# Computer Applications Technology Grade 12 P2 2016 Memo (Afr)

> Grade 12 Computer Applications Technology Paper 2 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2016 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr12-catn-p2-s16-memo-afr/5f34b61c-b97a-4c22-b7ce-9123d3014c43
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Computer Applications Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2016
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Computer Applications Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/computer-applications-technology) › [Computer Applications Technology Grade 12 P2 2016 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr12-catn-p2-s16-memo-afr/5f34b61c-b97a-4c22-b7ce-9123d3014c43)

## About this document

Computer Applications Technology · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2016. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                    SENIOR SERTIFIKAAT

                          GRAAD 12

                    SEPTEMBER 2016

    REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2
              MEMORANDUM

PUNTE:   150

               Hierdie memorandum bestaan uit 10 bladsye.

### Page 2

2                            REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2               (EC/SEPTEMBER 2016)

AFDELING A

VRAAG 1: PAS-ITEMS                       VRAAG 2: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

1.1      D                        (1)    2.1    B                                              (1)
1.2      I                        (1)    2.2    D                                              (1)
1.3      K                        (1)    2.3    A                                              (1)
1.4      G                        (1)    2.4    B                                              (1)
1.5      A                        (1)    2.5    D                                              (1)
1.6      N                        (1)    2.6    C                                              (1)
1.7      B                        (1)    2.7    A                                              (1)
1.8      P                        (1)    2.8    D                                              (1)
1.9      E                        (1)    2.9    B                                              (1)
1.10     C                        (1)    2.10   C                                              (1)
                                 [10]                                                         [10]

VRAAG 3: WAAR/ONWAAR-ITEMS

3.1      Die MOEDERBORD is die groot stroombaanbord binne die rekenaar wat gleuwe en
         konnektors het vir al die komponente van ŉ rekenaar.                                     (1)
3.2      MICR is ŉ tegnologie wat maak dat ŉ masjien karakters soos rekeningnommers op ŉ
         tjek kan lees.                                                                           (1)
3.3      BID OR BUY is die grootste Internetveilingwebwerf in Suid-Afrika.                        (1)
3.4      PHARMING herlei die gebruiker outomaties na ŉ ander vals webtuiste sonder sy
         medewete.                                                                                (1)
3.5      ŉ BYSKRIF is ŉ genommerde etiket wat jy kan byvoeg by ŉ tabel, prentjie of ŉ
         item.                                                                                    (1)
                                                                                                  [5]

                                                                  TOTAAL AFDELING A:              25

    Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 3

(EC/SEPTEMBER 2016)              REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                                      3

 AFDELING B

 VRAAG 4: STELSELTEGNOLOGIEË

 4.1    4.1.1    Paint                                                                                 (1)
        4.1.2      Haar behoeftes is redelik eenvoudig en kan verrig word deur van Paint
                   gebruik te maak, aangesien dit ŉ gratis program is wat saam met die
                   Windowsbedryfstelsel geïnstalleer is.
                   Photoshop is relatief duurder en moet aangekoop en geïnstalleer word
                   voordat dit gebruik kan word. Dit is dus nie geskik vir haar behoeftes nie.         (2)
 4.2    4.2.1       Disk Cleanup:
                    o Verwyder tydelike lêers wat vanaf die Internet afgelaai is.
                    o Verwyder tydelike lêers wat deur Windows geskep is.
                    o Maak die ‘Recycle Bin’ leeg.
                    Dit kan ook geïnstalleerde programme wat jy nooit of selde gebruik,
                    verwyder.
                    Saampers van lêers.                                                (Enige 2)       (2)
        4.2.2       Groot kapasiteit
                    Draagbaarheid
                    Maklike gebruik
                    Hoë spoed
                    Betroubaarheid                                                     (Enige 2)       (2)
        4.2.3            Lêers kan per ongeluk oorgeskryf of verwyder word.
                         Apparatuur kan onklaar raak, soos wanneer ŉ skyfaandrywer faal.
                         Toestelle kan gesteel word.
                         Rampe soos brande, aardbewings en vloede kan apparatuur vernietig.
                         Lêers kan korrup word as gevolg van fluktuasies in elektriese
                         kragtoevoer.
                         Lêers kan verwyder of korrup gemaak word deur virusse, ens.
                                                                                       (Enige 2)       (2)
 4.3    4.3.1    Ctrl + Alt + Delete                                                                   (1)
        4.3.2       Regsklik op die program.
                    Klik op ‘end program’ of op die ‘end task button’.                                 (2)
 4.4    4.4.1    Inkspuitdrukker                                                                       (2)

