# Computer Applications Technology Grade 12 P2 2013 Memo (Afr)

> Grade 12 Computer Applications Technology Paper 2 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2013 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr12-catn-p2-memo-afr/fd721abc-0094-4d70-b8d8-fd34f7cecde7
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Computer Applications Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2013
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Computer Applications Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/computer-applications-technology) › [Computer Applications Technology Grade 12 P2 2013 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr12-catn-p2-memo-afr/fd721abc-0094-4d70-b8d8-fd34f7cecde7)

## About this document

Computer Applications Technology · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2013. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                  Province of the
                  EASTERN CAPE
                  EDUCATION

                          NASIONALE
                      SENIOR SERTIFIKAAT

                            GRAAD 12

                      SEPTEMBER 2013

    REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2
                (TEORIE)
              MEMORANDUM

PUNTE:   150

                 Hierdie memorandum bestaan uit 10 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                      REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                 (SEPTEMBER 2013)

AFDELING A

VRAAG 1: PAS-ITEMS                            VRAAG 2: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

1.1    D      MICR                 (1)       2.1    A                               (1)
1.2    K      Spooler              (1)       2.2    C                               (1)
1.3    B      Enkripsie            (1)       2.3    D                               (1)
1.4    C      Patch                (1)       2.4    C                               (1)
1.5    E      Cap                  (1)       2.5    C                               (1)
1.6    A      Blog                 (1)       2.6    C                               (1)
1.7    H      Bandwydte            (1)       2.7    B                               (1)
1.8    F      Defragmenteer        (1)       2.8    D                               (1)
1.9    G      Styl                 (1)       2.9    A                               (1)
1.10   I      SUMIF                (1)       2.10   B                               (1)
                                    [10]                                              [10]

                                                           TOTAAL AFDELING A:          20

AFDELING B

VRAAG 3

3.1    3.1.1    Kantoorpakket                                                         (1)

       3.1.2    1.3MP Webkamera                                                       (1)

       3.1.3        Mikrofoon 
                    Oorfone/luidsprekers 
                                             OF
                    Oorfone met ŉ ingeboude mikrofoon                   (Enige 2)     (2)

       3.1.4    Ja. 
                Die skootrekenaar kan aan ŉ netwerk koppel met die
                Ethernetkonneksie of ŉ woelkol deur gebruik te maak van die Wi-Fi
                wat aan die internet gekoppel is.                                     (2)

       3.1.5    Windows 8 Pro.                                                        (1)

       3.1.6       Bluetooth het ŉ langer reikafstand as infra-rooi. 
                   Bluetooth word nie belemmer deur items tussen die ontvanger
                    en sender nie 
                   Bluetooth het ŉ vinniger oordra-kapasiteit 
                   Bluetooth-toestelle kan mekaar aanvoel en outomaties data
                    oordra 
                   Enige ander toepaslike antwoord.                    (Enige 2)      (2)

       3.1.7       Bluetooth 
                   USB-kabel                                                         (2)

       3.1.8    Sentrale Verwerkingseenheid/verwerker                                 (1)

       3.1.9    2.3 GHz                                                               (1)

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2013)            REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                                3

 3.2    3.2.1             LED-monitor gebruik minder krag 
                          LED-monitor beslaan minder spasie                               (2)

        3.2.2             Grootte van die skerm 
                          gemeet diagonaal oor die skerm in duim                          (2)

 3.3    3.3.1             Die lêer kan net oopgemaak en gelees word. 
                          Die lêer kan nie geredigeer en weer gestoor word nie. 
                                                                                (Enige 1)   (1)

        3.3.2             Die persoon wat die lêer gestuur het wil nie hê dat enigiemand
                           dit verander nie. 
                                                       OF
                          Alle lêers op ŉ CD is leesalleen siende dat die data op ŉ CD
                           nie verander kan word nie.                                      (1)

        3.3.3      Kopieer die lêer na die rekenaar en verwyder dan die lees-alleen
                   opsie vanuit die eienskappe van die lêer.                               (1)

 3.4        Help met voorraadopname/laat toe dat voorraadstelsel op rekenaar
             gedoen kan word 
            Akkuraat – wanneer iemand ŉ item leen kan hulle net die strepieskode
             skandeer 
            Verbeter die uitgee en terugneem van boek, sagte afdrukke, ens. 
            Enige ander toepaslike antwoord.                              (Enige 2)       (2)

