# Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2017 QP

> Grade 12 Electrical Technology question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2017 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr12-eltt-sept2017-afr-qp/bc49c016-a4e4-4498-8074-99233b040cd7
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Electrical Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2017
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 13

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Electrical Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/electrical-technology) › [Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2017 QP](https://www.hlayiso.com/library/gr12-eltt-sept2017-afr-qp/bc49c016-a4e4-4498-8074-99233b040cd7)

## About this document

Electrical Technology · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2017. Question paper, 13 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                            NASIONALE
                        SENIOR SERTIFIKAAT

                              GRAAD 12

                         SEPTEMBER 2017

                 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE

PUNTE:   200

TYD:     3 uur

                                     *ELTTA*

         Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye, insluitende ŉ formuleblad.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                              ELEKTRIESE TEGNOLOGIE                     (EC/SEPTEMBER 2017)

 INSTRUKSIES EN INLIGTING

 1.    Beantwoord ALLE vrae.

 2.    Sketse en diagramme moet groot, netjies en volledig benoem wees.

 3.    ALLE berekeninge moet getoon word en korrek tot TWEE desimale plekke
       afgerond word.

 4.    Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
       vraestel gebruik is.

 5.    Nie-programmeerbare sakrekenaars mag gebruik word.

 6.    Toon die eenhede vir antwoorde van ALLE berekeninge.

 7.    ŉ Formuleblad word aan die einde van hierdie vraestel voorsien.

 8.    Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017)          ELEKTRIESE TEGNOLOGIE                                        3

 VRAAG 1: BEROEPSGESONDHEID EN -VEILIGHEID

 1.1 Verduidelik waarom ŉ persoon onder die invloed van dwelms ongemagtig is
     om ŉ werkswinkel met masjinerie te betree of in te verkeer.                          (2)

 1.2 Noem TWEE elektriese apparate wat elektriese toerusting onder fout
     toestande beskerm.                                                                   (2)

 1.3 Beskryf die negatiewe invloed wat MIV/Vigs op die arbeidsmag kan hê.                 (2)

 1.4 Wie se verantwoordelikheid is dit om veiligheid in ŉ elektriese werkswinkel te
     handhaaf? Motiveer jou antwoord.                                                     (3)

 1.5 Meld EEN onveilige toestand wat tot ŉ ongeluk in ŉ elektriese werkswinkel mag
     lei.                                                                                 (1)
                                                                                         [10]

 VRAAG 2: DRIEFASE-WS-OPWEKKING

 2.1 In ŉ gebalanseerde driefase delta gekoppelde kring is die fasespanning 380 V
     en die fasestroom 12 A. As die fasehoek 25° is, bereken die volgende:

       2.1.1    Die ware drywing                                                          (3)

       2.1.2    Die skyndrywing                                                           (3)

 2.2 ŉ Klein alternator verskaf die drywing aan ŉ gebalanseerde induktiewe las.
     Die stroom in elke fase van die alternator is 20 A en die stroom is nalopend
     met 30°. Die fasespanning is 220 V. Bereken die lynspanning as die spoele
     van die alternator in ster gekoppel word.                                            (3)

 2.3 Gee EEN rede waarom elektrisiteit in driefase in plaas van in enkelfase
     opgewek word.                                                                        (1)

 2.4 Noem die tipe arbeidsfaktor wat in ŉ driefase generator voorkom. Verduidelik
     ook waarom die generator hierdie arbeidsfaktor het.                                  (3)

 2.5 Meld die funksie van ŉ kilowatt-uurmeter.                                            (1)

 2.6 Hoeveel elektriese grade word die drie spoele in driefase opwekking geplaas?         (1)

 2.7   Teken ŉ spanning fasediagram wat ŉ driefase toevoer sal aandui.                    (4)

 2.8 Noem of ŉ voltmeter die maksimum waarde, gemiddelde waarde of die
     effektiewe/wgk waarde in ŉ WS-kring meet.                                            (1)
                                                                                         [20]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                  ELEKTRIESE TEGNOLOGIE                 (EC/SEPTEMBER 2017)

