# Afrikaans SAL Grade 12 P2 September Trial Exams 2012 Memo

> Grade 12 Afrikaans SAL Paper 2 memorandum from the September Trial Exams 2012, 13 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr12-afrsa-p2-s12-memo-afr/73c8fd20-ed6b-44da-a318-3325469a2338
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans SAL
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2012
- Exam period: September Trial Exams
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 13

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Afrikaans SAL](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/afrikaans-sal) › [Afrikaans SAL Grade 12 P2 September Trial Exams 2012 Memo](https://www.hlayiso.com/library/gr12-afrsa-p2-s12-memo-afr/73c8fd20-ed6b-44da-a318-3325469a2338)

## About this document

Afrikaans Sal · Grade 12 · September Trial Exams · 2012. Memorandum, 13 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

(SEPTEMBER 2012)         AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 (Memo)   1

                        Province of the
                        EASTERN CAPE
                        EDUCATION

                               NASIONALE
                           SENIOR SERTIFIKAAT

                                  GRAAD 12

                            SEPTEMBER 2012

       AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2
                  MEMORANDUM

   PUNTE:          80

                         Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye.

### Page 2

2                    AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 (Memo)               (SEPTEMBER 2012)

ALGEMEEN

1.   Gebruik die rubrieke in die nuutste vraestelriglyne.

     Bylaag A: VRAAG 1         -   Opstel

     Bylaag B: VRAAG 2.1       -   Informele Brief
               VRAAG 2.2       -   Dialoog
               VRAAG 2.3       -   Resensie
               VRAAG 2.4       -   Formele Brief - Klagte

     Bylaag C: VRAAG 3.1       -   Aanwysings
               VRAAG 3.2       -   Poskaart
               VRAAG 3.3       -   Uitnodiging

2.   Bestudeer en bespreek die rubrieke deeglik. Let veral daarop dat beplanning by die
     rubriek ingesluit is.

3.   As skryfstukke heeltemal uit die vraestel saamgeflans word/dele van
     opdragte net so oorgeskryf word, sal die skryfstuk nie logies opeenvolg nie en die
     leerder ontvang dan geen punte nie.
     Kommentaar sal wees: Geen eie werk nie/Saamgeflans.

4.   As ŉ onderwerp misgetas word, word die leerder ook streng gepenaliseer as dit by
     inhoud en kommunikasie kom (ŉ baie lae punt). Taal kan normaal nagesien word..

5.   As ŉ kandidaat die onderwerp heeltemal in Engels aanbied, ontvang die kandidaat
     geen punte nie.

6.   As ŉ kandidaat die onderwerp hoofsaaklik in Engels aanbied, word net die Afrikaanse
     gedeelte/s gemerk. * Penalisering is dan volgens inhoud, taal, styl en lengte.

7.   Simbole en punt(e) word regs onderaan die laaste bladsy van die skryfstuk neergeskryf
     en die groottotaal links bo-aan die begin van elke afdeling.

8.   As ŉ kandidaat meer as een vraag per afdeling beantwoord het, word net die eerste
     vraag nagesien.

### Page 3

(SEPTEMBER 2012)              AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 (Memo)                        3

 Maak gebruik van die volgende simbole/tekens by die nasien van die
 skryfwerk ter wille van eenvoud en eenvormigheid.

 SIMBOOL                BESKRYWING                         VERDUIDELIKING
 O                      Sirkel                             Spelfout/punktuasiefout
 ___                    Kort strepie onder die woord       Foutiewe woord
 ______                 Langer streep onder ŉ              Foutiewe sinskonstruksie/woordorde
                        sin(s)gedeelte
 ^                      weggelaatteken                     Woord(e) weggelaat
 T (in die kantlyn)     Hoofletter T                       Tye verwar
 ? (in die kantlyn)     Vraagteken/ kronkelstreep/         Onduidelik/
                        vierkanthakie                      onverstaanbaar
 hh (in die kantlyn)    Dubbel hh                          Herhaling (van gedagtes)
 VR                     Vraestel                           Dele net so uit vraestel oorgeskryf

 NEERSKRYF VAN PUNTE

 1.       Gebruik die korrekte rubriek vir elke tipe skryfstuk.

 2.       Assesseer die kandidaat se skryfstuk volgens die onderafdelings van die rubrieke.

 3.       Hou die persentasies by die kodes in gedagte. Dis ŉ hulpmiddel.

 4.       Skryf die punt volgens die rubriek só neer:

          AFDELING A

                        Kode      Punt
          IB             5         17
          TSR            5         4
          S              5         3
          Totale punt              24

          AFDELING B en C

                        Kode      Punt
          IB             5         9
          TSR            5         4
          Totale punt              13

### Page 4

4                        AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 (Memo)                  (SEPTEMBER 2012)

AFDELING A:          OPSTELSOORTE
VERHALEND

Dis ŉ interessante vertelling van ŉ storie/gebeurtenis(se) (gewoonlik uit die verlede). Dit kan
vanuit enige perspektief geskryf word.

      inleiding moet treffend wees.
      dit moet ŉ sterk storielyn hê.
      uitbeelding van karakters is geloofwaardig.
      die leser se belangstelling moet deurgaans behou word.
      ŉ buitengewone/treffende slot rond dit finaal af.
      kohesie (kousale verband tussen gebeure) is belangrik.
      daar is ŉ chronologiese opbou tot by die hoofmoment en dan volg daar ŉ afloop van
      gebeure.