 3.5    3.5.1              Digitale kamera het ŉ hoër resolusie. 
                           Die webkamera is geïntegreer, menende dat die
                            skootrekenaar rondgedra sal moet word om foto’s te neem. 
                           Enige ander toepaslike antwoord.                   (Enige 2)    (2)

        3.5.2              Die resolusie (MP) 
                           Geheue of tipe geheuekaart wat gebruik moet word siende
                            dat party tipes duurder is 
                           Grootte van die kaart wat gebruik kan word
                           Opties teenoor digitale zoem 
                           Koppelvlak/tipe konneksie om foto’s oor te dra 
                           Enige ander toepaslike antwoord.                 (Enige 2)      (2)

        3.5.3      Inkspuit                                                                 (1)
                                                                                            [27]

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                       REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                      (SEPTEMBER 2013)

VRAAG 4

4.1          Deel van hardeware 
             Deel en werk op dieselfde data/lêers 
             Data kan maklik tussen rekenaars oorgedra word instede van met die
              hand 
             Beter sekuriteit moontlik 
             Laat toe vir beter kommunikasie                           (Enige 2)           (2)

4.2   4.2.1         ŉ LAN 
                    wat beperk word tot ŉ klein area soos ŉ skool 
                    waar ŉ WAN oor groter afstande strek soos ŉ provinsie of selfs
                     die hele land. 
                 (Nota: geen punte toegeken vir uitbreiding van afkortings)                  (3)

      4.2.2         ŉ Normale rekenaar gebruik hulpbronne op ŉ netwerk en ŉ
                     bediener verskaf hulpbronne. 
                    ŉ Bediener verskaf ook sekuriteit en stoorplek vanaf ŉ sentrale
                     punt.                                                                  (2)

4.3   4.3.1         Indien student video oor die internet kyk mag die aflaai-limiet
                     vinnig opgebruik word.
                    Studente mag video sien wat onaanvaarbaar of sleg is. 
                                                                             (Enige 1)       (1)

      4.3.2      Die video kan afgelaai en dan interne gedeel word oor die
                 netwerk.                                                                   (1)

4.4   Voordele:
       Makliker om toerusting te installeer omdat geen kabels nodig is nie 
       Toerusting kan draagbaar wees 
       Toestelle kan aan die internet koppel in plekke waar kabels nie gelê kan
         word nie                                                        (Enige 1)
      Nadele:
       Stadiger 
       Sein kan nie altyd opgetel word nie 
       Sein kan selfs verlore gaan wees a.g.v. steurings 
       Moeiliker om op te stel/benodig ŉ ervare tegnikus wat weet wat hy doen
            
       Potensieel swakker sekuriteit                                   (Enige 1) (2)

4.5      Voeg wagwoorde by tot lêers 
         Enkripsie op dokumente 
         Beperk toegangsregte tot lêers                                      (Enige 2)     (2)

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2013)               REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                             5

 4.6    4.6.1              Geen papier 
                           Drukker nie aanlyn 
                           Drukker nie aangeskakel 
                           Foutiewe kabel 
                           Probleem met drukkerdrywer 
                           Papier sit vas 
                           Enige ander toepaslike antwoord.                   (Enige 2)   (2)

        4.6.2              Drukwerk kan gestop en weer begin word 
                           Skraap van drukopdragte 
                           Kan die volgorde waarin drukopdragte uitgevoer word
                            verander                                           (Enige 2)   (2)

        4.6.3          Stel drukker as die bestekwaarde                                    (1)

 4.7    4.7.1              “Green computing” 
                            (Aanvaar spesifieke voorbeelde daarvan)
                           Goedkoper                                                      (2)

        4.7.2              Waarborg verval 
                           Kwaliteit van afdrukke mag slegter wees 
                           Mag moontlik die drukker beskadig                  (Enige 2)   (2)

 4.8    4.8.1              hardeskyf 
                           SVE 
                           grafikakaart 
                           LSG                                                (Enige 2)   (2)

        4.8.2              Wanneer nuwer komponente nie bygevoeg kan word tot die
                            huidige moederbord 
                           Is goedkoper om te koop as opgradeer 
                           Indien aanpasbare hardeware komponente nie vir die
                            moederbond gevind kan word nie                    (Enige 1)     (1)
                                                                                            [25]

 VRAAG 5

 5.1    5.1.1             ŉ Maatskappy wat ŉ hoëspoed konneksie tot die internet het 
                           en
                          dit aan kliënte uitverhuur teen ŉ maandelikse koste.            (2)

