# Accounting Grade 12 P1 Gauteng Mock 2022 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Accounting Paper 1 memorandum from the Gauteng Mock Exam 2022 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr12-accounting-p1-afrikaans-sep-2022-possible-answers/66a848f1-3f6d-41a3-8844-760cd4dd1cb0
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2022
- Exam period: Gauteng Mock Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/accounting) › [Accounting Grade 12 P1 Gauteng Mock 2022 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/gr12-accounting-p1-afrikaans-sep-2022-possible-answers/66a848f1-3f6d-41a3-8844-760cd4dd1cb0)

## About this document

Accounting · Grade 12 · Gauteng Mock Exam · 2022 · Afrikaans. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

               VOORBEREIDENDE EKSAMEN
                                               2022
                               NASIENRIGLYNE
                    REKENINGKUNDE VRAESTEL 1 (10711)

NASIENBEGINSELS
1.    Tensy anders vermeld in die nasienriglyne, is strafpunte vir vreemde items is slegs van toepassing
      indien ŉ kandidaat nie punte op ŉ ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie (geen
      vreemde-item-strafpunte vir misplaaste items nie). Geen dubbelpenalisering toegepas nie.
2.    Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die
      kandidaat punte vir die bedrae vir daardie item verdien het.
3.    Volpunte vir korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings wat voorsien is.
4.    Indien ŉ vooraansuiweringsyfer as ŉ finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir
      daardie syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie). Let wel: As syfers aangedui in memo vir
      komponente of bewerkings, dra hierdie nie die metodepunt van die finale antwoord ook nie.
5.    Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word
      om die punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer
      positief is.
6.    Waar aangedui word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te
      differensieer.
7.    Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as ŉ
      negatiewe syfer getoon word nie.
8.    'Bewerking' beteken kontroleer bewerking. 'Een deel korrek' beteken bewerking en een deel
      korrek. Let wel: Kontroleer bewerking moet +, -, x, ÷, wees of per memo.
9.    Een deel korrek beteken ‘bewerking en een deel korrek’. Waar metodepunte toegeken word vir
      een deel korrek, moet die nasiener die redelikheid van die bewerking ondersoek en ten minste
      1 deel moet korrek wees, voor die punt toegeken word. Indien ŉ syfer ŉ metodepunt verdien, word
      dit as ‘een deel korrek’ beskou.
10.   In bewerkings, moet punte toeken nie toegeken word vir bewerking as teller en noemer omgeruil is
      nie – hierdie is ook van toepassing op verhoudings.
11.   Met die toekenning van metodepunte, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige item wat
      foutief is nie, ten minste gedeeltelik. Dui aan met ŉ .
12.   Wees bedag daarop dat party kandidate geldige alternatiewe buite die memorandum verskaf.
13.   Kodes: v = vreemde item; p = plasing/aanbieding.
12 bladsye
                                                   1

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                                                    10711/22

VRAAG 1

1.1 KONSEPTE:

     1.1.1    Balansstaat 
     1.1.2    Bedryfsbate 
     1.1.3    Nie-bedryfsbate 
     1.1.4    Bedryfskapitaal                                                                                                5
     1.1.5    Inkomstestaat 

1.2 FEINT PPE BEPERK

     1.2.1   INKOMSTESTAAT VIR DIE JAAR GEȄINDIG 28 FEBRUARIE 2022

Verkope (6 500 000 x 120/100 )                                                                  7 800 000          
Koste van verkope (7 800 000 x 100/160)              Indien Verkope x 100/160                 (4 875 000)          *#
Bruto wins                                     Indien Verkope x 60/160      V – KVV             2 925 000          #     5
Ander Bedryfsinkomste                                                                             141 530          *
Huurinkomste (130 200 + 11 100)                                                                141 300          *

