekeninge en finale totale moet minstens een deel van die bewerking korrek wees om ŉ punt te
          verdien.

         In die geval waar die antwoord van ŉ vorige vraag gebruik word, kontroleer die oordrag van daardie
          antwoord.

         Ignoreer hakies in die state, maar kontroleer die berekening voordat punte toegeken word.

3.   Waar leerder gepenaliseer word, kan die punte vir die afdeling nie negatief wees nie. (vreemde items)

4.   Waar daar vir vrae verduidelikings en kommentaar gevra word, ken deelpunte toe. ŉ Goeie verduideliking
     sal gewoonlik die punt noem en dit dan verduidelik. Wees gewaarsku dat leerders soms dieselfde feit net
     weer anders bewoord. Hierdie merkriglyn voorsien sekere verduidelikings-dit is nie omvattend nie. Lees
     die leerder se antwoord en gee krediet vir sy aanvaarbare interpretasies.

5.   Waar nodig, aanvaar geskikte/aanvaarbare en herkenbare afkortings.

6.   Hierdie merkriglyn is nie omvattend nie. Daar word van opvoeders verwag om self deur die hele vraestel
     te werk en kan dan aanvaarbare veranderinge binne die raamwerk van die merkriglyn aanbring. Lees ook
     die leerders se verduideliking om die vrae te interpreteer en gee punte vir geldige verduidelikings (neem
     taalagterstand in aanmerking.)

                          Hierdie nasiengids bestaan uit 15 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                           REKENINGKUNDE                                    (SEPTEMBER 2013)

VRAAG 1                                                                             LU1(AS4); LU3(AS6)
Versoenings                                                                 (40 punte ; 24 minute)

1.1   Bankversoening
1.1.1 Is die saldo volgens die bankstaat gunstig of ongunstig? Verduidelik.

Enige geldige verduideliking 
Gunstig 
Kredietsaldo soos per bankstaat/bank krediteer ons rekening as geld in die bank vermeerder.               3

1.1.2 Tjeknommer 784 behoort nie in die versoeningstaat te verskyn nie.
      Verduidelik hoekom.
Enige soortgelyke verduideliking 
Tjek is ouer as 6 maande/tjek is verouderd/tjek is nie meer geldig nie/bank sal nie tjek uitbetaal nie.   2

1.1.3 Tjeknommer 1024 is aan ŉ krediteur uitgereik as gedeeltelike betaling
      van rekening. Verduidelik hoe hierdie tjek aan die einde van die
      finansiële jaar in die finansiële state te boek gestel moet word.
ŉ Geldige verduideliking 
    Bank sal gedebiteer word (bate vermeerder)  en Krediteure sal gekrediteer word (las
        vermeerder) 
    Aan die einde van die finansiële jaar is die rekening nog steeds onbetaald (dit is ŉ
        vooruitgedateerde tjek)
    Slegs geldig na 7 Mei 2013. Daarom moet die inskrywing teruggeskryf word om die
        werklike finansiële posisie van die besigheid te weerspieël.                                      4

1.1.4 Voorsien ŉ gepaste (geskikte) rede vir die R880 wat in die
      versoeningstaat verskyn.
Enige geldige verduideliking 
 Fout van die bank/besigheid se rekening is gedebiteer met ŉ tjek van ŉ ander besigheid of
    eienaar/bankkoste dubbeld verhaal/debietorder.                                                        2

1.1.5 Die groot uitstaande bedrag van die deposito is ondersoek. Daar is
      vasgestel dat die bedrag van R5 000 ŉ inkomste van verkope op
      2 April 2013 was. Die kassier wat op daardie stadium verantwoordelik
      vir die deposito’s was, het gevolglik bedank. Die bestuur het aanvaar
      dat die geld nie verhaal sal word nie.

    (a) Watter rekeningkundige inskrywing/s moet gemaak word om die
        boeke aan te suiwer?
        Dt Verlies weens diefstal  en Kt Bank (verminder die banksaldo)                               4

    (b) Noem en verduidelik die AARP-beginsel wat op bogenoemde
        aansuiwering van toepassing is.
Omsigtigheidsbeginsel 
ŉ Geldige rede 
           Moet die transaksie in ŉ pessimistiese manier hanteer omdat daar geen sekerheid is
            dat die geld verhaal sal word nie.
         ŉ Konserwatiewe benadering word gevolg in rapportering oor winste. Moet verliese
            wat opgespoor word, in ag neem.                                                               4

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2013)                           REKENINGKUNDE                                               3

