# Economics Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2016 QP (Afr)

> Grade 12 Economics Paper 2 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2016 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr12-econ-p2-s16-qp-afr/43d663ef-e1b1-484f-9bb7-b2a79c6c02ef
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Economics
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2016
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 13

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Economics](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/economics) › [Economics Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2016 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr12-econ-p2-s16-qp-afr/43d663ef-e1b1-484f-9bb7-b2a79c6c02ef)

## About this document

Economics · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2016. Question paper, 13 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                        NASIONALE
                    SENIOR SERTIFIKAAT

                              GRAAD 12

                     SEPTEMBER 2016

                        EKONOMIE V2

PUNTE:   150

TYD:     2 uur

                              *ECONA2*

                 Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                 EKONOMIE V2                        (EC/SEPTEMBER 2016)

 INSTRUKSIES EN INLIGTING

 1.   Beantwoord VIER vrae as volg:
      AFDELING A: VERPLIGTEND
      AFDELING B: Beantwoord enige TWEE van die drie vrae.
      AFDELING C: Beantwoord EEN van die twee vrae.

 2.   Beantwoord slegs die vereiste aantal vrae. Oortollige antwoorde sal NIE
      nagesien word NIE.

 3.   Beantwoord vrae in volsinne en die uitleg, inhoud en konteks van jou
      antwoorde moet voldoen aan die kognitiewe vereistes van die vrae.

 4.   Nommer die vrae korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
      vraestel gebruik word.

 5.   Skryf die vraagnommer boaan elke antwoord neer.

 6.   Lees AL die vrae sorgvuldig deur.

 7.   Begin ELKE vraag op ŉ NUWE bladsy.

 8.   Laat 2–3 reëls tussen onderafdelings van vrae.

 9.   Gebruik slegs swart of blou ink.

 10. Jy mag ŉ nie-programmeerbare sakrekenaar gebruik.

 11. Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2016)                   EKONOMIE V2                                        3

 AFDELING A (VERPLIGTEND)

 VRAAG 1                                                           30 PUNTE – 15 MINUTE

 1.1     Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Kies
         die mees korrekte antwoord en skryf slegs die letter (A tot C) langs die
         vraagnommer (1.1.1 tot 1.1.8) in die ANTWOORDEBOEK neer, bv. 1.1.9 C.

         1.1.1   Ewewigsprys van ŉ produk vind plaas waar …

                 A      markaanbod van ŉ produk hoër is as markaanvraag.
                 B      hoeveelheid aangevra gelyk is aan die hoeveelheid
                        aangebied.
                 C      marginale koste groter is as marginale inkomste.

         1.1.2   ŉ Oorsaak vir onvolmaakte mededinging is ...

                 A      vryheid tot toetrede.
                 B      advertensies.
                 C      verkoop van identiese produkte.

         1.1.3   Sosiale voordele wat private voordele oorskry, is ŉ kenmerk van …
                 goedere.

                 A      openbare
                 B      nie-meriete
                 C      primêre

         1.1.4   Toerisme het die grootste impak op die ... industrie.

                 A      vervaardigings-
                 B      konstruksie
                 C      dienslewerings-

         1.1.5   ŉ Soort inflasie wat produkte met kwesbare pryse uitsluit, staan
                 bekend as …

                 A      stagflasie.
                 B      deflasie.
                 C      kern-inflasie.

         1.1.6   Monopolisties kompeterende markte maak slegs ... op die
                 korttermyn.

                 A      ekonomiese wins
                 B      normale wins
                 C      ekonomiese verlies

         1.1.7   ŉ Styging in die prys van petrol het … uitwerking op toerisme.

                 A      ŉ positiewe
                 B      ŉ negatiewe
                 C      geen

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                    EKONOMIE V2                        (EC/SEPTEMBER 2016)

        1.1.8   Rioolstorting kan gesien word as ŉ voorbeeld van …

                A      waterbesoedeling.
                B      grondbesoedeling.
                C      lugbesoedeling.                                         (8 x 2)   (16)

 1.2    Kies ŉ omskrywing in KOLOM B wat pas by ŉ begrip in KOLOM. Skryf
        slegs die letter (A tot I) langs die vraagnommer (1.2.1 tot 1.2.8) in die
        ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.2.9 J.

