# Computer Applications Technology Grade 12 P1 2017 Memo (Afr)

> Grade 12 Computer Applications Technology Paper 1 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2017 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr12-catn-p1-sept2017-memo-afr-2/b5a0c65b-f27d-4e3e-85bd-cf66c1dcadc6
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Computer Applications Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2017
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 9

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Computer Applications Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/computer-applications-technology) › [Computer Applications Technology Grade 12 P1 2017 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr12-catn-p1-sept2017-memo-afr-2/b5a0c65b-f27d-4e3e-85bd-cf66c1dcadc6)

## About this document

Computer Applications Technology · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2017. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                           NASIONALE
                       SENIOR SERTIFIKAAT

                              GRAAD 12

                        SEPTEMBER 2017

    REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1
                           MEMORANDUM

NAAM VAN KANDIDAAT:                                             GRAAD:
HANDTEKENING VAN
ONDERWYSER:

          TOTAAL         V1      V2       V3      V4       V5      V6    V7

 PUNTE:    180           36      14       52      42       20      10    06

                   Hierdie memorandum bestaan uit 9 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                       REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1                 (EC/SEPTEMBER 2017)

VRAAG 1    Lêernaam: 1_Turtle Facts
  Nr.                            Kriteria                                Maks         Punt
 1.1   Linker en onderste kantlyne op 1.5 cm gestel.                    1
 1.2  1.2.1  Opskrif “Save The Sea Turtles” in die titelbeheer
                                                                           1
               op die voorblad ingevoeg. 
      1.2.2  AutoShape gevul met prentjie 1_Save The Turtle
              Hoogte en wydte gestel op presies 8 cm.                   3

 1.3       Saamgeperste spasie (Condensed spacing) toegepas op
            die opskrif “BASIC FACTS ABOUT SEA TURTLES”.                  2
           Spasiëring is 1.5 pt. 
 1.4       Vergrote Hoofletter effek (Drop Cap) op die verhelderde
            letter “S” oor 4 lyne.                                        2
           Afstand vanaf die teks is 0.5 cm.
 1.5    Styl
         Geel fontkleur toegevoeg op bestaande styl op “Sub
             Turtle”.                                                      2
         Die res van die teks geformateer om outomaties op te
             dateer. 
 1.6    Kolomme
         Verhelderde paragrawe (Highlighted) in 2 kolomme
             geplaas met ŉ lyn tussenin. 
         Kolom spasiëring is gestel op 1.5 cm.                           3
         Voeg kolombreek (column break) in na die eerste
             paragraaf sodat die ander drie paragrawe na die tweede
             kolom skuif 
 1.7     Gloei (Glow) effek toegepas op die text box.                    1
 1.8     Bestaande voetnota verander na ŉ eindnota. 
                                                                           2
         Eindnota simbool verander na ‘*’ simbool. 
 1.9     Selspasiëring van die tabel verander na 0.5 cm 
         Count
                                                                           3
         (Above)  funksie gebruik
        (Antwoord 7 – geen punte as antwoord in getik is nie)
 1.10    Multivlak kolpunte (Multilevel bullets) op die lys onder die
             opskrif Glossary (nie enige kolpunt nie). 
         Bullet 1.jpg gebruik as eerste vlak.                           `3
         En Bullet 2.jpg as tweede vlak onderskeidelik. 
 1.11   Bibliografie
         Maand geredigeer na August. 
                                                                           2
         Opmerking (Comment) - Save Sea Turtles. 
        LW: Kyk dat dit opdateer in die bibliografie ook.
 1.12   Bladsy-oriëntasie
                                                                           1
        Oriëntasie van net die laaste 2 bladsye verander na landskap.
 1.13   Tabel en Prentjie opskrif
         Buitenste lyne (Outer)-tabel verander na gebonde
             gidstippies (dashed line).
                                                                           3
         Dikte is 4½ pt.
         Opskrif (Caption) ingevoeg op die korrekte prentjie en lees
             “Green Sea Turtle”.