  (c) Maak TWEE voorstelle waarvan die besigheid gebruik kan maak om te
       verhoed dat so iets weer gebeur. (Interne kontrole).
Twee geldige redes  
           Gereelde toesig/kontroleer deposito’s (dokumentasie)/rotering van pligte, ens.
           Verdeling van pligte/aanmanings van banke (SMS’se)
           Maak gebruik van senior bestuurders om deposito’s te doen/moniteer of stel gereeld
            ondersoek in
           Dissiplinêre aksie moet teen oortreders geneem word – afskrikmiddel vir ander
            werknemers                                                                                 4

1.2.1 Verduidelik die waarde van die Debiteure-Ouderdomsanalise vir ŉ
      besigheid.
Enige geldige verduideliking 
     Dit is ŉ belangrike deel van interne kontrole vir ŉ besigheid – identifiseer debiteure wat nie
       by kredietterme hou nie – verleen hulp in waar/hoe dissiplinêre stappe geneem moet word.
                                                               (deelpunte vir onvolledige antwoord)    3

1.2.2 Bereken Debiteurekontrole se saldo.
        5 560  (geen punte vir individuele bedrae)                                                   2

1.2.3 Indien Z. Nomhle besluit om haar rekening onmiddellik te vereffen,
      hoeveel sal sy moet betaal? (Toon berekeninge)
      740 – 5% = 703 + 170 = 873
                            (1 deel korrek om metodepunt te verdien)                               4

1.2.4 Indien T. Naicker R500 aan die einde van die maand betaal, hoe sal
      haar ouderdomsanalise-rekord in die volgende maand verander?
      (Voltooi die tabel wat voorsien word)
                                                       61 – 90        30 – 60
            DEBITEUR                  +90 DAE                                        HUIDIG
                                                        DAE            DAE
 T. Naicker                                            220            820            1 230
 Ouderdomsanalise vir die
                                        0 of -        540          1 230            -
 volgende maand
                                                                                                       4

1.2.5 Verduidelik TWEE maatreëls wat ŉ besigheid kan instel om die
      betaling van debiteure te verbeter.
TWEE geldige redes  
          Bied korting aan vir vroeë betalings
          Hef rente op oortrokke rekeninge
          “Screen” debiteure (kontroleer kredietverwysings)
       Gereelde aanmanings en telefoonoproepe/SMS                                                     4

                VRAAG 1 TOTAAL:                40

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                               REKENINGKUNDE                                  (SEPTEMBER 2013)

VRAAG 2                                                                                              LU3(AS4)
Voorraadstelsels                                                                  (30 punte ; 18 minute)
2.1   2.1.1 Bereken die aankope van kameras gedurende die jaar.
      60 x 42 x 10,80 = 27 216 
      110 x 44 x 10,90 = 52 756 
      70 x 47 x 11,10 = 36 519 
      40 x 43 x 11,05 = 19 006                                       Totale Aankope = 135 497             5
      2.1.2 Bereken die koste van verkope (deur gebruik te maak van
            geweegde gemiddelde metode).
                                                 OF
                   (2.1.1) hierbo                              35 200 + 135 497 + 13 550
      35 200 + 135 497 + 13 550 x 292                            184 247 / 360 = 511, 7 OF 512
             (80 + 280)                                                      21 491
                360                                               512 X 42 = 21 504 (slotvoorraad)
           = 149 445  (1 deel korrek om metodepunt te verdien)
                                                                  184 247 – 21 504 = 162 743
      Of : 512 x 292 = 149 504                                    184 247 – 21 491 = 162 756
      indien afgerond na geweegde gemiddelde)                                                               6

2.2   Bereken die Brutowins op die verkope van die kameras.
                   (VRAAG 2.1.2)  (1 deel moet korrek wees om die metodepunt te verdien)
      219 000 - 149 445 of 149 504 = 69 555 of 69 496                                                       3

2.3   Bereken die aantal kameras wat verlore (weg) is.

         (360)
      (80 + 280) – 42 = 318 – 292(verkoop) = 26
                                            (1 deel moet korrek wees om die metodepunt
                                                      te verdien)
      of (80 + 280) – 292 – 42 = 26
               2 punte vir – 42 indien hierdie metode gebruik word                                          6

2.4    Stel TWEE maatreëls voor wat hulle in werking kan stel om
       voorraadverlies te verhoed en te voorkom.
Twee geldige punte  
         Ordentlike kontrole oor voorraad (dokumentasie, bestellings, ens.)
         Verdeling van pligte/rotasie van pligte (met betrekking tot bestellings, ontvangs van
          voorraad)
         Sekuriteitskontrole/kameras/opsporingsapparaat                                                    4
2.5   Die eienaar is tevrede met die gebruik van die beswaarde/geweegde
      gemiddelde metode om sy voorraad te waardeer. Jy stem egter nie
      daarmee saam nie.
2.5.1 Noem ŉ ander metode wat hy kan gebruik.
      Eerste in Eerste uit (EIEU)                                                                         2

