# Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2017 Memo

> Grade 12 Electrical Technology memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2017 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr12-eltt-sept2017-afr-memo/230b452d-0f85-44f3-8b4c-0a333499ebf8
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Electrical Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2017
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Electrical Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/electrical-technology) › [Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2017 Memo](https://www.hlayiso.com/library/gr12-eltt-sept2017-afr-memo/230b452d-0f85-44f3-8b4c-0a333499ebf8)

## About this document

Electrical Technology · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2017. Memorandum, 11 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                       NASIONALE
                   SENIOR SERTIFIKAAT

                          GRAAD 12

                    SEPTEMBER 2017

               ELEKTRIESE TEGNOLOGIE
                   NASIENRIGLYN

PUNTE:   200

                Hierdie nasienriglyn bestaan uit 11 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                               ELEKTRIESE TEGNOLOGIE                      (EC/SEPTEMBER 2017)

    VRAAG 1: BEROEPSGESONDHEID EN -VEILIGHEID

    1.1 Geen persoon onder die invloed van dwelms mag ŉ werkswinkel betree of in
        verkeer want hy mag homself  of ander in gevaar stel as hy met masjinerie
        werk.                                                                                (2)

    1.2    Aardlekkasiestelsel 
           Oorbelastingskakelaars 
           Nulspanningspoel voorkom dat die krag outomaties aanskakel na ŉ
            kragonderbreking.
           Sekerings
           Noodstopskakelaar
          (ENIGE TWEE)                                                                        (2)

    1.3     As MIV/Vigs nie onder beheer gebring word:
           Veroorsaak lae produktiwiteit want geskoolde werkers word siek of sterf 
           Persoon kan nie funksies voldoen en bly afwesig, 
           Kollegas mag onwillig wees om met persoon met MIV te werk as gevolg van
            stigma verbonde met HIV.
          (ENIGETWEE RELEVANTE ANTWOORDE)                                                     (2)

    1.4     Veiligheid is die verantwoordelikheid van elke persoon wat die werkswinkel
             betree. 
            Elke persoon het ŉ verantwoordelikheid teenoor homself en ander om
             hom. 
            Dit neem net een persoon om veiligheidsprosedure te ignoreer om
             sodoende ernstige probleme vir almal te veroorsaak. 
          (ENIGE GELDIGE GEMOTIVEERDE ANTWOORD MOET IN AG GENEEM
          WORD)                                                                               (3)

    1.5     Nat vloere 
            Nat werkareas
            Kaal geleiers
          (ENIGE ANDER RELEVANTE ANTWOORDE)                                                    (1)
                                                                                              [10]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017)           ELEKTRIESE TEGNOLOGIE                                         3

  VRAAG 2: DRIEFASE-WS-OPWEKKING

  2.1 2.1.1
                 P = 3 VLILcosθ       Maar IL = 3 If          𝑃 = 3𝑉𝑓 𝐼𝑓 cos 𝜃 
                  = 3 ×380×20,78cos25o        = 3 × 12 OF       = 3.380.12. cos 25°
                  = 12,40kW                   = 20,78 A         = 12,40 𝑘𝑊                    (3)

        2.1.2                                    𝑃
                 S = 3 VLIL  𝑆 = cos 𝜃 
                                                     12,40
                      = 3 ×380×20,78  of= cos 25 
                      = 13,68 kVA = 13,68𝑘𝑉𝐴                                     (3)

  2.2
        VL = 3 Vph 
            = 3 × 220 
        = 381,05 V                                                                             (3)

  2.3     Vir hoë drywing opwekking is driefase-generators meer doeltreffend. 
          Die spannings tussen alle fase (lynspanning) is dieselfde
          Dit is makliker om die draairigting van driefase masjiene te verander
          Transmissie en distribusie is meer eenvoudig
        (ENIGE EEN)                                                                             (1)

  2.4 ŉ Generator het ŉ nalopende arbeidsfaktor  want dit bestaan uit spoele wat
      induktief is.  Stroom wat deur ŉ induktor vloei in ŉ WS-kring is nalopend teenoor
      die toegepaste spanning.                                                                 (3)

  2.5 Die doel van ŉ kWh-meter is om die energieverbruik oor ŉ sekere tydperk te
      meet.                                                                                    (1)

  2.6 120 grade                                                                                 (1)

  2.7

                                                                                                (4)

  2.8 Effektiewe waarde of wgk waarde                                                       (1)
                                                                                             [20]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                      ELEKTRIESE TEGNOLOGIE             (EC/SEPTEMBER 2017)

