# Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2016 Memo

> Grade 12 Electrical Technology memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2016 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr12-eltt-s16-memo-afr/3372c1af-4930-404e-bec6-19f09005d6c2
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Electrical Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2016
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 9

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Electrical Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/electrical-technology) › [Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2016 Memo](https://www.hlayiso.com/library/gr12-eltt-s16-memo-afr/3372c1af-4930-404e-bec6-19f09005d6c2)

## About this document

Electrical Technology · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2016. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                          NASIONALE
                      SENIOR SERTIFIKAAT

                             GRAAD 12

                       SEPTEMBER 2016

                 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE
                     MEMORANDUM

PUNTE:   200

                  Hierdie memorandum bestaan uit 9 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
 2                                ELEKTRIESE TEGNOLOGIE                    (EC/SEPTEMBER 2016)

  VRAAG 1: BEROEPSGESONDHEID EN -VEILIGHEID

  1.1          Verwyder die persoon van die hittebron. √
               In die geval van ernstige brandwonde, laat hou die gebrande areas
                opgelig en weg van raakvlakke om swelsel te voorkom. √
               (ENIGE TWEE RELEVANTE ANTWOORDE)                                             (2)

  1.2          Bywoning √
               Karakter √
               Spanwerk √                                                                   (3)

  1.3          Voldoende beligting lei tot goeie sigbaarheid wat noodsaaklik is met
                soldeerwerk, elektriese verbindings en ander elektriese werk. √√
                OF
               Voldoende beligting verbeter veiligheidstoestande en die gehalte van
                vakmanskap. √√                                                    (1 x 2)    (2)

  1.4          Risiko-analise is ŉ proses wat mense help om ŉ beleid van veilige
                praktyk aan te neem as ŉ deurlopende proses. √
               Soos projekte in ŉ werkswinkel verander volgens mense se behoeftes,
                so ook moet die vervaardigingsproses verander. √
               Veiligheidspraktyke moet in alle stadiums van beplanning ingesluit
                word. √                                                                      (3)
                                                                                            [10]

  VRAAG 2: DRIEFASE-WS-OPWEKKING

  2.1 Arbeidsfaktormeter stel die verbruikers in staat √ om die arbeidsfaktor in
      kommersiële installasies te bepaal. √                                                  (2)

  2.2          Sonkrag √
               Wind turbines √                                                              (2)

        ŉ Sterverbinde alternator wek 1,1 kW per fase. Elke fase het ŉ impedansie
        van 44 Ω.

  2.3 2.3.1      VF =√𝑃𝑅 √

                 =√1100 × 44 √

                 = 220 V √                                                                   (3)

        2.3.2    VL = √3𝑉𝐹 √

                 = √3 x 220 √

                 = 381,05 V √                                                                (3)

  2.4 Om enkelfase √ en driefase kraglewering√ aan verbruikers te voorsien. √                (2)

  2.5 Meet die aktiewedrywing √                                                              (1)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/SEPTEMBER 2016)                   ELEKTRIESE TEGNOLOGIE                                 3

  2.6 Skyndrywing is die drywing in ŉ kring sonder om die rendement, verliese en
      arbeidsfaktor in ag te neem. S = √3VLIL √√                                             (2)

  2.7 Driefase stelsels is meer veelsydig en kan in ster of delta verbind word. √            (1)

  2.8 Pakt = Pskyn x cos θ √
      = 300 000 x 0,8 √
      = 240 kW √                                                                             (3)

  2.9          Minder stroom word van die toevoer getrek.
               Koste is minder as gevolg van minder stroom.
               Minder onderhoud.
               (ENIGE KORREKTE ANTWOORD) √                                                  (1)
                                                                                            [20]

  VRAAG 3: DRIEFASETRANSFORMATORS

  3.1 Ja √
      Die primêre kring is volledig √ en die toevoer is oor dit verbind. √ Daarom sal
      stroom in die sekondêre kant vloei en dit is afhanklik van die impedansie van
      die primêre kring en die toevoerspanning. √                                            (4)

  3.2 3.2.1               𝑁𝑆 ×𝑉𝑃
                 𝑉𝑆 =                  √
                            𝑁𝑃
                       1 ×11000
                 =                 √
                        46
                 = 239, 13 𝑉       √                                                         (3)

