# Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2018 Memo

> Grade 12 Electrical Technology memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2018 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr12-eltt-s18-memo-afrik-digital-elec/7b687a01-b4e5-47d1-bcab-0a063d989913
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Electrical Technology
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2018
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 13

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Electrical Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/electrical-technology) › [Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2018 Memo](https://www.hlayiso.com/library/gr12-eltt-s18-memo-afrik-digital-elec/7b687a01-b4e5-47d1-bcab-0a063d989913)

## About this document

Electrical Technology · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2018 · Afrikaans. Memorandum, 13 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                          NASIONALE
                      SENIOR SERTIFIKAAT

                              GRAAD 12

                       SEPTEMBER 2018

                 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE
                  DIGITALE ELEKTRONIKA
                      NASIENRIGLYN

PUNTE:   200

                  Hierdie nasienriglyn bestaan uit 13 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
 2                    ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: DIGITALE ELEKTRONIKA       (EC/SEPTEMBER 2018)

  INSTRUKSIES AAN NASIENERS

  1.   Alle vrae met veelvoudige antwoorde impliseer dat enige relevante
       aanvaarbare antwoord oorweeg moet word.

  2.   Berekeninge:

       2.1     Alle berekeninge moet formule(s) toon.

       2.2     Vervanging van waardes moet korrek gedoen wees.

       2.3     Alle antwoorde MOET die korrekte eenheid insluit om as korrek
               oorweeg te word.

       2.4     Alternatiewe metodes moet oorweeg word, mits die ooreenstemmende
               antwoord bereik word.

       2.5     Waar verkeerde antwoorde oorgedra kan word na die volgende stap, is
               die aanvanklike antwoord verkeerd. Die daaropvolgende antwoorde
               moet egter oorweeg word, indien die verkeerde antwoord reg oorgedra
               is. Die nasiener moet dan die verkeerde som uitwerk met die verkeerde
               waardes en indien die leerder dit korrek gebruik het, moet volpunte vir
               die betrokke berekeninge gegee word.

       2.6     Merkers moet in ag neem dat candidate se antwoorde mag afwyk van
               die nasienriglyn, afhangend van waar die afronding gebruik was.

  3.   Die nasienriglyn is slegs ŉ gids met modelantwoorde. Alternatiewe
       interpretasies moet oorweeg en op meriete nagesien word. Hierdie beginsel
       moet egter konsekwent toegepas word.

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/SEPTEMBER 2018)   ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: DIGITALE ELEKTRONIKA                        3

  VRAAG 1: BEROEPSGESONDHEID EN VEILIGHEID

  1.1   Die doel van die Wet op Beroepsgesondheid en Veiligheid is:
        Om voorsiening te maak vir die gesondheid en veiligheid van persone by die
        werk en persone se gesondheid en veiligheid verband met die gebruik van
        bedryfstoerusting en masjinerie. ✓
        Die beskerming van persone, buiten die wat daar werk, teen gesondheid-en
        veiligheidsgevare wat verband hou met die aktiwiteite van persone by die
        werk. ✓                                                                           (2)

  1.2 Wisselstroom (WS) soos vanaf die hoofkragtoevoer, veroorsaak spier-
      sametrekking ✓ en indien die stroom te hoog is, kan die person die lewendige
      draad nie ‘los lasat’ nie. ✓ Tipiese ‘laat-los stroom’ waarde is omtrent 0,007
      ampere (7 milli-amp).                                                               (2)

  1.3   •   Foutiewe gereedskap of implemente ✓
        •   Swak ventilasie
        •   Skerms aan masjiene is weg of van ŉ swak gehalte
        •   Oormatige geraas
        •   Gebrek aan kennis van noodprosedures        (Enige relevante antwoord)        (1)

  1.4   •   Rowwe speletjies ✓
        •   Rondhardloop in die werkswinkel
        •   Goed rondgooi
        •   Los tasse, stoele of materiaal in die gange
        •   Mors vloeistowwe of olie op vloer sonder om dit skoon te maak
                                                           (Enige relevante antwoord)     (1)

  1.5   •   Die persoon moet lê ✓
        •   Maak persoon warm toe om liggaamshitte te bewaar ✓
        •   Moet nie person beweeg indien daar nek- en rugbeserings is
        •   Indien bewusteloos, kry die person op sy sy (herstelposisie)
        •   Hou ŉ wakende oog op persoon se kleur, lig hoof of bene om bloedvloei
            na areas waar persoon bleek is, te laat vloei  (Enige relevante antwoord)     (2)
                                                                                          [8]

