# Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2018 Memo

> Grade 12 Electrical Technology memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2018 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr12-eltt-s18-memo-afrik-electronics-d/de2ac98e-195f-41fc-b394-b5dc3c2f7970
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Electrical Technology
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2018
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 14

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Electrical Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/electrical-technology) › [Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2018 Memo](https://www.hlayiso.com/library/gr12-eltt-s18-memo-afrik-electronics-d/de2ac98e-195f-41fc-b394-b5dc3c2f7970)

## About this document

Electrical Technology · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2018 · Afrikaans. Memorandum, 14 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                         NASIONALE
                     SENIOR SERTIFIKAAT

                            GRAAD 12

                      SEPTEMBER 2018

                 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE
                      ELEKTRONIKA
                     NASIENRIGLYN

PUNTE:   200

                  Hierdie nasienriglyn bestaan uit 14 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
  2                         ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA               (EC/SEPTEMBER 2018)

   INSTRUKSIES AAN NASIENERS

   1.    Alle vrae met veelvoudige antwoorde impliseer dat enige relevante
         aanvaarbare antwoord oorweeg moet word.

   2.    Berekeninge:

         2.1    Alle berekeninge moet formule(s) toon.

         2.2    Vervanging van waardes moet korrek gedoen wees.

         2.3    Alle antwoorde MOET die korrekte eenheid insluit om as korrek
                oorweeg te word.

         2.4    Alternatiewe metodes moet oorweeg word, mits die ooreenstemmende
                antwoord bereik word.

         2.5    Waar verkeerde antwoorde oorgedra kan word na die volgende stap, is
                die aanvanklike antwoord verkeerd. Die daaropvolgende antwoorde
                moet egter oorweeg word, indien die verkeerde antwoord reg oorgedra
                is. Die nasiener moet dan die verkeerde som uitwerk met die verkeerde
                waardes en indien die leerder dit korrek gebruik het, moet volpunte vir
                die betrokke berekeninge gegee word.

         2.6    Nasieners moet in ag neem dat kandidate se antwoorde mag afwyk van
                die nasienriglyn, afhangend van waar die afronding gebruik is.

   3.    Die nasienriglyn is slegs ŉ gids met modelantwoorde. Alternatiewe
         interpretasies moet oorweeg en op meriete bepunt word. Hierdie beginsel
         moet egter konsekwent toegepas word.

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
  (EC/SEPTEMBER 2018)                ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA                     3

   VRAAG 1: BEROEPSGESONDHEID EN VEILIGHEID

   1.1   Die doel van die Wet op Beroepsgesondheid en Veiligheid is:
         Om voorsiening te maak vir die gesondheid en veiligheid van persone by die
         werk en persone wie se gesondheid en veiligheid verband hou met die gebruik
         van bedryfstoerusting en masjinerie. 9
         Die beskerming van persone, buiten die wat daar werk, teen gesondheid-en
         veiligheidsgevare wat verband hou met die aktiwiteite van persone by die
         werk. 9                                                                            (2)

   1.2 Alternatiewe stroom (AS) soos vanaf die hoofkragtoevoer, veroorsaak spier-
       sametrekking 9 en indien die stroom te hoog is, kan die persoon die lewendige
       draad nie ‘los laat’ nie. Tipiese ‘laat-los’ stroomwaarde is omtrent 0,007 ampere
       (7 milli-amp). 9                                                                     (2)

   1.3 x     Foutiewe gereedskap of implemente 9
       x     Swak ventilasie
       x     Skerms aan masjiene is weg of van ŉ swak gehalte
       x     Oormatige geraas
       x     Gebrek aan kennis van noodprosedures
             (Enige relevante antwoord.)                                                    (1)

   1.4 x     Rowwe speletjies 9
       x     Rondhardloop in die werkswinkel
       x     Goed rondgooi.
       x     Los tasse, stoele of materiaal in die gange.
       x     Mors vloeistowwe of olie op vloer sonder om dit skoon te maak
             (Enige relevante antwoord.)                                                    (1)