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017)          REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1                                3

 1.14       Seksiebreek (section break) vir die laaste 2 bladsye. 
            Bladsynommering in enige formaat in die kopskrif
                                                                              3
             (header).
            Nommering begin weer by 1. 
 1.15       Hiperskakel (Hyperlink) ingevoeg op die woord TOP OF
             THE DOCUMENT.                                                   2
            Gekoppel aan die bokant van die dokument. 
 1.16       Watermerk ingevoeg net op die voorblad (cover page)
             (punt kan vir enige korrekte metode gegee word).                2
            Watermerk lees Billion Baby Turtles. 
                              Totaal vir VRAAG 1                            [36]

VRAAG 2     Lêernaam: 2_Observation Form
  Nr.                            Kriteria                                  Maks         Punt
 2.1   Paragraaf skakering (shading) op die opskrif "Sea Turtle
          Observation Form”.                                                 2
       Enige skakering van groen. 
 2.2  Teksvormveld (Text form field) vir die opskrif “How many
      turtles…”::
                                                                              2
       Om 2 karakters te akkommodeer,
       sonder enige desimale plekke vertoon. 
 2.3   “Select One Below” opsie bygevoeg tot die bestaande
          lys.                                                               2
       Vertoon as die eerste opsie in die lys. 
 2.4   Datum-veld verander na d MMMM yyyy formaat.                          1
 2.5   Prentjie gesny (cropped) om soos onderstaande prentjie
          te lyk: 

                                                                              1

 2.6        Help text ingevoeg by die selnommer-veld.
            Teks “Please Enter only 10 Digits” korrek ingesit.              2

 2.7     14 cm regs geblokte tab ingevoeg 
         Met soliede lyn                                                     2
        LW: verminder 1 punt as dit nie vir al drie opskrifte gedoen is nie.
 2.8     Skermwenk (Screentip) vir die email adres 
                                                                               2
         Boodskap “Help Us To Save SEA Turtles” 
                            Totaal vir VRAAG 2                               [14]

VRAAG 3     Lêernaam: 3_Turtle Campaign
  Nr.                           Kriteria                                   Maks         Punt
 Info-werkblad
 3.1   Sel H1:
                                                                              1
           Datum in sel H1 verander na dd mmm YY formaat. 
 3.2       Selle A1:G2 saamvoeg en gesentreer.                              1

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                       REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1         (EC/SEPTEMBER 2017)

 3.3    Sel A3:O3 :
            Dik sellyn (border) ingesit. 
                                                                   2
            Linker- en regterkantlyne (borders) van die selle
              verander. 
 3.4    Ry 3 gevries (freezed)                                    1
 3.5    Sel A4:
        =CONCATENATE(B4,LEN(E4),"#code")

        OF

        =B4&LEN(E4)& "#code")                                      5
             CONCATENATE funksie OF & teken 
             B4 
             LEN  (E4) 
             “#code” 
 3.6    Sel H4:
        =ROUNDUP(($H$1-G4)/365.25,0)
             ROUNDUP funksie 
             Gebruik van korrekte selle H1 en G4
             Minus teken (-) korrek gebruik                      6
             Deel deur 365.25 (of 365) 
             Absolute selverwysing gebruik 
             Formateer na zero desimale plekke 
        (Nota aan merker: Aanvaar enige ander gepaste metode.)
 3.7    Sel N20:
        =(I20)*$I$2+(J20)*$J$2+(K20)*$K$2+(L20)*$L$2+(M20)
        *$M$2
        OF
        =I20*$I$2+J20*$J$2+K20*$K$2+L20*$L$2+M20*$M$2
             Waardes van I20:M20 korrek vermenigvuldig met        3
               waardes in I2:M2 
             + teken korrek gebruik tussen die selle 
             Absolute selverwysing gebruik 
        (Antwoord: R200)
 3.8    Voorwaardelike formatering (Conditional formatting):

                                                                   3
            Waardes tussen 200 en 250 skadu (shaded)
            2 kleurskadu (shading) toegepas 
 3.9    Sel O4:
        =IF(($P$1-N4)<=0,"Adoption Cert",IF(($P$1-N4)>100,
        "Participation Cert","-"))
            IF funksie 
            Voorwaarde ($P$1-N4)<=0 en waarde                    6
            Voorwaarde ($P$1-N4)>100 en waarde 
            Waarde as al die voorwaardes vals is 
            Absolute selverwysing gebruik 
            Korrekte gebruik van oop- en toe-hakies 

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017)        REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1                          5

