# Economics Grade 12 P1 Gauteng Mock 2022 Question Paper (Afr)

> Grade 12 Economics Paper 1 question paper from the Gauteng Mock Exam 2022 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr12-economics-p1-afrikaans-sep-2022-question-paper/4b579af8-e0b1-4689-a729-7d9986eea052
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Economics
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2022
- Exam period: Gauteng Mock Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 14

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Economics](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/economics) › [Economics Grade 12 P1 Gauteng Mock 2022 Question Paper (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr12-economics-p1-afrikaans-sep-2022-question-paper/4b579af8-e0b1-4689-a729-7d9986eea052)

## About this document

Economics · Grade 12 · Gauteng Mock Exam · 2022 · Afrikaans. Question paper, 14 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com
                          8888888888888

         VOORBEREIDENDE EKSAMEN
                            2022
                             10731

                          EKONOMIE

                          VRAESTEL 1

TYD:     2 uur

PUNTE:   150

14 bladsye

                                               b.o.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                               EKONOMIE                              2
                                               (Vraestel 1)               10731/22

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.    Beantwoord VIER vrae soos volg in die ANTWOORDBOEK:

      AFDELING A: VERPLIGTEND
      AFDELING B: Beantwoord TWEE van die drie vrae.
      AFDELING C: Beantwoord EEN van die twee vrae.

2.    Beantwoord slegs die vereiste aantal vrae. Antwoorde wat die vereiste aantal
      oorskry, sal NIE nagesien word nie.

3.    Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
      vraestel gebruik word.

4.    Skryf die vraagnommer bo elke antwoord neer.

5.    Lees die vrae aandagtig deur.

6.    Begin elke vraag op ŉ NUWE bladsy.

7.    Laat 1 – 2 reëls tussen onderafdelings van vrae.

8.    Beantwoord die vrae in volsinne en maak seker dat die formaat, inhoud en
      konteks van jou antwoorde aan die kognitiewe vereistes van die vrae voldoen.

9.    Gebruik slegs swart of blou ink.

10.   Jy mag ŉ nie-programmeerbare sakrekenaar gebruik.

11.   Skryf netjies en leesbaar.

                                                                                         b.o.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                                 EKONOMIE                                  3
                                                 (Vraestel 1)                 10731/22

AFDELING A (VERPLIGTEND)

VRAAG 1                                                         30 PUNTE – 20 MINUTE

1.1   Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee.
      Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A – D) langs die vraagnommers
      (1.1.1 tot 1.1.8) in die ANTWOORDBOEK neer, bv. 1.1.9 D.

      1.1.1   Een van die grootste uitdagings wanneer die nasionale inkome syfers
              bereken word, is ...

              A      dubbeltelling.
              B      die residuele item.
              C      vergoeding van werknemers.
              D      netto inkomste.

      1.1.2   Die tipiese fluktuasies van ŉ sakesiklus sal ŉ … wees

              A      opswaai-afswaai-trog-piek
              B      afswaai-trog-opswaai-piek
              C      piek-opswaai-trog-afswaai
              D      piek-afswaai-opswaai-trog

      1.1.3   Die instelling wat jaarliks skriftelike verslae aan die parlement verskaf
              oor die standaard van finansiële bestuur van elke staatsdepartement:

              A      Tesouriebeheer
              B      Ouditeur-generaal
              C      Ministeriële verantwoordelikhede
              D      Parlementêre ondervraging

      1.1.4   Wanneer ŉ geldeenheid … is, kan rentekoerse verlaag word wat sal lei
              tot ŉ uitvloei van buitelandse valuta.

