# Electrical Technology Grade 12 P1 2013 Memo (Afr)

> Grade 12 Electrical Technology Paper 1 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2013 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr12-eltt-p1-s13-memo-afr/70cfe3cc-6471-479e-a896-e70aaf009d7e
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Electrical Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2013
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Electrical Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/electrical-technology) › [Electrical Technology Grade 12 P1 2013 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr12-eltt-p1-s13-memo-afr/70cfe3cc-6471-479e-a896-e70aaf009d7e)

## About this document

Electrical Technology · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2013. Memorandum, 11 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                  Province of the
                  EASTERN CAPE
                  EDUCATION

                         NASIONALE
                     SENIOR SERTIFIKAAT

                            GRAAD 12

                      SEPTEMBER 2013

                ELEKTRIESE TEGNOLOGIE
                    MEMORANDUM

PUNTE:   200

                 Hierdie memorandum bestaan uit 11 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                               ELEKTRIESE TEGNOLOGIE                       (SEPTEMBER 2013)

VRAAG 1: TEGNOLOGIE, GEMEENSKAP EN DIE OMGEWING

1.1      Bemarking ✓
         Kommunikasie ✓
         Aanbieding ✓
         Finansiële bekwaamheid
         Begroting van materiaal, ens.                                    (Enige 3)     (3)

1.2   Maak seker dat jy nie met die bloed in aanraking kom nie. ✓                        (1)

1.3   1.3.1      Lug
                 Tydens tegnologiese prosesse kan die atmosfeer vervuil en
                 besmet word deur fabrieke se uitlaatgasse. ✓✓                           (2)
      1.3.2      Water
                 Water in sekere areas is onveilig om te drink. In sekere
                 omstandighede is water met gifstowwe en olies besmet. ✓✓                (2)
      1.3.3      Land
                 In sekere gebiede is die land besmet met gevaarlike stowwe tot so
                 ŉ mate dat mens nie meer veilig daar kan woon of reis nie. ✓✓            (2)
                                                                                         [10]

VRAAG 2: TEGNOLOGIESE PROSES

2.1   Swak klankkwaliteit van die radio ✓✓                                               (2)

2.2   Ontwerp en bou ŉ eenvoudige handbeheerde toestel wat deur ŉ kind
      gebruik kan word wat die gebruik van hulle bene verloor het. ✓✓
      LW: Indien daar verwys word na die beheer van stroomvloei, ✓moet die
          leerder volpunte kry al het hulle nie verwys na die verlies van ledemate
          nie. ✓✓                                                                        (5)

2.3          Waarneming: dit sluit die analise van die produk in om dit beter te
              verstaan, asook die maak van notas. ✓
             Onderhoude: hierdie metode gee die geleentheid om van die
              teikengroep uit te vind oor of die produk in al hulle behoeftes
              voorsien. ✓
             Vraelys-navorsing: om uit te vind hoeveel mense in die teikengroep
              tevrede is met die produk. ✓                                                (3)
                                                                                         [10]

VRAAG 3: BEROEPSGESONDHEID EN -VEILIGHEID

3.1          Maak seker jy staan vas. ✓
             Maak seker jy verwyder die klembussleutel van die klembus nadat jy
              die boorpunt vas gedraai het. ✓                                            (2)

3.2          Maak seker dat die meter in series in die kring verbind is. ✓
             Maak seker die verbindings-geleiers van die meter is in die korrekte
              sokpunte geplaas. ✓                                                        (2)

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2013)                     ELEKTRIESE TEGNOLOGIE                              3

 3.3    Swak ventilasie kan lei tot lomerigheid, wat kan lei na ŉ verlies in
        konsentrasie wat uiteindelik kan lei tot ongelukke. ✓✓                         (2)

 3.4           Speel in die werkswinkel ✓
               Werk op ŉ masjien wat nie die korrekte beskerming het nie ✓
               Werk met die hooftoevoer aan                               (Enige 2)   (2)

 3.5    Wees versigtig om nie die geleier te beskadig nie wat kan lei na swak
        verbindings in die toekoms. ✓✓                                                  (2)
                                                                                       [10]
 VRAAG 4: DRIE-FASE WS-OPWEKKING