  VRAAG 2: SKAKEL- EN BEHEERKRINGE

  2.1 2.1.1      Bistabiele multivibrator ✓                                               (1)

        2.1.2    Op-amp werk as ŉ vergelyker ✓
                 ŉ Gedeelte van die uitsetspanning van die spanningsdeler R2 en R3
                 word na die nie-omkeer inset teruggevoer. ✓ ŉ Kapasitor laai nie
                 oombliklik nie. ✓ Sodra ŉ kapasitor ŉ vinnige trapspanning ontvang,
                 styg die spanning oor al twee plate onmiddellik tot die vlak van die
                 toevoerspanning. ✓ Wanneer dit laai, daal die spanning oor die plaat
                 verste van die toevoer geleidelik, ✓ tot nul wanneer dit ten volle
                 gelaai is. ✓                                                             (6)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
 4                    ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: DIGITALE ELEKTRONIKA          (EC/SEPTEMBER 2018)

        2.1.3

                                                                                             (4)

  2.2

                                                                                             (4)

  2.3 2.3.1     555 GS Astabiele multivibrator-kring ✓                                       (1)
        2.3.2   Die kring het nie ŉ stabiele toestand nie en die uitset ossilleer
                aanhoudend tussen die twee maksimum waardes van +V en –V. ✓
                In hierdie kring is Snellerpen 2 en Snellerdrempel 6 gekoppel aan die
                bopunt van die tydkapasitor. ✓
                Dit veroorsaak dat die kring aanhoudend uitklink, ✓ en produseer ŉ
                aaneenlopende stroom van ‘hoog’ en ‘laag’ uitsetpulse. ✓                     (4)
  2.4 Word meestal gebruik in die eerste stadium van baie radio-ontvangers, veral
      met digitale toepassings. ✓
      In digitale kringe word geruis soms in die stelsel gevoeg as gevolg van
      skakelaarwip. Dit veroorsaak onnodige digitale pulse gedurende die
      aanskakelperiode. ✓
      Wisselende insetgolfvorms kan byvoorbeeld ŉ sinusgolf verander in ŉ
      vierkantgolf of ŉ reghoekgolf. ✓
      ŉ Sein kan suksesvol herstel word deur van ŉ Schmitt-sneller gebruik te maak
      selfs nadat dit erg verwring is deur eksterne steurings. Die kring reageer net
      op enkelwaardeveranderings en elimineer al die ander geruispulse. ✓                    (4)
  2.5 2.5.1     Op-amp as ŉ sommeerversterkeroudiomenger gebruik. ✓                          (1)
        2.5.2   𝑉 𝑢𝑖𝑡 = −( 𝑉1 + 𝑉2 + 𝑉3 ) ✓
                      = −(200 × 10−3 + 250 × 10−3 + 300 × 10−3 ) ✓
                      = −750 × 10−3 𝑉 or −0,75𝑉 ✓                                            (3)
  2.6 2.6.1     Dit beteken dat die waardes van die kring-komponente hoog is. ✓              (1)

        2.6.2   In hierdie kring met ŉ lang tydkonstante, sal ŉ vierkantgolf ŉ lang,
                stadige driehoek golfvorm by die uitset produseer. ✓                         (1)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/SEPTEMBER 2018)    ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: DIGITALE ELEKTRONIKA                        5

  2.7

                                                                                           (6)

  2.8

                                                                                           (4)

  2.9    Monostabiele multivibrator is die kring wat net een pulssiklus van ŉ gestelde
         tydperk (periode tyd T) produseer ✓ as gevolg van ŉ snellerinset soos ŉ
         drukknoppie. Dit het net een stabiele toestand.✓ Bistabiele multivibrator is ŉ
         kring wat toestande verander ✓ met die introduksie van ŉ snellerpuls. Dit
         het twee stabiele toestande. ✓                                                    (4)

  2.10   2.10.1        Differensieerder-kring ✓                                            (1)

         2.10.2        Integreerder-kring ✓                                                (1)

  2.11   Wanneer die inset ŉ positief groeiende spanning is, ✓vloei ŉ stroom in die
         kapasitor. ✓
         Die uitsetspanning is in direkte verhouding tot die tempo waarteen die
         insetspanning verander. ✓
         Di veranderingstempo van lading is 𝐼 = 𝑑𝑄 ÷ 𝑑𝑡 ampere/sekonde; ✓ dit is
         die wiskundige vergelyking ✓ wat aandui dat die verandering van lading
         (dQ) met die verandering van tyd (dt) gedifferensieer word. ✓                     (6)