 3.10 Sel E51:
       =SUMIF(E4:E49,E5,N4:N49)
       OF
       =SUMIF(E4:E49, “Platinum”,N4:N49)
           SUMIF funksie 
                                                                      4
           Reeks E4:E49 
           Kriteria Platinum of enige sel nommer wat waarde
            Platinum bevat 
           Sum reeks N4:N49 
       (Antwoord: R1 640)
 3.11 Sel E52:
       =COUNTIF(F4:F49,F6)
       OF
       =COUNTIF(F4:F49, “SEE Turtles”)
           COUNTIF funksie                                          3
           Reeks F4:F49 
           Kriteria SEE Turtles of enige sel nommer wat die
            waarde SEE Turtles bevat 
       (Antwoord: 8)
 3.12 Sel E53:
       =AVERAGEIF(D4:D49,D33,C4:C49)
       OF
       =AVERAGEIF(D4:D49, “F”,C4:C49)
           AVERAGEIF funksie                                        4
           Reeks D4:D49 
           Kriteria F of enige sel nommer wat die waarde F bevat 
           Average reeks N4:N49 
       (Antwoord: 17.3)
 3.13 Sel E54:
       =COUNTBLANK(J4:J49)+COUNTBLANK(L4:L49)
           COUNTBLANK funksie 
                                                                      3
           Reeks J4:J49 en L4:L49
           + teken korrek gebruik 
       (Aanvaar enige korrekte metode – antwoord is 44)
 Spotted-werkblad
 3.14 Sel B2:
       =VLOOKUP(A2,LOOKUP!$A$1:$B$95,2,FALSE)
       OF
       =VLOOKUP(A2,LOOKUP!$A:$B,2,FALSE)
           OPSOEK waarde: A2                                        5
           Tabelskikking: LOOKUP!$A$1:$B$95
           Absolute selverwysing gebruik 
           Verwysingskolom: 2
           Reeks_Opsoek: FALSE

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                       REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1             (EC/SEPTEMBER 2017)

 Grafiekwerkblad
 3.15 Grafiek
          Data vir die jaar 2014 ingesluit in die grafiek. 
          Series oorvleueling is gestel op -50ͦ.
                                                                       5
          X-as naam geskuif na korrekte posisie. 
          Data labels vertoon aan bokant van elke balkie (bar). 
          Minimum waarde vir y-as gestel op 5. 
                           Totaal vir VRAAG 3                        [52]

VRAAG 4     Lêernaam: 4_Turtle Classification
 Nr.                               Kriteria                          Maks         Punt
Tabel: Patient Details
4.1.1      Ry hoogte verander na standaard hoogte van 14.25.         1
4.1.2      Gidslyne (Gridlines) verander na rooi kleur.              1
4.1.3      Die lys Threatened geskuif 
                                                                       2
           Na die derde posisie in die lys. 
4.1.4      Data tipe vir die dieet-veld verander na MEMO/Long
                                                                       1
             Text data tipe.
4.1.5 Scientific Name-veld:
           Vereiste-veld (required) gemaak                           2
           > simbool bygevoeg in the format ‘property’-veld 
4.1.6   oevoermasker (Input mask) vir die Turtle Id-veld:
        L00\*9a
            L
            00                                                       5
            *
            9
            a
Turtle Images-tabel en die frm4_2-vorm
4.2.1       Voeg die prentjie Green sea turtle.jpg in die Turtle
              Images-tabel.                                           2
            Vertoon korrek in die vorm frm4_2.
4.2.2       Turtle images-tabel ‘exported’ na die eksamengids. 
            Naam van die lêer verander na Export4_2.                 2
Navraag: qry4_3
4.3

              Kriteria
               Total Species-veld:< 400                               4
               OF
               <=399
              Kriteria
               Diet-veld: Like "*jelly*" And Like "*crabs*"
               (Antwoord: 3 rekords)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017)          REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1                           7