 4.1    Voeg arbeidsfaktor-verbetering kapasitors in parallel met die las. ✓           (1)

 4.2    Die drywing in elke fase is die dieselfde. ✓✓                                  (2)

 4.3           Die motor sal meer stroom trek om dieselfde drywing te lewer. ✓
               Dit sal veroorsaak dat die motor warmer as gewoonlik sal loop en dus
                die koste van gebruik opstoot. ✓                                       (2)

 4.4                ✓=          ✓ = 2,94 kW ✓                                          (3)

 4.5                =       ✓ = 219,4 V ✓
                √       √                                                               (2)
                                                                                       [10]
 VRAAG 5: R, L EN C KRINGBANE

 5.1    5.1.1                   ✓=    ✓ = 10,37 A ✓                                    (3)

        5.1.2                   ✓=    ✓ = 5,83 A ✓                                     (3)

        5.1.3                   ✓=   ✓ = 11 A ✓                                        (3)

        5.1.4               √               ✓= √                      ✓= 11,9 A ✓      (3)

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                ELEKTRIESE TEGNOLOGIE                 (SEPTEMBER 2013)

      5.1.5

                                                                                    (4)

5.2   5.2.1                 ✓=                 ✓= 43,98 Ω ✓                         (3)

      5.2.2             ✓ =               ✓= 64,96 Ω ✓                              (3)

      5.2.3        √                  ✓    √                     ✓= 45,17 Ω ✓       (3)

      5.2.4            ✓=         ✓ = 4,87 ✓                                        (3)

5.3   5.3.1   Induktiewe reaktansie ✓                                               (1)

      5.3.2   Kapasitiewe reaktansie ✓                                               (1)
                                                                                    [30]

VRAAG 6: SKAKEL- EN BEHEERKRINGBANE

6.1   Funksionele werking van ŉ DIAK
      Wanneer ŉ stygende spanning toegepas word oor die DIAK, reageer dit
      soos ŉ oop skakelaar. ✓ Wanneer die DIAK se puls-spanning bereik word,
      verminder die interne weerstand van die DIAK ✓ wat toelaat dat die DIAK
      begin gelei. Dit gelei in beide rigtings. ✓ Wanneer die stroom onder die
      houstroomwaarde val, skakel dit af. ŉ DIAK skakel dieselfde tyd aan in
      beide rigtings. ✓                                                             (4)

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2013)              ELEKTRIESE TEGNOLOGIE                               5

 6.2

                                                                                  (5)

 6.3    SBG is aangeskakel en afgeskakel.
        Aangeskakel.
           • ŉ Positiewe potensiaal moet toegepas word oor die anode terminaal.
              Die SBG is nou gereed om te gelei. ✓
           • Wanneer die korrekte positiewe potensiaal toegepas word oor die
              hek sal die SBG begin gelei. ✓
        Afgeskakel.
           • Die stroom wat deur die SBG vloei moet verminder word na minder
              as die houstroomwaarde. ✓
           • Verwyder of omkeer van die potensiaal oor die SBG. ✓                 (4)

 6.4    6.4.1      TRIAK

                                                                                  (3)

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                               ELEKTRIESE TEGNOLOGIE                      (SEPTEMBER 2013)

      6.4.2      DIAK

                                                                                        (2)

6.5   Wanneer die pulskring geen kapasitor het nie, ✓ sal die pulssein nie
      vertraag word deur ŉ tyd-konstant nie. ✓ Wanneer die hekspanning sy
      vuurpulsvlak bereik sal die SBG vuur. ✓ Omrede die sinusvormige toevoer
      sy maksimum by 90° bereik, beteken dit dat enige waarde na 90° wat die
      SBG kan puls alreeds voor 90° gebeur het. ✓                                       (4)

6.6          Die voordeel van die TRIAK en SBG in drywing beheer is dat hulle lae
              drywing verliese het vir die hoeveelheid drywing wat beheer word. ✓
             Stroom beheer is ook glad, vinnig en akkuraat. ✓
             Hulle gelei in beide rigtings. ✓                                           (3)
                                                                                        [25]

VRAAG 7: VERSTERKERS

7.1          Oop-lusspanning wins AV = oneindig ✓
             Insetimpedansie Z = oneindig ✓
             Uitsetimpedansie ZUIT = zero ✓
             Bandwyte = oneindig ✓
             Onvoorwaardelike stabiliteit. ✓
             Differensiële insette d.w.s. twee insette ✓
             Oneindige gemeenskaplike verwerping ✓                        (Enige 4)    (4)