        5.1.2             Vinniger 
                          Hoë bandwydte 
                          Nie nodig om in te skakel 
                          Altyd/Permanent aan internet gekoppel 
                          Telefoonoproepe kan gemaak word op dieselfde tyd as wat die
                           internet gebruik word                             (Enige 2)     (2)

        5.1.3             Skakellyn gebaseer op tyd gekoppel 
                          en ADSL op die hoeveelheid data oorgedra                        (2)

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                      REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                     (SEPTEMBER 2013)

      5.1.4   Breëband:
              Enige hoëspoed  hoë bandwydte  internetkonneksie

              Bandwydte:
              Die hoeveelheid data wat afgelaai/oorgedra kan word  binne ŉ
              bepaalde tyd                                                                (4)

5.2   5.2.1       ŉ Interne netwerk 
                  wat dieselfde protokolle en protokolle gebruik as die internet.        (2)

      5.2.2       Daar is geen nut siende dat die verbruikers naby aan mekaar is
                   en die netwerk, die hoofrede vir die installering ŉ die intranet 
                  en daar is ook geen nut/rede dat verbruikers interne webblaaie
                   moet besoek nie                                                        (2)

5.3   5.3.1       Sekuriteit is goed a.g.v. wagwoorde, kodes, ens, 
                  Gemaklik – 24/7/365 beskikbaar 
                  Vinniger/geen rye 
                  Toegang tot ŉ wye reeks fasiliteite soos betaal van rekeninge,
                   balansstate
                  Geen probleem met tjekbedrog nie 
                  Behoort goedkoper te wees as gewone bankkostes 
                  Relatief eenvoudig om te gebruik, 
                  kan rekeninge vanaf jou rekenaar beheer                (Enige 2)       (2)

      5.3.2       Phishing-aanvalle mag voorkom bv. verbruikers wat gelei word
                   om private inligting uit te gee aan iemand  wat voorgee hy is ŉ
                   wettige entiteit 
                                                    OF
                  Lei verbruikers na ŉ valse webblad of e-posse uit te stuur wat
                   wettig lyk op soek na det ouls
                  Moontlike sekuriteitsrisiko’s soos identiteitsdiefstal, internet
                   bedrog, krakers                                                         (2)

      5.3.3       Gebruik van wagwoorde (pin-nommers) 
                  Gebruik op-skerm sleutelbord vir die inlees van wagwoorde 
                  Verskillende vlakke van wagwoorde 
                  SMS’e wat uitgaan om verbruikers in kennis te stel van enige
                   transaksies
                  Outomatiese aftekening nadat die banksessie vir ŉ sekere
                   tydperk onaktief is 
                  Gebruik veilige enkripsie/protokolle doos SSl of HTTPS 
                  Veiligheidsslot moet onder regs vertoon word             (Enige 2)     (2)

      5.3.4       Kontantonttrekking 
                                                 OF
                  Kontantdeposito                                                        (1)

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2013)            REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                                 7

 5.4    5.4.1          Skep van geïnteresseerde groepe 
                       Pos van multimedia (foto’s/video/ens.) 
                       Baie eienskappe kan bygevoeg word soos speletjies  (Enige 2)        (2)

        5.4.2          Gevaar van aanlyn skelms soos pedofiele
                       Probleme met sekuriteit/privaatheid
                       Mense mag virtuele verhoudings skep
                       Skep van/blootstelling tot ongewenste inhoud
                       Probleme met verslawing
                       Inhoud publiseer wat gesien en teen jou gebruik kan word
                       Aangeleenthede soos versleuring                        (Enige 2)     (2)

 5.5    5.5.1          ŉ Webtuiste wat soek vir spesifieke inligting op die internet 
                       deur gebruik te maak van sleutelwoorde of -frases.                  (2)

        5.5.2          Gebruik aanhalingstekens 
                       Gebruik + of – tekens voor sleutelwoorde 
                       Gebruik ŉ gevorderde soektog, bv. data, tipes
                       Soek in die resultate van ŉ bestaande soektog 
                       Gebruik alternatiewe woorde/sinonieme 
                       Webbladsye vanuit Suid-Afrika stel, selekteer ander tale in die
                        soekenjin 
                       Gebruik ŉ ander soekenjin                              (Enige 2)    (2)

        5.5.3          Maak seker of jy die persoon/plek kan vertrou soos ŉ
                        universiteit 
                       Dieselfde inligting kan op ander plekke gevind word 
                       Gebruik jou gesonde verstand/vertrou jou instink en kyk eers of jy
                        die inligting kan vertrou 
                       Die datum van die webtuiste, hoe nuwer hoe beter 
                       Kyk of die outeurs vertrou kan word 
                       Kyk of dit deur ander outeurs ondersteun word 
                       Kyk na die kwaliteit van die taal                      (Enige 2)     (2)
                                                                                             [31]