   1.5   x   Die persoon moet lê9
         x   Maak persoon warm toe om liggaamshitte te bewaar. 9
         x   Moet nie persoon beweeg in geval daar nek- en rugbeserings is.
         x   Indien bewusteloos, kry die persoon op sy sy. (herstelposisie)
         x   Hou ŉ wakende oog op die persoon se kleur; lig hoof en bene om
             bloedvloei na areas waar person bleek is, te laat vloei.
             (Enige TWEE relevante antwoorde.)                                              (2)
                                                                                            [8]

   VRAAG 2: RLC

   2.1 2.1.1         Z =ඥܴ ଶ ൅ ሺܺ௅ െ ܺ஼ ሻଶ 9
                       =ඥͳʹଶ ൅ ሺʹͶ െ ͳͺሻଶ 9
                       =13, 42Ω9                                                            (3)

         2.1.2             ௏
                     ‫ ்ܫ‬ൌ  ௓೅9
                            ଷ଴
                       ൌ  ଵଷǡସଶ9
                     ൌ ʹǡʹͶ‫ܣ‬9                                                        (3)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
  4                                       ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA   (EC/SEPTEMBER 2018)

         2.1.3       ܸோ ൌ ‫ ்ܫ‬ൈ ܴ
                     ൌ ʹǡʹͶ ൈ ͳʹ 9
                     ൌ ʹ͸ǡͺͺܸ 9
                     ܸ௅ ൌ ‫ ்ܫ‬ൈ ܺ௅
                     ൌ ʹǡʹͶ ൈ ʹͶ 9
                     ൌ ͷ͵ǡ͹͸ܸ 9
                     ܸ஼ ൌ ‫ ்ܫ‬ൈ ܺ஼
                     ൌ ʹǡʹͶ ൈ ͳͺ 9
                     ൌ ͶͲǡ͵ʹܸ 9                                                                (6)

         2.1.4                    ܴ
                       ߠ ൌ 
                                  ܼ
                                       ோ
                     ߠ ൌ   ିଵ 9
                                            ௓

                                            ଵଶ
                          ߠ ൌ   ିଵ ଵଷǡସଶ9

                          ߠ ൌ  ʹ͸ǡ ͸௢ 9                                                       (3)

         2.1.5       VT ൌ ඥܸோଶ ൅ ሺܸ௅ െ ܸ஼ ሻଶ9
                        = ඥʹ͸ǡͺͺଶ ൅ ሺͷ͵ǡ͹͸ െ ͶͲǡ͵ʹሻଶ 9
                        ൌ ͵Ͳܸ 9                                                                (3)

         2.1.6

                                                                                               (5)

   2.2 2.2.1          IT =ඥ‫ܫ‬ோଶ ൅ ሺ‫ܫ‬௅ െ ‫ܫ‬஼ ሻଶ 9
                         = ඥͳͷଶ ൅ ሺͳͷ െ ͳͲሻଶ 9
                         = 15.81 A9                                                            (3)

         2.2.2       ܺ௅ ൌ  ೅ 9
                                 ௏
                                 ூಽ

                                 ଶସ଴
                     ൌ         9
                                 ଵହ

                          ൌ ͳ͸π9                                                             (3)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
  (EC/SEPTEMBER 2018)                    ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA                       5

         2.2.3       ܺ௅ ൌ ʹߨ݂‫ܮ‬
                                ௑ಽ
                      ‫ ܮ‬ൌ           9
                             ଶగ௙

                                 ଵ଺
                      ‫ ܮ‬ൌ               9
                             ଶగൈହ଴

                      ‫ ܮ‬ൌ ͲǡͲͷ‫ܪ‬ͷͲ݉‫ܪ‬9                                                        (3)

   2.3 2.3.1         Resonansie in ŉ RLC-kring is ŉ toestand teen ŉ spesifieke frekwensie
                     waar XL = XC. 9 Die resultaat is dat die stroom en spanning in fase is
                     en dus ŉ fasehoek van 0o het. 9                                              (2)

         2.3.2       Q-faktor in ŉ parallelle kring is die verhouding tussen die
                     weerstand 9en die reaktansie van die kring. 9                               (2)

   2.4 2.4.1         ‫ ܥ‬ൌ  ଶగ௙௑ 9
                                 ଵ
                                     ಴