7.2   ŉ Differensiële versterker bestaan uit twee identiese seksies/kante elk met
      sy insetterminale. Twee uitsetterminale of ŉ enkel uitsetterminaal
      gemeenskaplik aan beide versterkers is verskaf. Grond is ook
      gemeenskaplik aan beide seksies. Die differensiële versterker versterk
      alleenlik die verskil in sein tussen die twee insetseine. Hierdie versterkte
      sein word verteenwoordig by die uitset/uitsette. ✓✓                               (2)

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2013)                     ELEKTRIESE TEGNOLOGIE                                   7

 7.3    Positiewe terugvoering
        Wanneer die uitset van ŉ kring teruggevoer word na die inset van die
        dieselfde kring, in fase met die insetsein, is die resultante sein
        ooreenkomstig groter aan die uitset. Die resultaat is dan distorsie of
        oorbelading van die kring. ✓
        Voorbeeld: Wanneer die mikrofoon van ŉ oudio-versterker te naby aan die
        luidspreker gehou word, veroorsaak die positiewe terugvoering die
        versterker om te “fluit” wat groot ongemak veroorsaak. ✓

        Negatiewe terugvoering
        Wanneer die uitset van ŉ kring teruggevoer word na die inset van die
        dieselfde kring, uit fase met die inset sein, is die resultante sein
        ooreenkomstig kleiner en mag selfs verdwyn aan die uitset. ✓
        Voorbeeld: Negatiewe terugvoering word gebruik in versterkers om volume
        beheer en wins beheer te kry, soos gebruik in die ossilloskoop. ✓                   (4)

 7.4    7.4.1      Nie-omkeer versterkermodus ✓                                             (1)

        7.4.2      Hierdie is nie ŉ goeie oudio versterker nie want die uitset golfvorm
                   is nie ŉ 100% replika van die inset golfvorm ✓ nie. Die golf is effe
                   verwring. ✓                                                              (2)

        7.4.3                    =            ✓ = 11 ✓                                      (2)

        7.4.4             Deur die waarde van Rf opwaarts aan te pas, verhoog die
                           wins in die kring. Dit kan afgelei word van die formule wat
                           gebruik word om die wins te bereken in die kring. ✓✓
                          Alternatiewelik, kan die waarde van Ri ook verander word. ŉ
                           Klein verstelling in R1 sal meebring dat die wins in die kring
                           grootliks verander word. ✓                                       (3)

 7.5    Negatiewe terugvoering voordele:
           Verbeterde bandwydte ✓
           Minder distorsie ✓
           Minder geraas ✓                                                                 (3)

 7.6                   ✓
        =
        =                              ✓
        = 28,9 Hz ✓                                                                         (3)

 7.7    Potensiaal verdeler basis-meevoorspanning ✓                                          (1)
                                                                                            [25]

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                  ELEKTRIESE TEGNOLOGIE                   (SEPTEMBER 2013)

VRAAG 8: DRIE-FASE TRANSFORMATORS

8.1          Maak die transformatorkern smal en lank ✓
             Deur die primêre en sekondêre windings te herrangskik ✓                   (2)

8.2   8.2.1      Sekondêre fase-spanning

                          ✓=        ✓ = 219,4 V ✓                                       (2)
                      √        √

      8.2.2      Primêre lynspanning

                           ✓=            ✓ = 45,58 V ✓                                  (3)
                      √            √

      8.2.3      Drywing gelewer

                      √                ✓= √                 ✓ = 25,5 kW ✓               (4)

8.3          Dwaal verliese ✓
             Diëlektriese ✓
             Yster ✓
             Werwelstrome ✓                                                             (4)
                                                                                        [15]

VRAAG 9: LOGIESE KONSEPTE EN PLB’s

9.1          ŉ PLB (d.w.s. Programmeerbare Logiese Beheer) is ŉ toestel wat
              ontwikkel is om sekwensiële relê kringe te vervang vir verbeterde
              masjien en motor beheer. ✓
             Die PLB werk deur te kyk na die insette en afhangend van hulle
              status, die uitsette aan/af te skakel. ✓ Die verbruiker gebruik
              sagteware om ŉ reeks instruksies in te voer wat dan die verlangde
              resultate gee.                                                            (2)

