# Computer Applications Technology Grade 12 P1 2016 Memo (Afr)

> Grade 12 Computer Applications Technology Paper 1 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2016 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr12-catn-p1-s16-memo-afr/c462b251-7f90-4ef4-8e65-ed926416f90e
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Computer Applications Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2016
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 9

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Computer Applications Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/computer-applications-technology) › [Computer Applications Technology Grade 12 P1 2016 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr12-catn-p1-s16-memo-afr/c462b251-7f90-4ef4-8e65-ed926416f90e)

## About this document

Computer Applications Technology · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2016. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                           NASIONALE
                       SENIOR SERTIFIKAAT

                              GRAAD 12

                        SEPTEMBER 2016

    REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1
              MEMORANDUM

NAAM VAN KANDIDAAT:           ____________________ GRAAD:       _________

HANDTEKENING VAN ONDERWYSER:             ____________________

          TOTAAL         V1       V2      V3       V4      V5    V6     V7

 PUNTE:    180           32       18      50       15      33    20     12

                   Hierdie memorandum bestaan uit 9 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                             REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1                (EC/SEPTEMBER 2016)

VRAAG 1                          Lêernaam: 1_Heart Info
Nr.                                     Kriteria                         Maks               Punt
1.1  1.1.1         Kleinhoofletter (Small caps)-effek aangebring op die
                                                                           1
                    abstrak (abstract) op die voorblad.
         1.1.2     Sagte reghoekige randprentjie (Soft edge rectangular
                                                                           1
                    picture)-styl om prentjie op die voorblad. 
1.2       6pt spasiëring toegevoeg voor en na vir die hele dokument.     1
1.3       Saamgeperste (Condensed)-spasie op die opskrif 'What Is
            Heart Attack…' toegevoeg                                      2
          Spasiëring is 1pt 
1.4       Voeg ŉ nie-breekkoppelteken tussen die nommers in plaas van
            ŉ gewone koppelteken.                                         2
          Twee keer bv. tussen 9-1-1.
1.5       Outomatiese opskrif (caption) vir die prentjie. 
                                                                           2
          Plaas bo die prentjie. 
1.6       Voetnata (Footnote) ingesit met enige simbool. 
                                                                           2
          Voetnota (Footnote) lees 'Prescribed'. 
1.7       'Happy Heart'-styl toegepas. 
          Op al drie paragraafopskrifte wat in groen geskadeer (shaded)   2
            is. 
1.8       Multivlaknommering gebruik
          Vlak 1 is 1)…                                                  3
          Vlak 2 is a)… 
1.9       Drie paragrawe in 3 kolomme geplaas
          Met lyn tussen kolomme
          Gelyke kolomme met breedte van 0.5 cm                          4
          Voeg kolombreke in sodat die paragraaf opskrifte boaan kolom
            verskyn. 
1.10      Naam van die skrywer ingevoeg as 'James Beckerman' in die
            aanhaling (citation). 
          Aanhaling (Citation) opgedateer in die dokument moet naam van   2
            die skrywer insluit. 
1.11      Seksiebreek (Section break) ingevoeg en die bladsy-oriëntasie is
                                                                              1
           verander na landskap. 
1.12      Inhoudsopgawe (Table of Contents) ingevoeg op die tweede
           bladsy van die dokument. 
          Inhoudsopgawe (Table of Contents) ingevoeg op die tweede
           bladsy van die dokument.                                          3
          Eiesoortige (Distinctive)-formaat is gebruik.
          Slegs die drie style 'Love Heart', 'Heart Care', and 'Happy
           Heart' in TOC ingesluit. 

    Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2016)               REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1                                3

1.13      Outomatiese bladsynommering ingevoeg in die onderskrif
           (footer)
          In enige formaat
                                                                             5
          Geen bladsynommers mag op die eerste en laaste bladsy
           verskyn nie
          Bladsynommering moet by 1 begin 
1.14      Linker en onderste kantruimtes moet 1.5 cm wees.                  1
                             TOTAAL VIR VRAAG 1                             [32]

VRAAG 2                   Lêernaam: 2_Heart Aware
 Nr.                               Kriteria                               Maks             Punt
 2.1     Teksskakering aan opskrif 'Am I aware' aangebring 
                                                                            2
         Enige kleur 
 2.2 Teksvormveld (Text form field) vir die opskrif 'Surname' geformateer
         Om 20 karakters te akkommodeer                                   2
         En om in HOOFLETTERS te vertoon 
 2.3    Age-veld te formateer sodat
           Dit 2 syfers aanvaar 
           Help-teks invoeg op die F1-sleutel                               3
           Die boodskap lees ' Enter numbers between 20 and 70' 

 2.4           Merkblokkievorm (Check box form) ingevoeg vir die Male en
                Female-opsie                                                 2
               Merkblokkie (Check box)-grootte is presies 15 pt. 
 2.5           Smoking-opsie ingevoeg by die bestaande lys. 
               Skuif na bokant van die lys.                                 2

 2.6           Smoking en Fatty Diet gegroepeer 
               as ŉ enkel voorwerp saam met res van die vorms               2

 2.7           10 cm tab gestel 
               Gidstippies bladleier vir 4 lyne                             2

 2.8    Formule soos volg ingevoeg
                                                     𝑊𝑒𝑖𝑔ℎ𝑡
                            𝐵𝑜𝑑𝑦 𝑀𝑎𝑠𝑠 𝐼𝑛𝑑𝑒𝑥 =                                3
                                                     𝐻𝑒𝑖𝑔ℎ𝑡 2 

                                TOTAAL VIR VRAAG 2                          [18]

   Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                            REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1       (EC/SEPTEMBER 2016)

VRAAG 3                      Lêernaam: 3_Heart Stat
Nr.                                 Kriteria                       Maks        Punt
Patient Details-werkblad
3.1   Sel O1:
                                                                    1
          Sel O1 geformateer om die huidige tyd te vertoon. 
3.2       Selle A1:L1 saamgevoeg en gesentreer.                   1
3.3   Sel A2:
          3_Heart Beat.jpg ingevoeg in sel A2
                                                                    3
          Hoogte is 1 cm 
          Breedte is 15 cm 
3.4   Sel A5:
      =CONCATENATE(LEFT(B5,1),LEN(C5),E5)
      OF
      =LEFT(B5,1)&LEN(C5)&E5
          CONCATENATE-funksie OF &-teken                          6
          LEFT  (B5,1) 
          LEN  (C5) 
          E5 
3.5   Sel H5:
      =G5/((H5/$O$2)*(H5/$O$2))
      OF
      =G5/POWER((H5/$O$2),2)
          G5                                                      5
          (H5/$O$2)*(H5/$O$2) OF POWER-funksie 
          Absolute selverwysing gebruik
          Geformateer na geen desimale plekke 
      (Nota aan merker: Aanvaar enige ander aanvaarbare metode.)
3.6   Voorwaardelike formatering:
          Top drie waardes geskadeer
                                                                    3
          Dun horisontale ‘crosshatch’-patroon-styl toegepas
          Geel patroon kleur gebruik 
3.7   Sel N5:
      =VLOOKUP(I5,'BMI Category'!$A$5:$B$12,2,TRUE)
          Opsoekwaarde: I5
          Opsoekreeks: 'BMI Category'!$A$5:$B$12
          Absolute selverwysing                                   6
          Korrekte kolom: 2
          Reeks_Opsoek: TRUE
          Afgekopieer vir die res van die selle 

    Kopiereg voorbehou                                               Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2016)            REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1                                5

