# Afrikaans HL Grade 12 Paper 1 Eastern Cape Mock 2012 Memo

> Grade 12 Afrikaans HL Paper 1 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2012, 7 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr12-afrhl-p1-s12-memo-afr/5ba68f54-97f1-494b-ad02-3ceb961ddb37
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans HL
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2012
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 7

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Afrikaans HL](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/afrikaans-hl) › [Afrikaans HL Grade 12 Paper 1 Eastern Cape Mock 2012 Memo](https://www.hlayiso.com/library/gr12-afrhl-p1-s12-memo-afr/5ba68f54-97f1-494b-ad02-3ceb961ddb37)

## About this document

Afrikaans Hl · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2012. Memorandum, 7 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                Province of the
                EASTERN CAPE
                EDUCATION

                        NASIONALE
                    SENIOR SERTIFIKAAT

                          GRAAD 12

                     SEPTEMBER 2012

               AFRIKAANS HUISTAAL V1
                   (MEMORANDUM)

PUNTE:   70

                Hierdie memorandum bestaan uit 7 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                AFRIKAANS HUISTAAL V1 (Memo)                    (SEPTEMBER 2012)

AFDELING A:         LEESBEGRIP

VRAAG 1      KOERANTBERIG, SPOTPRENT EN ADVERTENSIE

Nasien van die leesbegrip:

    Spelfoute en een-woord-antwoorde word slegs gepenaliseer as dit die betekenis
    van die woord verander.
    Spel- en taalfoute in langer antwoorde word nie gepenaliseer nie omdat die fokus
    op begrip is.
    Vir oop vrae word geen punte toegeken vir JA/NEE/EK STEM SAAM/EK STEM
    NIE SAAM NIE. Die rede/motivering moet oorweeg word.
    Vir WAAR/ONWAAR- OF FEIT/MENING-vrae, word die punte verdeel:
        - 1 punt vir WAAR/ONWAAR of FEIT/MENING en
        - 1 punt vir die rede motivering/aanhaling.
             As die leerder se WAAR/ONWAAR reg is, maar die motivering is
                verkeerd, verdien die leerder net EEN punt.
             As die WAAR/ONWAAR verkeerd is, maar die motivering is reg, word
                GEEN punte toegeken nie.
    Gee penalisering vir aan- of afwesigheid van aanhalingstekens nie, al word ŉ
    aanhaling gevra.
    Waar een-woord-antwoorde gevra word en die kandidaat ŉ volsin gee, is dit korrek
    mits die korrekte woord onderstreep word of op een of ander wyse uitgelig word.
    Wanneer twee of drie feite/punte vereis word en die kandidaat gee ŉ hele reeks,
    word slegs die eerste twee of drie feite/punte nagesien.
    Indien die kandidaat woorde uit ŉ ander taal gebruik as die taal waarin die vraestel
    verskyn, word die vreemde woorde geïgnoreer. Indien die antwoord sonder die
    vreemde woorde sinvol is, word die kandidaat nie gepenaliseer nie. Indien die
    vreemde woord in die antwoord vereis word, word dit aanvaar.
    Aanvaar dialektiese variasies.
    Vir meervoudigekeuse-vrae word BEIDE die letter EN die korrekte antwoord wat
    ten volle uitgeskryf is, aanvaar.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012)                     AFRIKAANS HUISTAAL V1 (Memo)                    3

 Vraag     Antwoord                                   Punt      LU   AS     Barret

 1.1       Dit bedreig die werk en inkomste van die
                                                        2       2    1.6      3
           ware kunstenaars en vervaardigers.
 1.2       Die vervalste Springboktruie wat
                                                        1       2    1.6      1
           gekonfiskeer is.
 1.3       Dis goedkoper                                1       2    1.3      1
 1.4       Groot sportgebeurtenisse bevorder
                                                        1       2    2.8      1
           roofprodukte
 1.5       Sokker-wêreldbeker vervalste items het
                                                        2       2    2.5      3
           Adidas baie geld gekos.
 1.6       Ja, want hulle was bewus van goedkoper
           ondersteuningsdrag teenoor die duur          2       2    2.10     3
           replika
 1.7       Hulle besef dis ŉ bedryfsprobleem en het
           die polisie en ander opgelei om die          2       2    1.7      4
           probleem vas te vat.
 1.8       Roofprodukte kom deur hawens en
           lughawens die land binne versteek tussen     2       2    2.10     4
           ander goedere wat ingevoer word.
 1.9       Die land verloor waardevolle inkomste.       1       2    2.5      3
 1.10      Hulle verloor inkomste en
           werk./Vervalsings is dikwels van swakker
                                                        2       2    2.1      2
           gehalte wat die naam van die produk kan
           skaad.
 1.11      Dit is swak gehalte.                         1       2    1.3      1
 1.12      Dit verlam die plaaslike
           tekstielbedryf/mense wat dit koop,
                                                        1       2    3.2      4
           ondersteun misdaad/die vervalsings word
           deur kinderarbeid vervaardig. ENIGE 1
 1.13      Renosters word uitgeroei om hul horings
                                                        1       2    3.2      2
           te bekom.
 1.14      Matilda probeer soos Lady Gaga
           wees/Matilda probeer haar
           kamoefleer/Matilda kon nie glo iemand        1       2    2.4      4
           gaan iets doen aan hulle lot nie./Lady
           Gaga is nie meer haarself nie.
 1.15      Ongeloof/verbasing/skok                      1       2    2.7      4