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                   REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                      (SEPTEMBER 2013)

VRAAG 6

6.1   6.1.1   ŉ Kantoorpakket is ŉ versameling programme  soos
              woordverwerkers, sigblad en databasisprogrammatuur wat integreer
              word en saam versprei word as ŉ eenheid.                                  (2)

      6.1.2   A.     Oopbron
              Koste:
              Gratis beskikbaar 
              Ondersteuning
              Moeiliker om plaaslike ondersteuning te kry (skaarse vaardighede)
              Kan gratis ondersteuning verkry vanaf aanlyn gemeenskappe
              Mag tegniese bystand nodig kry wat duur kan wees 

              B.     Eiendomssagteware
              Koste:
              Kan duur uitwerk 
              Ondersteuning
              Ondersteuning oral beskikbaar                                             (4)

6.2   6.2.1   Databasis                                                                 (1)

      6.2.2   Sigblad                                                                   (1)

6.3   6.3.1       ŉ Tipe spioenasiesagteware (spyware) 
                  wat elke sleutel wat gedruk word opneem.                             (2)

      6.3.2   Die sagteware bevat advertensies in die vorm van baniere op opwip-
              vensters.                                                                 (1)

      6.3.3       “Anti-spyware” sagteware doen verslag rakende “Spyware” of
                   waarsku oor verdagte aktiwiteit 
                  Bestekwaarde vir tuisblad verander 
                  Internetaktiwiteite wat nie deur verbruiker begin is nie 
                  Word gevat na verskillende webtuiste as die URL wat ingelees
                   word 
                  Nuwe taakbalke, skakels/gunstelinge 
                  Bestekwaarde vir soekenjin verander 
                  Rekenaar begin stadig werk.                             (Enige 2)    (2)

      6.3.4       Maak seker dat die program outomaties sal werk 
                  Doen gereelde skanderings van die hele stelsel 
                  Gebruik net een anti-virus program op ŉ slag 
                  Installeer dit op al die masjiene 
                  Stuur verslae van enige virus aktiwiteit na die
                   administrateur                                  (Enige 2)            (2)

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2013)          REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                                 9

        6.3.5           ŉ Anti-virus werk deur die spesifieke aktiwiteitsprofiel en ŉ
                         virus te vergelyk met ŉ databasis. 
                        Hierdie databasis moet gereeld opdateer word omdat daar
                         elke dag nuwe virusse uitkom. 
                        Opdaterings van die nuutste virus definisies vanaf die bediener
                         van die anti-virus vervaardiger.                                 (3)

 6.4           Om die grootte te verminder 
               Kombineer van meer as een lêer in een om dit makliker te maak om te
                kopieer of e-pos of kopieer na ŉ verwyderbare skyf                        (2)

 6.5           Ja, die lêers wat geskraap word gaan na die “recycle bin”.
                Tot dit van daar af geskraap word.
               Sy kan dit van daar af herinstel van waar dit af kom.                     (2)

 6.6    6.6.1           “Repetitive Strain Injury” is ŉ besering wat veroorsaak word
                         deur herhaalde bewegings 
                        soos om op ŉ sleutelbord te werk                                 (2)

        6.6.2      TWEE maniere om RSI te voorkom
                   Enige EEN voorbeeld van ergonomie:
                       “Palm pads” 
                       Gewrigondersteuning
                       Sleutelborde wat gesplete is of geboë is
                       Sleutels wat op ŉ hoek is                              (Enige 1)
                   EN
                   Nog EEN rede:
                       Neem gereelde breuke 
                       Strek
                       Rus                                                    (Enige 1)    (2)
                                                                                           [26]

 VRAAG 7

 7.1    7.1.1      REDE
                   Die omvouing styl/formatering van die prentjie is verkeerd       (1)
                   EN
                   OPLOSSING
                       Maak die formatering/omvouing reg na “tight”
                       Kieskaart opsies: format picture – layout/wrapping 
                                                                            (Enige 1)(1)   (2)

        7.1.2           Gebruik die “AutoFit table”-funksie 
                        Verminder die linker en regter kantlyne van die bladsy 
                        Verminder die wydte van die kolomme in die tabel 
                        Verander na landskap                                 (Enige 2)   (2)

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                    REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                    (SEPTEMBER 2013)

