# Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2018 Memo

> Grade 12 Electrical Technology memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2018 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr12-eltt-s18-memo-afrik-power-system-d/6b29a5b1-84a8-4bf3-aa6c-c9e664495c43
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Electrical Technology
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2018
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 13

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Electrical Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/electrical-technology) › [Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2018 Memo](https://www.hlayiso.com/library/gr12-eltt-s18-memo-afrik-power-system-d/6b29a5b1-84a8-4bf3-aa6c-c9e664495c43)

## About this document

Electrical Technology · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2018 · Afrikaans. Memorandum, 13 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                          NASIONALE
                      SENIOR SERTIFIKAAT

                              GRAAD 12

                       SEPTEMBER 2018

                 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE
                     KRAGSTELSELS
                     NASIENRIGLYN

PUNTE:   200

                   Hierdie nasienriglyn bestaan uit 13 bladsye

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
  2                       ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: KRAGSTELSELS                (EC/SEPTEMBER 2018)

   INSTRUKSIES AAN NASIENERS

   1.    Alle vrae met veelvoudige antwoorde impliseer dat enige relevante
         aanvaarbare antwoord oorweeg moet word.

   2.    Berekeninge:

         2.1    Alle berekeninge moet formule(s) toon.

         2.2    Vervanging van waardes moet korrek gedoen wees.

         2.3    Alle antwoorde MOET die korrekte eenheid insluit om as korrek
                oorweeg te word.

         2.4    Alternatiewe metodes moet oorweeg word, mits die korrekte antwoord
                verkry is.

         2.5    Waar verkeerde antwoorde oorgedra kan word na die volgende stap, is
                die aanvanklike antwoord verkeerd. Die daaropvolgende antwoorde
                moet egter oorweeg word, indien die verkeerde antwoord reg oorgedra
                is. Die nasiener moet dan die verkeerde som uitwerk met die verkeerde
                waardes en indien die leerder dit korrek gebruik het, moet volpunte vir
                die betrokke berekeninge gegee word.

         2.6    Nasieners moet in ag neem dat kandidate se antwoorde mag afwyk van
                die nasienriglyn, afhangend van waar die afronding gebruik is.

   3.    Hierdie nasienriglyn is slegs ŉ gids met modelantwoorde. Alternatiewe
         interpretasies moet oorweeg en op meriete nagesien word. Hierdie beginsel
         moet egter konsekwent toegepas word.

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
  (EC/SEPTEMBER 2018)            ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: KRAGSTELSELS                        3

   VRAAG 1: BEROEPSGESONDHEID EN VEILIGHEID

   1.1   Die doel van die Wet op Beroepsgesondheid en Veiligheid is:

         Om voorsiening te maak vir die gesondheid en veiligheid van persone by die
         werk en persone wie se gesondheid en veiligheid verband hou met die gebruik
         van bedryfstoerusting en masjinerie; 9 die beskerming van persone, buiten
         die wat daar werk, teen gesondheid- en veiligheidsgevare wat verband hou met
         die aktiwiteite van persone by die werk. 9                                         (2)

   1.2 Alternatiewe stroom (AS) soos vanaf die hoofkragtoevoer, veroorsaak spier-
       sametrekking 9 en indien die stroom te hoog is, kan die persoon die lewendige
       draad nie ‘los laat’ nie. Tipiese ‘laat-los’ stroomwaarde is omtrent 0,007 ampere
       (7 milli-amp). 9                                                                     (2)

   1.3 x     Foutiewe gereedskap of implemente 9
       x     Swak ventilasie
       x     Skerms aan masjiene is weg of van ŉ swak gehalte
       x     Oormatige geraas
       x     Gebrek aan kennis van noodprosedures
             (Enige relevante antwoord.)                                                    (1)

   1.4 x     Rowwe speletjies 9
       x     Rondhardloop in die werkswinkel
       x     Goed rondgooi
       x     Los tasse, stoele of materiaal in die gange
       x     Mors vloeistowwe of olie op vloer sonder om dit skoon te maak
             (Enige relevante antwoord.)                                                    (1)