Voorsiening vir oninbare skulde aansuiwering                                                          230          
Bruto Bedryfsinkomste                                     bewerking                             3 066 530                8
Bedryfsuitgawes                                             BBI-BW                            (1 896 530)          
Salarisse                                                                                         601 450
Direkteursfooie                                                                                   470 850
Waardevermindering                                                                                281 000
Diverse uitgawes                                  balanserende syfer                              387 600          
Ouditfooie (25 000 + 37 500) OF (25 000 x 100/40)                                               62 500          *
Versekering (103 500 – 23 000) OF (11 500 X 7)                 OF 103 500 X 7/9                  80 500          *
Handelsvoorraad tekort (370 870 – 358 240)                                                          12 630              11
Bedryfswins                                                           Verkope x 15%              1 170 000         
Rente inkomste                                                           NWVRU-BW                  265 100         
Netto wins voor rente uitgawe                                              NPBT + IE             1 435 100         
Rente uitgawe                                                                                    (220 500)         
Netto wins voor belasting                                                  NWNB+ IB              1 214 600         #
Inkomstebelasting                                                                                (340 088)                8
Netto wins na belasting                                             340 088 X 72/28                874 512         #
                                     Vreemde items bv. balansstaat items/dividende -1 Maks      *een deel korrek
                      #Kyk of die leerder Verkope of KVV bereken het deur die winspersentasie verskaf te gebruik
                                                                                                                              32

                                                            2

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                                           10711/22

        1.2.2      BALANSSTAAT OP 28 FEBRUARIE 2022

EKWITEIT EN AANSPREEKLIKHEDE

AANDEELHOUERSEKWITEIT                                           480 000  x 720c            3 456 000 *
                                                            (800 000 x 60%)

Gewone aandelekapitaal                                                           AE – BI     2 988 000 
Behoue inkomste                                                                                468 000         4

NIE-BEDRYFSLASTE                                                                              535 700
Lening: Best Bank
                  (45 200 x 12) een punt           (542 400 – 150 000)een punt                535 700 *
(1 250 000 – 542 400 + 220 500) – 392 400
                928 100 drie punte                                                                             5

BEDRYFSLASTE                                                                                  770 200 *
*Items onder BL mag gekombineerd wees as deel van H&AB
Handels- en ander betaalbares
(203 100 + 3 400  +12 000+ 37 500 )                                                      256 000 *
      206 500 twee punte       deposito       ouditfooie

SAID Inkomstebelasting                           (340 088 – 323 888)                          16 200 #
Aandeelhouers vir dividende                         (445 600 – 340 000)                     105 600 *#
Huidige gedeelte van die lening                                           sien NBL hierbo     392 400 #

TOTALE EKWITEIT EN AANSPREEKLIKHEDE                                              bewerking   4 761 900        14
Vreemde items -1 (maks-2)
Aanbieding/foutiewe besonderhede -1(maks-2)
*een deel korrek
# Kan deel van H&AB wees
                                                                                                                   23

                                                                   60

                                                                   3

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                                10711/22

VRAAG 2

2.1.1   GEWONE AANDEELHOUERSEKWITEIT NOTA

           6 000 000 # Gewone aandele aan die begin van die jaar              22 500 000 #

           2 000 000       Gewone aandele uitgereik teen R2,75 elk             5 500 000 

           (500 000)       Terugkoop van aandele teen (GAP: R3,50)           (1 750 000) 

                            Gewone aandele uitgereik aan die einde
            7 500 000                                                           26 250 000
                            van die jaar

        # kontrolleer bewerking

                                                                                                     7

2.1.2   BEHOUE INKOMSTE NOTA

         Saldo aan die begin van die jaar                                       7 000 000

         Netto wins na belasting (2 072 000 x 72/28)                            5 328 000 

         Terugkoop van aandele (500 000 x 25/100)                               (125 000)      *

         Gewone aandele dividende                           bewerking          (2 660 000)     *

         Interim (8 000 000 x 22/100)                  een deel korrek          1 760 000 

         Finaal (7 500 000 x 12/100)                                              900 000 

         Saldo aan die einde van die jaar                   bewerking           9 543 000 #