              A      oorwaardeer
              B      gedepresieer
              C      onderwaardeer
              D      geappresieer

      1.1.5   Watter van die volgende hou verband met die beskerming van jong
              nywerhede?

              A      Vryhandelsbeleid
              B      Handhawing van die wisselkoers
              C      ŉ Belasting op petrol om projekte te finansier ten einde die skade,
                     wat verband hou met koolstofvrystellings, te beperk
              D      ŉ Subsidie vir opkomende wynboere om wynuitvoer aan te moedig

                                                                                               b.o.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                        EKONOMIE                                      4
                                        (Vraestel 1)                   10731/22

1.1.6   Watter van die volgende is ŉ oor-kontinentale handelsprotokol?

        A     Afrika Unie (AU)
        B     Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAOG)
        C     Brasilië, Rusland, Indië, China en Suid-Afrika (BRICS)
        D     Europese Unie (EU)

1.1.7   Gebiede wat ’n voordeel bied aan mynbou, vervaardiging, toerisme en
        ander besighede is …

        A     korridors in Suid-Afrika.
        B     Ruimtelike Ontwikkelingsinisiatiewe.
        C     Spesiale Ekonomiese Sones.
        D     Nywerheidsontwikkelingsones.

1.1.8   Die aanwyser wat die meeste dopgehou word, veral met betrekking tot
        reële loonverhogings, is die ...

        A     ekonomies aktiewe bevolking.
        B     indiensnemingskoers.
        C     vergoeding per werker.
        D     arbeidsproduktiwiteit.                                        (8 x 2)       (16)

                                                                                          b.o.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                                EKONOMIE                                     5
                                                (Vraestel 1)                 10731/22

1.2     Kies ŉ beskrywing uit KOLOM B wat by ŉ item in KOLOM A pas. Skryf slegs
        die letter (A – I) langs die vraagnommers (1.2.1 tot 1.2.8) in die
        ANTWOORDBOEK neer, bv. 1.2.9 J.

                KOLOM A                                     KOLOM B
       1.2.1    Makro-ekonomiese      A   ŉ Korttermyn (drie maande) skuldverpligting van
                benadering                die sentrale regering

       1.2.2    Bewegende             B   Die verskil tussen die waarde van ŉ land se
                gemiddeldes               uitvoere en die waarde van ŉ land se invoere vir
                                          ŉ gegewe tydperk
       1.2.3    Skatkiswissels
                                      C   Ontwerp om te help bou aan Suid-Afrika se
       1.2.4    Handelsbalans             industriële basis in kritieke sektore van produksie
                                          en vervaardiging met toegevoegde waarde
       1.2.5    KMMO's
                                      D   Voordele en fasiliteite wat hoofsaaklik deur ŉ
       1.2.6    NBAP (IPAP)               regering verskaf word om die lewenskwaliteit van
                                          burgers te verbeter
       1.2.7    Maatskaplike
                dienste               E   Verwydering van staatsinmenging in
                                          handelsvloeie
       1.2.8    Handels-
                liberalisering        F   Die waarde van uitvoere minus invoere

                                      G   Word gebruik om die veranderinge in ŉ reeks
                                          data oor ŉ sekere tydperk te ontleed

                                      H   ŉ Klein onderneming met ŉ klein markaandeel
                                          en word direk deur sy eienaars bestuur.

                                      I   Dit behels uitset, werkloosheid en inflasie.
                                                                                   (8 x 1)      (8)

1.3   Gee EEN term vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs die term langs
      die vraagnommers (1.3.1 tot 1.3.6) in die ANTWOORDBOEK neer.
      Afkortings, akronieme en voorbeelde sal NIE aanvaar word NIE.

      1.3.1    Die werklike prys wat verbruikers betaal vir goedere en dienste
               insluitend belasting minus subsidies

      1.3.2    Die regering se doel is om ekonomiese groei te verhoog sonder om
               inflasie te verhoog

      1.3.3    Die staatsdepartement wat toesig hou oor die invordering, bestuur en
               besteding van openbare inkomste

      1.3.4    Lande wat van die “ontwikkelende” fase na die “ontwikkelde” fase
               oorgaan

                                                                                                 b.o.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                       EKONOMIE                                  6
                                       (Vraestel 1)               10731/22

1.3.5   Ondersteun streeks- en nasionale ekonomiese ontwikkeling en spreek
        dienslewering in die armste en minste bekwame provinsies aan

1.3.6   Die arbeidsmag gedeel deur die totale bevolking van werkende
        ouderdom                                                       (6 x 1)   (6)

                                                      TOTAAL AFDELING A:             30

                                                                                     b.o.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                               EKONOMIE                                     7
                                               (Vraestel 1)                   10731/22

AFDELING B

Beantwoord enige TWEE van die drie vrae van hierdie afdeling in die ANTWOORD-
BOEK.