 3.8    Sel G26:
        =COUNTIFS(F5:F24,F5,M5:M24,M21)
            COUNTIFS-funksie 
            Reeks: F5:F24 
            Kriteria: F5 OF 'Male'                                         5
            Reeks: M5:M24 
            Kriteria: M21 OF 'YES' 
        (Nota aan merker: Aanvaar enige ander aanvaarbare metode.)
 3.9    Sel G28:
        =COUNTBLANK(K5:K24)
                                                                             2
            COUNTBLANK 
            (K5:K24) 
 3.10   Sel G30:
        =ROUND(AVERAGE(O5:O24),0)
            ROUND-funksie 
            Average-funksie                                                4
            Reeks (O5:O24) 
            Geen desimale plekke 
 3.11   Sel G32:
        =SUMIF(F5:F24,F6,O5:O24)
        OF
        =SUMIF(F5:F24,"Female",O5:O24)
            SUMIF-funksie                                                  4
            Reeks F5:F24 
            Kriteria Female of enige sel nommer wat die waarde ‘female’
              bevat 
            Somreeks O5:O24 
 3.12   Sel P5:
        =IF(J5>=120,"Waarskynlik",IF(J5<80,"Onwaarskynlik",
        "Geensins"))
            IF-funksie 
            Voorwaarde J5>=120 en waarde                                   5
            Voorwaarde J5<80 en waarde 
            Waarde indien al voorwaardes vals is 
            Korrekte gebruik van oop en toe hakies 
 3.13   Grafiek
            Data-etiket gevoeg op die hoogste waarde in die grafiek. 
            Hoogste databalkie gevul met die prentjie
              3_Overweight.jpg 
                                                                             5
            Swart buitelyn toegevoeg op die databalkie 
            X-asse waardes vertoon in omgekeerde volgorde. 
            Vertikale gidslyne aangetoon vir beide belangrike (major) en
              minder belangrike (minor) eenhede. 
                             TOTAAL VIR VRAAG 3                             [50]

   Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                            REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1             (EC/SEPTEMBER 2016)

VRAAG 4                     Lêernaam: 4_Heart Patients
Nr.                                  Kriteria                           Maks         Punt
Tabel: Patient Details
4.1        Ry-hoogte verander na 20 pt.                                1
4.2        Vertikale gidslyne is sigbaar.                              1
4.3    ‘Customised’ alternatiewe ry-kleur
           Kleurvlak vir Red is 200 
                                                                         3
           Kleurvlak vir Green is 210 
           Kleurvlak vir Blue is 220 
4.4    Age-kolom
           Gemiddelde van ouderdomme wat aan einde van ‘Age’-
                                                                         2
             kolom gevind kan word. 
           Verander na geen desimale plekke. 
4.5    Toevoegmasker (Input mask) op die Patient Code-veld:
       >LL-009-"LPH"
           >
           LL 
           -                                                           6
           00 
           9
           LPH 
4.6        Stel die Patient code-veld as die primêre sleutel.          1
4.7        Data tipe vir 'Money spent on junk food'-veld verander na    1
             geldeenhede (currency). 
                            TOTAAL VIR VRAAG 4                          [15]

    Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2016)            REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1                              7

VRAAG 5                            Lêernaam: 5_Heart
Nr.                                Kriteria                            Maks          Punt
Tabel: Patient_History
5.1 Patient_History-tabel:
         Voeg ŉ swart gidslyn en                                      2
         Ingeskinkte sel effek in vir die tabel. 
5.2 5.2.1 Valideringsrëel vir die ‘Gender’-veld:
                  Male of Female 
                                                                        3
             Valideringsteksboodskap vir die ‘Gender’-veld:
                  Enige geskikte boodskap 
     5.2.2 Verander die ‘Indexed’ veld eienskappe na Yes                1
             (Duplicates OK) 
5.3 Maak die Age-veld ŉ verpligte veld.                                1
5.4
         Name, Age, Height (in cm), Body Mass (in kg) en BMR-
            velde word vertoon. 
         Berekende veld naam: BMR: 
                                                                        7
         BMR: 655.0955+ (9.5634 * [body mass (in kg)] ) +
            (1.8496*[height (in cm)] ) - (4.6756*[age] )
         Al die tekens korrek gebruik. 
5.5