    VRAAG 3: DRIEFASETRANSFORMATORS

    3.1  Koperverliese  as gevolg van die weerstand van die koper drade wat
          gebruik word 
         Swerfverliese  gebeur wanneer sekere van die magnetiese veldlyne nie
          die sekondêre wikkelings sny nie 
         Ysterverliese  hitte-verliese as gevolg van hysterese in die kern
         Dielektriese verliese as gevolg van isolasie wat beskadig is en lekstrome
          veroorsaak 
        (ENIGE TWEE)                                                                      (4)

    3.2 3.2.1          P
                 S
                     cos 
                    10000
                  
                      0,8 
                  = 12,5 kW                                                              (3)

         3.2.2                     P
                 I L( S ) 
                              3VL ( S ) cos
                                     
                         10000
                     
                       3  400  0,8 
                     = 18,04 A                                                           (3)

         3.2.3   Iph(s) = IL(s) 
                        = 18,04 A                                                        (2)

    3.3 Om ŉ driefase-4 draad stelsel te skep  sodat ŉ transformator beide
        enkelfase  sowel as driefase kan voorsien. (Om krag te voorsien aan beide
        huishoude en industriële installasies.)                                          (3)

    3.4  Verliese en stroomvloei veroorsaak oormatige hitte wat opbou 
         Aanhoudende oorbelasting 
         Swak verkoeling
         Onvoldoende ventilasie
         Los verbindings / Warm verbindings
         Buitensporige vibrasies as gevolg van swak meganiese konstruksie
        (ENIGE RELEVANTE ANTWOORDE)                                                       (3)

    3.5 Die primêre fasestroom sal ook verdubbel word  want dit is direk eweredig
        aan die las.                                                                      (2)
                                                                                          [20]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017)               ELEKTRIESE TEGNOLOGIE                                    5

  VRAAG 4: DRIEFASE MOTORS EN -AANSITTERS

  4.1 Die doel van ŉ aansitter met ŉ driefase motor is vir die veilige beheer van die
      motor,  en om die elektriese toestelle en die gebruiker van die motor te
      beskerm.                                                                                (2)

  4.2    Stator 
         Rotor 
         Entplate
         Waaier
         Terminaalboks
         Laers
        (ENIGE DRIE)                                                                           (3)

  4.3 Om die spanning tydens aansit te verminder  wat dan ook die aansitstroom
      verminder. 
      Die verminderde stroom lei tot minder onnodige onderbrekings probleme
      tydens aansit of tot minder hitte wat opbou en verminder die kanse dat die
      motor kan uitbrand. √                                                                   (3)

  4.4 4.4.1                   P
                 IL 
                          3  VL cos 
                        15000
                  
                      3  380  0,9 
                  = 25,32 A                                                                   (3)

        4.4.2               P
                 Papp 
                          cos 
                        15000
                      
                         0,9 
                         25
                      
                          3
                      = 16,67 kVA                                                             (3)

        4.4.3    I L  3  I ph

                          IL
                 I ph 
                           3
                    25
                 
                     3
                  14,43A                                                                     (3)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                    ELEKTRIESE TEGNOLOGIE                    (EC/SEPTEMBER 2017)

    4.5 4.5.1            P
                 S=
                       cos θ
                       90 000
                     =
                        0,85
                     = 105,88 kVA                                                              (2)

         4.5.2              P
                 IL =
                        √3VL cos θ
                           90 000
                   =
                        √3 x 400 x 0,85
                   = 152,83 A                                                                  (3)

    4.6 Deur die verbindings van enige twee van die drie fase om te ruil.                     (1)

    4.7 Beskerming van elektriese toerusting teen skade  gedurende die gebruik
        onder foutiewe toestande en om die gebruiker van die toerusting te
        beskerm.                                                                              (2)

    4.8 Die motor sal aanhou werk, maar om dieselfde uitsetdrywing te handhaaf  sal
        die stroom in die ander twee fases toeneem.  As die beskerming korrek
        gestel is, sal dit in werking kom en die motor teen permanente skade
        beskerm. 
        (NEEM GELDIGE GEMOTIVEERDE ANTWOORDE IN AG)                                            (3)

    4.9 4.9.1    Die funksie van die sterdelta aansitter is om die aansitstroom van die
                 motor te verminder aangesien dit 3 tot 4 keer vollas stroom dra tydens
                 aansit.                                                                      (1)