 VRAAG 3: DRIEFASETRANSFORMATORS

 3.1 Noem en verduidelik TWEE tipe verliese wat in transformators voorkom.               (4)

 3.2 Die delta verbinde primêre winding van ŉ driefasetransformator word voorsien
     van ŉ 11 kV-toevoer. Die sekondêre winding is sterverbind en voorsien ŉ
     toevoer van 400 V aan ŉ sterverbinde las van 10 kW. Die las het ŉ
     arbeidsfaktor van 0,8. Bereken die volgende teen vollas:

      Gegee:         Vp = 11 kV
                     VS = 400 V
                     P = 10 kW
                     Cos θ = 0,8

      3.2.1    Die totale kVA van die las                                                (3)

      3.2.2    Die sekondêre lynstroom                                                   (3)

      3.2.3    Die sekondêre fasespanning                                                (2)

 3.3 Verduidelik waarom die sekondêre winding van ŉ transformator in ster
     gekoppel moet word as dit die toevoer aan huishoudings sowel as fabrieke
     moet verskaf.                                                                       (3)

 3.4 Noem DRIE faktore wat oormatige verhitting in transformators veroorsaak.            (3)

 3.5 Beskryf die invloed op die primêre stroom van ŉ transformator indien die las
     verdubbel word.                                                                     (2)
                                                                                        [20]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017)                 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE                                    5

 VRAAG 4: DRIEFASE MOTORS EN -AANSITTERS

 4.1 Nadat ŉ motor aangeskakel is en loop, watter ander funksie verrig die
     aansitter?                                                                              (2)

 4.2 Noem DRIE dele van ŉ driefase-induksiemotor.                                            (3)

 4.3 Verduidelik waarom ŉ ster-delta-aansitter gebruik word om ŉ driefase-
     induksiemotor aan te skakel.                                                            (3)

 4.4 ŉ Driefase-15kW-induksiemotor word in delta aan ŉ 380V/50 Hz-toevoer
     verbind. Die motor se rendement is 100% met ŉ arbeidsfaktor van 0,9 teen
     vollas.

       Gegee:         P = 15 kW
                      V = 380 V
                      f = 50 Hz
                      η = 100%
                      Cos θ = 0,9
       Bereken:

       4.4.1      Die stroom wat vanaf die toevoer getrek word                               (3)

       4.4.2      Die skyndrywing van die motor                                              (3)

       4.4.3      Die fasestroom van die motor                                               (3)

 4.5 Met verwysing na isolasieweerstand-toetse op die stator van ŉ driefase-
     induksiemotor:

       4.5.1      Beskryf hoekom dit belangrik is om die isolasieweerstand tussen die
                  wikkelings en die raamwerk van die motor te toets.                         (2)

       4.5.2      Beskryf die weerstandlesing wat jy sou verwag wanneer daar tussen
                  die wikkelings van die motor getoets word.                                 (3)

 4.6 Beskryf hoe die draairigting van ŉ driefase-motor verander kan word.                    (1)

 4.7 Beskryf hoekom dit noodsaaklik is om beveiliging komponente as deel van ŉ
     motorbeheerkring te het.                                                                (2)

 4.8 Verduidelik wat gebeur met ŉ driefase-induksiemeter as een van die fase
     oopkring is.                                                                            (3)

 4.9 Met verwysing na ŉ ster-delta-aansitter, beantwoord die volgende vrae:

       4.9.1      Noem die funksie van die aansitter.                                        (1)

       4.9.2      Beskryf hoe dit hierdie funksie uitvoer.                                   (3)

4.10 Beskryf die werkbeginsel van ŉ oorbelasting-eenheid in ŉ direk-aanlyn-
     aansitter.                                                                              (4)

4.11 Teken ŉ benoemde skets van die beheerkring van ŉ direk-aanlyn-aansitter.                (4)
                                                                                            [40]
Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                               ELEKTRIESE TEGNOLOGIE                       (EC/SEPTEMBER 2017)

 VRAAG 5: RCL-STROOMBANE

 5.1 ŉ Kapasitor met ŉ kapasatiewe reaktansie van250 Ω, en ŉ induktor met ŉ
     induktiewe reaktansie van 300 Ω en ŉ resistor met ŉ weerstand van 500 Ω
     word almal in serie aan ŉ 220 V/50 Hz toevoer gekoppel.