BESKRYWEND

Die skrywer beskryf iets/iemand soos hy/sy dit ervaar (dis moeilik om iets te beskryf wat nie
eerstehands ervaar is nie) en stel die leser in staat om die onderwerp wat beskryf word, net so
lewendig soos hy/sy te beleef.

      inleiding moet treffend wees.
      dit kan enige atmosfeer hê, maar kan ook saaklik wees.
      behoort ŉ prentjie met woorde te teken.
      gebruik interessante en beskrywende woorde.
      woorde en uitdrukkings moet versigtig gekies word om die gewenste effek te kry.
      gebruik sintuiglike waarnemings soos jy dit sien, hoor, ruik, voel en proe.
      gebruik idiome, uitdrukkings en spreekwoorde op ŉ oorspronklike manier.
      kohesie (kousale verband tussen gebeure) is belangrik.
      ŉ buitengewone/treffende slot rond dit finaal af.

ONTLEDING VAN MOONLIKE OPSTELTIPES PER VRAAG

      Die vrae is só geformuleer en die prente só gekies dat ŉ persoonlike inkleding van die
      gekose onderwerp/prent van die kandidaat verwag word.
      Die opstel wat geskryf word, kan dus enige een van die twee tipes opstelle wees soos
      hierbo uiteengesit. Verskillende kognitiewe vlakke, persoonlikheidstipes en
      belangstellingsvelde word in ag geneem.

       VRAAG           VERHALEND             DENKVLAK         BESKRYWEND             DENKVLAK
        1.1                √                    2
        1.2                √                    1
        1.3                                                          √                    2
        1.4                                                          √                    1
        1.5                 √                    2                   √                    2
        1.6                 √                    1                   √                    2
        1.7                 √                    2                   √                    3
        1.8                 √                    2                   √                    3

                                                                   TOTAAL AFDELING A:             40

### Page 5

(SEPTEMBER 2012)            AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 (Memo)                     5

 AFDELING B:         LANGER TRANSAKSIONELE TEKSTE

 VRAAG 2.1

 INFORMELE BRIEF

 INHOUD

        Dis ŉ brief waarin jy pynlike/slegte herinneringe met ŉ vriend deel.
        Verskaf die nodige inligting t.o.v. die gebeurtenisse.
        Die taalgebruik en styl is gemaklike kommunikasie/gemoedelik/in ŉ geselstrant.
        Die slotsin kan die skrywer se hoop vervat dat die vriend ook sekere dinge onthou

 FORMAAT

        Die adres word regs bo geskryf.
        Die datum word voluit geskryf.
        Die aanhef word teen die linkerkantlyn geskryf en is informeel.
        Die inleidingsparagraaf spreek die onderwerp aan.
        ŉ Reël word tussen die paragrawe oopgelaat.
        “Groete” word as ŉ aparte paragraaf hanteer.
        Die slot is: Jou maat/Jou vriend(-in).
        Die naam van die skrywer/skryfster.
        Daar is geen punktuasie in die adres, aanhef of slot nie.

 Voorbeelde van die adres: By straatname kan die eienaam- en soortnaamkomponente los, vas
 of met ŉ koppelteken geskryf word.

 Posbus 123              Huis 345                 Plot 678                 Eikehof
 Pleknaam                Pleknaam                 Pleknaam                 Pleknaam
 Kode                    Kode                     Kode                     Kode

 Hoof S/straat 1                  Hoof-straat 1                    Hoofstraat 1
 Voorstad/Uitbreiding             Voorstad/Uitbreiding             Voorstad/Uitbreiding
 Stad/Dorp                        Stad/Dorp                        Stad/Dorp
 Kode                             Kode                             Kode

 Geen Engels, behalwe amptelike Engelse name, bv. Mandela Square, word aanvaar nie. Die
 woord straat mag los geskryf word, bv. Wessels Straat/straat.

### Page 6

6                     AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 (Memo)               (SEPTEMBER 2012)

VRAAG 2.2: DIALOOG

INHOUD

     Waar gaan hierdie “rave” plaasvind?
     Wanneer gaan dit plaasvind?
     Waarom sou dit goed wees as die vriend saamgaan?