 Navraag: qry4_4
 4.4

             Kriteria
              Turtle Name field: Between "G*" And "P*"
            Between And-funksie gebruik                               7
            G* en P* 
            Sorteer in die stygende order van Turtle Name-veld 
            Kriteria
        Weight in Pounds: Round
        ([weight(in kg)]/2.2046,1)
        (Antwoord: 9 records)
 Vorm: frm4_5
 4.5        Lyn (Border) wydte van die prentjie verander na 4pt. 
            Skadu-effek (Shadow effect) toegepas op die prentjie.
            Opdragknoppie (Command button) ingevoeg in die
              vorm voetskrif (footer) om uit die vorm te gaan.        6
            Skeidingslyne (Dividing lines) nie sigbaar nie. 
            Verstek (Default)-vorm ‘view’ verander na
              deurlopend.
 Verslag: rpt4_6
 4.6    Verslag rpt4_6 gebaseer op Classification Table
            Turtle Name, Tag ID, Colour, Weight (in kg) & Listed
              As is die enigste-velde wat vertoon word.
            Verslag gegroepeer gebaseer op die Weight (in kg)-
              veld. 
            Gegroepeerde intervalle gestel op 50s.
            Bladsynommering verander soos hieronder aangedui
              sodat dit nie op die eerste bladsy van die verslag sal
              vertoon nie. 
                                                                        9

                =Count (IIf ([listed as]="critically
                 endangered",0))
                Gepaste etiket (label) vir die berekening.
                              Totaal vir VRAAG 4                       [42]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                       REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1               (EC/SEPTEMBER 2017)

VRAAG 5      File Name: 5_Save Us
 Hierdie vraag moet sover moontlik gemerk word vanaf die blaaier, behalwe as dit anders
   aangedui is of nie vanaf die webblaaier gesien kan word nie .
 ŉ Maksimum van 1 punt sal afgetrek word as en of ander sluitingsmerkers uitgelaat word .
  Nr.                              Kriteria                           Maks  Punt
 5.1   Title
       <title> Save Sea Turtles </title>
                                                                        2
            ‘Save Sea Turtle' verskyn 
            In die webblaaier (browser tab) 
 5.2   Horizontal Line Grootte
       <hr size="3" color="black"/>                                     1
            Grootte verander na 6 wat saam met opskrif kom. 
 5.3   Image Tag
       <img src="Baby Turtle.jpg" width="100%" height="45%"
       alt="Baby Turtle">
            Prentbron (Image tag) korrek ingevoeg 
                                                                        5
            Prentjie bron is Baby Turtle.jpg
            Wydte is 100%
            Hoogte is 45%
            Alternatiewe teks is Baby Turtle 
 5.4   Vetdruk formatering (Bold formatting)
       <b>Seven</b>                                                     1
             Seven verander na Vetdruk (Bold) 
 5.5   Nie-geordende lys type (Unordered List Type)
       <ul type="square">
                                                                        2
            Kenmerk (Attribute) gebruik is type 
            Kenmerk (Attribute) waarde vir type is “square” 
 5.6   Tabelopskrif (Table Heading)
       <tr>
              <th colspan="2">
       <h1>Most Endangered Sea Turtles In The World</h1>
              </th>
       </tr>                                                            3
            <tr> </tr> nuwe ry ingevoeg 
            <th> </th> merker ingevoeg tussen die <h1> </h1>
              merker 
            Colspan=”2” ingevoeg as ŉ kenmerk (attribute) aan die
              <th> merker 
 5.7   Tabel Ry kleur en fontkleur:
       <tr bgcolor="green">
       <th><font color="white">Turtle Name</font></th>
       <th><font color="white">Scientific Name</font></th>
       </tr>                                                            2
            bgcolor kenmerk (attribute) ingevoeg na die <tr> merker
              op die green 
            <font> </font> ingevoeg vir albei opskrifte in witkleur
              kenmerk (attribute). 

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017)        REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1                             9