2.5.2 Noem TWEE feite om jou antwoord te staaf.
Twee aparte en geldige redes  
         Hoë waarde van goedere/verkope in individuele eenhede
         Pryse van elke aankope mag aansienlik verskil (EIEU gee pryse van voorraad teen
          huidige waardes)
         Maklik om voorraadverliese/-tekorte te voorkom                                                    4

              VRAAG 2 TOTAAL:                     30

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2013)                            REKENINGKUNDE                                             5

VRAAG 3                                                                           LU2(AS2); LU3(AS3;AS6)

Vervaardigingsrekeninge en Batebestuur                                               (55 punte ; 33 minute)

3.1     Bereken die fabrieksbokoste. (Vervaardigingsbokoste)

         Indirekte arbeid                                                             37 300
         Verbruiksgoedere                                                        19 740   

         Huuruitgawe                      73 500 x 4/7 of (24/42)                42 000   

         Water en elektrisiteit           67 000 x 75%                           50 250   

         Versekering                      12 600 x 3/4                            9 450   

         Diverse fabrieksuitgawes                                                     36 260
         TOTALE FABRIEKSBOKOSTE                                                 195 000   

         Geen punte vir bewerkinge -1 vir vreemde items (maks -2)                                      8

3.2     MAJOLA VOORSIENERS
        PRODUKSIEKOSTESTAAT VIR DIE JAAR EINDIGENDE 30 JUNIE 2013
        Direkte materiaalkoste
                                                                                   463 125     
                       (42 000  + 436 000  + 24 000  – 38 875 )
        Direkte Arbeidskoste                        Balanserende getal             316 875     

        PRIMÊRE KOSTE                                      (24 x 32 500)           780 000     
                                                              kontroleer
        Fabrieksbokoste                                                            195 000     
                                                              3.1
        TOTALE VERVAARDIGINGSKOSTE/
                                                                    inspeksie      975 000     
        KOSTE VAN PRODUKSIE                                                                           10

3.3
3.3.1   Bereken die direkte materiaalkoste per eenheid
        Kontroleer VRAAG 3.2
        463 125 ÷ 32 500 = R14,25
                                                                                                    3

3.3.2   Bereken die produksiekoste per eenheid
        Kontroleer VRAAG 3.2
        975 000 ÷ 32 500 = R30
                                                                                                    3

3.3.3   Bereken die aantal eenhede vervaardig en verkoop om gelyk te breek.
        Kontroleer VRAAG 3.2
                
                     = 20 366 of 20367 
                                                                                                     5

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                         REKENINGKUNDE                                   (SEPTEMBER 2013)

3.4      Verwys na die Eenheidskoste-tabel wat voorsien word.
3.4.1    Gee ŉ moontlike rede vir die verandering in die direkte materiaalkoste
         per eenheid.
Een geldige punt 
         Verduideliking moet VRAAG 3.3.1 hierbo in ag neem.
              Inflasie/skaarsheid
              Verhoging is meer as die inflasiekoers en daarom kon daar vermorsing gewees het
              Addisionele vervoerkoste/prys van petrol/stoor, ens.
              Swak bestuur en beheer oor voorraad                                                        2

3.4.2    Stel TWEE maatreëls voor wat die besigheid kan gebruik om die koste
         so laag as moontlik te hou.
Twee geldige en aparte punte  
              Kyk daarna om te vervang met goeie kwaliteit
              Oorweeg goedkoper alternatiewe verskaffers/bied na-verkope diens/groot afslag
              Probeer plaaslike vervaardigers (spaar op vervoerkoste)
              Lei werkers op om materiaal effektief te gebruik (verminder vermorsing)
                       Enige ander geldige verduideliking (gee deelpunte vir onvolledige antwoorde)
                                                                                                          4

3.5                     ALGEMENE GROOTBOEK VAN MAJOLA VOORSIENERS
                                   TOERUSTING (B5)
2012                                                    2013
        1    Saldo                  a/b     172 000 Jan        1    Bateverkope                      22 500       
Julie
2013
        1    Krediteurekontrole    KJ     24 500                  Saldo                     o/d   174 000
Jan

                                          196 500                                                   196 500

2013
Julie   1    Saldo                  a/b     174 000

                                                                                                              4
                                          BATEVERKOPE (N12)
                                                                    Opgehoopte
2013                                                    2013        waardevermindering op
        1    Toerusting                    22 500             1    toerusting                        9 540       
Jan                                                     Jan
                                                                    (8 100 + 1 440 )
                                                                    Bank                             6 000       
                                                                    Verlies met verkoop
                                                                                                      6 960       
                                                                    van vaste bate 
                                               22 500                                                    22 500