                                     ଵ
                     ‫ ܥ‬ൌ                    9
                            ଶగൈହ଴ൈଵହ଻

                     ‫ ܥ‬ൌ ʹͲǡ ʹ͹ߤ‫ܨ‬9                                                               (3)

         2.4.2              ௑
                     ܳ ൌ  ಽ9
                            ோ

                            ଵହ଻
                     ܳ ൌ        9
                             ସ

                     ܳ ൌ ͵ͻǡ ʹͷ9                                                                  (3)
                                                                                                 [42]

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
  6                          ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA             (EC/SEPTEMBER 2018)

   VRAAG 3: HALFGELEIERS

   3.1     ŉ VET is ŉ spanningbeheerde toestel 9                                            (1)

   3.2     3.2.1

                                                                                            (3)

           3.2.2

                                                                                            (3)

   3.3     Die hoofvoordeel van ŉ VET bo ŉ BVT is dat dit ŉ veel laer kragverlies het
           wat dit meer doeltreffend maak.99                                                (2)

   3.4     ŉ Sein na die nie-omkeerterminaal sal by die uitsetterminaal verskyn in
           dieselfde rigting as wat dit in die op-amp ingesit is.9

           ŉ Sein na die omkeerterminaal sal by die uitsetterminaal verskyn in ŉ
           omgekeerde rigting as wat dit in die op-amp ingesit is.9                         (2)

   3.5

                                                                                            (3)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
  (EC/SEPTEMBER 2018)                    ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA                  7

   3.6

                                                                                             (3)

   3.7     x   Vervorming van die uitsetsein is verminder 9
           x   Die versterker se wins word verminder 9
           x   Die versterker is meer gestabiliseerd 9
           x   Die reeks frekwensies wat versterk kan word, is meer                          (3)

   3.8     3.8.1      Omkeer op-amp 9                                                        (1)

   3.9     ‫ܣ‬௏ ൌ ͳ ൅ 
                          ோಷ
                                9
                          ோ೔೙

                          ଵହ଴଴଴଴
           ‫ܣ‬௏ ൌ ͳ ൅                 9
                          ଵହ଴଴଴

           ‫ܣ‬௏ ൌ ͳͳ9                                                                          (3)

   3.10 x Astabiele modus 9
        x Bistabiele modus 9
        x Monostabiele modus 9                                                               (3)

   3.11

           Pen 1 tot 4 9 9 and pen 5 tot 8 99                                                (4)
                    ௥್భ
   3.12 ᐭ ൌ                 9
                  ௥್భ ି௥್మ

                     ହ଴଴଴
           ᐭ ൌ                  9
                  ହ଴଴଴ାଶ଴଴଴

           ᐭ ൌ Ͳǡ ͹ͳͶ9                                                                       (3)
                                                                                            [34]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
  8                             ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA              (EC/SEPTEMBER 2018)

   VRAAG 4: SKAKELKRINGE

   4.1   x Monostabiele multivibrator 9
         x Bistabiele multivibrator 9
         x Astabiele multivibrator 9                                                            (3)

   4.2 4.2.1         Bistabiele multivibrator 9                                                 (1)

         4.2.2       x Die op-amp werk soos ŉ vergelyker. 9
                     x Enige verskil tussen die twee insette veroorsaak dat die uitset óf
                       positief versadig word (+Vvers) óf negatief versadig word
                       (-Vvers).9
                     x ŉ Gedeelte van die uitsetspanning van die spanningsdeler R 2 en
                       R3 word na die nie-omkeerinset teruggevoer. 9
                     x Indien die uitsetspanning hoog is (+Vvers), sal die spanning oor
                       die nie-omkeer terminaal ŉ kleiner positiewe spanning wees.
                       Indien die uitsetspanning laag is (-Vvers), sal die spanning oor die
                       nie-omkeer terminaal ŉ kleiner negatiewe spanning wees. 9                (4)

   4.3   x Ontwippering 9
         x Varieer die periode 9                                                               (2)

   4.4

                                                                                                (3)