9.2          ŉ Hard-bedraade stelsel soos ŉ ster delta-aansitter is bedraad om ŉ
              sekere diens te verrig. Die stelsel is spesifiek daarvoor bedraad, en
              om dit te verander, beteken die bedrading moet verander word. ✓✓
             In ŉ PLB stelsel of sag-bedraade stelsel, word relês bedraad aan die
              PLB. Al die beheer aspekte bv. klokke ens. word nou deur die PLB
              beheer. Om die stelsel nou te verander om aan te pas by die
              vervaardingskriteria is so maklik soos die verandering van die program
              om die nuwe spesifikasies/relêbeheer toe te laat. ✓✓                      (4)

9.3   9.3.1      ŉ PLB werk deur gedurige skandering van ŉ program. ✓ Ons kan
                 daaraan dink as ŉ skandeer-siklus wat 3 belangrike stappe volg.
                 Daar is tipies meer as 3, maar ons sal net na die belangrikste 3
                 kyk. Die ander kyk gewoonlik na die stelsel, opdatering van die
                 interne tellers en tyd-waardes. ✓                                      (2)

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2013)                  ELEKTRIESE TEGNOLOGIE                                     9

        9.3.2      Stap 1: BEPAAL INSET STATUS ✓ – Die PLB kyk na elke inset
                   en bepaal of hulle aan of af is. Met ander woorde, is die sensor
                   wat verbind is aan die eerste inset aan? Wat van die tweede een?
                   Wat van die derde een ... Hierdie data word nou in die geheue
                   gestoor om tydens die volgende stap gebruik te word. ✓

                   Stap 2: PROGRAM UITVOERING ✓ – Die PLB voer nou jou
                   programinstruksies een vir een uit. Bv. Die program gee die
                   instruksie om die uitset af te sit indien inset 1 aan is, ens. Die PLB
                   weet wat die status van die insette is as gevolg van die vorige stap,
                   en kan nou net fokus op die uitsette en wat daar moet gebeur. Die
                   uitvoer resultate word nou ook vir later gestoor. ✓

                   Stap 3: OPDATEER UITSET STATUS ✓ – Die PLB opdateer nou
                   die status van die uitsette. Dit word gedoen gebaseer op die status
                   van die insette en die program se instruksies om wat met die
                   uitsette te maak. Die PLB gaan nou terug na die eerste stap toe
                   en voer die program uit volgens die program. Indien die insette
                   verander het as gevolg van die vorige siklus se uitsette, sal die
                   program nou weer verander ensovoorts. Een skandeer-siklus word
                   getel nadat al 3 stappe voltooi is. ✓                                    (6)

 9.4    9.4.1

                                                                                            (4)

 9.5    9.5.1      A.B + AB = X sal net gedeeltelik die probleem ✓aanspreek. ŉ
                   Addisionele geheue komponent word nog benodig om die
                   probleem volledig aan te spreek. ✓
                   A = Hoë Vlak Sensor
                   B = Lae vlak Sensor
                   X = Motor                                                                (2)

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE                (SEPTEMBER 2013)

      9.5.2

               0000 – Lae Vlak Sensor ✓
               0001 – Hoë Vlak Sensor ✓
               1000 – In-hou Relê ✓
               0500 – Motor ✓                                                        (7)

      9.5.3    Adresse word toegeken aan insette en uitsette, sodat die PLB die
               toestelle korrek identifiseer en die korrekte funksies aan hulle
               programmeerde funksie toeken. ✓✓                                      (2)

9.6   9.6.1

                                                                                      (6)
                                                                                     [35]

VRAAG 10: DRIE-FASE MOTORS EN BEHEER

10.1 10.1.1    Lynstroom en fase-stroom

                   √                 ✓

                                   ✓=         ✓ = 15,19 A ✓
                    √                   √

                           =       ✓ = 8,77 A ✓                                      (5)
                       √       √

      10.1.2   Inset in kVA

                   √           ✓=√                ✓ = 9,997 kVA ✓                    (3)

10.2 Om die aansitspanning te beperk tydens aansit. ✓ Dit verminder dan ook
     die aansitstroom. ✓ Verminderde aansitstroom lei tot ŉ vermindering van
     aansit hitte en verbeter die kans dat die motor nie uitbrand nie. ✓             (3)