             KOLOM A                                   KOLOM B
        1.2.1 Eksternaliteit     A     meet die veranderinge in pryse van alle finale
                                       goedere en dienste wat in ŉ spesifieke jaar
                                       geproduseer word
        1.2.2   Wins-         B        stel afval aan die omgewing bekend
                maksimering
        1.2.3   Mededingings- C        buitelanders wat Suid-Afrika besoek
                tribunaal
        1.2.4   SAUK (SABC) D          aktiwiteite van toeriste wat kunsgalerye,
                                       museums en ook feeste besoek
        1.2.5   Alles            E     gemiddelde koste van besigheid is meer as
                insluitende            die markprys
                inflasie
        1.2.6   Inkomende        F     gebeur waar marginale koste die marginale
                toerisme               inkome sny
        1.2.7   Besoedeling      G     kostes of voordele wat ŉ party beïnvloed wat
                                       nie betrokke is by ŉ ekonomiese aktiwiteit nie
        1.2.8   Kulturele        H     toegang word deur lisensiëring beperk
                toerisme
                                 I     aanvaar of verhoed groot samesmeltings

                                                                               (8 x 1)    (8)

 1.3    Gee EEN begrip vir elk van die volgende omskrywings. Skryf slegs die
        begrip langs die vraagnommer (1.3.1 tot 1.3.6) in die ANTWOORDEBOEK
        neer.

        1.3.1    Natuurlike hulpbronne wat vervang of herskep kan word

        1.3.2    Suid-Afrikaners wat binne Suid-Afrika reis

        1.3.3    ŉ Aanhoudende daling in die algemene prysvlak

        1.3.4    ŉ Situasie waar hulpbronne nie toegeken kan word om ŉ
                 persoon/groep beter daaraan toe te maak, sonder om ŉ ander
                 persoon/groep slegter daaraan toe te maak nie

        1.3.5    ŉ Verkoper wat genoeg markkrag het om die prys van ŉ produk te
                 beïnvloed

        1.3.6    Produkte wat presies dieselfde is in terme van tipe, kwaliteit en
                 voorkoms                                                      (6 x 1)    (6)
                                                           TOTAAL AFDELING A:             30

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2016)                    EKONOMIE V2                                            5

 AFDELING B

 Beantwoord enige TWEE van die drie vrae uit hierdie afdeling in die ANTWOORDEBOEK.

 VRAAG 2: MIKRO-EKONOMIE                                              40 PUNTE – 20 MINUTE

 2.1     Beantwoord die volgende vrae.

         2.1.1        Lys enige TWEE soorte subsidies op goedere.                  (2 x 1)     (2)

         2.1.2        Wat is die implikasie van ŉ individuele onderneming se
                      horisontale vraagkurwe (volmaakte mark), op die prys?        (1 x 2)     (2)

 2.2     Bestudeer die onderstaande grafiek en beantwoord die vrae wat volg.

                                       MAKSIMUMPRYS
              Prys                                            A
                             V

                      P

                                  A                           B
                      P1

                                  H1          H              H2
                                         Hoeveelheid

         2.2.1        Identifiseer die maksimum prys vanaf die grafiek.                        (1)

         2.2.2        Watter hoeveelheid sal aangebied word indien die maksimum
                      prys afgedwing word?                                                     (1)

         2.2.3        Watter rol speel die regering in herverdeling van rykdom?                (4)

         2.2.4        Hoe sal die maksimum prys die ekonomie beïnvloed?                        (4)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                 EKONOMIE V2                               (EC/SEPTEMBER 2016)

 2.3    Bestudeer die onderstaande uittreksel en beantwoord die vrae wat volg.

        KOSTEVOORDEEL-ANALISE VAN ENERGIE-DOELTREFFENDHEID IN
                        LAEKOSTE-BEHUISING

        Die kostevoordeel-analise was deur die Sentrum vir Energie en
        Ontwikkeling Navorsing (EDRC) as deel van ŉ groter studie oor
        omgewingsdoeltreffendheid met betrekking tot energie doeltreffendheid by
        laekoste-behuising gedoen.

        Die studie neem die volgende in ag: vyf brandstowwe (elektrisiteit,
        paraffien, hout, steenkool en gas); inkome groepe tussen R500 en R3000
        per maand en drie eindgebruike (omgewingsverwarming,
        waterverwarming en beligting).