                                                                                                               9
3.6     Bereken die Waardevermindering op Voertuie wat in die Inkomstestaat
        sal verskyn.
        Voertuig:

        133 499 – 99 150 = 34 749 
                                                                                                              2

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2013)                          REKENINGKUNDE                                                  7

3.7      Jy voel dat die groot verlies met die verkoop van die rekenaars aan die
         waardeverminderingsbeleid toe te skryf is. Verduidelik.
Enige geldige verduideliking 
           20% verminderde-saldo metode verleng in die algemeen die leeftyd van die bates.
           Rekenaars (tegnologiese bates) verloor hulle waarde vinniger as gevolg van moderne
            gevorderde tegnologie.
           Dit is moeilik om van sulke bates ontslae te raak omdat hulle so gou verouderd is. Daarom
            moet waardevermindering vir hulle vir korter lewensduur voorsiening maak.
                                                (gee deelpunte vir onvolledige/gedeeltelike antwoorde)       3

3.8      Verduidelik waarom afleweringsvoertuig nr. 2 se boekwaarde as R1
         aangetoon word.
Enige geldige verduideliking 
     Algeheel afgeskryf/ten volle in waarde verminder/drawaarde geen of gelyk aan 0.
     Ken waarde van R1 toe vir boekhou-doeleindes.                                                          2

                VRAAG 3 TOTAAL:               55

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                            REKENINGKUNDE                           (SEPTEMBER 2013)

VRAAG 4                                                                  LU1(AS5); LU3(AS5;AS6)

Maatskappye: Finansiële State en Vertolking                                   (85 punte ; 51 minute)

A    Finansiële State en Vertolking
4.1.1 Beskryf kortliks die AARP-beginsel wat betrekking het op die
       aansuiwerings aan die einde van die finansiële jaar.
Paringsbeginsel 
Enige geldige rede. 
 Inkomstes en Uitgawes word erken en aangeteken in die periode waarop dit betrekking het.
 Uitgawes moet gemeet word teen die inkomstes verdien in ŉ spesifieke finansiële jaar.
                                                                                                        2

4.1.2 INKOMSTESTAAT VIR DIE JAAR EINDIGENDE 28 FEBRUARIE 2013
      BRUTOWINS                                                               314 000
      Ander Inkomste                                                             57 250

          Huurinkomste (51 300  + 4 860 )                                      56 160          
          Wins met verkoop van bate                                                470
          Oninbare Skulde ingevorder/verhaal                                        400      
          Voorsiening vir Oninbare Skulde Aansuiwering
                                                 (1 075 – 855)
                                                                                    220          
      BRUTO-INKOMSTE                                                            371 250
      Bedryfsuitgawes                                                        (305 875)
          Salarisse                                                            83 200
          Korting Toegestaan                                                    1 450
          Ouditfooie                                                            5 500
          Direkteursfooie                                                     142 000
          Skryfbehoeftes                                                        7 220
          Diverse Uitgawes                                                     18 400
          Verbruiksgoedere       (7 330  – 1 130 )                              6 200          
          Versekering     (6 400  – 3 200 ) of 6400/2                           3 200          
          Oninbare Skulde                                                           830      
          Waardevermindering     (28 000 + 6 375) gegee                          34 375      
          Handelsvoorraadtekort (32 800 – 29 300)                                 3 500      

      BEDRYFSWINS                                                                65 375
      Rente-inkomste                                         4
                             (4 125  + 1 375 ) of 4 125 x /3                    5 500          
      NETTOWINS VOOR RENTE-UITGAWE                                               70 875
                                   12,5
      Rente-uitgawe (135 000 x            /112,5)                               (15 000)     

      NETTOWINS VOOR BELASTING                                                   55 875
      Inkomstebelasting                                                       (22 475)
      NETTOWINS VIR DIE JAAR                                                     33 400              23
       -1 elk vir vreemde items (balansstaatrekeninge) maks -2
       Misplaaste items moet verkeerd gemerk word.