FORMAAT

     Vorm van dialoog
     Die sprekers se name staan teen die kantlyn.
     Daar is ŉ dubbelpunt na die naam.
     Daar word geen aanhalingstekens gebruik nie.
     ŉ Reël word oopgelaat na elke spreekbeurt.
     Ekstra inligting word in hakies geskryf.

VRAAG 2.3: RESENSIE

INHOUD

     Moet die naam van die kortverhaal, die skrywer en karakters bevat.
     Die inligting is logies, samehangend en stel die feite vanuit ŉ persoonlike ervaring.
     Die inleiding is oorspronklik en lei reeds die onderwerp in.
     Die inhoud lewer kommentaar nadat die kortverhaal self gelees is.
     Die taalgebruik en styl is ŉ gemaklike/gemoedelike geselstrant.

FORMAAT

     Enige formaat: dit kan as een paragraaf aangebied word met ŉ inleidende en ŉ slotsin
     óf meer paragrawe, wat ŉ inleidende en ŉ slotparagraaf het.
     Die afsluiting van die resensie is oortuigend en rond die bevindinge/mening en
     kommentaar af.

### Page 7

(SEPTEMBER 2012)            AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 (Memo)                         7

 VRAAG 2.4: FORMELE BRIEF − KLAGTE

 INHOUD

        Die brief hanteer die inhoud op ŉ meer formele vlak.
        Die inleidingsparagraaf sluit by die inhoud van die formele brief aan.
        Die taalgebruik en styl is formeel en saaklik.
        Die uiteensetting van inligting is logies en samehangend.

 FORMAAT

        Die adres van die skrywer is regs bo geskryf.
        Die datum is voluit geskryf.
        Rig die brief aan die bestuurder/eienaar.
        Die adres van die besigheid is teen die kantlyn links bo geskryf.
        Laat ŉ reël oop tussen die twee adresse.
        Laat ŉ reël oop na die tweede adres.
        Die aanhef is teen die linkerkantlyn geskryf en is formeel (Geagte Heer/Mnr. Human).
        Laat ŉ reël oop voordat die onderwerp geskryf word (KLAGTE OMTRENT...).
        ŉ Reël word tussen die paragrawe oopgelaat.
        Die regte naam van die skrywer vorm die slot.
        Daar is geen punktuasie in die adres, aanhef of slot nie.

 ONTLEDING VAN LANGER TRANSAKSIONELE TEKSTE

 Die vrae is só geformuleer dat ŉ persoonlike inkleding van die gekose onderwerp van die
 kandidaat verwag word. Verskillende kognitiewe vlakke, persoonlikheidstipes en
 belangstellingsvelde word in ag geneem.

    VRAAG          SOORT SKRYFSTUK         DENKVLAK
      2.1          Informele brief             1
      2.2          Dialoog                     2
      2.3          Resensie                    2
      2.4          Formele brief               3

                                                                 TOTAAL AFDELING B:        20

### Page 8

8                     AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 (Memo)                (SEPTEMBER 2012)

AFDELING C:       KORTER TEKSTE: TRANSAKSIONELE/NASLAAN-/
                  INFORMATIEWE TEKSTE

VRAAG 3.1: AANWYSINGS

INHOUD

     Aanwysings moet in volsinne geskryf word.
     Gewoonlik bevelsinne.
     Prakties en ondubbelsinnig
     Die taalgebruik is gemaklike kommunikasie in ŉ redelike formele trant.

FORMAAT

     Aanwysings moet puntsgewys en onder mekaar neergeskryf word.
     Stappe moet logies op mekaar volg.

VRAAG 3.2: POSKAART

INHOUD

     Die inleidingsin is oorspronklik en lei reeds die onderwerp in.
     Inligting moet kort en bondig wees.
     Die taalgebruik en styl is gemaklike kommunikasie/gemoedelik/in ŉ informele
     geselstrant.
     Die volgende inligting behoort op die poskaart te wees: wie die jeuggroep is, die plek,
     waarom dit so lekker is.

FORMAAT

       Die nuus/boodskap word in die linkerhelfte van die poskaart geskryf.
       Daar is geen eie adres nie, maar wel ŉ datum.
       Daar is ŉ aanhef en ŉ slot, maar geen reëls word oopgelaat nie.
       Paragrafering is opsioneel.
       Die ontvanger se naam en adres word aan die regterkant geskryf.

VRAAG 3.3: UITNODIGING

INHOUD

     Gee die besonderhede/detail oor die partytjie op ŉ gepaste manier.
     Inligting moet kort en bondig wees.
     Die taalgebruik en styl is gemaklike kommunikasie/gemoedelik/in ŉ informele
     geselstrant.

### Page 9

(SEPTEMBER 2012)             AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 (Memo)                        9

 FORMAAT

           Enige formaat.
           Die volgende inligting moet in die uitnodiging wees: wie word uitgenooi,
           die datum, tyd en plek van die partytjie, wat die tema is, tipe kleredrag,
           watter aktiwiteite daar sal wees en enige ander toepaslike inligting.
           Belangrike inligting moet goed geposisioneer wees.