          Kriteria
           Blood Pressure (Systolic)-veld: >120                       6
           OF >=119
          Kriteria
           Blood Pressure (Diastolic)-veld: Between 90 And 95
          Kriteria
           Suggested Action-veld: "*medical attention"
5.6       Name, Gender, Sugar Level and Risk-velde ingevoeg 
          Opskrif verander na Patient Sugar Levels 
          Skeidingslyne moet sigbaar wees. 
          Verstekwaarde vorm ‘view’ verander na aaneenlopend           6
           (continuous)
          5_Sugar Level.jpg ingevoeg in die beskrywingseksie
          Hoogte en breedte van die prentjie is 5 cm 
5.7       Verslag geskep en gebaseer op qry5_7 
          Verslag gegroepeer en gebaseer op Sugar Level (mmol/L)-
           veld. 
          Groepintervalle ingestel op 10e 
                                                                        7
          Voorwaardelike formatering toegepas op die Risk-veld vir
           pasiënte met Very High  risiko in rooi kleur geskakeer 
          =count(*) berekening gebruik in die groeponderskrif
          Geskikte opskrif (label) vir die berekening.
                             TOTAAL VIR VRAAG 5                        [33]

   Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                             REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1                   (EC/SEPTEMBER 2016)

VRAAG 6                               File Name: 6_Healthy Heart
Hierdie vraag moet sover moontlik gemerk word vanaf die blaaier, behalwe as dit anders aangedui is
of nie vanaf die webblaaier gesien kan word nie.
 ŉ Maksimum van 1 punt sal afgetrek word as en of ander sluitingsmerkers uitgelaat word.
 Nr.                                           Kriteria                               Maks  Punt
 6.1 Titel
       <title>Healthy Heart</title>
                                                                                        2
             'Healthy heart' verskyn 
             In die tabeloortjie. 
 6.2 Skrifmerker (Font tag)
       <font face="century gothic" size="3"> </font>
                                                                                        2
             font face is century gothic 
             font size is 3 
 6.3 Opskrif (Heading)-styl
       <h1 align="center">Heart Disease & You</h1>                                      1
              Heart Disease & You verskyn as opskrif (heading) 1 
 6.4 Vetdruk en kursief formatering
       <b><i>Cardiovascular Disease</i></b>
              Cardiovascular Disease Vetdruk gemaak 
                                                                                        2
              Cardiovascular Disease Kursief gemaak 
       NOTA: Verminder met 1 punt indien die merkers (tags) nie in
       omgekeerde volgorde toegemaak is nie.
 6.5 Horisontale lyn grootte en kleur
       <hr color="black" size=3 />
                                                                                        2
             Lyndikte gestel op 3 
             Lynkleur verander na swart 
 6.6 Tabel Ry en Kolom:
       <tr bgcolor="White">
                <th> Blood Pressure Category </th>
                <th> Systolic mm Hg (Upper #) </th>
                <th> <img src="6_Heart Pressure.jpg"> </th>
                <th> Diastolic mm Hg (Lower #) </th>
       </tr>
             Prentjie verskyn as die derde opskrif in eerste ry
             Prentjie vertoon korrek 
       ------------------------------------------------------------------------------
       <tr bgcolor="red">                                                               6
          <td>Hypertensive Crisis (Emergency care needed)</td>
          <td>Higher than 180</td>
          <td>or</td>
          <td>Higher than 110</td>
       </tr>
             Ry ingevoeg onderaan tabel. 
             Al die gepaste teks korrek in die ry ingevoeg. 
             Agtergrondkleur van die ry verander na rooi. 
             Al die merkers korrek gebruik. 

    Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2016)          REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1                                9

6.7 Geordende Lys
    <ol type="A"> </ol>
                                                                        2
     Bestaande ongeordende lys verander na geordende lys. 
     Gelyste nommers verskyn as alfabetiese hoofletters, bv. A, B. 
6.8 Link
    <a href ="Healthy life style.pdf">
             Click here to …
    </a>
                                                                        2
        Koppel (link) aan ' Healthy life style.pdf ' 
        Koppel (link) werk korrek 

6.9 Sentermerker (Center tag)
    <center> Have Your Heart In The Right Place </center>               1
        Die teks is gesentreer met gebruik van die sentermerker 