  2.12   Die werking van hierdie kring berus op die laaitempo van die kapasitor en die
         waarde van die resistor. ✓✓                                                       (2)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
 6                    ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: DIGITALE ELEKTRONIKA            (EC/SEPTEMBER 2018)

  2.13

                                                                                               (4)
                                                                                              [58]

  VRAAG 3: HALFGELEIER-TOESTELLE

  3.1    ŉ Op-amp moet die uitsetspanning bo en onder nul kan laat styg. ✓
          Om ŉ op-amp oor die hele spanning reeks te laat werk, benodig dit ŉ
         addisionele negatiewe toevoerspanning. ✓
         Dit sal die op-amp in staat stel om die uitset bo 0V positief te laat styg of
         onder negatief te laat daal. ✓                                                        (3)

  3.2    Die hele stroombaan bestaan uit honderde individuele komponente wat
         verklein word sodat dit op ŉ vingerpunt kan pas. ✓
         Die skyfie word dan op ŉ 8-pen kasset gemonteer en fyn goue draad word
         gebruik om die punte aan hul eie eksterne penne te konnekteer. ✓
         Die swart harskasset verskaf stabiliteit en sterkte aan die eenheid. Die
         eksterne verbindingspenne is groot en sterk genoeg om die hitte te weerstaan
         wanneer dit op ŉ etsbord gesoldeer word sonder om die skyfie te
         beskadig. ✓                                                                           (3)

  3.3    •   Nie-omkeer ‘+’ ✓
         •   Omkeer ‘-‘. ✓                                                                     (2)

  3.4    • Die versterker se wins word verminder.✓
         • Die versterker is meer gestabiliseerd.✓                                             (2)

  3.5

                                                                                               (3)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/SEPTEMBER 2018)   ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: DIGITALE ELEKTRONIKA                       7

  3.6 3.6.1      𝐴𝑉= 1 +
                           𝑅𝐹
                                 ✓
                           𝑅𝐼𝑁

                         500 000
                 =1+          ✓
                       10 000
                 = 1 + 50
                 =51 ✓                                                                   (3)

        3.6.2    ŉ Veranderende insetspanning sal ŉ uitsetspanning swaai veroorsaak.
                 (toename of afname) ✓                                                   (1)

  3.7 Astabiele modus ✓                                                                  (1)
                                                                                        [18]
  VRAAG 4: DIGITALE EN SEKWENSIËLE TOESTELLE

  4.1 Gemeenskaplike anode ✓
      Gemeenskaplike katode ✓                                                            (2)

  4.2 Polarisering ✓                                                                     (1)

  4.3 4.3.1

                                                                                         (4)

        4.3.2    INSETTE                          UITSETTE
                 A                   B            SOM                (OORDRA) CO
                 0                   0            0                  0✓
                 0                   1            1                  0✓
                 1                   0            1                  0✓
                 1                   1            0                  1✓                  (4)

  4.4 ŉ Enkodeerder is ontwerp om insetdata in desimale vorm te ontvang en om
      dit in binêre vorm om te skakel. ✓
      ŉ Dekodeerder is ontwerp om binêre kode na ŉ desimale syfer of letter te
      omskep. ✓                                                                          (2)

  4.5 Sekwensiële logikakringe maak staat op gereelde geklokte insetpulse ✓ wat
      veroorsaak dat dit op ŉ stap vir stap manier opereer. ✓Hulle maak staat op
      die flip–flop as hulle basiese element. ✓                                          (3)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
 8                     ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: DIGITALE ELEKTRONIKA              (EC/SEPTEMBER 2018)

  4.6    4.6.1       Die geklokte RS Flip-Flop (Begrensde Grendel). ✓                             (1)

         4.6.2

                                                                                                  (3)

         4.6.3       WERKSMODUS           INSETTE                UITSETTE
                                      𝐾𝐿𝑂𝐾    𝑆      𝑅         𝑄          𝑄̅
                     ONVERANDERD               0     0         ONVERANDERD              ✓
                     TERUGSTEL                 0     1         0            1           ✓
                     INSTEL                    0     0         0            0           ✓
                     ONTHOU                    1     1         ONVERANDERD              ✓         (4)

  4.7    ŉ Asinkrone toestel is vrylopend, ✓ opereer teen sy eie pas ✓ en maak nie
         staat op enige eksterne insetklokpuls nie. ✓
         Sinkrone toestelle werk in stap ✓met ŉ eksterne stelsel se klokpuls. ✓                   (5)