   4.5 x Word meestal gebruik in die eerste stadium van baie radio-ontvangers,
         veral met digitale toepassings waar dit gebruik word om seine wat versteur
         is a.g.v. geruis tydens lugoordrag, te korrigeer (‘clean up’). 9
       x In digitale kringe word geruis soms in die stelsel gevoeg as gevolg van
         skakelaarwip. Dit veroorsaak onnodige digitale pulse gedurende die
         aanskakelperiode. 9
       x Wisselende insetgolfvorms kan byvoorbeeld ŉ sinusgolf verander in ŉ
         vierkantgolf of ŉ reghoekgolf. 9
       x ŉ Sein kan suksesvol herstel word deur gebruik te maak van ŉ Schmitt-
         sneller selfs nadat dit erg verwring is deur eksterne steurings. Die kring
         reageer net op enkelwaardeveranderings en elimineer al die ander
         geruispulse. 9                                                                         (4)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com

(EC/SEPTEMBER 2018) ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA 9
4.6
+Vcc 5V=15V
R, R2 Vv
8 4
7) 555
v monostabiel 5 uitset
1 uit
0 4 v
sneller )0 5 0 uitset
i C1
inset v C2 ‘4 p f
| + 0,01 pF etl
= (5)
47 +5Vto+15V
v
Vit —-_ J _J_
v uitsetspanning
Kapasitorspanning
(6)
R R R
48 Vou = Vig t Vag t Va”
100 kQ 100 kQ 100 ka
Vout = —(100 mV x 70 ka + 200 mV x To ka + 300 mV x som) v
Vour = —3,1VY (3)
49 4.9.1 v
v
Inset
v
v |
Uitset (4)

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
  10                             ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA                        (EC/SEPTEMBER 2018)

   4.10 4.10.1

                                                                                                           (4)

   4.11 x Die op-amp se insette trek geen stroom nie. Enige insetstroom gaan deur
          die terugvoerkring. 9
        x Dit kan aangeneem word dat die op-amp se twee insette dieselfde
          potensiaal het indien die onderste inset aan aard gekonnekteer is.9 Dit is
          die ‘virtuele of effektiewe aard’ konsep. 9
        x Wanneer ŉ konstante stroom na ŉ kapasitor vloei, sal dit teen ŉ
          konstante, vaste tempo laai in plaas van eksponensiaal.                                          (3)

   4.12

                                                                                                           (4)

   4.13 4.13.1       ‫ ݀ݕݐ݅ܽܽܮ‬ൌ Ͳǡ ͸ͻ͵ሺܴଵ ൅ ܴଶ ሻ ൈ ‫ܥ‬9
                                                    ൌ Ͳǡ ͸ͻ͵ሺͶ͹Ͳ ൈ ͳͲଷ ൅ ͷ ൈ ͳͲଷ ሻ ൈ ͳ ൈ ͳͲି଺ 9
                     ൌ Ͳǡ ͵͵‫݇݁ݏ‬9                                           (3)

           4.13.2    ܱ݊‫ ݀ݕݐ݈݅ܽܽݐ‬ൌ Ͳǡ ͸ͻ͵ ൈ  ܴଵ ൈ ‫ܥ‬
                                       ൌ Ͳǡ ͸ͻ͵ ൈ ͷ ൈ ͳͲଷ ൈ ͳ ൈ ͳͲି଺ 9
                                       ൌ ͵ǡ Ͷ͹݈݈݉݅݅ െ ‫ݏ݁݀݊݋݇݁ݏ‬9                                            (2)

           4.13.3    ܶ ൌ  ‫ݐ‬ଵ ൅ ‫ݐ‬ଶ 9
                       ൌ Ͳǡ ͵͵ ൅ ͵ǡ Ͷ͹ ൈ ͳͲିଷ 9
                       ൌ Ͳǡ ͵͵‫݇݁ݏ‬9                                                                        (3)

           4.13.4          ଵ
                     ݂ ൌ ൌ
                                     ଵǡସସ
                                                 9
                          ்      ሺோభ ିଶோమ ሻൈ஼

                                           ଵǡସସ
                            ൌ ሺସ଻଴ൈଵ଴యൈାଶൈହൈଵ଴య ሻൈଵൈଵ଴షల 9

                               ൌ ͵‫ݖܪ‬9                                                                     (3)
                                                                                                           [58]

Kopiereg voorbehou                                                                          Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
  (EC/SEPTEMBER 2018)        ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA                           11