VRAAG 2: MAKRO-EKONOMIE                                      40 PUNTE – 30 MINUTE

2.1   Beantwoord die volgende vrae.

      2.1.1   Noem enige TWEE totale aanwysers van makro-ekonomie.                (2 x 1)   (2)

      2.1.2   Hoe dra ŉ gebrek aan kapasiteit by tot die mislukking van die openbare
              sektor?                                                          (1 x 2)      (2)

2.2   Lees die volgende inligting en beantwoord die vrae wat volg.

      SAAMGESTELDE LEIDENDE SAKESIKLUS-AANWYSER KLIM TOT ’N
      DRIE-MAANDE-HOOGTEPUNT

      Sake aktiwiteit in Suid-Afrika het in November 2021 toegeneem, toe die
      saamgestelde toonaangewende sakesiklusaanwyser tot ŉ drie-maande-
      hoogtepunt geklim het na verdere verligting van inperkingsbeperkings.
                                       [Aangepaste bron: https://www.iol.co.za/business-]

      2.2.1   Noem EEN voorbeeld van ŉ leidende aanwyser.                                   (1)

      2.2.2   Noem EEN eksterne faktor wat sakesiklusse laat verander.                      (1)

      2.2.3   Beskryf kortliks die term saamgestelde aanwyser.                              (2)

      2.2.4   Verduidelik hoe die opswaaifase van die sakesiklus, kommoditeits--
              pryse sal affekteer.                                                          (2)

      2.2.5   Hoe kan ekonomiese aanwysers besigheidsdoeltreffendheid in Suid-
              Afrika verbeter?                                            (2 x 2)           (4)

                                                                                                b.o.

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                                EKONOMIE                                     8
                                                (Vraestel 1)                   10731/22

2.3   Bestudeer die spotprent hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                                Die semistaatlike periode

                      [Bron: https://twitter.com/ricoschacherl/status/1101000368941608961]

      2.3.1    Identifiseer die semistaatsinstelling wat in 2021 geprivatiseer is.            (1)

      2.3.2    Noem EEN rede vir die stigting van ondernemings in staatsbesit.                (1)

      2.3.3    Beskryf kortliks die term openbare sektor.                                     (2)

      2.3.4    Hoe finansier die regering sy begrotingstekort?                                (2)

      2.3.5    Waarom moet semi-staatsinstellings (SBO’s) volledig verslag gee van
               hul aktiwiteite aan die publiek?                             (2 x 2)           (4)

2.4   Bespreek hoe die bestedingsmetode BBP(E) gebruik word om die bruto
      binnelandse produk te bereken.                                     (4 x 2)              (8)

2.5   Ontleed die verband tussen die Mediumtermyn-bestedingsraamwerk (MTBR)
      en die nasionale begroting.                                                             (8)
                                                                                             [40]

                                                                                                 b.o.

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                                 EKONOMIE                                    9
                                                 (Vraestel 1)                  10731/22

VRAAG 3: EKONOMIESE STREWES                                     40 PUNTE – 30 MINUTE

3.1   Beantwoord die volgende vrae.

      3.1.1    Noem enige TWEE argumente ten gunste van vrye handel.                         (2)

      3.1.2    Hoe beïnvloed belastingbeleid direkte buitelandse belegging? (1 x 2)          (2)

3.2   Bestudeer die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                 HANDEL, INDUSTRIE EN MEDEDINGING OOR NUWE
                 HANDELSOOREENKOMSTE IN EFFEK VANAF 2021

      Handel met die res van die vasteland is ŉ kritieke bron van produksie en
      werksgroei. Afrikalande erken dat industrialisasie van kritieke belang is vir die
      ontwikkeling van die vasteland. Die nuwe ooreenkoms (AfCFTA) wat in
      werking getree het, sal ŉ geruime tyd neem om ten volle operasioneel te wees,
      maar het die potensiaal om transformerend vir Afrika te wees.
        [Aangepaste bron: https://www.gov.za/speeches/trade-industry-and-competition-new-
                                             trade-agreements-effect-2021-1-jan-2021-0000]

