# Economics Grade 12 Eastern Cape Mock 2013 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Economics memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2013 (Afrikaans), 17 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr12-econ-s13-memo-afr/0a69cf28-ca4b-4b8c-ac52-135bfb961d63
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Economics
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2013
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 17

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Economics](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/economics) › [Economics Grade 12 Eastern Cape Mock 2013 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/gr12-econ-s13-memo-afr/0a69cf28-ca4b-4b8c-ac52-135bfb961d63)

## About this document

Economics · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2013. Memorandum, 17 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                  Province of the
                  EASTERN CAPE
                  EDUCATION

                         NASIONALE
                     SENIOR SERTIFIKAAT

                            GRAAD 12

                      SEPTEMBER 2013

                          EKONOMIE
                         MEMORANDUM

PUNTE:   300

                 Hierdie memorandum bestaan uit 17 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                        EKONOMIE                            (SEPTEMBER 2013)

AFDELING A (Verpligtend)

VRAAG 1           (LU1 – LU4)

1.1
LU1       1.1.1      A        korttermyn
          1.1.2      C        herstel
          1.1.3      B        Ouditeur-Generaal
LU2       1.1.4      B        afwaarts hel van links na regs.
          1.1.5      B        meriete
          1.1.6      C        Selfoon-industrie
LU3       1.1.7      A        Wet op Swart Ekonomiese Bemagtiging
          1.1.8      A        NOS’e
          1.1.9      C        Wêreldhandelsorganisasie.
LU4       1.1.10     A        PPI
          1.1.11     C        inheemse erfenis.
          1.1.12     B        Bewaring                                       (12 x 2) (24)

1.2       1.2.1      Finansiële 
          1.2.2      Deregulasie 
          1.2.3      Sosiale sekuriteittoelaes 
          1.2.4      SARB  
          1.2.5      Oligopolie                                                (5 x 2) (10)

1.3       1.3.1      H  Toon die verhouding tussen belastingkoers en belasting
                          inkome.
          1.3.2      E  Om betekenisvolle aandeel of beheer in ŉ besigheid te
                          verkry.
          1.3.3      B  Om die misbruik van ekonomiese mag te voorkom bv.
                          monopolie.
          1.3.4      A  Hierdie word oorverbruik in ŉ vrye mark ekonomie.
          1.3.5      D  Teruggee van land aan diegene wat dit as gevolg van
                          diskriminerende wette verloor het.
          1.3.6      I  Sluit lug-, pad-, spoor- en seevervoer in.
          1.3.7      J  Totale vraag oorskry totale aanbod.
          1.3.8      C  Buitelandse toeriste wat in Suid-Afrika aankom.     (8 x 2) (16)

                                                               TOTAAL AFDELING A:          50

AFDELING B              (Beantwoord enige DRIE vrae uit hierdie afdeling.)

VRAAG 2           (LU1 AS1 − AS4)     (50 PUNTE – 25 MINUTE)

2.1   2.1.1        oop                                                                  (2)
      2.1.2        nasionalisering                                                      (2)
      2.1.3        hoof                                                                 (2)
      2.1.4        depresiasie                                                          (2)

2.2         Sakesiklusse 
            Kitchinsiklusse 
            Jugglersiklusse 
            Kuznetssiklusse 
            Kondratiefsiklusse                                        (Enige 3 x 2)    (6)

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2013)                           EKONOMIE                                         3

 2.3    DATA RESPONS

        2.3.1       Dit is die prys van een geldeenheid in terme van ŉ ander
                    geldeenheid.                                                         (2)
        2.3.2       Appresieer/raak sterker                                              (2)
        2.3.3        Revaluasie 
                     Devaluasie                                               (2 x 2)   (4)
        2.3.4       Suid-Afrikaanse Reserwe Bank/SARB                                    (2)

 2.4    DATA RESPONS

        2.4.1       Eskom                                                                (2)
        2.4.2       Dit word gebruik om die verandering in die status van ŉ
                    onderneming van nie-winsgewend na winsgewend aan te dui.             (2)
        2.4.3        SBOs is burokraties, ondoeltreffend en reageer nie op
                        behoeftes van die mense nie. 
                     Dit sal die belastinggrondslag verbreed. 
                     Privaatsektor kan makliker aanpas by
                        ekonomiese toestande. 
                     Dit sal meer mense ŉ aandeel in die ekonomie gee. 
                     Dit sal fondse beskikbaar maak vir noodsaaklikhede soos
                        behuising, onderwys, gesondheid en hulp aan die armes. 
                                                                           (Enige 2 x 2)   (4)
        2.4.4       Die regering sal die entiteite wat verliese maak moet help m.b.v.
                    belastingbetalersuitgawes.                                           (2)