       Gegee:     XC = 250 Ω
                  XL = 300 Ω
                  R = 500 Ω
                  VS = 220 V
                  f = 50 Hz

       5.1.1    Bereken die totale impedansie van die kring.                                (3)

       5.1.2    Bereken die arbeidsfaktor en dui aan of dit voorlopend of nalopend is.      (4)

 5.2

                                          FIGUUR 5.2

       Bereken:

       5.2.1    Die weerstand van die 60 watt 110 V lamp                                    (3)

       5.2.2    Die totale stroomvloei deur die kring                                       (3)

       5.2.3    Die impedansie van die kring                                                (3)

       5.2.4    Die induksie van die induktor                                               (4)
                                                                                           [20]

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017)           ELEKTRIESE TEGNOLOGIE                                       7

 VRAAG 6: LOGIKA

 6.1 Verduidelik die term program wanneer na ŉ PLB verwys word.                           (3)

 6.2 Waarvoor staan die letters in die afkorting PLB?                                     (1)

 6.3 Noem DRIE basiese toestelle wat gebruik word met programmering van ŉ
     PLB.                                                                                 (3)

 6.4 Teken die volgende met verwysing na ŉ OF-hek:

       6.4.1    ŉ Kringdiagram met twee skakelaars en ŉ lamp om die operasie van
                die hek te simuleer                                                       (4)

       6.4.2    Die leerlogikadiagram                                                     (3)

 6.5 Noem DRIE programmeringsmetodes wat gebruik word in die programmering
     van PLB’s.                                                                           (3)

 6.6 Vereenvoudig die vergelyking hieronder met behulp van Boole-algebra:

                                   𝐴̅𝐵𝐶̅ + 𝐴𝐵𝐶̅ + 𝐴̅𝐵𝐶 + 𝐴𝐵𝐶                              (5)

 6.7 Verduidelik waarom die onderhoud van ŉ PLB-toestel (sagte bedrading)
     minder as die van ŉ relé toestel (harde bedrading) sal wees.                         (2)

 6.8 ŉ Digitale beheerstelsel gebruik drie sensors op ŉ vervoerband van ŉ
     botteleringsaanleg. Elke sensor produseer ŉ uitset van 1 wanneer die posisie
     van die bottel bevestig word. Hierdie sensors word gebruik in samewerking met
     ŉ logika-netwerk van EN- / OF-hekke.

       Die uitset van die netwerk (F) is 1 wanneer twee of meer van die sensor
       toestelle [Sensor 1(A), 2(B) en 3(C)] ŉ sein van 1 produseer.

                           FIGUUR 6.8: VERVOERBANDSTELSEL

       6.8.1    Skryf neer die Boole-vergelyking vir die beheerstelsel.                   (4)

       6.8.2    Vereenvoudig die vergelyking met behulp van ŉ Karnaugh-kaart.             (8)

       6.8.3    Teken die logikakring (hekkombinasie) van die vereenvoudigde
                vergelyking.                                                              (4)
                                                                                         [40]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                              ELEKTRIESE TEGNOLOGIE                       (EC/SEPTEMBER 2017)

VRAAG 7: VERSTERKERS

7.1   Noem DRIE toepassings van ŉ ideale operasionele versterker (op-versterker).          (3)

7.2   Gee DRIE eienskappe van ŉ ideale operasionele versterker (op-versterker).            (3)

7.3   Beskryf die term oop lus met verwysing na ŉ operasionele versterker (op-
      versterker).                                                                         (3)

7.4   Teken die diagram van ŉ operasionele versterker (op-versterker) as ŉ omkeer-
      spanningsvergelyker.                                                                 (3)