   1.5   x   Die persoon moet lê9
         x   Maak persoon warm toe om liggaamshitte te bewaar 9
         x   Moet nie persoon beweeg in geval daar nek- en rugbeserings is.
         x   Indien bewusteloos, kry die persoon op sy sy. (herstelposisie)
         x   Hou ŉ wakende oog op die persoon se kleur; lig hoof en bene om
             bloedvloei na areas waar person bleek is, te laat vloei.
             (Enige relevante antwoord.)                                                    (2)
                                                                                            [8]

   VRAAG 2: RLC

   2.1 2.1.1         Z =ඥܴ ଶ ൅ ሺܺ௅ െ ܺ஼ ሻଶ 9
                       =ඥͳʹଶ ൅ ሺʹͶ െ ͳͺሻଶ 9
                       =13, 42 Ω9                                                           (3)

         2.1.2             ௏
                     ‫ ்ܫ‬ൌ  ௓೅9
                            ଷ଴
                       ൌ  ଵଷǡସଶ9
                     ൌ ʹǡʹͶ‫ܣ‬9                                                       (3)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
  4                                    ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: KRAGSTELSELS   (EC/SEPTEMBER 2018)

         2.1.3       ܸோ ൌ ‫ ்ܫ‬ൈ ܴ
                     ൌ ʹǡʹͶ ൈ ͳʹ 9
                     ൌ ʹ͸ǡͺͺܸ 9
                     ܸ௅ ൌ ‫ ்ܫ‬ൈ ܺ௅
                     ൌ ʹǡʹͶ ൈ ʹͶ 9
                     ൌ ͷ͵ǡ͹͸ܸ 9
                     ܸ஼ ൌ ‫ ்ܫ‬ൈ ܺ஼
                     ൌ ʹǡʹͶ ൈ ͳͺ 9
                     ൌ ͶͲǡ͵ʹܸ 9                                                             (6)

         2.1.4                    ܴ
                       ߠ ൌ 
                                  ܼ
                                       ோ
                     ߠ ൌ   ିଵ 9
                                          ௓

                                           ଵଶ
                          ߠ ൌ   ିଵ ଵଷǡସଶ9

                          ߠ ൌ  ʹ͸ǡ ͸௢ 9

                                                                                             (3)

         2.1.5       VT ൌ ඥܸோଶ ൅ ሺܸ௅ െ ܸ஼ ሻଶ9
                        = ඥʹ͸ǡͺͺଶ ൅ ሺͷ͵ǡ͹͸ െ ͶͲǡ͵ʹሻଶ 9
                        ൌ ͵Ͳܸ 9                                                             (3)

         2.1.6

                                                                                             (5)

   2.2 2.1.2          IT =ඥ‫ܫ‬ோଶ ൅ ሺ‫ܫ‬௅ െ ‫ܫ‬஼ ሻଶ 9
                         = ඥͳͷଶ ൅ ሺͳͷ െ ͳͲሻଶ 9
                         = 15,81 A9                                                          (3)

         2.2.2       ܺ௅ ൌ  ೅ 9
                                 ௏
                                 ூಽ

                                 ଶସ଴
                     ൌ         9
                                 ଵହ

                          ൌ ͳ͸π9                                                           (3)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
  (EC/SEPTEMBER 2018)                ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: KRAGSTELSELS                          5

         2.2.3       ܺ௅ ൌ ʹߨ݂‫ܮ‬
                                ௑ಽ
                      ‫ ܮ‬ൌ           9
                             ଶగ௙

                                 ଵ଺
                      ‫ ܮ‬ൌ               9
                             ଶగൈହ଴

                      ‫ ܮ‬ൌ ͲǡͲͷ‫ܪ‬ͷͲ݉‫ܪ‬9                                                        (3)

   2.3 2.3.1         Resonansie in ŉ RLC-kring is ŉ toestand teen ŉ spesifieke frekwensie
                     waar XL = XC. 9 Die resultaat is dat die stroom en spanning in fase is
                     en dus ŉ fasehoek van 0o het. 9                                              (2)

         2.3.2       Q-faktor in ŉ parallelle kring is die verhouding tussen die
                     weerstand 9en die reaktansie van die kring. 9                                (2)

   2.4 2.4.1         ‫ ܥ‬ൌ  ଶగ௙௑ 9
                                 ଵ
                                     ಴

                                     ଵ
                     ‫ ܥ‬ൌ                    9
                            ଶగൈହ଴ൈଵହ଻