 2.5        Staan bekend as produsente/vervaardigers van goedere en dienste. 
            Koop produksiefaktore by huishoudings deur die faktormark. 
            Gebruik produksiefaktore om goedere en dienste te produseer. 
            Verkoop goedere en dienste in die goederemark.                              (8)
 2.6     Gemeenskapsgoedere is nie-mededingend. 
         Verbruik deur een sluit nie verbruik deur ander uit nie. 
         Hulle is dus nie-uitsluitbaar. 
         Dit beteken dat verbruikers kan nie ŉ prys gevra word vir die verbruik
          daarvan nie.
         Dit word nie deur die privaatsektor verskaf nie. 
         Bv. verdediging, polisie, vloedbeheer, straatligte, ens.          (4 x 2)       (8)
                                                                                           [50]

 VRAAG 3           (LU2 AS1 – AS3)    (50 PUNTE – 25 MINUTE)
 3.1    3.1.1       verlies                                                              (2)
        3.1.2       advertensies                                                         (2)
        3.1.3       direkte                                                              (2)
        3.1.4       kollektiewe                                                          (2)
 3.2        Nie-mededingend 
            Nie-uitsluitend 
            Sosiale voordele oortref private voordele 
            Oneindige verbruik 
            Nie-weiering                                               (Enige 3 x 2)    (6)

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                     EKONOMIE                            (SEPTEMBER 2013)

3.3   DATA RESPONS

      3.3.1    Normale wins in volmaakte mededinging                                 (2)
      3.3.2    Die onderneming sal ekonomiese wins realiseer.                        (2)
      3.3.3    Waar MI = MK                                                          (2)
      3.3.4     Dit is die werklike besteding van ŉ besigheid op die aankope of
                  huur van insette. 
                Dit sluit lone, rente, verhuring van grond en geboue en
                  besteding op grondstowwe in.                                       (4)

3.4   DATA RESPONS
      3.4.1 Hierdie is kote en voordele wat private koste en voordele kan
            omskakel na sosiale koste en voordele.                                   (2)
      3.4.2  Privaat koste plus eksterne koste is gelyk aan sosiale koste. 
             Dit is die koste van goedere en dienste vir hulle wat dit
               produseer en aan die gemeenskap in geheel. 
             Dit is ook die addisionele koste van besoedeling of die koste
               van die behandeling van siektes veroorsaak deur die produksie
               van ŉ goed of diens. 
             Geen waardes word toegeken aan hierdie eksterne kostes
               omdat daar nie ŉ markprys daarvoor is nie.        (Enige 2 x 2)       (4)

      3.4.3       Private koste is kostes wat aangegaan word deur verbruikers
                   wanneer hulle goedere koop. 
                  Private voordele is voordele wat ontvang word deur hulle wat
                   goedere koop en verkoop.                                          (4)

3.5      Oligopolieë span saam deur formele en informele ooreenkoms 
         Wanneer hulle ŉ formele ooreenkoms bereik, word dit ŉ kartel
          genoem. 
         Dit is om mededinging te beperk en hoë winsgewendheid te
          handhaaf. 
         Daar is verskillende vorme – openlike samespanning, stilswyende
          samespanning, ens. 
         ŉ Goeie voorbeeld van samespanning is OPEC.              (Enige 4 x 2)     (8)

3.6      Dit beteken die produk samestelling reflekteer nie verbruiker smaak
          nie. 
         Dit is omdat hulpbronne nie in die regte verhouding toegeken is nie. 
         Die hoeveelhede wat verbruikers verkies, is nie beskikbaar nie. 
         Dit kan verbeter word as produsente produkte wysig afhangende van die
          markvraag.                                                       (4 x 2)    (8)
                                                                                       [50]

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2013)                         EKONOMIE                                   5

 VRAAG 4           (LU3 AS1 – AS4)   (50 PUNTE – 25 MINUTE)
 4.1    4.1.1       SARB                                                          (2)
        4.1.2       noordelike                                                    (2)
        4.1.3       normale                                                       (2)
        4.1.4       BBP                                                           (2)
 4.2       Tariefvrye aansporings 
           Klein- en Medium ondernemings ontwikkelingsprogram (KMOOP) 
           Vaardigheid ondersteuningsprogram (VOP) 
           Swart besighede verskaffer-ontwikkelingsprogram (SBVOP)
           Kritieke Infrastruktuurprogram (KIP)
           Buitelandse Investering Toekenning (BIT)             (Enige 3 x 2)    (6)
 4.3 DATA RESPONS
       4.3.1         GEAR 
                     HOP 
                     AsgiSA                                      (Enige 2 x 2)   (4)
       4.3.2         Aansporings om te werk en produseer 
                     Menslike en fisiese kapitaalvorming 
                     Bevredigende internasionale maatstawwe      (Enige 2 x 2)   (4)
       4.3.3        Growth Employment And Redistribution/
                    Groei Werkskepping en Verdeling                               (2)
 4.4 DATA RESPONS
       4.4.1        SETAs (Sektor Onderwys en Opleidingsgesag)                    (2)
       4.4.2        Gebrek aan vaardighede en opleiding                           (2)
       4.4.3         Vervoer 
                     Kommunikasie 
                     Energie                                     (Enige 2 x 2)   (4)
       4.4.4         vaardigheidsontwikkeling 
                     onderwys en opleiding                       (Enige 1 x 2)   (2)
 4.5  Aansporings 
       o Dit sal vervaardigers aanmoedig om hulle uitvoer volumes te verhoog.
          