 ONTLEDING VAN LANGER TRANSAKSIONELE TEKSTE

 Die vrae is só geformuleer dat ŉ persoonlike inkleding van die gekose onderwerp van die
 kandidaat verwag word. Verskillende kognitiewe vlakke, persoonlikheidstipes en
 belangstellingsvelde word in ag geneem.

   VRAAG           SOORT SKRYFSTUK          DENKVLAK
     3.1            Aanwysings                  2
     3.2            Poskaart                    2
     3.3            Uitnodiging                 2

                                                                  TOTAAL AFDELING C:       20

                                                                        GROOTTOTAAL:       80

### Page 10

10              AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 (Memo)       (SEPTEMBER 2012)

OPSOMMING VAN VRAE VAN VRAESTEL 2: SEPTEMBER 2012

SKRYF

LU 3:   Die leerder is in staat om vir ŉ wye verskeidenheid doeleindes en teikengroepe te skryf en aan te bied deur konvensies en
        verskillende kontekste te gebruik.

AS:
        Beplan volgens doel, teikengroep en konteks.
        Toon gebruik van skryfstrategieë.
        Dink na oor, ontleed en evalueer, met inagneming van ander se sienings, eie werk en bied die finale produk aan.

AFDELING A      OPSTEL
 VRAAG 1                                           ONDERWERP         AANBIEDING       UITDAGING      VLAK 1     VLAK 2     VLAK 3
   1.1          Verhalend                               2                1                1                       x
   1.2          Verhalend                               1                1                1              x
   1.3          Beskrywend                              2                2                2                        x
   1.4          Beskrywend                              2                2                2              x
   1.5          Verhalend/Beskrywend                    1                1                                         x
   1.6          Verhalend/Beskrywend                   1/2               1                  1            x
   1.7          Verhalend/Beskrywend                   1/2               1                  1                      x
   1.8          Verhalend/Beskrywend                    2                2                 1/2                     x
AFDELING B
 VRAAG 2                                               LANGER TRANSAKSIONELE TEKS
   2.1          Informele Brief                          1           1           1                       x
   2.2          Dialoog                                  1           2           2                                 x
   2.3          Resensie                                 2           2           2                                 x
   2.4          Formele Brief (Klagte)                   2           3           2                                            x
AFDELING C                                             KORTER TRANSAKSIONELE TEKS
 VRAAG 3
   3.1          Aanwysings                                1                 2               1                      x
   3.2          Poskaart                                  1                 2               1                      x
   3.3          Uitnodiging                               1                 2               1                      x

### Page 11

(SEPTEMBER 2012)   AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 (Memo)                                                       11