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2013)                               REKENINGKUNDE                                             9

4.2:   MEERA HANDELAARS BPK
       BALANSSTAAT OP 28 FEBRUARIE 2013

                                                                                NOTAS

   BATES
   NIE-BEDRYFSBATES                                                                       750 380
   Tasbare/Vaste Bates                                                                    700 380
   Finansiële Bates: Vaste Deposito                                                        50 000
   BEDRYFSBATES                                                                            59 610 
         Voorrade
                                        (29 300  + 1 130 )
                                                                                           30 430     (3)
         Handels- en ander ontvangbare bedrae
                                                           Kontroleer oordrag
                                                                                           25 680 
         Kontant en Kontantekwivalente
                                                          (2 500 + 1 000)                   3 500

   TOTALE BATES                                                                     (5)   809 990

   EKWITEIT EN LASTE
   AANDEELHOUERSEKWITEIT                                                                  631 455
          Gewone Aandelekapitaal                                                          550 000
          Aandelepremie                                                                    35 555
          Behoue Inkomste          34 500  + 33 400  – (13 200 + 8 800)                 45 900     

   NIE-BEDRYFSLASTE                                                                       117 000
                                                                                                       Of 2
         Lening: Sandy Bank                    (135 000  – 18 000 )                     117 000      punte
                                                                                Inspek-
   BEDRYFSLASTE                                                                 teer       61 535 
         Handels- en ander betaalbare bedrae (Krediteure)
         Aanvaar verskillende kombinasies van Handels- en ander Betaalbare                 22 360 
         bedrae

         SAID: (Inkomstebelasting)             (22 475 – 20 000)                            2 475 
         Aandeelhouers vir dividende                                                        8 800 
         Korttermynlening                                                                  18 000 
         Oortrokke Bank                                                                     9 900 
   TOTALE EKWITEIT EN LASTE                                                       (13)    809 990          25
       Onthou die algemene reëls wanneer metodepunte toegeken word
       -1 vir vreemde items (maks -3) Balansstaatrekeninge misplaas, is nie vreemde items nie. Ken die
       punte toe (-1 vir elke misplaaste item)

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                          REKENINGKUNDE                                   (SEPTEMBER 2013)

HANDELS- EN ANDER ONTVANGBARE BEDRAE
Handelsdebiteure (17 530  – 830  + 400 )                                  17 100    OF 3 PUNTE

Voorsiening vir Oninbare skulde                                                (855)   

Opgelope inkomste (1 375 + 4 860 )                                           6 235   OF 2 PUNTE

Vooruitbetaalde uitgawes                                                       3 200   

                                                                             25 680

                                                                                                            7

4.3.1(a) Bereken die BEDRYFSVERHOUDING en die
         VUURPROEFVERHOUDING vir 2013.
BEDRYFSVERHOUDING               VUURPROEFVERHOUDING
                                                                            
Kyk bedrae oorgeplaas vanaf VRAAG 4.2                 (59 610 – 30 430) : 61 535 Kyk VRAAG 4.2
   59 610 : 61 535                                          29 180
                                                      Of (25 680 + 3 500)
     0,97 : 1                                  (3)          0,47 : 1                                (4)   7

          (b) Lewer kommentaar op die likiditeitsposisie van die besigheid.
              Kwoteer/Noem TWEE finansiële aanwysers/syfers om jou argument
              te ondersteun.
Moet twee van Bedryfsverhouding, Vuurproefverhouding, Debiteure-invorderingstydperk en
Krediteure-betalingstydperk noem.  
 -1 vir enige ander verhouding wat genoem is (indien meer as drie verhoudings gegee is)
   vir aanhaal van bedrae
   vir elke verduideliking
 Bedryfs- en Vuurproefverhouding het verminder en is baie laer as aanvaarbare vlakke.
 Debiteure neem te lank om hulle rekeninge te betaal (30 dae)
 Krediteure word binne die normale 60 dae wat toegelaat word betaal                                        6

4.3.2     Aandeelhouers was nie gelukkig met die dividende wat hulle ontvang
          het nie.
           Bereken die dividend per aandeel (DPA) en die verdienste per aandeel
              (VPA) vir die huidige jaar.
DPA                                                   VPA
       22 000                                           
 13 200  + 8 800 x 100                               33 400 x 100
    110 000                                          110 000 

     = 20 sent                                         = 30 sent (30,3)                                   7
            Gebruik bogenoemde bevindinge (asook die finansiële aanwysers
             wat voorsien is) om te verduidelik hoekom die aandeelhouers
             ongelukkig is.
Twee geldige verduidelikings  
        Die aandeelhouers ontvang ŉ laer DPA as die vorige jaar alhoewel die VPA gestyg het.
        Die besigheid het besluit om liewers inkomste te behou i.p.v. nog dividende uit te betaal.
        Verder is die verdienste op aandeelhouersekwiteit hoër as enige alternatiewe belegging
         (bedoelende dat hulle tevrede behoort te wees) alhoewel die DPA verminder het.                     4

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2013)                           REKENINGKUNDE                                             11