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                              AFRIKAANS HUISTAAL V1 (Memo)              (SEPTEMBER 2012)

1.16   Hulle gaan alles in die stryd werp om te
       help EN Hulle gaan net soos hulle is
                                                     2        2   2.7     3
       betrokke raak by die veldtog teen
       renosterstropery.

1.17   In vervoering word lyflik en met gepaste
                                                     2        2   2.9     3
       gesigsuitdrukkings letterlik uitgebeeld.

1.18   Jy kry ŉ 5-jaar waarborg.
                                                     2        2   1.3     2
       Jy kry ŉ 3-jaar diensplan.

1.19   Jy moet sms vir ŉ toetsrit.                   1        2   1.6     1

1.20   Die motor is die fokuspunt.
       Verskillende lettertipes maak dit
       interessant.
                                                     2        2   2.10    3
       Die persoon ondersteun die boodskap.
       Dit lok die leser met die kompetisie-idee.
                                         ENIGE 2
       Voldoende inligting word verstrek.           [30]

                                                           TOTAAL AFDELING A:       30

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012)                     AFRIKAANS HUISTAAL V1 (Memo)                                  5
 AFDELING B:          OPSOMMING
 VRAAG 2
 LU2 AS2 1.5 Barret 2
 Nasien van die opsomming:
      Kandidaat moet die opsomming in die vereiste formaat aanbied. Opsommings in
      die verkeerde formaat word geassesseer, maar leerders verloor 1 punt vir
      aanbieding in die verkeerde formaat.
      Slegs feite wat in volsinne aangebied word, verdien punte.
      Rofwerk/beplanning moet duidelik aangedui word. Indien dit nie die geval is nie,
      word die eerste opsomming nagesien.
      Kandidate moet die korrekte getal woorde aandui.
      Punte word soos volg toegeken:
          7 punte vir 7 feite
          3 punte vir taal
      Taalpunte word onder die volgende voorwaardes toegeken:
          Vir 1 punt moet 1 – 3 feite korrek wees
          Vir 2 punte moet 4 – 5 feite korrek wees
          Vir 3 punte moet 6 – 7 feite korrek wees
          Penaliseer soos volg:
                Indien die opsomming te lank is, word daar slegs 5 ekstra woorde
                   toegelaat. Die res van die opsomming word geïgnoreer.
                Indien die opsomming te kort is, maar dit bevat al die vereiste inligting,
                   word die kandidaat nie gepenaliseer nie.
                Trek 1 punt af van die totaal behaal vir getal feite plus taalgebruik
                   indien die kandidaat nalaat om die getal woorde aan te dui of indien
                   die verkeerde getal woorde aangedui is.
 Kandidate mag nie afkortings gebruik in hul opsommings nie, maar indien dit in die
 opsomming voorkom, word elke afkorting getel volgens die getal woorde wat dit
 voorstel.
 Maniere om jou energievlakke op te bou
 1.      Eet knoffel, want selenium is goed vir die gemoed.
 2.      Genoeg vitamien B1 sal moegheid teëwerk.
 3.      Agt glase water laat jou jou energievlak handhaaf.
 4.      Probeer kafeïen vermy.
 5.      Gereelde oefening verbeter jou energievlakke.
 6.      Eet meer gereeld kleiner porsies om jou energievlak konstant te hou.
 7.      Dis wys om lae G.I.-kos te eet, want dis ŉ volgehoue energiebron.
 8.      Verstandige sonblootstelling verhoog jou energievlakke.
 9.      Voeg jou speserye by jou middagete vir ŉ energiehupstoot.
                                                     (Enige 7 in die 70 woorde of minder)
                                                                  TOTAAL AFDELING B:          10

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                AFRIKAANS HUISTAAL V1 (Memo)               (SEPTEMBER 2012)

AFDELING C:         TAAL

VRAAG 3       BRIEF EN STROKIESPRENTE

Vraag   Antwoord                                    Punt        AS     LU   Barret

3.1     sers.                                         1         1.2    4      1

3.2     Sy is nie regtig ŉ sersant nie.               1         2.12   4      2

3.3     Werknemer                                     1         1.9    4      1

3.4     Kleinighede                                   1         1.5    4      1

3.5     C – Veelvoudige sin                           1         2.6    4      2

3.6     In par.1 beteken dit voorberei en hier
                                                      2         1.1    4      3
        beteken dit uitgeput/moeg gemaak

3.7     Jy is ongelukkig/ontevrede oor iets           1         2.13   4      2

3.8     sonnetjie                                     1         1.5    4      1

3.9     Na ongeveer twee minute se wag het ŉ
        vriendelike veiligheidswag daar               1         2.4    4      2
        aangekom.