        3.2.2    S = √3VLIL √
                   = √3x 11 000 x 6 √
                   = 114,32 kVA √                                                            (3)

  3.3 3.3.1      Stroom sal ook dubbel wees. √                                               (1)

        3.3.2    Die spanning sal dieselfde bly. √                                           (1)

        3.3.3    Die insetdrywing sal ook dubbel wees. √                                     (1)

  3.4 Om werwelstrome in die kern te verminder. Die strome veroorsaak verhitting
      van die kern van die transformator. √√                                                 (2)

  3.5                                                     Een punt vir primêre
                                                           verbinding

                                                          Een punt vir sekondêre
                                                           verbinding

                                                          Een punt vir enkelfase
                                                           transformators                    (5)
                                                                                            [20]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
 4                                    ELEKTRIESE TEGNOLOGIE               (EC/SEPTEMBER 2016)

  VRAAG 4: DRIEFASEMOTORS EN -AANSITTERS

  4.1 4.1.1      Die stroom wat die motor trek sal verminder. √ Puit =√3VLILcos θ
                 Daarom moet IL verminder. √                                                 (2)

        4.1.2             Die uitsetdrywing bly konstant. √
                          Die lynspanning bly konstant. √                                   (2)

  4.2 4.2.1                     𝑃𝐼𝑁
                 𝐼𝐿 =                    √
                       √3×𝑉𝐿 ×cos 𝜃
                       12 000
                 =              √
                    √3×400×0,8
                 = 21,65 𝐴 √                                                                 (3)

        4.2.2    Papp = √3VLIL √
                 = √3x 400 x 21,65 √
                 = 15 kVA √                                                                  (3)

  4.3 4.3.1      Driefase-induksiemotor. √                                                   (1)

        4.3.2    1        Hysoog √
                 2        As √
                 3        Gelamineerde staalrotor √                                          (3)

  4.4          Hoër uitsetdrywing vir motors met dieselfde grootte raam. √
               Hoë aansit draaimoment (wringkrag). √
               (ENIGE RELEVANTE ANTWOORDE)                                                  (2)

  4.5                                        60 ×𝑓
        𝑃𝑜𝑜𝑙𝑝𝑎𝑟𝑒 𝑝𝑒𝑟 𝑓𝑎𝑠𝑒 =                          √
                                          𝑁𝑆
                                          60 ×50
                                     =           √
                                           500
                                      = 6√
        Dit meen 6 x 2 = 12 pole per fase
        The totale aantal pole sal 12 x 3 = 36 √ wees.                                       (4)

  4.6 1 Oorlas → Onderbreuk die toevoer outomaties as daar oorbelading is. √√
      2 Grendelkontak → verhoed dat die tydreelrelé voor kontakor 1 bekrag
        word. √√
      3 Normaalweg oop kontak van tydreelrelé. → Verbind motor twee aan die
        toevoer na die voorafbepaalde tydperk. √√
      4 Normaalweg oop kontak van hoofkontaktor → Voltooi die kring nadat die
        aansitknoppie gelos word. (Inhou kontak) √√                                          (8)

  4.7          Soek/Kyk vir oop/blootgestelde kabels wees wat die motor met die
                toevoer verbind. Mens moet lig loop vir enige oop kabel/draad wat
                elektrisiteit gelei. √√
               Kyk die toestand van die elektriese verbindings in die verbindingsblok.
                Dit is baie belangrik dat alle moere wat toevoer kabels verbind styf
                moet wees. √√                                                                (4)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/SEPTEMBER 2016)              ELEKTRIESE TEGNOLOGIE                                    5