        4.4.2     Geen papier in drukker.
                  Kabels nie behoorlik gekonnekteer nie.
                  Datum- en tydinstellings.
                  Apparatuurinstellings.
                  Min ink of ink vlakke is te laag.                                   (Enige 2)        (1)
 4.5       Beskadigde luidspreker.
           Swak konneksie.                                                            (Enige 1)        (1)

   Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 4

4                               REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                   (EC/SEPTEMBER 2016)

4.6      4.6.1       Start, Control panel en skakel outomatiese opdaterings af.                          (1)
         4.6.2       Opdaterings neem spasie op.
                     Kan versoenbaarheidsprobleme veroorsaak.
                     Gevaar om stelsel te restabiliseer.
                     Kan steurend wees wanneer jy konsentreer.
                     Dit gebruik baie data – kan jou limiet oorskry.                    (Enige 2)        (2)
4.7      4.7.1       Webgebaseerde
                     Yahoo in die e-pos adres verwys na ŉ webblaaier.                                    (2)
         4.7.2     Jy kan die toepassings net gebruik as jy aan die Internet gekoppel is.
                   Die toepassings het dalk nie al die eienskappe of funksies van die
                   toepassings wat op rekenaars geïnstalleer word nie.
                   Webgebaseerde toepassings kan stadig laai.
                   Die gebruiker sal dit nie kan gebruik indien die bediener foutief is en nie wil
                   werk nie.                                                            (Enige 1)        (1)
4.8      Hoe hoër die kwaliteit van die beeld, hoe groter is die lêer waarin die beeld gestoor
         word.                                                                                           (1)
4.9      4.9.1     Ergonomiese sleutelborde plaas die sleutels so dat ŉ mens se hande in ŉ
                   meer natuurlike posisie gehou word.
                   Dit verminder die moontlikheid van Karpale tonnelsindroom.           (Enige 1)        (1)
         4.9.2     Verminder die warboel op die lessenaar of werkoppervlak.
                   Draagbaarheid.                                                       (Enige 1)     (1)
                                                                                                     [25]
VRAAG 5: INTERNET- EN NETWERKTEGNOLOGIEË

5.1      5.1.1      Dit is ŉ hoëspoed-, hoëbandwydte-konneksie.
                    Sy wil graag na video’s kyk en wil oor die algemeen net gekonnekteer
                    wees.                                                             (Enige 1)          (1)
         5.1.2      ‘Unshaped’ beteken dat alle Internetdienste dieselfde voorkeur geniet.               (1)
         5.1.3     Flieks en musiek lêers is gewoonlik groot en databondel pakkette bied
                   verskillende opsies vir die hoeveelheid data wat in ŉ maand afgelaai en
                   opgelaai kan word.
                   Die beperkte hoeveelheid data wat afgelaai kan word, kan uitgeput raak.
                                                                                      (Enige 1)          (1)
         5.1.4   Maksimum aflaaispoed en maksimum oplaaispoed.                                           (1)
5.2      5.2.1   Intydse boodskapdienste is ŉ kommuniksasie-fasiliteit wat deur mense
                 gebruik kan word sonder enige uitstel terwyl e-pos kommunikasie soms
                 nie die ontvanger onmiddellik bereik nie.                                               (2)
         5.2.2       VoIP oproepe is goedkoper as normale telefoonoproepe.
                     Die programmatuur is normaalweg gratis.
                     VoIP laat jou toe om lêers oor te dra en videokonferensie-oproepe te maak.
                                                                                      (Enige 2)          (2)

    Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 5

(EC/SEPTEMBER 2016)              REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                                       5

 5.3    5.3.1  ŉ Extranet verskil van ŉ intranet deurdat dit toeganklik is vir eksterne vennote
               soos belangrike kliënte, verskaffers en besigheidsvennote om inligting uit te
               ruil, om besighede te integreer en om data en toepassings te deel.                       (1)
        5.3.2     Verbeterde samewerking tussen ondernemings en kliënte.
                  Sekuriteit – jy het beheer oor wie toegang het tot jou tuiste.        (Enige 1)       (1)
 5.4    5.4.1 Spyware het haar tuisblad se instellings verander en haar herlei na
               verskillende ander bladsye.                                                              (1)
        5.4.2     ŉ Veilige webtuiste se URL begin met https.
                  ŉ Klein slotjie sal langs die URL verskyn wat aandui dat die webtuiste veilig
                  is.                                                                                   (2)
 5.5    Sy kan e-pos boodskappe sorteer of filter.                                                      (1)
 5.6    Gebruik ŉ lêergidsstelsel, soortgelyk aan die in Windows Explorer, om die
        boodskappe wat jy wil hou te bestuur.                                                        (1)
                                                                                                    [15]
 VRAAG 6: INLIGTINGSBESTUUR
 6.1 6.1.1 ŉ Soekenjin is ŉ program wat na dokumente op die Internet soek, deur van
               sleutelwoorde of frases wat deur die gebruiker ingetik word, gebruik te maak.
               Hierdie treffers word gewoonlik in die volgorde waarop dit op die navraag
               betrekking het, vertoon en word treffers (hits) genoem.                                  (1)
     6.1.2         Gebruik spesifieke sleutelwoorde of sinonieme.
                   Sluit sekere woorde uit deur van Boolese waardes gebruik te maak.
                   Gebruik die soekenjin se waardes om jou soektog te verfyn.
                   Spesifiseer datum reekse en lêer tipes, ens..
                   Gebruik aanhalingstekens.
                   Gebruik meer as1 woord, maar nie meer as 10 woorde in ŉ frase nie.
                                                                                     (Enige 2)          (2)
 6.2 Inligtingsoorlading is wat gebeur wanneer mense nie die hoeveelheid inligting
     waaraan hulle daagliks blootgestel word, kan hanteer nie.                                          (1)
 6.3     Let op gesaghebbendheid, objektiwiteit en affiliasie van skrywer/die organisasie
         waarmee die bron hom verbind/wat die publikasies verskaf.
         Wat is die rede/motivering agter die webblad?
         Is daar ŉ verwysingslys beskikbaar?
         Het die bron ŉ datum wat aandui wanneer dit gepubliseer of opgedateer is?
         Is die webblad permanent of is dit deel van ŉ permanente organisasie?
         Is die feite korrek?
         Is daar enige kruisverwysing na ander betroubare bronne?
         Dekking – gee dit wye dekking oor die onderwerp?
         Bestudeer die algehele voorstelling van die webblad, bv. spelfoute.         (Enige 2)          (2)
 6.4          Dit is moontlik om ŉ wyer teikengehoor te bereik/meer kliënte/globale markte.
              Makliker om te kommunikeer met kliënte en om terugvoering te kry.
              Bou goeie sakeverhoudinge tussen onderneming en sy kliënte deur sosiale
              media te gebruik.
              Bemarkingskoste is relatief laer as drukmedia.                         (Enige 2)          (2)

   Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 6

6                             REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                  (EC/SEPTEMBER 2016)