        Ten einde die koste en voordele te ontleed, word stelle data benodig, bv.
        patrone van brandstofverbruik, brandstofpryse, sonkrag water verwarmers
        en kapitale koste.
                                   [Aangepas uit: energie en ontwikkelingsentrum webtuiste]

        2.3.1    Identifiseer ŉ koste en ŉ voordeel uit bostaande uittreksel. (2 x 1)         (2)

        2.3.2    Verduidelik die konsep van koste-voordeel analise.                           (2)

        2.3.3    Noem EEN doel van ŉ KVA.                                                     (2)

        2.3.4    Hoe hou ŉ KVA verband met markmislukking?                                    (4)

 2.4    Verduidelik volledig TWEE vorme van samespanning.                          (2 x 4)    (8)

 2.5    Hoe suksesvol is die markkragte om monopolieë te beïnvloed?                            (8)
                                                                                              [40]

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2016)                 EKONOMIE V2                                            7

 VRAAG 3: KONTEMPORÊRE EKONOMIESE KWESSIES                           40 PUNTE – 25 MINUTE

 3.1     Beantwoord die volgende vrae.

         3.1.1    Noem TWEE redes vir groei in die toerisme sektor.             (2 x 1)     (2)

         3.1.2    Hoe sal die sleutelinsette tot kostedrukinflasie bydra?       (1 x 2)     (2)

 3.2     Bestudeer die onderstaande tabel en beantwoord die vrae wat volg.

          Jaar         Gemiddelde Prys van ŉ Mandjie             VPI    Inflasiekoers
                                 Goedere
          2010                     R200                          100          -----
          2011                   R214,29                        107,1          7,1
          2012                   R223,41                        111,7          4,3
          2013                   R234,58                        117,3          5,0
          2014                   R248,10                          A            6,8
                                                                   [Bron: Stats SA 2015]

         3.2.1    Watter jaar word, volgens die tabel, as die basisjaar beskou?             (1)

         3.2.2    Watter tendens het die inflasiekoers oor die afgelope drie jaar
                  getoon?                                                                   (1)

         3.2.3    Verduidelik die begrip VPI.                                               (2)

         3.2.4    Hoekom verloor mense vertroue in hul geldeenheid tydens
                  hiperinflasie?                                                            (2)

         3.2.5    Bereken die VPI soos aangedui deur die letter A. Toon alle
                  berekeninge.                                                              (4)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                  EKONOMIE V2                            (EC/SEPTEMBER 2016)

 3.3     Bestudeer die onderstaande uittreksel en beantwoord die vrae wat volg.

         Suid-Afrikaanse Toerisme (SAT)

         Sake-toerisme het toegeneem, veral sedert die totstandkoming van die
         land se eerste Suid-Afrikaanse Nasionale Konvensie Buro (SANKB), as ŉ
         sake-eenheid onder Suid-Afrikaanse Toerisme (SAT). Gegewe die sterk
         groeipotensiaal in Afrika, is aan SAT R300 miljoen toegeken om sy
         markteenwoordigheid in Afrika uit te brei.

         SAT se ‘Sho’t Left’ bemarkingsveldtog vir binnelandse toeriste lewer reeds
         resultate. Dit daag Suid-Afrikaners uit om anders na hulle land te kyk en
         moedig ŉ kultuur van plaaslik reis aan.

         Die “It’s Here, Vaya Mzansi”-veldtog is ŉ industrie-wye projek wat
         staatmaak op samewerking tussen en ŉ vennootskap met die breër
         industrie, ten einde suksesvol te wees en om plaaslike instansies wat
         ‘ontspannings reise’ aanbied, hulle doelwitte te laat bereik.

                                                [Bron: Aangepas uit toerisme - www.gov.za]

         3.3.1   Identifiseer TWEE veldtogte, uit die uittreksel, wat gebruik word
                 om plaaslike toerisme te bevorder.                            (2 x 1)          (2)

         3.3.2   Verduidelik die konsep toerisme.                                               (2)

         3.3.3   Watter markstrategie kan Suid-Afrika gebruik om toerisme te
                 verbeter?                                                                      (2)

         3.3.4   Hoe sal toerisme die besigheidsektor in jou plaaslike gemeenskap
                 bevoordeel?                                                                    (4)

 3.4     Verduidelik enige TWEE oorsake van vraagtrek-inflasie.                   (2 x 4)       (8)

 3.5     Hoe kan die inheemse kennisstelsels gebruik word om toerisme in Suid-
         Afrika te bevorder?                                              (4 x 2)             (8)
                                                                                             [40]