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2013)               ELEKTRIESE TEGNOLOGIE                                 11

 10.3 Nulspanningspoel keer dat die motor na ŉ krag onderbreking weer self sal
      aanskakel. ✓ Die operateur moet die motor fisies weer aanskakel. ✓ Dit
      beskerm beide die operateur en die toerusting. ✓                               (3)

 10.4 ŉ Normaal-geslote kontak is toe wanneer die kring af is en oop wanneer die
      kring aan is. ✓✓                                                               (2)

 10.5 Die aarding van die motor verseker dat die raam dieselfde aard-potensiaal
      het, ✓ en dit dus voorkom dat dit lewendig kan raak en die gebruiker se
      lewe in gevaar stel. ✓ Dit waarborg die veiligheid van die werker. ✓           (3)

 10.6 Om enige twee lyne na die stator toe, van die drie toevoer lyne om
      te ruil. ✓✓                                                                    (2)

 10.7 Die I2R ✓ verliese in die stator en rotor van die motor as gevolg van die
      weerstand van die winding. ✓ Ysterverliese, werwelstrome en hysterese
      verliese in die ysterkern ✓ as gevolg van die magnetiese velde. ✓
      Meganiese verliese ✓ soos wrywing tussen bewegende dele soos
      koeëllaers en windweerstand van die waaier. ✓                                  (6)

 10.8 Meganiese (Enige korrekte antwoord)
         Is die verkoelingswaaier heel, draai dit vrylik en tog stewig vas aan
           die motor-as? ✓

        Elektriese (Enige 2 korrekte antwoorde)
            Is die raam van die motor geaard? ✓
            Was die isolasie-weerstandstoets gedoen op die stator en is die
               waarde bo 1 MΩ? ✓                                                      (3)
                                                                                     [30]

                                                                           TOTAAL:   200

## Related documents

- [Gr12 ELTT P1 S13 QP Eng](https://www.hlayiso.com/library/gr12-eltt-p1-s13-qp-eng/d71ed1fe-b82e-47c2-8648-81b0baa62ee8) — Electrical Technology · QP · 2013 · Eng
- [Gr12 ELTT P1 S13 QP Afr](https://www.hlayiso.com/library/gr12-eltt-p1-s13-qp-afr/56c0d028-d8c7-4aa0-909b-30234b836764) — Electrical Technology · QP · 2013 · Afr
- [Electrical Technology Nov 2013 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2013-memo-eng/bfddc3bc-e5b8-440e-ab87-54e4e0ff5d2e) — Electrical Technology · Memo · 2013 · Eng
- [Electrical Technology Nov 2013 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2013-memo-afr/c5668cd1-3a24-4fe8-8318-41c8680c45f4) — Electrical Technology · Memo · 2013 · Afr
- [ELEC TECH MEMO SEPT2023 Digital English](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-memo-sept2023-digital-english/1d2b04e7-c486-4f4e-9494-b0ccbcaf2ebb) — Electrical Technology · Memo · 2023 · Eng
- [ELEC TECH MEMO SEPT2023 Electronics English](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-memo-sept2023-electronics-english/5630ca3e-e352-4f96-81d0-64ec0103c0e9) — Electrical Technology · Memo · 2023 · Eng

## More from Grade 12 Electrical Technology

- [Gr 12 Dig Elec ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-dig-elec-atp-2023-24/8d3b2ee7-1d14-498d-a86b-d9fc34674531) — ATP
- [Electrical Technology (Power Systems) (English) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-power-systems-english-june-2025-question-paper/5422e67a-03a4-4202-ba9b-1b9ec9872537) — QP · 2025 · Eng
- [ELEC TECH GR12 MEMO SEPT2024 Digital English](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-memo-sept2024-digital-english/cb603860-b00d-40c2-a36b-aa5e97b7d1e5) — Memo · 2024 · Eng
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Electronics Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2024-electronics-afrikaans/6fc3719e-6eab-469e-baf1-ca1645c8ebad) — QP · 2024 · Afr
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Power Systems Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2024-power-systems-afrikaans/928e510b-68c2-4670-a7c7-fe20b388befb) — QP · 2024 · Afr
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Digital English](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2024-digital-english/9fcfef2b-6d5e-4601-853a-24a2a3993617) — QP · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