6.5      6.5.1   Sy kan nie ŉ Word-dokument wat in ŉ nuwer weergawe geskep is, soos bv.
                 2007 in ŉ ouer weergawe soos Word 2003 oopmaak nie.                                  (1)
         6.5.2     Installeer ŉ program wat ŉ lêer in ŉ ander formaat kan omskakel. Installeer
                   ŉ versoenbaarheidspakket.
                   Haar vriendin moet dit as ŉ Word 2003 lêer stoor.                (Enige 1)      (1)
                                                                                                  [10]
VRAAG 7: SOSIALE IMPLIKASIES
7.1 7.1.1 VOORDEEL
               Jy kan 24/7, uit die gerief van jou huis, goedere aankoop of besprekings
               doen.
               Jy kan pryse makliker vergelyk.
               Pryse is soms goedkoper.
               ŉ Besigheid kan sy oorhoofse kostes verminder wat lone en winkelhuur
               aanbetref en kan wêreldwyd handel dryf.
               Die besigheid hoef nie groot hoeveelhede voorraad aan te hou nie.
               Enige iets van boeke tot DVD’s tot motors kan aanlyn gekoop word.
               Geen druk vanaf verkoopspersoneel word ervaar nie.                  (Enige 1)
           NADEEL
               Dit is beter om eerder self te gaan kyk na die goed wat jy wil koop.
               Goedere kan tydens aflewering gesteel word.
               Afleweringskoste en invoerbelasting is ter sprake as die artikel van oorsee
               af kom.
               Aanlyn gevare - virusse en uitvissingsbedrog, ens.
               Onpersoonlike verkope.
               Dit is moeilik om goedere terug te stuur veral as die artikel van oorsee af
               kom.                                                                (Enige 1)          (2)
    7.1.2      Maak seker dat jy die organisasie se kontakbesonderhede het asook die
               URL
               Maak seker dat die webtuiste veilig is.
               Kyk vir waarborge oor veiligheid en terugstuurbeleid.
               Wees bewus van die terme en voorwaardes.
               Maak seker van betalings- en afleweringsbesonderhede.
               Hou volledig boek van wat jy bestel of reserveer.
               Wees bewus van die feit dat jy dalk invoerbelasting sal moet betaal as jy
               items van buite Suid-Afrika af aankoop.
               Gee slegs jou kredietkaartbesonderhede en moet nooit jou PIN of ander
               bankbesonderhede verskaf nie.                                       (Enige 2)          (2)
7.2 7.2.1 Data kan op baie maniere gesteel word: dit kan fisies gesteel word deur dit
           na draagbare stoormedia te kopieer, dit kan tydens data-oordrag op ŉ
           netwerk onderskep word, dit kan deur sosiale manipulasie verkry word.                      (1)
    7.2.2 Dit verwys na pogings om die gebruiker om die bos te lei om vertroulike
           inligting soos PIN nommers en wagwoorde bekend te maak, gewoonlik deur
           e-pos.                                                                                     (1)

    Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 7

(EC/SEPTEMBER 2016)             REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                                       7