                                                         AFDELING A: OPSTEL - TWEEDE ADDISIONELE TAAL

                      KODE 7                    KODE 6                     KODE 5                    KODE 4                    KODE 3                    KODE 2                KODE 1
      40
                     Uitstaande               Verdienstelik               Beduidend                 Voldoende                    Matig                   Basies              Ontoereikend
    PUNTE
                      80-100%                   70-79%                     60-69%                    50-59%                     40-49%                   30-39%                 0-29%
                       22½-28                    20-22                     17-19½                    14-16½                    11½-13½                    8½-11                  0-8
                   -Inhoud is treffende,      -Deeglike                 -Goeie interpretasie      -Voldoende                -Gewoon met              -Inhoud dikwels         -Inhoud nie ter sake
                    begrip van                  interpretasie van        van onderwerp.             interpretasie van        leemtes in                onverstaanbaar.        nie. Geen
 INHOUD EN          onderwerp.                  onderwerp.              -Idees interessant en       onderwerp.               samehang.                 Gebrek aan             samehang nie.
                   -Idees uitdagend en        -Idees interessant en      oortuigend.              -Idees gewoon en          -Idees meestal             samehang.             -Idees verwarrend.
BEPLANNING          volwasse.                   verbeeldingryk.         -Beplanning en/of           diepte ontbreek.         relevant, herhalend.    -Idees is min en        -Beplanning en/of
                   -Beplanning en/of          -Beplanning en/of          eerste poging lei tot    -Beplanning en/of         -Beplanning en/of          dikwels herhalend.     eerste poging
                    eerste poging lei tot       eerste poging lei tot    ŉ redelike, gepaste        eerste poging lei tot    eerste poging lei tot   -Onvoldoende             ontbreek heeltemal.
  28 PUNTE          gepaste opstel.             redelike, gepaste        opstel                     ŉ aanvaarbare            gemiddelde,               beplanning en/of       Swak opstel.
                                                opstel.                                             opstel vir TAT           koherente en              eerste poging.
                                                                                                                             verstaanbare opstel.      Opstel nie goed
                                                                                                                                                       aangebied nie.
                            6-7                         5                        4½                      3½-4                         3                      2½                       0-2
                   -Toon kritiese             -Enkele tekens van        -Beperkte bewyse          -’n Aanduiding van        -Taal beperk en          -Gebrekkige taal en     -Ernstige gebrek aan
                    taalbewustheid.             kritiese                 van kritiese               kritiese                 punktuasie dikwels        punktuasie.            taal en punktuasie.
                   -Effektiewe gebruik          taalbewustheid.          taalbewustheid             taalbewustheid           foutiewelik gebruik.    -Woordkeuse baie        -Woordkeuse is
                    van taal en               -Taal en punktuasie       -Taal en punktuasie:      -Taal baie eenvoudig      -Woordkeuse basies         beperk.                verwarrend.
                    punktuasie.                 redelik onder            meestal korrek.            en punktuasie            en beperk.              -Styl pas nie by        -Styl gebrekkig in alle
TAAL, STYL         -Maak van figuurlike         beheer, kan             -Woordkeuse is              voldoende.              -Styl toon gebrek aan      onderwerp nie.         opsigte.
    EN              taal gebruik.               figuurlike taal          redelik beperk, maar     -Woordkeuse effens         samehang en nie         -Opstel is besaai met   -Opstel is besaai met
                   -Woordkeuse is               gebruik.                 gepas vir opstel.          beperk, maar             geskik vir                foute ten spyte van    foute en verwarrend
REDIGERING          toepaslik/uitmuntend.     -Woordkeuse               -Styl redelik toepaslik     voldoende vir            onderwerp.                proeflees en           t.s.v. proeflees en
                   -Styl gee akkurate           meestal geskik.          en voldoen aan             onderwerp.              -Opstel het steeds         redigering.            redigering.
                    weergawe van              -Styl gee geskikte         vereistes vir            -Styl bietjie in           baie foute na
   7 PUNTE          onderwerp d.m.v.            weergawe van             onderwerp.                 ooreenstemming           proeflees en
                    woordkeuse.                 onderwerp d.m.v.        -Redelik foutloos na        met vereistes vir die    redigering.
                   -Opstel feitlik foutloos     woordkeuse.              proeflees en               onderwerp.
                    na proeflees en           -Opstel meestal            redigering.              -Opstel het steeds
                    redigering.                 foutloos na                                         foute na proeflees
                                                proeflees en                                        en redigering.
                                                redigering.
                            4-5                        3½                         3                        2½                         2                      1½                       0-1
                   -Ontwikkeling van          -Ontwikkeling van         -Ontwikkeling van net     -Onderwerp bevat          -Daar is bewys van       -Dwaal soms van die     -Afgedwaal van die
                    onderwerp                   onderwerp logies.        ŉ paar relevante           sommige idees;           ontwikkeling van          onderwerp af.          onderwerp.
                    samehangend met             Koherent.                details.                   noodsaaklike detail      sommige                   Algemene              -Sinskonstruksie en
STRUKTUUR           verbeeldingryke           -Sinne en paragrawe       -Sinne en                   egter ingesluit.         noodsaaklike idees.       gedagtegang            paragrafering:
                    detail.                     geskik saamgestel,       paragrafering redelik    -Sinne en paragrawe       -Sinne en paragrawe        moeilik om te volg.    deurmekaar en
                   -Sinne en paragrawe          betekenis is             saamgestel,                het leemtes, maar        foutief,                -Sinskonstruksie en      ondeurdag.
   5 PUNTE          samehangend                 duidelik.                betekenis is duidelik.     betekenis is             maar betekenis is         paragrafering baie    -Lengte is heeltemal
                    saamgestel, dra           -Lengte is korrek.        -Lengte is korrek.          duidelik.                duidelik.                 elementêr              te kort/te lank.
                    betekenis goed oor.                                                           -Lengte is amper          -Lengte is te kort/te      saamgestel.
                   -Lengte is korrek.                                                               korrek.                  lank.                   -Lengte is te kort/te
                                                                                                                                                       lank.

### Page 12

12             AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 (Memo)                                  (SEPTEMBER 2012)