                     ‫ ܥ‬ൌ ʹͲǡ ʹ͹ߤ‫ܨ‬9                                                               (3)

         2.4.2              ௑
                     ܳ ൌ  ಽ9
                            ோ

                            ଵହ଻
                     ܳ ൌ        9
                             ସ

                     ܳ ൌ ͵ͻǡ ʹͷ9                                                                  (3)
                                                                                                 [42]

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
  6                                ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: KRAGSTELSELS                (EC/SEPTEMBER 2018)

   VRAAG 3: DRIEFASE WS-OPWEKKING

   3.1

                                                                                                      (4)

   3.2     Skyndrywing is die produk van die stroom en die spanning van ŉ kring. 9
           Die skyndrywing is groter as die aktiewe drywing 9 as gevolg van gestoorde
           energie wat terug in die kring geplaas word. 9                                             (3)

   3.3     3.3.1     ܲ௔௣௣ ൌ  ξ͵ܸ௅ ‫ܫ‬௅

                               ௉ೌ೛೛
                     ܸ௅ ൌ            9
                               ξଷூಽ

                          ସ଴଴଴଴
                     ൌ          9
                          ξଷൈଶହ

                     ൌ ͻʹ͵ǡ ͹͸ܸ9                                                                     (3)

           3.3.2     ܸ௙ ൌ
                            ௏ಽ
                                 9
                            ξଷ

                               ଽଶଷǡ଻଺
                           ൌ              9
                                 ξଷ

                           ൌ ͷ͵͵ǡ ͵͵‫ܣ‬9                                                               (3)

           3.3.3     ܲ௥ ൌ  ξ͵ܸ௅ ‫ܫ‬௅  ߠ              Maar ‫ ߠݏ݋ܥ‬ൌ Ͳǡͺ͹
                     ൌ  ξ͵ ൈ ͻʹ͵ǡ͹͸ ൈ ʹͷ ൈ   ʹͻǡͷͶ௢ ൌ   ିଵ Ͳǡͺ͹9
                     ൌ ͳͻǡ͹ʹ݇ܸ‫ܣ‬௥ 9 ൌ ʹͻǡͷͶ௢ 9                   (4)

   3.4     Die drywingsfaktor van ŉ WS elektriese sisteem is die verhouding van die
           aktiewe drywing 9 gelewer aan die stelsel tot die skyndrywing in die
           kring. 9Die drywingsfaktor is belangrik vir groot verbruikers want dit gee ŉ
           aanduiding van hoe effektief aktiewe krag aangewend word. 9                                (3)

Kopiereg voorbehou                                                                     Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
  (EC/SEPTEMBER 2018)              ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: KRAGSTELSELS                     7

   3.5     3.5.1     ܸ௅ ൌ  ξ͵ܸ௣௛

                                  ܸ௅
                     ܸ௣௛ ൌ
                                  ξ͵
                                 ସଵହ
                     ൌ          9
                                  ξଷ

                     ൌ ʹ͵ͻǡ͸ܸ9

                                  ܸ௣௛
                     ‫ܫ‬௣௛ ൌ 
                                  ܴ௣௛

                                  ଶଷଽǡ଺
                     ൌ          9
                                   ସହ

                     ൌ ͷǡ͵ʹ9                                                      (4)

           3.5.2     Pൌ ξ͵ܸ௅ Ǥ ‫ܫ‬௅ Ǥ ‫ߠݏ݋ܥ‬9

                                            ൌ  ξ͵  ൈ Ͷͳͷ ൈ ͷǡ͵ʹ ൈ ͲǤͺͷ9
                                            ൌ ͵ǡʹͷܹ݇9                                     (3)

           3.5.3     S ൌ ξ͵Ǥܸ௅ Ǥ ‫ܫ‬௅ 9
                        ൌ ξ͵ ൈ Ͷͳͷ ൈ ͷǡ͵ʹ 9
                      ൌ ͵ǡͺʹܸ݇‫ܣ‬9                                                       (3)

   3.6                     ௐ
            ߠ ൌ  ξ͵ሾ ್೗ೠ೐
                                       ିௐೝ೚೚೔
                                                ሿ9
                           ௐೝ೐೏ ାௐ್೗೚ೠ

                           ଼ǡହିଷ
           ൌ  ξ͵ሾଷା଼ǡହሿ9

                 ൌ Ͳǡͺ͵9                                                                  (3)