      3.2.1    Watter internasionale organisasie moedig vrye handel tussen alle
               lande in die wêreld aan?                                                      (1)

      3.2.2    Waarvoor staan die afkorting AfCFTA?                                          (1)

      3.2.3    Beskryf kortliks die term handelsprotokol.                                    (2)

      3.2.4    Waarom is industrialisering van kritieke belang vir die ontwikkeling
               van Afrika?                                                                   (2)

      3.2.5    Hoe kan die toepassing van proteksionisme nasionale welsyn
               verhoog?                                                   (2 x 2)            (4)

                                                                                                 b.o.

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                                    EKONOMIE                                       10
                                                    (Vraestel 1)                    10731/22

3.3   Bestudeer die inligting hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

       GIFT OF THE GIVERS BETAAL VIR DIE SINK VAN BOORGATE OM DIE
            SUKKELENDE HOSPITALE VAN JOHANNESBURG TE HELP

      Gekonfronteer met onderbefondsing, oorbevolking en beurtkrag, het
      Johannesburg Water gesukkel om konsekwent aan Johannesburg-Wes te
      voorsien, wat verskeie hospitale geraak het. Toe Gauteng ŉ derde COVID-19-
      golf betree het, wou geen hospitaal die moontlikheid van geen water in die
      gesig staar nie. Weereens het Gift of the Givers tot die redding gekom en ŉ
      boorgat by Helen Joseph-hospitaal begin boor, nadat dit reeds vir die Rahima
      Moosa-Moeder-en-Kind-Hospitaal gedoen is.
      [Bron: https://www.dailymaverick.co.za/article/2021-06-17-they-know-the-drill-gift-of-the-
                             givers-steps-up-to-sink-boorholes-for -battling-joburg-hospitals/]

      3.3.1   Verskaf EEN aanwyser van dienslewering wat verband hou met
              sosiale aanwysers.                                                                    (1)

      3.3.2   Noem enige EEN gesondheidsaanwyser.                                                   (1)

      3.3.3   Beskryf kortliks die term maatskaplike dienste.                                       (2)

      3.3.4   Hoe het Gift of the Givers die regering se mislukking in die verskaffing
              van basiese dienste in Suid-Afrika beïnvloed?                                         (2)

      3.3.5   Hoe kan die ongelyke aard van gesondheidsorgvoorsiening meer
              effektief in Suid-Afrika bestuur word?                      (2 x 2)                   (4)

3.4   Bespreek die rol van Ruimtelike Ontwikkelingsinisiatiewe (ROI's) in Suid-Afrika.
                                                                              (4 x 2)               (8)

3.5   Ontleed die rol van entrepreneurs met betrekking tot uitvoerbevordering.                      (8)
                                                                                                   [40]

                                                                                                    b.o.

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
                                                           EKONOMIE                                   11
                                                           (Vraestel 1)                   10731/22

VRAAG 4: MAKRO-EKONOMIE EN EKONOMIESE STREWES
                                            40 PUNTE – 30 MINUTE

4.1   Beantwoord die volgende vrae.

      4.1.1              Noem enige TWEE regeringsprysbeleide wanneer openbare goedere en
                         dienste verskaf word.                                      (2 x 1)            (2)

      4.1.2              Waarom is ŉ lae besparingsvlak aanwyser nadelig vir die Suid-Afrikaanse
                         ekonomie?                                                         (1 x 2)     (2)

4.2   Bestudeer die grafiek hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                                             DIE VERMENIGVULDIGER
                                                                           45°

              Besteding (E)
                                                                                  C+I+G
                                                                                  C+I+G1
                                                      A
                          700
                          400

                                       500    1 200                              Inkomste (Y)

      4.2.1              Gee die formule van ŉ tweesektormodel van die vermenigvuldiger deur
                         die inligting hierbo te gebruik.                                              (1)

      4.2.2              Identifiseer die komponent, volgens die grafiek, wat ŉ verandering in
                         die totale besteding veroorsaak het.                                          (1)

      4.2.3              Beskryf kortliks die term vermenigvuldigingseffek.                            (2)

      4.2.4              Waarom skep ŉ toename in belegging ŉ positiewe
                         vermenigvuldigingseffek?                                                      (2)

      4.2.5              Bereken die vermenigvuldiger deur die inligting in die grafiek te gebruik
                         en verduidelik die vermenigvuldiger effek op die ekonomie.         (2 x 2)    (4)

                                                                                                       b.o.