4.4     Die maatskappy beoog om al die onuitgereikte aandele in die volgende
        finansiële jaar uit te reik. Een van die aandeelhouers het ŉ direkteur
        genader en gevra dat hy toegelaat moet word om eerste aandele te koop
        voordat dit aan die publiek beskikbaar gestel word. Kan die direkteur
        toelaat dat dit gebeur? Verduidelik.
Enige geldige verduideliking 
Nee. 
     Dit is oneties en teen die Maatskappyewet.
     Alle aandele moet geadverteer word en die algemene publiek moet daartoe toegang hê.
       (Deursigtigheid).
     Die Aandeelhouers is lede van die publiek en moet saam met hulle in die mark meeding om
       die nuwe aandele.          (ken deelpunte toe vir onvolledige/gedeeltelike antwoorde)              3

B      Oudit en Professionele Liggame
4.5     Verduidelik waarom dit vir die onafhanklike ouditeur belangrik is om lid
        van ŉ professionele liggaam soos SAIGR te wees.
Enige geldige rede 
           Versekering van kennis van rekeningkunde en ouditbeginsels/verseker eenvormigheid of
            standaardisering van behandeling van finansiële inligting
           Gedurige professionele opleiding/gebind deur professionele gedragskode/kan nie nalatig
            wees in uitvoering van hul pligte nie                                                         2

4.6     Gee ŉ voorbeeld van die bewyse wat die ouditeur sal gebruik om ŉ
        ouditeursverslag saam te stel.
Enige geldige punt 
Enige een van:
    bateregister;
    voorraadregister;
    rekord van debiteure en krediteure;
    joernale en dokumente, ens.                                                                          2

4.7     Wat word met “op ŉ toetsbasis” bedoel? Verduidelik.
Enige geldige punt 
     Ouditeure maak gebruik van steekproewe (hulle kontroleer nie elke dokument of prosedure
       nie) en spreek ŉ opinie uit op grond van die steekproef wat hulle gedoen het.                      2

4.8     Verduidelik waarom die maatskappy met die ouditeursverslag tevrede
        behoort te wees.
Enige geldige punt 
     Dit is ŉ ongekwalifiseerde verslag. Geen materiële foute/probleme ontdek nie/ouditeure is
       tevrede dat aanbieding regverdig is/die state betroubaar is.                                       2

               VRAAG 4 TOTAAL:               85

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                                                  REKENINGKUNDE                                           (SEPTEMBER 2013)

VRAAG 5                                                                                                                 LU1(AS5)

Kontantvloei en Vertolking                                                                            (45 punte ; 27 minute)

5.1                               ALGEMENE GROOTBOEK VAN HONEY DEW BPK
                                      SAID: INKOMSTEBELASTING (B9)
2013                                                                  2012
Feb       28    Bank                       KBJ       67 000      
                                                                      Mar      1       Saldo                      a/b     8 000        
                                                                      2013
                                                                      Feb      28      Inkomstebelasting         AJ     54 000        
                                                                                       Saldo                      o/d     5 000        
                                                     67 000                                                              67 000
2013
Mar       1     Saldo                      a/b         5 000

                                                                                                                                   5
                                      GEWONE AANDELE DIVIDENDE (N12)
2012                                                                  2013
Aug       31    Bank                       KBJ       20 000          Feb      28      Verdelingsrekening        GJ     65 000        

2013            Aandeelhouers vir
          28                               AJ        45 000      
Feb             Dividende 
                                                     65 000                                                              65 000

                                                                                                                                   5
5.2            KONTANT GEGENEREER VAN BEDRYFSAKTIWITEITE
               Nettowins … Voor Belasting                                                              180 000    

               Aansuiwerings vir:
                  Waardevermindering                                                                     88 500    
                  Rente betaal                                                                           23 100    

                                                                                                        291 600
               Kontantveranderinge in bedryfskapitaal                                                 (117 900)
                                                                                     1 punt vir die
                  Toename in voorraad (290 000 – 200 000)                             bedrag en 1
                                                                                                       (90 000)    
                                                                                       punt vir die
                  Toename in debiteure (192 500 – 160 000)                                korrekte     (32 500)    
                                                                                   gebruik van die
                  Toename in krediteure (77 000 – 72 400)                                    hakie        4 600    

               KONTANT DEUR BEDRYWIGHEDE GEGENEREER                                      operasie       173 700               11

5.3:      Uittreksel uit Kontantvloeistaat
       KONTANTVLOEI VAN                                                                operasie       195 000     
       FINANSIERINGSAKTIWITEITE
       Opbrengs van aandele uitgereik (200 000  + 55 000 )                                          255 000     
       Terugbetalings van nie-bedryfslaste (lenings)
                                                                                                      (60 000)    
                                                   (120 000 – 180 000)
                        Uitvloei en Invloei moet getoon word om punte te kan verdien
                                                                                                                               6