         4.9.2   Die motor word by aansit in ster gekoppel.  Dit verminder die
                 spanning oor die motorwikkelings en veroorsaak dat die stroom ook
                 verminder. Sodra die aansitstroom verminder word die wikkelings in
                 delta gekoppel. Dit veroorsaak dat volle spanning oor die wikkelings is,
                 en volle stroom vloei.                                                       (3)

4.10 Die oorbelastingseenheid bied beskerming vir die motor  en wikkelings onder
     fout toestande.  Dit sal oopmaak en die krag na die motor onderbreek.                   (4)

4.11

                                                                                                (4)
                                                                                               [40]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017)               ELEKTRIESE TEGNOLOGIE                  7

  VRAAG 5: RCL-STROOMBANE

  5.1 5.1.1      Z  R 2  ( X L  X C )2
                                            
                   500  (300  250) 
                            2               2

                  = 502,49 Ω                                                (3)

        5.1.2              R
                 Cos 
                           Z
                       500
                 
                      502,49 
                 0,995 Nalopend                                            (4)

  5.2

        5.2.1           V2
                 R
                        P 
                    110 2
                  
                     60 
                 = 201,67 Ω                                                 (3)

        5.2.2          P
                 I
                       VR 
                    60
                  
                   110 
                 = 0,55 A                                                   (3)

        5.2.3        V
                 Z
                     I 
                    220
                  
                    0,55 
                      = 400 A                                               (3)

        5.2.4    X L  Z 2  R2
                 2fL  Z 2  R 2 
                         Z 2  R2
                 L
                          2f     
                     400 2  201,67 2
                 
                        2. .50       
                 = 1,1 H                                                  (4)
                                                                          [20]

Kopiereg voorbehou                                        Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                               ELEKTRIESE TEGNOLOGIE                      (EC/SEPTEMBER 2017)

    VRAAG 6: LOGIKA

    6.1 ŉ Reeks van instruksies  geskryf in ŉ taal  wat die PLB verstaan en kan
        herken en verander na ŉ uitset.                                                    (3)

    6.2 Programmeerbare Logiese Beheerder                                                 (1)

    6.3  Direk op die PLB se voorkant (skerm en knoppies) 
         Persoonlike rekenaar met programmeerkabel 
         Handprogrammeerder                                                               (3)

    6.4 6.4.1

                                                                                            (4)

         6.4.2

                                                                                            (3)

    6.5 Leerlogika (LL). 
        Instruksielyste (IL). 
        Logieseblokdiagram (LBD). 
        Funksieblokdiagramme (FBD)
        Gestruktureerde teks (sintaks)
        (ENIGE DRIE)                                                                        (3)

    6.6 𝐴̅𝐵 𝐶̅ + 𝐴𝐵𝐶̅ + 𝐴̅𝐵𝐶 + 𝐴𝐵𝐶
        = 𝐵𝐶̅ (𝐴̅ + 𝐴) + 𝐵𝐶(𝐴̅ + 𝐴) 
        = 𝐵𝐶̅ + 𝐵𝐶
        = 𝐵 (𝐶̅ + 𝐶)
        = 𝐵                                                                                (5)

    6.7 Minder komponente soos kontaktors wat aan afsluiting bloot gestel word. 
        Eenhede het ingeboude diagnostiese funksies.                                       (2)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017)            ELEKTRIESE TEGNOLOGIE                                            9

  6.8 6.8.1
                                                                                                    (4)

        6.8.2

                                                                                                    (8)

        6.8.3

                                                                                                  (4)
                                                                                                 [40]

VRAAG 7: VERSTERKERS

7.1      Lineêrversterkers √
         Pulsversterkers √
         Bufferkringintegreerder √
         Differensiaalversterker
         Sommeerversterker
        (ENIGE DRIE)                                                                                (3)

7.2       Inset trek nie stroom √
          Die spanningsval oor die insetterminaal is nul √
          Die ooplus spanningswins is oneindig √
          Uitset impedansie is nul. Inset impedansie is oneindig
          Frekwensie Reaksie is oneindig
         (ENIGE DRIE)                                                                               (3)

7.3     Daar is geen terugvoering (negatief of positief) √ van die uitset terug na die
        inset. √ Die wins van die kring is maksimum. √                                              (3)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                             ELEKTRIESE TEGNOLOGIE                           (EC/SEPTEMBER 2017)

7.4

                                                                                                 (3)

7.5    ŉ Gedeelte van die uitsetsein word teruggevoer na die insetsein  en is in fase
       met die insetsein.                                                                        (2)