       o Sluit in mark inligting, navorsing in verband met nuwe markte,
          konsessies op vervoerkoste, uitvoerkrediete en waarborge, ens. 
      Subsidies 
       o Dit is in die vorm van kontantbetalings aan uitvoerders. 
       o Sluit in kontantbetalings soos terugbetalings op invoertariewe,
          algemene belastingkortings, belastingkonsessies, indiensname
          subsidies, bystand in finansiering van uitvoere.  2 x (Enige 2 + 2)     (8)
 4.6  ŉ Hoër geletterdheidskoers, kennis en vaardighede onder die bevolking kan
       deur onderwys bereik word. 
      Kan bereik word deur doeltreffende onderwys en opleiding. 
      Dit verbeter produktiwiteit, nasionale rykdom, hoër lewenstandaard, ens.
      Dit ontvang die grootste persentasie van die totale besteding in SA. 
      Lewenstandaard en die vlak van onderwys is nou verwant aan mekaar. 
                                                                    (Enige 4 x 2)    (8)
                                                                                    [50]

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                    EKONOMIE                             (SEPTEMBER 2013)

VRAAG 5       (LU4 AS1 − 3)      (50 PUNTE – 25 MINUTE)

5.1   5.1.1    arbeids                                                               (2)
      5.1.2    koste-druk                                                            (2)
      5.1.3    ekotoerisme                                                           (2)
      5.1.4    hernieubare                                                           (2)

5.2    Daar moet ŉ doel vir die besoek wees. 
       Geen vergoeding moet verdien word nie 
       Die minimum verblyf moet een nag wees en die maksimum behoort
        minder as een jaar te wees. 
       Die reisafstand behoort meer as 160 km te wees.      (Enige 3 x 2)           (6)

5.3   DATA RESPONS
      5.3.1    Dit sluit items (in die VPI mandjie) met hoogs veranderlike pryse en
               items met pryse wat beïnvloed word deur regeringsinmenging,
               uit.                                                                  (2)
      5.3.2    Semi-duursame goedere                                                 (2)
      5.3.3     Dit word veroorsaak deur ŉ toename in die prys van
                    geadministreerde goedere en dienste. 
                Hierdie is pryse van goedere en dienste wat deur die regering
                    vasgestel of beheer word.                                        (4)
      5.3.4    Goedere wat slegs een maal verbruik kan word/goedere wat tydens
               verbruik gebruik word, bv. voedsel                                    (2)

5.4   DATA RESPONS
      5.4.1       Dit is die byvoeging van chemiese, fisiese of biologiese
                   materiaal tot varswaterbronne 
                Dit degradeer die kwaliteit van water en beïnvloed die
                   organismes wat daarin lewe en die mense wat dit gebruik,
                   negatief.                                                         (4)
      5.4.2    Oliestorting                                                          (2)
      5.4.3     Beskerming is die instandhouding en beskerming van die
                   omgewing en sy hulpbronne in hulle huidige toestand. 
                Bewaring is die volhoubare bestuur en gebruik van natuurlike
                   hulpbronne.                                                       (4)

5.5      Dit neem ontwikkeling na die armes in plattelandse gebiede. 
         Baie van die uitsoek toerisme aantreklikhede is geleë in plattelandse
          gebiede. 
         Dit laat plattelandse mense toe om in voordele van toerisme
          ontwikkeling te deel. 
         Dit laat mense toe om aan te hou met ŉ plattelandse
          gesinsbestaan.                                                   (4 x 2)   (8)

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2013)                          EKONOMIE                                       7

 5.6     Die omgewing is ŉ gemeenskaplike hulpbron 
          o Meeste dienste het nie ŉ prys nie. 
          o Daar is nie ekonomiese aansporings om hul gebruik ekonomies te
              regverdig nie. 
         Eksternaliteite 
          o Die koste van besoedeling op die omgewing word deur ander
              gedra. 
          o Want niemand besit die omgewing nie. 
         Gebrek aan kennis 
          o Mense beskadig die omgewing sonder dat hulle dit besef. 
          o In baie gevalle, het mense nie die kennis om dinge in ŉ omgewings
             vriendelike manier te doen nie. 
         Nalatigheid 
          o Mense is oor die algemeen voorberei om voort te gaan met verskeie
              skadelike praktyke. 
          o Hulle laat dit oor aan toekomstige geslagte om hulle te bekommer
              oor die gevolge.                                 Enige 2 x (2 + 2)       (8)
                                                                                        [50]

 VRAAG 6 (LU1 EN LU2) (50 PUNTE – 25 MINUTE)

 6.1    6.1.1      veranderlike                                                       (2)
        6.1.2      trog                                                               (2)
        6.1.3      makers                                                             (2)
        6.1.4      verbruik                                                           (2)

 6.2     Investering 
         Regeringsbesteding 
         Uitvoerverdienste                                                 (3 x 2)   (6)