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
                                                   EKONOMIE                                        12
                                                   (Vraestel 1)                    10731/22

4.3    Bestudeer die kaart hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                              MAKHADO SPESIALE EKONOMIESE SONE

               CHAPUDI EN
               CHAPUDI-WES

                                                                   KRUGER
                                                                  NASIONALE
                                                                    PARK

                                                             WOESTALLEEN WAS AANLEG
                                                             EN VERWANTE MYNE

                                                                              Matola Steenkool
                                                                              Terminaal (Maputo)

                Stad
                MC Myn bate
                MC Myn termol bate
                Hoof spoorwee

                                     [Bron: https://www.mcmining.co.za/our-business/projects/makhado]

      4.3.1   In watter provinsie is die Makhado Spesiale Ekonomiese Sone geleë?                        (1)

      4.3.2   Noem enige EEN industrie wat geskik is vir belegging in die bogenoemde
              SES.                                                                                      (1)

      4.3.3   Beskryf kortliks die term nywerheidsontwikkelingstrategie.                                (2)

      4.3.4   Verduidelik die stelling, ontwikkeling vir die mense deur die mense.                      (2)

      4.3.5   Hoe kan die Suid-Afrikaanse regering die bevordering van beleggings in
              onderontwikkelde gebiede verseker?                                (2 x 2)                 (4)

4.4 Teken ŉ grafiek om die amplitude in ŉ sakesiklus te illustreer. Verduidelik die
    variasies van die amplitude op die sakesiklus.                                 (4 x 2)              (8)

4.5 Ontleed die impak van COVID-19 op inflasiekoers aanwyser.                                        (8)
                                                                                                    [40]
                                                                      TOTAAL AFDELING B:            80

                                                                                                    b.o.

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
                                               EKONOMIE                                  13
                                               (Vraestel 1)                  10731/22

AFDELING C

Beantwoord enige EEN van die twee vrae van hierdie afdeling in die
ANTWOORDBOEK.

Jou antwoord sal soos volg geassesseer word:
                                                                                 PUNTE-
                        STRUKTUUR VAN OPSTEL
                                                                               TOEKENNING
Inleiding

Die inleiding is ŉ laer-orde respons.

   ŉ Goeie beginpunt sal wees om die hoofkonsep wat verband hou met              Maks. 2
    die vraagonderwerp te definieer.
 Moenie enige deel van die vraag by jou inleiding insluit nie.
 Moenie enige deel van die inleiding in die liggaam herhaal nie.
 Vermy om in die inleiding te noem wat jy in die liggaam gaan bespreek.
Liggaam

Hoofgedeelte: Bespreek in detail/In-diepte bespreking/Ondersoek/Bespreek
krities/Analiseer/Vergelyk/Evalueer/Onderskei/Differensieer/Verduidelik/         Maks. 26
Teken ŉ grafiek en verduidelik/Gebruik die gegewe grafiek en
verduidelik/Voltooi die gegewe grafiek/Assesseer/Debatteer
ŉ Maksimum van 8 punte mag vir opskrifte/voorbeelde toegeken word.

Addisionele deel: Bespreek krities/Evalueer/Evalueer krities/Debatteer/Lei
af/Vergelyk/Onderskei/Interpreteer/Hoe?/Stel voor                                Maks. 10
ŉ Maksimum van 2 punte kan toegeken word vir blote lys van feite.
Gevolgtrekking

Enige hoër-orde gevolgtrekking moet die volgende insluit:

   ŉ Kort opsomming van wat bespreek is sonder om feite wat reeds
    genoem is te herhaal                                                          Maks. 2
   Enige mening of waardeoordeel oor die feite wat bespreek is
   Addisionele ondersteuningsinligting om die bespreking/analise te
    versterk
   ŉ Teenstrydige standpunt met motivering, indien nodig
   Aanbevelings
                                                                 TOTAAL:            40

                                                                                            b.o.