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2016)                     EKONOMIE V2                                               9

 VRAAG 4: MIKRO-EKONOMIE EN KONTEMPORÊRE EKONOMIESE KWESSIES
                                              40 PUNTE – 20 MINUTE

 4.1     Beantwoord die volgende vrae.

         4.1.1        Noem enige TWEE kenmerke van monopolistiese mededinging.
                                                                          (2 x 1)                     (2)

         4.1.2        Waarom is dit belangrik vir toeristebeleide om eko-vriendelike
                      toerisme aan te moedig?                                                         (2)

 4.2     Bestudeer onderstaande spotprent en antwoord die vrae wat volg.

                             Ai, ek hou van hierdie         Ja,...kom ons hoop
                             land. Dit is so basies en        dit bly arm...ryk
                             ongeskonde... en alles         land maak staat op
                             is so goedkoop                          hulle

                    So, dit moet ŉ
                     omgewings-
                 vriendelike manier
                   vind om arm te
                          bly

                                                             [Bron: Aangepas uit: polyp.org.uk]

         4.2.1        Identifiseer die deel, in die spotprent, wat na ekotoerisme in die
                      spotprent verwys.                                                               (2)

         4.2.2        Waarom is die groei in die toerisme-industrie problematies vir die
                      omgewing?                                                                       (2)

         4.2.3        Hoe sal toeriste voordeel trek vanuit ŉ arm land as ŉ
                      vakansiebestemming?                                                             (2)

         4.2.4        Hoe kan Suid-Afrika, as ŉ ontwikkelende land, meer voordeel trek
                      uit internasionale toerisme?                                                    (4)

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                 EKONOMIE V2                         (EC/SEPTEMBER 2016)

 4.3    Bestudeer die grafiek en beantwoord die vrae wat volg.

        4.3.1    Identifiseer die markstruktuur wat deur die grafiek voorgestel word.     (1)

        4.3.2    Teen watter prys sal die besigheid sy produkte verkoop?                  (1)

        4.3.3    Verduidelik kortliks, met ŉ rede, die vorm van bostaande
                 vraagkurwe.                                                              (4)

        4.3.4    Hoe kan firmas produkdifferensiasie suksesvol gebruik, as ŉ vorm
                 van nie-prysmededinging?                                                 (4)

 4.4    Bespreek enige TWEE gevolge van inflasie.                             (2 x 4)     (8)

 4.5    Hoe moedig en ontmoedig die regering eksternaliteite aan?                         (8)
                                                                                         [40]

                                                            TOTAAL AFDELING B:               80

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2016)              EKONOMIE V2                                    11

 AFDELING C

 Beantwoord enige EEN van die twee vrae uit hierdie afdeling in die ANTWOORDEBOEK.

 Jou antwoord sal as volg geassesseer word:

 STRUKTUUR VAN OPSTEL                                      PUNTETOEKENNING
 Inleiding
  ŉ Goeie begin sal wees om die begrip of sleutelwoord
     wat in die vraag gebruik word, te definieer
  Sluit ander sinne in om die onderwerp te ondersteun.
  Moenie enige gedeelte van die vraag in jou inleiding
     insluit nie
  Moenie enige gedeelte van die inleiding in jou inhoud
     herhaal nie
  Vermy om in die inleiding te sê wat jy in die inhoud
     gaan bespreek.                                            Maks. 2
 Inhoud
 Hoofgedeelte: Bespreek in detail/In-diepte bespreking/
 Ondersoek/Bespreek krities/Ontleed/Vergelyk/Evalueer/
 Onderskei/ Differensieer/Verduidelik/Assesseer/
 Debatteer                                                     Maks. 26
 Addisionele gedeelte: Gee eie mening/Bespreek
 krities/Evalueer/Evalueer krities/Teken ŉ grafiek en
 verduidelik/Gebruik die gegewe grafiek en verduidelik/
 Voltooi die gegewe grafiek/Bereken/Lei af/Vergelyk/
 Verduidelik/Onderskei/Interpreteer/Debatteer kortliks         Maks. 10
 Slot
   Enige toepaslike hoër orde slot wat die volgende
     behoort in te sluit:
   ŉ Kort opsomming van wat bespreek is / ontleed
     sonder om reeds genoemde feite, in die inhoud, te
     herhaal
   ŉ Mening of gewaardeerde oordeel oor die
     bespreekte feite
   Addisionele ondersteunende inligting om bespreking
     te versterk / ontleding
   ŉ Teenstrydige sienswyse met motivering, indien
     vereis
   Aanbevelings                                               Maks. 2
 TOTAAL                                                          40