3.10    Kraaknetjies                                  1         1.6    4      1

3.11    Sy sê (bevestigend) vir hom dat sy ŉ
        kwaai sersant is./Sy sê bevestigend sy is     1         2.9    4      3
        ŉ baie kwaai sersant.

3.12    Jou besluit is wys                            1         2.1    4      3

3.13    Professionele                                 1         1.1    4      2

3.14    Ek en Ouma OF Ouma met ŉ hoofletter           1         1.1    4      3

3.15    Daar kan op stoele gesit word.                1         2.8    4      3

3.16    Wanneer dit na ŉ kaartspel verwys             1         1.5    4      4

3.17    Wat                                           1         2.1    4      1

3.18    Klakous                                       1         2.13   4      3

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012)                     AFRIKAANS HUISTAAL V1 (Memo)                        7

 3.19      Lopende                                      1      2.3      4     2

 3.20      Hulle betree ŉ lewensgevaarlike terrein.     1      3.2      4     4

 3.21      Hy is bang om daar in te gaan.               1      3.1      4     4

 3.22      Ek kruip nie onder ŉ bank weg vir ŉ
                                                        1      2.10     4     3
           donderstorm nie.

 3.23      Gravis                                       1      1.3      4     1

 3.24      Hy gaan dit op sy blog bekendmaak wat
                                                        1      3.3      4     4
           beteken almal sal daarvan weet.

 3.25      Moet asseblief nie naby ŉ taxi kom nie.      1      2.7      4     2

 3.26      (die) meeste                                 1      1.6      4     1

 3.27      Dit klink reg/goed                           1      3.3      4     2

 3.28      Wat eet ons wanneer ons tuis kom?/as
                                                        1      2.5      4     2
           die son sak

 3.29      Biefstuk/rooiwynsous/wasdag                   1     1.4      4     1
                                                       [30]

                                                              TOTAAL AFDELING C:    30

                                                                     GROOTTOTAAL:   70

## Related documents

- [AFRHL GR12 P2 MEMO SEP 2012](https://www.hlayiso.com/library/afrhl-gr12-p2-memo-sep-2012/33b674e4-463b-4fea-a5ce-f0e3f56bb6d4) — Afrikaans HL · Memo · 2012
- [Gr12 AFRHL P3 S12 MEMO Afr](https://www.hlayiso.com/library/gr12-afrhl-p3-s12-memo-afr/3eb89daa-547f-49d0-ad35-01fba2f41923) — Afrikaans HL · Memo · 2012 · Afr
- [Afrikaans HL P1 Nov 2012 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p1-nov-2012-memo/6d718631-40f4-49ae-8e11-869f22258cfc) — Afrikaans HL · Memo · 2012 · Afr
- [AFRHL P1 MEMO SEPT2017](https://www.hlayiso.com/library/afrhl-p1-memo-sept2017/12a4ae65-a5fc-4fbd-9c41-7e87a5659a99) — Afrikaans HL · Memo · 2017
- [AFR HL P1 MEMO SEPT 2014](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p1-memo-sept-2014/bbfe9de8-2bdb-4146-ab69-d47ecda78419) — Afrikaans HL · Memo · 2014 · Afr
- [AFR HL P1 MEMO GR12 SEP2013](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p1-memo-gr12-sep2013/b7b7b54a-1858-43b7-a730-fe08c26a79bc) — Afrikaans HL · Memo · 2013 · Afr

## More from Grade 12 Afrikaans HL

- [AFRIKAANS HL P1 SEPT 2025 Vraestel Finaal watermark](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p1-sept-2025-vraestel-finaal-watermark/894b9037-3aa7-4a0d-84d9-5f59ea1ba827) — QP · 2025 · Afr
- [AFRIKAANS HL P2 QP GR12 SEPT 2025 watermark](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p2-qp-gr12-sept-2025-watermark/f8b3d39f-6d21-4f75-8938-43658dade404) — QP · 2025 · Afr
- [AFRIKAANS HL P3 GR12 QP SEPT2025 (2) watermark](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-gr12-qp-sept2025-2-watermark/eec489ed-a1ac-4f53-9aa0-65544d9ee23e) — QP · 2025 · Afr
- [Afrikaans HL P1 Nov 2025](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-afrikaans-hl-2025-nsc-november-exam-question-paper-paper-1-afrikaans/0c5bd041-fb26-4e5b-9191-459543e9448b) — QP · 2025 · Afr
- [AFRIKAANS HL P1 GR12 SEPT 2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p1-gr12-sept-2024/bf2717ca-c614-4303-b525-8ff0faa05507) — QP · 2024 · Afr
- [AFRIKAANS HL P2 QP GR12 SEPT 2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p2-qp-gr12-sept-2024/f60ec554-9a7a-462d-8f43-9a0eea4cee77) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