        * ignoreer hakies
        # Bewerking, teruggekoop van aandele en dividende moet afgetrek word
                                                                                                     9

                                                   4

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                                          10711/22

2.2   SEVERANCE BPK

      *een deel korrek #antwoord moet invloei /uitvloei aandui om punte te verdien

      KONTANTVLOEISTAAT VIR DIE JAAR GEËINDIG 28 FEBRUARIE 2022

      KONTANTGEVOLGE UIT BEDRYFSAKTIWITEITE

      Kontant gegenereer uit bedrywighede                                                      7 015 170

      Rente betaal                                                                             (219 700)

      Inkomstebelasting betaal
                                                                                         (2 262 000) #*
      2 072 000 + 160 000 + 30 000
      OF (-2072 000-160 000-30 000)                                                          een deel korrek

      Aanvaar ander alternatiewe metodes bv. Grootboek rekening

      Dividende betaal
      Sien 2.1.2
      1 760 000  + 212 000 
      OF                                                                                 (1 972 000) #*
      Sien 2.1.2                                                                             een deel korrek
      (2 660 000 – 900 000) + 212 000
                 een punt               een punt
      Aanvaar ander alternatiewe metodes bv. Grootboek rekening                      7

      KONTANTGEVOLGE UIT BELEGGINGSAKTIWITEITE

      Vaste bates aangekoop                                                                  (6 956 560)

      Opbrengs met verkoop van vaste bates                                                       67 590

      Verandering in vaste deposito                                                  3     1 000 000

      KONTANTGEVOLGE VAN FINANSIERINGSAKTIWITEITE

      Opbrengs met uitreik van aandele                                                       5 500 000
                                                                                                   Sien GAK

      Terugkoop van aandele                                  (GAP + 0,25)
      (1 750 000 + 125 000) OF (500 000 X R3,75)                                         (1 875 000) 
         Sien GAK         Sien BI

      Verandering in lening (2 080 000 – 1 960 000)                                  4       (120 000) 

      NETTO VERANDERING IN KONTANT EN
                                                                                              177 500*
      KONTANTEKWIVALENTE

      Kontant en kontantekwivalente (begin saldo)
                                                                                            (75 500) 
      (72 000 – 147 500)

      Kontant en kontantekwivalente (eind saldo)                                     4         102 000        18

                                                             5

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                                10711/22

2.3     BEREKEN DIE VOLGENDE FINANSIËLE AANWYSERS

        * Uitgedruk as ŉ persentasie. % teken nie noodsaaklik nie. 100 geld nie as een deel
          korrek vir metodepunt nie

2.3.1    % bedryfsuitgawes op verkope
                              Berekeninge                                        Antwoord

                1 250 000  x 100                                               11,7%  *
              10 650 000     1
                                                                               Aanvaar 11,73%
                                                                               Aanvaar 12%           3

2.3.2
         Bedryfskapitaalverhouding
                              Berekeninge                                       Antwoord
                          (770 000 + 9 000 + 5 400)     Sien 2.1.2
            2 021 280  : (784 400                     + 900 000 )             1, 2 : 1 
                                 1 684 400 twee punte
                                                                                                     4

2.3.3
        Opbrengs op aandeelhouersekwiteit
                            Berekeninge                                         Antwoord
                                Sien BI
                      5 328 000                                       x 100     16,3% *
          ½ (26 250 000+ 9 543 000) + (22 500 000 + 7 000 000)          1
                                      Sien GAK      Sien BI
              35 793 000 een punt          29 500 000 een punt
                       32 646 500 twee punte
                                                                                                     4

                                                           45

                                                            6

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                             10711/22

VRAAG 3

3.1   Skuld-ekwiteitsverhouding

      480 000 : (2 200 000 + 750 000) 

      480 000      : 2 950 000

           0,2 : 1  moet x : 1 wees

           Aanvaar 0,16     : 1                                                                 3

3.2   Dink jy dit is ŉ wyse besluit om R1 000 000 te leen? Lewer kommentaar
      en haal TWEE finansiële aanwysers met syfers aan om jou antwoord te
      staaf.