   VRAAG 5: VERSTERKERS

   5.1     ŉ Versterker is ŉ elektriese toestel wat gebruik word om die spanning,
           drywing of stroomsein 9te vergroot. 9                                            (2)

   5.2     ܸ஼ா ൌ  ܸ஼஼
           ܸ஼ா ൌ ͳʹܸ‫ݏݐ݈݋‬9
                   ௏
           ‫ܫ‬஼ ൌ  ಴಴9
                   ோ಴

              ଵଶ
           ൌ  ଼଴଴9

           ൌ ͳͷ݉‫ܣ‬9

                                                                                            (8)

   5.3

                                                                                            (4)

   5.4     Om as ŉ versterker te werk moet ŉ transistor se voorspanning in die aktiewe
           werksgebied wees.9                                                               (1)

   5.5     Die transistor word voorgespan dat elk van die transistors slegs gedurende
           een helfte van die insetsein gelei en versterk. 9 Klas B-voorspanning gelei
           dus slegs 180° van die insetsein. 9                                              (2)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
  12                          ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA            (EC/SEPTEMBER 2018)

   5.6

                                                                                               (5)

   5.7     x   Swak frekwensierespons 9
           x   Verhoogde koste 9
           x   Wins is net oor ŉ klein strek van die frekwensies konstant 9
           x   Lae frekwensies kry minder versterking as die hoër frekwensies
                                                                            (Enige DRIE)       (3)

   5.8     x   RF-kommunikasie 9
           x   Optiese veselkommunikasie 9
           x   Voor-versterkers in openbare luidsprekerstelsels 9
           x   Radio / TV-ontvangers                                                           (3)

   5.9     5.9.1     Transformatorgekoppelde versterker 9                                      (1)

           5.9.2     Die hoofdoel is om ŉ oudioversterker by ŉ lae-impedansie
                     luidspreker aan te pas 9                                                  (1)

           5.9.3     Dit maak gebruik van die induktiewe koppelingseienskap van ŉ
                     transformator om 2 stadia aanmekaar te koppel. 9Dit sal twee
                     verskillende impedansies met mekaar aanpas terwyl dit die
                     geluidstroomkringe van mekaar skei 9en as ‘n buffer optree. 9            (3)

   5.10 Albei gebruik die LC-tenkkring: 9 die Hartley-ossillator gebruik ŉ enkel
        kapasitor met twee induktors, met hulle middelpunt gekoppel aan die
        emitter. 9
        Die Colpitts-ossillator gebruik ŉ enkel induktor met twee kapasitors, 9met
        hulle middelpunt gekoppel aan die emitter.9                                            (4)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
  (EC/SEPTEMBER 2018)                       ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA                          13

   5.11 Gegee‫ ͳܥ ׷‬ൌ ͸ͲͲ݊‫ܨ‬,‫ ʹܥ‬ൌ ʹͲߤ‫ܨ‬, ‫ ݎܨ‬ൌ ͳͲ‫ݖܪܭ‬

                      ஼ ൈ஼మ
           ‫  ்ܥ‬ൌ  భ         9
                      ஼భ ା஼మ

                       ଺଴଴ൈଵ଴షవ ൈଶ଴ൈଵ଴షల
                ൌ ଺଴଴ൈଵ଴షవ ାଶ଴ൈଵ଴షల 

              ൌ ͷͺʹǤͷͳͲିଽ ‫ܨ‬9
                                   ଵ          ଵ
           ‫ ܮ‬ൌ ሺ         ሻଶ ൈ ሺ )9
                                  ଶగ௙         ஼೅

                                        ଵ              ଵ
                       ൌ ሺଶగଵ଴ൈଵ଴య ሻଶ ൈ ሺହ଼ଶǤହൈଵ଴షవ ሻ9
              ൌ Ͷ͵ʹǡͻߤ‫ܪ‬9                                                                        (5)