 7.3    7.3.1    Sosiale netwerkdienste                                                                (1)
        7.3.2       Stigting van gebruikersgroepe.
                    Pos van multimedia foto’s en video’s.
                    Verskeie toevoegings kenmerke soos bv. speletjies.
                    Fasiliteite om ou vriende en kennisse op te spoor.
                    Status opdaterings, ens.                                          (Enige 2)        (2)
 7.4    Crippleware is ŉ tipe vryware programmatuur wat gratis versprei word aan die
        gebruiker. Belangrike funksies van die program soos om te druk of die vermoë om
        lêers te stoor is nie beskikbaar totdat die gebruiker die programmatuur registreer nie.
        Verbruikers word toegelaat om die programmatuur te besigtig voordat hulle dit koop,
        maar hulle word nie toegelaat om al die beskikbare funksies te gebruik nie.                 (1)
                                                                                                   [10]
 VRAAG 8: OPLOSSINGONTWIKKELING
 8.1 8.1.1      Aanvaar enige antwoord wat verwys na die Count-funksie.
                Moet in die ‘report footer’ geplaas word.                                              (2)
     8.1.2      Die veld is nie groot genoeg om die nommer te vertoon nie.
                Trek die telefoon veld groter in die ‘Details section’ in die ‘Design View’ van
                die verslag.                                                                           (2)
     8.1.3 Input mask                                                                                  (1)
 8.2 8.2.1      Beter verslagdoening.
                Vinnige manier om data te onttrek deur navrae.
                Makliker/meer funksies vir datavalidering.                             (Enige 2)       (2)
     8.2.2 Nee.
             Die data kan na ŉ sigblad uitgevoer word.                                                 (2)
 8.3 8.3.1 Absolute selverwysing                                                                       (1)
     8.3.2 Om te verhoed dat ŉ seladres verander sodra dit van een sel na
             aangrensende selle gekopieer word.                                                        (1)
 8.4 Verkry toegang tot die drukkerstou deur te dubbel klik op die regte drukker en die
     relevante drukkerstake te verwyder.                                                               (1)
 8.5 8.5.1      Veranderingspoor funksie.
                Kommentaar.
                Gebruik die opsie om dokumente langs mekaar te vergelyk.
                Gebruik verskeie weergawe opsies soos voorsien deur sommige
                woordverwerkingsprogramme.
                Gebruik kleur om veranderinge en kommentaar aan te dui.               (Enige 2)        (2)
     8.5.2 Die leesbaarheid van die dokument met ander woorde hoe die persoon wat
             die dokument lees, dit ervaar, (is dit leesbaar en verstaanbaar) en of dit
             toeganklik is vir swaksiendes.                                                         (1)
                                                                                                   [15]

                                                                       TOTAAL AFDELING B:              75

   Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 8

8                              REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                     (EC/SEPTEMBER 2016)

AFDELING C

9.1      9.1.1   Intel                                                                                    (1)
         9.1.2   500 GB                                                                                   (1)
         9.1.3   Windows 8                                                                                (1)
         9.1.4   ŉ Kaartleser laat verskillende draagbare stoortoestelle en geheue kaarte toe
                 om aan jou rekenaar te koppel en kan gelees en na geskryf word.                          (2)
         9.1.5   Dit kan dubbel soveel data ontvang as voorheen en daarom kan dit dubbel
                 so vinnig prosesseer.                                                                    (2)
         9.1.6      Voorsiening van die gebruikerskoppelvlak
                    Bestuur van programme
                    Bestuur van apparatuur
                    Voorsiening van basiese sekuriteit                                    (Enige 2)       (2)
         9.1.7      ŉ Warm uitruiling is die vervanging van ŉ hardeskyf, CD-ROM skyf,
                    kragbron of enige ander toestel met ŉ soortgelyke toestel terwyl die
                    rekenaarsisteem wat dit tans gebruik, in volle werking is.
                    Dit beteken dat die rekenaar nie afgeskakel hoef te word terwyl die
                    eksterne toestelle bygevoeg/ingeprop word nie.
                    Warm uitruiling staan ook bekend as warm inprop.                      (Enige 2)       (2)
9.2      9.2.1      Dit is vinniger.
                    Mobiele toegang tot die Internet, 24/7 vanaf enige plek in die wêreld.
                    Jy kan jou slimfoon of tablet gebruik om toegang tot die Internet te kry – jy
                    het nie ŉ rekenaar nodig nie.
                    Jy gebruik nie kabels vir Internetkoppeling nie.                      (Enige 2)       (2)
         9.2.2      Toegangskontrole.
                    Firewall
                    Sekuriteitsentrum – waarsku jou teen instellings wat jou stelsel onveilig kan
                    maak.                                                                 (Enige 2)       (2)
9.3      9.3.1         Dropbox
                       SkyDrive
                       DropitTOme
                       Google drive                                                       (Enige 2)       (2)
         9.3.2      Sodra jy die gratis programmatuur op jou rekenaar geïnstalleer en
                    geregistreer het, kan jy jou lêers oplaai op die webtuiste.
                    Jy kan daarna ŉ skakel en wagwoord vir die oopmaak van die betrokke
                    lêergids na die ontvanger stuur.
                    Hierdie skakel kan dan deur die ontvanger gebruik word om die lêer af te
                    laai.                                                                 (Enige 2)       (2)
         9.3.3   Sinkronisering beteken dat as jy ŉ bygewerkte weergawe van ŉ lêer in ŉ
                 lêergids op die stelsel plaas, dit outomaties ander kopieë van die lêer op
                 ander rekenaars en ander toestelle sal bywerk wat geskakel is aan die
                 sisteem (bv. Dropbox).                                                                   (2)
9.4      9.4.1      Jy is skuldig aan plagiaat wanneer jy iemand anders se werk as jou eie
                    werk aanbied sonder hulle toestemming.
                    Jy is ook skuldig aan plagiaat as jy nie die bron van die inligting vermeld
                    nie.                                                                                  (2)

    Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 9

(EC/SEPTEMBER 2016)              REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                                       9

        9.4.2    Die inhoud is nie noodwendig akkuraat nie aangesien dit dikwels slegs die
                 opinies van individue verteenwoordig.                                                  (1)
        9.4.3      Spaar papier (en daarom geld).
                   Ouers sal verkies om die boodskap af te laai en daarna te luister wanneer
                   dit hulle pas, bv. oppad werk toe.
                   Dit is ŉ voordeel vir ouers wat siggestremd is, ens.                 (Enige 2)       (2)
        9.4.4      Om maatskappy-intranette te skep.
                   Om gemeenskapswebtuistes te skep.
                   Om kontrolelyste en doen-lysies saam te stel in die geval van groter
                   projekte waaraan ŉ hele aantal mense werk.
                   Om opvoedkundige bronne soos gespesialiseerde vakwoordelyste,
                   studienotas, aantekeninge en FAQ-gidse saam te stel, ens.            (Enige 2)       (2)
        9.4.5      Indien jy ŉ rekening geskep het met ŉ blog-voorsiener wat Word
                   ondersteun, kan jy jou blog as ŉ Word-dokument na die blog-tuiste stuur.
                   Die eerste keer wanneer jy iets op jou blog wil pos, sal jy die blog-rekening
                   moet registreer om ŉ koppeling tussen Word en die blog-voorsiener te
                   maak.                                                                                (2)
        9.4.6    Mense wat ŉ inkomste as ‘bloggers’ verdien, kry dit deur advertensies of
                 borge.                                                                                 (1)
 9.5    9.5.1    Skype                                                                                  (1)
        9.5.2      ICall
                   Internet Solutions
                   MWEB Broadband Talk
                   Verizon
                   Telkom
                   Voiplus global connections
                   VX Telecom                                                           (Enige 1)       (1)
        9.5.3      Webkamera
                   Mikrofoon
                   Luidsprekers                                                         (Enige 2)       (2)
 9.6    9.6.1      Voorsien goedkoper, meer bekostigbare Internet toegang.
                   Gebruik skole met IKT fasiliteite as gemeenskapsentrums na ure.
                   Bemark en brei IKT tipe vakke op skool uit en verskaf rekenaaropleiding
                   aan mense.
                   Gemeenskappe kan ondersteun word, deur rekenaars aan hulle te
                   voorsien.
                   Herwin geskikte apparatuur deur dit aan gemeenskappe te skenk.
                   Maak gebruik van oopbronprogrammatuur/vryware/deelware.              (Enige 2)       (2)
        9.6.2      Digitale kommunikasie hang af van bekostigbare Internet toegang.
                   Duur toerusting (slimfone teenoor normale telefone) is ŉ voorvereiste.
                   Verbeterde vaardighede word benodig.                                 (Enige 2)       (2)

   Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 10

10                              REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                   (EC/SEPTEMBER 2016)