7.5   Verduidelik die term positiewe terugvoer.                                            (2)

7.6   Verduidelik watter effek die baie hoë insetimpedansie (naby aan infinitief) van ŉ
      ‘op amp’ op die voorafgaande kring (kring verbind aan die inset van die ‘op
      amp’) sal hé.                                                                        (4)

7.7   Gee DRIE toepassings van RC-faseverskuiwing.                                         (3)

7.8

                     FIGUUR 7.8 OPERASIONELE VERSTERKERKRING

7.8   7.8.1   As die insetsein op die nie-omkeerinset gegee word, teken die inset- en
              uitsetgolfvorms op dieselfde assestelsel.                                    (2)

      7.8.2   Verduidelik die funksie van Rf in die kring.                                 (3)

      7.8.3   Verduidelik wat met die wins van operasionele versterker (op-amp) sal
              gebeur as die waarde van Rf verminder word.                                  (3)

      7.8.4   Wat is die funksie van Rin in die kring?                                     (3)

7.9   Teken die kringdiagram van ŉ Hartley ossillator.                                     (5)

7.10 ŉ Spanningsvergelyker vergelyk twee elektriese seine. Meld met ŉ rede die
     natuur van die uitset as albei seine presies dieselfde waarde het.                    (2)

7.11 Tydens versterking verander die amplitude van die golfvorm, wat gebeur met
     die frekwensie van die golfvorm?                                                      (1)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017)         ELEKTRIESE TEGNOLOGIE                                        9

7.12 Verduidelik die term natuurlike-ossillasiefrekwensie en teken DRIE volledige
     siklusse om die natuurlike-ossillasiefrekwensie te demonstreer.                     (6)

7.13 Operasionele versterkers word gewoonlik tussen stadiums van komplekse
     kringe gebruik om hulle aanmekaar te verbind. Meld met ŉ rede die toepassing
     (funksie) van die operasionele versterker wanneer dit tussen stadiums gebruik
     word.                                                                               (2)

7.14 Waar sal jy ŉ nie-omkeerversterker gebruik? Gee EEN voorbeeld om jou
     antwoorde te illustreer.                                                            (2)
                                                                                        [50]

                                                                          TOTAAL:        200

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
10                         ELEKTRIESE TEGNOLOGIE                               (EC/SEPTEMBER 2017)

 ELECTRICAL TECHNOLOGY/ELEKTRIESE TEGNOLOGIE

 FORMULA SHEET/FORMULEBLAD

                            𝑃 = 𝑉𝐼𝑐𝑜𝑠θ
 𝑋𝐿 = 2𝜋𝑓𝐿
                            𝑆 = 𝑉𝐼                               Single phase/Enkel-fase
        1
 𝑋𝐶 =
      2𝜋𝑓𝐶
                            𝑄 = 𝑉𝐼𝑠𝑖𝑛𝜃

                            𝑃 = √3𝑉𝐿 𝐼𝐿 𝐶𝑜𝑠𝜃
 𝑍 = √R² + (X𝐿 ≅ 𝑋𝐶 )²

                            𝑃 = 3𝑉𝑓 𝐼𝑓 𝐶𝑜𝑠𝜃
 𝑍 = √(𝑅 2 + (𝑋𝐿 ≅ 𝐼𝐶 )²
                                                                 Three-phase/Drie-fase
                            𝑆 = √3𝑉𝐿 𝐼𝐿
 𝐼𝑇 = √𝐼𝑅2 + (𝐼𝐶 ≅ 𝐼𝐿 )²

                            𝑄 = √3𝑉𝐿 𝐼𝐿 𝑆𝑖𝑛𝜃
 𝑉𝑇 = √𝑉𝑅2 + (𝑉𝐶 ≅ 𝑉𝐿 )²

 𝑉𝑅 = 𝐼𝑅                    𝑉𝐿 = 𝑉𝑓                                Delta

 𝑉𝐿 = 𝐼𝑋𝐿                   𝐼𝐿 = √3𝐼𝑓

 𝑉𝐶 = 𝐼𝑋𝐶                   𝑉𝐿 = √3𝑉𝑓
                                                                   Star/Ster
          1                        𝑉𝐿
 𝑓𝑟 =                       𝑉𝑓 =
        2𝜋√𝐿𝐶                      √3