 6.3    DATA RESPONS

        6.3.1         Afname in die ekonomiese groei in die RSA se
                       handelsvennote. 
                      Plaaslike aanbodbeperkings. 
                      Appresiasie van die eksterne waarde van die rand 
                      Inkrimping in uitvoerverdienste. 
                      Toename in die waarde van invoer goedere.  (Enige 2 x 2)       (4)
        6.3.2         Euro-gebied 
                      Verenigde Koninkryk 
                      China                                          (Enige 1 x 2)   (2)
        6.3.3         Goedere 
                      Netto goud-uitvoere 
                      Dienste 
                      Inkome 
                      Lopende oordragte                              (Enige 2 x 2)   (4)

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                     EKONOMIE                              (SEPTEMBER 2013)

6.4   DATA RESPONS

      6.4.1    Langtermyn ewewig van ŉ monopolie/monopolistiese
               mededinging                                                             (2)
      6.4.2    Ekonomiese wins                                                         (2)
      6.4.3    A = GK/Gemiddelde Koste kurwe 
               B = MK/Marginale Koste kurwe                                            (4)
      6.4.4    Dit is die toename in totale inkome deur die verkoop van ŉ
               addisionele eenheid.                                                    (2)

6.5    Dit beteken dat goedere en dienste nie in die verlangde hoeveelheid en
        kwaliteit voorsien word nie. 
       Openbare goedere word slegs doeltreffend voorsien indien die pareto
        doeltreffendheid bereik word. 
       Burokrasie  – om amptelike reëls en prosedures te volg mag lei tot
        ondoeltreffendheid. 
       Onbevoegdheid  – gebrek aan vaardigheid, onbehoorlike
        kwalifikasies, gebrek aan opleiding, ondervinding, ens. kan lei tot
        ondoeltreffendheid. 
       Korrupsie  – die uitbuiting van iemand se posisie vir private gewin
        soos omkopery, nepotisme, bedrog, ens. kan ook lei tot
        ondoeltreffendheid.                                         (Enige 4 x 2)      (8)

6.6      Dit is waar totale inkome presies gelyk is aan totale koste. 
         Dit kom voor asof die entrepreneur nie enige wins maak nie. 
         Maar totale koste sluit normale wins in. 
         Dit is die bedrag wat die entrepreneur hom-/haarself betaal. 
         Normale wins is die minimum verdienste wat vereis word om te voorkom
          dat die entrepreneur die besigheid verlaat.                 (Enige 4 x 2)     (8)
                                                                                         [50]

                                                            TOTAAL AFDELING B:           150

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2013)                          EKONOMIE                                        9

 AFDELING C             (Beantwoord enige TWEE vrae uit hierdie afdeling.)

                     PUNTETOEKENNING VIR OPSTELTIPE VRAE
                    STRUKTUUR VAN OPSTEL              Puntetoekenning
 Inleiding                                                Maks 3
 Inhoud
  Hoofdeel: Byvoorbeeld bespreek/verduidelik/                         Maks 30
               gedetailleerde opstel/ontleed/evalueer
  Addisionele gedeelte: Byvoorbeeld teken ŉ grafiek of
                                                                       Maks 10
                            diagram/verwys/dui aan
 Slot                                                                   Maks 2
 Interpretasie                                                          Maks 5
 TOTAAL                                                                  50

 VRAAG 7           (LU1 AS1)

 OPSTELTIPE

 Bespreek die volgende sakesiklus aanwysers wat in vooruitskatting gebruik
 kan word, ten volle – Leidende, Sloerende, Samevallende, Lengte en
 Amplitude.

 As toevoeging, teken ŉ volledige ‘sakesiklus’ met byskrifte.

 INLEIDING
  ŉ Ekonomiese aanwyser toon aan hoe die ekonomie presteer of behoort te
    presteer.
  Basiese vooruitskatting word gedoen deur die veranderinge in die numeriese
    waardes van die aanwysers te bestudeer. 
  (Aanvaar enige toepaslike inleiding.)                            (Enige 1 x 3)         (3)

 INHOUD

 A.   Leidende ekonomiese aanwysers
     Hierdie aanwysers sal verander voordat die ekonomie verander 
     Hulle piek voor die totale ekonomiese aktiwiteite die piek bereik. 
     Hulle bereik die trog alvorens die ekonomiese aktiwiteite die trog bereik. 
     Hulle is belangrik omdat hulle vooraf waarsku teen veranderinge in die totale
      ekonomiese aktiwiteit. 
     Bv. aantal nuwe voertuie verkoop  (Enige EEN voorbeeld)           (Enige 4 x 2)   (8)

 B.   Samevallende ekonomiese aanwysers
     Hulle toon die werklike stand van die ekonomie. 
     Hulle beweeg dieselfde tyd as wat die ekonomie beweeg. 
     Samevallende aanwysers val saam met die draaipunte. 
     As samevallende ekonomiese aanwysers verbeter, beteken dit die ekonomie
      verbeter en omgekeerd. 
     Bv. Reële BBP.  (Enige EEN voorbeeld)                       (Enige 4 x 2)         (8)