  4.8

                                                                                           (6)
  4.9          Koperverliese √
                As gevolg van die weerstand van die koperdrade in die rotor. √
               (ENIGE RELEVANTE ANTWOORDE)                                                (2)
                                                                                          [40]
  VRAAG 5: RLC-KRINGE
  5.1 Frekwensie is omgekeerd eweredig aan die kapasatiewe reaktansie √ so ŉ
      toename in die kapasatiewe reaktansie veroorsaak ŉ toename in die
      impedansie, √ en die stroom verminder √ en dit veroorsaak dat die helderheid
      van die lamp ook verminder. √                                                        (4)
  5.2          Radio-instelkringe √
               Filterkringe √
               Tydstroombane √
               (ENIGE RELEVANTE ANTWOORD)                                                 (3)
  5.3 Stroom is maksimum √
      Z=R√
      XL = XC √
      (ENIGE RELEVANTE ANTWOORD)                                                           (3)
  5.4 5.4.1
                 𝐼𝑇 = √𝐼𝑅 2 + (𝐼𝐿 − 𝐼𝐶 )2√
                 = √42 + (9 − 6)2√
                 =5𝐴√                                                                      (3)
        5.4.2           𝐼𝑅
                 Cos θ =    √
                         𝐼𝑇
                         4
                       = √
                         5
                      = 0,8 √ nalopend √                                                   (4)
        5.4.3      𝑉
                 Z=𝐼 √
                        𝑇
                       230
                  =     √
                     5
                  = 46 Ω √                                                                 (3)
                                                                                          [20]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
 6                            ELEKTRIESE TEGNOLOGIE                   (EC/SEPTEMBER 2016)

  VRAAG 6: LOGIKA

  6.1 Die interne geheue stoor die stel-instruksies √ / programme vir die SVE om te
      kry wanneer dit in werking is. √                                                  (2)

  6.2 Ekonomies √ Vir ŉ beheerpaneel met tien relés is ŉ PLB goedkoper. √
      (ENIGE RELEVANTE ANTWOORD)                                                        (2)

  6.3 PLBs word gebruik vir die outomatisasie van monteerbane in fabrieke en was
      ontwerp om gekompliseerde groot reléstelsels te vervang √√
      Geen herbedrading word benodig as die sekwensie verander word. √√
      (ENIGE RELEVANTE ANTWOORD)                                                        (4)

  6.4

                                                                                        (6)

  6.5 6.5.1

                DRA = AB + AC + BC √√                                                   (5)

        6.5.2

                                                                                        (4)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/SEPTEMBER 2016)           ELEKTRIESE TEGNOLOGIE                                   7

        6.5.3

                                                                                       (3)

  6.6

        Volpunte as Karnaugh-kaartmetode of verskillende groepering gebruik was        (4)

  6.7          Sekwensiëring van ŉ robot √
               Beheer van masjinerie in fabrieke √
               Outomatisasie van masjiene by monteerbane √
               (ENIGE RELEVANTE ANTWOORD)                                             (3)

  6.8 6.8.1      Normaalweg geslote kontak √                                           (1)

        6.8.2    Normaalweg oop kontak √                                               (1)

        6.8.3    Spoel √                                                               (1)

  6.9

        TWEE PUNTE VIR GROEPERING
        F = B √√                                                                       (4)
                                                                                      [40]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
 8                                 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE                   (EC/SEPTEMBER 2016)

  VRAAG 7: VERSTERKERS

  7.1          Negatiewe terugvoer is 180o uitfase met die insetsein.
                Wanneer die inset positief word dan sal die terugvoersein negatief
                word en die wins van die versterker verminder as gevolg van ŉ
                verminderde resulterende insetsein. √√                                       (3)

  7.2          Die operasionele versterker sal net die verskil tussen die twee
                insetseine versterk.
               Die werkbeginsel is soos die van ŉ differensiaalversterker. √√               (2)

  7.3

                                                                                             (5)

  7.4 7.4.1      Omkeer versterker √                                                         (1)

        7.4.2                 𝑅𝑓
                 𝑉𝑈𝐼𝑇 = −[          × 𝑉𝐼𝑁 ] √
                             𝑅𝐼𝑁
                        100 000
                 = −[              × 5] √
                         10 000
                 = -50 V √                                                                   (3)

        7.4.3

                                                                                             (2)

        7.4.4    Die wins is eweredig aan die waarde van die terugvoerresistor √ so die
                 wins sal ook toeneem. √                                                     (2)

  7.5          Spanningsensitiewe skakelaar. √
               Verskaf ŉ digitale afvoer. √
               Uitsetfrekwensie is dieselfde as insetfrekwensie. √
               Het twee vaste snellerwaardes (spannings). √                                 (4)