7.6    Dit sal die las effek op die vorige kring verminder. √ Dit lei tot die gevolg dat geen
       stroom deur die kring getrek word √ fr en die spanning wat verskyn √ oor die
       kring se uitset terminale √ sal oorgedra word na die versterker (op-amp) met
       niks of baie min verlies.                                                                 (4)

7.7        Oudio ossillators 
           Elektroniese orrel
           GPS-eenhede                                                                        (3)

7.8    7.8.1

                              dieselfde frekwensie  versterking  nie-omkering                 (2)

       7.8.2    Uitsetsein  word teruggevoer na die inset  deur die terugvoerresistor
                Rf .                                                                            (3)

       7.8.3    As die weerstand van Rf verminder word sal Vrf verminder.  Die is
                terugvoer aan die omkeer inset van die op-amp  en veroorsaak ŉ
                toename in die algehele wins van die kring.                                     (3)

       7.8.4    Rin gee meer beheer  oor die wins van die versterker.  As Rin se waarde
                hoër as Rf gestel word veroorsaak dit ŉ spanningsvolgkring.                     (3)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017)          ELEKTRIESE TEGNOLOGIE                                         11

7.9

                                                                                                 (5)

7.10 Die uitset van die spanningsvergelyker sal nul wees.  Dit is weens die feit dat
     dit net die verskil tussen die insetseine versterk.                                        (2)

7.11 Die frekwensie van die golfvorms bly dieselde.                                             (1)

7.12

        Die elektriese sein wat die ossillator produseer word die natuurlike ossillasie
        frekwensie genoem.  Natuurlike ossillasie verminder in sterkte en verdwyn weens
        ŉ gebrek aan positiewe terugvoer.                                                       (6)

7.13 Wanneer die versterker tussen stadiums gebruik word dien dit as ŉ buffer
     versterker om die impedansies tussen die stadiums te adapter/pas by
     mekaar.                                                                                   (2)

7.14 Enige toepassing waar ŉ faseverskuiwing nie benodig word,  soos: audio
     versterkers.                                                                               (2)
                                                                                                [50]

                                                                               TOTAAL: 200

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

## Related documents

- [Gr12 ELTT SEPT2017 Eng Memo](https://www.hlayiso.com/library/gr12-eltt-sept2017-eng-memo/81a76806-940b-44f3-8bda-fcce00d764e8) — Electrical Technology · Memo · 2017 · Eng
- [Gr12 ELTT SEPT2017 Afr QP](https://www.hlayiso.com/library/gr12-eltt-sept2017-afr-qp/bc49c016-a4e4-4498-8074-99233b040cd7) — Electrical Technology · QP · 2017 · Afr
- [Electrical Technology Nov 2017 Memo Approved Memorandum 24 November 2017](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2017-memo-approved-memorandum-24-november-2017/4d632ce9-008c-4cf1-a956-26182b341b51) — Electrical Technology · Memo · 2017
- [Electrical Technology Feb March 2017 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-feb-march-2017-memo-afr/1bd8c140-dfbc-42f1-800a-592b34219034) — Electrical Technology · Memo · 2017 · Afr
- [ELEC TECH MEMO SEPT2023 Digital English](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-memo-sept2023-digital-english/1d2b04e7-c486-4f4e-9494-b0ccbcaf2ebb) — Electrical Technology · Memo · 2023 · Eng
- [ELEC TECH MEMO SEPT2023 Electronics English](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-memo-sept2023-electronics-english/5630ca3e-e352-4f96-81d0-64ec0103c0e9) — Electrical Technology · Memo · 2023 · Eng

## More from Grade 12 Electrical Technology

- [Gr 12 Dig Elec ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-dig-elec-atp-2023-24/8d3b2ee7-1d14-498d-a86b-d9fc34674531) — ATP
- [Electrical Technology (Power Systems) (English) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-power-systems-english-june-2025-question-paper/5422e67a-03a4-4202-ba9b-1b9ec9872537) — QP · 2025 · Eng
- [ELEC TECH GR12 MEMO SEPT2024 Digital English](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-memo-sept2024-digital-english/cb603860-b00d-40c2-a36b-aa5e97b7d1e5) — Memo · 2024 · Eng
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Electronics Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2024-electronics-afrikaans/6fc3719e-6eab-469e-baf1-ca1645c8ebad) — QP · 2024 · Afr
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Power Systems Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2024-power-systems-afrikaans/928e510b-68c2-4670-a7c7-fe20b388befb) — QP · 2024 · Afr
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Digital English](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2024-digital-english/9fcfef2b-6d5e-4601-853a-24a2a3993617) — QP · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