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                                  EKONOMIE                               (SEPTEMBER 2013)

 C. Sloerende ekonomiese aanwysers
  Hulle verander nie van rigting tot nadat die sakesiklus van rigting verander het
    nie. 
  Dit bevestig die gedrag van die samevallende aanwysers. 
  As hulle nie ŉ opswaai of afswaai bevestig nie, is hulle swak of geneig om op
    ŉ vroeë stadium te eindig. 
  Bv. aantal handelsvoertuie verkoop.  (Enige EEN voorbeeld) (Enige 3 x 2)                           (6)
D.        Lengte
         Dit is die tyd wat dit neem om een siklus te voltooi. 
         Dit is die tyd tussen twee opeenvolgende pieke of trôe. 
         Langer siklusse toon die sterkte van die ekonomie.                        (Enige 2 x 2)     (4)
E.        Amplitude 
         Dit is die verskil tussen die totale uitset tussen ŉ piek en ŉ trog. 
         Word gemeet deur die afstand tussen die piek en trog. 
         Hoë amplitude toon sterk onderliggende kragte en kan lei tot langer
          siklusse.                                                           (Enige 2 x 2)           (4)

                                                                            Tendenslyn 
                                         Piek 

     Ekonomiese aktiwiteite
                                                                                           Amplitude
                              
                                           Resessie            

                                  Voorspoed                    Herstel 

                                                  Depressie 

                                                             Trog 

                                                  Lengte 

                                       Tyd                                   maks (10)
SLOT
Dit is onmoontlik vir ons om die toekoms van die ekonomie met al die beskikbare
tegnieke, akkuraat te voorspel.                (Aanvaar enige aanvaarbare slot)   (2)
Gebruik die volgende assesserings tabel tesame met bogenoemde om die bespreking te
assesseer.
PUNTE                     INTERPRETASIE VAN ONDERWERP
   0      Kandidaat toon geen begrip van onderwerp nie.
          Kandidaat toon ietwat begrip van die onderwerp, maar het belangrike
   1
          aspekte weggelaat.                                      (1 – 15 punte)
          Kandidaat het die onderwerp korrek verstaan, maar het nie feite
   3
          gekoppel aan die onderwerp nie.                        (16 – 30 punte)
          Kandidaat het onderwerp korrek verstaan en het feite aan die
   5
          onderwerp gekoppel.                                    (31 – 45 punte)  (5)
                                                                                 [50]

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2013)                        EKONOMIE                                      11

 VRAAG 8           (LU2 AS1)

 OPSTELTIPE

 Skryf ŉ gedetailleerde opstel oor die eienskappe van volmaakte
 mededinging.
 Maak gebruik van ŉ PMK (grafiek) om die volgende punte daarop aan te dui.
       Ondoeltreffende produktiwiteit (A)
       Doeltreffende produktiwiteit    (B)
       Onmoontlike produktiwiteit       (C)

 INLEIDING
   ŉ Volmaak mededingende mark is ŉ markstruktuur met ŉ groot aantal
    deelnemers wat prysnemers is. 
   Dit is ŉ marktoestand waar geen een van die deelnemers die mark kan
    beïnvloed nie. 
   (Aanvaar enige toepaslike inleiding.)                         (Enige 1 x 3)       (3)

 INHOUD
   Groot aantal kopers 
    o    Die aantal kopers in die mark is so baie dat ŉ individuele koper se
         invloed onbeduidend is op die marktoestande. 
    o    Daar is ŉ soveel kopers in die mark dat ŉ enkele koper nie die markprys
         kan beïnvloed nie. 
   Groot aantal verkopers 
    o    Die aantal verkopers in die mark is so baie dat ŉ individuele verkoper nie
         die markprys kan beïnvloed nie. 
    o    Verkopers in die volmaak mededingende mark is prysnemers. 
   Produkte is homogeen 
    o    Produkte wat in dié mark verkoop word is homogeen. 
    o    Produkte is identies in kwaliteit en voorkoms. 
    o    Dit maak geen verskil aan ŉ koper by wie hulle die produk koop nie. 
   Vryheid van toe- en uittrede 
    o    Die mark is ten volle toeganklik en daar is totale vryheid van toe- en
         uittrede. 
    o    Deelnemers is vry om die mark te betree of te verlaat. 
    o    Daar is geen beperkings met betrekking tot toe- en uittrede. 
   Produksiefaktore is volkome beweeglik 
    o    Alle produksiefaktore kan vryelik tussen markte beweeg. 
   Volmaakte inligting 
    o    Alle deelnemers het volledige kennis van al die marktoestande. 
    o    As een verkoper besluit om sy prys te verhoog, sal kopers hom verlaat
         en na ander verkopers gaan. 
    o    Die besigheid wat hoër pryse vra sal nie sy produk kan verkoop nie. 
   Geen samespanning 
    o    Daar is geen samespanning tussen verkopers. 
    o    Elke verkoper tree onafhanklik van mekaar op. 
   Geen regeringsinmenging 
    o    Geen regeringsinmenging wat kopers/verkopers kan beïnvloed. 