   3.7     Ware drywing is die vermoë van ŉ kring om werk in ŉ sekere tyd te verrig. 9     (1)
                                                                                          [34]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
  8                                    ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: KRAGSTELSELS   (EC/SEPTEMBER 2018)

   VRAAG 4: DRIEFASE-TRANSFORMATORS

   4.1 Die hoofdoel van ŉ transformator is om die spanning te verhoog 9 of te
       verlaag 9                                                                             (2)

   4.2 Grootte 9
       Frekwensie 9
       Windingsverhouding 9
       Spanning
       Drywingsfaktor                                                                        (3)

   4.3 Die oordrag van mmk in ŉ transformator is konstant. 9 ŉ Toename in die
       grootte van die las sal die mmk aan die sekondêre kant verhoog. 9 Die mmk
       van die primêre kant moet met dieselfde hoeveelheid vermeerder. 9Aangesien
       die spanning voorafgestel word deur die voorsiener, kan net die primêre stroom
       vermeerder. 9                                                                         (4)
   4.4 Aangesien die olie ŉ diëlektries is, ŉ nie-geleier van elektrisiteit, 9verbeter
       dit die isolasie tussen die windings en die omhulsel. 9
       Dit help ook met verkoeling 9en voorkom die vormig van vog op die
       windings. 9                                                                           (4)
   4.5 Koperverliese 9
       Ysterverliese 9
       Werwelstroom verliese 9
       Histerese                                                                             (3)
   4.6 4.6.1         ‫ܫ‬௅ ൌ 
                                         ௉
                                               9
                                ξଷ௏ಽ ஼௢௦ఏ

                                      ଼ହ଴଴଴
                        ൌ                      9
                                ξଷൈସହ଴ൈ଴Ǥ଼
                       ൌ ͳ͵͸ǡ͵ʹ‫ܣ‬9                                                           (3)

         4.6.2       S ൌ ξ͵Ǥܸ௅ Ǥ ‫ܫ‬௅

                         ൌ ξ͵ ൈ ͶͷͲ ൈ ͳ͵͸ǡ͵ʹ9

                       ൌ ͳͲ͸ǡʹͷܸ݇‫ܣ‬9                                                        (2)

         4.6.3                   ܸ௅
                     ܸ௣௛ ൌ 
                                 ξ͵
                                ସହ଴
                     ൌ
                                ξଷ
                                     9

                     ൌ ʹͷͻǡͺͳܸ 9

                             ௏ ൈூೞ
                     ‫ܫ‬௣ ൌ ೛
                                ௏ೄ
                                      9
                             ଵଷ଼଴଴ൈଵଷ଺ǡଷଶ
                     ൌ                     9
                                 ଶହଽǡ଼ଵ

                     ൌ ͹ʹͶͲǡ͹Ͷ‫ܣ‬9                                                         (5)
                                                                                             [26]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
  (EC/SEPTEMBER 2018)         ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: KRAGSTELSELS                            9

   VRAAG 5: DRIEFASEMOTORS EN AANSITTERS

   5.1     Kourotorinduksiemotors is baie gewild want hulle is sterk, betroubaar en
           ekonomies 9
           Hulle is goedkoper 9
           Benodig minder instandhouding en onderhoud 9
           Hulle het ŉ hoë aansitwringkrag
           Maklik om draairigting te verander
           Het ŉ beter verkoelingstelsel                                                     (3)

   5.2     ŉ Induksiemotor kan as ŉ induksiegenerator gebruik word 9
           Waaiers en waterpompe 9
           Dit kan uitgerol word om ŉ liniêre induksiemotor te vorm vir liniêre beweging.    (2)

   5.3     ݊௦ ൌ
                  ଺଴ൈ௙
                          9
                      ௣

           ସ଼௣௢௟௘௦
                      ൌ ͳ͸‫ ݁ݏ݂ܽݎ݁݌݈݁݋݌‬ൌ ͺ‫ ݁ݏ݂ܽݎ݁݌݁ݎܽ݌݈݋݋݌‬9
           ଷ௣௛௔௦௘

                  ଺଴ൈହ଴
           ݊௦ ൌ       9
                  ଼
           ൌ ͵͹ͷ‫ݎ‬Ǥ ‫݌‬Ǥ ݉9                                                                    (4)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com