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
                                                 EKONOMIE                                  14
                                                 (Vraestel 1)                10731/22

VRAAG 5: MAKRO-EKONOMIE                                         40 PUNTE – 40 MINUTE

   Bespreek, in detail, die aanbodredes vir internasionale handel.           (26 punte)

   Ontleed die effek van internasionale handel op die betalingsbalans.       (10 punte)    [40]

VRAAG 6: EKONOMIESE STREWES                                     40 PUNTE – 40 MINUTE

   Bespreek, in detail, die doelstellings en doelwitte van die volgende groei- en
    ontwikkelingsbeleide:

     -    Nuwe Groeipad (NGP)                       (13)
     -    Uitgebreide Openbare Werke-program (UOWP) (13)
                                                                              (26 punte)
   Ontleed Suid-Afrika se fiskale beleid in terme van voordele in natura (natura-
    voordele), as ŉ maatreël om die ekonomiese welsyn van sy burgers te verbeter.
                                                                              (10 punte)    [40]

                                                                 TOTAAL AFDELING C:             40

                                                                                TOTAAL:     150

                                            EINDE

## Related documents

- [Gr12 Economics P2 (Afrikaans) SEP 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr12-economics-p2-afrikaans-sep-2022-question-paper/82e9d47a-c817-4545-9700-e9e2b9b7de9b) — Economics · QP · 2022 · Afr
- [Grade 12 NSC Economics P1 (Afrikaans) 2020 Preparatory Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-economics-p1-afrikaans-2020-preparatory-question-paper/468fe2d7-94f8-43ec-88c6-86cf12e31969) — Economics · QP · 2020 · Afr
- [Grade 12 NSC Economics P1 (Afrikaans) X10 2019 Preparatory Examination Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-economics-p1-afrikaans-x10-2019-preparatory-examination-question-paper/37295a41-5de8-4317-9725-dc223714aee3) — Economics · QP · 2019 · Afr
- [ECON P2 GR12 QP SEPT2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/econ-p2-gr12-qp-sept2022-afrikaans/4dfd489d-79be-494e-a2cf-f0b51ee8c5e1) — Economics · QP · 2022 · Afr
- [Grade 12 NSC Economics P2 (Afrikaans) 2020 Preparatory Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-economics-p2-afrikaans-2020-preparatory-question-paper/d34a6a9d-f432-46f7-873d-1a849eb9a1cc) — Economics · QP · 2020 · Afr
- [Grade 12 NSC Economics P2 (Afrikaans) Preparatory 2017 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-economics-p2-afrikaans-preparatory-2017-question-paper/498eaf17-b8bb-4092-a221-96afe7bd7aa2) — Economics · QP · 2017 · Afr

## More from Grade 12 Economics

- [MTG Economics Afr](https://www.hlayiso.com/library/mtg-economics-afr/9848e5ba-3f16-47f5-8714-26d23f3a8bf5) — Guide · Afr
- [Economics P2 Memo Afr watermark](https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-memo-afr-watermark/c9d66fa3-0b40-419d-a6f6-d862847d4e82) — Memo · 2025 · Afr
- [Economics P2 May-June 2025 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-may-june-2025-mg-afr/4cc1190f-9c0a-43ea-98bc-3252875816a9) — Memo · 2025 · Afr
- [ECONOMICS QP.P1 GR 12 JUNE 2024 (Backup papers)](https://www.hlayiso.com/library/economics-qp-p1-gr-12-june-2024-backup-papers/cb8af277-aab9-4fba-8e76-5924dcaf1941) — QP · 2024
- [ECONOMICS P1 GR12 QP JUNE 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-gr12-qp-june-2024-afrikaans/c346a16c-1f30-4d4f-bcd0-fc46002d1c9d) — QP · 2024 · Afr
- [ECONOMICS P1 GR12 MEMO SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-gr12-memo-sept-2024-afrikaans/4e5fd6f8-b056-49dd-befb-68b8106fad9c) — Memo · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