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                                  EKONOMIE                           (SEPTEMBER 2013)

    Ongereguleerde markte 
     o    Daar is geen regeringsinmenging wat deelnemers kan beïnvloed nie. 
    Geen voorkeurbehandeling 
     o    Daar is geen diskriminasie en niemand word anders behandel nie. 
    Doeltreffende vervoer en kommunikasie 
     o    Daar is doeltreffende vervoer en kommunikasie na en van die
          markte.                                              (Enige 15 x 2)     (30)

SLOT
 Daar is slegs ŉ paar voorbeelde van ŉ volmaak mededingende mark in die
   wêreld. 
 Bv. JSB, Suid-Afrikaanse mielie-mark is voorbeelde        (Enige 1 x 2)         (2)

                                     B      C

                  Produk A
              
                                 A 
                                                          (vorm)

                   0
                                     Produk B 
                                                                                    (10)

Gebruik die volgende assesseringstabel tesame met bogenoemde om die bespreking te
assesseer.
PUNTE INTERPRETASIE VAN ONDERWERP
   0      Kandidaat toon geen begrip van onderwerp nie.
          Kandidaat toon ietwat begrip van die onderwerp, maar het belangrike
   1
          aspekte weggelaat.                                      (1 – 15 punte)
          Kandidaat het die onderwerp korrek verstaan, maar het nie feite
   3
          gekoppel aan die onderwerp nie.                        (16 – 30 punte)
          Kandidaat het onderwerp korrek verstaan en het feite aan die
   5
          onderwerp gekoppel.                                    (31 – 45 punte)  (5)
                                                                                 [50]

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2013)                      EKONOMIE                                    13

 VRAAG 9           (LU3 AS3)

 OPSTELTIPE

 Skryf ŉ gedetailleerde opstel oor die metodes van invoervervanging.

 Verwys ook na die argumente ten gunste van vryhandel.

 INLEIDING
   Invoervervanging gebeur wanneer ŉ land beleide implementeer om plaaslike
    produksie van ingevoerde goedere en dienste aan te moedig.
   Dit is wanneer goedere wat voorheen ingevoer was, vervang word met
    plaaslik vervaardigde goedere. 
   (Aanvaar enige toepaslike inleiding.)                         (Enige 1 x 3)   (3)

 INHOUD
 METODES VAN INVOERVERVANGING
   Tariewe 
    o Staan ook bekend doeaneregte 
    o Dit is belasting wat op ingevoerde goedere gehef word. 
    o Ad valorem-tariewe  word gehef as persentasie van die waarde van
        ingevoerde goedere. 
    o Spesifieke tariewe  word gehef op goedere per eenheid, massa of
        grootte. 
    o Tariewe sal die prys van ingevoerde goedere verhoog en plaaslike verbruik
        ontmoedig. 
    o Dit lei ook tot ŉ verhoogde verbruik van plaaslik geproduseerde
        goedere. 
   Kwotas 
    o Dit is om die invoer van goedere te beperk. 
    o Dit is om die aanbod van ingevoerde goedere vir die plaaslike mark te
        verlaag. 
    o Beperkte aanbod sal die prys van ingevoerde goedere laat styg. 
   Subsidies 
    o Subsidies aan plaaslike ondernemings mag gebruik word as ŉ indirekte
        manier om hulle te beskerm. 
    o Dit sal plaaslike produsente help om kostes en pryse te verlaag. 
    o Dit help ook plaaslike produsente om buitelandse ondernemings se pryse in
        die binnelandse mark te sny. 
   Wisselkoersbeheer 
    o Dit is om invoere te verminder deur die beskikbare bedrag buitelandse
        valuta aan invoerders te beperk. 
    o Dit sal die aanbod van ingevoerde goedere verlaag en lei tot ŉ toename in
        die vraag na plaaslike goedere. 
   Fisiese beheer 
    o Gewoonlik in die vorm van ŉ algehele verbod op die invoer van sekere
        goedere 

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
14                                   EKONOMIE                            (SEPTEMBER 2013)

  Wegkeer van handel 
   o Verskeie metodes word gebruik om dit moeilik te maak om goedere van
     oorsee af in te voer. 
   o Invoerdeposito’s  – regering kan van invoerders verwag om ŉ sekere
     bedrag geld te deponeer voordat hulle goedere kan invoer. 
   o Tydrowende doeane prosedures  – om invoere te ontmoedig. 
   o Hoë kwaliteit standaarde  – word voorgeskryf en dis moeilik vir
     buitelandse uitvoerders om daaraan te voldoen.            (Enige 15 x 2)       (30)