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                                EKONOMIE V2                         (EC/SEPTEMBER 2016)

 VRAAG 5: MIKRO-EKONOMIE                                          40 PUNTE – 35 MINUTE

 Markte is een van die kardinale elemente van ons ekonomie. Ekonomie verseker
 dat ons skaars hulpbronne doeltreffend aangewend word om goedere en dienste
 te produseer en deur markte te verkoop.

 Bespreek die drie korttermyn ewewigsposisies, by volmaakte markte, met behulp
 van grafieke met volledige byskrifte.                                                  (26)

 Waarom is ewewigsposisies oor die korttermyn nie volhoubaar oor die langtermyn
 nie?                                                                                   (10)
                                                                                        [40]

 VRAAG 6: KONTEMPORÊRE EKONOMIESE KWESSIES                       40 PUNTE – 35 MINUTE

 Kwessies oor die omgewing in vandag se tye is uiters belangrik. Dit raak
 belangrik vir alle deelnemers in die ekonomie om aan boord te kom en deel te hê
 aan die volhoubaarheid van die omgewing.

 Bespreek openbare sektor beheer as maatreëls om omgewingsvolhoubaarheid te
 verseker.                                                                              (26)

 Hoe doeltreffend is die Suid-Afrikaanse regering se ingrypings met betrekking tot
 omgewingsvolhoubaarheid?                                                               (10)
                                                                                        [40]

                                                           TOTAAL AFDELING C:           40
                                                               GROOTTOTAAL:             150

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com

## Related documents

- [EKON V1 GR12 SEPT 2016 AFR QP](https://www.hlayiso.com/library/ekon-v1-gr12-sept-2016-afr-qp/f2c2ced8-3292-4e4d-9559-2c01701ad577) — Economics · QP · 2016 · Afr
- [Econ P2 Qp Eng](https://www.hlayiso.com/library/econ-p2-qp-eng/ee87e601-aa9b-4002-832d-655baa4bfc54) — Economics · QP · 2016 · Eng
- [Economics P2 May June 2016 Afr](https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-may-june-2016-afr/ea2530ca-e3d2-4f30-8d5c-897bfb78e5c1) — Economics · QP · 2016 · Afr
- [Economics P2 Nov 2016 Afr](https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-nov-2016-afr/bc09b176-bf84-4ca4-9c47-fed330569164) — Economics · QP · 2016 · Afr
- [ECONOMICS P2 GR12 QP SEPT 2023 English](https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-gr12-qp-sept-2023-english/fc883496-5ba9-4219-a274-ff0bc055bc5e) — Economics · QP · 2023 · Eng
- [ECON P2 GR12 QP SEPT2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/econ-p2-gr12-qp-sept2022-afrikaans/4dfd489d-79be-494e-a2cf-f0b51ee8c5e1) — Economics · QP · 2022 · Afr

## More from Grade 12 Economics

- [Economics P2 Memo Afr watermark](https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-memo-afr-watermark/c9d66fa3-0b40-419d-a6f6-d862847d4e82) — Memo · 2025 · Afr
- [Economics P2 (English) June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-english-june-2025-possible-answers/3df8bb66-2d0a-4b1b-89bf-509b303bfa3e) — Memo · 2025 · Eng
- [Economics P1 May-June 2025 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-may-june-2025-mg-eng/f6c27985-fe67-48df-afba-d85bf5f76379) — Memo · 2025 · Eng
- [Economics P2 May-June 2025 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-may-june-2025-mg-afr/4cc1190f-9c0a-43ea-98bc-3252875816a9) — Memo · 2025 · Afr
- [NW 12 ECONOMICS P2 QP ENG JUNE 2025](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-economics-2025-nw-june-exam-question-paper-paper-2-english/c80fc8cc-fc9d-44e9-a820-8736783a4556) — QP · 2025 · Eng
- [ECONOMICS QP.P1 GR 12 JUNE 2024 (Backup papers)](https://www.hlayiso.com/library/economics-qp-p1-gr-12-june-2024-backup-papers/cb8af277-aab9-4fba-8e76-5924dcaf1941) — QP · 2024

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