      Finansiële aanwyswers            Neiging en Syfers          Kommentaar 

      JA

      Skuld/ekwiteitsverhouding het afgeneem van 0,5 : 1 (2021) to 0,2 : 1 (2022) sien 3.1
      of met 0,3:1

      OTKA afgeneem van 19% (2021) tot 17% (2022) met 10,5% / met 2% basis punte

      Enige geldige kommentaar t.o.v. bogenoemde

       Die maatskappy is laaggerat en lenings het afgeneem.
       Positiewe hefboom OTKA oorskry rentekoers op lenings van 9%.
                                                                                                6
       ZUSA Beperk is ‘n lae risiko en positief gerat.

                                                 7

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                            10711/22

3.3   Lewer kommentaar oor die dividendbeleid van Zusa Beperk. Haal syfers
      aan.

      Berekening van dividende uitbetalings beleid. een punt elk
      Gevolgtrekking: dividende vergeleke met die verdienste vir elke jaar       een punt

      2021                                                      2022
       65        100                                  24       100
             𝑥         = 61,9 𝑜𝑓 62%                      𝑥         = 25,8 𝑜𝑓 26% 
       105       1                                    93       1

      In 2021, is 62% van die maatskappy se verdienste uitgedeel en die dividende
      van die huidige jaar het tot 25% gedaal. 
                                                OF
      Die maatskappy behou 38% van hul verdienste in 2021 en in 2022 het dit
      verhoog tot 74%/ Die maatskappy het besluit om winste terug te hou.                      3

3.4   Noem TWEE probleme wat ŉ invloed op Zusa Beperk se
      winsgewendheid sal toon en verduidelik die invloed wat dit op die wins
      sal hê.

                  Probleem                                         Invloed    
                                                   Dit verhoog die prys van gemmer en
       Droogte                                     verkope mag afneem./Winste van
                                                   die maatskappy sal afneem a.g.v.
                                                   kleiner aanbod aan die kliënte.
                                                   Bedryfsuitgawes sal afneem a.g.v.
                                                   afname in arbeidskoste./
       Afleggings                                  Bedryfsuitgawes gaan toeneem
                                                   omdat skeidingspakette betaal moet
                                                   word.
                                                                                               4

                                                  8

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                 10711/22

3.5.1   Persentasie aandele wat die besturende direkteur sou besit nadat nuwe
        aandele uitgereik is.
        Aantal aandele voor aandele uitgereik is
        750 000 x 51% = 382 500

        Persentasie nadat aandele uitgereik is
                    382 500            x 100
                   950 000                1

                   = 40%  100 word nie as een deel korrek aanvaar nie
                     (ignoreer % teken) Aanvaar 40,3%                               3

3.5.2   Hoekom sou die besturende direkteur bekommerd wees oor die
        uitreiking van die nuwe aandele?

        Hy sou nie meer die meerderheidsaandeelhouer wees nie / verloor beheer
        magte 
        Syfers is nie noodsaaklik nie                                               1

                                                20

                                                9

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                            10711/22

VRAAG 4: KORPORATIEWE BESTUUR, OUDITVERSLAE EN PROBLEEMOPLOSSING

4.1
            4.1.1   D 

            4.1.2   A 

            4.1.3   B 

            4.1.4   E 
                                                                                                4

4.2     OUDITVERSLAG

4.2.1   Waarom het die onafhanklike ouditeure na bladsye 12 – 30 van die
        jaarlikse verslag verwys?
           deelpunte vir gedeeltelike antwoord 

        • Die finansiële state is in daardie bladsye van die Jaarlikse Verslag vervat;
             ander verslae wat nie deur hulle voorberei of nagegaan is nie, is ook in die
             Jaarlikse Verslag vervat.
        •    Die ouditeure is verantwoordelik vir ŉ sekere deel van die verslag.
        •    Direkteure is verantwoordelik vir dele van die verslag soos deur hulle             2
             voorberei is