ARGUMENTE TEN GUNSTE VAN VRYHANDEL
 Spesialisasie 
  o Die teorie van vergelykende voordeel toon dat produksie verhoog kan word
    deur spesialisasie. 
  o Wêreldhandel en verbruik kan gemaksimeer word as lande spesialiseer in
    dit wat hulle die beste kan produseer. 
 Skaalvoordele 
  o Dit laat toe dat skaalvoordele gemaksimeer word en eenheidskoste
    daal. 
  o Skaalvoordele kan lei tot vergelykende voordele. 
 Keuses 
  o Dit laat verbruikers die keuse van goedere en dienste toe. 
  o Verbruikers welvaart kan verhoog word as gevolg van die keuse van
    goedere wat tot hulle beskikking is. 
 Innovasie 
  o Dit impliseer mededinging wat weer lei tot aansporings om te innoveer. 
  o Innovasie lei tot die produksie van nuwe goedere en dienste. 
  o Dit kan ook kostes verminder en die kwaliteit en betroubaarheid van
    produkte verbeter.                                           (Enige 5 x 2)      (10)

SLOT
Alhoewel baie mense onseker is of oor invoervervanging, het dit baie positiewe
uitwerkings op die ekonomie. 
(Aanvaar enige toepaslike slot)                                                       (2)

Gebruik die volgende assesseringstabel tesame met bogenoemde om die bespreking te
assesseer.
PUNTE INTERPRETASIE VAN ONDERWERP
   0      Kandidaat toon geen begrip van onderwerp nie.
          Kandidaat toon ietwat begrip van die onderwerp, maar het belangrike
   1
          aspekte weggelaat.                                      (1 – 15 punte)
          Kandidaat het die onderwerp korrek verstaan, maar het nie feite
   3
          gekoppel aan die onderwerp nie.                        (16 – 30 punte)
          Kandidaat het onderwerp korrek verstaan en het feite aan die
   5
          onderwerp gekoppel.                                    (31 – 45 punte)  (5)
                                                                                 [50]

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2013)                       EKONOMIE                                       15

 VRAAG 10          (LU4 AS1)
 OPSTELTIPE
 Ontleed die oorsake van koste-druk inflasie.
 As toevoeging verwys ook na enige vyf gevolge van inflasie.
 INLEIDING
   Dit kom voor waar die interaksie tussen vraag en aanbod deur die
    produksiefaktore versteur word.
   Dit is ŉ toename in die kosprys van ŉ produk wat lei tot ŉ toename in die
    verkoopprys van daardie produk.                                (Enige 1 x 3)    (3)
 INHOUD
 OORSAKE VAN KOSTE-DRUK INFLASIE
   Hoër vraag na lone/Lone 
    o Werkers eis dikwels lone wat hoër is as hulle produktiwiteit. 
    o Werkgewers word gewoonlik deur vakbonde gedwing om hoër lone te
      betaal. 
    o Werkgewers verhaal hoër arbeidskoste deur pryse van goedere en dienste
      te verhoog. 
    o Dit is die belangrikste enkele koste-item. 
   Bose kringloop van lone 
    o Hoër pryse van goedere lei tot ŉ bose kringloop van hoër pryse en vraag na
      hoër lone. 
    o Werkers eis hoër lone a.g.v. hoër lewenskoste. 
   Daling in produktiwiteit/Produktiwiteit 
    o Daar is ŉ daling in produktiwiteit terwyl indiensname en lone hoog bly. 
    o Produksie sal geleidelik daal en pryse sal styg. 
    o Koste per eenheid uitset sal styg indien produktiwiteit afneem en
      vergoeding onveranderd bly. 
   Skielike stakings en wegbly-aksies 
    o Dit sal produksie-uitset verlaag en ŉ daling in aanbod veroorsaak. 
    o Daling in aanbod sal pryse verhoog. 
   Direkte belasting 
    o Produsente sal hulle inkome probeer aanpas as die regering indirekte
      belasting verhoog. 
    o Produsente sal hulle pryse verhoog om te vergoed vir die hoër
      belasting. 
   Toename in die prys van ingevoerde goedere 
    o Produsente sal pryse verhoog volgens die verhoogde kostes. 
    o Produsente verhoog hul pryse as gevolg van verhoogde kostes. 
   Toename in die prys van geadministreerde goedere 
    o Wanneer hierdie pryse styg, vereis vakbonde hoër lone. 
    o Produsente sal die toename in pryse op geadministreerde goedere ook op
      hulle produkte verhoog. 
    o Bv. verhoging in petrolprys, posgeld, elektrisiteit, water, ens. 
   Indirekte belasting 
    o Toename in indirekte belasting verhoog ook produksiekoste. 
    o Bv. toename in BTW, doeane en aksynsbelastings 

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
16                                   EKONOMIE                             (SEPTEMBER 2013)