        𝑋𝐿 𝑉𝐿                    1
 𝑄=       =                 𝑓=
        𝑅   𝑉                    𝑇
           𝐼𝑅               𝑉𝑓(𝑃) 𝑁𝑃 𝐼𝑓(𝑃)
 𝑐𝑜𝑠𝜃 =                          =  =
           𝐼𝑇               𝑉𝑓(𝑆) 𝑁𝑆 𝐼𝑓(𝑆)

                𝐼𝑅                        𝑉
                            𝑉𝑈𝐼𝑇 = RF ( 1 +
                                               𝑉2
                                                    +
                                                        𝑉3
                                                             )
 𝜃 = 𝑐𝑜𝑠 −1                               𝑅1   𝑅2       𝑅3
                𝐼𝑇

           𝑅
 𝑐𝑜𝑠𝜃 =
           𝑍
           𝑋𝐶
 𝑡𝑎𝑛𝜃 =
           𝑅
                𝑋𝐶
 𝜃 = 𝑡𝑎𝑛−1
                𝑅

                                   END/EINDE

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com

## Related documents

- [Gr12 ELTT SEPT2017 Eng Memo](https://www.hlayiso.com/library/gr12-eltt-sept2017-eng-memo/81a76806-940b-44f3-8bda-fcce00d764e8) — Electrical Technology · Memo · 2017 · Eng
- [Electrical Technology Nov 2017 Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2017-afr/541bc9a3-6bc8-4f8e-8086-955324144a04) — Electrical Technology · QP · 2017 · Afr
- [Electrical Technology Nov 2017 Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2017-eng/1c0dcf10-b0b9-4e03-a6f8-731ffdf7926a) — Electrical Technology · QP · 2017 · Eng
- [Electrical Technology Feb March 2017 Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-feb-march-2017-afr/5caa904e-ecfa-4353-a54f-1dd7992d6371) — Electrical Technology · QP · 2017 · Afr
- [ELEC TECH QP SEPT2023 Power Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-qp-sept2023-power-afrikaans/f439f817-47a3-42b4-8762-e49f2c6ca1f2) — Electrical Technology · QP · 2023 · Afr
- [ELEC TECH QP SEPT2023 Electronics Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-qp-sept2023-electronics-afrikaans/f94a8c28-7fd6-4556-9263-d3c58461df27) — Electrical Technology · QP · 2023 · Afr

## More from Grade 12 Electrical Technology

- [Gr 12 Dig Elec ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-dig-elec-atp-2023-24/8d3b2ee7-1d14-498d-a86b-d9fc34674531) — ATP
- [ELECTRIC TECH (Digital) MEMO GR12 SEPT 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/electric-tech-digital-memo-gr12-sept-2025-eng-watermark/0a867070-2654-43cf-8e48-5037555e0c3d) — Memo · 2025 · Eng
- [Electrical Technology P1 (Electronics) (English) June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-p1-electronics-english-june-2025-possible-answers/4302563e-89b7-4f54-8a21-63b2020e985f) — Memo · 2025 · Eng
- [Electrical Technology Nov 2025 (Digital) MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-electrical-technology-2025-nsc-november-exam-memorandum/3b862a0c-6a87-4296-b5b6-09b072c7d1e9) — Memo · 2025 · Afr
- [ELEC TECH GR12 MEMO SEPT2024 Power Systems Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-memo-sept2024-power-systems-afrikaans/1a395c97-b838-42e6-9bd6-30a85a714b11) — Memo · 2024 · Afr
- [ELEC TECH GR12 MEMO SEPT2024 Power Systems English](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-memo-sept2024-power-systems-english/bea78337-b137-406a-9b4a-c6e631a84c9d) — Memo · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