                        AFDELING B: LANGER TRANSAKSIONELE TEKS - TWEEDE ADDISIONELE TAAL

                  KODE 7                   KODE 6                     KODE 5                   KODE 4                     KODE 3                   KODE 2                 KODE 1
       20
                 Uitstaande              Verdienstelik               Beduidend                Voldoende                   Matige                   Basies               Ontoereikend
     PUNTE
                  80-100%                  70-79%                     60-69%                   50-59%                     40-49%                   30-39%                  0-29%
                   11½-14                   10-11                      8½-9½                     7-8                       6-6½                    4½-5½                    0-4
               -Baie goeie kennis        -Goeie kennis van         -Redelike kennis van     -Voldoende kennis         -ŉ Gemiddelde            -ŉ Elementêre kennis     -Geen kennis van
                van vereiste van           vereistes van teks.      vereistes van teks.       van vereistes van        kennis van vereistes      van vereistes teks.     vereistes van teks
                teks.                    -Behou fokus; byna        -Behou fokus;              teks.                    van teks. Respons         Respons op              nie. Respons op
               -Behou deurgaans            geen afwykings nie.      onbenullige             -Inhoud wyk af van         op geskrewe teks          geskrewe teks toon      teks toon baie
                fokus op onderwerp,      -Inhoud en idees           afwykings.                onderwerp, maar dit      toon oppervlakkige        ŉ beperkte fokus.       beperkte fokus.
                geen afwykings nie.        redelik                 -Inhoud en idees           belemmer nie die         fokus.                  -Inhoud wyk af van       -Inhoud wyk af van
               -Inhoud en idees            samehangend alle         samehangend.              oorhoofse               -Wyk af van                onderwerp               onderwerp,
                koherent, alle detail      details ondersteun      -Beplanning en/of          betekenis nie.           onderwerp,                betekenis is plek-      betekenis is plek-
INHOUD, EN      ondersteun die             die onderwerp.           eerste poging lei tot   -Inhoud en idees           betekenis is plek-        plek verwarrend.        plek verwarrend.
                                         -Beplanning en/of          ŉ redelike gepaste        voldoende                plek vaag.              -Inhoud en idees         -Inhoud en idees is
BEPLANNING      onderwerp.
                                           eerste poging lei tot    en koherente teks.        koherent, sommige       -Inhoud en idees           omtrent nie             nie koherent, te min
               -Beplanning en/of
    EN          eerste poging lei tot      ŉ redelike, gepaste     -Die meeste van die        van die detail           gemiddeld koherent,       koherent min detail     detail ondersteun
                                           en koherente teks.       nodige reëls vir die      ondersteun die           basiese detail            ondersteun die          die onderwerp.
 FORMAAT.       ŉ baie gepaste teks.
                                         -Al die nodige reëls       formaat is toegepas/      onderwerp.               ondersteun die            onderwerp.             -Beplanning en/of
               -Al die nodige reëls
                vir die formaat is         vir die formaat is       beduidend.              -Beplanning en/of          onderwerp.              -Beplanning en/of         eerste poging nie
                                           toegepas/                                          eerste poging lei tot   -Beplanning en/of          eerste poging           gedoen nie. Swak
 14 PUNTE       toegepas/
                                           verdienstelik.                                     ŉ bevredigende           eerste poging lei tot     gebrekkig, teks nie     aanbieding van teks.
                uitmuntend.
                                                                                              teks vir TAT.            gemiddelde/redelike,      goed aangebied         -Geen kennis van die
                                                                                            -Die meeste van die        verstaanbare teks vir     nie.                    nodige reëls vir die
                                                                                              nodige reëls vir die     TAT.                    -Kennis van die           formaat nie,
                                                                                              formaat is              -Kennis van die            nodige reëls vir die    ontoereikend.
                                                                                              voldoende                nodige reëls vir die      formaat is vaag.
                                                                                              toegepas.                formaat is
                                                                                                                       gemiddeld, kritiese,
                                                                                                                       nalatige foute is
                                                                                                                       gemaak.
                        5-6                       4½                         4                     3-3½                       2½                         2                    0-1½
               -Al die nodige reëls      -Goed saamgestel en       -Goed saamgestel en      -Voldoende                -Basies saamgestel.      -Swak en moeilik om      -Teks is swak
                van formaat is             redelik akkuraat.        redelik akkuraat          saamgestel. Foute        Verskeie foute.           te volg.                saamgestel en baie
                toegepas.                -Woordeskat is            -Woordeskat is             belemmer nie vloei.     -Woordeskat is           -Woordeskat benodig       moeilik om te volg.
               -Teks is meestal            redelik toepaslik vir    redelik toepaslik vir   -Woordeskat is             beperk en nie baie        remediëring en is      -Woordeskat benodig
TAAL, STYL      grammatikaal               doel van teks,           doel van teks,            voldoende vir doel       van pas vir doel van      nie geskik vir doel     ernstige remediëring
                akkuraat; en goed          gehoor en konteks.       gehoor en konteks.        van teks, gehoor en      teks, gehoor en           van teks, gehoor en     en is nie toepaslik
    EN          saamgestel.              -Styl meestal             -Styl redelik              konteks.                 konteks.                  konteks nie.            vir doel van teks.
REDIGERING     -Woordeskat meestal         toepaslik.               toepaslik.              -Styl redelik             -Styl toon gebreke.      -Styl amper nie          -Styl pas nie by
                toepaslik vir doel van   -Teks oorwegend           -Teks redelik foutloos     voldoende.              -Teks het steeds baie      geskik vir              onderwerp nie.
                teks, gehoor en            foutloos na              na proeflees en         -Teks het steeds           foute na proeflees        onderwerp.             -Opstel is besaai met
     6 PUNTE    konteks.                   proeflees en             redigering.               redelike                 en redigering.          -Teks is besaai met       foute en verward ten
               -Styl meestal               redigering.             -Lengte is korrek.         hoeveelheid foute       -Lengte is te kort/te      foute ten spyte van     spyte van proeflees
                toepaslik.               -Lengte is korrek.                                   na proeflees en          lank.                     proeflees en            en redigering.
               -Teks feitlik foutloos                                                         redigering.                                        redigering.            -Lengte is heeltemal
                na proeflees en                                                             -Lengte is amper                                   -Lengte is te kort/te     te kort/te lank.
                redigering.                                                                   korrek.                                            lank.
               -Lengte is korrek.