 5.8 Opskrif (Caption tag)
     <centered><caption>Table 1:List Of Endangered Turtle
     Species</caption></centered>
                                                                        3
         Opskrifmerker (Caption tags) korrek gebruik 
         Aan die einde van die tabel 
         Teks korrek ingetik en gesentreer 
 5.9 Skakel (Link)
     <a href="http://www.SEETURTLES.org"
     target="_blank">SEETurtles.org</a>                                 1
         Die hiperskakel merker is gekorrigeer deur die href voor
           die webtuiste koppeling te plaas. 
                          Totaal vir VRAAG 5                           [20]
VRAAG 6   Lêernaam: 6_Spotted By & Scientific Info
  Nr.                             Kriteria                             Maks        Punt
 6.1   Spotted By & Scientific Info-werkblad
                                                                        1
            Werkblaaie 2 en 3 verberg 
 6.2   Vind en Vervang
            Vind en vervang opsie is gebruik of enige ander gepaste
              metode                                                   2
            turtle verander na TURTLE in hoofletters 
       (LW: -1 as nie ten volle gedoen het nie)
 6.3   Unieke naam
            gebruik voorwaardelike formatering om die unieke
                                                                        2
              waardes in die kolom te vind 
            Naam van die persoon is Taylor 
 6.4   Sortering
            Sorteer eerste volgens Scientific name-veld in dalende
              order                                                    3
            Dan in stygende order volgens Spotted By-veld 
            Naam van die skilpad is Black Marsh Turtle 
 6.5   Wagwoord (Password)
            Selle A1:D1 beskerm 
                                                                        2
            Met wagwoord 2017
       (LW: Geen punt as die hele werkblad beskerm is)
                             Totaal vir VRAAG 6                        [10]
VRAAG 7      Lêernaam: 7_Winners List           7_Certificate
 7_Certificate (Woordverwerkingsdokument)
  Nr.                             Kriteria                             Maks        Punt
 7.1    Saamvoegfunksie (Mail Merge):
           Winners-werkblad in 7_Winners List sigblad gebruik
             as die databron. 
           Plekhouers gekoppel aan toepaslike-velde. 
           In korrekte posisie 
           Redigeer die ontvangerlys om al die Platinum                6
             Members in te sluit en die wat ŉ adoption certificate
             verwerf het. 
           Stoor die saamvoeg brief (merged letter) as
             7_CertificateMerged in die eksamengids 
                                                  (4 briewe verwag)
                            Totaal vir VRAAG 7                         [6]
                                                          TOTAAL:      180

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

## Related documents

- [GR12 CATN P1 Sept2017 MEMO Eng 2](https://www.hlayiso.com/library/gr12-catn-p1-sept2017-memo-eng-2/b5c28ac2-09a3-4703-849c-349924c32018) — Computer Applications Technology · Memo · 2017 · Eng
- [GR12 CATN P1 Sept2017 QP Eng 2](https://www.hlayiso.com/library/gr12-catn-p1-sept2017-qp-eng-2/7f2741dd-5b56-4f4d-9efb-26c2263be0a2) — Computer Applications Technology · QP · 2017 · Eng
- [CAT P2 GR12 MEMO SEPT2017 (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr12-memo-sept2017-afrikaans/f13e52b1-d03e-4ce0-9cbb-fd83efd28130) — Computer Applications Technology · Memo · 2017 · Afr
- [CAT P2 GR12 MEMO SEPT2017 (English)](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr12-memo-sept2017-english/c01cc76d-6be5-4f8e-b0dd-c7487e06934f) — Computer Applications Technology · Memo · 2017 · Eng
- [Computer Application Technology P1 May June 2017 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/computer-application-technology-p1-may-june-2017-memo-eng/7e7366e7-46e1-4300-a0da-3e88eb4b2ece) — Computer Applications Technology · Memo · 2017 · Eng
- [Computer Application Technology P1 Nov 2017 Memo Afr Rewrite](https://www.hlayiso.com/library/computer-application-technology-p1-nov-2017-memo-afr-rewrite/4c3ced4d-1987-42e1-85c6-38ce6cec21d3) — Computer Applications Technology · Memo · 2017 · Afr

## More from Grade 12 Computer Applications Technology

- [CAT P1 QP GR12 SEPT 2025 AFRIK watermark](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-qp-gr12-sept-2025-afrik-watermark/1b848d13-4e0f-4b33-91ef-2fcd3dc2e6b9) — QP · 2025 · Afr
- [CAT P2 GR12 QP September 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr12-qp-september-2025-eng-watermark/fd63d968-a454-409d-9293-0862b56232b1) — QP · 2025 · Eng
- [CAT P1 QP GR12 SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-qp-gr12-sept-2024-afrikaans/82b87849-4ee6-4b20-8b30-633307bd7329) — QP · 2024 · Afr
- [CAT P1 QP GR12 SEPT 2024 English](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-qp-gr12-sept-2024-english/bf2518c3-ae79-4251-8145-1b062895b12f) — QP · 2024 · Eng
- [CAT P2 GR12 QP SEPT 2024 English](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr12-qp-sept-2024-english/b8b0a9f3-f8c6-4f0a-8ddf-30b58008b603) — QP · 2024 · Eng
- [Computer Applications Technology P1 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/computer-applications-technology-p1-nov-2024-afr/502fe6df-4d11-41d1-8e23-b219565e715b) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