  4.8    4.8.1       Flip-flop FF0 het albei insette J en K permanent hoog ‘1’ om met
                     elke klokpuls te swik. ✓

                     FF1 sal alleenlik swik wanneer uitset 𝑄̅0 hoog ‘1’ is met elke tweede
                     klokpuls. ✓

                     FF2 sal alleenlik aktief wees en swik wanneer beide uitsette van die
                     vorige twee fases 𝑄̅0 en 𝑄̅1 hoog ‘1’ is met elke vierde klokpuls. ✓         (3)

         4.8.2       kLok             Q2            Q1   Q0
                     0                0             0    0
                     1                1             1    1             ✓
                     2                1             1    0
                     3                1             0    1             ✓
                     4                1             0    0
                     5                0             1    1             ✓
                     6                0             1    0
                     7                0             0    1             ✓
                     8                0             0    0
                                      MSB                LSB                                      (4)

  4.9    Binêr Gekodeerde desimaal ✓ Dit is ŉ kring wat elke individuele desimale
         inset ✓ verander in ŉ vier-bis binêre getal. ✓                                           (3)

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/SEPTEMBER 2018)   ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: DIGITALE ELEKTRONIKA                         9

  4.10   ŉ Volle-reeksteller is ŉ teller wat tot by sy maksimum telling tel. ✓
         ŉ Afgesnyde teller is ŉ teller wat sy telling stop voordat sy maksimum telling
         bereik is. ✓                                                                      (2)

  4.11   4.11.1

                                                                                           (3)

         4.11.2

                                                                                           (3)

  4.12   4.12.1

                                                                                           (2)

         4.12.2

                                                                                           (2)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
 10                    ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: DIGITALE ELEKTRONIKA          (EC/SEPTEMBER 2018)

  4.13   Instelmodus ✓
         Terugstelmodus ✓
         Onveranderde of onthoumodus ✓                                                        (3)

  4.14

                                                                                              (4)
                                                                                             [58]

  VRAAG 5: MIKROBEHEERDERS

  5.1    ŉ Mikrobeheerder is ŉ selfstandige toestel, ✓ ŉ Tipe rekenaar op ŉ skyfie
         wat ŉ beperkte reeks funksies kan uitvoer sonder hulp van ander skyfies ✓
         of toestelle. ✓                                                                      (3)

  5.2

                                                                                              (4)

  5.3    5.3.1       SVE: Sentrale Verwerkeenheid ✓- Dit doen die berekeninge en
                     logika operasies in die agtergrond, ✓sodat alle programme en
                     sagteware kan funksioneer. ✓                                             (3)

         5.3.2       RAM: Ewetoeganklike Geheue ✓- Dit is ŉ vinnige, tydelike geheue✓
                     wat toelaat dat inligting van die stelsel gestoor en herwin kan word
                     soos dit werk. ✓                                                         (3)

         5.3.3       ROM: Lees-Slegs-Geheue ✓- Dit is waar die aanskakelings
                     instruksies ✓ gestoor word. ✓                                            (3)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/SEPTEMBER 2018)   ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: DIGITALE ELEKTRONIKA                        11

  5.4    ŉ Enkele mikrobeheerder kan ŉ wye reeks tradisionele diskrete elektroniese
         komponente vervang, soos transistors, logikakringe en 555 tydreëlaar
         GS’e. ✓
         Hulle is kleiner en goedkoper met minder aparte dele, wat hulle meer
         betroubaar maak. ✓
         Vervaardiging is baie eenvoudiger en gevolglik vinniger en goedkoper. ✓
         Die gebruik van mikrobeheerders maak produkte meer veelsydig.                     (3)

  5.5    Beheerbus ✓
         Databus ✓
         Adresbus ✓                                                                        (3)

  5.6    Insetsensors: skakelaars, ✓ drukknoppe,✓ bewegingsdetektors,
         afstandsensors, bewegingsensors, ligsensors, klanksensors and chemise
         sensors.
         Uitsetoordraers: ligte,✓ vertoonpanele, ✓ motors, servos, solenoiëdes,
         pompe, luidsprekers, hidrouliese en pneumatiese aandrywers.                       (4)

  5.7    ŉ Mikroverwerker is ŉ GS met ŉ Sentrale Verwerkeenheid (SVE) daarin. ✓
         ŉ Mikrobeheerder is ŉ volledige miniatuur rekenaar, wat al die toestelle besit
         om SVE, RAM, ROM en I/O te laat funksioneer op ŉ enkele GS skyfie. ✓              (2)