9.7          Verkoop gebruikte papier.
             Gebruik energiebesparende skerms.
             Moenie onnodig druk nie.
             Verleng die lewensduur van rekenaars deur behoorlike instandhouding.
             Papiervrye kantore.
             Moenie drukkers weggooi nie, stuur dit eerder vir die vervaardiger terug.
             Hervul drukkers se ink- en drukstofhouers.
             Proeflees dokumente op die skerm voordat jy dit druk.
             Skakel rekenaars wat nie gebruik word nie, af.                              (Enige 2)       (2)
9.8       9.8.1 Boekmerke                                                                                (1)
          9.8.2      Voeg paragraaf opskrifte by.
                     Alle opskrifte in die dokument moet met behulp van style geformateer
                     wees.                                                                               (2)
          9.8.3     Verdeling van vensters in Excel stel jou in staat om verskeie dele in
                    dieselfde werkblad te besigtig. Dit is handig wanneer ŉ sigblad baie
                    inligting bevat.
                    Wanneer jy vensters of rye vries, bly sekere inligting sigbaar as jy op-en-af
                    of heen-en-weer in die werkblad beweeg. Rye en kolomme se opskrifte bly
                    sigbaar terwyl jy heen-en-weer beweeg.                                               (2)
9.9       9.9.1 Spraak-na-teks program                                                                   (1)
          9.9.2 Byvoeging van onderskrifte/sub-titels                                                    (1)
          9.9.3 Google Voice Search laat mense toe om te soek deur gebruik te maak van
                  Google deur te praat met ŉ slimfoon of ŉ rekenaar.                                     (2)

                                                                         TOTAAL AFDELING C:               50
                                                                             GROOTTOTAAL:                150

     Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

## Related documents

- [Gr12 CATN P1 S16 MEMO Eng](https://www.hlayiso.com/library/gr12-catn-p1-s16-memo-eng/999cfe79-26cb-4e2f-a155-caf3f7f7ae70) — Computer Applications Technology · Memo · 2016 · Eng
- [Computer Application Technology P2 May June 2016 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/computer-application-technology-p2-may-june-2016-memo-afr/7216afa6-018e-4e0b-beae-69fc2a549639) — Computer Applications Technology · Memo · 2016 · Afr
- [Computer Application Technology P2 Nov 2016 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/computer-application-technology-p2-nov-2016-memo-eng/c48002a4-cbe6-4755-ac3b-caa2ebf9663c) — Computer Applications Technology · Memo · 2016 · Eng
- [CAT P2 Feb March 2016 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-feb-march-2016-memo-eng/14dde9f5-0442-4e5a-b4c2-9c5fef13982e) — Computer Applications Technology · Memo · 2016 · Eng
- [CAT P2 GR12 MEMO SEPT2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr12-memo-sept2020-afrikaans/73167bc1-7d37-4313-9e6c-6055b941495e) — Computer Applications Technology · Memo · 2020 · Afr
- [CAT P2 GR12 MEMO SEPT2019 English](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr12-memo-sept2019-english/be90bdf5-3d2f-40b0-8dfd-16e7142e74e6) — Computer Applications Technology · Memo · 2019 · Eng

## More from Grade 12 Computer Applications Technology

- [CAT P1 QP GR12 SEPT 2025 AFRIK watermark](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-qp-gr12-sept-2025-afrik-watermark/1b848d13-4e0f-4b33-91ef-2fcd3dc2e6b9) — QP · 2025 · Afr
- [CAT P2 GR12 QP September 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr12-qp-september-2025-eng-watermark/fd63d968-a454-409d-9293-0862b56232b1) — QP · 2025 · Eng
- [CAT P1 QP GR12 SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-qp-gr12-sept-2024-afrikaans/82b87849-4ee6-4b20-8b30-633307bd7329) — QP · 2024 · Afr
- [CAT P1 QP GR12 SEPT 2024 English](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-qp-gr12-sept-2024-english/bf2518c3-ae79-4251-8145-1b062895b12f) — QP · 2024 · Eng
- [CAT P2 GR12 QP SEPT 2024 English](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr12-qp-sept-2024-english/b8b0a9f3-f8c6-4f0a-8ddf-30b58008b603) — QP · 2024 · Eng
- [Computer Applications Technology P1 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/computer-applications-technology-p1-nov-2024-afr/502fe6df-4d11-41d1-8e23-b219565e715b) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