   5.12 Gegee : ‫ܨ݌ͲͲͳ =݊݅݉ܥ‬, ‫= ݔܽ݉ܥ‬ͷͲͲ‫ܨ݌‬, ܴ ൌ ʹͲ‫ܭ‬π
                                        ͳ
           ‫ܨ‬௥௠௔௫  ൌ                 
                                  ʹߨξ͸ܴ‫ܥ‬
                                             ଵ
                      ൌ                                   9
                           ଶగξ଺ଶ଴ൈଵ଴య ൈହ଴଴ൈଵ଴షభమ

              ൌ ͸ǡͷ݇‫ݖܪ‬9
                                        ͳ
           ‫ܨ‬௥௠௜௡  ൌ                 
                                  ʹߨξ͸ܴ‫ܥ‬
                                                   ଵ
                        ൌ                                      9
                                ଶగξ଺ଶ଴ൈଵ଴య ൈଵ଴଴ൈଵ଴షభమ

               ൌ ͵ʹǡͷ݇‫ݖܪ‬9                                                                     (4)

   5.13 5.13.1            Hartley                      LC tenkkring met twee induktors 9
        5.13.2            Collpitts                    LC tenkkring met twee induktors 9
        5.13.3            RC                           Drie RC-faseskuifkringe 9                          (3)

   5.14 Algemene vermaak 9
        RF-rigting vind toerusting. 9
        Kommunikasiestelsels. 9                                                                           (3)

Kopiereg voorbehou                                                                         Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
  14                     ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA   (EC/SEPTEMBER 2018)

   5.15

                                                                               (6)
                                                                              [58]

                                                                TOTAAL:       200

Kopiereg voorbehou                                             Blaai om asseblief

## Related documents

- [ELECTRICAL TECH-S18-AFRIK-DIGITAL ELEC](https://www.hlayiso.com/library/electrical-tech-s18-afrik-digital-elec/645306f1-7c04-42dd-b0a4-473f1e815955) — Electrical Technology · QP · 2018 · Afr
- [Gr12-ELTT-S18-Memo-Eng DIGITAL ELEC . D](https://www.hlayiso.com/library/gr12-eltt-s18-memo-eng-digital-elec-d/1357133c-6348-4036-ab76-b107ea775f6c) — Electrical Technology · Memo · 2018 · Eng
- [Gr12 ELTT S18 Memo Eng POWER SYSTEM D](https://www.hlayiso.com/library/gr12-eltt-s18-memo-eng-power-system-d/bb8c02bc-be56-4dab-9f28-307ca01634cd) — Electrical Technology · Memo · 2018 · Eng
- [Gr12 ELTT S18 Memo Eng ELECTRONICS D](https://www.hlayiso.com/library/gr12-eltt-s18-memo-eng-electronics-d/f7ca2d43-6ec8-488a-8d5c-dc2b80958da1) — Electrical Technology · Memo · 2018 · Eng
- [Gr12-ELTT-S18-Memo-Eng DIGITAL ELEC](https://www.hlayiso.com/library/gr12-eltt-s18-memo-eng-digital-elec/8c1a1140-f9e4-4484-bbeb-c224bfecd931) — Electrical Technology · Memo · 2018 · Eng
- [ELEC TECH QP SEPT2023 Power Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-qp-sept2023-power-afrikaans/f439f817-47a3-42b4-8762-e49f2c6ca1f2) — Electrical Technology · QP · 2023 · Afr

## More from Grade 12 Electrical Technology

- [Gr 12 Dig Elec ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-dig-elec-atp-2023-24/8d3b2ee7-1d14-498d-a86b-d9fc34674531) — ATP
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Electronics Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2024-electronics-afrikaans/6fc3719e-6eab-469e-baf1-ca1645c8ebad) — QP · 2024 · Afr
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Power Systems Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2024-power-systems-afrikaans/928e510b-68c2-4670-a7c7-fe20b388befb) — QP · 2024 · Afr
- [Electrical Technology Nov 2024 (Electronics) Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2024-electronics-eng/870e3d22-85e9-42bd-890f-3ef1fd3333cf) — QP · 2024 · Eng
- [Electrical Technology Nov 2024 (Electronics) Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2024-electronics-afr/98972424-ba56-4bbc-a319-fdfc1fec40f8) — QP · 2024 · Afr
- [Electrical Technology Nov 2024 (Power Systems) Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2024-power-systems-afr/5f2b4850-fffb-4024-8f24-d74bd8677a25) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