  7.6 ŉ Differensiaalversterker sal net die verskil tussen twee insetseine versterk. √
      As die seine dieselfde is sal geen versterking plaasvind nie. √                        (2)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/SEPTEMBER 2016)                    ELEKTRIESE TEGNOLOGIE                               9

  7.7

                                                                                            (8)
  7.8          Oudiomenger √
               Digitaal-na-analoog omsetter √
               Bipolêre na unipolêre omsetter √                          (Enige 2 x 1)    (2)
  7.9 ŉ Sein te integreer om watervloei te verteenwoordig. √
      Dit kan ook as ŉ saagtandgenerator gebruik word. √                                    (2)
 7.10

        Vir die opwekking van RF-seine. √
        Word wyd as plaaslike ossillators in radio-ontvangers gebruik. √                    (6)
 7.11 7.11.1                 1
                 𝑓=                 √
                           2𝜋√6𝑅𝐶
                                         1
                       =                            √
                          2𝜋√6×103 ×250×10−12
                       = 41,09 𝐻𝑧 √                                                         (3)
        7.11.2 Word gebruik by oudiofrekwensie as oudio-ossilIators √
               Elektriese orrels √                                                          (2)
 7.12          Dagligskakelaars (Vergelykerkring) √
               Die gevolg is dat die uitset van die Schmidt-sneller skakel en die lig
                word geaktiveer √
               Golfvormkringe (Vierkantgolfherwinningskring) √
               Schmidt-sneller swaai na die boonste of onderste versadigingspunt. √
               (ENIGE RELEVANTE ANTWOORD)                                                  (2)
                                                                                           [50]
                                                                              TOTAAL:      200

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

## Related documents

- [Gr12 ELTT S16 QP Afr](https://www.hlayiso.com/library/gr12-eltt-s16-qp-afr/673cbef3-d1ce-4b1f-9cc7-97d72833ee17) — Electrical Technology · QP · 2016 · Afr
- [Electrical Technology Nov 2016 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2016-memo-afr/a66e202f-71bc-4e89-84cb-5e054c30a0e8) — Electrical Technology · Memo · 2016 · Afr
- [Electrical Technology Nov 2016 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2016-memo-eng/c32028f7-4232-4cf8-b04f-fd9c1836ce36) — Electrical Technology · Memo · 2016 · Eng
- [ELEC TECH MEMO SEPT2023 Digital English](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-memo-sept2023-digital-english/1d2b04e7-c486-4f4e-9494-b0ccbcaf2ebb) — Electrical Technology · Memo · 2023 · Eng
- [ELEC TECH MEMO SEPT2023 Electronics English](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-memo-sept2023-electronics-english/5630ca3e-e352-4f96-81d0-64ec0103c0e9) — Electrical Technology · Memo · 2023 · Eng
- [ELEC TECH GR12 MEMO SEPT2022 Power English](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-memo-sept2022-power-english-1/1304f4fd-377a-40b4-8abd-4e3860f4fd0d) — Electrical Technology · Memo · 2022 · Eng

## More from Grade 12 Electrical Technology

- [Gr 12 Dig Elec ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-dig-elec-atp-2023-24/8d3b2ee7-1d14-498d-a86b-d9fc34674531) — ATP
- [Electrical Technology (Power Systems) (English) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-power-systems-english-june-2025-question-paper/5422e67a-03a4-4202-ba9b-1b9ec9872537) — QP · 2025 · Eng
- [ELEC TECH GR12 MEMO SEPT2024 Digital English](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-memo-sept2024-digital-english/cb603860-b00d-40c2-a36b-aa5e97b7d1e5) — Memo · 2024 · Eng
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Electronics Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2024-electronics-afrikaans/6fc3719e-6eab-469e-baf1-ca1645c8ebad) — QP · 2024 · Afr
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Power Systems Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2024-power-systems-afrikaans/928e510b-68c2-4670-a7c7-fe20b388befb) — QP · 2024 · Afr
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Digital English](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2024-digital-english/9fcfef2b-6d5e-4601-853a-24a2a3993617) — QP · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