4.2.2   Voltooi die sin “Hierdie finansiële state is die verantwoordelikheid van
        die …” in paragraaf 1.
        Skryf slegs die ontbrekende woord neer om die sin te voltooi.

         direkteure                                                                           1

4.2.3   Watter soort ouditverslag het Lexi Bpk van BB Ouditeure ontvang?

        ŉ Vrywaring/Weerhouding                                                                1

                                                 10

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                              10711/22

4.2.4   As ŉ aandeelhouer, watter bekommernisse sal jy aangaande die oudit-
        verslag hê? Verduidelik DRIE punte.

        Enige drie geldige punte                       
        Deelpunte vir gedeeltelik korrekte antwoord

               Dit is ŉ vrywaringsverslag wat die maatskappy negatief sal beïnvloed bv.
                reputasie/aandeelpryse / Onetiese gedrag wat beleggers sal afskrik
               Die korporatiewe bestuur/ king kode van die maatskappy word benadeel.
               Die korrekte prosedures vir die goedkeuring van direkteursgeld is nie
                gevolg nie.
               Die direkteure het hul posisies misbruik / Bedrog deur direkteure gepleeg
                / Direkteure het nie hul fidusiêre pligte nagekom nie
               Die reuse bedrag wat aan direkteure betaal is, kan ŉ negatiewe effek op
                die resultate/likiditeit en solvabiliteit/winsgewendheid van die maatskappy
                hê.
               Onvoldoende ouditbewyse / Brondokumente kan nie geverifieer word nie              6

4.2.5   Verwys na paragraaf 2. Verduidelik die rol/verantwoordelikheid van die
        Vergoedingskomitee en gee ŉ rede waarom hierdie komitee noodsaaklik
        is.

        Verduideliking LET WEL: Punt vir die verduideliking kan ingesluit wees in die rede

             Hersien alle salarisse, bonusse en ander verdienste/Hulle moet goedkeur
              en gee raad in verband met voorstelle t.o.v. fooie en bonusse.
             Om te voorkom dat direkteure hulself te veel betaal.

        Rede 

             Om regverdigheid/deursigtigheid t.o.v. die betaling van fooie/salarisse te
              verseker
             Om bedrog/korrupsie/vermorsing te voorkom
             Opsporing van wanbestuur of bedrog
             Hulle kan die vergoeding/verdienste vergelyk met finansiële inligting van
              ander maatskappye in die bedryf.                                                    2

                                                           11

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                    10711/22

4.3   PROBLEEMOPLOSSING: VASTE BATES
       PROBLEEM GEÏDENTIFISEER MET   RAAD OM DIE PROBLEEM
       SYFERS                        OP TE LOS
      probleem geïdentifiseer  syfer aangehaal    advies 
      VOERTUIG A:

          Meer kilometers gery maar minder          Verbeter interne kontrole
           aflewerings as die ander voertuie          t.o.v. die gebruik van
           gedoen.                                    voertuie.
          Ongemagtigde gebruik van die              Dissiplinêre optrede teen
           voertuig.                                  die bestuurder.
                                                     Implementering van ŉ
           23 400 km vergeleke met 18 360 en          logboek stelsel/voertuig
           17 880 km of 520 aflewerings               nasporing.
           gemaak vergeleke met 1 050 en             Vergelyk logboek met
           1 100 aflewerings of 23 400 km             google kaarte om
           teenoor slegs 520 aflewerings.             ongemagtigde privaat ritte
                                                      te verhoed.
      VOERTUIG B:

          Minder dae gewerk, maar die               Ondersoek redes vir
           bestuurder ontvang dieselfde salaris       afwesigheid.
           as die ander bestuurders.                 Betaal werkers slegs vir
                                                      dae gewerk. Moenie ŉ
           239 dae gewerk vergeleke met 291
                                                      vaste salaris betaal nie,
           en 283 dae/ontvang salaris van
                                                      maar betaal kommissie vir
           R252 000 vir slegs 239 dae gewerk.
                                                      die dae gewerk.
      VOERTUIG C:

          Hoë brandstofverbruik omdat die           Oorweeg dit om hierdie
           voertuig oud is.                           voertuig te vervang
          Hoë onderhoudskoste omdat die              aangesien dit duur is om te
           voertuig oud is.                           onderhou.
          Die voertuig met die laagste              Oorweeg dit om voertuig A
           drawaarde, insluitende R1                  te gebruik vir die
           reswaarde, is gewoonlik duur om te         aflewerings aangesien dit
           onderhou.                                  koste effektief is en
                                                      huidiglik wanbestuur word.
           R39 595 vir 17 880 km gery teenoor        Vervang die bestuurder van
           R40 300 vir 23 400 km gery. R9 500         voertuig A met die
           onderhoud teenoor R3 500 en R0 vir         bestuurder van voertuig C,
           die ander voertuie. R2,21                  aangesien laasgenoemde
           brandstofverbruik in vergelyking met       die meeste aflewerings
           R1,70 van die ander voeertuie.             gemaak het en van die drie
                                                      bestuurders die meeste dae
                                                      gewerk het.                       9

                                               25
                                                                              TOTAAL: 150
                                               12

## Related documents

- [ACCOUNTING P1 GR12 MEMO JUNE 2022 Afrikaans Final](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-memo-june-2022-afrikaans-final/46a00290-3eef-4646-8f78-18a84ed5df72) — Accounting · Memo · 2022 · Afr
- [Gr12 Accounting P2 (Afrikaans) SEP 2022 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr12-accounting-p2-afrikaans-sep-2022-answer-book/d433311b-2ab8-4c86-90d3-42fe3c2ac6c3) — Accounting · Addendum · 2022 · Afr
- [ACCOUNTING P2 MEMO GR12 P2 JUNE 2022 Afrikaans Final](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-memo-gr12-p2-june-2022-afrikaans-final/8607a9eb-4290-4d74-af8b-7bb6e58e91eb) — Accounting · Memo · 2022 · Afr
- [ACCOUNTING P2 GR12 MEMO SEPT 2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-gr12-memo-sept-2022-afrikaans/b8060326-1d99-4ab4-b3d0-670339bf9763) — Accounting · Memo · 2022 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR12 MEMO SEPT 2021 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-memo-sept-2021-afrikaans/ba3a1ff7-09fc-402c-b9a3-c6afdd6d6bd6) — Accounting · Memo · 2021 · Afr
- [ACCOUNTING P2 GR12 ANSWERBOOK JUNE 2022 Afrikaans Finaal](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-gr12-answerbook-june-2022-afrikaans-finaal/67317f0a-c6c2-47b6-bae2-7d594500c14b) — Accounting · Addendum · 2022 · Afr

## More from Grade 12 Accounting

- [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/accounting/8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf) — Guide
- [ACCOUNTING P1 GR12 QP JCT 2025 AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-qp-jct-2025-afr-d-watermark/c6a5692b-3cb0-464b-bb82-67d6ce83bfdd) — QP · 2025 · Afr
- [Accounting Grade 12 NSC ANSWER BOOK P2 May June 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/accounting-grade-12-nsc-answer-book-p2-may-june-2025-kzn/b9529d65-7fc3-420f-8a91-05ec30b0d61b) — Addendum · 2025
- [Accounting P1 May-June 2025 Answer Book Afr](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-may-june-2025-answer-book-afr/7207c401-3dce-40c5-bd09-39c9787e0729) — Addendum · 2025 · Afr
- [ACCOUNTING P2 MEMO GR12 JUNE 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-memo-gr12-june-2024-afrikaans/15cfc713-ee34-47b1-9c9c-29299ee143c2) — Memo · 2024 · Afr
- [Accounting P1 Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-nov-2024-eng/52756431-9cbf-4cbe-a383-8eea2fee9cc3) — QP · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