### Page 13

(SEPTEMBER 2012)   AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 (Memo)                                                     13

                            AFDELING C: KORTER TRANSAKSIONELE TEKS - TWEEDE ADDISIONELE TAAL

                      KODE 7                  KODE 6                     KODE 5                    KODE 4                     KODE 3                    KODE 2                 KODE 1
      20
                     Uitstaande             Verdienstelik               Beduidend                 Voldoende                   Matige                    Basies               Ontoereikend
    PUNTE
                      80-100%                 70-79%                     60-69%                    50-59%                     40-49%                    30-39%                  0-29%
                       11½-14                  10-11                      8½-9½                      7-8                       6-6½                     4½-5½                    0-4
                   -Baie goeie kennis       -Goeie kennis van         -Redelike kennis van      -Voldoende kennis         -Gemiddelde kennis        -Elementêre kennis       Geen kennis van
                    van vereistes van         vereistes van teks.      vereistes van teks.        van vereistes van        van vereistes teks.        van vereistes teks.     vereistes van teks
                    teks.                   -Behou fokus, byna        -Behou fokus;               teks.                    Respons op                 Respons op              nie. Respons op
                   -Behou deurgaans           geen afwykings nie.      onbenullige              -Inhoud wyk af van         geskrewe teks toon         geskrewe teks toon      teks toon baie
                    fokus; geen             -Inhoud en idees           afwykings.                 onderwerp, maar dit      beperkte fokus.            beperkte fokus.         beperkte fokus.
                    afwykings.                koherent, detail        -Inhoud en idees            belemmer nie die        -Inhoud wyk af van        -Inhoud wyk af van       -Inhoud wyk af van
                   -Inhoud en idees           ondersteun die           redelik koherent,          betekenis nie.           onderwerp,                 onderwerp,              onderwerp,
                    koherent, het detail      onderwerp.               Beplanning en/of         -Inhoud en idees           betekenis is plek-         betekenis is plek-      betekenis is
  INHOUD,           wat onderwerp           -Beplanning en/of          eerste poging lei tot      voldoende                plek vaag.                 plek verwarrend.        verwarrend.
                    ondersteun.               eerste poging lei tot    ŉ gepaste,                 koherent, sommige       -Inhoud en idees          -Inhoud en idees min     -Inhoud en idees nie
BEPLANNING         -Beplanning en/of          ŉ redelik                koherente teks.            detail ondersteun        gemiddeld, koherent,       koherent; min detail    koherent nie, baie
     EN             eerste poging lei tot     saamgestelde,           -Meeste van die             die onderwerp.           basiese detail             ondersteun die          min detail
                    ŉ baie gepaste teks.      koherente en             nodige reëls vir die     -Beplanning en/of          ondersteun die             onderwerp.              ondersteun die
 FORMAAT           -Al die nodige reëls       gepaste teks.            formaat is toegepas/       eerste poging lei tot    onderwerp.               -Beplanning en/of         onderwerp.
                    vir die formaat is      -Al die nodige reëls       Beduidend.                 bevredigende teks       -Beplanning en/of           eerste poging          -Beplanning en/of
                    toegepas/                 vir die formaat is                                  vir TAT.                 eerste poging: lei tot     gebrekkig. Teks nie     eerste poging nie
  14 PUNTE          Uitmuntend.               toegepas/                                         -Kennis van die            ŉ gemiddelde/              goed aangebied          gedoen nie. Swak
                                              Verdienstelik.                                      nodige reëls vir die     redelike,                  nie.                    aanbieding van teks.
                                                                                                  formaat is               verstaanbare teks vir    -Kennis van die          -Geen kennis van die
                                                                                                  voldoende.               TAT.                       nodige reëls vir die    nodige reëls vir die
                                                                                                                          -Kennis van die             formaat is              formaat nie/
                                                                                                                           nodige reëls vir die       vaag/basies.            ontoereikend.
                                                                                                                           formaat is
                                                                                                                           gemiddeld. Kritiese,
                                                                                                                           nalatige foute is
                                                                                                                           begaan.
                           5-6                       4½                         4                      3-3½                        2½                         2                    0-1½
                   -Grammatikaal            -Goed saamgestel en       -Goed saamgestel en       -Voldoende                -Basies saamgestel.       -Swak en moeilik om      -Swak saamgestel en
                    akkuraat en goed          akkuraat.                redelik akkuraat.          saamgestel foute         Verskeie foute.            te volg.                verwarrend.
                    saamgestel.             -Woordeskat is            -Woordeskat redelik         belemmer nie vloei      -Woordeskat is            -Woordeskat benodig      -Woordeskat benodig
                   -Woordeskat is             redelik toepaslik vir    toepaslik vir doel van     van teks.                beperk en nie baie         remediëring en is       ernstige remediëring
TAAL, STYL          meestal toepaslik vir     doel van teks,           teks, gehoor en          -Woordeskat is             van pas vir doel,          nie geskik vir doel,    en is nie toepaslik
    EN              doel van teks,            gehoor en konteks.       konteks.                   voldoende vir doel       gehoor en konteks.         gehoor en konteks       vir doel van teks.
                    gehoor en konteks.      -Styl meestal             -Styl redelik               van teks, gehoor en     -Styl toon gebreke.         nie.                   -Styl pas nie by
REDIGERING         -Styl meestal              toepaslik.               toepaslik.                 konteks.                -Teks het steeds baie     -Styl amper nie           onderwerp nie.
                    toepaslik.              -Teks feitlik foutloos    -Teks redelik foutloos    -Styl redelik              foute na proeflees         geskik vir             -Opstel is besaai met
                   -Teks grootliks            na proeflees en          na proeflees en            voldoende.               en redigering.             onderwerp nie.          foute en verward ten
   6 PUNTE          foutloos na               redigering.              redigering.              -Teks het steeds          -Lengte is te kort/te     -Teks is besaai met       spyte van proeflees
                    proeflees en            -Lengte is korrek.        -Lengte is korrek.          foute na proeflees       lank.                      foute ten spyte van     en redigering.
                    redigering.                                                                   en redigering.                                      proeflees en           -Lengte is heeltemal
                   -Lengte is korrek.                                                           -Lengte is amper                                      redigering.             te kort/te lank.
                                                                                                  Korrek.                                           -Lengte is te kort/te
                                                                                                                                                      lank.