10 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: KRAGSTELSELS (EC/SEPTEMBER 2018)
5.4
we u2 vo ae e-~<
eee” (oe b.
= x Pa ae eee Ande
i i ul eee | if
ah is as Es rae v2 “3
FEO ane
ster verbiniding delta verbinding
(4)
5.5 Verander die draairigting deur enige twee toevoerlyne om te ruil VW” (2)
5.6 Spanning ¥
Stroom
Frekwensie
Fase (1)
5.7 Met aansit, is die emk wat in die rotorstawwe geinduseer word baie hoog as
gevolg van die volle grootte van die toevoerspanning wat direk aan die
motor gekoppel word. ¥ Die kruinwaarde van die aansitstroom kan tot
soveel as ses keer die vollasstroom wees. ¥ Die motorwindings kan
beskadig word deur die hoé stroom. Y_ Aansitters verlaag die
aansitspanning oor die windings om hulle te beskerm. ¥ (4)
5.8 Die lae lesing wys aan dat daar ’n kortsluiting is tussen windings U en W. ¥
Die lesing moet ten minste 1 MQ wees. Y Die motor moet nie geaktiveer
word nie. ¥ (3)
5.9 Die lesing moet hoog wees, tot infinitief ~ maar nie minder as 1 MQ vir’n
motor in goeie toestand. ¥ (2)
5.10 Glip = "—* x 100%¥
3 600-3 384
Jan * 100%Y
= 6%V (3)
5.11 Rendement(n) = inset~verttese  100%Y
inset
25 000- 2200
=Js000  * 100%
= 91,2%VY (3)
5.12 P= V3V,I, cos On¥
= V3 x 415 x 20x08x0,9%
= 1035kWv (3)
[34]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
  (EC/SEPTEMBER 2018)        ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: KRAGSTELSELS                            11

   VRAAG 6: PROGRAMMEERBARE LOGIESE BEHEERTOESTELLE

   6.1     Meganiese relê 9                                                                   (1)

   6.2     x Benodig gereelde instandhouding 9
           x Foutopsporing was lank, eentonig en vervelig 9                                   (2)

   6.3     x   Aanpasbaarheid 9
           x   Eenvoud 9
           x   Koste 9
           x   Spasie                                                                         (3)

   6.4     x Die PLB-stelsel moet ŉ enkele aardverbinding hê, om enige geruis te
             verminder. 9
           x Gebruik drade met die korrekte stroomvermoë om brande te vermy. 9
           x Alle kontaktors moet korrek en veilig geïnstalleer en gekonnekteer
             wees. 9                                                                          (3)

   6.5     Eerstens word die analoogsein omgeskakel in ŉ gestandaardiseerde digitale
           formaat. 9 Dit word gedoen deur te verseker dat alle analoog-omvormers
           hulle analoogsein in baie lae elektriese strome of spannings omskakel. 9Die
           standaard is 0 – 20 mA. Die stroom word na ŉ spanning van 0 – 5 V
           omgeskakel met ŉ baie selektiewe akkurate 250 Ω - 1% resistor. 9 Die PLB
           ontvang dan ŉ 0 – 5 V GS spanning wat ŉ werklike situasie
           verteenwoordig. 9                                                                  (4)

   6.6     Binêr Gekodeerde Desimaal (BKD) is ŉ kode wat elke desimaal van ŉ
           desimale nommer 9 in sy eie vier-bis binêre kode omskep. 9Dan word elk
           van die vier-bisnommers saamgesit om die finale binêre verteenwoordiging
           van die desimale nommer te gee. 9                                                  (3)

   6.7     6.7.1        0110 0011 0100 0111

                         6   3    4     79

                             6 347109                                                         (2)

           6.7.2        1001 0010 0100 1000

                         9    2     4   89
                             9 248109                                                         (2)

   6.8     ŉ Opto-isolator gebruik lig om ŉ elektriese sein tussen kringe oor te dra, 9
           terwyl hulle elektries geïsoleerd van mekaar is. 9 Dus wanneer hulle in ŉ
           PLB-kring gebruik word, isloeer hulle die PLB van elektriese oorlas
           beskadiging. 9                                                                     (3)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
  12                     ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: KRAGSTELSELS         (EC/SEPTEMBER 2018)