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2013)                          REKENINGKUNDE                                                13

5.4    Bereken die Netto Batewaarde (NBW) per aandeel soos op
       28 Februarie 2013. (NBW vir 2012 : 275 sent)
                           of 866 000 vir 3 punte
                              = 289 sent 
                                                                                                           5

5.5    Nuwe aandele word teen 255 sent per aandeel uitgereik. Lewer kortliks
       kommentaar op die prys van die nuut uitgereikte aandele.
Enige geldige punt  
     Alhoewel aandele teen ŉ premie van 55c aangebied word, is dit nog steeds minder as die NBW
       van 275 sent van 2012.
     Die NBW het verhoog na 289 sent.
     Beleggers word ŉ goeie prys aangebied – moontlik om die verkope van die aandele aan te
       moedig en die belegger se vertroue in die besigheid te herstel.
     Dit is ook goed om na die markprys van die aandele te kyk.                                            4

5.6    Is die maatskappy hoog- of laaggerat? Verduidelik jou antwoord deur
       gebruik te maak van ŉ geskikte verhouding/aanwyser.
       Skuld : Ekwiteits-              
       verhouding                 Baie laaggerat. Die besigheid maak nie veel van geleende
       120 000 : 866 000            kapitaal (lenings) gebruik nie. In plaas daarvan reik hulle meer
        0,12 : 1                   aandele uit.
                                   Kan oorweeg om meer effektief van lenings gebruik te maak.
                                    (positiewe “gearing”)

                                             vir verduideliking.                                          5

5.7    Identifiseer TWEE moontlike maniere hoe die fondse (verkry deur die
       uitreiking van nuwe aandele) aangewend is.
Enige 2 redes  
     Lening is betaal
     Voorrade vermeerder
     Oortrokke bankrekening is afbetaal                                                                    4

               VRAAG 5 TOTAAL:                45

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
14                                            REKENINGKUNDE                                  (SEPTEMBER 2013)

VRAAG 6                                                                               LU2(AS3) ; LU3(AS6)

Begroting                                                                             (45 punte ; 27 minute)

6.1       Voltooi die volgende tabel deur die korrekte bedrae in die korrekte
          kolom/me in te vul. Neem kennis dat bedrae in meer as een kolom
          ingevul kan word.
                                                                                  GEPROJEKTEERDE
                                                      KONTANTBEGROTING
NR                      INLIGTING                                                  INKOMSTESTAAT
                                                    ONTVANGSTE     BETALING     INKOMSTE      UITGAWE

(a)      Verwagte kontantverkope van
         R7 400 per maand teen ŉ                      7 400                    7 400        5 920 
         winsopslag van 25% op kosprys.
(b)      ŉ Ou rekenaar met drawaarde van
         R4 400 sal in die volgende maand             2 500                                  1 900 
         vir R2 500 kontant verkoop word.
(c)      Waardevermindering op toerusting
                                                                                                950 
         word op R950 per maand geraam.
(d)      ŉ Jaarlikse versekeringspremie van
         R5 200 was per tjek betaal.
                                                                   5 200                      4 000 
         R1 200 is vir die volgende
         finansiële jaar.                                                                                   10

6.2.1        Bereken die persentasie goedere wat op krediet verkoop word.
                                                                OF
             (15 500 + 46 500) = 62 000 [totale verkope vir     As Augustus se bedrae gebruik word
             Julie]
                                                               (16 000 + 48 000) = 64 000
                    x 100 = 75%                                      x 100 = 75%
                                                                                                               3

6.2.2          Bereken die bedrae verteenwoordig deur (a), (b) en (c) op die
                debiteure-invorderingskedule.

(a)       46 500 x 55%  = 25 575 

(b)       48 000 x 30%             = 14 400  – 2% = 14 112 

(c)                  (a) hierbo      (b) hierbo
             6 120 + 25 575         + 14 112 = 45 807  (inspekteer)
                                                                                                                7
               Beheer die besigheid hulle krediet effektief? Motiveer jou antwoord
                deur gepaste bedrae van gegewe inligting te kwoteer.
      Nee. 
       vir bedrae  vir verduideliking
       Kredietterme is 30 dae. Daar word verwag dat net 30% van debiteure gaan betaal. (Begroot) –
         dit mag wees dat die 2% afslag nie ŉ goeie inisiatief/aansporing is nie.
       Selfs van die R48 201 wat in Julie ontvang moes word, is slegs R41 120 ontvang. Daar word
         nie genoeg druk op debiteure geplaas om betyds te betaal nie.
                                                                                                                4