  Hoër winsgrense/Winsgrense 
  o Sommige prysverhogings neig om die winsgrense van besighede te
      verhoog. 
 Inkrimpings 
  o Winkeldiefstal en verliese veroorsaak deur werknemers sal ook die
     produksiekoste verhoog. 
  o Hierdie bedrae word ook ingesluit by die prys van produkte. 
  o Soos meer geld spandeer word op sekuriteit, sal pryse van
     verbruikersgoedere verhoog. 
 Hoër pryse op landbougoedere 
  o Dit is a.g.v. hoë insetkoste soos diesel en kunsmis. 
  o Hoër insetkoste lei tot hoër voedselpryse. 
 Rentekoerse 
  o Hoë rentekoerse is ŉ koste-item vir baie besighede. 
  o Rente word altyd ingesluit by pryse van goedere. 
 Sleutel insette 
   o Produksiekoste styg met toename in pryse van sleutelinsette, bv. olie. 
 Wisselkoersdepresiasie 
   o As die rand depresieer, word alle ingevoerde goedere duurder. 
 Natuurrampe 
   o Droogtes, oorstromings, ens. laat produksiekoste en pryse styg. 
                                                                     (Enige 15 x 2)    (30)
GEVOLGE VAN INFLASIE
 ŉ Styging in die prys lei tot ŉ daling in die koopkrag van geld. 
 Dit veroorsaak ŉ herverdeling van inkome en rykdom. 
 Dit verminder die reële waarde van besparings. 
 Dit beïnvloed uitvoerverdienste en beïnvloed die betalingsbalans negatief. 
 Dalende uitvoere en toenemende invoere lei tot ŉ depresiasie van die
   geldeenheid. 
 Dit lei ook tot ŉ herverdeling van inkome van belastingbetalers aan die
   regering a.g.v. ŉ toename in die gemiddelde belastingkoers. 
 Dit lei ook tot loononderhandelinge wat dikwels lei tot nywerheids- en sosiale
   onrus.                                                           (Enige 5 x 2)    (10)
SLOT
 Daar is baie oorsake van inflasie en hulle het almal ŉ nou verhouding met die
  werking van die markstelsel.
 Wanneer die markstelsel nie behoorlik funksioneer nie, is inflasie die prys wat
  ons betaal. 
 (Aanvaar enige toepaslike slot.)                                    (Enige 1 x 2)    (2)

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2013)                      EKONOMIE                                    17

 Gebruik die volgende assesseringstabel tesame met bogenoemde om die bespreking te
 assesseer.
 PUNTE INTERPRETASIE VAN ONDERWERP
    0      Kandidaat toon geen begrip van onderwerp nie.
    1      Kandidaat toon ietwat begrip van die onderwerp, maar het belangrike
           aspekte weggelaat.                                      (1 – 15 punte)
    3      Kandidaat het die onderwerp korrek verstaan, maar het nie feite
           gekoppel aan die onderwerp nie.                        (16 – 30 punte)
    5      Kandidaat het onderwerp korrek verstaan en het feite aan die
           onderwerp gekoppel.                                    (31 – 45 punte)  (5)
                                                                                  [50]
                                                        TOTAAL AFDELING C:        100
                                                            GROOTTOTAAL:          300

## Related documents

- [Economics HG 2013 Memo](https://www.hlayiso.com/library/economics-hg-2013-memo/6d523002-4900-48e2-8446-30f87d897788) — Economics · Memo · 2013
- [ECONOMICS P1 GR12 MEMO SEPT 2023 English](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-gr12-memo-sept-2023-english/2f2dfcd4-99d6-4ca1-b941-aa653985e502) — Economics · Memo · 2023 · Eng
- [ECONOMICS P1 GR12 MEMO SEPT2021 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-gr12-memo-sept2021-afrikaans/be8a315c-3850-4a12-a242-cce45d9f946b) — Economics · Memo · 2021 · Afr
- [ECONOMICS P1 GR12 MEMO SEPT2021 English](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-gr12-memo-sept2021-english/f71b59cc-d759-45ca-8fbc-31cb94eeac9f) — Economics · Memo · 2021 · Eng
- [ECON P1 GR12 MEMO SEPT 2018 English](https://www.hlayiso.com/library/econ-p1-gr12-memo-sept-2018-english/b620ea39-e03a-4808-91b0-a06a2f306e46) — Economics · Memo · 2018 · Eng
- [ECONOMICS P1 GR12 MEMO SEPT2017 English](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-gr12-memo-sept2017-english/3bc2ac92-e0de-4198-91d6-d15849198b39) — Economics · Memo · 2017 · Eng

## More from Grade 12 Economics

- [ECONOMICS P2 GR12 QP JCT 2025 AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-gr12-qp-jct-2025-afr-d-watermark/3dba3588-624d-493b-bc60-00d7e2783cae) — QP · 2025 · Afr
- [Economics Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Free State](https://www.hlayiso.com/library/economics-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-free-state/4def59dd-ebf4-4191-89e7-2b6d4609d6cc) — QP · 2025
- [Economics Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/economics-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-mpumalanga/5449d7a4-548e-416d-91b4-1da462710798) — QP · 2025
- [Economics Grade 12 NSC P2 QP September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/economics-grade-12-nsc-p2-qp-september-2025-mpumalanga/efbb0e99-1236-496b-bc64-5b31b3784493) — QP · 2025
- [Economics P1 May-June 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-may-june-2025-afr/e9c77643-7f83-42e3-b28d-cf84e96050ca) — QP · 2025 · Afr
- [Economics P2 May-June 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-may-june-2025-afr/4c93e067-5237-46b7-ab21-5c2cea219788) — QP · 2025 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