                           TOTAAL VIR VRAAG 6                          [20]
VRAAG 7                      Lêernaam: 7_Food Diary
                                        7_CHD Death Rates
                                         7_Awareness
Nr.                               Kriteria                           Maks            Punt
7_Food Diary (Woordverwerkingsdokument)
7.1 7.1.1        Eerste twee selle in die laaste ry saamgevoeg        1
     7.1.2 Formule gebruik in die skadeerde area
            =SUM(ABOVE)
                                                                        2
                 Somfunksie gebruik 
                 Kriteria is ABOVE 
     7.1.3 Organogram
                 Vorm bygevoeg voor die vorm Fruits                   2
                 Nuwe vorm met die naam Healthy Protein 
7.2 7.2.1 Death rates-werkblad
                 Grafiek geredigeer om South Africa by te voeg        2
                 Al die datawaardes korrek vertoon 
     7.2.2 Sel G7:
            ='Death Rates'!B7
                                                                        2
                 'Death Rates'! 
                 B7 
7_ Awareness (Woordverwerkingsdokument)
7.3 Saamvoeg (Merge):
         Patient Details-tabel in 4_Heart Patients-databasis word
           gebruik as die databron. 
         Name en Surname-velde ingevoeg.                              3
         Saamvoeg (Merge) voltooi en moet gestoor word as
           7_AwarenessInvitation 
        (22 briewe verwag)
                          TOTAAL VIR VRAAG 7                          [12]
                                                             TOTAAL: 180

   Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

## Related documents

- [Gr12 CATN P1 S16 MEMO Eng](https://www.hlayiso.com/library/gr12-catn-p1-s16-memo-eng/999cfe79-26cb-4e2f-a155-caf3f7f7ae70) — Computer Applications Technology · Memo · 2016 · Eng
- [Gr12 CATN P1 S16 QP Eng](https://www.hlayiso.com/library/gr12-catn-p1-s16-qp-eng/4dfd583a-548e-452f-8c6b-bf78b063b75f) — Computer Applications Technology · QP · 2016 · Eng
- [Gr12 AFRHL P1 S16 QP Afr](https://www.hlayiso.com/library/gr12-afrhl-p1-s16-qp-afr/fa66d3f7-cac1-40ac-a0bb-dce31e15b66e) — Computer Applications Technology · QP · 2016 · Afr
- [Computer Application Technology P1 May June 2016 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/computer-application-technology-p1-may-june-2016-memo-eng/fb474999-ae1e-4cfe-b1bd-c4aac95bb1b8) — Computer Applications Technology · Memo · 2016 · Eng
- [Computer Application Technology P1 Nov 2016 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/computer-application-technology-p1-nov-2016-memo-afr/bae774d9-2998-4624-894c-ed6d9704d0d1) — Computer Applications Technology · Memo · 2016 · Afr
- [Computer Application Technology P1 Nov 2016 Memo Eng Backup](https://www.hlayiso.com/library/computer-application-technology-p1-nov-2016-memo-eng-backup/cf150881-0fe7-4a1c-b832-22729d7b3d99) — Computer Applications Technology · Memo · 2016 · Eng

## More from Grade 12 Computer Applications Technology

- [CAT P1 QP GR12 SEPT 2025 AFRIK watermark](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-qp-gr12-sept-2025-afrik-watermark/1b848d13-4e0f-4b33-91ef-2fcd3dc2e6b9) — QP · 2025 · Afr
- [CAT P2 GR12 QP September 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr12-qp-september-2025-eng-watermark/fd63d968-a454-409d-9293-0862b56232b1) — QP · 2025 · Eng
- [CAT P1 QP GR12 SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-qp-gr12-sept-2024-afrikaans/82b87849-4ee6-4b20-8b30-633307bd7329) — QP · 2024 · Afr
- [CAT P1 QP GR12 SEPT 2024 English](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-qp-gr12-sept-2024-english/bf2518c3-ae79-4251-8145-1b062895b12f) — QP · 2024 · Eng
- [CAT P2 GR12 QP SEPT 2024 English](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr12-qp-sept-2024-english/b8b0a9f3-f8c6-4f0a-8ddf-30b58008b603) — QP · 2024 · Eng
- [Computer Applications Technology P1 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/computer-applications-technology-p1-nov-2024-afr/502fe6df-4d11-41d1-8e23-b219565e715b) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