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2013)                              REKENINGKUNDE                                           15

6.2.3    Bereken die persentasie verhoging van Huurinkomste.
                   

                                          
                                                                                                          4

6.2.4    Bereken die bedrag rente op die belegging. (Verwys na punt 7)
         3% per kwartaal (12% p.j.)
           
         8 755 x (3 ÷ 103) = R255                                                                         3

6.2.5    Gebruik die inligting in punt 4 en 5 en bereken die waarde van (d).

         Julie se totale verkope = (46 500 + 15 500) = 62 000  x       = 49 600  – 6% = 46 624 
                                                                                                           4

6.2.6    Gebruik die inligting in punt 6 en bereken die waarde van (e).
         12 600 ÷ 3 = 4 200  elk x 108% = 4 536  x 4 = 18 144 

         Of 12 600/3 x 4 x 108/100 = 18 144                                                                3

6.2.7    Behoort die werknemers tevrede te wees met die salarisverhogings wat
         hulle gaan kry? Motiveer jou antwoord.
Ja of Nee     Verduideliking 

Ja. Dit is bo die inflasiekoers van 6 – 7 %.
OF
Nee. Dit is amper dieselfde as die inflasiekoers en dra nie by tot die verbetering van hulle
    lewensstandaard nie.                                                                                   3

6.2.8  Identifiseer TWEE betalings wat na jou mening swak bestuur word. Gee
       raad aan die bestuurder hoe hy die interne kontrole op die items kan
       verbeter.
   TWEE BETALINGS:
Telefoon/Skryfbehoeftes/Onttrekkings (Enige 2)  

   RAAD:
Een geldige verduideliking 
     Moet ondersoek instel hoekom hulle meer as die begroting spandeer het.
     Moontlike misbruik van maatskappy se bronne deur werknemers.
     Verbeter die gebruik van papier en teken aan/beperk die gebruik van die telefoon/stel
       skakelkodes in, ens.                                                                                4

                VRAAG 6 TOTAAL:                 45
                                                                                   GROOTTOTAAL: 300

## Related documents

- [ACCOUNTING P1 GR12 MEMO SEPT 2021 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-memo-sept-2021-afrikaans/ba3a1ff7-09fc-402c-b9a3-c6afdd6d6bd6) — Accounting · Memo · 2021 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR12 QP SEPT 2023 English](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-qp-sept-2023-english/86b103e1-05b3-4ddd-9077-02c461ae7d17) — Accounting · QP · 2023 · Eng
- [ACCOUNTING P1 GR12 QP SEPT 2021 English D REV](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-qp-sept-2021-english-d-rev/bd359bc3-aaa6-4466-a680-12cf6f56610f) — Accounting · QP · 2021 · Eng
- [ACCOUNTING P1 GR12 ANSBK SEPT 2021 Sesotho D](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-ansbk-sept-2021-sesotho-d/50ad1901-7a2b-4a4d-8341-73ad853187ca) — Accounting · QP · 2021 · Sesotho
- [Accounting (HG) 2013 Memo](https://www.hlayiso.com/library/accounting-hg-2013-memo/65a06402-756e-4c58-ac7c-890597e9c85a) — Accounting · Memo · 2013
- [ACCOUNTING P2 GR12 MEMO SEPT 2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-gr12-memo-sept-2022-afrikaans/b8060326-1d99-4ab4-b3d0-670339bf9763) — Accounting · Memo · 2022 · Afr

## More from Grade 12 Accounting

- [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/accounting/8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf) — Guide
- [ACCOUNTING P1 GR12 AB JCT ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-ab-jct-eng-d-watermark/77ae8297-53f7-47b3-8e29-57bd38f30483) — Addendum · 2025 · Eng
- [ACCOUNTING P1 GR12 QP JCT 2025 AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-qp-jct-2025-afr-d-watermark/c6a5692b-3cb0-464b-bb82-67d6ce83bfdd) — QP · 2025 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR12 QP JCT 2025 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-qp-jct-2025-eng-d-watermark/84d92eb0-f5bd-4442-bb6d-c55cdc52e25d) — QP · 2025 · Eng
- [ACCOUNTING P2 QP GR12 JCT 2025 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-qp-gr12-jct-2025-eng-d-watermark/13425f71-aba6-4328-b084-d9b108884315) — QP · 2025 · Eng
- [Accounting P1 (English) June 2025 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-english-june-2025-answer-book/7e96e433-56f8-43a1-9a38-c68c465746dd) — Addendum · 2025 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