## Related documents

- [Gr12 AFRSA P2 S12 QP Afr](https://www.hlayiso.com/library/gr12-afrsa-p2-s12-qp-afr/0d5a5d4b-48d9-4cd5-b279-fb84dae1de76) — Afrikaans SAL · QP · 2012 · Afr
- [AFR SAL V1 SEPT 2012 MEMO](https://www.hlayiso.com/library/afr-sal-v1-sept-2012-memo/53b2c4ba-89b6-4546-bb22-6a4c44d3a9ff) — Afrikaans SAL · Memo · 2012 · Afr
- [AFR SAL GR12 V1 SEPT2012](https://www.hlayiso.com/library/afr-sal-gr12-v1-sept2012/2d9eb795-c9f8-4e42-b66b-8cb0afb43fd4) — Afrikaans SAL · QP · 2012 · Afr
- [Afrikaans SAL P2 May-June 2023 MG](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-sal-p2-may-june-2023-mg/10b40ec7-ee9c-4023-a914-e298e45ce298) — Afrikaans SAL · Memo · 2023 · Afr
- [Afrikaans SAL P2 Nov 2023 MG Limpopo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-sal-p2-nov-2023-mg-limpopo/0b6c2be8-ce42-4dbe-bf8e-23a980ba4ab3) — Afrikaans SAL · Memo · 2023 · Afr
- [Afrikaans SAL P2 Nov 2023 MG North West](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-sal-p2-nov-2023-mg-north-west/2ad67a2a-ecfa-46ef-98a0-9bf48860eb33) — Afrikaans SAL · Memo · 2023 · Afr

## More from Grade 12 Afrikaans SAL

- [Gr 12 Afrikaans SAL ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-afrikaans-sal-atp-2023-24/62a5661c-7dee-400e-8d08-3944f9c721f0) — ATP · Afr
- [Afrikaans SAL P1 Nov 2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-sal-p1-nov-2024/aee8aad3-b29f-4223-89f5-1a1283e698a1) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans SAL P2 Nov 2024 Eastern Cape](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-sal-p2-nov-2024-eastern-cape/6e87169e-a8f9-4e13-9e08-6316b28e8888) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans SAL P2 Nov 2024 Northern Cape](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-sal-p2-nov-2024-northern-cape/f43a1af8-8f51-4190-8085-1bc65cd7b58e) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans SAL P2 Nov 2024 North West](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-sal-p2-nov-2024-north-west/8f77d9e8-f746-489b-ab83-fe9a87ccb01e) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans SAL P2 Nov 2024 KwaZulu-Natal](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-sal-p2-nov-2024-kwazulu-natal/adef1d4c-b9bb-498b-878e-e136363c451d) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