      7.1.3        Verander die taal na “English SA” 
                   “Ignore all”-opsie 
                   “Add to dictionary”-opsie 
                   Sit die funksie wat spelfoute optel af                 (Enige 1)    (1)

7.2   Style 
      Dan kon hy net die styl verander het wat dan outomaties al die opskrifte sou
      verander het na dieselfde formatering.                                            (2)

7.3      ŉ Sigblad het ingeboude funksies en formules wat vir berekeninge
          gebruik kan word. ŉ Woordverwerker het net beperkte formules. 
         ŉ Sigblad word gebruik vir die manipuleer van nommers waar ŉ
          woordverwerker vir woorde is. 
         Waardes word outomaties opdateer indien enigiets verander.  (Enige 2)         (2)

7.4   7.4.1    Strepieskode of ISBN
               Net een boek kan ŉ unieke strepieskode/ISBN hê                           (2)

      7.4.2    Yes/No                                                                   (1)

      7.4.3    Teks                                                                     (1)

      7.4.4    Gebruik van spesifieke plekhouers wat verbruikers forseer om net
               spesifieke data in te lees soos getalle of letters.                      (1)

      7.4.5    Skep ŉ geldigheidsreël  waarin jy spesifiseer dat die jaar later as
               2000 moet wees (>=2000)                                                  (2)

7.5   7.5.1    Absolute selverwysing                                                    (1)

      7.5.2    Om te verhoed dat selverwysings verander  wanneer ŉ formule
               gekopieer word.                                                          (2)

      7.5.3    Dit sal nie verander nie.                                                (1)

7.6   Die “developer tab” bevat opsies waar komponente soos “checkboxes”- en
      “dropdown”-kieskaarte toegevoeg kan word tot elektroniese vorms.                  (1)
                                                                                        [21]

                                                               TOTAAL AFDELING B:       120
                                                                   GROOTTOTAAL:         150

## Related documents

- [Gr12 CATN P2 Memo EA](https://www.hlayiso.com/library/gr12-catn-p2-memo-ea/c12f4a49-a4db-41d2-8e7f-8423c7493926) — Computer Applications Technology · Memo · 2013
- [Gr12 CATN P2 QP Eng](https://www.hlayiso.com/library/gr12-catn-p2-qp-eng/9f28f7f6-20f4-4c2c-8a1c-d1654b70f42e) — Computer Applications Technology · QP · 2013 · Eng
- [CAT P2 Nov 2013 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-nov-2013-memo-eng/11fa5c8b-e9d9-41d8-b66f-13c62f096518) — Computer Applications Technology · Memo · 2013 · Eng
- [CAT P2 GR12 MEMO SEPT2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr12-memo-sept2020-afrikaans/73167bc1-7d37-4313-9e6c-6055b941495e) — Computer Applications Technology · Memo · 2020 · Afr
- [CAT P2 GR12 MEMO SEPT2019 English](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr12-memo-sept2019-english/be90bdf5-3d2f-40b0-8dfd-16e7142e74e6) — Computer Applications Technology · Memo · 2019 · Eng
- [CAT P2 GR12 MEMO SEPT2017 (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr12-memo-sept2017-afrikaans/f13e52b1-d03e-4ce0-9cbb-fd83efd28130) — Computer Applications Technology · Memo · 2017 · Afr

## More from Grade 12 Computer Applications Technology

- [CAT P1 QP GR12 SEPT 2025 AFRIK watermark](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-qp-gr12-sept-2025-afrik-watermark/1b848d13-4e0f-4b33-91ef-2fcd3dc2e6b9) — QP · 2025 · Afr
- [CAT P2 GR12 QP September 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr12-qp-september-2025-eng-watermark/fd63d968-a454-409d-9293-0862b56232b1) — QP · 2025 · Eng
- [CAT P1 QP GR12 SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-qp-gr12-sept-2024-afrikaans/82b87849-4ee6-4b20-8b30-633307bd7329) — QP · 2024 · Afr
- [CAT P1 QP GR12 SEPT 2024 English](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-qp-gr12-sept-2024-english/bf2518c3-ae79-4251-8145-1b062895b12f) — QP · 2024 · Eng
- [CAT P2 GR12 QP SEPT 2024 English](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr12-qp-sept-2024-english/b8b0a9f3-f8c6-4f0a-8ddf-30b58008b603) — QP · 2024 · Eng
- [Computer Applications Technology P1 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/computer-applications-technology-p1-nov-2024-afr/502fe6df-4d11-41d1-8e23-b219565e715b) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