   6.9     Nabyheidsensor 9        :stel die teenwoordigheid van voorwerpe vas
                                    deur middel van lig, klank en
                                    elektromagneetvelde 9
           Temperatuursensors 9 :meet temperatuur deur ŉ verandering in die
                                    materiaal se fisiese toestand waar te
                                    neem 9
           Ligsensors 9             :word gebruik om die hoeveelheid lig waar
                                      te neem 9
                                 
           Vlaksensors 9     :word gebruik om die vlakke van
                                    vloeistowwe te monitor 9
           Oorbelastingsensors 9   :word gebruik om die krag van ŉ las te
                                     voel 9                                          (10)

   6.10

                                                                                      (5)

   6.11 ŉ Verstelbare spoedbeheerder (VSD) word gebruik om die spoed van
        WS-motors te beheer 9 deur die frekwensie na die motor te verander 9          (2)

   6.12

                                                                                      (5)

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
  (EC/SEPTEMBER 2018)   ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: KRAGSTELSELS                            13

   6.13

                                                                                         (7)

   6.14 Spanning-en frekwensiebeheer (V/Hz-drywer) 9
        Vektordrywer 9                                                                   (2)

   6.15 Die stelsel wat hierdie tipe remming gebruik kan soos ŉ generator self
        drywing ontwikkel. 9 Dit gebruik hierdie drywing vir vertraging tydens
        remming. 9                                                                       (2)
                                                                                        [56]

                                                                           TOTAAL:       200

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

## Related documents

- [ELECTRICAL TECH-S18-AFRIK-DIGITAL ELEC](https://www.hlayiso.com/library/electrical-tech-s18-afrik-digital-elec/645306f1-7c04-42dd-b0a4-473f1e815955) — Electrical Technology · QP · 2018 · Afr
- [Gr12-ELTT-S18-Memo-Eng DIGITAL ELEC . D](https://www.hlayiso.com/library/gr12-eltt-s18-memo-eng-digital-elec-d/1357133c-6348-4036-ab76-b107ea775f6c) — Electrical Technology · Memo · 2018 · Eng
- [Gr12 ELTT S18 Memo Eng POWER SYSTEM D](https://www.hlayiso.com/library/gr12-eltt-s18-memo-eng-power-system-d/bb8c02bc-be56-4dab-9f28-307ca01634cd) — Electrical Technology · Memo · 2018 · Eng
- [Gr12 ELTT S18 Memo Eng ELECTRONICS D](https://www.hlayiso.com/library/gr12-eltt-s18-memo-eng-electronics-d/f7ca2d43-6ec8-488a-8d5c-dc2b80958da1) — Electrical Technology · Memo · 2018 · Eng
- [Gr12-ELTT-S18-Memo-Eng DIGITAL ELEC](https://www.hlayiso.com/library/gr12-eltt-s18-memo-eng-digital-elec/8c1a1140-f9e4-4484-bbeb-c224bfecd931) — Electrical Technology · Memo · 2018 · Eng
- [ELEC TECH QP SEPT2023 Power Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-qp-sept2023-power-afrikaans/f439f817-47a3-42b4-8762-e49f2c6ca1f2) — Electrical Technology · QP · 2023 · Afr

## More from Grade 12 Electrical Technology

- [Gr 12 Dig Elec ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-dig-elec-atp-2023-24/8d3b2ee7-1d14-498d-a86b-d9fc34674531) — ATP
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Electronics Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2024-electronics-afrikaans/6fc3719e-6eab-469e-baf1-ca1645c8ebad) — QP · 2024 · Afr
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Power Systems Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2024-power-systems-afrikaans/928e510b-68c2-4670-a7c7-fe20b388befb) — QP · 2024 · Afr
- [Electrical Technology Nov 2024 (Electronics) Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2024-electronics-eng/870e3d22-85e9-42bd-890f-3ef1fd3333cf) — QP · 2024 · Eng
- [Electrical Technology Nov 2024 (Electronics) Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2024-electronics-afr/98972424-ba56-4bbc-a319-fdfc1fec40f8) — QP · 2024 · Afr
- [Electrical Technology Nov 2024 (Power Systems) Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2024-power-systems-afr/5f2b4850-fffb-4024-8f24-d74bd8677a25) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