  5.8    ŉ Vloeidiagram is ŉ prentdiagram van ŉ algoritme wat die vloei van ŉ
         program aandui. ✓✓                                                                (2)

  5.9

         Ken punte toe vir korrekte: prentdiagram verteenwoordiging, volgorde,
         besluite, aktiwiteite en algemene algoritme                                       (5)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
 12                   ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: DIGITALE ELEKTRONIKA     (EC/SEPTEMBER 2018)

  5.10

                                                                                        (6)

  5.11   Programteller ✓
         Huidige instruksieregister ✓
         Geheue-adresregister ✓
         Geheuedataregister                                                             (3)

  5.12   ŉ Program is ŉ reeks instruksies✓ wat ŉ rekenaar sê hoe om ŉ taak te
         doen. ✓                                                                        (2)

  5.13   ŉ Register is ŉ baie vinnige werksgeheue van ŉ SVE. ✓✓                         (2)

  5.14   5.14.1

                                                                                        (2)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/SEPTEMBER 2018)   ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: DIGITALE ELEKTRONIKA                     13

         5.14.2

                                                                                         (2)

         5.14.3

                                                                                         (2)

  5.15   UART skakel parallelle data van die gasheer om in ŉ seriedatastring ✓ in
         voorbereiding vir versending in ŉ serievorm. ✓                                  (2)

  5.16   Diskrete logika bestaan uit ŉ aantal afsonderlike komponente ✓ wat aan ŉ
         stroombaanbord gemonteer word om as ŉ kring te werk. ✓                          (2)
                                                                                        [58]

                                                                          TOTAAL:        200

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

## Related documents

- [ELECTRICAL TECH-S18-AFRIK-DIGITAL ELEC](https://www.hlayiso.com/library/electrical-tech-s18-afrik-digital-elec/645306f1-7c04-42dd-b0a4-473f1e815955) — Electrical Technology · QP · 2018 · Afr
- [Gr12-ELTT-S18-Memo-Eng DIGITAL ELEC . D](https://www.hlayiso.com/library/gr12-eltt-s18-memo-eng-digital-elec-d/1357133c-6348-4036-ab76-b107ea775f6c) — Electrical Technology · Memo · 2018 · Eng
- [Gr12 ELTT S18 Memo Eng POWER SYSTEM D](https://www.hlayiso.com/library/gr12-eltt-s18-memo-eng-power-system-d/bb8c02bc-be56-4dab-9f28-307ca01634cd) — Electrical Technology · Memo · 2018 · Eng
- [Gr12 ELTT S18 Memo Eng ELECTRONICS D](https://www.hlayiso.com/library/gr12-eltt-s18-memo-eng-electronics-d/f7ca2d43-6ec8-488a-8d5c-dc2b80958da1) — Electrical Technology · Memo · 2018 · Eng
- [Gr12-ELTT-S18-Memo-Eng DIGITAL ELEC](https://www.hlayiso.com/library/gr12-eltt-s18-memo-eng-digital-elec/8c1a1140-f9e4-4484-bbeb-c224bfecd931) — Electrical Technology · Memo · 2018 · Eng
- [ELEC TECH QP SEPT2023 Power Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-qp-sept2023-power-afrikaans/f439f817-47a3-42b4-8762-e49f2c6ca1f2) — Electrical Technology · QP · 2023 · Afr

## More from Grade 12 Electrical Technology

- [Gr 12 Dig Elec ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-dig-elec-atp-2023-24/8d3b2ee7-1d14-498d-a86b-d9fc34674531) — ATP
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Electronics Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2024-electronics-afrikaans/6fc3719e-6eab-469e-baf1-ca1645c8ebad) — QP · 2024 · Afr
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Power Systems Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2024-power-systems-afrikaans/928e510b-68c2-4670-a7c7-fe20b388befb) — QP · 2024 · Afr
- [Electrical Technology Nov 2024 (Electronics) Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2024-electronics-eng/870e3d22-85e9-42bd-890f-3ef1fd3333cf) — QP · 2024 · Eng
- [Electrical Technology Nov 2024 (Electronics) Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2024-electronics-afr/98972424-ba56-4bbc-a319-fdfc1fec40f8) — QP · 2024 · Afr
- [Electrical Technology Nov 2024 (Power Systems) Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2024-power-systems-afr/5f2b4850-fffb-4024-8f24-d74bd8677a25) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
